AFRIKAANS EAT GRAAD 11

Vergelijkbare documenten
JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYNE

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE EKSAMEN 2017 GRAAD 10 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

RIGLYNE VIR DIE OPSTEL VAN GRAAD 12- EKSAMENVRAESTELLE VIR TALE HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1

GRAAD 9 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

MEMORANDUM JUNIE 2015

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

PUNTE: 80 TYD: 2 uur

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1 Begrip, Opsomming en Taal Memorandum

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE JUNIE 2017

GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE JUNIE 2017

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

VOORBEELDVRAESTEL GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM. PUNTE: 70 TYD: 2 uur. Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 VRAESTEL 1 MEMORANDUM JUNIE 2017

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E.

Transcriptie:

Johannesburg Cluster Common Examination Memorandum Vraestel 1 Begripstoets, Opsomming en Taal November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 11 PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 9 bladsye. Bladsy 1 van 9

Afdeling A Leesbegrip Assesseringsriglyne: GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Spelfoute in een-woord-antwoorde word gepenaliseer. Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie die fokus is op begrip. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA / NEE / EK STEM SAAM / EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede / motivering word oorweeg. Indien die kandidaat nie JA / NEE skryf nie, maar die motivering is korrek, word die punt toegeken. Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/LUG JOU MENING-vrae, word die punte verdeel: o 1 punt vir WAAR / ONWAAR of FEIT / MENING en o 1 punt vir die rede / motivering / aanhaling. As die leerder se WAAR / ONWAAR reg is, maar die motivering is verkeerd, verdien die leerder net EEN punt. As die WAAR / ONWAAR verkeerd is, maar die motivering is reg, word GEEN punte toegeken nie. Vals (Fals) kan aanvaar word. (False is egter verkeerd, want dit is Engels.) As ʼn antwoord ʼn aanhaling is, word die kandidaat nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie. Die aanhaling moet volledig volgens die teks wees,maar die kandidaat word nie gepenaliseer vir spelfoute nie. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse uitgelig word. Wanneer twee of drie feite / punte vereis word en die kandidaat ʼn hele reeks gee, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien. Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. Aanvaar dialektiese variasies. Aanvaar by meervoudigekeuse-vrae die letter ASOOK die korrekte antwoord wat ten volle uitgeskryf is. Bladsy 2 van 9

AFDELING A LEESBEGRIP VRAAG 1 INTERNETARTIKEL Grappie [218 woorde] GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 1.1. A Die skrif is aan die muur. 1 2 2.1 3 1.2. trouringe OF kitaarname OF (klein) akkedissies 1 2 2.1 1 1.3. Sy van is October OF sy van is n maand. (OF IETS SOORTGELYKS) 1 2 2.4 5 1.4. (2011 9 =) 2002 1 2 2.4 3 1.5. 33 OF Drie-en-dertig OF Drie en dertig. 1 2 2.1 1 1.6. Chinese Kanji-skrif OF Chinees OF Kanji 1 2 2.1 1 1.7. E Sy linker-binnearm 1 2 2.1 2 1.8. positiewe 1 2 2.1 1 1.9. Dis sagte vleis en baie meer sensitief 2 2 2.1 1 1.10. Onwaar, Kathi sê hy is soos David Beckham.. 2 2 2.1 2 1.11. C - ekstra 1 2 2.4 1 1.12. C - Die tatoes wat hy het simboliseer nie juis iets nie. 1 2 2.4 2 1.13. Onwaar, hy wil hulle voorletters (op himself / sy lyf) laat tatoeëer. 2 2 2.1 2 1.14. Opinie, want dit is wat vir hom persoonlik aantreklik is. 2 2 2.1 4 1.15. EIE OPINIE oor tatoes. 2 2 2.1 3 Aantal vrae 6 4 3 1 1 Totaal Vrae 15 15 15 15 15 % 40% 26% 20% 7% 7% AFDELING A LEESBEGRIP Bladsy 3 van 9

VRAAG 2 FILMRESENSIE Black Snake Moan [148 woorde] 2.1.1. B Hy lyk onskuldig. 2.1.2. A Hy sing goed. 1 2 2.1 1 2.2.. n gunsteling onder kykers gemaak. 1 2 2.4 1 2.3. amper-amper 1 2 2.1 2 2.4. Onwaar, jy moet bel. 1 2 2.1 2 2.5. EIE OPINIE of leerder aan n sangkompetisie op TV sal deelneem of nie. DIE LEERDER KRY NIE N PUNT VIR JA OF NEE NIE. 1 2 2.1 3 Aantal vrae 2 2 1 0 0 Totaal Vrae 5 5 5 5 5 % 40% 40% 20% 0% 0% AFDELING A LEESBEGRIP VRAAG 3 STROKIESPRENT Towerfluit [91 woorde] 3.1 onleesbaar 1 2 2.1 1 3.2 C Drie-dimensioneel. 1 2 2.1 1 3.3 EIE OPINIE. 1 2 2.4 3 Aantal vrae 2 1 0 0 0 Totaal Vrae 3 3 3 3 3 % 67% 33% 0% 0% 0% Bladsy 4 van 9

AFDELING B OPSOMMING VRAAG 4 GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ASSESSERINGSRIGLYNE ALGEMEEN Lees die hele opsomming om ʼn geheelindruk van die opsomming te kry. Beplanning is nie nodig nie. Indien beplanning wel gedoen is, moet dit duidelik aangedui wees. Indien nie aangedui nie, word die eerste opsomming nagesien. Indien die opsomming te lank is, word daar slegs 5 ekstra woorde toegelaat. Die res van die opsomming word geïgnoreer. Indien die opsomming te kort is, maar dit bevat al die vereiste inligting, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Kandidate mag nie afkortings in hul opsommings gebruik nie, maar indien dit in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal woorde wat dit voorstel. PUNTETOEKENNING Feite: 7 punte Taal: 3 punte DUI DIE PUNTE S. AAN: Feite (7) + Taal (3) = (10) FOrmaat ( 0/1) Woord ( 0/1) Aanhaling ( 0/1/2) = TOTAAL STAP 1: FEITE (7) Slegs feite wat in volsinne aangebied word, verdien punte. (ʼn Volsin het ʼn werkwoord.) STAP 2: TAAL ( 0/1/2/3) ELKE taalfout (grammatika, spelling en punktuasie) in ELKE feit word aangedui (ook in verkeerde feite), daarna getel en soos volg bereken: Feite met taalfoute. Feite sonder taalfoute. 0 4 foute: geen penalisering nie Geen feite korrek: geen punt vir taal 5 10 foute: trek 1 punt af 1 2 feite korrek: maksimum 1 punt vir taal 11 15 foute: trek 2 punte af 3 4 feite korrek: maksimum 2 punt vir taal 16 foute of meer: trek 3 punte af 5 7 feite korrek: maksimum 3 punt vir taal TIPIESE TAALFOUTE Woordorde in enkelvoudige sin (bv. O/werp + ww. + v/werp) Tyd, wyse, plek- Direkte vertaling (moedertaalinvloed) Woordorde in saamgestelde sinne (Voegwoord 1, 2 en 3) Dubbelnegatief Voornaamwoorde Omgekeerde woordorde Lydende vorm Infinitief Bladsy 5 van 9

STAP 3: FORMAAT ( 0/1) Kandidate moet die opsomming in die vereiste formaat aanbied: puntsgewys in kolomme of onder mekaar. penaliseer met een punt indien die opsomming in paragraafvorm aangebied is. STAP 4: GETAL WOORDE ( 0/1) Kandidate MOET die korrekte getal woorde aandui. Indien die kandidaat nalaat om die getal woorde aan te dui of die verkeerde getal woorde is aangedui, penaliseer met een punt aan die einde. STAP 5: AANHALINGS ( 0/1/2) Vir direkte aanhalings van sinne word daar soos volg gepenaliseer: 1 3 volledige sinne aangehaal geen penalisering nie 4 5 volledige sinne aangehaal trek 1 punt af 6 7 volledige sinne aangehaal trek 2 punte af VRAAG 4 OPSOMMING Maniere hoe jy skool kan oorleef. [230 woorde] Moontlike Opsomming Wees beskikbaar. Sluit aan by 'n vereniging of klub Maak kontak met ander mense. Begin gesels met 'n vreemdeling. Leer om te gee. Moenie 'n negatiewe houding hê nie. Leer om te kommunikeer Bladsy 6 van 9

1 In die stuk Wees beskikbaar. Jy gaan nie mense ontmoet en nuwe vriende maak wanneer jy wegkruip nie. Wees beskikbaar. Opsomming 2 Sluit aan by 'n vereniging of klub, want só gaan jy mense ontmoet waarby jy kan inskakel. Dis 'n lekker gemaklike manier om nuwe vriende te maak. Sluit aan by 'n vereniging of klub 3 Jy kan egter ook vriende maak op enige ander plek. Knoop n gesrpek aan deur iemand te komplimenteer. Die persoon sal jou dank bedank - dit was die aanknopingspunt. Dan sê jy iets neutral wat julle in gemeen het en siedaar, jy het 'n kontak tussen jou en 'n ander mens gemaak. Maak kontak met ander mense. 4 Ontdek iets in iemand waarvan jy hou en bespreek dinge waaroor julle saamstem. Moenie dadelik in argumente en redenasies verval nie. Vind iets waarvan jy hou in die persoon en iets waaroor julle saamstem. Begin gesels met 'n vreemdeling. 5 Wanneer jy vriende wil wen, leer om te gee. Ons wil so graag ontvang, maar dis eers wanneer jy gee dat jy die grootste vriende sal maak. Gee van jou tyd, energie en positiwiteit aan mense. Leer om te gee. 6 Moenie met 'n negatiewe houding loop en kla oor alles nie. Mense vind makliker aanklank by iemand wat positief is, lekker lag en gesels en met 'n optimistiese geaardheid die lewe aanpak. Moenie 'n negatiewe houding hê nie. 7 Leer om te kommunikeer. Leer ontspan wanneer jy tussen vreemdelinge of ander mense is en gebruik geleenthede om 'n geselsie met 'n vreemdeling aan te knoop. Soos die gesegde lui 'n vreemdeling is maar net 'n vriend wat jy nog nie ontmoet het nie. Leer om te kommunikeer Aantal punte 4 2 2 1 0 Totaal moontlike punte 9 9 9 9 9 % 44 % 22% 34% 0% 0% TOTAAL AFDELING B - 10 Bladsy 7 van 9

AFDELING C: TAAL ASSESSERINGSRIGLYNE WOORDSTRUKTURE Spelling moet korrek wees om punt te verdien. Die standaardvariant geld. SINSTRUKTURE Die ge- moet as EEN WOORD met die werkwoord geskryf word. Die te moet in verbinding met die infinitief as twee woorde geskryf word. Verder tel spelling glad nie. Streekstaal kan nie in ag geneem word nie. Indien die opdrag lui dat die kandidaat die sin soos volg moet begin, hoef die hele sin nie uitgeskryf te word nie. Indien die opdrag lui dat die kandidaat die sin moet oorskryf, moet die hele sin uitgeskryf word. VRAAG 5.1 5.15. TYDSKRIFVOORBLAAIE HUISGENOOT [151 woorde] 5.1 Tweeduisend-en-tien 1 4 1.1 2 5.2. operasiessal 1 4 1.4 4 5.3. sangers 1 4 2.1. 3 5.4. horlosie 1 4 1.6 2 5.5. n Boek is sopas deur Joost vrygestel. 2 4 1.6 4 5.6. messe 1 4 1.9 1 5.7. in 1 4 2.1 1 5.8. besluit 1 4 1.9 2 5.9. vegtertjies 1 4 1.9 2 5.10. D - deur te haak. 1 4 2.13 4 5.11. D - Die vrou sê dat sy die dokters hoor sê dat sy dood is. 1 4 3.2 4 5.12. Nee, niks kan gedoen word om Amor en Joost se huwelik te red nie. 3 4 2.10 3 5.13. Nie alleen die ma nie, maar die suster van die sewentienjarige meisie is 3 4 2.6 5 ook bekommerd oor haar. ( - weglating van herhaling) 5.14. bruid 1 4 1.9 2 5.15. Die joernalis vra of mense sy vrou se groot liefde was. 2 4 2.9 2 Aantal punte 2 6 2 4 1 Totaal moontlike punte 15 15 15 15 15 % 13% 40% 13% 27% 7% Bladsy 8 van 9

VRAAG 5.16 5.20 STROKIESPRENT Garfield [ 36 woorde] 5.16 Jy is net so oud soos jy voel daarom voel ek nog baie jonk. 2 4 2.6 1 5.17 Aangesien Garfield sy rug beseer het, vra hy vir hulp. 3 4 26. 5 5.18 piepklein 1 4 1.6 3 5.19 n Koppie koffie word elke oggend deurjohn gedrink. 3 4 2.8 4 5.20 Volgende week sal Garfield 23 jaar oud wees. 2 4 1.6 4 Aantal punte 2 0 1 5 3 Totaal moontlike punte 11 11 11 11 11 % 18% 0% 9% 46% 27% VRAAG 9 PRENT VISA KAART [2 woorde] 9.1 ongelukkig. 1 4 1.5 1 9.2. Die man sê dat hy die tyd gebruik om te brei. 3 4 2.9 4 9.3. ophou OF stop 1 4 1.5 2 9.4. Ek het op my suster se rusbbank geslaap waarna sy ook uitgeskop was. 2 4 1.6 3 9.5. jong 1 4 1.5 4 9.6. Die woorde wag en waag in goeie sinne wat die betekenis duidelik maak. 2 4 1.6 3 Aantal punte 1 1 4 4 0 Totaal moontlike punte 10 10 10 10 20 % 10% 10% 40% 40% 0% VRAESTEL TOTAAL - 80 Bladsy 9 van 9