AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V MEMORANDUM

Vergelijkbare documenten
JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE EKSAMEN 2017 GRAAD 10 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYNE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM

MEMORANDUM JUNIE 2015

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

VOORBEELDVRAESTEL GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM. PUNTE: 70 TYD: 2 uur. Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 VRAESTEL 1 MEMORANDUM JUNIE 2017

GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

RIGLYNE VIR DIE OPSTEL VAN GRAAD 12- EKSAMENVRAESTELLE VIR TALE HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 & D7 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 1 TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES IN KONTEKS MEMORANDUM GRAAD 11 JUNIE 2017

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 9 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 1 MEMORANDUM JUNIE 2017

PUNTE: 80 TYD: 2 uur

AFRIKAANS HUISTAAL V1

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D7 & D16 MEMORANDUM AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10 JUNIE 2017

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 & D8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 GRAAD 11 MEMORANDUM JUNIE 2017 TOTAAL: 80

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL V1 SEPTEMBER 2017 NASIENRIGLYNE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

DISTRIK: GAUTENG-WES GEMEENSKAPLIKE EKSAMEN: JUNIE 2016 VAK: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL: 1 (TAAL IN KONTEKS) GRAAD: 11 MEMORANDUM

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1 Begrip, Opsomming en Taal Memorandum

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 12 GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL VRYSTAAT NASIENRIGLYNE. Junie 2018 VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal. Taal in konteks

Transcriptie:

VOORBEELDVRAESTEL GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 2012 MEMORANDUM PUNTE: 80 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2 AFDELING A: LEESBEGRIP ASSESSERINGSRIGLYNE Spelfoute in eenwoord-antwoorde word NIE gepenaliseer NIE, behalwe as die spelling die woordbetekenis verander. Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is. By oop vrae verdien die rede/motivering die punt. GEEN punt word toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Kandidate hoef nie laasgenoemde te skryf indien die motivering JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE insluit/impliseer nie. By vrae wat WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING vereis: - WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING is KORREK = plus die rede/motivering/aanhaling is KORREK = - WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING is KORREK = maar die rede/motivering/aanhaling is VERKEERD = - WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING is VERKEERD = Die rede/motivering/aanhaling =, ongeag of dit die KORREKTE rede/motivering/aanhaling is. Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word NIE GEPENALISEER indien die aanhalingstekens ontbreek NIE. Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat gee ʼn volsin, is dit korrek MITS die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. Die kandidaat kan ook die antwoord begin met: Die woord is.... By vrae wat een feit/punt of twee/drie feite/punte vereis en die kandidaat gee ʼn hele reeks: - sien SLEGS die vereiste feit(e)/punt(e) na. - indien die feit(e)/punt(e) met merkers aangedui is, word die eerste antwoord(e) per merker nagesien. Indien ʼn antwoord in meer as een sin aangebied word en die sin/sinne lei direk tot die antwoord, word die punt vir die korrekte feit toegeken. Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder daardie vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat NIE GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar. Aanvaar dialektiese variasies. Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord aanvaar. 2

3 VRAAG 1: Laat die fietsspeke sing! Verwerk uit: Die Burger, 2 Oktober 2011 212 woorde VRAAG MEMORANDUM PUNT DENKVLAK 1.1 Op 20 November 2011 (1) 1 1.2 Mense ry fiets as sport / as stokperdjie (1) 1 1.3.1 ʼn feit (1) 4 1.3.2 Daar is baie goeie en uitdagende bergfietsroetes oral in en om Gauteng. 1.4 Fietsry hou jou fiks / Dit help jou om van die oortollige wintervetjies ontslae te raak. / Dit help jou om maer te word (1) 4 (1) 2 1.5.1 Gaan fietsryers fietsry. (1) 2 1.5.2 personifikasie (1) 2 1.6.1 Waar (1) 3 1.6.2 Sowat 25 000 fietsryers gaan deelneem. (1) 3 1.7 Ja, die skrywer oortuig my dat ek fiks genoeg sal wees om teen November deel te kan neem. OF Nee, die skrywer oortuig my nie. (1) 4 1.8 Die regte klere sal beskerming bied. (1) 3 1.9 Dit dui aan dat die skrywer die mense aanmoedig. / Dit dui aan dat die skrywer opgewonde is. (1) 3 SUBTOTAAL: 12 VRAAG 1: ADVERTENSIE [Huisgenoot, 22 September 2011] VRAAG MEMORANDUM PUNT DENKVLAK 1.0 medisyne 1 1 1.11 Goedgekeur Geregistreer 1 1 2 2 1.12.1 kinders 1 3 (skep ʼn grafiese verband tussen teks en illustrasies) 1.12.2 ʼn suigstokkies is ʼn lekker vir ʼn kind / Die prentjie is van n kind met n suigstokkie in die hand (skep ʼn grafiese verband tussen teks en illustrasies) 1 3 3

4 1.13 Smullekker / lekker 1 2 1.14.1 Feit 1 1 1.14.2 Klinies getoets en bewys 1 2 1.15.1 smaak / proe 1 2 1.15.2 Framboosgeur 1 2 SUBTOTAAL: 10 EN VRAAG 1: SPOTPRENT [Volksblad, 9 September 2011] VRAAG MEMORANDUM PUNT DENKVLAK 1.16 Die Wêreldbeker rugbytoernooi (1) 2 1.17 Die vrou bel. / is op die selfoon (1) 1 Sy sny die gras. (1) 1 1.18 Nee, sy kla oor die man./ Haar gesigsuidrukking dui aan dat sy ongelukkig is. (1) 3 1.19.1 Die man het nie klaar geverf nie. (1) 3 1.19.2 Die verfblik en -roller staan teen die muur. / die muur toon tekens dat dit halfpad geverf is (1) 3 1.20 Hy sal die rugby op televisie dophou. (1) 2 1.21 Rugby is vir mans. (1) 4 SUBTOTAAL: 8 TOTAAL AFDELING A: 30 4

5 AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2: TYDSKRIFARTIKEL Hoe om veilig te wees in donderweer [Huisgenoot, 22 September 2011] Nasien van die opsomming: Die opsomming moet soos volg nagesien word: 208 woorde Puntetoekenning: o 7 punte vir 7 wenke (1 punt per wenk) o 3 punte vir taal o Puntetotaal: 10 Verspreiding van punte vir taal: o 1 3 wenke korrek: ken 1 punt toe vir taal. o 4 5 wenke korrek: ken 2 punte toe vir taal. o 6 7 wenke korrek: ken 3 punte toe vir taal. LET WEL: Formaat: n Opsomming in die verkeerde formaat moet ook geassesseer word. Tel van woorde: o Nasieners moet die hoeveelheid woorde wat gebruik is, tel. o Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het nie of as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is. o Indien n kandidaat die vereiste getal woorde oorskry het, word n oorskryding van 5 woorde toegelaat en die res van die opsomming word geïgnoreer. o Korter opsommings wat die vereiste wense bevat, mag nie gepenaliseer word nie. Hoe om veilig te wees in donderweer 1. Bly in die huis as ʼn donderstorm begin opsteek. 2. Moenie onder ʼn afdak of boom staan nie. 3. Moenie oor die telefoon praat nie. 4. Bly 30 minute in die huis nadat jy die laaste donderslag gehoor het. 5. Beweeg weg van bome, heinings en pale. 6. As jy op n dam of rivier in ʼn boot vaar, moet jy aan land gaan en skuiling soek. 7. Bly uit swembaddens. (Nie meer as 70 woorde nie.) TOTAAL AFDELING B: 10 5

6 AFDELING C Assesseringsriglyne WOORDESKAT EN TAALGEBRUIK Spelling moet korrek wees om punt te verdien. Die standaardvariant geld. SINSTRUKTURE Wanneer verlede tyd getoets word, moet ge- as EEN WOORD met die werkwoord geskryf word. Wanneer die infinitief getoets word, moet te in verbinding met die infinitief as TWEE WOORDE geskryf word. Verder tel spelling glad nie. Streekstaal kan nie in ag geneem word nie. Indien die opdrag lui dat die kandidaat die sin soos volg moet begin, hoef die hele sin nie uitgeskryf te word nie. Indien die opdrag lui dat die kandidaat die sin moet oorskryf, moet die hele sin uitgeskryf word. VRAAG3: SPOTPRENT 3.1 ge - vaar li ke (1) 3.2 gevaar (1) 3.3 snoei (1) 3.4 skêr (1) 3.5 mekaar (1) 3.6 (kort)broekie (1) 3.7 hempde (1) 3.8 waarop (1) 3.9 spekvet (een woord) (1) 3.10 geblomde (1) 3.11.1 ouer (1) 3.11.2 oudste (1) 3.12 kinderskoene (1) 6

7 3.13 Ma het die deeg uitgerol. (1) 3.14... in die prent. /... om die huis. (enige relevante voorwerp) (1) [15] EN VRAAG 4: STROKIESPRENT 4.1 Die skoolbus word deur Meneer bestuur. Korrekte woordorde [word bestuur] (2) 4.2 Meneer is besig om koeldrank te drink. (1) 4.3 Die krieketspan is vandag op pad Bloemfontein toe. (tyd, wyse,plek) (1) 4.4 per (1) 4.5 Elf (spelling moet korrek wees) (1) 4.6 Meneer vra of Neelsie ʼn slukkie van sy koeldrank wil hê. Korrekte woordorde Korrekte voornaamwoord (2) 4.7 Nee, Neelsie nog nooit sy brood met Meneer gedeel nie. (2) 4.8 Meneer is haastig, aangesien ons om eenuur begin speel. (2) 4.9 te wen (1) 4.10 krieketafrigter (1) 4.11 Gerrit (1) [15] EN 7

8 VRAAG 5: ADVERTENSIE 5.1 A genoeg gehad van (1) 5.2 figuurlik (1) 5.3 balju s (1) 5.4 skuldenaar (1) 5.5.1 Hy gaan gebuk onder skuld. (1) 5.5.2 Hy kry swaar onder skuld. / Het baie skuld (1) 5.6 Die (1) 5.7 U is moeg gesukkel. (1) 5.8 woning (1) 5.9 openbare (1) [10] TOTAAL AFDELING C: 40 TOTAAL VRAESTEL 1: 80 8