Rook. Rook Kobus Kok en Coen Slabber. n Leser vra:

Save this PDF as:
 WORD  PNG  TXT  JPG

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Rook. Rook Kobus Kok en Coen Slabber. n Leser vra:"

Transcriptie

1 Rook Rook Kobus Kok en Coen Slabber n Leser vra: Ek wil graag uitvind. Ek is 29 Jaar oud en rook vandat ek 14 jaar oud was. Ek het 2 pragtige kinders, maar kry deesdae die gevoel dat ek moet ophou rook om eendag my kinders se troue te sien en kleinkinders ens. Ek is oortuig daarvan dat dit die Heilige Gees is wat met my praat. Hoe ek probeer ophou rook het, is dat daar n man was wat baie gerook het. Elke keer as hy aan n sigaret gevat het, het hy gesê: Duiwel ek gaan nie weer rook tot die volgende sigaret, maar het al hoe minder gerook tot hy heeltemal opgehou het. Ek het dit probeer maar dis asof ek dit nie kan sê. My vraag is, kan dit moontlik wees dat ek dalk gebind is met n rook demoon dat al bid ek hoe hard en sê vir die Here jammer ek het weer nie geslaag vandag om op te hou rook nie dat dit dalk die rede kan wees? Is daar dalk n gebed wat ek kan opsê dat die Here my sal verlos van bose geeste dat dit vir my makliker kan wees om op te hou rook? Ek weet nie of ek dalk verkeerd bid nie? Ek wil nie doodgaan van rook nie, ek wil ook nie hê my kinders moet rook omrede ek die voorbeeld vir hulle stel om te rook en wil graag oud word indien die Here my spaar om alles te kan sien van hulle. Antwoord Hierdie vraag het mediese/fisiese en teologiese/geestelike aspekte. Prof Kobus Kok sal die teologiese/geestelike aspekte hanteer en Dr Coen Slabber die mediese/fisiese aspekte. Stryd teen rook Prof. Kobus Kok

2 Alle fisiese keuses in ons lewe het geestelike implikasies omdat liggaam, siel en gees in die Bybelse konteks n eenheid vorm. Fisiese verslawing en fisiese siektes soos depressie en verslawing, ens., moet nie altyd net vergeestelik word ten koste van die mediese aspekte nie. Verslawing het n baie belangrike fisiologiese/fisiese dimensie. Ons moet dus versigtig wees om iets te vinnig aan die werk van n demoon te koppel, terwyl dit in werklikheid n sterk fisiologiese (liggaamlike) oorsprong en gevolg het, wat emosionele en geestelike implikasies inhou. Baie mense vergeestelik verslawing of siekte terwyl die oorsaak en oplossing daarvan ook binne die (mediese) fisiologie van die mens lê. Ander mense weer, fokus so op die mediese of fisiese, terwyl hulle die emosionele en geestelike kant van die saak heeltemal onderskat. Myns insiens moet ons fisies, emosioneel en geestelik met kwessies soos verslawing omgaan. Die blote keuse wat iemand maak om te kies vir die lewe en om gehoorsaam te wees aan God is die regte keuse, en sal verseker tot opbouende, positiewe gevolge in jou lewe lei. Deur op te hou rook in jou geval, waar die Here jou oortuig het dat dit sonde is, ten gunste van die ander kant, naamlik n gesonder lewe wat vir God tot eer is, is altyd die regte keuse. Dit beteken egter nie dat dit maklik sal gaan nie. Die eintlike (geestelike) stryd begin nou juis omdat jy teen verslawing kies. Vir n baie lang tyd, oor jare heen, het jy in n sekere lewensgewoonte/styl verval en jou liggaam en emosies op n sekere manier gekondisioneer. Nou is dit nodig dat jy n nuwe lewenswyse aanleer. Die fokus is op die leerproses. Dit gebeur nie vir alle mense woeps-waps nie. Enige leerproses neem tyd en jou liggaam en emosies sal die stryd moet voer. In die stryd is jy egter nie alleen nie. God is saam met jou in die stryd vir die goeie as jy binne sy wil beweeg. Jy sal in hierdie tyd baie beproewings beleef en sal vir jou voel of die vergrootglas op jou probleem gesit word. Maak vrede met die feit dat dit n oorlog is wat jy voer.

3 Jakobus, die broer van Jesus het eenmaal in Jakobus 1:12 die volgende beloftes gegee: 12 Gelukkig is die mens wat in versoeking standvastig bly. In 1:2 se Jakobus: My broers, julle moet baie bly wees wanneer allerlei beproewings oor julle kom, 3 want, soos julle weet, as julle geloof die toets deurstaan het, stel dit julle in staat om te volhard. 4 En die volharding moet end-uit volgehou word sodat julle tot volle geestelike rypheid kan kom, sonder enige tekortkoming. 5 As een van julle wysheid kortkom, moet hy dit van God bid, en Hy sal dit aan hom gee, want God gee aan almal sonder voorbehoud en sonder verwyt. In hierdie lewe het die Here vir ons baie hulpmiddels gegee langs die oorlogspad. Mediese hulp is een hulpmiddel. Alle goeie wysheid behoort uiteindelik aan God en daarom kan ons gerus kersopsteek by die mediese wetenskap wat jare lank navorsing doen oor kwessies soos verslawing. Deesdae is daar middele wat mens kan gebruik om jou te help in jou stryd teen verslawing. Weet dat die werklike oorwinning reeds begin het toe Hy deur sy Gees jou tot oortuiging gebring het van die noodsaak om vir die lewe te kies. Jy is op die regte pad. Hou daarmee aan en volhard in geloof dat die stryd teen jou verslawing oorwin sal word. Die prys is meer kwaliteit lewe saam met jou kinders en geliefdes op fisiese en geestelike vlak. Die stryd teen verslawing begin by die maak van n besluit, die vrede-maak met die feit dat genesing n oorlogspad is, en die moed om vas te byt as verslawing in jou oor kom fluister om sy hand te vat. Binnekort sal die son deur die donker wolke begin skyn, en n nuwe dag sal aanbreek waarin jy sal besef dat die oorlog teen jou verslawing oorwin is. Hou moed en veg die goeie geveg ter wille van die lewe en die goedheid wat Hy mildelik aan jou sal skenk.

4 Die stryd teen rook Coen Slabber Daar is geweldig baie geskryf oor rook en jou gesondheid. Daar is veral twee aspekte wat ons leser uitgelig het: (1) Lewensverwagting; en (2) Hoe raak ek van die gewoonte ontslae? 1. Lewensverwagting Sy is bekommerd dat sy dalk sal doodgaan voor sy haar kinders se troues of haar kleinkinders gesien het. Hierdie vrees is natuurlik n werklikheid. Wat belangrik is as ons na lewensverwagting kyk, is hoe lank die persoon al rook en hoeveel hy rook. Elke pak sigarette wat gerook word, verkort die lewensverwagting met 28 minute. Strawwe rokers leef gemiddeld 8,8 jaar korter as nie-rokers. As jy op die ouderdom van 40 jaar totaal ophou rook, sal jou lewensverwagting met 4,6 jaar toeneem. Rook is vandag die grootste oorsaak vir voorkombare sterftes in die wêreld. In 2000 het die Wêreldgesondheidsorganisasie bereken dat ongeveer 1,22 biljoen mense rook. Dit word geskat dat hierdie syfer tans 1,45 biljoen is. Rook tas veral die hart en longe aan meer hartaanvalle, beroertes en chroniese obstruktiewe lugwegsiektes (emfiseem en chroniese brongitis). Rook bevat 19 bekende karsinogeniese (kankerveroorsakende) substanse. Die algemene kanker is natuurlik longkanker, maar ook kanker van die keel en mond kom meer algemeen voor in rokers. n Baie ernstige probleem is dat die nikotien in tabakrook verslawend is dit veroorsaak fisiese en sielkundige afhanklikheid. Onttrekking van nikotien maak mense irriteerbaar en bewerig. Hulle mond is droog en hulle kan hartkloppings kry. Dit kan gebeur selfs in persone wat slegs

5 vir n kort tydjie gerook het. Die probleem is dat hierdie sielkundige afhanklikheid tot jare kan neem om te verdwyn. 1. Hoe raak ek van die gewoonte ontslae? Prof Kok het reeds hierna verwys. Dit is interessant dat twee uit elke drie rokers graag wil ophou rook, maar min slaag daarin. Die eerste stap is belangrik: Jy moet besef dat jy n probleem het. Solank as wat jy glo dat rook n skadelose gewoonte is, sal jy nie ophou nie. Wilskrag en vasberadenheid is belangrik. Om op jou eie te probeer ophou rook, is baie moeilik. Daarom het jy die ondersteuning van jou familie en vriende nodig. n Ondersteuningsgroep speel n belangrike rol almal sit in die selfde bootjie en ondersteun mekaar. Jy kan ook professionele hulp kry by onder andere die Nasionale Raad teen Rook en die Kankervereniging. [Kyk gerus na hulle webblaaie.] Nikotienverplasingsterapie is ook n moontlikheid Dit kan in verskeie vorms gebruik word plakkers op die vel, suigtablette, ens. Die doel van hierdie terapie is om onttrekkingsimptome te verminder. Die dosis word dan geleidelik verminder word. Opsommend: I. II. III. Rook het n baie nadelige uitwerking op die mens se gesondheid en lewensveragting. Voordat jy nie erken dat rook nadelig is nie, sal jy nie maklik ophou rook nie. Dit is nie maklik om op te hou rook nie. Daarom het jy ondersteuning nodig. Skrywers: Prof Kobus Kok en Dr Coen Slabber

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde SW Aardrykskunde 20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde Aktiwiteite 1. Kyk na die volgende foto s. Watter van hierdie organismes speel na jou oordeel die belangrikste rol in die voedselketting.

Nadere informatie

12. Almal is welkom Handelinge 10:1 11:18

12. Almal is welkom Handelinge 10:1 11:18 12. Almal is welkom Handelinge 10:1 11:18 Tema Die Heilige Gees maak die poorte oop vir Jesus se volgelinge om die grense na alle mense met die evangelie oor te steek. Agtergrond en interpretasie BA Müller

Nadere informatie

Wie sal ingaan in die koninkryk van God? - Die honderdguldenprent van Rembrandt

Wie sal ingaan in die koninkryk van God? - Die honderdguldenprent van Rembrandt Wie sal ingaan in die koninkryk van God? - Die honderdguldenprent van Rembrandt Selfs by mense wat nie n interesse in kuns het sal die naam Rembrandt n klokkie lui. Saam met kunstenaars soos Da Vinci,

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE. Allerliefste, ek stuur vir jou 'n rooiborsduif. Behoefte aan ongunstige weers- en ander. Cloete, T.T. omstandighede

INHOUDSOPGAWE. Allerliefste, ek stuur vir jou 'n rooiborsduif. Behoefte aan ongunstige weers- en ander. Cloete, T.T. omstandighede INHOUDSOPGAWE 27-Apr-94 Oliphant, Vincent last grave at dimbaza Olivier, Fanie Allerliefste, ek stuur vir jou 'n rooiborsduif Breytenbach, Breyten Antropologie Malan, Lucas Apocrypha XLI Walters, M.M.

Nadere informatie

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos Instruksies: 1. Hierdie vraestel bestaan uit twee afdelings en 10 bladsye: 1.1 Afdeling A: Kortvrae

Nadere informatie

DIE BOEK OPENBARING Hoofstuk 13

DIE BOEK OPENBARING Hoofstuk 13 Inleiding DIE BOEK OPENBARING Hoofstuk 13 Hierdie hoofstuk openbaar verder hoe die satan teen God en sy kerk veg. Die satan gebruik allerhande aardse magte en middele as instrumente om die gelowiges te

Nadere informatie

Roep Die Wagters. 24/7 Gebed Riglyne en gebedsmodelle

Roep Die Wagters. 24/7 Gebed Riglyne en gebedsmodelle Roep Die Wagters 24/7 Gebed Riglyne en gebedsmodelle 1 Afdeling 1 - Verhale en modelle van 24/7 gebedswake...4 1.1 Ou Testament...5 1.2 Esseners...5 1.3 Vroeë Christelike kerk...5 1.4 Die Egiptiese woestyn...5

Nadere informatie

Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING

Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING Wet op Intestate Erfopvolging 81 van 1987 1 Oogmerk van die wet 1 2 Basiese beginsels 2 2.1 Die gade as enigste erfgenaam 2 2.2 (e) as enigste erfgenaam(e) 3 2.3 Gade

Nadere informatie

As die skoen jou pas...

As die skoen jou pas... TOETS 1 Datum: Tyd: Begrip totaal: 20 Taal totaal: 30 2 = l5 Stelwerk totaal: l5 + l5 Jou totaal: Jou totaal: 2 = Jou totaal: + Jou groottotaal Lees die teks aandagtig en beantwoord die vrae wat daarop

Nadere informatie

DIE NEDERLANDSE GELOOFSBELYDENIS

DIE NEDERLANDSE GELOOFSBELYDENIS DIE NEDERLANDSE GELOOFSBELYDENIS Die regsinnige Christelike belydenis van die Nederlandse kerke wat die hoofinhoud van die leer in verband met God en die ewige saligheid van siele insluit. (In 'n tyd van

Nadere informatie

Gids tot studente- behuising in Potchefstroom

Gids tot studente- behuising in Potchefstroom Gids tot studente- behuising in Potchefstroom Alles wat beleggers en ouers behoort te weet... Waarna om te kyk wanneer jy koop Waar die gewildste komplekse lê Hoe om te besluit of jy moet koop of huur?

Nadere informatie

DIE STAATSTEORIE VAN JEAN CALVIN IN VERBAND MET DIE WETENSKAP EN STAATSPRAKTYK VAN SY TYD

DIE STAATSTEORIE VAN JEAN CALVIN IN VERBAND MET DIE WETENSKAP EN STAATSPRAKTYK VAN SY TYD DIE STAATSTEORIE VAN JEAN CALVIN IN VERBAND MET DIE WETENSKAP EN STAATSPRAKTYK VAN SY TYD DEUR L. J. DU PLESSIS, M. A., B. EcoN., POTCHEFSTROOM. lil. (Slot.) INHOUD: 5. Hoofstuk I1I: Staatspraktyk van

Nadere informatie

Congresbundel. Calvijns visie op politiek, arbeid, economie en recht. Referaten en debatbijdragen

Congresbundel. Calvijns visie op politiek, arbeid, economie en recht. Referaten en debatbijdragen Congresbundel Drs. K. van Bekkum Dr. H. van den Belt Drs. M.J.C. Blok MA Prof. dr. R.M. Britz Prof. dr. A.L.Th. de Bruijne Prof. dr. J.J. Graafland Drs. E. van den Hemel Mr. drs. B.D. Hengstmengel Dr.

Nadere informatie

BEWONERS BULLETIN. www.meerpaal.co.za Vierendertigste Jaargang no 11 November 2013 DOOR BEWONERS VOOR BEWONERS

BEWONERS BULLETIN. www.meerpaal.co.za Vierendertigste Jaargang no 11 November 2013 DOOR BEWONERS VOOR BEWONERS BEWONERS BULLETIN Postbus 75048 Lynnwoodrif 0040 meerpaal@worldonline.co.za www.meerpaal.co.za Vierendertigste Jaargang no 11 November 2013 Van het Bestuur Beste Bewoners Onze laatste vergadering was kort

Nadere informatie

Geschiedenis en ontwikkeling van het Afrikaans

Geschiedenis en ontwikkeling van het Afrikaans TitleGeschiedenis en ontwikkeling van he Author(s) Kawasaki, Yasushi Citation ドイツ 文 學 研 究 (2013), 58: 109-117 Issue Date 2013-03-25 URL http://hdl.handle.net/2433/172341 Right Type Departmental Bulletin

Nadere informatie

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

WISKUNDIGE GELETTERDHEID TOTAAL: 150 TYD: 3 uur WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 12 BLADSYE Bladsy 1 van 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

Nadere informatie

Deur Christus Alleen

Deur Christus Alleen Gepubliseer op: Deur Christus Alleen Tuisblad van dr. A.H. Bogaards www.enigstetroos.org KINDERDOOP GROOTDOOP HERDOOP Prof. L. Floor Uitgegee deur die Deputate vir Evangelisasielektuur van die Gereformeerde

Nadere informatie

DIE HEIDELBERGSE KATEGISMUS VAN 1563

DIE HEIDELBERGSE KATEGISMUS VAN 1563 DIE HEIDELBERGSE KATEGISMUS VAN 1563 Nadat Luther in 1517 sy 95 stellings aan die kerkdeure in Wittenberg vasgespyker het, het dinge vinnig begin gebeur en het die Kerkhervorming op verskillende plekke

Nadere informatie

Die ontwikkeling van taalbeheersing en skryfvaardigheidsonderwys in Suid-Afrika

Die ontwikkeling van taalbeheersing en skryfvaardigheidsonderwys in Suid-Afrika LEON DE STADLER EN ERINA BASSON Die ontwikkeling van taalbeheersing en skryfvaardigheidsonderwys in Suid-Afrika 1. Inleiding* Die afgelope paar jaar was daar in Suid- Samenvatting Afrika besondere ontwikkelinge

Nadere informatie

Congresbundel. Calvijn op scherp. Calvijns visie op politiek, arbeid, economie en recht. Referaten en debatbijdragen van:

Congresbundel. Calvijn op scherp. Calvijns visie op politiek, arbeid, economie en recht. Referaten en debatbijdragen van: Congresbundel Calvijn op scherp Calvijns visie op politiek, arbeid, economie en recht Referaten en debatbijdragen van: Drs. K. van Bekkum Dr. H. van den Belt Drs. M.J.C. Blok MA Prof. dr. R.M. Britz Prof.

Nadere informatie

Bart Nel, de opstandeling

Bart Nel, de opstandeling Bart Nel, de opstandeling Johannes van Melle bron. Wereldbibliotheek N.V., Amsterdam 1936 Zie voor verantwoording: http://www.dbnl.org/tekst/mell003bart01_01/colofon.htm 2006 dbnl / erven Johannes van

Nadere informatie

ALGEMENE ASSESSERINGSRIGLYNE VIR VRAESTEL 3

ALGEMENE ASSESSERINGSRIGLYNE VIR VRAESTEL 3 ALGEMENE ASSESSERINGSRIGLYNE VIR VRAESTEL 3 1. Bestudeer en bespreek die rubriek baie deeglik. Beplanning en redigering is by die rubriek ingesluit. 2. As skryfstukke heeltemal uit die vraestel saamgeflans

Nadere informatie

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Kategorisering Dieselfde vraag kan by meer as een afdeling van die sillabus voorkom, of meer as een

Nadere informatie

Moment, of monument voor Jan Gebaseerd op een eerdere dienst Lang zullen we leven : Gebed van de Ute (een Noord-Amerikaanse Indianenstam)

Moment, of monument voor Jan Gebaseerd op een eerdere dienst Lang zullen we leven : Gebed van de Ute (een Noord-Amerikaanse Indianenstam) Moment, of monument voor Jan Gebaseerd op een eerdere dienst Lang zullen we leven : Het verval van het lichaam is niet iets waar we graag aan denken. Ieder mens hoopt dat een lijdensweg hem bespaart blijft.

Nadere informatie

12.2 Yahshua was die eerste Hoëpriester wat n dier moes doodmaak om n offer vir sonde te doen.

12.2 Yahshua was die eerste Hoëpriester wat n dier moes doodmaak om n offer vir sonde te doen. LES 12: DIE VERANDERING VAN DIE PRIESTERSKAP Die Ou en Nuwe Testament bevat onderskeidelik die Ou en Nuwe Verbond. Vanuit die Skrif word bewys dat daar drie elemente in n verbondsverhouding is wat nooit

Nadere informatie

Volg My! Dissipelskap: Ontwikkel jou geloofsvertroue Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Volg My! Dissipelskap: Ontwikkel jou geloofsvertroue Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Skrif:Mk.2:13-17 Volg My! Dissipelskap: Ontwikkel jou geloofsvertroue Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Om Jesus te volg beteken ʼn gewilligheid om Hom volkome te vertrou met alle aspekte van jou lewe.

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 5 WISKUNDE TOETS DISTRIK

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 5 WISKUNDE TOETS DISTRIK PUNTE JRLIKSE NSIONLE SSESSERING 2013 GR 5 WISKUNE TOETS PUNTE: 60 TY: 1½ uur PROVINSIE STREEK ISTRIK NM VN SKOOL OIS-NOMMER (9 syfers) KLS (bv. 5) VN NM GESLG ( ) SEUN OGTER GEOORTETUM Y Y M M Hierdie

Nadere informatie

11. godsdienstige gelooj. Dit is geloof van die onderskeie godsdienste (Festschrift, pag. 161). * * * Ons meen dat dit nie bevorderlik vir die Gerefor

11. godsdienstige gelooj. Dit is geloof van die onderskeie godsdienste (Festschrift, pag. 161). * * * Ons meen dat dit nie bevorderlik vir die Gerefor DISKUSSIE n Algemene geloof? In die feesbundel wat verskyn het by die sestigste verjaarsdag van prof. De Vleeschauwer (Universiteit van Suid-Afrika) vind ons ook n artikel van prof. Stoker Een en ander

Nadere informatie

Goud en oorlog. Hoofstuk Agt. Die verhaal van goud

Goud en oorlog. Hoofstuk Agt. Die verhaal van goud Hoofstuk Agt Goud en oorlog Die verhaal van goud Die goudrif, waarvan George Harrison n deel op die plaas Langlaagte aan die Witwatersrand ontdek het, het Suid-Afrika vir ewig verander. Die ontdekking

Nadere informatie

Luc Renders Elisabeth Eybers: een leven in gedichten

Luc Renders Elisabeth Eybers: een leven in gedichten Luc Renders Elisabeth Eybers: een leven in gedichten Op 26 februari 2005 is Elisabeth Eybers negentig jaar geworden. De verjaardag werd met een huldiging in Amsterdam gevierd waarop de dichteres zelf,

Nadere informatie

DIE BOEK OPENBARING. Hoofstuk 4. Die Troon in die hemel: Openbaring 4:1-11

DIE BOEK OPENBARING. Hoofstuk 4. Die Troon in die hemel: Openbaring 4:1-11 DIE BOEK OPENBARING Hoofstuk 4 Die Troon in die hemel: Openbaring 4:1-11 Om die res van die boek Openbaring te verstaan is dit nodig om nou eers n skematiese voorstelling te gee van (ten minste) hoe die

Nadere informatie

Door de boer zijn ferme hand

Door de boer zijn ferme hand Zeilboot Mijn leven is een zeilboot die ver op reis moet gaan en Jesus is mijn Stuurman die aan het roer blijft staan God z'n plan voor mijn leven is de wijdheid van die zee en de wind die mij voortdrijft

Nadere informatie

Die Stigting van die Kaapkolonie in die Nederlandse Geskiedskrywing

Die Stigting van die Kaapkolonie in die Nederlandse Geskiedskrywing Historia 54,2, November 2009, pp 178-196 Die Stigting van die Kaapkolonie in die Nederlandse Geskiedskrywing Pieter de Klerk * Inleiding Gedurende die sestiende en sewentiende eeu, het vyf Europese moondhede

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel

Nadere informatie

Nieuwsbrief nr. 5 december 2012

Nieuwsbrief nr. 5 december 2012 Nieuwsbrief nr. 5 december 2012 Nog eventjes en dit jaar gaat over in een nieuw jaar. Voor ons een moment om dankbaar terug te kijken op 2012 en verwachtingsvol uit te zien naar 2013. In deze nieuwsbrief

Nadere informatie

Die pakkette bestaan uit die volgende eenhede:

Die pakkette bestaan uit die volgende eenhede: Reeds meer as 80 skole het die afgelope paar jaar met groot sukses die Afrikaans sonder tref-en-trap pakkette gebruik. Hierdie onderwysers kan daarvan getuig dat die pakkette onderwyser -, ouer- en kind

Nadere informatie

AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 3/3: SKRYF GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 MEMORANDUM TOTAAL: 100 AFDELING A VRAAG 1

AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 3/3: SKRYF GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 MEMORANDUM TOTAAL: 100 AFDELING A VRAAG 1 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 3/3: SKRYF GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 MEMORANDUM TOTAAL: 100 AFDELING A VRAAG 1 ALGEMENE ASSESSERINGSRIGLYNE AFDELING A word volgens die rubriek uit 50 geassesseer. Die kandidaat

Nadere informatie

Kleinfonteinnuus. Uitslag oor formalisering hopelik voor September K

Kleinfonteinnuus. Uitslag oor formalisering hopelik voor September K Junie 2012 L E I N F O N T E I N B O E R E B E LANGE OÖPERATIEF BP w w w. k l e i n f o n t e i n. n e t leinfonteinnuus Uitslag oor formalisering hopelik voor September leinfonteiners behoort hopelik

Nadere informatie

Wiskunde Gids Graad 2

Wiskunde Gids Graad 2 Wiskunde Gids Graad 2 Naam: Graad 2 Onderwyser: Inhoudsopgawe 1. 200 kaart 2. Getalkombinasies 3. Tafels 4. Getalname 5. Wiskunde getalbegrip 6. Getalbewerkings 7. Geld 8. Meting Tyd 8.1 Dae van die week

Nadere informatie

Er is een leven na de aardse dood

Er is een leven na de aardse dood De zaaier Dunne gouden letters op n dun gouden lijntje op n pikzwart boekomslag Het mannetje op de rugkant met de zaaizak in zijn linkerhand strooit het zaad op goede grond en harde weg Zaaier zaai het

Nadere informatie

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

T.N&A T.N&A 14DE JAARGANG NR. 2 2007 TYDSKRIF VIR NEDERLANDS EN AFRIKAANS TYDSKRIF VIR NEDERLANDS EN AFRIKAANS 14DE JAARGANG NR. 2 2007.

T.N&A T.N&A 14DE JAARGANG NR. 2 2007 TYDSKRIF VIR NEDERLANDS EN AFRIKAANS TYDSKRIF VIR NEDERLANDS EN AFRIKAANS 14DE JAARGANG NR. 2 2007. Redaksioneel 1 T.N&A T.N&A Vergelyking in wysgerige en literatuurwetenskaplike perspektief H. P. van Coller en D. F. M. Strauss De wet van behoud van poëzie Maria van Daalen Straatname as Talige Merkers

Nadere informatie

MEMORANDUM KWARTAAL 1

MEMORANDUM KWARTAAL 1 MEMORANDUM KWARTAAL 1 AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 12 TAAK 1: INFORMATIEWE LUISTERTOETS 15 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 5 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 6 TAAK 1: LUISTERTOETS Kandidate lees eers deur die

Nadere informatie

Kleine Jantje kreeg een vlieger. Oor die ontwikkeling van die Nederlandse en die Afrikaanse smartlap Carel Jansen en Marijke Meijer Drees

Kleine Jantje kreeg een vlieger. Oor die ontwikkeling van die Nederlandse en die Afrikaanse smartlap Carel Jansen en Marijke Meijer Drees Jansen, C. & Meijer Drees, M. (2006). Kleine Jantje kreeg een vlieger. Oor die ontwikkeling van die Nederlandse en die Afrikaanse smartlap. Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans, 13 (2), p. 112-128. 1 Kleine

Nadere informatie

MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK

MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN LUTZ TRUST (Trust Nr IT4694/95) (hierin verteenwoordig deur DANIEL JAKOBUS LUTZ, in sy hoedanigheid as Trustee (hierna die Verhuurder genoem) en Volle

Nadere informatie

Samevatting van die boekie vir. ABSA/SAFEFE GET Ekonomie Olimpiade. geskryf deur Arnold Wentzel

Samevatting van die boekie vir. ABSA/SAFEFE GET Ekonomie Olimpiade. geskryf deur Arnold Wentzel Samevatting van die boekie vir ABSA/SAFEFE GET Ekonomie Olimpiade geskryf deur Arnold Wentzel 1 EKONOMIE EN DIE EKONOMIE Ons probleem is dat ons nie genoeg bronne het nie; en dit is die probleem van "nie

Nadere informatie

Vertalen uit het Afrikaans wat zijn de voetangels en klemmen?

Vertalen uit het Afrikaans wat zijn de voetangels en klemmen? Rob van der Veer Vertalen uit het Afrikaans wat zijn de voetangels en klemmen? Rob van der Veer is al sinds het begin van de jaren tachtig actief als vertaler van voornamelijk literair werk. Hij heeft

Nadere informatie

Voorwoord. Willie Rovers Voorzitter

Voorwoord. Willie Rovers Voorzitter Jaarverslag 2005 Voorwoord In dit eerste jaarverslag kijken we terug naar het afgelopen half jaar dat de Stichting Kinderen van Viljoenskroon bestaat. Rondreizend door Zuid-Afrika zie je naast alle prachtige

Nadere informatie

Desember 2011 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Desember 2011 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Desember 2011 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Dit is nou nege jaar gelede wat ek die eerste Pretoria Brief geskryf het. Dit is n baie lang tyd en ek kan my nie meer n

Nadere informatie

en kry elke skooldag n bord gekookte kos berei in n moderne kombuis.. Verder gee KarooCare se medewerkers ook studiebeurse aan behoeftige studente

en kry elke skooldag n bord gekookte kos berei in n moderne kombuis.. Verder gee KarooCare se medewerkers ook studiebeurse aan behoeftige studente SPECIAL DUTCH EDITION Ons lig ons hoed hoog Met hierdie Kudu bring ons graag dankbare hulde aan die bestuur en vriende van KarooCare Stigting in Hilversum wat van dag een die ideaal om n nuwe toekoms vir

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDIGE GELETTERDHEID NOVEMBER 2006 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. Wiskundige Geletterdheid 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3.

Nadere informatie

SKEP N VOORBLAD VIR JOU VISUELE KUNSTE SKRIF

SKEP N VOORBLAD VIR JOU VISUELE KUNSTE SKRIF SKEP N VOORBLAD VIR JOU VISUELE KUNSTE SKRIF Die doel van hierdie opdrag is om n voorblad te ontwerp vir jou visuele kunste skrif. Beeld jouself uit as n superheld. Die volgende inligting moet deel wees

Nadere informatie

Sewe Bybelstudiestukke... 32. MARKUS: Jesus is die Seun van God!... 6 Wie was Markus?... 6 Markus: die Evangelie aan die heidene...

Sewe Bybelstudiestukke... 32. MARKUS: Jesus is die Seun van God!... 6 Wie was Markus?... 6 Markus: die Evangelie aan die heidene... INHOUDSOPGAWE Voëlvlug deur die Bybelboeke (Nuwe Testament)... 3 MATTEUS: Die beloofde Messias is hier... 3 Vier Evangelies... 3 Matteus: tollenaar, Jood en ooggetuie... 3 Matteus: Tematiese rangskikking...

Nadere informatie

WWW.ARTTODAY.BE SOUTH-AFRICA POETRY SPECIAL

WWW.ARTTODAY.BE SOUTH-AFRICA POETRY SPECIAL WWW.ARTTODAY.BE SOUTH-AFRICA POETRY SPECIAL INGRID JONKER IK HERHAAL JE Gedichten Vertaling Gerrit Komrij Biografie Henk van Woerden Uitgev. Podium ISBN 978 90 5759 437 3 Selectie gedichten: Ontvlugting

Nadere informatie

Vroeë Afrikaanse woordelyste

Vroeë Afrikaanse woordelyste Vroeë Afrikaanse woordelyste H.J.J.M. van der Merwe bron. J.L. van Schaik, Pretoria 1971 Zie voor verantwoording: http://www.dbnl.org/tekst/merw002vroe01_01/colofon.htm 2006 dbnl / erven H.J.J.M. van der

Nadere informatie

HANDLEIDING VIR OPVOEDERS/OUERS: Spookskip

HANDLEIDING VIR OPVOEDERS/OUERS: Spookskip HANDLEIDING VIR OPVOEDERS/OUERS: Spookskip Spookskip Deur Antoinette Diedericks Ilustrasies deur Astrid Castle HOE OM DIE HANDLEIDING TE GEBRUIK Hierdie gids bied jou hoofstuk-vir-hoofstuk antwoorde op

Nadere informatie

Sing vooraf staande: Ps 15:1, 5 (p. 57)

Sing vooraf staande: Ps 15:1, 5 (p. 57) Sing vooraf staande: Ps 15:1, 5 (p. 57) 1 Wie styg so hoog in heil en eer, dat hy met U, die grote Koning, met U, die allerhoogste HEER, / kan op u heil'ge berg verkeer / en intrek in u heil'ge woning?

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V MODEL 0 PUNTE: 50 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit bladsye en diagramvelle. Wiskunde/V DBE/0 NSS Graad Model INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende

Nadere informatie

My geliefde broeders en susters,

My geliefde broeders en susters, EERSTE PRESIDENTSKAP BOODSKAP, MEI 2014 Liefde die Essensie van die Evangelie Ons kan nie waarlik lief wees vir God as ons nie ons mede reisegers in dié menslike rys lief het nie. My geliefde broeders

Nadere informatie

Graad 3 Graadhandleiding vir alle vakke

Graad 3 Graadhandleiding vir alle vakke Graad 3 Graadhandleiding vir alle vakke Doel van die dokument Die doel met hierdie dokument is om 'n ouer/onderwyseres leiding te gee om 'n graad 3 kind te begelei met al die werk wat in graad 3 gedoen

Nadere informatie

As die antwoord ja is - wonderlik! Maar as dit nee is, sal jou maandelikse skuldbetalings aan jou inkomste vreet.

As die antwoord ja is - wonderlik! Maar as dit nee is, sal jou maandelikse skuldbetalings aan jou inkomste vreet. 1 ANNUïTEITSOPSIES BY AFTREDE Jou aftrede is net om die draai Dis tyd vir finansiële beplanning! Inleiding Jou aftrede kruip al hoe nader. Dis tyd dat jy jouself bewapen met al die voor-aftrede inligting

Nadere informatie

Zoals vermeld in onze vorige nieuwsbrief bezorgen wij U het Zuidafrikaanse verslag van het Jongerenproject 2007 opgesteld door Rentia Bartlett.

Zoals vermeld in onze vorige nieuwsbrief bezorgen wij U het Zuidafrikaanse verslag van het Jongerenproject 2007 opgesteld door Rentia Bartlett. oktober 2007 Ten geleide Zoals vermeld in onze vorige nieuwsbrief bezorgen wij U het Zuidafrikaanse verslag van het Jongerenproject 2007 opgesteld door Rentia Bartlett. Dat de laureaten laaiend enthousiast

Nadere informatie

HOOFSTUK 3 DIE ONTWIKKELINGSDINAMIKA VAN DIE VYFJARIGE KIND

HOOFSTUK 3 DIE ONTWIKKELINGSDINAMIKA VAN DIE VYFJARIGE KIND 45 HOOFSTUK 3 DIE ONTWIKKELINGSDINAMIKA VAN DIE VYFJARIGE KIND 3.1 INLEIDING In hierdie hoofstuk word die ontwikkelingsdinamika van die vyfjarige kind bespreek. Vir die doeleindes hiervan het die navorser

Nadere informatie

Teresa Vorster - stewardess - secretaresse Thando Khanyile - risk manager - penningmeester bij Investec Bank Johannesburg

Teresa Vorster - stewardess - secretaresse Thando Khanyile - risk manager - penningmeester bij Investec Bank Johannesburg EYE FOR OTHERS VERSLAG PROJECT(LEIDING) 2014 TOUCH PEOPLE, TOUCH HEARTS Dit is de kern van ons werk, wat we ook in 2014 gedaan hebben. Er zijn vele (mooie!) contacten geweest. We hebben nieuwe vrienden

Nadere informatie

Os C Spoelstra en die Nederduitsch Hervormde Kerk

Os C Spoelstra en die Nederduitsch Hervormde Kerk Os C Spoelstra en die Nederduitsch Hervormde Kerk C J du Bruin & S J Botha Departement Kerkgeskiedenis (Md A) Universiteit van Pretoria Abstract Rev C Spoelstra and the Nederduitsch Hervormde Kerk The

Nadere informatie

Teksten bewerkt uit het gezinsboek Ons Dagelijks Brood veertigdagentijd van pastoor M. Hagen door EBP voor www.kinderenbiddenvoorkinderen.

Teksten bewerkt uit het gezinsboek Ons Dagelijks Brood veertigdagentijd van pastoor M. Hagen door EBP voor www.kinderenbiddenvoorkinderen. Bidden Teksten bewerkt uit het gezinsboek Ons Dagelijks Brood veertigdagentijd van pastoor M. Hagen door EBP voor www.kinderenbiddenvoorkinderen.nl en kinderactiviteiten www.lambertuskerk-rotterdam.nl

Nadere informatie

Inhoudsopgawe 4de Jaargang, Nommer 1. Junie 1997

Inhoudsopgawe 4de Jaargang, Nommer 1. Junie 1997 Inhoudsopgawe mhtml:file://e:\tn&a 1997(1) Inhoudsopgawe.mht Page 1 of 1 Inhoudsopgawe 4de Jaargang, Nommer 1. Junie 1997 Ena Jansen "Wij meenden evenwel voor Zuid-Afrika onzen plicht gedaan te hebben."

Nadere informatie

T.N&A T.N&A 17DE JAARGANG NR. 1 2010 TYDSKRIF VIR NEDERLANDS EN AFRIKAANS TYDSKRIF VIR NEDERLANDS EN AFRIKAANS 17DE JAARGANG NR.

T.N&A T.N&A 17DE JAARGANG NR. 1 2010 TYDSKRIF VIR NEDERLANDS EN AFRIKAANS TYDSKRIF VIR NEDERLANDS EN AFRIKAANS 17DE JAARGANG NR. T.N&A Redaksioneel Steward van Wyk en Wium van Zyl 1 Kultuurstereotipering in Nederlandse moedertaaltaalhandboeke A. Engelbrecht, L. Sercu, C N van der Westhuizen en E.T. van Praag 3 Allengs wordt de spruyt

Nadere informatie

De risico s van roken zijn legio. Hieronder staat een drietal voorbeelden die met onderzoek zijn aangetoond :

De risico s van roken zijn legio. Hieronder staat een drietal voorbeelden die met onderzoek zijn aangetoond : Wellness Guide Stoppen met roken "Je hoeft niets op te geven. Roken geeft geen echt plezier. Het is slechts een illusie, net zoiets als met je hoofd tegen een muur aan bonken zodat het een opluchting is

Nadere informatie

Geïntegreerde jaarverslag 2012 insluitende kennisgewing van algemene jaarvergadering

Geïntegreerde jaarverslag 2012 insluitende kennisgewing van algemene jaarvergadering Geïntegreerde jaarverslag 2012 insluitende kennisgewing van algemene jaarvergadering Inhoud Die Naspers-groep 1 Omvang van die verslag en gerusstelling 2 Verklaring deur die direksie oor die geïntegreerde

Nadere informatie

JUNIE-EKSAMEN 2014 AFRIKAANS HUISTAAL 2/3 MEMORANDUM GRAAD 12

JUNIE-EKSAMEN 2014 AFRIKAANS HUISTAAL 2/3 MEMORANDUM GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 AFRIKAANS HUISTAAL 2/3 MEMORANDUM GRAAD 12 Stuur na : Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Posbus 15132 Lyttelton 0140 E-pos : assessment@impak.co.za Tel. nr. : 087 150 2233 Faks : 086 556

Nadere informatie

ANTI-APARTHEID ANTHOLOGIE

ANTI-APARTHEID ANTHOLOGIE ANTI-APARTHEID ANTHOLOGIE Afrikaanse gedichten uit de apartheidsperiode Tiny Kraan (cath.kraan@hotmail.com) Leiden 2015 ---------------------------------------------------------------------------------------

Nadere informatie

8 Bestaan er schapen met vijf poten?

8 Bestaan er schapen met vijf poten? 8 Bestaan er schapen met vijf poten? Schapen in Zuid-Afrika Vandaag zijn we op bezoek bij Jacob Stevens de Vries. Jacob woont in Namaqualand op dertig kilometer van Springbok. Springbok ligt in een smalle

Nadere informatie

Amsterdam as ʼn anti-apartheidstad

Amsterdam as ʼn anti-apartheidstad Historia 57. 2. November Terblanche 2012, - Amsterdam pp 150-181 as n anti-apartheidstad Inleiding Amsterdam as ʼn anti-apartheidstad H.O. Terblanche * Amsterdam is in 1986 uitgeroep as ʼn anti-apartheidstad

Nadere informatie

Luisteren naar de Heilige Geest

Luisteren naar de Heilige Geest Luisteren naar de Heilige Geest Johannes 14:16-17 En Ik zal de Vader bidden en Hij zal u een andere Trooster geven om tot in eeuwigheid bij u te zijn, de Geest der waarheid, die de wereld niet kan ontvangen,

Nadere informatie

VAN STADEN. Kronieke van my van Staden geslag. Trekboere. Deur HA van Staden

VAN STADEN. Kronieke van my van Staden geslag. Trekboere. Deur HA van Staden 1 VAN STADEN Kronieke van my van Staden geslag. Trekboere Deur HA van Staden 2 Voorwoord Die onderstaande artikel het in die Brandwag van Vrydag 11 Junie 1965 verskyn. Dit lees as volg: ALTYD PROMINENT

Nadere informatie

Luc Renders Universiteit Hasselt Het Afrikaans: van Triomf naar Verliesfontein

Luc Renders Universiteit Hasselt Het Afrikaans: van Triomf naar Verliesfontein 1 Luc Renders Universiteit Hasselt Het Afrikaans: van Triomf naar Verliesfontein I think of the piece that my mother wrote. How easily and naturally the story shifts from politics to language. And is this

Nadere informatie

SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS

SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS SAPD (a) SUIDAFRIKAANSE POLISIEDIENS AANSOEK OM DIE HERNUWING VAN N VUURWAPENLISENSIE, PERMIT, SERTIFIKAAT OF MAGTIGING Artikel,, en 6 van die Wet op Beheer van Vuurwapens, 000 (W et No 60 van 000) AMPTELIKE

Nadere informatie

Uitvaart voorbede Voorbeeld 1.

Uitvaart voorbede Voorbeeld 1. Uitvaart voorbede Voorganger: Genadige en barmhartige God. U ziet ons hier bijeen in ons verdriet rond het sterven van N. Hij / zij was één van ons, wij zullen hem / haar missen. Geef ons de kracht samen

Nadere informatie

Eksklusief: Onderhoud met Juan Boucher

Eksklusief: Onderhoud met Juan Boucher Uitgawe 1 April 2015 Huis & tuin wenke Ontmoet die Harts-Gevoel Span Harts-Gevoel Toer deur MPUMALANGA Lip-Lekker Resepte Onderhoud Met: Tersia Venter Hollywood In my huis -Film Irene-Louise Van Wyk 1

Nadere informatie

Bij deze zondag. Kindernevendienst. Kinderoppas Esther Flier, Julia van de Weerdhof en Marije Noorda

Bij deze zondag. Kindernevendienst. Kinderoppas Esther Flier, Julia van de Weerdhof en Marije Noorda 27 mei 2012 21 e jaargang week.: 22 Pinksteren 2012 Grensoverschrijdend Kleur Rood (Ruber) Rood is de kleur van vuur en bloed, van de Heilige Geest die de leerlingen van Jezus Christus in beweging brengt,

Nadere informatie

Voortgang. Jaargang 17 (1997 en 1998)

Voortgang. Jaargang 17 (1997 en 1998) bron. Stichting Neerlandistiek VU, Amsterdam / Nodus Publikationen, Münster 1997 Zie voor verantwoording: http://www.dbnl.org/tekst/_voo004199701_01/colofon.php 2011 dbnl i.s.m. 7 Inskripsies in 'n gaapsing

Nadere informatie

Wie kwaad smeden, komen zij niet op een dwaalweg? Wie goed doen, oogsten zij geen liefde en trouw?

Wie kwaad smeden, komen zij niet op een dwaalweg? Wie goed doen, oogsten zij geen liefde en trouw? Spreuken 3,3 Mogen liefde en trouw je nooit verlaten, wind ze om je hals, schrijf ze in je hart. Spreuken 14,22 Wie kwaad smeden, komen zij niet op een dwaalweg? Wie goed doen, oogsten zij geen liefde

Nadere informatie

PDF hosted at the Radboud Repository of the Radboud University Nijmegen

PDF hosted at the Radboud Repository of the Radboud University Nijmegen PDF hosted at the Radboud Repository of the Radboud University Nijmegen The following full text is a publisher's version. For additional information about this publication click this link. http://hdl.handle.net/2066/41008

Nadere informatie

Masechaba, 'mother of the people', Nieuwsbrief december 2013

Masechaba, 'mother of the people', Nieuwsbrief december 2013 Nieuwsbrief december 2013 Containers zijn een groot succes! Toen Willem in maart dit jaar de deuren van de containers sloot hadden we nog geen idee van het grote succes dat ze opgeleverd hebben. Nadat

Nadere informatie

TEGNOLOGIE. Graad 8. Leerder Onderwyser. Stelsels en Beheer (Meganismes) Hoërskool Gerrit Maritz Distrik D15

TEGNOLOGIE. Graad 8. Leerder Onderwyser. Stelsels en Beheer (Meganismes) Hoërskool Gerrit Maritz Distrik D15 TEGNOLOGIE Stelsels en Beheer (Meganismes) Hoërskool Gerrit Maritz Distrik D15 2009 Graad 8 Leerder Onderwyser BEKWAAMHEIDSTAAK In hierdie module gaan jy n meganisme maak om n gestremde hekwag te help

Nadere informatie

Noveen tot de H. Teresia van het kindje Jezus III

Noveen tot de H. Teresia van het kindje Jezus III Noveen tot de H. Teresia van het kindje Jezus III Bijgedragen door Johfrael Tuesday 14 April 2009 Laatst bijgewerkt op Tuesday 14 April 2009 in de Geest van Gebed Noveen tot de H. Teresia van het kindje

Nadere informatie

Deur Christus Alleen

Deur Christus Alleen Gepubliseer op: Deur Christus Alleen Tuisblad van dr. A.H. Bogaards www.enigstetroos.org "Ek sing 'n lofsang by my snare" (Psalms as lied in die Erediens) deur T.G. van Wyk 2 ---ooooo--- Opgedra aan my

Nadere informatie

Die koers van die Nederduitsch Hervormde Kerk 1894-1924

Die koers van die Nederduitsch Hervormde Kerk 1894-1924 Die koers van die Nederduitsch Hervormde Kerk 1894-1924 A D Pont Universiteit van Pretoria Emeritus-professor Abstract The direction of the Nederduitsch Hervormde Kerk, 1894-1924 In 1894 the section of

Nadere informatie

Boekbesprekings / Book Reviews

Boekbesprekings / Book Reviews Boekbesprekings / Book Reviews 285 Sagres & Suiderkruis: Raakpunte tussen Portugal en Suid-Afrika deur O.J.O. Ferreira & Schalk W. le Roux Gordonsbaai & Jeffreysbaai: Adamastor, 2009 387 bladsye ISBN 978-0-620-44068-4

Nadere informatie

Syllabusontwikkeling: Afrikaans voor Nederlandstaligen

Syllabusontwikkeling: Afrikaans voor Nederlandstaligen ISSN 0776-3859 ANTWERP PAPERS IN LINGUISTICS 93 Syllabusontwikkeling: Afrikaans voor Nederlandstaligen Rolf Nys Centrum voor taal en spraak (UA-UIA) 1998 Universiteit Antwerpen Universitaire Instelling

Nadere informatie

Komparatistiese klassifikasie, of die dampkring van die Afrikaanse literêre historiografie

Komparatistiese klassifikasie, of die dampkring van die Afrikaanse literêre historiografie Jerzy Koch Komparatistiese klassifikasie, of die dampkring van die Afrikaanse literêre historiografie ABSTRACT This article attempts to explore the comparative classification approach, employed by critics

Nadere informatie

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 2 UUR TOTAAL: 60

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 2 UUR TOTAAL: 60 HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 2 UUR TOTAAL: 60 TAAK 3: VRAESTEL 2 OPSTELLER: R. TOYER INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings.

Nadere informatie

Versamelde gedigte. A.G. Visser. editie H. van der Merwe Scholtz. Zie voor verantwoording: http://www.dbnl.org/tekst/viss052vers01_01/colofon.

Versamelde gedigte. A.G. Visser. editie H. van der Merwe Scholtz. Zie voor verantwoording: http://www.dbnl.org/tekst/viss052vers01_01/colofon. Versamelde gedigte A.G. Visser editie H. van der Merwe Scholtz bron (ed. H. van der Merwe Scholtz). Tafelberg, Kaapstad 1981 Zie voor verantwoording: http://www.dbnl.org/tekst/viss052vers01_01/colofon.php

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2 Junie 2013 PUNTE: 70 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 36 bladsye. Bladsy 1 van 36 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

Goede buren. Startzondag 13 september 2015 m.m.v. Jeugdkoor Joy uit Streefkerk o.l.v. Vincent van Dam

Goede buren. Startzondag 13 september 2015 m.m.v. Jeugdkoor Joy uit Streefkerk o.l.v. Vincent van Dam Goede buren Startzondag 13 september 2015 m.m.v. Jeugdkoor Joy uit Streefkerk o.l.v. Vincent van Dam Voorganger: ds. Joke van der Neut Organist: Alex Hommel Orgelspel Welkom door ouderling van dienst Jan

Nadere informatie

Infobrochure. Stoppen met roken. mensen zorgen voor mensen

Infobrochure. Stoppen met roken. mensen zorgen voor mensen Infobrochure Stoppen met roken mensen zorgen voor mensen Het belang van motivatie Wanneer je wilt stoppen met roken, heb je de meeste kans op slagen als je zelf gemotiveerd bent om te stoppen. Wanneer

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAA L VRAESTEL 2: LETTERKUNDE MODEL 2009 MEMORANDUM UNTE: 70 Hierdie memorandum bestaan 30 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele

Nadere informatie

Die Anglo-Boereoorlog: n vertekende beeld vanuit die vreemde

Die Anglo-Boereoorlog: n vertekende beeld vanuit die vreemde Die Anglo-Boereoorlog: n vertekende beeld vanuit die vreemde Jacques van der Elst Skool vir Tale en Kunste (Afrikaans & Nederlands) Potchefstroomse Universiteit vir CHO POTCHEFSTROOM E-pos: dlwivde@puknet.puk.ac.za

Nadere informatie

ANTI-APARTHEID ANTHOLOGIE. Een bloemlezing uit Afrikaanse gedichten uit de apartheidsperiode

ANTI-APARTHEID ANTHOLOGIE. Een bloemlezing uit Afrikaanse gedichten uit de apartheidsperiode ANTI-APARTHEID ANTHOLOGIE Een bloemlezing uit Afrikaanse gedichten uit de apartheidsperiode Tiny Kraan (cath.kraan@hotmail.com) Leiden, jan. 2013 1 Terms like 'Coloured' or 'Bushman' are fraught with the

Nadere informatie