GRAAD 11 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN

Vergelijkbare documenten
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

RIGLYNE VIR DIE OPSTEL VAN GRAAD 12- EKSAMENVRAESTELLE VIR TALE HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE EKSAMEN 2017 GRAAD 10 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

VOORBEELDVRAESTEL GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM. PUNTE: 70 TYD: 2 uur. Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 & D7 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 1 TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES IN KONTEKS MEMORANDUM GRAAD 11 JUNIE 2017

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D7 & D16 MEMORANDUM AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10 JUNIE 2017

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V MEMORANDUM

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MEMORANDUM JUNIE 2015

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL V1 SEPTEMBER 2017 NASIENRIGLYNE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN

AFRIKAANS HUISTAAL V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 VRAESTEL 1 MEMORANDUM JUNIE 2017

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYNE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

PUNTE: 80 TYD: 2 uur

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 9 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

GRAAD 11 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V1

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal. Taal in konteks

BARRETT SE TAKSONOMIE

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1 Begrip, Opsomming en Taal Memorandum

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 12 GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL VRYSTAAT NASIENRIGLYNE. Junie 2018 VRAESTEL 1

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 70 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye.

2 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/NOVEMBER 2018) AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1 Nasien van die leesbegrip: Spelfoute in eenwoord-antwoorde word by Huistaal gepenaliseer. Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is. FEIT/MENING: dubbelpunt ʼn punt vir die rede/motivering/aanhaling. Vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie. Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse uitgelig word. Wanneer twee, drie of vier feite/punte vereis word en die kandidaat gee ʼn hele reeks, word slegs die eerste twee, drie of vier feite/punte nagesien. Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. Aanvaar dialektiese variasies. Vir meervoudigekeuse-vrae word BEIDE die letter aanvaar EN die korrekte antwoord wat ten volle uitgeskryf is.

(NOVEMBER 2018) AFRIKAANS HUISTAAL V1 3 Vraag Antwoord Punt 1.1 Wanneer ʼn mens identiteitloos is, kan jy baie anders as normaalweg optree selfs uiters negatiewe karaktereienskappe sal na vore kan kom. (1) 1.2 Wanneer mense nie so goed lyk nie, sal hulle dit nie sommer op sosiale media plaas nie/ Mense sal hulle beste voetjie voorsit as dit op sosiale media geplaas word/ Mense is nie eerlik oor hul normale/slegte dae nie en hou dit uit publiek se oog. (Enige TWEE soortgelyke antwoorde) 1.3 Anonimiteit laat mense kop verloor en hulle dink nie wat hulle doen nie/ Hulle is nou dapperder as wat hulle andersins sou wees Hulle gebruik dit as uitlaatklep vir hul eie frustrasies Mense hoef geen nagevolge te vrees nie (Enige TWEE soortgelyke antwoorde) (2) (2) 1.4 Hulle is meer ongeskik Hulle gebruik dit as ʼn uitlaatklep vir hul eie frustrasies en kla makliker. (3) 1.5 Diffusie van verantwoordelikheid mense dink dis die groep wat iets lelik sê/doen en nie die ek /individu nie. Onkritiese voldoening aan groepsnorme jy glo dat ʼn groot groep mense eerder reg sal wees en dus sal jy nie jou eie kritiese denke vorm nie. (4) 1.6 Dis instinktief, want die mens kan net oorleef en floreer deur in groepe saam te werk. Die mens wys net die beste weergawe van homself/haarself aan ander sodat aanvaarding sal plaasvind. (2) 1.7 Ja. Die internet bied jou die keuse om óf jou ware self óf iemand heel anders te wees. (1) 1.8 Aanlyn likes dui op jou sg. sukses Dit veroorsaak dieselfde chemiese reaksie as fisieke beloning Mense kan dus ook verslaaf raak daaraan. (3) 1.9 Dit beteken dat ons onsself nie sien soos ons is nie, maar soos ons dink ander mense ons sien. Dis ʼn spieëlbeeld van reaksies, terugvoering en oordeel van die mense rondom ons. (2) 1.10 Dit is ʼn feit. Paragraaf 7 verduidelik dat navorsing reeds ʼn sterk verband wys tussen ongelukkigheid en die getal ure wat die mens op sosiale media deurbring. (1)

4 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/NOVEMBER 2018) 1.11 Ouer mense kan onderskeid tref tussen hulle private en openbare lewens. Ouer mense is meer kieskeurig oor wat hulle op sosiale media deel. (2) 1.12 Ja. Tieners besef al meer die gevare van sosiale media en dat dit tot konflik en ongelukkigheid kan lei. OF Nee. Tieners se lewens draai om sosiale media en niks sal hulle afskrik om hul uitsprake en dit wat hulle plaas te heroorweeg nie. (1) 1.13 Ja In die slotsin lê ʼn groot lewenswaarheid opgesluit. OF Nee Elke persoon is geregtig op sy/haar eie opinie en moet as sodanig gerespekteer word. (1) 1.14 Teks A handel oor die gevare van sosiale media en Teks B bied grafiese inligting/beelde oor die verskillende platforms wat beskikbaar is. (1) 1.15 In Teks A paragraaf 1 word daar gepraat van hoe mense almal iemand anders word net die positiewe, wonderlike sy van hul lewens word genoem en paragraaf 6 praat dus ook van die uitlaatklep wat so gebied word aan gebruikers, terwyl daar in Teks B gepraat word van die platform, verhoog wat daar gebied word aan gebruikers sodat hulle hul gebeure aan vriende en familie kan ontbloot. (Beide kante moet genoem word.) (2) 1.16 Die woord MAAR beklemtoon die ander gevaarlike sy van sosiale media waarop die mens bedag moet wees. (1) 1.17 Diegene wat nie oor tegnologie of die internet beskik nie, kan nie hieraan deelneem nie./ Hulle kan nie saampraat en meedoen nie. OF Daar is wel diegene wat bg. tot hul beskikking het, maar nie hul lewens so wil openbaar nie. (1) TOTAAL AFDELING A: 30

(NOVEMBER 2018) AFRIKAANS HUISTAAL V1 5 AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2 Nasien van die opsomming: Opskrif/titel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van ʼn opskrif/titel te voorsien nie. Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne, in enige volgorde skryf. Slegs wenke wat in volsinne aangebied word, verdien punte. Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is nie, word die eerste opsomming nagesien. Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui. Punte word soos volg toegeken vir HT: o 7 punte vir 7 feite o 3 punte vir taal o Puntetotaal: 10 Verspreiding van punte vir taal wanneer die kandidaat nie woordeliks aangehaal het nie: o 1 3 feite korrek: ken 1 punt toe. o 4 5 feite korrek: ken 2 punte toe. o 6 7 feite korrek: ken 3 punte toe. LET WEL: Tel van woorde: Nasieners moet die aantal woorde wat gebruik is, tel. Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het nie of as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is. As die getal woorde oorskry is, lees tot by die laaste sin waarin die getal woorde oorskry word en ignoreer die res van die opsomming. Korter opsommings wat die vereiste wenke bevat, mag nie gepenaliseer word nie.

6 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/NOVEMBER 2018) Antwoord: Die volgende feite MOET in PARAGRAAFVORM aangebied word. AANHALINGS UIT DIE TEKS: Kry ʼn ondersteuningsnetwerk deur positiewe vriende en familie wat... Wees bewus waaroor jy beheer het... EIE WOORDE: Maak gebruik van ʼn ondersteuningsnetwerk wat jou motiveer en jou suksesse sal vier. Jy het nie beheer oor alles wat met jou gebeur nie so beheer net hoe jy daarop reageer. Vier jou mylpale... Dis nodig om jou mylpale te vier veral as moedeloosheid jou wil insluk. Breinspoel jouself tot jy positief Fokus op die positiewe. Bly weg van negatiewe mense... Moenie aandag gee aan negatiewe mense en hul praatjies nie. Navorsingsresultate toon ook dat mense meer positief is wanneer hulle op probleme bedag is... Visualiseer positiewe uitkomste sodat jy kan sien as iets moontlik kan skeefloop. Leer eerder uit jou foute as om dit te herhaal Dink na oor jou foute, hul oorsake en leer daaruit. (80 woorde) TOTAAL AFDELING B: 10 PARAGRAAF: Maak gebruik van ʼn ondersteuningsnetwerk wat jou motiveer en jou suksesse sal vier. Jy het nie beheer oor alles wat met jou gebeur nie so beheer net hoe jy daarop reageer. Dis nodig om jou mylpale te vier veral as moedeloosheid jou wil insluk. Fokus op die positiewe. Moenie aandag gee aan negatiewe mense en hul praatjies nie. Visualiseer positiewe uitkomste sodat jy kan sien as iets moontlik kan skeefloop. Dink na oor jou foute, hul oorsake en leer daaruit. Getal woorde: 80

(NOVEMBER 2018) AFRIKAANS HUISTAAL V1 7 AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES Nasien van hierdie afdeling: Spelling: Eenwoord-antwoorde word verkeerd gemerk as die spelling verkeerd is. In volsin-antwoorde word verkeerde spelling net gepenaliseer indien die fout in die taalstruktuur getoets word. Waar ʼn afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te wees. Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word soos in die instruksie aangedui. VRAAG 3 Vraag Antwoord Punt 3.1 Persone wat belangstel om begrafnispolisse/-versekering te koop en/of dalk reeds polishouers is. (1) 3.2 eeu (spelling is belangrik) (1) 3.3 Die vier jongmense is op ʼn roadtrip./ Dit lyk of hulle met vakansie en op reis is. ʼn Mens benodig dikwels ʼn padkaart vir reisdoeleindes om jou die pad aan te dui. (1) 3.4 Daar is jongmense vir die advertensie gebruik. ʼn Mens verwag nie/dit is onnatuurlik vir jongmense om te sterf. (1) 3.5 Jóú (1) 3.6 Ek kan nie ʼn noot op die klavier speel nie / sing nie. (1) 3.7 bystand, persoonlike aandag (1) 3.8 Samestellings gevorm met syfers moet met ʼn koppelteken geskryf word. (1) 3.9 Oorledene (1) 3.10 Ekstra, bykomende inligting word verder op die bladsy uitgebrei. (1) [10]

8 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/NOVEMBER 2018) VRAAG 4 Vraag Antwoord Punt 4.1 Bywoord van tyd (1) 4.2 U word na die vliegtuig teruggeneem. (1) 4.3 Verbasing/ongeloof (1) 4.4 Hy swets deur die woorde duisend duiwels/driehonderdduisend duiwels / hy gebruik kragwoorde (1) 4.5 kameelpote en verwys so na die Arabiere (1) 4.6 Oor ʼn uur sal (daar) deur hulle oor die Djebel Kadeïh gevlieg word. (1) 4.7 Assimilasie (1) 4.8 4.8.1 Uitroepsinne / hiperbole (oordrywing) / ironie? (1) 4.8.2 Hy wonder watter ongeluk/teenspoed vir hulle wag in die toekoms. (1) 4.9 Samestellende afleiding (1) [10] VRAAG 5 Vraag Antwoord Punt 5.1 woordoortolligheid/pleonasme (1) 5.2 sg. (1) 5.3 Jy (1) 5.4 gereeld/dikwels (1) 5.5 ʼn Tafeldek soos Nataniël s n herrangskik nie die prioriteitslys van die hart nie. (1) 5.6 Konfrontasie (1) 5.7 Aan (1) 5.8 Herinneringe (1) 5.9 Slegte (1) 5.10 Die kind wat so bederf is, tree soos ʼn regte bedorwe brokkie op. (1) [10] TOTAAL AFDELING C: 30 GROOTTOTAAL: 70