NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vergelijkbare documenten
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2010

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Motheo Onderwysdistrik

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRSA.2 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2010

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79)

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) DEPARTEMENT AFRIKAANS AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Transcriptie:

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye.

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November 2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: AFDELING A: AFDELING B: AFDELING C: Opstel (40) Lang transaksionele teks (20) Kort transaksionele teks (20) 2. 3. 4. Beantwoord EEN vraag in ELKE afdeling. Skryf in die taal wat geassesseer word. Begin ELKE afdeling op n NUWE bladsy. 5. BEPLANNING, REDIGERING EN PROEFLEES: Jy moet jou skryfstukke beplan, redigeer en proeflees. Gebruik byvoorbeeld ʼn kopkaart, vloeidiagram, sleutelwoorde, ens. vir jou beplanning. Doen elke keer beplanning VOORDAT jy die finale produk skryf. Dui die beplanning duidelik aan. TREK N STREEP DEUR DIE BEPLANNING NADAT JY DIE FINALE PRODUK GESKRYF HET. 6. Beplan jou tyd só: AFDELING A: AFDELING B: AFDELING C: 60 minute 30 minute 30 minute 7. 8. 9. 10. Nommer elke skryfstuk soos wat dit in die vraestel genommer is. Skryf die vraagnommer en die titel neer. Skryf jou eie titel neer as jy oor n prent in VRAAG 1.5 skryf. Skryf netjies en leesbaar.

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 3 DBE/November 2016 AFDELING A: OPSTEL Skryf n opstel van 200 250 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe. Skryf die vraagnommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan. VRAAG 1 1.1 DIT WAS N GOEIE DAG Party dae is net beter as ander dae. Skryf ʼn opstel oor ʼn goeie dag wat jy gehad het. Wanneer het jy hierdie goeie dag gehad? Waar was jy op hierdie goeie dag? [Uit google images] Wat het op hierdie dag gebeur? Waarom was hierdie dag so spesiaal? [40] 1.2 EK HET VERDWAAL ʼn Mens kan maklik verdwaal (nie weet waar jy is nie) wanneer jy op ʼn plek is wat jy nie ken nie. Skryf ʼn opstel en vertel van die dag toe jy verdwaal het. Wanneer het jy verdwaal? Waar het jy verdwaal? Wat het gebeur toe jy verdwaal het? Hoe het jy weer jou pad gevind? [Uit cliparthut.com] [40]

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 4 DBE/November 2016 1.3 MY SKOOL IS SPESIAAL Jy is gelukkig in die skool waarin jy is. Jy dink jou skool is baie spesiaal. Skryf ʼn opstel oor jou skool. Waar is jou skool? Watter goeie dinge word alles in jou skool gedoen? Waarom is jy gelukkig in hierdie skool? Waarom is jou skool spesiaal? [Uit i.ytimg.com] [40] 1.4 EK LEEF GESOND Dit is belangrik om gesond te leef, sodat jy nie maklik siek word nie en genoeg energie het. Skryf ʼn opstel en vertel waarom dit belangrik is om gesond te leef. Waarom is dit belangrik om gesond te leef? Wat moet ʼn mens doen om gesond te leef? [Uit guniita.com] Watter verkeerde dinge moet ʼn mens nie doen nie? Hoe kan jy ander motiveer om gesond te leef? [40]

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 5 DBE/November 2016 1.5 Kies EEN van die volgende prente en skryf n opstel daaroor. Skryf die VRAAGNOMMER van die opstel neer en gee jou opstel ʼn TITEL. Jou opstel moet met die prent verband hou. 1.5.1 1.5.2 [Uit fanathepurp.co.za] [40] [Uit howzit.com] [40]

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 6 DBE/November 2016 1.5.3 [Uit alfa-image.com] [40] 1.5.4 [Uit dailymail.co.za] [40] TOTAAL AFDELING A: 40

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 7 DBE/November 2016 AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKS Skryf 80 100 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe. Skryf die vraagnommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan. VRAAG 2 2.1 FORMELE BRIEF Jy sien op baie plekke in jou omgewing dat water vermors word omdat die pype en krane stukkend is. Ons land het min water en ons mag nie water so vermors nie. Skryf ʼn formele brief aan die munisipale bestuurder waarin jy kla oor die pype en krane wat nie reggemaak word nie. Jy kan die volgende adres gebruik: Die Munisipale Bestuurder Posbus 4321 Johannesburg 2000 [Uit xpsplumbing.co.za] Waar het jy die stukkende pype en krane gesien? Wat wil jy hê moet die munisipaliteit doen? Waarom is dit belangrik dat die pype en krane reggemaak moet word? Wat kan die munisipaliteit doen om te keer dat water vermors word? [20] 2.2 VRIENDSKAPLIKE BRIEF Jy het jou skool se matriekafskeid bygewoon. Skryf ʼn brief aan jou maat waarin jy van jou matriekafskeid vertel. Waar en wanneer was die matriekafskeid? Wat het jy aangetrek? Wat het alles gebeur? Hoe het jy oor die matriekafskeid gevoel? [20]

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 8 DBE/November 2016 2.3 DIALOOG Jou ma het vir jou ʼn baie duur selfoon gekoop. Jy het hierdie selfoon verloor en moet jou ma daarvan vertel. Jy weet sy gaan kwaad wees, daarom het jy klaar planne gemaak om geld te verdien om weer n selfoon te koop. Skryf die gesprek tussen jou en jou ma neer. Begin die gesprek só: Ek: (Reël oop) Ma, ek het iets om vir Ma te vertel. Ma: Wat wil jy vir my vertel? (Reël oop) Ek:... (Reël oop) Ma:... [Uit dreamstime.com] (Reël oop) LET WEL: Laat ʼn reël na elke spreekbeurt oop. [20] 2.4 VERSLAG ʼn Skelm het jou skoolsak gegryp en weggehardloop. Jou beursie en selfoon was ook in hierdie sak. ʼn Polisieman het jou gevra om ʼn kort verslag te skryf oor wat gebeur het. Waar en wanneer het dit gebeur? Wat het gebeur en wat was in jou sak? Hoe het die skelm gelyk? Wie het jou gehelp? [Uit buzzsouthafrica.com] [20] TOTAAL AFDELING B: 20

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 9 DBE/November 2016 AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKS Skryf 50 70 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe. Skryf die vraagnommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan. VRAAG 3 3.1 PLAKKAAT Jou klas het besluit om ʼn hip-hop-danskompetisie te hou om geld in te samel. Maak ʼn plakkaat om die ander leerders in jou skool oor hierdie kompetisie in te lig. Waar en wanneer word die kompetisie gehou? [Uit clipart.co.za] Wat gaan alles by die kompetisie gebeur? Watter pryse kan gewen word? Wie is die kontakpersoon en wat is die kontaknommer? LET WEL: Punte word vir inhoud toegeken, NIE vir versierings NIE. [20] 3.2 DAGBOEKINSKRYWING Jou skool het ʼn funksie gehou waar die hoof pryse vir die beste leerders uitgedeel het. Jy het die prys as die beste graad 12-leerder van jou skool ontvang. Skryf in jou dagboek. Vertel wat by die prysuitdelingfunksie gebeur het en hoe jy daaroor gevoel het. Waar en wanneer was die funksie? Wie was almal by die funksie? Gr.12 Watter prys het jy ontvang? Hoe voel jy oor die prys wat jy ontvang het? [Uit classroomclipart.com] [20]

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 10 DBE/November 2016 3.3 INSTRUKSIES Jou jonger sussie wil vir jou n kaas-en-tamatie-toebroodjie maak. Sy het vir jou gevra om die instruksies neer te skryf. Skryf die instruksies puntsgewys in volsinne neer. Jy kan die prentjies hieronder gebruik om jou te help. Voorbeeld: 1. Was jou hande voordat jy begin. [Uit imgrefurl.com] 2.... 3.............. 1. Was jou hande voordat jy begin. 2. 3. 4.

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 11 DBE/November 2016 5. 6. 7. 8. 9. 10. [Uit google images] [20] TOTAAL AFDELING C: GROOTTOTAAL: 20 80