Kom leer van klanke Graad 1 Afrikaans Huistaal Onderwysershandleiding 2

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Kom leer van klanke Graad 1 Afrikaans Huistaal Onderwysershandleiding 2"

Transcriptie

1 Kom leer van klanke Graad 1 Afrikaans Huistaal Onderwysershandleiding 2

2 Aros Uitgewery Posbus 31120, Totiusdal, 0134 Tel /8 Kopiereg voorbehou Eerste druk 2015 Geset in 12 pt Arial ISBN

3 A...4 Dubbelklankstories...7 DERDE KWARTAAL...10 Tema 7: Stories van dapper helde...10 Week Week Week Tema 8: Mense wat ons help...66 Week Week Week Tema 9: Bekende plekke in ons omgewing Week Week Week Week 10 Assessering VIERDE KWARTAAL Tema 10: Familielewe Week Week Week Tema 11: Goeie vriendskap Week Week Week Tema 12: Kulture Week Week Week 9 - Assessering...319

4 Algemene inligting vir die onderwyser 1. Kaarte: n Weerkaart, Verjaardagkaart, Pligtekaart en Aanmoedigingskaarte word in die klaskamer gebruik. 2. Klaskoerant: A3 bladsye, vyf per week. Die onderwyser bind bladsye soos n boek. Voorbeeld van lyne is by apparaat ingesit. Die datum kan elke dag op die linkerkantse bladsy geskryf word, byvoorbeeld: Maandag 20 Januarie 201 Leerlinge wat kan teken, kan onder die datum of onder die sinne teken. Langs die dag, byvoorbeeld Maandag, kan die weersomstandigheid aangedui word, byvoorbeeld: Die son skyn ; reën ; ens. Nuwe letter van die week word in die Klaskoerant ingekleur. 3. Leesboeke: Leesboekies of Leesreeks kan deur die onderwyser uitgekies word. Dié boekies kan deel wees van n gegradueerde Leesreeks of boekies wat self uitgekies word. In die derde kwartaal kan Leesboek 3 van Lees maak ons slim! gebruik word. In die vierde kwartaal kan Leesboek 4 van Lees maak ons slim! gebruik word. 4. Aanvullende leesstof: Leeshoekie met leesstukke rympies, liedjies, grappies, raaisels, storieprente en kort stories kan versamel word om te gebruik. Leesboekies op leerlinge se vlak kan in die Leeshoekie beskikbaar wees om te lees en te geniet. Die volgende aanvullende leesreeks kan gebruik word: Begin lees van Lapa Uitgewers (beskikbaar by Boekenhout-Folmer). 5. Leesstukke: In die Handleiding is die leesstukke tot A4 vergroot. Die onderwyser vergroot die leesstukke na A3. Maak groot leesstukke of groot boeke. Wenk: n Groot A3 plastieksak kan oor die leesstuk getrek word om leestekens, ens. uit te wys. Ná die leesstuk behandel is, word die plastiek skoongevee om dit jaar na jaar weer te gebruik. is ook van nut om die leesstukke in te bêre en netjies te hou. 4

5 6. Natrekvelle: Die oorspronklike natrekvel van die opdrag is vervat in die Handleiding. Die onderwyser fotostateer net soveel kopieë as wat sy nodig het vir die leerlinge in haar klas. Leerlinge werk met die natrekvel in n plastiek koevert. Wenk: Die gefotostateerde velle kan in A4 plastiek sakkies in n lêer gebêre word en jaar na jaar gebruik word. 7. Nuus: Wenk: Die onderwyser kan ± ses leerlinge op n dag laat nuus vertel en sal dan in n week vir elke leerling n kans gee. Leer leerlinge almal moet eers n beurt kry voordat hy/sy weer n beurt sal kry. Die onderwyser kan n stel klein naamkaartjies op die bord vassit en die naam afhaal as die leerling sy/haar nuus vertel het. Aan die einde van die week sit sy die name weer vas. 8. Skryfbehoeftes: Witborde Plastiek koevert of A4 sakkie Witbordmerker (dun) Borduitveër HB potlode Uitdraaikryt Kleurpotlode Skêre 9. Apparaat wat reeds beskikbaar is: Stel A4 letters met assosiasie, byvoorbeeld: a vir appel a A Stel wat n halwe A5 bladsy groot is van elke letter van die alfabet, byvoorbeeld: a, b, om woorde op die skryfbord te bou, byvoorbeeld: o m Die dubbelklanke is ook ingesluit aa, oo, ee, uu, ie, oe, ui, ou, eu en ei. Oorspronklike velle wat gefotostateer kan word vir elke leerling is: - Klankkaart met prentjies vir assosiasie en herkenning. - Klankkaart waarop die klanke sonder assosiasie is net die letter byvoorbeeld: a, s, ens. - Klankkaart met al die dubbelklanke op, byvoorbeeld: oo, aa, ens. - Stel letters om woorde mee te bou. Leerlinge kry die klanke soos wat hulle aangeleer word en bou n klanksakkie ( n banksakkie) vol klanke op. 5

6 Let Wel: Die Handleiding is volgens die minimumtyd geskryf. Agt tydsindelings per week: Luister en praat 45 minute 4 dae Klanke 1 uur 15 minute 5 dae Gedeelde lees 45 minute 3 dae Groeplees 2 uur 30 minute 5 dae Handskrif 1 uur 4 dae Selfstandige skryf/lees 45 minute 4 dae Totaal 7 uur 30 minute Let Wel: Die hoeveelheid dae per week vir elke afdeling mag verskil. Die Luister en praat is ingedeel in 4 dae i.p.v 3 dae en die Selfstandige skryf word ook oor 4 dae i.p.v 3 dae gedoen. Dit is so gedoen om by die beskikbare tyd per dag (85 minute) in te pas. 10. Aanleer van klanke: Die enkelklanke se volgorde is: a, o, s, d, e, m, i, t, h, k, r, n, b, l, f, u, v, w, y, g, j, p, terloops in name c, q, x, z Dubbelklanke se volgorde is: aa, oo, ee, uu, ie, oe, ui, ou, eu, ei Elke klank pas by n prentjie: 1 a vir appel 2 o vir Otjie 3 s vir Sannie slang 4 d vir dam 5 e vir emmer 6 m vir maan 7 i vir inkpen 8 t vir tent 9 h vir hok 10 k vir kat 1 1 r vir roos 12 n vir nes 13 b vir baba 14 l vir leer 15 f vir fiets 16 u vir put 17 v vir vis 18 w vir wurm 19 y vir ys 20 g vir gogga 21 j vir jas 22 p vir pyp 6

7 Dubbelklankstories aa Tiaan en Mariaan is n tweeling. Hulle hou baie daarvan om dinge saam te doen. Op n dag is hulle verveeld en vra vir Mamma wat hulle kan doen. Hou vir my en Pappa n konsert, sê Mamma. Tiaan en Mariaan neem twee tafeldoeke en hang dit oor twee lere wat Pappa vir hulle gebring het (teken die verhoog). Die hele middag lank oefen die tweeling om mooi te sing. Die gaste sit op die stoele voor die verhoog en Tiaan en Mariaan staan langs mekaar op die verhoog (skryf die aa in op die verhoog ). Tiaan en Mariaan begin sing (sing nou die aa-aa op die wysie van Vader Jakob). Die gaste klap hande (leerlinge klap saam). Dit was pragtig! sê Pappa. (Hier eindig die bekendstel ling.) oo Die twee eendjies is nou al mooi groot en swem die hele dam vol. Die dammetjie waar hulle leer swem het, is te klein vir drie groot eende en Mamma-eend stuur hulle om n groter dam te gaan soek. Die eendjies stap op n kronkelpaadjie in die veld. Voor hulle is n bos met groot bome. In die bos is dit n bietjie donker, want die son skyn nie hier nie. Skielik hoor die eendjies n geluid, oo oo klink dit deur die bos. Hulle stap verder om te kyk waar die geluid vandaan kom. Onder n groot boom hoor hulle weer die geluid oo-oo. Die eendjies kyk op en hoog in die boom sien hulle twee groot oë. (Teken die oo en teken n prentjie van n uil.) Die eendjies skrik groot en dan praat die uil met n hartseer stem: Moenie bang wees nie, my oë is maar net so groot (maak stippels om die uil se ogies), maar ek is vriendelik en wil graag maatjies hê. Jy kan ons maatjie wees, sê die eendjies, Ons hou van jou nes jy is! ee (Teken n dammetjie met bos/gras n entjie daarvan af.) Vandag is n baie spesiale dag. Mamma-eend leer vandag haar twee klein eendjies swem. Die twee eendjies stap waggel-waggel agter Mamma-eend tot by die dam. Mamma-eend spring eerste in die water. Sy wys vir die eendjies hoe om te swem. Die twee eendjies hou hulle ogies op Mamma-eend en swem so vinnig as wat hulle kan agter Mammaeend aan (teken Mamma-eend en twee eendjies [ee] wat haar volg). Die son begin sak en die twee eendjies klim saam met Mamma-eend uit die water. Skielik sien mamma-eend wolf se groot oë en ore wat agter die bos uitsteek (teken die wolf). Mamma-eend en die twee eendjies spring terug in die dam. Hulle swem vinnig na die middel van die dam. Ee, ee skree al drie. In die middel van die dam kan die wolf nie die eendjies pla nie. n Jagter kom soek na wolf en wolf hardloop vinnig weg. 7

8 uu (Teken n plaashuis.) Herman Haan bly op n plaas met baie diere. Hy het n baie belangrike werk op dié plaas. Elke oggend moet Herman vroeg kraai, want dan weet die boer en sy vrou en al die diere dat dit opstaantyd is. Arme Herman is nou oud. Deesdae wil hy al meer slaap. Partymaal slaap hy te lank en dan slaap al die diere en die boer en sy vrou tot die son lankal op is. Plaasboer sê as dit so aanhou sal hy maar vir Herman Haan moet slag. Herman se hart is seer. Hy maak n slim plan. Vanaand sal hy sommer op die plaashuis se dak slaap en as die son môre opkom, is hy mos betyds wakker om te kraai! (Teken n haan op die dak.) Toe die son sy eerste strale uitsteek, is Herman wakker en kraai hy uu uu uu (skryf uu -klank by haan se bek). Plaasboer glimlag breed, nou hoef hy nie meer vir Herman Haan te slag nie. ie Haan en Hennetjie is baie opgewonde. Hennetjie wag nou net op haar nes totdat die eiertjies, waarop sy sit, uitbroei (teken nessie met hen op). Hennetjie maak haar oë oop toe sy n kraakgeluid hoor. Al die eiers het gelyk uitgebroei en Hennetjie hoor ie-ie-ie soos die kuikentjies piep om kos te kry. Haan en Hennetjie is baie trots op hulle kuikentjies en al die diere kom kyk na die kuikentjies. oe Mamma bak n heerlike koek omdat Oupa en Ouma kom kuier (teken o en versier soos n koek). Gaan was gou julle hande, sê Mamma. Tiaan bly agter in die kombuis. Tiaan sny n groot stuk koek en eet dit gou op (teken die e-klank). Mamma kom terug in die kombuis. Ek wonder wie die stuk koek geëet het kyk sy vingers was vuil. Mamma kyk kwaai vir Tiaan. ui Riana kom in die kombuis en sien Mamma is besig om kos te maak. Mamma dit ruik so lekker. Kan ek vandag help kosmaak? vra Riana. Ja, jy kan die rooi bak neem en die uie daarin sny (teken die rooi bak soos u ). Haar oë begin brand en sy snuif vreeslik. Die ui laat haar huil. Riana sit die mes en die ui neer, (teken die strepie van die i ) want haar trane loop nou te veel (teken die kolletjie van die i ) 8

9 ou Tiaan en Mariaan is baie bly. Oupa en Ouma wat baie ver bly, kom kuier vir die vakansie. Saterdagoggend is die tweeling vroeg uit die bed. Hulle ry saam met Pappa na die lughawe om Oupa en Ouma op te laai. By die lughawe kyk hulle na al die vliegtuie. Party styg op en ander kom land. Uiteindelik kom Oupa en Ouma se vliegtuig land. Op die kant van die vliegtuig is groot letters geverf. (Teken n vliegtuig.) Die deur van die vliegtuig gaan oop. Raai net wie stap eerste uit? Eers Ouma (teken die o van ouma met die bolla) en dan Oupa (teken die u van die ou klank met n hoed op en n pyp in die mond). Tiaan en Mariaan vat Oupa en Ouma se hande. Hulle is bly om mekaar te sien! eu (Vertel die storie van Jan en die boontjierank met dié insetsel.) Die reus kom huis toe en die reus se vrou steek gou vir Jan in die oond weg. Die groot reus met sy skerp neus kom in die kombuis en hy ruik snuif-snuif in die lug. Hmmm... ek kry die geur van n seun met n skerp neus, sê die reus. (Teken die e klank van die eu en wys die neusgat wat dui op die neus.) Hy stap al nader na die oond (teken die u klank van die eu met Jan binne-in). Maar net voor die reus die oond kon oopmaak, wys sy vrou vir hom die lekker kos wat sy gemaak het en hy eet rustig aan die lekker kos. So het die reus se vrou Jan gehelp om weg te kom sonder dat die reus hom kon kry en hy kon weghardloop huis toe. ei (Kook vooraf n eier vir elke leerling en gebruik n rou eier vir jou as onderwyser.) Ons gaan nou n gediggie leer van Hompie Kedompie (teken Hompie Kedompie op die eier, gebruik koki s en teken n gesiggie op die eier). Laat rus die rou eier op die lessenaar terwyl almal die gediggie hardop opsê. Laat val die eier wanneer Hompie Kedompie in die gediggie val. Die kinders sien dan dat die eier breek. Gee nou aan elke leerling n hardgekookte eier (maar hou dit n geheim dat dit gekook is). Laat die leerlinge hulle eie Hompie Kedompie daarop teken en die eier rus op hulle eie bankie. Sê nou weer die rympie gelyk op en die leerlinge laat hulle eiers val by die plek waar Hompie Kedompie val hou hulle reaksie dop. Vertel nou hoe die ei -klank vir eier lyk. Eers die e en dan die i... die heel eier (teken n eier om die e van die ei-klank te wys) en toe breek dit (teken die eierdoppie op die kol letjie van die i-klank). 9

Kom leer van klanke Graad 1 Afrikaans Huistaal Onderwysershandleiding 1

Kom leer van klanke Graad 1 Afrikaans Huistaal Onderwysershandleiding 1 Kom leer van klanke Graad 1 Afrikaans Huistaal Onderwysershandleiding 1 Saamgestel in opdrag van Aros Uitgewery Posbus 31120, Totiusdal, 0134 Tel 012 332 3227/8 Kopiereg voorbehou Eerste druk 2014 Gedruk

Nadere informatie

Tema 8: Mense wat ons help

Tema 8: Mense wat ons help Tema 8: Mense wat ons help Dag 1 Week 4 8 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart aa (Apparaat) Dubbelklankstorie: aa (bl. 7) Assosiasieprent 1: aa vir aap (bl. 69) Assosiasieprent 2: aa vir haan

Nadere informatie

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart: oo (Apparaat) Dubbelklankstorie: oo (bl. 7) Assosiasieprent 1: oo vir oog (bl. 91) Assosiasieprent 2: oo vir boom (bl. 92) Letterkaarte Natrekvel oo

Nadere informatie

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal Dag 1 8 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart: ee Dubbelklankstorie: ee (bl. 7) Assosiasieprent 1: ee vir een (bl. 108) Assosiasieprent 2: ee vir beer (bl. 109) Rympie: Die beer (bl. 110) Natrekvel

Nadere informatie

Week 8. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Week 8. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal Dag 1 8 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart: ie Dubbelklankstorie: ie (bl. 8) Assosiasieprent ie vir mier (bl. 142) Letterkaartjies Leesstuk: Liewe Droompie (bl. 143) Leesboek 3 (Deel 2) bl.

Nadere informatie

TWEEDE KWARTAAL Tema 4: Vervoermiddels Week 1

TWEEDE KWARTAAL Tema 4: Vervoermiddels Week 1 TWEEDE KWARTAAL Tema 4: Vervoermiddels Week 1 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant 8 Klankkaart k K k met n prent van n kat Klankstorie: k (bl. 10) Leesstuk: Ans kry n maat (bl. 181) Sigwoorde die dit is ek

Nadere informatie

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Aktiwiteit 3: Gedeelde lees. Leermateriaal:

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Aktiwiteit 3: Gedeelde lees. Leermateriaal: Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Klankstorie: m (bl. 9) Prent van m vir maan Letterkaartjie m Apparaat Leesstuk: m sê altyd m-m-m (bl. 119) Leesboek 1 Werkboek 1 bl. 104 en 105 Witbordjies Witbordmerkers

Nadere informatie

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister. Week 8 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Letterkaart en prent v vir vis Klankstorie: v (bl. 13) Leesstuk: Ben en Vis (bl. 284) Leesboek 2 bl. 28 en 29 Werkboek 2 bl. 112 Witborde en witbordmerkers Aktiwiteit

Nadere informatie

Tema 7: Stories van dapper helde

Tema 7: Stories van dapper helde DERDE KWARTAAL Week 1 Tema 7: Stories van dapper helde Dag 1 8 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Assosiasieprent y vir ys (bl. 13) Klankkaart: y Y Letterkaartjies Liedjie: Winter (bl. 14) Lees maak slim

Nadere informatie

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl Tema 2: Water Week 4 Werkboek 1: bl. 31-38 Spellingboek: bl. 15-16 Skrifboek: bl. 13-15 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens

Nadere informatie

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Week 3 Werkboek 1: bl. 19-30 Spellingboek: bl. 13-16 Skrifboek: bl. 10-12 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge

Nadere informatie

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Week 5 Werkboek 1: bl. 39-52 Spellingboek: bl. 17-19 Skrifboek: bl. 16-18 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge

Nadere informatie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan

Nadere informatie

Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge vertel naweek se nuus. Een leerling se nuus word in die Klaskoerant geskryf.

Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge vertel naweek se nuus. Een leerling se nuus word in die Klaskoerant geskryf. Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Klankstorie: f (bl. 12) Groot letterkaarte f vir fiets en f F Witborde en witbordmerkers Leesstuk: Faan en Frik (bl. 254) Leesboek 2 bl. 20 en 21 Werkboek 2 bl. 87 Aktiwiteit

Nadere informatie

Direkte en indirekte rede. Naam:

Direkte en indirekte rede. Naam: Direkte en indirekte rede Naam: Direkte en indirekte rede Direkte rede is iemand se eie woorde en dit staan in aanhalingstekens. Ryan sê: Ek weet nie wat die Afrikaanse woord beteken nie. Andrew sê: Ek

Nadere informatie

Onderwyser sit die assosiasieprent van die h-klank op die bord h vir hok

Onderwyser sit die assosiasieprent van die h-klank op die bord h vir hok Dag 1 8 Leermateriaal Klaskoerant Letterkaarte van h vir hok en Klankstorie: h (bl. 10) Leesstuk: Buks (bl. 165) Leesboek 1 bl. 38 en 39 Werkboek 1 bl. 151 en 152 Witborde en witbordmerkers Aktiwiteit

Nadere informatie

Antonieme en sinonieme

Antonieme en sinonieme Antonieme en sinonieme Naam Oefening 1 1. Die motor is nie groot nie. smal 2. Die skaap is nie slim nie. buite 3. Die koffie is nie soet nie. naby 4. Die kind is nie soet nie. klein 5. Die straat is nie

Nadere informatie

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

3-6 MAANDE BABAPROGRAM 3-6 MAANDE BABAPROGRAM Kopiereg Baby & Tots Guide 2017 Kommunikasie vaardighede ten minste twee verskillende klanke maak bv. ah, uh, eh, oh... Ek begin om klanke agter in my keel te maak bv. h, k, g...

Nadere informatie

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie fdeling : Leesbegrip Die emmer met die gaatjie 1. Eendag, lank, lank gelede was daar n nare monster wat in die bos gewoon het. n Dogtertjie met die naam Mamela het altyd in die bos gespeel. Elke dag, net

Nadere informatie

Jakkals lê eendag heerlik en

Jakkals lê eendag heerlik en Leesbegrip Naam: Jakkals en Hettie die heuningvoëltjie Jakkals lê eendag heerlik en slaap onder ʼn koelteboom toe hy skielik die geflap van vlerke hoor. Dit is Hettie, die heuningvoëltjie. Sy druk haar

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Skryf n sin by leerling se nuus. Wys a- en A-klanke uit indien die letters in die nuus voorkom.

Skryf n sin by leerling se nuus. Wys a- en A-klanke uit indien die letters in die nuus voorkom. Dag 1 Week 1 8 Leermateriaal: A3 Klaskoerant Ekstra stel woordkaarte vir voorwerpe in klas, byvoorbeeld: deur, tafel Woordkaart en prent insidentele lees A3 prent en naamkaart van Arno Klankstorie (bl.

Nadere informatie

Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis.

Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis. Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis. In my kombuis sit ek by my tafeltjie en eet n pers druif wat ek elke oggend in die wingerd gaan pluk Ek is

Nadere informatie

Een oggend sê pappa: Kom ons gaan hou piekniek by die dam. Al die kinders roep: Ja pappa, ons hou van piekniek. Dan moet almal help, sê Pappa.

Een oggend sê pappa: Kom ons gaan hou piekniek by die dam. Al die kinders roep: Ja pappa, ons hou van piekniek. Dan moet almal help, sê Pappa. Week 9 Datum: _ Piekniek by die dam Een oggend sê pappa: Kom ons gaan hou piekniek by die dam. Al die kinders roep: Ja pappa, ons hou van piekniek. Dan moet almal help, sê Pappa. Mamma en sus maak broodjies

Nadere informatie

Wat gebeur hier? Vertel vir jou maat.

Wat gebeur hier? Vertel vir jou maat. Week 3 Datum: Wat gebeur hier? Vertel vir jou maat. 25 Uittelrympies Lees die rympies vir jou maat. Wie is aan, en wie is uit? 1 Een, twee, drie, vier, vyf, ses, water in die fles, olie in die kan - weg

Nadere informatie

VIERDE KWARTAAL Tema 10: Familielewe Week 1

VIERDE KWARTAAL Tema 10: Familielewe Week 1 VIERDE KWARTAAL Tema 10: Familielewe Week 1 Dag 1 8 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart: ui (Apparaat) Dubbelklankstorie: ui (bl. 8) Assosiasieprent ui vir muis (bl. 183) Letterkaartjies Storie:

Nadere informatie

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Skoolgereed in 10 weke: Week 1 Skoolgereed in 10 weke: Week 1 www.kinderwerf.co.za Vaardigheid 1: Kan jou kind al skoenveters vasmaak? Indien hy/sy nog sukkel, oefen dit met hierdie oulike skoenveter-rympie! Hasie-gaatjie om die draaitjie,

Nadere informatie

Lees en Leesgereedheid

Lees en Leesgereedheid Lees en Leesgereedheid Leesgereedheid Dit is belangrik dat voordat met formele lees begin word om seker te maak dat u kind wel leesgereed is. Visuele en ouditiewe diskriminasie speel n uiters belangrike

Nadere informatie

Wie is ek? TEMA MAANDE

Wie is ek? TEMA MAANDE Wie is ek? TEMA 1 18-36 MAANDE Kopiereg Baby & Tots Guide 2018 TEMA 1 Week 1 en 2 WIE IS EK? Begin met gebed en kort gesels oor Liefde vir Jesus... Temabespreking: Wie is ek?... Konsep: Groot en klein...

Nadere informatie

Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge vertel nuus van die naweek en onderwyser skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant.

Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge vertel nuus van die naweek en onderwyser skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant. Dag 1 8 Leermateriaal: Klaskoerant Klankkaarte l L en prentkaart l vir leer Klankstorie: l (bl. 12) Leesstuk: Let en kat (bl. 240) Leesboek 2 bl. 16 en 17 Werkboek 2 bl. 68-70 Aktiwiteit 1: Luister en

Nadere informatie

Muis. Arme fyn gesiggie sit hongerig en loer dan skielik gaan daar n vaal streep oor die vloer.

Muis. Arme fyn gesiggie sit hongerig en loer dan skielik gaan daar n vaal streep oor die vloer. Tema 3: Seisoene Week 7 Datum: Muis Arme fyn gesiggie sit hongerig en loer dan skielik gaan daar n vaal streep oor die vloer. Arme fyn gesiggie kruip weg die lange dag. Arme fyn gesiggie kom peusel elke

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer. Naam: 1 Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer. Waar jy die sterretjie sien is daar n opdrag. Kyk mooi!! Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan

Nadere informatie

Letterlike en figuurlike taalgebruik

Letterlike en figuurlike taalgebruik Letterlike en figuurlike taalgebruik Naam: Letterlik: Woorde funksioneer presies soos dit beskryf word. Die motor is blou. Hy vang die sokkerbal. Figuurlik: Hier moet jy uitvind wat dit beteken. Dit is

Nadere informatie

Tema 3: Ek, my gesin, my familie

Tema 3: Ek, my gesin, my familie Tema 3: Ek, my gesin, my familie Week 7 Dag 1 8 Leermateriaal Klaskoerant Klankstorie: i (bl. 9) Prente van gesinslede Naamkaarte by prente Liedjie: My gesin (bl. 135) Leesboek 1 Werkboek 1 bl. 120-122

Nadere informatie

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat. Naam: 1 Die ou vrou en die voël wat kon praat. Woordlys Lees die woorde n paar keer hardop. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud 2 Stillees Oefening

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) DERDE KWARTAAL Tema 7: Wilde diere Week 1 Werkboek 3: bl. 4-9 Spellingboek: bl. 66-68 Skrifboek: bl. 52-54 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart

Nadere informatie

Naam:. My naam is Faan. Ek is n haas. As jy met my praat raak ek baie skaam. My naam is Peet. Ek kuier by my neef. Ons klim n leer en eet n peer.

Naam:. My naam is Faan. Ek is n haas. As jy met my praat raak ek baie skaam. My naam is Peet. Ek kuier by my neef. Ons klim n leer en eet n peer. 1 Naam:. My naam is Faan. Ek is n haas. As jy met my praat raak ek baie skaam. My naam is Peet. Ek kuier by my neef. Ons klim n leer en eet n peer. 2 Jan en San vertel Les 1 1. Skrif: Doen skrifwerkkaart

Nadere informatie

Abu Ali tel sy donkies

Abu Ali tel sy donkies 8 Abu Ali tel sy donkies Luistertyd: n Storie uit die Midde-Ooste Luister eers na die woorde en herhaal hulle. een twee drie vier vyf ses sewe agt nege Luister daarna na die kort storie. Abu Ali koop nege

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit. PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS PUNTE: 20 TYD: 1 UUR PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 1A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER

Nadere informatie

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek. Week 3 Datum: Bosluis se huis Ben Bosluis sit op n grassie. Hy wag vir n huis om verby te kom. Hy soek n huis, en hy soek kos. Hier kom Ietermagô verby. Sal ek lekker op sy skubbe bly? wonder Ben Bosluis.

Nadere informatie

Fanie en die vuilgoedblikke

Fanie en die vuilgoedblikke Week 6 Datum: Fanie en die vuilgoedblikke Fanie is sewe jaar oud. Hy is n oulike seun, maar Fanie doen een ding altyd verkeerd. Hy gooi nooit vuilgoed in n vuilgoedblik nie. Fanie gooi sommer al les wat

Nadere informatie

Tema 6: Troeteldiere. Week 7. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal:

Tema 6: Troeteldiere. Week 7. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal: Tema 6: Troeteldiere Week 7 Dag 1 8 Leermateriaal: Klaskoerant Klankstorie: u (bl. 12) Letterkaartjies u en prent van u Leesstuk: Sus en Buks (bl. 269) Leesboek 2 bl. 24 en 25 Werkboek 2 bl. 98 en 99 Aktiwiteit

Nadere informatie

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak! Hoe kan ons ons babas ondersteun terwyl hulle leer? Babas word gebore met die wil om te leer. Selfs klein babatjies gebruik hulle sintuie om die wêreld om hulle te verken. Ouers, sorggewers en VKO-praktisyns

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen. Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek

Nadere informatie

Klein Klaas se avonture!

Klein Klaas se avonture! Voorbeeld NAAM: Klein Klaas se avonture! In die werkboek leer: ons wat n hipotese is en hoe om n onderhoud te voer, ons die ie- klank, ons woorde in alfabetiese volgorde rangskik, ons oor voorvoegsels,

Nadere informatie

Somme sonder sukkel Graad 1 Wiskunde Onderwysershandleiding 1

Somme sonder sukkel Graad 1 Wiskunde Onderwysershandleiding 1 Somme sonder sukkel Graad 1 Wiskunde Onderwysershandleiding 1 Saamgestel in opdrag van Aros Uitgewery Posbus 31120, Totiusdal, 0134 Tel 012 332 3227/8 Kopiereg voorbehou Eerste druk 2012 Gedruk en gebind

Nadere informatie

EK KAN LEES E. TISMEER, L. B. HOSKING, DEUR. Departementale lnstruktriese vir Kindertuin~Metodes. in die Kaapprovinsie

EK KAN LEES E. TISMEER, L. B. HOSKING, DEUR. Departementale lnstruktriese vir Kindertuin~Metodes. in die Kaapprovinsie EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale lnstruktriese vir Kindertuin~Metodes in die Kaapprovinsie EN L. B. HOSKING, vroeer onderwyseres vir Kindertuin~Metodes aan die Opleidingskollege Wellington,

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

1 Waar ek vandaan kom

1 Waar ek vandaan kom 1 Waar ek vandaan kom Groepaktiwiteit 1. Lees Psalm 139:13. Leer die Here jou eers ken nadat jy gebore is? Wanneer dan? 2. Waar of vals: Die doel van n baba se doop is om vir hom of haar n naam te gee.

Nadere informatie

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit / Vorm Leerder se punt Leerder % TOTAAL VAK: HUISTAAL FORMELE ASSESSERINGSTAAK

Nadere informatie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Uitstappie na die Spoorwegstasie. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek Sang Sing die woorde van die liedjie: Hoor die trein Dramatiseer S.A. Sing

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Paulus en sy vriende vertel ander van God Ontmoeting 20 Paulus en sy vriende vertel ander van God In hierdie deel van Paulus se verhaal sien ons weereens hoe God vir ons sorg. Hy het vir Paulus vriende gegee om hom te help met sy taak om die boodskap

Nadere informatie

Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 4: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 4: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl Week 8 Werkboek 4: bl. 77-89 Spellingboek: bl. 120-122 Skrifboek: bl. 100-102 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge

Nadere informatie

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee Kinderwerf.co.za leesprodukte (2014) Evalueringsvorm Meer inligting Gratis diftongkaart Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Beantwoord die volgende vrae om te kyk of die leesmateriaal op julle van

Nadere informatie

Die brief aan die Filippense

Die brief aan die Filippense Ontmoeting 19 Die brief aan die Filippense Teks: Fillippense 1:4; 4:4; 4:13 Hulpmiddels: Toue Ballonne Oupa Pietie Preekstoel se brief Kopie van prentjie met Fillipense 4:4 Woorde van Fillipense 4:13,

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

Ek gaan gereeld tandarts toe. Selfs as jy geen tandpyn het nie, moet jy twee keer per jaar die tandarts besoek.

Ek gaan gereeld tandarts toe. Selfs as jy geen tandpyn het nie, moet jy twee keer per jaar die tandarts besoek. Week 2 My tande Ek gaan gereeld tandarts toe. Selfs as jy geen tandpyn het nie, moet jy twee keer per jaar die tandarts besoek. Ek het nog baie van my eerste tande of melktande. Party tande het ek self

Nadere informatie

Week 2. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal: Klaskoerant Prent r vir roos

Week 2. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal: Klaskoerant Prent r vir roos Week 2 Dag 1 8 Leermateriaal: Klaskoerant Prent r vir roos Letterkaart Klankstorie: r (bl. 11) Witborde en witbordmerkers Leesstuk: Wie is Ben? (bl. 196) Leesboek 2 bl. 4 en 5 Werkboek 2 bl. 26-28 Kleurpotlode

Nadere informatie

Tema 3: Seisoene. Week Luister en praat. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Tema 3: Seisoene. Week Luister en praat. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl Tema 3: Seisoene Week 7 Werkboek 1: bl. 66-76 Spellingboek: bl. 22-24 Skrifboek: bl. 22-24 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan.

Nadere informatie

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Eerste Kwartaal Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Voorbereiding Doelstellings Lees: Spreuke 1: 4 Mattheus 6: 25-34 Eksodus 22: 28 Romeine 13: 1-7 1. Opvoeding en onderrig by die skool sluit aan

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Tema 11: Hoe ek voel, wat ek moet doen, wat ek mag doen.

Tema 11: Hoe ek voel, wat ek moet doen, wat ek mag doen. Tema 11: Hoe ek voel, wat ek moet doen, wat ek mag doen. Week 4 Werkboek 4: bl. 34-47 Spellingboek: bl. 86-89 Skrifboek: bl. 65-66 1. Luister en praat 3 dae 15 minute Mondelinge werk aan die begin van

Nadere informatie

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete - 8 - Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete L.1 INHOUDSOPGAWE BLADSY 1. Notebalk... 8 2. Toonhoogte... 9 3. Sleuteltekens... 10 4. Lettername van lyne en spasies in die diskantsleutel...

Nadere informatie

Welkom by Die Storie God se storie

Welkom by Die Storie God se storie Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle

Nadere informatie

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam

Nadere informatie

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons? 6 Strukture Vrae 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons? 3. Plak of teken prente van die verskillende soorte strukture. Raamstrukture 24 Dopstrukture

Nadere informatie

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit/ Vorm Leerder se punt Leerder % TOTAAL VAK: HUISTAAL FORMELE ASSESSERINGS TAAK

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks KWARTAAL OORSIG Kleuter & Peuter reeks Die Bybel is beter as Goud! Kinders sal tydens hierdie reeks, op ʼn interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar is as enige

Nadere informatie

Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi!

Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi! Naam: Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi! 1 As jy die prentjie sien is daar iets wat jy moet doen. So lees die opdrag mooi. Skryf al die

Nadere informatie

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.) Ontmoeting 40 Kinders kan vir grootmense van God vertel. Teks: 2 Konings 5; Jesaja 44:6 Hulpmiddels: Bordkryt om teen n muur of op die vloer te skryf (Of maak afwasbare kryt deur waspoeier met kleursel

Nadere informatie

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy VADERSDAG Teks: Markus 5:22 24, 35-42 Hulpmiddels: Sirkel en sirkel met vyfde uitgesny om saam met die verhaal te gebruik Split pin A4-kartonne A4-papier om hemp-kaartjies te vou Inkleurkryte en ander

Nadere informatie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM PUNTE: 40 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (NOVEMBER 2014) AFDELING A: LEESBEGRIP WENKE VIR NASIEN

Nadere informatie

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1 STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1 Fokus: Luister, vertel en illustreer. Nota: Versamel inligting en bou kennis op deur middel van kritiese luistervaardigheid. Leesvaardigheid dra by tot visualisering van

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1 VOORBEELD MEMORANDUM VRAAG VERWAGTE ANTWOORDE

Nadere informatie

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37 Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37 DOEL: Die kinders moet verstaan dat ons saam met Jesus teen die duiwel moet stry. Ons moet hom geen vastrapplek in ons lewe

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

7. Versies en liedjies. opgesit.

7. Versies en liedjies. opgesit. 7. Versies en liedjies opgesit. 77 My hande Ek kan klop met my hande: Klop, klop, klop! Ek kan klap met my hande: Klap, klap, klap! Ek kan wieg met my hande: Wieg, wieg, wieg! Week 1 en 2 78 Kom in en

Nadere informatie

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 30 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle Van die vroegste tye wat mense kon praat en nodig gehad het om te kan tel, het hulle Natuurlike Getalle gebruik. Dit maak sin, want hulle kon 3 rotse of 5 koeie sien maar hulle het geen begrip gehad vir

Nadere informatie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters

Nadere informatie

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk. Hulpmiddels: Vir die speletjie: 8 koeverte en die Sjona-alfabet-flitskaarte wat saam met die projek inligting gestuur is. Kopieer die volgende flitskaarte 2 keer: B (Bhaibheri), C (china), D (dongi), G

Nadere informatie

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei. Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei. Voorgrond-Agtergrond Wat is voorgrond-agtergrond? Dit is die vermoë

Nadere informatie

EERSTE KWARTAAL Tema 1: Klere en die materiaal waarvan dit gemaak is

EERSTE KWARTAAL Tema 1: Klere en die materiaal waarvan dit gemaak is EERSTE KWARTAAL Tema 1: Klere en die materiaal waarvan dit gemaak is Week 1: Wol Werkboek 1: bl. 4-11 Spellingboek: bl. 6-10 Skrifboek: bl. 5-6 1. Luister en praat Mondeling werk aan die begin van die

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

Toe God alles gemaak het

Toe God alles gemaak het Bybel vir Kinders bied aan Toe God alles gemaak het Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: Bob Davies; Tammy S. Vertaal deur: Hannelie Niemandt Vervaardig deur:

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE Hierdie boekie bestaan uit 19 bladsye, die voorblad uitgesluit. RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE

Nadere informatie

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD INSTRUKSIES:Skryf jou naam en van op elke antwoordblad en jou nommer 1. Voltooi al die vrae. 2. Lees die vrae behoorlik deur voordat jy dit antwoord.

Nadere informatie

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Hulpmiddels:: Bordspeletjie: Laai af by http://www.livingwaterbible games.com/christmas-board-game.htm Drukker, papier, gom, skêr, dobbelsteentjies, kleeflint

Nadere informatie