Kan ook diamant wees maar kan dan nie regkry nie

Save this PDF as:
 WORD  PNG  TXT  JPG

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Kan ook diamant wees maar kan dan nie regkry nie"

Transcriptie

1 GRAAD 10 NOVEMBER Opsteller: L. Kroukamp TOTAAL: 150 FISIESE WETENSKAPPE TYD: 2 ½ URE VRAESTEL 2 (CHEMIE) MEMO VRAAG C 1.2 D 1.3 D 1.4 A 1.5 C 1.6 A 1.7 C 1.8 A 1.9 D 1.10 A VRAAG Watter stof roes swawel Aanvaar roes slegs kobalt as verkeerd is aluminium silikon Kan kobalt wees as diamant verkeerd is olie en water 2.2 n Mengsel waarvan die samestelling nie uniform is nie (dwarsdeur dieselfde is nie) OF VRAAG 3 Kan ook diamant wees maar kan dan nie regkry nie n Mengsel waarvan die verskillende komponente uitgeken kan word. of nul (2) C C 3.2 Nee. Smeltpunt nie 0 C OF kookpunt nie 100 C nie (2) vloeistof en gas (vloeistof na gas ½) (2) vastestof 3.4 Bly konstant/onveranderd E k bly dieselfde/konstant, IMK word oorkom/verswak (ek dink ons kan maar vir Gr10 aanvaar as leerder sê IMK breek) [9] [10]

2 VRAAG Sc B en D twee of nul (2) [Ne] 3s 2 3p 5 energievlakke en orbitale elektrone korrek p 3s 2p 2s 1s B Die syfer wat aandui hoeveel keer die massa van die atoom groter is (of massa relatief tot of i.v.m) as een twaalfde van die massa van n atoom van koolstof-12 (2) VRAAG A r = (5 37)+(15 35) 20 OF A r = ( ) + ( ) A r = 35,5 A r = 35,5 OF A r = (Ignoreer eenheid amu) Energievlakke (1,2,3) Orbitale reg s en p Elektrone (37 25)+(35 75) = A r = 35, Cl (hy kry hierdie punt selfs al is verkeerd/uitgelos) (2) 5.1 alkali-aardmetale 5.2 litium (nie Li nie) 5.3 VERKEERD IN HANDBOEK: Die hoeveelheid energie wat vrygestel word as n elektron tot n atoom in die grondtoestand toegevoeg word REGTE DEFINISIE: Die maatstaf van aantrekking wat n atoom op n gedeelde elektronpaar uitoefen. (2) 5.4 Fr en Cs Name nie nodig (2) 5.5 Ra of Radon Die energie wat nodig is om die (eerste) elektron uit n (neutrale) atoom in gastoestand te verwyder. (2) litium OF Li Li in groep 1, het een valensie elektron, as Li een elektron verloor dan beskik dit oor n edelgaselektronkonfiurasie (baie stabiel). Dit verg dan baie meer energie om n tweede elektron te verwyder (gebruik eie diskresie hier). (2) [12]

3 VRAAG Lewis-diagram van Ca en F (Beide moet reg wees) Elektronoordrag getoon Ione getoon 6.2 Coloumb-kragte OF elektrostatiese kragte 6.3 Lewis-diagram F Lewis-diagram van H Deel van elektrone duidelik Deel van elektrone 6.4 Die molekulêre massa van HF is 20, teenoor die molekulêre massa van N 2 en O 2 (die hoofbestanddele van lug) wat 28 en 32 is. 20 < 28 en 32. Vir vol punte moet hy verwys na twee molekulêre massas. 6.5 Hy hoef nie na beide te verwys nie. ( 6.6 kovalent ammoniak OF monostikstoftrihidried natriumsulfied yster(iii)chloried kaliumpermanganaat Al(NO 3 ) (NH 4 ) 2 SO N 2 O K 2 CO CO

4 VRAAG Positiewe metaalione/kerne/atoomreste trek gedelokaliseerde elektrone aan (2) 7.2 Ioniese binding 7.3 A en D (2) 7.4 Geen los elektrone OF geen ione 7.5 Voeg n sout (ioniese stof) by OF voeg suur by 7.6 E [8] VRAAG M r = 8(12) (14) + 2(16) = 194 %N = 4(14) 100 = 28,87 % In 100 g van nikotien: m (g) M n = m M n verhouding C H 8,65 1 N 17, = 6, , , = 4,976.. C:H:N 8,65 = 8,65 8,65 1 1, = 6, ,35 14 = 1, , , = 1 5:7:1 (punt vir verhouding) Nikotien : C 5 H 7 N (5) hidrasie OF hidaratering B is die katioon aangesien dit duidelik positief gelaai is omdat die negatiewe deel van water (O) word daaraan aangetrek (as hy tweede punt uitlos maar hy brei uit oor hoekom water polêr is gee die punt daar) VRAAG koperkarbonaat (hy kan een uit twee kry as hy CuCO 3 skryf) Cu 2+ (aq) + SO 4 2- (aq) + 2Na + (aq) + CO 3 2- (aq) CuCO 3 (s) + 2Na + (aq) + SO 4 2- (aq) Cu 2+ + SO 4 2- element en lading korrek Na + + CO 3 2- element en lading korrek CuCO 3 Na + + SO 4 2- element en lading korrek Balansering Alle fasesimbole korrek BaSO 4 of bariumsulfaat Om te verseker die neerslag is nie n karbonaat nie OF Bariumkarbonaat sal ook n wit neerslag vorm hierdie toets skakel daardie moontlikheid uit. OF As inhoud oplos dan was die neerslag n karbonaat [12]

5 9.2.3 B 9.3 Voeg silwernitraatoplossing (AgNO 3 ) by B Geel neerslag vorm Voeg gekonsentreerde salpetersuur/hno 3 by Neerslag los nie op nie jodied (4) VRAAG 10 (Leerder MOET berekeninge toon vir vol punte!) n = m M n = 14 = 0,58 mol Mg ,58 mol x 6,02 x = 3,49 x Mg atome (werk met fout vanaf ) (2) ,6 x 3 x 6,02 x = 1,08 x ione (2) V = nv m = 0,25 x 22,4 = 5,6 dm 3 (2) N = nn A = (0,25 x 2) x 6,02x10 23 = 3,01 x atome (2) VRAAG 11 (Leerder MOET berekeninge toon vir vol punte!) CH 4 + 2O 2 CO 2 + 2H 2 O Massa van reaktante: Massa van reaktante Trek n punt af as hulle (16) dit van die begin gelyk (16) (16) = 80 stel = 80 LK = RK Of Wet van massabehoud geld (4) mol water mol metaan Na + O 2 2Na 2 O of nul 11.4 n = m M 0,7 = m Baie leerders werk die 23 hoeveelheid ione uit m = 16,1 g Na gee ½ as hulle 0,7 mol : 2 iewers gebruik 0,7: x x = 0,35 mol Na 2 O ione: 0,35 x 2 = 0,7 mol natriumione (2) Die einde! [15] [11] [13] TOTAAL 150