GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE JUNIE 2017

Vergelijkbare documenten
GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE JUNIE 2017

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL. Vraestel 1 DATUM: 05 JUNIE 2017

Education GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE JUNIE Punte: 120 Tyd: 2½ uur

GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 9 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

RIGLYNE VIR DIE OPSTEL VAN GRAAD 12- EKSAMENVRAESTELLE VIR TALE HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

PUNTE: 80 TYD: 2 uur

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE EKSAMEN 2017 GRAAD 10 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR

MEMORANDUM JUNIE 2015

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYNE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1 Begrip, Opsomming en Taal Memorandum

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D7 & D16 MEMORANDUM AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10 JUNIE 2017

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

VOORBEELDVRAESTEL GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM. PUNTE: 70 TYD: 2 uur. Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

AFRIKAANS HUISTAAL V1

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 9 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM

GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 MEMORANDUM

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 VRAESTEL 1 MEMORANDUM JUNIE 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal. Taal in konteks

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Transcriptie:

Onderwys en Sportontwikkeling Lefapha la Thuto le Tlhabololo ya Metshameko Dept. van Onderwys en Sportontwikkeling Dept. of Education and Sport Development NOORDWESPROVINSIE GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE JUNIE 2017 Punte: 80 Tyd: 2 uur

AFRIKAANS EAT GR. 11 VRAESTEL 1 JUNIE 2017 Hierdie MEMO bestaan uit 6 bladsye MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE AFDELING A: KYK EN LEESBEGRIP VRAAG 1 AFDELING A: BEGRIPSLEES TEKS A: TYDSKRIFARTIKEL VRAAG ANTWOORD PUNT VLAK 1.1 pad 1 1 1.2 musieksensasie 1 1 1.3 KKNK 1 1 1.4 dit is waar die Here hom wil hê. 1 1 1.5 Hy het meer tyd by sy ouma deurgebring as by sy ma. Hy het by sy ouma gebly gedurende die week. 1 1 1.6 Dat alle mense gelyk is/hard te werk/jouself nooit hoër ag as ander mense nie. 1 1 1.7 Sy kon nog vinnig beweeg/hardloop. 1 2 1.8 Sy het by dieselfde skool gewerk wat hy bygewoon het. 1 1 1.9 Nee, sy het as skoonmaker gewerk. 1 3 1.10 Feit. 1 2 1.11 Koos Doep, Laurika Rauch, Jan Blom, Kurt Darren (Enige TWEE) 2 1 1.12 B/gelag 1 2 1.13 Om Afrikaans te verstaan en om sosiaal in te skakel. (Of soortgelyk) 2 1 1.14 Persoon aanspreek/met iemand raas oor iets. 1 3 1.15 taalflaters 1 1 1.16 Hy het aandag getrek met sy danspassies en so plek in die revue gekry/ Hy het gedans. (Of soortgelyk) 1 2 1.17 ʼn Vrou het ʼn video van hom geneem waar hy sing en dit op Facebook gelaai. / ʼn Sangvideo wat ʼn vrou op Facebook gelaai het, het baie likes gekry. 2 2 1.18 Sy likes het baie vinnig vermeerder / meer geword. 1 2 1.19.1 Konnotatiewe taal. 1 2 1.19.2 Hy wil mense bymekaar bring. Musiek kan verskille tussen mense uitskakel. (Of soortgelyk) 1 2 1.20 Ja. Die liefde vir musiek is universeel / Musiek skep eenheid, ongeag kleur. (Enige EEN of soortgelyke antwoord) 1 3 1.21 Seker van sy saak. 1 2 1.22 Hy wil die vroue se guns wen / hul aandag trek. 1 2 1.23 Hul is nie beïndruk nie / selfs vies daaroor. (Negatief) 1 3 1.24 Sy is boos / kwaad / lus om hom te klap. 1 2 1.25 Alle vroue hou daarvan as mans hul vlei. (Enige soortgelyke antwoord.) (Abei kante moet gestel word: vrou en man vir 2 punte) 2 3 TOTAAL AFDELING A: 30 2

DENKVLAK 1: DENKVLAK 2: DENKVLAK 3: 12/30 [40%] 12/30 [40%] 6/30 [20%] AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2 ASSESSERINGSRIGLYNE ALGEMEEN Beplanning is nie nodig nie. Indien beplanning wel gedoen is, moet dit duidelik aangedui word. Indien nie aangedui nie, word die eerste opsomming nagesien. Indien die opsomming te kort is, maar dit bevat ál die vereiste inligting, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Kandidate mag nie afkortings in hulle opsommings gebruik nie, maar indien wel, word elke afkorting getel volgens die woorde wat dit voorstel. Die aantal woorde moet deur die onderwyser getel word. Leerders verloor nie ʼn punt as hulle nie die aantal woorde aandui nie. As die woordlimiet oorskry word, word net nagesien tot die sin waarin die aantal bereik is. Die res van die opsomming word geïgnoreer. PUNTETOEKENNING 7 punte vir 7 feite 3 punte vir Taal Totaal: 10 punte DUI DIE PUNTE SÓ AAN: FEITE: 7 Feite = 7 Taal = 3 = 10 Slegs feite wat in volsinne aangebied word, verdien punte. (ʼn Volsin het ʼn werkwoord) TAAL: 3 ELKE taalfout (grammatika, spelling en punktuasie) in ELKE feit, word aangedui (ook in verkeerde feite), daarna getel en soos volg bereken: Verspreiding van punte vir TAAL waar die leerders NIE DIREK aangehaal het NIE: 1 3 feite korrek 1 punt 4 5 feite korrek 2 punte 6 7 feite korrek 3 punte

AFRIKAANS EAT GR. 11 VRAESTEL 1 JUNIE 2017 Verspreiding van punte vir TAAL waar die leerders DIREK aangehaal het: 1 5 direkte aanhalings 1 punt vir Taal 6 7 direkte aanhalings 0 punte vir Taal TIPIESE TAALFOUTE: Woordorde in enkelvoudige sin (bv. O/werp + ww. + voorwerp) Dubbelnegatief Lydende vorm Tyd, wyse & plek Direkte vertaling (moedertaalinvloed) Voornaamwoorde Infinitief Woordorde in saamgestelde sinne ( Voegwoord 1, 2 & 3) Omgekeerde woordorde. FORMAAT: Kandidate moet die opsomming in die korrekte formaat aanbied: puntsgewys onder mekaar indien in paragraafvorm aangebied, word die eerste sin gemerk EN die res geïgnoreer. GETAL WOORDE: Kandidate MOET die korrekte getal woorde aandui. Indien hy/sy nagelaat het om dit aan te dui of dit verkeerd aangedui het, word hulle NIE GEPENALISEER met een punt NIE. VRAAG 2: OPSOMMING - Denkvlak 2 (100%) - Opsomming van inligting Voordele van musiek vir goeie gesondheid. Uit die leesstuk Moontlike antwoorde 1 Navorsers het bewys dat vroeë musiekonderwys ʼn kind se brein stimuleer Daar is bewys dat musiek goed is vir breinstimulasie. 2 Studies het voorts bewys dat musiek ook ʼn Musiek is goed vir die hart. invloed op die mens se hartklop het. 3 As mens voor jy die dag afsluit, na musiek luister, verbeter die gehalte van die Musiek maak jou rustig sodat jy goed kan slaap. slaapproses. 4 Dit het ʼn kalmerende effek en laat jou gelukkig voel. Musiek kalmeer mens en jy kan ook goed voel. 5 Musiek het ook ʼn enorme invloed op die Musiek maak jou stres minder. vlakke van die streshormoon. 6 Die mens se verstand en psige word positief beïnvloed deur na musiek te luister. Musiek is goed wanneer jy angstig is. 7 Verder is daar ook bevind dat musiekopleiding help om die brein gesond te hou as Musiek maak jou brein skerp en hou jou jonk. mens ouer word. TOTAAL AFDELING B [10] 4

AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES VRAAG 3 PUNT DVLAK 3.1. hartsnaar 1 1 3.2. Watter klank het jou laat huis toe verlang? 1 1 3.3. Konnotasie 1 3 3.4. Die lyk is begrawe. 1 3 3.5. Jy behoort elke Woensdag saam te reis op Via-TV. 1 1 3.6. D /jy is lus om te gaan dans 1 1 3.7. warme 1 1 3.8. klankie 1 1 3.9. kitare 1 1 3.10. Lettergrootte en lettertipe trek aandag. 1 1 [10] 4.1 Dit word as ʼn NAAM gebruik. 1 1 4.2 Haar woorde en haar lyftaal wys duidelik dat sy haar vererg het / Sy is kwaad, haar woorde en haar gesig wys dit. (Lyftaal en woorde se ooreenkoms moet in antwoord verskyn) 2 3 4.3 Moeder sê: Ek was gisteroggend hier. 1 1 4.4 sat 1 1 4.5 Hy steur hom nie aan Flo se klagte nie / gee nie om nie. 1 1 4.6 B 1 1 4.7 jou ma. 1 2 4.8 Hy probeer haar oortuig dat hy wel met haar ma gepraat het. 1 3 4.9 Daar moet ʼn komma wees voor ʼn aanspreekvorm. 1 2 [10] 5.1 Ben was nie tevrede met die werk wat die bouer gedoen het 2 nie. 2 5.2 Ben sê vir die bouer dat hy na die venster moet kyk 2 2 5.3 Niks in die huis is skeef nie. 2 2 5.4 Daar is nie seep in die seepbakkie nie, omdat dit onderstebo is. 2 2 5.5 Al die ligskakelaars is skeef ingesit. 1 2 5.6 Die bouer sal die skewe ligskakelaars uithaal en dit reg insit. 1 1 5.7 Die gordyn hang altyd skeef voor die venster. 1 2 5.8 Waaroor is Ben ontevrede? 1 2 5.9 Die vloer is baie ongelyk, daarom staan die bad skeef. 2 2 5.10 Die bouer is vasberade om die knoeiwerk reg te maak. 1 2 5.11 Die bouer vra of hy iets verkeerd gedoen het. 2 1 5.12 Die bouer antwoord: Ek sal al die foute regmaak. 2 1 5.13 Die bouers moet die skewe bad regmaak. 1 3 [20] TOTAAL AFDELING C: [40] GROOTTOTAAL: 80 DENKVLAK 1: DENKVLAK 2: DENKVLAK 3: 16/40 [40%] 16/40 [40%] 6/40 [20%]

AFRIKAANS EAT GR. 11 VRAESTEL 1 JUNIE 2017 AFRIKAANS HT EAT TAT GRAAD 10 11 12 ASSESSERINGSTAAK 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 BESKRYWING Vraestel 1: Kyk en Leesbegrip, Opsomming & Taalstrukture en - Konvensies A PRE MODERERING 1 Is die volgende inligting aangedui? INSTANSIE/NAAM VAN SKOOL VAK EN V L A K GRAAD DATUM TYDSDUUR PUNTE Ja Nee Ja Nee Ja Nee Ja Nee Ja Nee Ja Nee 2 Kognitiewe vlakke DENKVLAKKE 1 2 3 VOORGESKREWE RIGLYN 40% 40% 20% WERKLIKE 40% 40% 20% Kommentaar: Barrett se taksonomie is haalbaar en dus voldoen aan die vlakke wat vereis word. 3 Standaard van assesseringstaak: Die assesseringstaak voldoen aan die standaard vir Graad 11 EAT - leerders 4 Verskeidenheid en inklusiwiteit: n Verskeidenheid vrae wat al die vereiste kognitiewe vlakke aanspreek, is ingesluit in dié vraestel en sal deur die Graad 11 EAT- leerders beantwoord kan word. 5 Taalgebruik Geskiktheid vir vlak en graad Korrekte vakterminologie KOMMENTAAR Ja Ja 6 Assesseringsinstrument MEMORANDUM RUBRIEK KORREKTHEID Ja Nee Indien Nee, veranderinge wat aangebring moet word: N.v.t. MODERATOR N.Ackerman HOEDANIGHEID Vakadviseur: Afrikaans HANDTEKENING N.Ackerman DATUM 20/05/2017 6