JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Vergelijkbare documenten
AFRIKAANS EAT GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Motheo Onderwysdistrik

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2010

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) DEPARTEMENT AFRIKAANS AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRSA.2 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2010

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Transcriptie:

JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7

INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. AFDELING A: Opstel. AFDELING B: Langer transaksionele tekste. AFDELING C: Transaksionele, naslaan en informatiewe tekste (50 PUNTE) (30 PUNTE) (20 PUNTE) 2. Beantwoord EEN vraag uit elke afdeling. 3. Nommer die skryfstukke wat jy kies korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 4. Voer die opdragte, by elke vraag wat jy kies, noukeurig uit. 5. Die uiteensetting van jou skryfstukke is baie belangrik. Jy moet elke skryfstuk op 'n NUWE DUBBELBLADSY begin. 5.1. Doen die beplanning/redigering op die linkerkantste bladsy. 5.2. Skryf die woorde FINALE PRODUK aan die regterkantste bladsy. VOORBEELD: LINKERBLADSY BEPLANNING/REDIGERING Kan só lyk Onderwerp 1.2. REGTERBLADSY FINALE PRODUK Byvoorbeeld: Die sokkerwêreldbeker Inleiding Paragrawe Slot Jy kan dan op die bladsy jou foute vebeter / wys voordat jy die stuk oorskryf. Bladsy 2 van 7

AFDELING A: OPSTEL VRAAG 1 GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 1.1. Kies EEN vraag en skryf 200 250 woorde oor die onderwerp. Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, bo-aan. Wie nie waag nie, wen nie! 1.2. Jy wil aan n Opstelkompetisie deelneem wat jy in HUISGENOOT gesien het. Die tema van die opstel is Die foto s in my album. Die Prysgeld is R1000. My klas. Dink aan die volgende: Die verskillende tipe persoonlikhede van die leerlinge in jou skool. Wat jou skool se leerlinge spesiaal maak. Unieke karaktereienskappe van die leerlinge. Wat die leerlinge in jou skool tot n eenheid bind. Bekende oud-leerlinge van jou skool. Bladsy 3 van 7

1.3. Rea Vaya 1.4. My aandeel in omgewingsbewaring. 1.5. Dit is belangrik om verder te studier omdat.. Kies EEN van die volgende visuele tekste. Laat jou gedagtes gaan en skryf ENIGE LANG OPSTEL daaroor. 1.6.1. Bladsy 4 van 7

GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 1.6.2. 1.6.3. TOTAAL AFDELING A: 50 Bladsy 5 van 7

AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE VRAAG 2 Kies EEN vraag en skryf 120 150 woorde oor die onderwerp. 2.1. 2.2. 2.3. Jy wil aan n opstelkompetisie deelneem in die HUISGENOOT. Die tema van die opstel is Tiener se obsessie met sosiale netwerke. Skryf n TYDSKRIFARTIKEL hieroor. Jy kan die volgende riglyne gebruik om jou te help: Die tipes sosiale netwerke wat beskikbaar is Hoe tieners hierby aansluit. Watter sosiale netwerke die gewildste is en hoekom Positiewe / Negatiewe invloede van die sosiale netwerke in tieners se lewens. Tieners se siening van die sosiale netwerke. In die Afrikaansklas het die onderwyser sopas klaar gemaak met een van die voorgeskrewe kortverhale. Daar was n hewige reaksie op die kortverhaal in die klas. Skryf n DIALOOG waarin jy en n vriend / vriendin oor die kortverhaal praat. Skryf oor dinge soos: Die naam van die kortverhaal. Gebeure in die kortverhaal. Wat aanleiding gegee het tot die reaksie in die klas. Skryf n BOEKRESENSIE oor n boek wat jy gelees het. Onthou om dinge in te sluit soos: Die naam van die boek. Die publikasiedatum, uitgewer en prys. Die karakters. Die storielyn in kort. (Moenie die einde weggee nie.) Wat jy van die boek dink. n Punt uit 10. 2.4. Jy het sopas uitgevind jou pa en ma gaan skei. Skryf n VRIENDSKAPLIKE BRIEF aan n vriend / vriendin waarin jy hom / haar hiervan vertel. Jy kan die volgende riglyne gebruik om jou te help: Wat jou reaksie was toe jy gehoor het. Hoe jy vertel was. Hoe jy hieroor voel. Wat dit vir jou toekoms beteken. EN TOTAAL AFDELING B: 30 Bladsy 6 van 7

AFDELING C: TRANSAKSIONELE, NASLAAN- EN INFORMATIEWE TEKSTE VRAAG 3 Kies EEN vraag en skryf 80 100 woorde oor die onderwerp. 3.1. Jy is op n wonderlike vakansie vir drie dae. Doen n DAGBOEKINSKRYWING oor elke dag. 3.2. Jy is die jeuggroep in julle gemeenskap se leier en jy wil graag hê meer tieners moet by julle aansluit. Ontwerp n PLAKKAAT wat jy oral in jou gemeenskap kan opsit om meer lede te kry. Onthou om die volgende in te sluit: Tyd, datum en plek van julle vergaderings. Wat julle doen. Redes hoekom jy dink ander tieners moet aansluit. Illustrasies. (Tel nie vir punte nie) Kontaknommers. 3.3. Skryf die instruksies oor hoe om enige van die volgende speletjies te speel. Kies NET EEN. Speletjie 1 Speletjie 2 Speletjie 3 Speletjie 4 TOTAAL AFDELING C: 20 VRAESTEL TOTAAL - 100 Bladsy 7 van 7