GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN

Vergelijkbare documenten
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

RIGLYNE VIR DIE OPSTEL VAN GRAAD 12- EKSAMENVRAESTELLE VIR TALE HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL V1 SEPTEMBER 2017 NASIENRIGLYNE

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE EKSAMEN 2017 GRAAD 10 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V1

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 & D7 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 1 TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES IN KONTEKS MEMORANDUM GRAAD 11 JUNIE 2017

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

MEMORANDUM JUNIE 2015

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

VOORBEELDVRAESTEL GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM. PUNTE: 70 TYD: 2 uur. Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D7 & D16 MEMORANDUM AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10 JUNIE 2017

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V MEMORANDUM

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYNE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

PUNTE: 80 TYD: 2 uur

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1 Begrip, Opsomming en Taal Memorandum

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 12 GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL VRYSTAAT NASIENRIGLYNE. Junie 2018 VRAESTEL 1

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 VRAESTEL 1 MEMORANDUM JUNIE 2017

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

AFRIKAANS HUISTAAL V1

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal. Taal in konteks

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 70 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

2 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2018) AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1 Nasien van die leesbegrip: Die fokus is op die begrip van die leesteks. Spel- en taalfoute word nie nagesien nie tensy dit die begrip/verstaan van die teks beϊnvloed. (Taalen spelfoute moet wel aangetoon word.) Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering moet oorweeg word. Vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie. Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie. Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse uitgelig word. Wanneer twee, drie of vier feite/punte vereis word en die kandidaat gee ʼn hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien. Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. Aanvaar dialektiese variasies.

(EC/SEPTEMBER 2018) AFRIKAANS HUISTAAL V1 3 Vraag Antwoord Punt 1.1 ʼn Boelie by die werkplek is slim/slu/skelm/listig om eie voordeel te behaal uitgeslape vyand kollegas is daar om na mekaar se belange om te sien (2) 1.2 Dit kom eintlik voor by kinders en tieners se gedrag. (1) 1.3 Konsultante beskik oor legio (baie) stories oor kliënte EN wat ook op verskillende wyses by die werk geboelie word. (2) 1.4 Die hoofoorsaak is die perverse behoefte aan en die verkryging van mag. (1) 1.5 Die boelie se aksies is meestal subtiel en onderduims. Boelies veins verbasing en onskuld wanneer hy/sy gekonfronteer word. Boelies se treitering is moeilik om te bewys/vaag. Die gevolg vir die slagoffer is ʼn magtelose, verlammende gevoel omdat hulle nie geglo word nie. (4) 1.6 Die slagoffer word as onbekwaam beskryf. Die slagoffer word verneder voor kollegas of kliënte. Die slagoffer voel skaam selfs al het hy/sy niks verkeerd gedoen nie. Senior bestuurders ignoreer die klagtes van viktimisering. Medewerkers kan hul aan die kant van die boelie skaar en kan selfs die slagoffer verder straf. (3) Enige DRIE van bogenoemde of soortgelyke antwoorde. 1.7 Die slagoffer weerhou inisiatief en kreatiwiteit. EN vermy selfs spanningsvolle situasies deur siek te wees. (2) 1.8 Dis ʼn feit aangesien: Navorsing het bewys dat slagoffers 26% meer siekteverlof neem as werknemers wat nie aan treitering blootgestel word nie. (1) 1.9 Magsugtige leierskap/gebrekkige of afwesige leierskap (1) 1.10 Buitefaktore speel ook ʼn rol in boeliepraktyke (in toksiese organisasies) aangesien Suid-Afrika oor ʼn toenemende ekonomiese magteloosheid binne ʼn groter ekonomies-politieke stelsel ervaar wat selfbelang, selfverryking en uitbuiting aanmoedig. (1) 1.11 Die oplossing begin by die magstruktuur van die organisasie en rolspelers met meer mag as die boelie. Die redes vir die swak sukses van slagoffers is omdat individuele gesprek met die boelie, mediasie (onderhandeling) ook nie sukses waarborg nie. Die slagoffer kan dikwels getraumatiseer word, En daar is ook min sukses wanneer daar by seniors gekla word / seniors is dikwels onbetrokke en tree nie daadwerklik op nie. (3)

4 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2018) 1.12 Die slagoffer moet deeglik voorberei voordat daar gesprekke met die boelie se bestuurder kan plaasvind. Die slagoffer moet bewyse en getuienis versamel en opskryf deur Aanmerkings Soorte opdragte en take moet ook aangeteken word. (3) 1.13 Die leerder staan met ʼn valhelm, Skouerbeskerming ʼn kussing voor sy lyf vasgebind asook stewels en lyk eerder asof hy/sy ʼn soldaat is gereed vir geveg. Die plakkaat/inskrywing links agter dui ook die geweld by skole aan. Enige TWEE van bogenoemde of ʼn soortgelyke antwoord. (2) 1.14 Ja, dis ironies, want ʼn mens verwag dat leerders/kinders by skole ook ingelig word van boelies en boeliegedrag en duidelik blyk dit in die spotprent dat hierdie leerder eerder na ʼn gevegsone op pad is en nie na ʼn vreedsame skool sodat onderrig kan plaasvind nie. (1) 1.15 Die leerder in die spotprent is aangetrek vir oorlog voer en dit sluit aan by paragraaf 1 se verduideliking van wat boeliegedrag is (bewustelike, opsetlike, vyandige, herhaalde gedrag wat plaasvind. Daar is ook nie ʼn kans dat die leerder sukses gehad het met gesprekvoering nie. (2) 1.16 Navorsing toon dat boeliegedrag reeds gewelddadig is en nie net verbaal nie. (1) TOTAAL AFDELING A: 30

(EC/SEPTEMBER 2018) AFRIKAANS HUISTAAL V1 5 AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2 Nasien van die opsomming: Opskrif/titel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van ʼn opskrif/titel te voorsien nie. Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne, in enige volgorde skryf. Slegs feite wat in volsinne aangebied word, verdien punte. Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is nie, word die eerste opsomming nagesien. Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui. Punte word soos volg toegeken vir HT: o 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit) o 3 punte vir taal o Puntetotaal:10 Verspreiding van punte vir taal wanneer die kandidaat nie woordeliks aangehaal het nie: o 1 3 feite korrek: ken 1 punt toe. o 4 5 feite korrek: ken 2 punte toe. o 6 7 feite korrek: ken 3 punte toe. Verspreiding van punte vir taal wanneer die kandidaat woordeliks aangehaal het: o 6 7 direkte aanhalings: ken geen punte vir taal toe nie o 1 5 direkte aanhalings: ken 1 punt vir taal toe LET WEL: Nasieners moet die aantal woorde wat gebruik is, tel. Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het nie of as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is. Indien die opsomming te lank is, word daar slegs 5 ekstra woorde toegelaat. Die res van die opsomming word geïgnoreer. Indien die opsomming te kort is, maar dit bevat al die vereiste inligting, word die kandidaat nie gepenaliseer nie.

6 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2018) MOONTLIKE PARAGRAAF: Tieners en ouers dink anders oor dinge omdat beide ʼn nuwe fase betree. Ouers en tieners hanteer konflik anders. Die verhouding tussen die ouer en die tiener verander soos wat hul groter word. Tieners en ouers gaan deur oorgangsfases dus verander individue ook. Tieners vorm ʼn unieke identiteit en die ouers sukkel om die verandering te hanteer. Ouers wil hul kinders beskerm. Tieners se fisiese veranderinge maak dit vir hulle moeilik om daarby aan te pas. Getal woorde: 79 Antwoord: Die volgende feite MOET in PARAGRAAFVORM aangebied word. AANHALINGS UIT TEKS: Ouers en tieners begin anders dink oor dinge. Nie ouers of tieners hanteer konflik op ʼn manier wat die ander party tevrede sal stel nie. Verhoudings tussen ouers en tieners verander soos wat die kind groter word. Individue verander ook. Die ouers sukkel om die verandering in die tiener se lewe te hanteer. Tot aan die einde van hulle lewe het ouers steeds die behoefte om te beskerm en seker te maak dat dit goed gaan met hul kind. Tieners se fisiese veranderinge maak dat dit dikwels moeilik is vir hulle om by die veranderinge by te bly en aan te pas. MOONTLIKE BEWOORDING Tieners en ouers dink anders oor dinge omdat beide ʼn nuwe fase betree. Ouers en tieners hanteer konflik anders. Die verhouding tussen die ouer en die tiener verander soos wat hul groter word. Tieners en ouers gaan deur oorgangsfases dus verander individue ook. Tieners vorm ʼn unieke identiteit en die ouers sukkel om die verandering te hanteer. Ouers wil hul kinders te alle tye beskerm. Tieners se fisiese veranderinge maak dit vir hulle moeilik om daarby aan te pas. (79 woorde) TOTAAL AFDELING B: 10

(EC/SEPTEMBER 2018) AFRIKAANS HUISTAAL V1 7 AFDELING C: TAAL VRAAG 3 Nasien van hierdie afdeling: Spelling: o Eenwoord-antwoorde word nie gepenaliseer nie, al is die spelling nie korrek nie tensy die spelling die betekenis van die woord beϊnvloed en/of die spelling die aspek is wat geassesseer word. o In volsin-antwoorde word verkeerde spelling net gepenaliseer indien die fout in die taalstruktuur getoets word. o Waar ʼn afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te wees. Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word soos in die instruksie aangedui. VRAAG 3 Vraag Antwoord Punt 3.1 Wye/groot verskeidenheid leesstof (vir vroue en mans) (1) 3.2 Dit is die skakel met die onderskeie tydskrifinhoud/ Om die allesomvattende verskeidenheid aan te dui (1) 3.3 Alles is op een plek/ Alles blyk op een plek (te wees)/ Alles skyn op een plek (te wees) (1) 3.4 Moet jy nou jou gunsteling Afrikaanse tydskrifte en koerante aanlyn op netwerk24.com vir net R99 per maand kry? (1) 3.5 Om manipulasie aan te dui/ om leser te manipuleer (1) 3.6 Maandeliks (1) 3.7 Kuiergaste (1) 3.8 Finansiële (Spelling moet korrek wees.) (1) 3.9 gastehuis/losieshuis/weeshuis/kinderhuis (1) 3.10 Koekie met die hart dui op liefde/lief vir die lees van Afrikaanse tydskrifte Dit dui partydigheid aan/ Dat die Afrikaanse leser lief sal wees vir die lees van die tydskrifte. (1) [10]

8 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2018) VRAAG 4: STROKIES Vraag Antwoord Punt 4.1 Hondjie (1) 4.2 Genl./genl. (1) 4.3 Nee, niemand het dit vir my teruggebring nie. (1) 4.4 Omdat hy jou nommer in my beursie gekry het, sal ek maatreëls moet tref! (1) 4.5 Die hoofbedekkings op hul koppe/die kamele (1) 4.6 Daar is meer as een gesegde dus is dit nie ʼn enkelvoudige sin nie. Daar is ʼn hoofsin sowel as ʼn bysin. (1) 4.7 Die vliegtuig is oud. (1) 4.8 Oral (1) 4.9 Dames/Meisies (1) 4.10 Ek is jammer. (1) [10]

(EC/SEPTEMBER 2018) AFRIKAANS HUISTAAL V1 9 VRAAG 5: ARTIKEL Vraag Antwoord Punt 5.1 Suid-Afrika streef daarna om vinnige aanvallende rugby te speel. (1) 5.2 Knie (1) 5.3 Onder (1) 5.4 Onfiks (1) 5.5 Die fiksheids-en kondisioneringsghoeroe wat verlede jaar nog in Brittanje gebly het, sê ons spelers is net so groot en sterk soos enige ander rugbyland s n. (1) 5.6 hindernis/uitdaging/kwessie (1) 5.7 Jy het baie moed as jy in die leeus se hok wil klim, of is jy net domastrant?/jy moet die moed van jou oortuiging hê. (1) 5.8 Waarskynlikheid/moontlikheid (1) 5.9 Die kultuur onder baie van ons spelers sal egter vrot wees. (Die aanhalingstekens is opsioneel.) (1) 5.10 Ekstra inligting ten opsigte van die beroep word gegee./ Die begrip wat jou beroep behels word uitgebrei./ ʼn Voorbeeld van opoffering wat gemaak moet word, word gegee. (1) [10] TOTAAL AFDELING C: 30 GROOTTOTAAL: 70