JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Vergelijkbare documenten
JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYNE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE EKSAMEN 2017 GRAAD 10 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

MEMORANDUM JUNIE 2015

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

VOORBEELDVRAESTEL GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM. PUNTE: 70 TYD: 2 uur. Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

RIGLYNE VIR DIE OPSTEL VAN GRAAD 12- EKSAMENVRAESTELLE VIR TALE HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 9 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1 Begrip, Opsomming en Taal Memorandum

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 VRAESTEL 1 MEMORANDUM JUNIE 2017

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D7 & D16 MEMORANDUM AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10 JUNIE 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 & D7 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 1 TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES IN KONTEKS MEMORANDUM GRAAD 11 JUNIE 2017

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

PUNTE: 80 TYD: 2 uur

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

AFRIKAANS HUISTAAL V1

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 & D8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 GRAAD 11 MEMORANDUM JUNIE 2017 TOTAAL: 80

NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL V1 SEPTEMBER 2017 NASIENRIGLYNE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Transcriptie:

JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK EKSAMEN GRAAD 0 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL NOVEMBER 203 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 8 bladsye.

Nasien van die leesbegrip GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Spelfoute in een-woord-antwoorde word slegs gepenaliseer as dit die betekenis van die woord verander. Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE, EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering moet oorweeg word. WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING-vrae: o Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING-vrae word die punte verdeel: punt vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING en punt vir die rede/motivering/aanhaling. o As die leerder se WAAR/ONWAAR reg is, maar die motivering is verkeerd, verdien die leerder net EEN punt. o As die WAAR/ONWAAR verkeerd is, maar die motivering is reg, word GEEN punte toegeken nie. Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat n volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse uitgelig word. Die leerder kan ook die antwoord begin met: Die woord is... Indien n antwoord in meer as een sin aangebied word en die sin/sinne lei direk tot die antwoord, word die punt vir die korrekte feit toegeken. Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee n hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien. Indien die kandidaat woorde uit n ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde ignoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. Aanvaar dialektiese variasies. Vir meervoudigekeuse-vrae word BEIDE die letter EN die korrekte antwoord wat ten volle uitgeskryf is, aanvaar. Bladsy 2 van 8

AFDELING A: LEESBEGRIP GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAAG ANTWOORD PUNT VLAK. Om te merk.2 D Die woord tattau gebruik 3.3 eksoties 3.4 Sirkusse EN kermisse 2.5 versiering.6 Slawe EN kriminele 2 2.7 Wanneer n seun volwassenheid bereik OF Wanneer n man trou 2.8 Om as aandenkings te dien OF om te wys waar hulle gewerk het 2.9 B matrose aandenkings versamel het. 3.0. Waar 3.0.2 teen honderde vibrasies (per minuut) 3. vir die res van die draer se lewe (sigbaar).2 Die area waar jy die tattoo laat aanbring EN die grootte daarvan 2 3.3 Dit moet skoon wees OF Dit moet na n professionele plek lyk 3.4 Jy moet gemaklik voel met die kunstenaar OF Jy moet sorg dat alle naalde voor jou oopgemaak word OF Jy moet vrae vra 3.5 Jou huisdokter.6 Ja, (enige sinvolle antwoord wat aandui dat die kandidaat ten gunste van tatoeëring is) OF Nee, (enige sinvolle antwoord wat aandui dat die kandidaat gekant is teen tatoeëring) 4.7. D roet 3 Bladsy 3 van 8

.7.2 A henna 3.7.3 B bors en bo-arm 3.7.4 E been of hout 3 [24].8. Waar 3.8.2 In Suid-Afrika het tieners tussen 30 en 40 tatoeërmerke en in die VSA het tieners minder as 30 OF Die grafieke / illustrasies bewys dit. (Of iets soortgelyk) 3.9 S.A. (Suid-Afrika).20 Ouer as 65 OF Die laaste groep OF Die oudste groep 3.2 50 64 OF Vyftig tot vier en sestig 3.22 Ouer mense hou nie van tatoeërmerke nie. (Of enige sinvolle antwoord) 4 [6] Totaal Afdeling A: 30 punte EN Bladsy 4 van 8

VRAAG 2 AFDELING B: OPSOMMING ALGEMEEN Lees die hele opsomming om n geheelindruk van die opsomming te kry. Beplanning is nie nodig nie. Indien die beplanning gedoen word, let op die volgende: - Indien die beplanning in potlood is, word dit as rofwerk beskou en die tweede aanbieding word nagesien. - Indien die eerste poging in pen aangebied word, word daardie poging as die finale beskou. Indien daar twee feite in een sin gegee word, word slegs die eerste feit nagesien. Die tweede feitword geïgnoreer. Indien daar twee sinne by een koeëlpunt gegee word, word slegs die eerste sin nagesien. Direkte aanhalings is toelaatbaar. Leerders hoef nie n titel te verskaf nie. Indien afkortings in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal woorde wat dit voorstel, byvoorbeeld, d.w.s. = 3 woorde. Indien die leerder die opsomming in paragraafvorm aanbied, word die eerste 7 sinne (eerste 75 woorde) van hierdie paragraaf nagesien. KEN DIE TAALPUNTE SOOS VOLG TOE Die hoofgedagte kan in n volsin of in n sinsnede aangebied word, solank dit sinvol is. tot 3 feite korrek = taalpunt 4 tot 5 feite korrek = 2 taalpunte 6 tot 7 feite korrek = 3 taalpunte DUI NOU DIE PUNTE SOOS VOLG AAN FEIT = 7 TAAL = 3 TOTAAL= 0 LET WEL Formaat Selfs indien die opsomming in die verkeerde formaat aangebied word, moet dit geassesseer word. Leerders word nie gepenaliseer indien die opsomming in die verkeerde formaat aangebied is nie. Woordtelling Tel die getal woorde indien dit te lank lyk. Indien die leerders se opsomming te lank is (meer as 70 woorde), word 5 ekstra woorde toegelaat en die res van die opsomming word nie nagesien nie. Bladsy 5 van 8

Geen punte word afgetrek indien die leerder nalaat om die getal woorde wat gebruik is, aan te dui nie. Indien die opsomming minder as die voorgeskrewe woorde bevat (minder as 70 woorde), maar dit bevat al die hoofgedagtes, word die leerder nie gepenaliseer nie. Voorgestelde DIREKTE antwoorde: POSITIEWE OPINIES My liggaam is n dagboek wat al my stories vertel. Tatoeërmerke moet jou persoonlikheid uitbeeld. Tatoeëermerke laat jou aan iemand dink. Dit kan n teken wees dat jy nooit sal opgee of twyfel nie. NEGATIEWE OPINIES As dit niks beteken nie, is dit verkeerd. Dit kan jou toekomstige werk benadeel. Die Bybel sê jy mag niks aan jou liggaam verander nie. 59 woorde LET WEL: Die leerders word NIE gepenaliseer as die bogenoemde format NIE gebruik is nie en die leerders die OPINIES in paragraafvorm aangebied het. EN AFDELING C: TAAL ASSESSERINGRIGLYNE Woordstrukture Spelling moet korrek wees. Die standaardvariant geld. Sinstrukture Wanneer verlede tyd getoets word, moet ge- as EEN WOORD met die werkwoord geskryf word. Verder tel spelling glad nie. Streektaal kan nie in ag geneem word nie. Indien die opdrag lui dat die leerder die sin soos volg moet begin, hoef die hele sin nie uitgeskryf te word nie. Indien die opdrag lui dat die leerder die sin moet oorskryf, moet die hele sin uitgeskryf word. Bladsy 6 van 8

Vraag 3 3. Moenie / Moet nie na jou intuïsie luister nie! OF Jy moenie / moet nie na jou intuïsie luister nie! 3.2 vriend / vriendin 3.3 gevoelens 3.4 waaroor 3.5 Is jy altyd versigtig? 3.6 dolgelukkig / doodgelukkig 3.7 Die teks sê dat jy / hy / sy / die leser (enige toepaslike naamwoord) avontuurlustig moet wees. 2 3.8 Jy moes jou maat ondersteun 3.9 Mense is sensitief vir kritiek, dus moet jy jou woorde versigtig kies. 3.0 Jou woorde moet versigtig (deur jou) gekies word. 3. Sep. OF Sept. 3.2 na 3.3 erken 3.4 Wanneer iemand uit jou verlede verskyn, roer daar n ongemaklike gevoel in jou. 3.5 twaalf 3.6 hy 3.7 Haar maat sal (deur die meisie) gehelp word. 3.8 lesers 3.9 keuses 3.20 vriendin Bladsy 7 van 8

3.2 voortou 3.22 n Mens vertrou gewoonlik jou gewoonte om aan die bekende vas te hou. 3.23 met 3.24 Jou planne is belangrik, daarom gee jy aandag aan detail. 3.25 Jy het kwaad gevoel toe jy jou emosionele energie gemors het. 2 3.26 (Vra vir jou vriend of) hy baie selfvertroue het. 2 3.27 beste [30] 3.28 B 3.29 Dit wys dat die seun (Neeslie) in pyn is OF Dit dui aan dat hy seergekry het / uit die klas gegooi is. (Of iets soortgelyks) 3.30 Meester het n das om sy nek gehad. 3..3 3.32 Neelsie doen nie altyd sy opdragte nie OF Neelsie doen nooit sy opdragte nie. Hy is kwaad / woedend / ontsteld. (Of enige soortgelyke antwoord wat die onderwyser se gesigsuitdrukking beskryf) 3.33 lui 3.34 (Meester vra) hoekom hy nie sy opdrag doen nie. 2 3.35 Meester het Neelsie gestraf. 3.36 Meester het vir Neelsie uitgejaag. [0] Totaal Afdeling C: 40 Vraestel Totaal: 80 Bladsy 8 van 8