NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Vergelijkbare documenten
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Motheo Onderwysdistrik

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2010

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRSA.2 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2010

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 EINDEKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EERSTE VRAESTEL (NSC11-07)

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Transcriptie:

AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D10055667-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 5 JUNIE 2013 Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. 1

Afrikaans Eerste Addisionele Taal Derde Vraestel INSTRUKSIES EN INFORMASIE Lees die volgende instruksies noukeurig voordat die vrae beantwoord word: 1. Skryf die antwoorde in die antwoordboek wat in die vraestel voorsien word. 2. Lees die instruksies vir elke vraag noukeurig en doen slegs wat verlang word. 3. Begin met die vraag waarvoor die hoogste punt moontlik behaal gaan word. 4. Nommer die antwoorde presies soos die vrae genommer is. 5. Antwoorde moet volsinne wees, behalwe waar ander instruksies gegee word. 6. Die puntetoekenning van elke vraag sal die lengte van die antwoord bepaal. Verskaf genoeg feite om die totale punte te behaal. Moenie tyd verspil deur meer inligting te gee as wat nodig is nie. 7. Skryf asseblief netjies en leesbaar ons kan nie onleesbare handskrif merk nie. 8. Begin die antwoord vir elke vraag op 'n NUWE bladsy, byvoorbeeld Vraag 1, nuwe bladsy, Vraag 2, nuwe bladsy. 9. Die vraestel en notas van enige student wat oneerlik te werk gaan, sal van hom of haar verwyder word. Die Kollege sal dissiplinêre maatreëls toepas om die integriteit van hierdie eksamen te beskerm. 10. Indien daar iets verkeerd is met, of uitgelaat was, in die vraestel of antwoordboek, lig asseblief dadelik die toesighouer in. As die toesighouer nie oor 'n probleem ingelig word nie, sal die Kollege dit nie later kan regstel nie en sal die punte nie aangepas kan word as gevolg van die probleem nie. 11. Hierdie vraestel mag van die eksamenlokaal verwyder word na afloop van die eksamen. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: Afdeling A, Afdeling B and Afdeling C. Jy moet EEN vraag uit ELKE AFDELING doen. Bestaan uit: AFDELING A Opstel 200 250 woorde Vrae 1.1 1.5 = VYF onderwerpe Vraag 1.6.1 1.6.3 = DRIE prente 50 Transaksioneel (lank) 120 150 woorde Transaksioneel (kort) 80 100 woorde Beantwoord EEN vraag uit hierdie afdeling AFDELING B Bestaan uit VIER onderwerpe Beantwoord EEN vraag uit hierdie afdeling AFDELING C Bestaan uit DRIE onderwerpe Beantwoord EEN vraag uit hierdie afdeling TOTAAL PUNTE: 100 30 20 2

AFDELING A OPSTEL (50 PUNTE) BEANTWOORD EEN VAN DIE VRAE Kies EEN vraag en skryf 200 250 woorde oor die onderwerp wat jy kies. Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, bo-aan neer. VRAAG 1 1.1 D Dié dag toe my ma smoorkwaad was Jy het jou ma nog nooit só kwaad gesien nie. Sy was só kwaad vir jou! Skryf ʼn opstel waarin jy vertel hoekom jou ma so kwaad was. Dit kan 'n grapperige of ernstige insident wees wat jou ma kwaad gemaak het. Vertel ook watter uitwerking haar woede op jou gehad het. 1.2 B Behoort mense by robotte te bedel? www.shutterstock.com-6941129 'n Toneeltjie soos die een hierbo het jou ook al seker frustreer, veral as die persoon jou met 'n baie hartseer uitdrukking aankyk. Is dit reg dat hulle daar staan en bedel? Skryf 'n opstel waarin jy jou opinie gee. 3

1.3 E Ek wonder hoe my wees? lewe oor tien jaar sal 1.4 M My lewe is my bessiefoon... www.overstock.com Skryf 'n opstel waarin jy beskryf wat jou Blackberry vir jou beteken en waarom jy nie sonder die foon kan klaarkom nie. 1.5 D Dit is beter om in Suid- Afrika te bly as om te emigreer. Skryf 'n opstel waarin jy redeneer of dit beter is om te bly as om te emigreer. Dit is belangrik dat jy beide kante van die stelling aanraak en in die laaste paragraaf tot 'n gevolgtrekking kom. 4

1.6 Kies EEN van die volgende visuelee tekste en skryf 'n opstel daaroor. Gee jou skryfstukk 'n titel. Jou opstel moet direk by die prent aansluit. 1..6.1 www.gettyimages.com 5

1..6.2 Uit: Beeld, 25 Oktober 2012 1..6.3 www.countryc craftmarket.org TOTAAL AFDELING: 50 6

Afrikaans Eerste Addisionele Taal Derde Vraestel AFDELING B LANGER TRANSAKSIONELE TEKS (30 PUNTE) BEANTWOORD EEN VAN DIE VRAE Kies EEN vraag en skryf 120 150 woorde oor die onderwerp wat jy kies. Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, bo-aan neer. VRAAG 2 2.1 DIALOOG Bestudeer die volgende prentjie en voltooi die gesprek in dialoogvorm. RAAI WAT? ONS TREK KANADA TOE! WAT SÊ JY, MY VROU? www.@cartoonstock.com In die prentjie hierbo kom die man opgewonde tuis. Hy het wonderlike nuus gekry dat die werk hom Kanada toe stuur. Sy vrou is nie gelukkig oor die nuus nie. Voltooi die gesprek in dialoogvorm. 7

2.2 RESENSIE Jy is 'n joernalis by 'n koerant. Jy het n week gelede 'n musiekkonsert bygewoon. Skryf nou 'n resensie oor die konsert vir die koerant. Die volgendee wenke mag jou dalk help: Waar het die musiekkonsert plaasgevind? Watter tipe musiek het die groep gemaak? Kan jy iets van die lede van die groep sê? Wie is die groep se teikenmark? Kan die musiekgroep aanbeveel word? www.clipart.com 2.3 INFORMELEE VERSLAG Diefstal by OTM e (kitsbanke) is aan die toeneem. Baie geld word daar gesteel. Jy het gesien wat by so 'n kitsbank gebeur het. Dit het jou ontstel. Skryf nou 'n informele verslag aan die bank om te sê wat jy daardie dag gesien het. Gee aandag aan die volgende wenke. Verskaf vir die verslag 'n opskrif (kop). Waar het die rooftog gebeur? Wie was betrokke? Wat het gebeur? Wanneer het dit gebeur? 8

2.4 VRIENDSKAPLIKE BRIEF Jy het jou eerste salaristjek ontvang! Skryf 'n brief aan 'n maat waarin jy vir hom / haar vertel wat jy met al die geld gaan koop en betaal. Gee ook redes hoekom jy die spesifiekee goed gaan koop. www.clipart.com TOTAAL AFDELING B: 30 9

AFDELING C KORTER TRANSAKSIONELE TEKS (20 PUNTE) BEANTWOORD EEN VAN DIE VRAE Kies EEN vraag en skryf 80 100 woorde oor die onderwerp wat jy kies. Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, bo-aan neer. VRAAG 3 3.1 DAGBOEK Jou pa is weg vir die naweek en jy het sonder toestemming een aand sy motor bestuur en teen 'n muur vasgery. Jy is doodbang. Skryf jou gevoelens in jou dagboek neer. 3.2 INSTRUKSIES Jou ma is op die oomblik in die hospitaal. Jy sien om na die familie. Jy het het ' n tienerbroer wie se kamer baie deurmekaar en vuil is. Skryf TIEN INSTRUKSIES vir hom neer hoe hy sy kamer aan die kant en skoon moet kry. www.decoratingbydonna.com 10

Afrikaans Eerste Addisionele Taal Derde Vraestel 3.3 PLAKKAAT Jy wil graag ekstra sakgeld verdien deur individuele foto s van leerlinge te neem. Maak ʼn plakkaat wat jy op die kennisgewingborde by jou skool kan plaas om hierdie geldmaakpoging van jou te adverteer. LET WEL: Dié is ʼn informatiewe teks. Jy sal dus GEEN punte vir versiering verdien NIE. Onthou die volgende wenke: Wie? Waar? Waarom? Tyd? Plek? Prys Kontakpersoon? Lettertipes? TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 100 PUNTE 11