INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 40 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 5 bladsye.
2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2018) AFDELING A: LEESBEGRIP Nasien van leesbegrip: Spelfoute waar eenwoord-antwoorde vereis word, word by Huistaal gepenaliseer. Spel en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is. Vir Oop vrae word geen punte toegeken vir slegs JA/NEE of WAAR/VALS nie. Die rede/motivering moet oorweeg word. Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die leerder gee ʼn volsin, is dit korrek mits die korrekte antwoord onderstreep is of op een of ander wyse uitgelig word. Vir meervoudigekeuse-vrae word BEIDE die letter EN die korrekte antwoord wat onderstreep is, aanvaar. VRAAG 1: TYDSKRIFARTIKEL 1.1 B (1) 1.2 B (1) 1.3 D (1) 1.4 Die skrywer bedoel dat jy nie jou eie familie kan kies nie a.g.v. geboortereg, maar dat jy ʼn keuse het as dit by vriende kom. (OPE-ANTWOORD VRAAG enige antwoord solank dit betrekking het op die leesstuk.) (1) 1.5 Ja, verkeerde vriende kan jou in die moeilikheid laat beland. Hulle kan jou verkeerde dinge laat aanvang. (2) 1.6 ʼn Goeie vriend moet altyd daar wees vir sy maat / Sy maat ondersteun/bystaan. (1) 1.7 prioriteite (1) 1.8 Opsomming Leerder moet die tydskrifartikel opsom in sy/haar eie woorde Geen sin moet direk uit teks aangehaal word nie. (1) 1.9 motiveringsmiddels (1) [10]
(EC/NOVEMBER 2018) AFRIKAANS HUISTAAL V2 3 VRAAG 2: ADVERTENSIE 2.1 First National Bank of FNB. Beide is aanvaarbaar. (1) 2.2 Dat jou drome bewaarheid kan word met behulp van FNB (1) 2.3 C (1) 2.4 Hulle sal jou finansieël kan help/ Hulle sal jou kan help met geld om jou drome te bewaarheid. (ope antwoord vraag) (1) 2.5 personifikasie. (1) VRAAG 3: GEDIG 3.1 C (1) 3.2 B (1) 3.3 Die digter bedoel as sy hartseer is / as sy nie lekker voel nie. (1) 3.4 3 strofes (1) 3.5 Is iemand wie vir jou omgee (enige relevante antwoord wat betrekking het op vriendskap) (1) VRAAG 4: KOERANTBERIG 4.1 In die oggend/soggens (1) 4.2 Om iemand kwaad te maak (1) 4.3 Babbelkous (1) 4.4 Ja, duisende luister soggens getrou na sy ontbytprogram op 5FM. (Slegs een punt.) (1) 4.5 Onwaar, dis strykdeur of altyd snaaks. LET WEL: Leerder verdien geen punte indien hy/sy slegs onwaar skryf sonder ʼn motivering. Leerder verdien ook geen punte indien die motivering verkeerd is nie. (1) TOTAAL AFDELING A: 25
4 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2018) AFDELING B: TAAL IN KONTEKS Wenke by die merk van die TAAL As leerder die antwoord verkeerd spel, is die antwoord verkeerd. By verkleining en meervoude moet die woorde reg gespel wees. Sinskonstruksie moet by sinne taalkundig korrek wees. Woordsoorte moet korrek gespel word omdat dit op die vraestel voorkom. VRAAG 5: WOORDSTRUKTURE 5.1 Vertroueling (1) 5.2 Jou familie sal jou help met jou prioriteite as jy tyd met hulle spandeer. (2) 5.3 Watertenke-watertenkies (1) 5.4 Onderwerp Gesegde Vriende moet beskerm (1) 5.5 5.5.1 Vriendskap-abstrakte naamwoord (1) 5.5.2 Afrika eienaam (1) 5.6 Bywoord van manier/wyse (1) 5.7 Jy is (1) 5.8 vriendinne (1) [10] VRAAG 6: VISUELE TEKS 6.1 6.1.1 oor (1) 6.1.2 onder (1) 6.2 Hy wou weet of daar al radio s in daardie tyd was. Let wel antwoord is reg indien leerder (of) in die middel geplaas het. Sinskonstruksie moet egter ook reg wees. (1) 6.3 Electricity Supply Commission (1) 6.4 prinsipaal (1) 6.5 kinderdae (1) 6.6 sy (1) 6.7 Moenie dadelik jou skoolwerk gaan leer nie. (1) [8]
(EC/NOVEMBER 2018) AFRIKAANS HUISTAAL V2 5 VRAAG 7: SINSTRUKTURE 7.1 het (1) 7.2 7.2.1 Stelsin (1) 7.2.2 Vraagsin (1) 7.3 Die seun sal na die sterre reik sodat hy die hoogste sport kan bereik. (1) 7.4 Ek kyk graag na Gareth Cliff op Idols. (1) 7.5 Gareth hou daarvan om mense se sangtalent te beoordeel. (1) 7.6 Die mense se sangtalent word deur hom beoordeel Hy verander na hom. Word en deur word in sin gevoeg. (2) 7.7 Gareth sệ: Ek beoordeel mense op grond van hul sangtalent. 1 punt vir die dubbelpunt 1 punt vir hy na ek verander 1 punt vir aanhalingstekens (3) 7.8 mooier (1) [12] TOTAAL AFDELING B (30 2): 15 GROOTTOTAAL: 40