INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

Vergelijkbare documenten
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE EKSAMEN 2017 GRAAD 10 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYNE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

MEMORANDUM JUNIE 2015

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 & D7 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 1 TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES IN KONTEKS MEMORANDUM GRAAD 11 JUNIE 2017

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

VOORBEELDVRAESTEL GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM. PUNTE: 70 TYD: 2 uur. Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 VRAESTEL 1 MEMORANDUM JUNIE 2017

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 04 Afrikaans EAT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN

GRAAD 11 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2

GRAAD 9 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

RIGLYNE VIR DIE OPSTEL VAN GRAAD 12- EKSAMENVRAESTELLE VIR TALE HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Inhoud. Taalstrukture en -konvensies. Wenke vir toetse en eksamens. Skryfvaardighede. Aan die leerder...4

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Jakkals lê eendag heerlik en

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS

DISTRIK: GAUTENG-WES GEMEENSKAPLIKE EKSAMEN: JUNIE 2016 VAK: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL: 1 (TAAL IN KONTEKS) GRAAD: 11 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL HERSIENING TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES ONDERWYSERSGIDS. Graad 10-12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D7 & D16 MEMORANDUM AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10 JUNIE 2017

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

Hoe kies n mens n troeteldier?

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Transcriptie:

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE PUNTE: 40 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 6 bladsye.

2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING A: LEESBEGRIP Nasien van leesbegrip: Spelfoute waar eenwoord-antwoorde vereis word, moet gepenaliseer word. Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir slegs JA/NEE of WAAR/VALS nie. Die rede/motivering moet verskaf word om ʼn punt te verdien. Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die leerder gee ʼn volsin, is dit korrek mits die korrekte antwoord onderstreep is of op een of ʼn ander wyse uitgelig word. Vir meervoudigekeuse-vrae word BEIDE die letter OF die korrekte antwoord wat onderstreep is, aanvaar.

(EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS HUISTAAL V2 3 AFDELING A VRAAG 1: ʼn KORTVERHAAL 1.1 B (1) 1.2 B (1) 1.3 A (1) 1.4 Die boer se verlore kalf/verlore kalf (Enige soortgelyke antwoord wat fokus op die kalf.) (1) 1.5 Die kranse herhaal sy stem./sy stem weerklink terug as hy roep. Indien herhaal/herhaling in die sin is, word 1 punt toegeken aan die leerder. (1) 1.6 Die arend het na drie dae leer vlieg. Hy het die derde dag leer vlieg, is ook aanvaarbaar. (1) 1.7 Op daardie oomblik verskyn die son se eerste strale. (Sin moet direk uit leesstuk aangehaal word.) (1) 1.8... nog steeds gedink het dat hy ʼn hoender is.... nog steeds gedink het dat hy nie kon vlieg nie.... nog steeds gedink het dat hy vir altyd tussen die hoenders gebly het. OPE-ANTWOORD VRAAG Enige antwoord, solank dit betrekking op die leesstuk het. LW. Leerder moet klein letters na sou gebruik en die sin wat volg, moet in die toekomende tyd geskryf word. (2) 1.9 As ʼn mens meer van jouself dink, dan kan jy hoër hoogtes bereik. (Relevante antwoorde is ook aanvaarbaar.) (1) [10] VRAAG 2: ADVERTENSIE 2.1 ATKV (1) 2.2 www.atkv.org.za (1) 2.3 C (1) 2.4 dans (1)

4 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) 2.5 Dit belowe dat jy beter Afrikaans sal praat./dat Afrikaans baie lekker sal word vir jou./jy baie lief sal word vir die taal. OPE-ANTWOORD VRAAG Leerder word nie beperk tot spesifieke woordeskat nie, maar dit moet betrekking op die advertensie hê. (1) [5] VRAAG 3: GEDIG 3.1 B (1) 3.2 A (1) 3.3 Die gedig handel oor ʼn hartseer tortel. OPE-ANTWOORD VRAAG Solank leerder se antwoord betrekking het op tortelduif se hartseer (1) 3.4 ʼn tortel (1) 3.5 A (1) 3.6 C (1) 3.7 dowwe verekleed. (1) 3.8 Ja, die tortel is droewig/hartseer en ervaar ook vrees. 1 punt vir Ja 1 punt vir die noem van enige van die bogenoemde emosies (2) 3.9 Leed verekleed (1) [10] TOTAAL AFDELING A: 25

(EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS HUISTAAL V2 5 AFDELING B: TAAL IN KONTEKS Wenke by die merk van die TAAL As leerder se antwoord verkeerd gespel is, is antwoord ook verkeerd. By verkleining en meervoude moet die woorde reg gespel wees. Sinskonstruksie moet by sinne taalkundig korrek wees. Woordsoorte moet korrek gespel word. VRAAG 4: WOORDSTRUKTURE 4.1 foto s arende (2) 4.2 27- sewe en twintig of sewe-en-twintig (1) 4.3 Hulle is eenders/dieselfde ook aanvaarbaar (1) 4.4.1 4.4.2 sangeres aktrise (2) 4.5 met behulp van m.b.v. (1) 4.6.1 4.6.2 lug pad (2) 4.7 Hy plaas sy koppie op die rak. Leerder moet sin in die teenoorgestelde konteks gebruik as plaas waar die woord plaas as ʼn plek gebruik word. Plaas moet as ʼn werkwoord gebruik word. (as ʼn werkwoord) (1) [10] VRAAG 5: VISUELE TEKS 5.1 goedkoop (1) 5.2 va-kan-sie-oor-de (1) 5.3 bywoord van tyd (net tyd is ook aanvaarbaar) (1) 5.4.1 Vraagsin (1) 5.4.2 uitroepsin (1) 5.5 spotgoedkoop (1) 5.6 hoë (1) [7]

6 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) VRAAG 6: STROKIESPRENT 6.1.1 trop (1) 6.1.2 swerm (1) 6.2 Hy kon nie die leeu afgeneem het nie omdat hy nie ʼn film gehad het nie. 1 punt vir omdat in die middel. 1 punt vir tweede sin wat met ʼn klein letter begin en die woordorde moet taalkundig korrek wees. Slegs 1 punt as tweede sin met hoofletter begin. (2) 6.3 per (1) 6.4 Was jy nog nooit in die Krugerwildtuin nie? Al ooit verander na nog nooit...nie. (1) 6.5 Hulle het ʼn groot motor gehad waarmee hulle gery het. (1) 6.6 Die oom skiet die leeus daar agter die berg. (1) 6.7 Die vrou sệ dat sy daardie dag nog ʼn draai moet gaan loop. 1 punt vir die woord dat 1 punt vir: ek verander na sy Leerder verdien 2 punte, al word vandag nie verander na daardie dag nie. (2) 6.8.1 selfstandige naamwoord (1) 6.8.2 werkwoord (1) 6.9 D (1) [13] TOTAAL AFDELING B: 30 2 15 GROOTTOTAAL: 40