FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE"

Transcriptie

1 FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE OPSOMMING VAN PROGRAMBELYNING VANAF 2010 Saamgestel deur: Corrie Postma (soos op 10 November 2009) 1. KWALIFIKASIE / PROGRAM / KURRIKULUM Kwalifikasienaam en -kode Programnaam en -kode Baccalaureus Artium (Sport-, Gesondheid- en Vryetydwetenskap) Bachelor of Arts (Sport, Health and Leasure Science) Kurrikulumnaam Huidige kurrikulumkode kurrikulumkode 2010 Menslike Bewegingskunde en Rekreasiekunde / Human Movement Science and Recreation Science G315P G316P 2. MODULELYS ( G316P) Modulenaam Modulenaam (Na (Na (Na Voorvereistes Voorgeskrewe modules Akademiese Akademiese - (12 nvt op GW) Rekenaar en Inligtingsvaardighede Akademiese RINL Leer- en Leesontwikkeling LEER111 Wetenskapsleer Wetenskapsleer vir MBW en RKK Anatomie Ken en verstaan die gesondheidswêreld etiek: sake etiek, biomediese etiek, etiek van sport en rekreasie AGLA/E111 AGLA/E111 Reël G WTLL221 WVGW MBWK313 WVES311 Funksionele Anatomie Funksionele Anatomie 12 MBWA111 MBWA112 AGLA/E121 AGLA/E111 (40) Anatomie Anatomie 12 MBWA121 MBWA122 MBWA112 (40) Fisiologie Inleidende Fisiologie vir BA en BSc Verbruikerswetenskappe Inleidende Spierfisiologie vir BA Menslike Bewegingskunde Inleidende Fisiologie vir BA en BSc Verbruikerswetenskappe Spierfisiologie vir BA 12 FLGX112 FLGX FLGX122 FLGX124 FLGX114 (40) Motoriese Leer Motoriese Leer 12 MBWK111 MBWK112 Sport- en Rekreasiebestuur Sportorganisasie en administrasie 12 RKKX122 MBWK114 Biomeganika Biomeganika MBWK213 MBWK216 Opsomming programbelyning 2010 BA (SGV) Menslike Bewegingskunde en Rekreasiekunde G316P 1

2 Modulenaam Modulenaam (Na (Na (Na Voorvereistes Sporttrauma en beserings Sportbeserings Sport- en oefenfisiologie I MBWK214 MBWK217 MBWA112 (40) MBWK215 MBWK219 Kinantropometrie Kinantropometrie MBWK122 MBWK223 MBWA112 (40) Sport- en oefenpsigologie Sport- en oefenfisiologie II Sport- en oefenpsigologie MBWK222 MBWK225 MBWK219 (40) 16 MBWK221 MBWK MBWK312 MBWK315 Biokinetika Biokinetika MBWK311 MBWK316 Navorsings-metodologie Navorsingsmetodologie 16 MBWK323 MBWK324 Ergometrie en oefenfisiologie-praktyk Oefenkundeprak-tyk Oefenkundepraktyk MBWK MBWK322 MBWK325 MBWK315 Psigologie Menslike ontwikkeling in sosio-kulturele konteks Rekreasiekunde Vryetydsopvoeding Gemeenskapsrekreasie Rekreasie Leierskap Rekreasie Praktyk Avontuurprogrammering en fasilitering Meta vaardighede Vryetydsprogrammering Ontwikkelingpsigologie Rekreasiekunde buitelugrekreasie Rekreasie Leierskap Rekreasie praktyk Vryetydsfasilitering Professionele kwessies in Rekreasiekunde Vryetydsprogrammering PSIG211 PSYC RKKX112 RKKX RKKX121 RKKX RKKX212 RKKX RKKX213 RKKX RKKX311 RKKX RKKX313 RKKX RKKX221 RKKX324 Rekreasiebestuur Rekreasiebestuur RKKX323 RKKX325 Sportkunde Generiese Sportkunde Generiese Sportafrigtingskunde 12 MBXK113 MBXK124 Sportkunde in Atletiek of Swem of Tennis Afrigtingskunde in Atletiek of Netbal of Swem of Tennis MBXA114 MBXS114 MBXT114 MBXA211 MBXN211 MBXS211 MBXT211 Sportkunde in Gimnastiek of Hokkie of Krieket Afrigtingskunde in Gimnastiek of Hokkie of Krieket of Rugby MBXG123 MBXH123 MBXK123 MBXG221 MBXH221 MBXK221 MBXR221 Opsomming programbelyning 2010 BA (SGV) Menslike Bewegingskunde en Rekreasiekunde G316P 2

3 Modules wat wegval Beskrywende naam Krediete Verondersteldeleereis / verwysings ENTR221 Kreatiewe entrepreneurskap KEUS311 Keusemodule MBGB111 PSIG151 PSIG251 Gesondheidsbevordering vir Menslike Bewegingskunde die Psigologie: emosionele en wilsprosesse Psigologiese gesondheid: menslike sterktes en veerkragtigheid PSIG261 Lewensvaardighede RKKX223 Rekreasie Praktyk RKKX322 Groepsontwikkeling en -bestuur Reëlings met pyplynstudente in Menslike Bewegingskunde vir Eerstejaar a. MBWA112 (Funksionele Anatomie) se krediete verhoog van na 12 b. MBWK112 (Motoriese Leer) se krediete verhoog van na 12 c. MBWK114 (Sportorg. en admin.) se krediete verhoog van na 12 en skuif van 2de semester na 1ste semester d. MBXK124 (Generiese Sportafrigtingskunde) se krediete verhoog van na 12 en dit skuif van 1ste semester na die 2de semester e. MBWA122 ( Anatomie) se krediete verhoog van na 12 Die student het n vak met krediete geslaag, maar in die nuwe kurrikulum het dieselfde vak 12 krediete en daarvoor sal erkenning gegee moet word. Bogenoemde sal op die student se akademiese rekord reggestel moet word sodat die student nie probleme ondervind met te min krediete as hy of sy moet graad kry nie. By die twee vakke waar die semesters omgeruil het, sal daar aan studente wat die vak moet herhaal, klasvrystelling gegee moet word. 2. Tweedejaar a. MBWK223 (Kinantropometrie), was MBWK122 en skuif van 1ste jaar na 2de jaar b. MBWK226 (Sport- en Oefenpsigologie) se krediete verminder van 16 na c. MBXN211 (Netbal) wat MBXN124 was, skuif van die 1ste jaar na 2de jaar en word deel van MBX in 2de jaar se 1ste semester. d. MBXR221 (Rugby) wat MBXR124 was, skuif van 1ste jaar na 2de jaar en word deel van MBX in 2de jaar se 2de semester MBWK216 (Biomeganika) is die nuwe kode vir MBWK213 wat Biomeganika en Kinesiologie was in die ou program. Omdat Kinesiologie dus nie meer deel vorm van die nuwe kode nie, sal die student wat gedruip het en die vak herhaal slegs vir MBWK216 kan registreer en sal dit so aanvaar moet word. Studente wat reeds Kinantropometrie (MBWK223) geslaag het, toe dit nog MBWK122 was en dit in die eerstejaar aangebied is sal erkenning daarvoor ontvang in hulle tweedejaar. Studente wat reeds Netbal (MBXN211) geslaag het, toe dit nog MBXN124 was en dit in die eerstejaar aangebied is sal erkenning daarvoor ontvang in hulle tweedejaar. Studente wat reeds Rugby (MBXR211) geslaag het, toe dit nog MBXN124 was en dit in die eerstejaar aangebied is sal erkenning daarvoor ontvang in hulle tweedejaar. Die student het n vak met 16 krediete geslaag, maar in die nuwe kurrikulum het dieselfde vak slegs krediete en daarvoor sal erkenning gegee moet word. Dit sal ook op die student se akademiese rekord reggestel moet word sodat die student nie probleme ondervind met te min krediete as hy of sy moet graad kry nie. 3. Derdejaar a. MBWK315 ( ) se krediete verhoog van na 16 b. WVES311 (Etiek van Sport en RKK) wat altyd MBWK313 was, word nie meer deur die Skool vir BRS aangebied nie, maar deur n persoon buite die Skool. Krediete verhoog van na 12 c. MBWK325 ( Oefenkundepraktyk) is n samevoeging van 1.) MBWK321 ( krediete) EN 2.) MBWK322 (16 krediete). Die twee vakke was onderskeidelik 1.) Ergometrie en praktyk EN 2.) Oefenkunde Praktyk. Krediete verminder van 24 na 16 d. MBWK324 (Navorsingsmetodologie) se krediete vermeerder van na 16 Opsomming programbelyning 2010 BA (SGV) Menslike Bewegingskunde en Rekreasiekunde G316P 3

4 Waar student vakke het waarvan die krediete vermeerder om verminder het, sal erkenning gegee moet word daaraan. Dit sal ook op die student se akademiese rekord reggestel moet word sodat die student nie probleme ondervind met te min krediete as hy of sy moet graad kry nie. MBWK321 en MBWK322 wat 2 vakke was, maar nou saamgevoeg is as een vak MBWK325, kan probleme veroorsaak. As daar herhalers is wat die vak gedruip het, sal vraestelle verskillende afdelings moet hê sodat student net n gedeelte of gedeeltes kan doen wat nog nie geslaag is nie. Dit sal intern baie goed deur die twee dosente, Mnr. Ben Coetzee en Me. Cindy Pienaar bestuur moet word. Die vakadviseurs wat die student moet registreer sal ook deeglik ingelig moet wees van hierdie probleem. Reëlings met pyplynstudente in Rekreasiekunde vir Eerstejaar a. RKKX123 ( Buitelugrekreasie) se krediete verhoog van na 12 en dit skuif van die 1ste semester na die 2de semester b. RKKX113 ( Rekreasiekunde) se krediete verhoog van na 12 en dit skuif van die 2de semester na die 1ste semester Die student het n vak met krediete geslaag, maar in die nuwe kurrikulum het dieselfde vak 12 krediete en daarvoor sal erkenning gegee moet word. Bogenoemde sal op die student se akademiese rekord reggestel moet word sodat die student nie probleme ondervind met te min krediete as hy of sy moet graad kry nie. By die twee vakke waar die semesters omgeruil het, sal daar aan studente wat die vak moet herhaal, klasvrystelling gegee moet word. 2. Tweedejaar a. RKKX213 () en RKKX223 () word saam RKKX224 ( Rekreasiepraktyk - 16 krediete). Studente wat enige een van die ou modules kort moet die nuwe module voltooi (RKKX224). Daar sal n moontlike herhaling van die werk wees of vraestelle sal so saamgestel moet word dat studente net n sekere gedeelte of gedeeltes hoef te beantwoord. 3. Derdejaar a. RKKX324 was RKKX221 en skuif van 2de jaar na 3de jaar. Die krediete bly 16. b. RKKX322 verval en was n krediet module. Wat RKKX324 betref, sal huidige 2de jaars erkenning vir die module moet kry. Dus gaan daar nie vir 2010 RKKX324 aangebied word nie, behalwe as daar studente is wat die vak nie slaag nie. By RKKX322 wat verval, gaan die 2009 studente wat nie slaag nie n probleem wees, want daar is nie n ekwivalent nie. Opsomming programbelyning 2010 BA (SGV) Menslike Bewegingskunde en Rekreasiekunde G316P 4

5 3. SAMESTELLING VAN KURRIKULUM OU KURRIKULUM G315P (2009) KURRIKULUM G315P : MENSLIKE BEWEGINGSKUNDE EN REKREASIEKUNDE KURRIKULUM G314P HET VANAF 2007 UITGEFASEER EN BESTAAN SLEGS VIR STUDENTE OP 3DE JAARSVLAK IN EERSTE SEMESTER EERSTE SEMESTER EERSTE SEMESTER Kode + Mod. Tipe KR Kode + Mod. Tipe KR Kode + Mod. Tipe KR AGLA111# (A) - MBWK213 (H) KEUS311 (X) FLGX112 (X) MBWK214 (H) MBWK311 (H) 16 MBGB111 (X) MBWK215 (H) MBWK312 (H) MBWA111 (X) MBXA114* of (X) MBWK313 (X) MBXS114 of MBXT114 MBWK111 (H) PSIG211 (X) 16 RKKX311 (H) 16 MBXK113 (X) RKKX212 (H) 16 RKKX313 (H) RKKX112 (H) RKKX213 (H) 1e semester 4 1e semester 72 1e semester 64 TWEEDE SEMESTER TWEEDE SEMESTER TWEEDE SEMESTER Kode + Mod. Tipe KR Kode + Mod. Tipe KR Kode + Mod. Tipe KR AGLA121 (A) 12 ENTR221 (X) MBWK321 (H) FLGX122 (X) MBWK221 (H) 16 MBWK322 (H) 16 MBWA121 (X) MBWK222 (H) MBWK323 (H) MBWK122 (H) PSIG251 (X) PSIG261 (X) MBXG123** of (X) RKKX221 (H) 16 RKKX322 (H) MBXH123 of MBXK123 MBXN124*** of (X) RKKX223 (H) RKKX323 (H) 16 MBXR124 PSIG151 (X) WTLL221 (X) RKKX121 (H) RKKX122 (H) 2e semester 76 2e semester 72 2e semester 64 Jaarvlak Jaarvlak Jaarvlak 3 12 TOTALE KREDIETE VIR DIE KURRIKULUM 396 KEUS311: Jaarvlak 3, 1ste semester: Een van die volgende: AFNV311 (); ATSW112 (); AZOE112 (); BYBI311 (); EKNP312 (); ENSW311 (). # Studente wat nie die verpligte vaardigheidstoets in akademiese geletterdheid geslaag het nie, is verplig om vir AGLA111 te registreer. KEUSEMODULES: n Keuse deur uit elk van die onderstaande groepe EEN sportkode te kies: * MBXA114 (Atletiek) MBXS114 (Swem) MBXT114 (Tennis) ** MBXG123 (Gimnastiek) MBXH123 (Hokkie) MBXK123 (Krieket) *** MBXN124 (Netbal) MBXR124 (Rugby) NUWE PROGRAMBELYNDE KURRIKULUM G316P (VANAF 2010) Samestelling van kurrikulum: Menslike Bewegingskunde en Rekreasiekunde Kwalifikasie- en programkode: ; Kurrikulumkode: G316P Eerste semester Eerste semester Eerste semester Kern Kr Kern Kr Kern Kr AGLA/E111# A - MBWK216 H MBWK315 H 16 FLGX114 X 12 MBWK217 H MBWK316 H 16 MBWA112 H 12 MBWK219 H RKKX314 H 16 MBWK112 H 12 MBXA211 X RKKX315 H 16 MBXN211 MBXS211 MBXT211 MBWK114 H 12 PSYC211 X 16 WVES311 X 12 RKKX113 H 12 RKKX214 H Tweede semester Tweede semester Tweede semester Kern Kr Kern Kr Kern Kr AGLA/E121 X 12 MBWK223 H MBWK324 H 16 FLGX124 X 12 MBWK225 H MBWK325 H 16 MBWA122 H 12 MBWK226 H RKKX324 H 16 MBXK124 H 12 MBXG221 X RKKX325 H 16 MBXH221 MBXK221 MBXR221 RKKX123 H 12 RKKX224 H 16 WVGW221 X Jaarvlak Jaarvlak Jaarvlak Krediettotaal van die kurrikulum 34 # Studente wat nie die verpligte vaardigheidstoets in akademiese geletterdheid geslaag het nie, is verplig om vir AGLA/E111 te registreer. 76 Opsomming programbelyning 2010 BA (SGV) Menslike Bewegingskunde en Rekreasiekunde G316P 5

FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE

FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE OPSOMMING VAN PROGRAMBELYNING VANAF 2010 Saamgestel deur: Corrie Postma (soos op 10 November 2009) 1. KWALIFIKASIE / PROGRAM / KURRIKULUM Kwalifikasienaam en -kode Huidige

Nadere informatie

FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE

FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE OPSOMMING VAN PROGRAMBELYNING VANAF 2010 Saamgestel deur: Corrie Postma (soos op 10 November 2009) 1. KWALIFIKASIE / PROGRAM / KURRIKULUM Kwalifikasienaam en -kode Huidige

Nadere informatie

FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE

FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE OPSOMMING VAN PROGRAMBELYNING VANAF 2010 Saamgestel deur: Corrie Postma (soos op 10 November 2009) 1. KWALIFIKASIE / PROGRAM / KURRIKULUM Kwalifikasienaam en -kode Huidige

Nadere informatie

FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE

FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE OPSOMMING VAN PROGRAMBELYNING VANAF 2010 Saamgestel deur: Corrie Postma (soos op 10 November 2009) 1. KWALIFIKASIE / PROGRAM / KURRIKULUM Kwalifikasienaam en -kode Huidige

Nadere informatie

FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE

FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE OPSOMMING VAN PROGRAMBELYNING VANAF 2010 Saamgestel deur: Corrie Postma (soos op 10 November 2009) 1. KWALIFIKASIE / PROGRAM / KURRIKULUM Kwalifikasienaam en kode Programnaam

Nadere informatie

FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE

FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE OPSOMMING VAN PROGRAMBELYNING VANAF 2010 Saamgestel deur: Corrie Postma (soos op 10 November 2009) 1. KWALIFIKASIE / PROGRAM / KURRIKULUM Kwalifikasienaam en -kode Huidige

Nadere informatie

FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE

FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE REëLINGS MET PYPLYNSTUDENTE Saamgestel deur: Corrie Postma (10 November 2009) 1. Skool vir Biokinetika, Rekreasie en Sportwetenskap Reëlings met pyplynstudente in Menslike

Nadere informatie

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies? VERGELYK en RANGSKIK GETALLE Om vergelykings te tref tussen verskillende dinge is n vaardigheid waarmee ons almal gebore word. Dit begin vroeg-vroeg al wanneer ons verskillende tipes speelgoed met mekaar

Nadere informatie

Trek jou NWU-tekkies aan en loop ʼn dag in die skoene

Trek jou NWU-tekkies aan en loop ʼn dag in die skoene Trek jou NWU-tekkies aan en loop ʼn dag in die skoene van ʼn by die NWU-Potchefstroom Opedag op 6 Mei 2017! Dit begin alles hier Program Program Om die beste uit jou dag te kry, begin by die Studentesentrum

Nadere informatie

Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste Linguistiek 2015

Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste Linguistiek 2015 Departement Fakulteit Geesteswetenskappe Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste 2015 Die BA Honneursgraadprogram in Toegepaste bestaan uit vyf modules. Studente kies vier modules uit onderstaande lys;

Nadere informatie

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD DIE IN AFRIKAANS Net soos in Engels is daar 3 TYE (tenses) : VERLEDE TYD (past tense) TEENWOORDIGE TYD (present tense) TOEKOMENDE TYD (future tense) DIE VERLEDE TYD Die volgende reëls sal jou help om n

Nadere informatie

Dit begin alles hier. Teologie

Dit begin alles hier. Teologie Dit begin alles hier Teologie VRYWARING Kennisgewing: Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ʼn opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is opgestel met die oog

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) Keuringsriglyne vir nuweling eerstejaars: 2019-inname 1. TERMINOLOGIE Voorwaardelike toelating: Studente ontvang voorwaardelike toelating op grond van

Nadere informatie

CURRICULUM VITAE van MATHYS BORNMAN

CURRICULUM VITAE van MATHYS BORNMAN 1. KONTAKBESONDERHEDE: CURRICULUM VITAE van MATHYS BORNMAN Mnr. MJ Bornman Posbus 383 Viljoenskroon 9520 Selfoon: 072 247 0482 E-pos: thysbornman@yahoo.com 2. PERSOONLIKE INLIGTING: Van : Bornman Volle

Nadere informatie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM PUNTE: 40 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (NOVEMBER 2014) AFDELING A: LEESBEGRIP WENKE VIR NASIEN

Nadere informatie

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014) LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG (Soos op 19 November 2014) Hierdie inligting verwys na alle skool- en sportdrag. Hierdie skool- en sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is. Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie? Jy moet verstaan dat daar, net soos in Afrikaans of Engels of Spaans, ook n nut is vir n Wiskunde Taal om mee te kan gesels wanneer ons wiskunde doen. Ons gaan nou nog meer daarna kyk, en die reëls vir

Nadere informatie

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Vraag 1 GROEPSDRUK Vul die ontbrekende woorde in. 1. Hierdie scenario is n voorbeeld van en groepsdruk vind hoofsaaklik plaas tussen mense van dieselfde

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7

SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7 SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7 1. Skooluniform (meisies) Somer: Donkergroen skoolrok met skoolwapen op linkerbors Wit kortmou, oopnekhemp Wit sokkies (enkelhoogte en omgevou). Winter: Donkergroen skoolrok

Nadere informatie

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt

Nadere informatie

Dit begin alles hier. Teologie

Dit begin alles hier. Teologie Dit begin alles hier Teologie VRYWARING Kennisgewing: Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ʼn opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is opgestel met die oog

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 11-jaareindvraestel verwag kan word. Daar is

Nadere informatie

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150 - 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/01609/0 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 160 CRESTA, 118 TEL: + (11) 46-00 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com Wiskunde

Nadere informatie

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Ons praat baie van dinge wat in verhouding tot mekaar is, sonder om dit regtig agter te kom! As jy byvoorbeeld sê dat jy twee van die ses stukke van n pizza geëet het, het jy n verhouding beskryf: Die

Nadere informatie

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE Lenings wat aan werkers gegee word se terugbetalings-paaiemente kan deur middel van die betaalstelselsel van hul vergoeding verhaal word. Indien 'n paaiement met die volgende

Nadere informatie

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle Van die vroegste tye wat mense kon praat en nodig gehad het om te kan tel, het hulle Natuurlike Getalle gebruik. Dit maak sin, want hulle kon 3 rotse of 5 koeie sien maar hulle het geen begrip gehad vir

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Kingswood College AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 11 VRAESTEL 2 JULIE 2013 TYD: 2½ UUR 100 PUNTE Eksaminator: Mnr. D. Koen Moderators: Mnr. T. Scholtz Me. M. Muller Leeruitkomste en Assesseringstandaarde:

Nadere informatie

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus 2 Petrus Aangebied deur dr. Douw Breed Aanbieding 1 Agtergrond Tema van 2 Petrus 1:1 Aan dié wat deur die regverdige beskikking van ons God en Verlosser, Jesus Christus, dieselfde kosbare geloof as ons

Nadere informatie

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 PUNTE INSTRUKSIES 1. Die memorandum dien om moontlike oplossings vir die probleme in die vraestel aan die leerders duidelik te maak. Leerders moet

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.

Nadere informatie

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem. VOORRAAD Elke item wat u wil monitor as voorraad, soos bv. kunsmis, chemikalieë, saad en sakke voer moet as ʼn voorraaditem geskep word. Daar is geen beperking op die hoeveelheid items wat in voorraad gehou

Nadere informatie

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10 jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Nadere informatie

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege BELEIDSDOKUMENT Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege 2 Eksamenvraestelle Eksaminator. 1. Dit is die verantwoordelikheid van die eksaminator om toe te sien dat elke lid van die departement die konsepvraestel

Nadere informatie

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) Vraestel 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) 3.Hoekom kan elemente nie op ʼn chemiese materie afgebreek word nie? (4) 4.Vul die

Nadere informatie

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE JAAREIND-EKSAMEN GRAAD 5 NOVEMBER 2014 AANTAL BLADYE: 7 PUNTE: 30 TYDSDUUR: 1 UUR Naam van Leerling Naam van Skool Naam van Kring Naam van Distrik Datum Instruksies

Nadere informatie

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE POTCHEFSTROOMKAMPUS EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE VOORGRAADSE PROGRAMME JAARBOEK 2016 FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE VOORGRAADSE PROGRAMME Potchefstroomkampus Rig alle korrespondensie

Nadere informatie

Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie.

Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie. B. FAKULTEITSRADE WOORDBEPALING Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: Assessorlid: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie. Fakulteitsraad: Die Raad

Nadere informatie

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel Christiaan Coetzee www.mathetes.co.za In die ou testament was die tempel n fisise plek of tent gewees waar mense na toe gegaan het om hulle sondes te belei

Nadere informatie

Vir dieselfde oriëntasie van die spoel teenoor die magneetveld geld die volgende grafiek:

Vir dieselfde oriëntasie van die spoel teenoor die magneetveld geld die volgende grafiek: ir dieselfde oriëntasie van die spoel teenoor die magneetveld geld die volgende grafiek: Δϕ Δϕ Let op dat Ɛ Δt sodat as ϕ n maksimum is, is Δt n minimum. magnetise vloed (Wb) 4 2 3 4 rotasie Die potensiaalverskil

Nadere informatie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen. Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei. Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei. Voorgrond-Agtergrond Wat is voorgrond-agtergrond? Dit is die vermoë

Nadere informatie

Klank en kleur in die skepping

Klank en kleur in die skepping Klank en kleur in die skepping Kuns en Kultuur Graad 7 Saamgestel in opdrag van Arso Uitgegee deur en verkrygbaar by Boekenhout, Dickensonlaan 1180, Waverley Tel 012-3323227/8 e-pos boekenhout@aros.ac.za

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Nadere informatie

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag ) KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike

Nadere informatie

2016 SENIOR REGISTRASIE SKEDULE

2016 SENIOR REGISTRASIE SKEDULE SENIOR REGISTRASIE SKEDULE SENIOR AANLYNREGISTRASIE: (sonder bystand) 4 Januarie tot 2 Februarie Alle Programme AANLYNREGISTRASIE MET REGISTRASIE-BYSTANDSDIENS 07:30 tot 16:00 daagliks BYSTANDSDDIENSTE

Nadere informatie

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Omgekeerde bewerkings Getalsinne Omgekeerde bewerkings As jy twee getalle bymekaar tel, soos sê nou maar 12 en 13, dan gaan jy mos n antwoord kry van 25? Ons sê dan dat die som van 12 en 13 vyf-en-twintig is. Maar jy behoort nou te verstaan,

Nadere informatie

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof? Gemeenskap Wat is n gemeenskap? Die woord gemeenskap dui n intieme verband tussen mense aan. Mense wat deel aan iets, maar dit wat hulle deel is baie besonders. Uit die Grieks is die woord vir gemeenskap

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 LEWENSORIËNTERING MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 LEWENSORIËNTERING MEMORANDUM Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 LEWENSORIËNTERING MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye. 2 LEWENSORIËNTERING (NOVEMBER 2012) AFDELING A

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013 UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013 1. TOEPASSING UP Nagraadse beurse is beskikbaar vir studente wat vir n honneursgraad, n magistergraad soos uiteengesit in Aanhangsel 1 of n

Nadere informatie

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR: JOU SAKGIDS VIR: DIE DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE Die Dissiplinêre Kode vir Studente verduidelik wat onaanvaarbare gedrag is, hoe dit aangespreek word en deur wie. Die Kode verseker dat ons die korrekte

Nadere informatie

Les Plan Twee. Habitats

Les Plan Twee. Habitats Les Plan Twee Habitats KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #7:

Nadere informatie

AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF

AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF Voltooi asseblief die aansoekvorm so deeglik as moontlik. Moet asseblief nie in die spesifieke vrae wat gevra word verwys na u CV nie of skryf Sien CV nie.

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE Hierdie boekie bestaan uit 19 bladsye, die voorblad uitgesluit. RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

Die planeet aarde beweeg

Die planeet aarde beweeg Kwartaal 4: Planeet aarde en die ruimte Planeet aarde en die ruimte Die planeet aarde beweeg Fossiele Oppervlakte van die aarde Sedimentêre gesteentes Eenheid 1 Die planeet aarde beweeg Wentel om die son

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8 ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8 Hierdie vraestel bestaan uit 5 bladsye. PUNTE: 80 TYDSDUUR: 1½ uur AFRIKANS FAL GRADE

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

Somme sonder sukkel Graad 1 Wiskunde Onderwysershandleiding 1

Somme sonder sukkel Graad 1 Wiskunde Onderwysershandleiding 1 Somme sonder sukkel Graad 1 Wiskunde Onderwysershandleiding 1 Saamgestel in opdrag van Aros Uitgewery Posbus 31120, Totiusdal, 0134 Tel 012 332 3227/8 Kopiereg voorbehou Eerste druk 2012 Gedruk en gebind

Nadere informatie

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk. Hulpmiddels: Vir die speletjie: 8 koeverte en die Sjona-alfabet-flitskaarte wat saam met die projek inligting gestuur is. Kopieer die volgende flitskaarte 2 keer: B (Bhaibheri), C (china), D (dongi), G

Nadere informatie

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam

Nadere informatie

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees. LAERSKOOL ELIGWA 12 Januarie 2017 Geagte Ouers/Voogde OMSENDBRIEF 1 VAN 2016 Na n wonderlike vakansie met wonderlike reën is dit my voorreg om een en elkeen terug te verwelkom. Ek hoop en vertrou almal

Nadere informatie

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt. As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes

Nadere informatie

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 5 Deur S.J. Cloete INHOUDEOPGAWE. Tra. 5. Kopiereg voorbehou 1989 BLADSY

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 5 Deur S.J. Cloete INHOUDEOPGAWE. Tra. 5. Kopiereg voorbehou 1989 BLADSY 1 Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 5 Deur S.J. Cloete Tra. 5 INHOUDEOPGAWE BLADSY 1. Transkripsie met behoud van dieselfde toonhoogte.... Transposisie een oktaaf op of af... 3. Verandering van

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne: n Getallesin bestaan altyd uit die volgende: 1. Syfers of getalle; bv. 23; 567; 3,245; ens. 2. Bewerkingsteken; bv. 3. Verwantskap teken; bv. Getallesinne Ons kry twee soorte getallesinne: 1. Oop getallesin

Nadere informatie

Elektriese Stroombane

Elektriese Stroombane Elektriese Stroombane Definisie BEGRIP Elektriese Stroombaan Sel en Battery (Bron) Geleier Skakelaar Stroombaandiagram Serieverbinding Parallelverbinding Potensiaalverskil of Spanning Stroom Weerstand

Nadere informatie

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS i WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS 1 INHOUD Inleiding...3 1. Werkstuk...4 Rye en reekse

Nadere informatie

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12 HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12 EERSTE KWARTAAL : 2015 DERDE SESSIE 13 MAART 2015 EKSAMINATOR: ME M SCHOEMAN TOTAAL: 100 MODERATOR: ME R PRETORIUS TYD: 1 UUR INSTRUKSIES LW: 1. Skryf netjies

Nadere informatie

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Kategorisering Dieselfde vraag kan by meer as een afdeling van die sillabus voorkom, of meer as een

Nadere informatie

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye Onderwys en Sportontwikkeling Lefapha la Thuto le TlhabololoyaMetshameko Dept. Van Onderwys en Sportontwikkeling Dept. of Education and Sport Development NOORDWESPROVINSIE GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE

Nadere informatie

BYLAE 6.5 ATIWITEITSVORM: SESSIE 5

BYLAE 6.5 ATIWITEITSVORM: SESSIE 5 BYLAE 6.5 ATIWITEITSVORM: SESSIE 5 Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses in die sessie. Die antwoorde op die vrae word deur die spelterapeut

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE VERWELKOMING Len Symington verwelkom almal by die vergadering. Hy dui aan dat sekere

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7) Tygienuus 15 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 16 MAART Toets:

Nadere informatie

SKOOL VIR FARMASIE INLIGTINGSDOKUMENT RAKENDE DIE 2010 AKADEMIESE JAAR

SKOOL VIR FARMASIE INLIGTINGSDOKUMENT RAKENDE DIE 2010 AKADEMIESE JAAR SKOOL VIR FARMASIE INLIGTINGSDOKUMENT RAKENDE DIE 2010 AKADEMIESE JAAR 1 INHOUDSOPGAWE INHOUDSOPGAWE... 2 AKADEMIESE JAARPROGRAM VIR 2010... 3 KURRIKULUMKONTROLE - 2010... 3 INLEIDING... 4 INVLOED VAN

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 01 PUNTE: 150 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS 2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS Jy gaan drie vraestelle skryf: Vraestel 1: Taal 80 punte tyd: 2 ure Vraestel 2: Letterkunde 70 punte tyd: 2ure Vraestel 3: Skryf 100 punte tyd: 2½ ure Vraestel

Nadere informatie

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding Bybelse Dissipelskap Saligheid/ Redding Johannes 14:6 Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. Vers om te memoriseer... Efesiërs 2:8-9

Nadere informatie

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016 Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag Soos goedgekeur op 26 Julie 2016 -Hierdie inligting verwys na alle Skool-en Sportdrag. -Hierdie Skool- en Sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.

Nadere informatie

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR. Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA Geregistreer by die poskantoor as nuusblad NR. 242 (Geen datum) Die Bybel: God se wonderwerk * * * * * "Die Woord van die Here is

Nadere informatie

Eerstejaarsakademie Midjaar/Eindjaar-assessering Gebruikersgids

Eerstejaarsakademie Midjaar/Eindjaar-assessering Gebruikersgids Eerstejaarsakademie Midjaar/Eindjaar-assessering Gebruikersgids Kontak Susan van Schalkwyk (scvs@sun.ac.za, tel nr: 808-3751) Antoinette van der Merwe (advdm@sun.ac.za, tel nr: 808-3074) Gert Young (gyoung@sun.ac.za,

Nadere informatie

Rook. Rook Kobus Kok en Coen Slabber. n Leser vra:

Rook. Rook Kobus Kok en Coen Slabber. n Leser vra: Rook Rook Kobus Kok en Coen Slabber n Leser vra: Ek wil graag uitvind. Ek is 29 Jaar oud en rook vandat ek 14 jaar oud was. Ek het 2 pragtige kinders, maar kry deesdae die gevoel dat ek moet ophou rook

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4) GRAAD 11 PROEFVRAESTEL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4) Tyd: 2½ uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel

Nadere informatie

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ). Memo: 15 September 2011 Aan: Alle Ouers Van: Annalie en personeel Wintersportdag GLB het gereël dat ons die sportgronde van Bellville Hoërskool (BHS) gaan gebruik vir Saterdag se Wintersportdag. Hulle

Nadere informatie