AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 VRAESTEL 1 MEMORANDUM JUNIE 2017

Vergelijkbare documenten
GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 1 MEMORANDUM JUNIE 2017

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE EKSAMEN 2017 GRAAD 10 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM

MEMORANDUM JUNIE 2015

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYNE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 & D7 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 1 TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES IN KONTEKS MEMORANDUM GRAAD 11 JUNIE 2017

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

RIGLYNE VIR DIE OPSTEL VAN GRAAD 12- EKSAMENVRAESTELLE VIR TALE HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1

VOORBEELDVRAESTEL GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM. PUNTE: 70 TYD: 2 uur. Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.

GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

PUNTE: 80 TYD: 2 uur

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D7 & D16 MEMORANDUM AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10 JUNIE 2017

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN

GRAAD 11 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1 Begrip, Opsomming en Taal Memorandum

GRAAD 9 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DISTRIK: GAUTENG-WES GEMEENSKAPLIKE EKSAMEN: JUNIE 2016 VAK: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL: 1 (TAAL IN KONTEKS) GRAAD: 11 MEMORANDUM

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL V1 SEPTEMBER 2017 NASIENRIGLYNE

AFRIKAANS HUISTAAL V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 12 GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL VRYSTAAT NASIENRIGLYNE. Junie 2018 VRAESTEL 1

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Transcriptie:

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 VRAESTEL 1 MEMORANDUM JUNIE 2017 Punte: 120 Tyd: 2½ uur Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye AFDELING A: LEESBEGRIP

NASIEN VAN DIE LEESBEGRIP: 1. Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is. (Foute moet steeds aangedui word.) Waar die foute die betekenis van die woord(e) verander, word dit wel gepenaliseer. 2. Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal wat geassesseer word, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. 3. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/ EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering/bewys moet oorweeg word. 4. Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING/LUG JOU MENING-vrae word geen punte toegeken nie. Net die rede/motivering/aanhaling word bepunt. 5. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit korrek, mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. 6. Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee ʼn hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien. 7. Aanvaar dialektiese variasies. 8. Aanvaar die letter en/of die korrekte antwoord wat uitgeskryf is by ʼn meervoudigekeusevraag. 2

VRAAG 1 TEKS A: TYDSKRIFARTIKEL VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT VLAK 1.1 300-340cm 1 1 1.2 6000kg 1 1 1.3 kleiner 1 1 1.4 Hulle het ʼn grys vel met Swart hare 1 1 1.5 Hulle het groot ore (Of soortgelyk aan bogenoemde) 1 3 1.6 Sy slurp 1 1 1.7.1 6 (ses) 1 1 1.7.2 3 (drie) 1 1 1.8 10km/h 1 3 1.9 Stropers En die vernietiging van hul habitat 2 1 1.10 Grasvlaktes en savannas 2 1 1.11 Blare Wortels Bas Grasse Vrugte (Enige drie) 3 4 1.12 D 190L 1 2 1.13 jong 1 2 1.14 tussen die ouderdom van 10 en 13 jaar 10 jaar 13 jaar (Enige EEN) 1 1 3

1.15 22 maande 1 1 1.16 Nee Kalfies is baie groot (Of soortgelyk aan bogenoemde) 1.17.1 Sien Ruik loop TEKS B VISUELE TEKS 1 1 3 1 1.18 1.7m 1 3 1.19 gras 1 3 1.20 100cm 1 3 1.21 A Witrenoster wei in troppe 1 3 1.22 witrenoster 1 4 1.23 skerp gepunte lip aggressief en allenlopend (Enige EEN) TOTAAL AFDELING A: 30 1 4 4

AFDELING B: OPSOMMING NASIEN VAN DIE OPSOMMING Die opsomming word soos volg nagesien: Puntetoekenning: o 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit) o 3 punte vir taal o Puntetotaal: 10 Verspreiding van taalpunte wanneer die kandidaat nie woordeliks aangehaal het nie: o o 1 3 feite korrek: ken 1 punt toe o 4 5 feite korrek: ken 2 punte toe 6 7 feite korrek: ken 3 punte toe Verspreiding van taalpunte wanneer die kandidaat woordeliks aangehaal het: o 6 7 direkte aanhalings: ken geen taalpunte toe nie o 1 5 direkte aanhalings: ken 1 punt vir taal toe LET WEL: Tel van woorde: o o o Nasieners moet die getal woorde wat gebruik is, tel. o Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het nie of as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is. Indien die kandidaat die vereiste getal woorde oorskry, lees tot by 65 woorde en ignoreer die res van die opsomming. Korter opsommings wat die vereiste feite bevat, mag nie gepenaliseer word nie. Nasien: o Elke feit moet sin maak. o Daar moet n sinvolle werkwoord in elke sin wees. o Sien net die eerste feit na indien n feit twee keer geskryf word. o Indien twee verskillende feite by een punt genoem word, word net die eerste feit nagesien. o Dui direkte aanhalings met n A aan. o Verkeerde spelling word nie gepenaliseer nie, solank die betekenis duidelik is. o Sodra daar een of meer aanhaling is, ignoreer die blokkie oor die toekenning van taalpunte en gebruik die blokkie oor aanhalings.

VRAAG 2: Hoe om na jou diamante te kyk TEKS 1. Die gemiddelde gewig vir bulle is tussen 1500 1800 kg. Ouer bulle weeg nog swaarder, met massas van 3200 kg en soms tot 3600 kg. VERWAGTE ANTWOORDE Seekoeie weeg tussen 1500 en 1800kg. 2. Ten spyte van hul grootte kan seekoeie vir 'n paar honderd meter lank snelhede van tussen 30 km/uur tot 50 km/uur bereik. Seekoeie kan tussen 30-50km per uur hardloop. 3. Die seekoei se leeftyd strek tussen 40 tot 50 jaar. Donna die seekoei is op 56 jaar die oudste lewende seekoei in aanhouding. Seekoeie word tussen 40-50 jaar oud. 4. Die oë, ore en neusgate van die seekoei is Hulle oë, ore en neusgate is hoog op hul hoog koppe. geplaas op die kop. Dit laat toe dat hulle onder die water kan bly ten einde koel te bly en sonbrand te voorkom. 5. Die seekoei spandeer die grootste gedeelte van Seekoeie bly meestal in die water. die dag in die water of modder, saam met ander lede van die trop. Die water hou die seekoei se liggaamstemperatuur koel en keer dat die vel uitdroog. 6. Die seekoei verlaat die water teen skemer en beweeg tot sover as 8 kilometer van die water af, om gras te vreet. Gras is die grootste bron van voedsel en die seekoei vreet tot 68 kilogram gras. 7. Volwasse seekoeie moet elke vier tot ses minute asemskep bo die wateroppervlak selfs 'n slapende seekoei sal opstyg tot bokant die water. Seekoeie vreet gras. Seekoeie moet elke 4-6 minute asemskep. GETAL WOORDE = 203 woorde ( ± 200 woorde - Disjunktief) GETAL WOORDE = 48 woorde (50 60/65 maksimum) TOTAAL AFDELING B: 10 6

AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES NASIEN VAN TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES 1. Spelling: Eenwoord-antwoorde moet korrek gespel word. By volsin-antwoorde word verkeerde spelling gepenaliseer indien die fout in die taalstruktuur is wat getoets word. Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees. 2. Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die instruksies. 3. Aanvaar die letter EN/OF die korrekte antwoord wat volledig uitgeskryf is, by ʼn meervoudigekeuse-vraag. VRAAG 3: ADVERTENSIE VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT VLAK 3.1 Ouers 1 4 3.2 (Die opskrif) is groot/in hoofletters/in verskillende lettertipes geskryf. (Die opskrif) is in vetdruk/donker letters/font. Dit staan heel bo aan die advertensie. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1 4 3.3 slegs (Penaliseer nie as aanhalingstekens nie gebruik is nie) 1 2 3.4 uitroepteken 1 3 3.5 C Telefoon A Telefoon (Enige EEN) 1 3 3.6 julle 1 2 3.7 mooiste 1 3 7

3.8 Ons het vir jou gewag 1 2 3.9 geskree 1 2 3.10 Wie wag vir ons? 1 3 3.11.1 olifantbul 1 3 SUBTOTAAL: 11 VRAAG 4: STROKIESPRENT VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT VLAK 4.1 A Staan met sy vuis in die lug 1 5 4.2 Jy sal by Trent kuier 1 2 4.3 Sy gee my vroeë slaaptyd. 1 3 4.4 Haar beveel 1 4 4.5 Laat 1 3 4.6 matjie 1 2 4.7 ongelukkig 1 4 SUBTOTAAL: 7 VRAAG 5.1: LEESSTUK VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT VLAK 5.1.1 meeste 1 3 5.1.2 groepe 1 3 5.1.3 Nefies nefie 1 3 8

5.1.4 Nie ons nie 1 3 5.1.5 vir 1 3 5.1.6 dertien 1 3 5.1.7 nuwe 1 2 5.1.8 splinternuut 1 1 5.1.9 plekkie 1 5.1.10 Laaste gebore lank na ander kinders 1 5 5.1.11 Ons het ook teruggekom met stories, maar ander stories 1 3 5.1.12 i C (pa en ma) 4 4 ii D (ooms. Tantes, oumas, oupas, niggies) iii A (broer) iv - koud 5.1.13 storie 1 3 5.1.14 Ons was baie opgewonde oor die renoster wat ons sou sien 1 4 5.1.15 winter 1 5 SUBTOTAAL: 18 VRAAG 5.2: PRENT VRAAG ASSESERINGRIGLYNE PUNT VLAK 5.2.1 almal 1 4 5.2.2 Nie bly 1 2 5.2.3 voël 1 2 SUBTOTAAL: 3 TOTAAL AFDELING C: 40 AFDELING D: LETTERKUNDE 9

BLADSAK Lucas Malan VRAAG 6 VERHAAL A: Koning Leeu se geskenke Pieter W. Grobbelaar (20) VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT VLAK 6.1 Koning Leeu 1 1 6.2 Hulle was bang dat Leeu hulle gaan opvreet 2 1 6.3 D (HORINGS) 1 3 6.4 Heuning en melk 2 1 6.5 kameelperd 1 3 6.6 6.6.1 -C (kolletjiespak) 6.6.2 - D (lang neus) 6.6.3 B (horings op die neus) 6.6.4 A (slagtande) 4 3 6.7 Boesman 1 2 6.8 A Jakkals. (Enige EEN) 1 3 6.9 Leeu se vrou (nie padda nie) (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1 3 6.10 Hy wou wys dat hy ʼn goeie koning is. 1 3 6.11 By boer 1 3 6.12 Spogpak Vleishorings Lang nek Lang bene (enige TWEE) 6.13 Goeie koning want hy hou partytjie vir sy diere 10 2 3

hy gee hulle geskenke hy het hulle nie opgeëet tydens die partytjie nie Slegte koning want hy is kort van draad hy gee nie om wie kry watter geskenke nie hy eet sy onderdane as hy nie partytjie hou nie hy gee slegte geskenke vir party diere (Enige soortgelyke antwoorde) 2 5 [20] VERHAAL B: Wie is die erfgenaam Julia Mabale VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT VLAK 6.14 Hulle het baie veekrale met baie beeste, bokke, skape, donkies en hoenders 2 2 6.15 Rrathabo en Mmathabo 2 2 6.16 Op die vendusie 1 2 6.17 6.17.1 Thabang 6.17.2 koningin 6.17.3 Belegang 1 1 1 3 3 3 6.18.1 B dood aan malaria (Enige EEN) 1 3 6.18.2 A naam van die stam (Enige EEN) 1 3 6.18.3 C Stry oor wie is die jongste (Enige EEN) 1 3 11

6.18.4 D Punda Maria (Enige EEN) 1 3 6.19 Daar was droogte in die land 2 3 6.20 C Goudmyne (Enige EEN) 1 4 6.21 4 1 3 6.22 10 1 3 6.23 Daar was niks meer om te erf nie. 1 4 6.24 Geld is nie belangrik nie Familie is belangriker as geld Jy moet lief wees vir jou familie (Enige korrekte antwoord) 1 6 [20] TOTAAL AFDELING D [40] GROOT TOTAAL 120 12

13