GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vergelijkbare documenten
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

RIGLYNE VIR DIE OPSTEL VAN GRAAD 12- EKSAMENVRAESTELLE VIR TALE HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

VOORBEELDVRAESTEL GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM. PUNTE: 70 TYD: 2 uur. Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 & D7 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 1 TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES IN KONTEKS MEMORANDUM GRAAD 11 JUNIE 2017

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE EKSAMEN 2017 GRAAD 10 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

MEMORANDUM JUNIE 2015

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 VRAESTEL 1 MEMORANDUM JUNIE 2017

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D7 & D16 MEMORANDUM AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10 JUNIE 2017

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYNE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

AFRIKAANS HUISTAAL V1

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL V1 SEPTEMBER 2017 NASIENRIGLYNE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 12 GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL VRYSTAAT NASIENRIGLYNE. Junie 2018 VRAESTEL 1

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN

GRAAD 9 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal. Taal in konteks

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

PUNTE: 80 TYD: 2 uur

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

Transcriptie:

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V1 FEBRUARIE/MAART 2015 MEMORANDUM PUNTE: 70 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.

Afrikaans Huistaal/V1 2 DBE/Feb. Mrt. 2015 AFDELING A: LEESBEGRIP Nasien van die leesbegrip: Spelfoute in eenwoord-antwoorde word by Huistaal gepenaliseer. Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering moet oorweeg word. Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING/LUG JOU MENING-vrae, word die punte verdeel: 1 punt vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING en 1 punt vir die rede/motivering/aanhaling. Vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie. Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat n volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee n hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien. Indien die kandidaat woorde uit n ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. Aanvaar dialektiese variasies. Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord wat ten volle uitgeskryf is, aanvaar. VRAAG 1 Vraag Antwoord Punt 1.1 bekroon 1 1.2.1 Mense was verstom/verbaas/ontsteld/het daaroor vrae gevra/het nie noodwendig saamgestem nie/het dit vreemd gevind. 1 Die antwoord kan nie dui op groot oë nie dit moet iets suggereer van die figuurlike betekenis/wat bedoel word./konnotasie. 1.2.2 Ja Dis duidelik dat die prys toegeken is sonder om die reëls van die Akademie toe te pas/dat die bekroonde dramaturg se werk nie in die voorafgaande drie jaar gepubliseer is nie/die toekenning nie volgens die reëls se bepalings gedoen is nie. Nee Die dramaturg het baie jare gelede reeds die toekenning verdien en die Akademie het nou bloot al sy werk vir die toekenning in ag geneem/die Akademie het seker soveel druk van buite ervaar dat dit goed en reg is dat hulle nou die toekenning gemaak het. 1 Net die motivering verdien punte by oop vrae.

Afrikaans Huistaal/V1 3 DBE/Feb. Mrt. 2015 1.3 Apartheidsjare/Verdrukking/Verdrukking van apartheid 1 1.4 In plaas daarvan dat Adam Small nooit bekroon is nie (en veel later as wat dit eintlik moes gebeur het), het hy darem nou die erkenning gekry wat hy verdien het Die (Suid-Afrikaanse) Akademie (vir Wetenskap en Kuns) moes lankal die Hertzogprys aan Small toegeken het, maar het dit uiteindelik gedoen. 2 Die antwoord moet bewys lewer dat die leerder die idioom betrek het. 1.5 Die opvallende kort paragraaf beklemtoon die belangrike inhoud. 1 1.6 oeuvre/drama-oeuvre 1 1.7 Dit was n belediging./ Hulle doen hom n onreg aan./ Hy het die Hertzogprys verdien./ n Medalje kan dinge nie regstel nie./ Hy moet kry wat hy verdien. 2 Kandidaat gee enige TWEE antwoorde. 1.8 2009 1 1.9 Die Tydskrif vir Letterkunde se 2012-uitgawe is gewy aan die nalatenskap van sy werk./ n Bundel, Kô laat ons sing, met sy gedigte (wat strek van 1957 tot 1986) het in 2012 die lig gesien./ Mense bly hom bespreek as gevolg van die Hertzogprystoekenning./ Daar het n nuwe digbundel verskyn./klawerjas het op 14 September 2014 verskyn. 3 Kandidaat noem enige DRIE argumente. 1.10 glo/behoort 1 1.11 Parentese/aandagstrepe 1 1.12 beskuldigings / vrae 1 1.13 Albei fokus op die kwaliteit van Small se skryfwerk./ Albei wil aandui dat Small se werk hoog aangeslaan word./ Sharpville en apartheid dui op die politieke stryd/agtergrond./ Albei verwys na die universele/internasionale inslag van Small se werk. 1 1.14 Adam Small se antwoord was stilte/stilswye soos hy die afgelope 16 jaar nie in die openbaar gepraat het nie./in stilte gewoon/geleef het./hom aan die buitewêreld onttrek het./glad nie iets van hom laat hoor het nie./niks geskryf het nie. 2

Afrikaans Huistaal/V1 4 DBE/Feb. Mrt. 2015 1.15 Dis woordspeling op Kanna hy kô hystoe en die Hertzogprys kom uiteindelik tuis by Small. / Adam Small is bekend vir sy gebruik van Kaapse Afrikaans dit is direkte woorde uit sy drama, Kanna hy kô hystoe / Dit is woorde uit Small se drama/verwys na die drama/die ingeligte leser weet dus dadelik dat die teks oor Small/Kanna hy kô hystoe handel soos wat die Hertzogprys uiteindelik aan Small toegeken is. 2 1.16 Drama Toneel 2 1.17 Die diep gesprek 1 1.18 Daar was groot drama na aanleiding van die toekenning van die Hertzogprys/oor Adam Small dit so laat ontvang het./ Adam Small se oeuvre/letterkundige werke sluit ook dramas in./ In 2012 is die Hertzogprys vir drama toegeken. 1 1.19 Afrikaanssprekende mans is vurige rugby-ondersteuners./openbaar hulle lojaliteit op die verkeerde plek./woon kunstefeeste om die verkeerde redes by./stel nie in kuns en kultuur belang nie./het nie n idee watter klere by kultuurfeeste pas nie./stel net in drink en eet belang./beskou kuns en kultuur as eet en drink eerder as ballet/opera/drama./is altyd oorgewig. 4 Enige VIER antwoorde is korrek. TOTAAL AFDELING A: 30

Afrikaans Huistaal/V1 5 DBE/Feb. Mrt. 2015 AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2 Nasien van die opsomming Opskrif/titel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van n opskrif/titel te voorsien nie. Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne, in enige volgorde skryf. Slegs wenke wat in volsinne aangebied word, verdien punte. Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is nie, word die eerste opsomming nagesien. Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui. Punte word soos volg toegeken: o 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit) o 3 punte vir taal o Puntetotaal: 10 Verspreiding van taalpunte wanneer die kandidaat nie woordeliks aangehaal het nie: o 1 3 feite korrek: ken 1 punt toe o 4 5 feite korrek: ken 2 punte toe o 6 7 feite korrek: ken 3 punte toe Verspreiding van taalpunte wanneer kandidaat woordeliks aangehaal het. o 6 7 direkte aanhalings: ken geen taalpunte toe nie o 1 5 direkte aanhalings: ken 1 punt vir taal toe LET WEL: Tel van woorde: o Nasieners moet die aantal woorde wat gebruik is, tel. o Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het nie of as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is. o Indien die kandidaat die vereiste getal woorde oorskry, lees tot by 90 woorde en ignoreer die res van die opsomming. o Korter opsommings wat die vereiste wenke bevat, mag nie gepenaliseer word nie. ʼn Opsomming wat in paragraafvorm aangebied word, kan die volgende moontlike bewoording gebruik: Plante stel noodsaaklike suurstof deur fotosintese vry. Dooie plante vorm n vrugbare bolaag vir landboudoeleindes. Plante, soos byvoorbeeld, graan, groente en vrugte bevat stowwe wat noodsaaklik vir ons gesondheid is. Vesel, wat in koring voorkom, verbeter jou energievlakke terwyl ander plante, soos die bas van die kinaboom, oor medisinale eienskappe beskik wat malaria kan beveg. By elke volk is daar kruie wat tradisioneel as insekweerders gebruik word terwyl basiliekruid verseker dat mummies na jare nog lekker ruik. Getal woorde: 77

Afrikaans Huistaal/V1 6 DBE/Feb. Mrt. 2015 AANHALING UIT TEKS 1 Beslis nie, want nie net stel plante suurstof vry deur fotosintese nie... 2... vorm ook in hul dooie vorm n vrugbare bolaag vir landboudoeleindes. 3 Plante beteken baie vir die mens, aangesien graan, groente en vrugte stowwe bevat wat noodsaaklik is vir ons gesondheid. 4 Stysel in koring gee jou energievlak n hupstoot. 5 Mense regoor die wêreld het al baie eeue gelede agtergekom dat sekere plante medisinale gebruike het. 6 Maar in elke land en by elke volk is daar ook kruie wat tradisioneel gebruik word as insekweerders. 7 Basiliekruid was een van antieke Egipte se gunstelingkruie: oorblyfsels van basiliekruid is by mummies gevind en na al die jare het hulle nog lekker geruik. A B C D E F G MOONTLIKE BEWOORDING Plante stel suurstof deur fotosintese vry. In plante se dooie vorm word n vrugbare bolaag vir landboudoeleindes gevorm. Plante, soos byvoorbeeld graan, groente en vrugte bevat stowwe wat noodsaaklik vir ons gesondheid is. Stysel in koring verbeter jou energievlak. Plante, soos die bas van die kinaboom, beskik oor medisinale gebruike. Elke volk het kruie wat tradisioneel as insekweerders gebruik word. Basiliekruid verseker dat n mens lekker ruik. Getal woorde: 67 TOTAAL AFDELING B: 10

Afrikaans Huistaal/V1 7 DBE/Feb. Mrt. 2015 AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES Nasien van hierdie afdeling: Spelling: o Eenwoord-antwoorde word verkeerd gemerk as die spelling verkeerd is. o In volsin-antwoorde word verkeerde spelling net gepenaliseer indien die fout in die taalstruktuur getoets word. o Waar n afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te wees. Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word soos in die instruksie aangedui. By meervoudigekeuse-vrae word BEIDE die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord EN die antwoord wat uitgeskryf word, aanvaar. VRAAG 3: ADVERTENSIE Vraag Antwoord Punt 3.1 dramaturg 1 3.2 Die foto s wat in wolke geplaas is, pas by die woord hemels./ Die plasing is opvallend/trek aandag./ Dit lyk soos wolke wat by die hemel pas. 1 3.3.1 Denotasie: Die woord verwys na die lug/hemel. Konnotasie: Die woord verwys na n genotvolle/lekker/vrolike/interessante Woordfees. 2 Alternatiewe wat binne konteks aangebied word, kan ook oorweeg word. 3.3.2 Die woord laat dit klink of die Woordfees iets is om na uit te sien./hoe dit sal wees om in die hemel te wees./ Manipuleer die leser oor die genot wat in die woord/woordfees opgesluit is. 1 3.4 univ./univ. 1 3.5 Die advertensie maak van woorde gebruik./ Woorde word op die advertensie gebruik om die verskillende vertonings mee te adverteer. 1 3.6 Dit gaan lekker/goed wees. 1 3.7 Dit sou hemel op aarde wees./gewees het. 1 3.8 Palatalisasie 1 [10]

Afrikaans Huistaal/V1 8 DBE/Feb. Mrt. 2015 VRAAG 4: VISUELE TEKS Vraag Antwoord Punt 4.1 kuier 1 4.2 Hy hou niks van die mense nie./ Hy kuier nie graag saam met hulle nie./ Hy wil hulle nie so baie sien nie. 1 4.3 Daar moet môre (deur my) gewerk word. Daar moet môre gewerk word deur my. 1 4.4 maar 1 4.5 Die vrou sê dat hulle dan nog iets kan kry om te eet./die vrou sê hulle kan dan nog iets kry om te eet. 1 4.6 Hulle lyftaal dui aan dat hulle ontspanne is./ Hulle is vriendelik en geselserig./ Hulle geniet nog verversings. Hulle wil nog nie huis toe gaan nie. Hulle wou nog sing. 1 4.7... nog iets drink of eet/drink/eet/ nie./... meer wakker bly nie./... langer kuier nie. 1 4.8 Sarkasme 1 4.9 wanneer julle loop 1 4.10 slot/sleutel 1 VRAAG 5: ARTIKEL Vraag Antwoord Punt 5.1 Die aanhalingstekens bevestig dat die woorde uit Engels aangehaal word./ Dit is iemand se direkte woorde. 1 5.2 koer/gesis 1 5.3 albumpie 1 5.4 Suid-Afrika 1 [10]

Afrikaans Huistaal/V1 9 DBE/Feb. Mrt. 2015 5.5 Kyk, ek hou mos nóg van motorry, nóg van treinry!/ Kyk, ek hou mos nie van motorry of van treinry nie! 1 5.6 Die (kleinste bietjie) gewikkel 1 5.7 Hy gebruik n (teenwoordige) deelwoord/malende en/of meervoud/massas om dit aan te dui./ Hy gebruik alliterasie/herhaling van klanke om sy woordkeuse uit te hef malende massas. 1 5.8 Ek klim van die trein af. Ek skud die grond van my skoene af. 1 5.9 Lekkerte/plesierigheid/vreugde/genot 1 5.10 hierdie/daardie/dié 1 [10] TOTAAL AFDELING C: 30 GROOTTOTAAL: 70