NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vergelijkbare documenten
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE EKSAMEN 2017 GRAAD 10 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

MEMORANDUM JUNIE 2015

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYNE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 VRAESTEL 1 MEMORANDUM JUNIE 2017

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 & D7 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 1 TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES IN KONTEKS MEMORANDUM GRAAD 11 JUNIE 2017

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

VOORBEELDVRAESTEL GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM. PUNTE: 70 TYD: 2 uur. Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.

DISTRIK: GAUTENG-WES GEMEENSKAPLIKE EKSAMEN: JUNIE 2016 VAK: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL: 1 (TAAL IN KONTEKS) GRAAD: 11 MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D7 & D16 MEMORANDUM AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10 JUNIE 2017

GRAAD 11 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

RIGLYNE VIR DIE OPSTEL VAN GRAAD 12- EKSAMENVRAESTELLE VIR TALE HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 1 MEMORANDUM JUNIE 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

PUNTE: 80 TYD: 2 uur

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

AFRIKAANS HUISTAAL V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1 Begrip, Opsomming en Taal Memorandum

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL V1 SEPTEMBER 2017 NASIENRIGLYNE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 9 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE JUNIE 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 FEBRUARIE/MAART 2018 NASIENRIGLYNE PUNTE: 80 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye.

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 2 DBE/Feb. Mrt. 2018 AFDELING A: LEESBEGRIP ASSESSERINGSRIGLYNE Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is. Indien die leerder woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die antwoord sonder daardie vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die leerder NIE GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar. By oop vrae word geen punt toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE nie. Die rede/motivering verdien die punt. Geen punt word toegeken vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING nie. Die rede/motivering verdien die punt. Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die leerder gee 'n volsin, is dit korrek MITS die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. Wanneer TWEE/DRIE feite vereis word en 'n reeks word gegee, sien SLEGS die eerste TWEE/DRIE na. Aanvaar dialektiese variasies. Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN/OF die antwoord wat volledig geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae. VRAAG 1 TEKS A: KOERANTARTIKEL 1.1 (In) Noordwes(provinsie) 1 1.2 (Hulle het) eetgoed (aan skoolkinders) verkoop. 1 1.3.1 Daar was nie altyd geld vir kos nie./sy het soms honger gely. Sy kon nie matriek/haar skoolloopbaan voltooi/skryf/klaarmaak nie. (Of soortgelyk aan bogenoemde) 2 1.3.2 Dit het haar gemotiveer om 'n eie besigheid te begin/ innoverend te dink. Dit was die rede waarom sy die besigheid begin het. Dit het haar gedwing om geld te verdien/ 'n manier te vind om te oorleef/om vir die gesin te kon sorg. 1 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) ' 1.4 Haar ma was werkloos/het self nie geld gehad nie. Haar ma/sy was enkel(lopend)/daar was nie 'n man wat kon help met geld nie. (Of soortgelyk aan bogenoemde) 2 1.5 "seisoenwerker" 1 1.6 Sy/Esther plak die maatskappy se handelsmerk/logo op die pakkies (saad wat verkoop word). (Aanvaar nie seisoenwerker nie) 1 1.7 (Om met plastiek) te hekel 1 1.8 (die mooiste) handsakke (vrolikste) piekniekmandjies/mandjies 2

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 3 DBE/Feb. Mrt. 2018 1.9.1 Esther help ander mense. Esther skep werk vir vroue./leer vroue hekel. Esther leer kinders met leerprobleme om met hulle hande te werk. 1.9.2 Monsanto gee hulle afvalplastiek aan Esther. 1 1.10.1 Net vroue het haar grootgemaak/'n rol in haar lewe gespeel. Sy het self ervaar/beleef hoe swaar vroue kry. Sy het besef dat vroue 'n gemeenskap kan dra. (Of soortgelyk aan bogenoemde) 2 1.10.2 Hulle sal nie kan verder studeer nie. Esther/Sy leer die kinders om vir hulleself 'n toekoms te skep. Om 'n inkomste te kry. As die kinders iets kan doen, verbeter hulle selfbeeld. 1.11 Die mense praat met mekaar oor haar produkte/beveel haar produkte aan/hou van haar piekniekmandjies. Die mense (van Lichtenburg) bestel/koop Esther se produkte. Dis op almal se lippe. 1.12 In Suid-Afrika gebruik ons mense (om herwinning te doen). In ander lande word robotte gebruik (om herwinning te doen). (Die kandidaat moet albei noem om punte te verdien) 2 1.13 paragraaf 4 1 1.14 Mense gaan haar dophou (om te sien hoe sy vorder/of haar besigheid suksesvol is/of geld gaan maak). Mense stel belang in haar vordering. Mense ondersteun haar. Mense weet van haar. Mense glo sy gaan dit nog ver bring. 1.15 "Dit is Esther se ideaal om eendag aan die stuur van haar eie, nog groter besigheid te staan." 1 1.16 A Esther het berge versit. A Esther het berge versit.

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 4 DBE/Feb. Mrt. 2018 TEKS B: GRAFIEK 1.17 (Na) Augustus 1 1.18 Nederland 1 1.19 Die bron is Statistiek Suid-Afrika. Daar is navorsing gedoen. 1.20 Engels is een van Suid-Afrika se landstale. Die meeste Suid-Afrikaners kan Engels praat. Ons praat dieselfde taal. 1.21 A toere na Suid-Afrika reël. A toere na Suid-Afrika reël. 1.22 Nie almal ken die verskillende lande se landsvlae nie/kan die landsvlae identifiseer nie. (Of soortgelyk aan bogenoemde) 1 TOTAAL AFDELING A: 30

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 5 DBE/Feb. Mrt. 2018 AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2 Nasien van die opsomming LET WEL: Nasien van die opsomming word gebaseer op die insluiting van die feite soos deur die vraag oor die teks voorgeskryf. Die opsomming moet soos volg nagesien word: Puntetoekenning: o 7 punte vir 7 feite (1 punt per feit) o 3 punte vir taal o Totaal punte: 10 Toekenning van taalpunte as leerders nie woordeliks aangehaal het nie: o 1-3 korrekte feite: 1 punt o 4-5 korrekte feite: 2 punte o 6-7 korrekte feite: 3 punte Toekenning van taalpunte as leerders woordeliks aangehaal het: o 6-7 korrekte aanhalings: geen punte vir taal word toegeken nie o 1-5 korrekte aanhalings: 1 punt vir taal word toegeken LET WEL: Antwoorde moet in volsinne wees. Getal woorde: o Nasieners moet die getal woorde verifieer. o Geen punte word afgetrek indien die leerder nalaat om die getal woorde wat gebruik is, aan te dui of verkeerd aandui nie. o Indien die maksimum getal woorde (70 woorde) oorskry word, moet die nasiener tot by die laaste volsin na die 70-woordegrens nasien en die res van die opsomming ignoreer.

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 6 DBE/Feb. Mrt. 2018 TEKS C: BEVEILIG JOU HUIS TERWYL JY VAKANSIE HOU DIREKTE AANHALING Hoe kan jy jou huis gedurende vakansies beveilig? Stel die polisie in kennis sodat hulle kan oplet wanneer hulle jou buurt patrolleer. Inbrekers kom gou agter as daar nie lewe by 'n huis is nie. Daarom is dit raadsaam dat dit laat lyk of daar wel iemand tuis is. Daar is nogal heelwat dinge wat jy kan doen om die indruk te skep dat jou huis bewoon word. Vra vir jou buurman om 'n ogie oor jou huis te hou. As hy jou kontakbesonderhede het, kan hy jou kontak as daar 'n probleem is. Jy kan inbrekers bang maak met kennisgewings wat aandui dat daar slange in jou huis is. Hulle sal dan twee keer dink voordat hulle by jou huis inbreek. Dit is belangrik om die kragproppe van elektriese toestelle wat nie tydens jou vakansie gebruik gaan word nie, uit te trek. Dit sal verhoed dat jou huis as gevolg van 'n kortsluiting aan die brand slaan. Mense bêre dikwels hul huis se sleutel onder 'n blompot of bo-op die deurkosyn. Dit maak dit maklik vir inbrekers om toegang tot jou huis te kry. Jy moet dus keer dat inbrekers jou sleutel in die hande kan kry. Baie mense plaas persoonlike inligting op sosiale media; ook hulle vakansieplanne of foto's van waar hulle vakansie hou. Inbrekers weet dan dat jy nie tuis is nie. Speel eerder veilig en stuur selfoonboodskappe aan jou vriende as jy jou vakansiepret met hulle wil deel. 1 2 3 4 5 6 7 EIE WOORDE Jy moet die polisie laat weet as jy weggaan./moenie weggaan sonder dat die polisie dit weet nie./die polisie moet weet as jy weggaan. Laat dit lyk of daar iemand by die huis is./moenie dat die skelms agterkom daar is niemand tuis nie. Vra vir jou buurman om na jou huis te kyk. Skrik inbrekers af met kennisgewings dat daar slange in jou huis is. (Aanvaar nie bloot afskrik met kennisgewings nie.) Trek die kragproppe van elektriese toestelle uit./moenie elektriese toestelle aanlos tydens jou vakansie nie. Moenie 'n sleutel wegsteek waar inbrekers dit kan kry nie. Moenie op sosiale media verkondig dat jy nie tuis is nie. (Aanvaar ook: Moenie verkondig dat jy nie tuis is nie.) TOTAAL AFDELING B: 10

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 7 DBE/Feb. Mrt. 2018 AFDELING C: TAAL ASSESSERINGSRIGLYNE Spelling: o Eenwoord-antwoorde moet korrek gespel word. o By volsin-antwoorde word verkeerde spelling gepenaliseer indien die fout in die taalstruktuur is wat getoets word. o Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees. Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die instruksies. Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem OF die antwoord wat volledig geskryf word vir meerkeusevrae. VRAAG 3 TEKS D: ADVERTENSIE 3.1 Dit is in hoofletters. Dit is in vetdruk. Daar is 'n uitroepteken aan die einde van die sin. Die ellips/beletselteken/stippels (Enige EEN) 2 3.2 Met spaar-saam-ig-heid word bedoel dat mense slim/goed met hulle geld moet werk. Met spaar saam word bedoel dat twee mense saam moet spaar. (Of soortgelyk aan bogenoemde) 2 3.3 jou 1 3.4 minder 1 3.5 Hulle maak hul beursies oop om te wys dis leeg. 1 3.6 brandarm 1 3.7 C manipulering. C manipulering. 3.8 huisversekering 1 [10]

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 8 DBE/Feb. Mrt. 2018 VRAAG 4 TEKS E: SPOTPRENT 4.1 Gebruik/gebruik (Enige EEN) (Neem is direk vertaal : to take your time = nie korrek nie) 1 4.2 nêrens 1 4.3 Die leeu is vasgemaak. Die leeu huil. Die leeu se stert hang. Die leeu se gesig lyk hartseer. Die leeu wys nie tande nie. (Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde) 2 4.4 D versigtig moet wees. D versigtig moet wees. 4.5 'n Mens sou dink 'n leeu is gevaarlik, maar die mens is gevaarliker. (Beide kante van ironie is nodig. Kandidaat kry 2 of 0.) 2 4.6 Tot siens/totsiens tot siens/totsiens Tatta/tatta Wees gegroet. Ek groet jou. 4.7 Die leser moet 'n opinie vorm/standpunt inneem. Die leser moet oor die kwessie dink/simpatie ontwkkel. Die spotprentkunstenaar wil die leser betrek. 4.8 Die mans het gewere. Die mans dra tipiese jagtersklere. Die een man het 'n mes. Die een man lê aan op die leeu. [10]

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 9 DBE/Feb. Mrt. 2018 VRAAG 5.1 TEKS F: PROSA 5.1.1 soggens/smôrens 1 5.1.2 Jou selfoon is nie op die bedkassie nie. 1 5.1.3 bang/paniekerig/angstig/gestres/beklemd 1 5.1.4 Indien jy só oor jou selfoon voel, is die kans goed dat jy 'n selfoonverslaafde is. (Moet met die voegwoord begin) 1 5.1.5 bewys 1 5.1.6 negatiewe 1 5.1.7 reageer 1 5.1.8 Baie geld word deur selfoongebruikers aan selfoondienste spandeer. 1 5.1.9 Dit mag dalk nodig wees om jou selfoon 'n bietjie te bêre. 1 5.1.10 per-soon-li-ke (Dit kan op enige moontlike manier aangedui word.) 1 5.1.11 wat 1 5.1.12 Hulle sal hulle werk en hulle kinders ignoreer. 1 5.1.13 Jy moet elke dag jou selfoongebruik eerlik evalueer. Jy moet jou selfoongebruik elke dag eerlik evalueer. 5.1.14 ligte 1 [10] VRAAG 5.2 TEKS G: PRENT 5.2.1 Sjoe Hoera Jippie Ai 5.2.2 My ouma het uitgeroep dat die reën 'n aangename verrassing is. 1 5.2.3 sambreel 1 5.2.4 warm 1 5.2.5 onweerswolke 1 5.2.6 reëndruppeltjies 1 [6] TOTAAL VIR AFDELING C: 40 GROOTTOTAAL: 80