Somme sonder sukkel Graad 3 Wiskunde Onderwysershandleiding
|
|
- Damian Janssen
- 6 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 Somme sonder sukkel Graad 3 Wiskunde Onderwysershandleiding Saamgestel in opdrag van
2 Aros Uitgewery Posbus 31120, Totiusdal, 0134 Tel /8 Kopiereg voorbehou Eerste druk 2012 Gedruk en gebind deur Printburo Posbus 25316, Gezina, 0031 Geset in 12pt Arial ISBN
3 Inhoudsopgawe Riglyne vir die onderwyser Inleiding...4 Algemene riglyne...4 Tydindeling vir die grondslagfase...5 Jaarbeplanning...6 Weeklikse lesbeplanning: Eerste kwartaal Tweede kwartaal...21 Derde kwartaal...31 Vierdie kwartaal
4 Riglyne vir die onderwyser Inleiding Die Wiskundereeks Somme sonder sukkel vier werkboeke. Die geïntegreerde kurrikulum is ontwikkel en gegrond op die Bybel Assesseringsbeleidverklaring (KABV) 2012 vir die grondslagfase, Wiskunde graad 1 3. Addisionele inligting oor die aanbieding van Wiskunde is aanlyn beskikbaar by Die doel van die onderrig van Wiskunde is om vir kinders te leer: waarheid. God hou sy skepping in stand. data, meting, eksperimentering en kommunikasie. Dit stel ons in staat om ons kultuuropdrag uit te voer, naamlik om die aarde te bewoon, bewerk en bewaar. Algemene riglyne Hierdie handleiding sluit 40 weke se lesbeplanning in. Die inhoud maak voorsiening vir al die verskillende leerstyle. Wenke is ingesluit by die weeklikse lesbeplanning om voorsiening te maak vir leerlinge met spesiale leerbehoeftes. Verrykende werk is ook ingesluit vir leerlinge wat vinnig vorder. Woordeskat vir beklemtoning is ook by elke eenheid apart gelys. Die tematiese indeling stem ooreen met die temas in Lewensvaardighede, Huistaal en eerste Addisionele taal. Die kwaliteit van die werk en lesse wat aangebied word, is meer belangrik as die hoeveelheid werk wat afgehandel word. In die lesbeplanning word gefokus op abstrakte vlak. So kan u as onderwyser seker maak dat leerlinge die werk verstaan en steeds binne die daaglikse tydindeling bly. Alle konsepte moet deeglik aangeleer en verstaan word voordat daar aanbeweeg word na die volgende temas, en die tydindeling is hiervolgens beplan. Neem leerlinge se vermoëns in ag by die beplanning van leermetodes. onbewustelike vlak aangeleer word en hoef nie strawwe drilwerk as basis te gebruik nie. 4
5 Tydindeling vir die grondslagfase Die onderstaande tabel dui die voorgestelde onderrigtyd aan vir vakke in die grondslagfase: Vakke Onderrigtyd per week 1. Huistaal 2. Eerste Addisionele Taal 3. Wiskunde 4. Lewensvaardighede 6 4 (5) 7 6 Aanvangskennis Skeppende kunste Liggaamsopvoeding Persoonlike en sosiale welsyn 1 (2)
6 Jaarbeplanning Eerste kwartaal Week Algemene Tema Wiskunde temas 1 My skool Tel aan in veelvoude. alle op aparte getallelyne. Beplande datum voltooi 2 My anatomie: uitwendige organe 3 My anatomie: inwendige organe 4 Gesonde eetgewoontes afronding tot die naaste Siektes Tel terug in veelvoude. Trek eensyfergetalle af van tweesyfergetalle tot 50. Behandel hoeveel meer of minder. Plekwaarde. Beskryf, sorteer en vergelyk 2D-vorms. 6 Siektes Tel terug in veelvoude. Trek eensyfergetalle af van tweesyfergetalle tot 50. Behandel hoeveel meer of minder. Aftrek van twee- en driesyfergetalle deur af te breek. Beskryf, sorteer en vergelyk 3D-vorms. 7 Persoonlike higiëne Tel terug in veelvoude. Trek eensyfergetalle af van tweesyfergetalle tot 50. Behandel hoeveel meer of minder. Aftrek van twee- en driesyfergetalle met leen. Beskryf en vergelyk 2D-vorms op 3D-vorms. 6
7 8 Veiligheid binne die huis 9 Veiligheid buite die huis 10 Hersiening Tel terug in veelvoude. Trek eensyfergetalle af van tweesyfergetalle tot 50. Behandel hoeveel meer of minder. Skat die antwoord deur afronding tot die naaste 10. Bou 2D- en 3D-vorms uit afvalmateriaal of papier. Tel terug in veelvoude. Trek eensyfergetalle af van tweesyfergetalle tot 50. Behandel hoeveel meer of minder. Groter as, kleiner as en gelyk aan. Probleemoplossing met twee- en driesyfergetalle. Hersien al die vorms, 2D- en 3D-vorms. Week Algemene Tema 11 Ons woonbuurt: munisipaliteit, bibilioteek 12 Brandweer en polisie 13 Ambulans/ hospitaal 14 Ons land en sy provinsies Wiskunde temas Tweede kwartaal Vermenigvuldig heelgetalle met oplossings tot 50. Verdubbel een- en tweesyfergetalle (0 1000). Gebruik tellers en getallelyne vir vermenigvuldiging. Vermenigvuldig eensyfergetalle met 6, 7, 8, 9 en 10. Skryf die veelvoude neer van die getalle vanaf Vemenigvuldig met 10 en veelvoude van 10 met eensyfergetalle. Vermenigvuldig heelgetalle met oplossings tot 50. Verdubbel een- en tweesyfergetalle (0 1000). Vermenigvuldig deur afbreking. Vermenigvuldig heelgetalle met oplossings tot 50. Verdubbel een- en tweesyfergetalle (0 1000). Vermenigvuldig deur middel van die vertikale metode. Probleemoplossing met vermenigvuldiging. Leerlinge moet verbaal kan verduidelik hoe hulle by die antwoord uitgekom het. Bereken die kwosiënte deur gebruik te maak van kennis ten opsigte van vermenigvuldiging. Halveer een- en tweesyfergetalle. Maak gebruik van tellers en getallelyne om deling te illustreer. Beplande datum voltooi 7
8 15 Nasionale simbole/ landsvlag 16 Monumente van Suid-Afrika Bereken die kwosiënte deur gebruik te maak van kennis ten opsigte van vermenigvuldiging. Halveer een- en tweesyfergetalle. Stel ondersoek in of bewerkings in enige volgorde gemaak kan word. Deling van ewe getalle. Deling/halvering van onewe getalle. Bereken die kwosiënte deur gebruik te maak van kennis ten opsigte van vermenigvuldiging. Halveer een- en tweesyfergetalle. Deel tweesyfergetalle deur eensyfergetalle deur middel van uitgebreide notasie. 17 Helde Bereken die kwosiënte deur gebruik te maak van kennis ten opsigte van vermenigvuldiging. Halveer een- en tweesyfergetalle. Deling deur middel van langdeling. Doen probleemoplossing met betrekking tot deling. 18 Helde Probleemoplossings wat vermenigvuldiging, deling of albei bevat. 19 Helde Meting Meting in verskillende eenhede. Skat, meet, rekordeer, vergelyk en orden deur gebruik te maak van standaard- en nie-standaardmeting. Berekeninge en probleemoplossing met lengtes. Datahantering en lengtes. Herleiding van meeteenhede. 20 Hersiening 8
9 Week Algemene Tema 21 Soogdiere: karnivore Derde kwartaal Wiskunde temas Meting Skat, meet, vergelyk en orden 3D-vorms. Skat, meet, vergelyk en orden verskillende voorwerpe volgens massa (gram en kilogram). Probleemoplossing ten opsigte van massa. Beplande datum voltooi 22 Soogdiere: herbivore Meting Skat, meet, vergelyk en orden 3D-vorms. Skat, meet, vergelyk en orden verskillende voorwerpe volgens volume (liter en milliliter). Probleemoplossing ten opsigte van volume. 23 Soogdiere: omnivore Geometriese patrone en tesselasie met 2D-vorms. Gebruik tesselasie om oppervlakte te bereken. 24 Reptiele Herken en beskryf 3D-vorms uit verskillende posisies. Lees, interpreteer en teken kaarte. Posisionele verhouding van 3D-vorms. 25 Reptiele Getalle, bewerkings en verwantskappe algemene breuke om breuke te vergelyk en beskryf. 26 Insekte Getalle, bewerkings en verwantskappe Sorteer, herken, vergelyk en orden algemene breuke. Eenvoudige berekeninge met breuke. 27 Insekte Getalle, bewerkings en verwantskappe Los probleme op en verduidelik oplossings wat gelyke verdeling, groepering en breuke bevat. 28 Voëls Getalle, bewerkings en verwantskappe Probleemoplossing wat totale en kleingeld insluit. Herlei tussen rand en sent. 29 Voëls Getalle, bewerkings en verwantskappe Probleemoplossing wat totale en kleingeld insluit. Herlei tussen rand en sent. Waarde van geld. 30 Hersiening 9
10 Vierde kwartaal Week Algemene Tema Wiskunde temas 31 Plante Patrone en funksies Kopieer en brei eenvoudige getalpatrone uit tot voorwerpe en tekeninge te gebruik. Volgorde van bewerkings. Beplande datum voltooi 32 Plante Patrone en funksies die natuur en van verskillende kulture en tye. Beskryf patrone wat waargeneem word. 33 Plante Meting aan, insluitende datums van verjaardae, aktiwiteite by die skool, geskiedkundige gebeure en kerklike feesdae. 34 Weer: Wind Meting Lees en skryf analogiese tyd. Berekeninge met tyd. 35 Weer: Water Meting Lees en skryf digitale tyd. Berekeninge met tyd. Herlei tussen analogiese en digitale tyd. 36 Weer: Wolke Meting Los probleme op wat die bewerkings met en omskakeling tussen minute en ure, ure en dae, asook dae en maande insluit. 37 Planete Datahantering kriteria. versamelde data. Lees en interpreteer data in eenvoudige tabelle en lyste. 38 Planete Datahantering Sorteer, orden en organiseer data. Lees, interpreteer en lewer verslag oor inligting in eie en maats se voorstelling van data. Lees en interpreteer data wat verteenwoordig word in eenvoudige tabelle en lyste. 39 Hersiening 40 Hersiening 10
Somme sonder sukkel Graad 1 Wiskunde Onderwysershandleiding 1
Somme sonder sukkel Graad 1 Wiskunde Onderwysershandleiding 1 Saamgestel in opdrag van Aros Uitgewery Posbus 31120, Totiusdal, 0134 Tel 012 332 3227/8 Kopiereg voorbehou Eerste druk 2012 Gedruk en gebind
Nadere informatie21. Soogdiere: karnivore Week 21
Weeklikse lesbeplanning Derde kwartaal 21. Soogdiere: karnivore Week 21 Meting Skat, meet, vergelyk en orden 3D-vorms deur gebruik te maak van standaarden nie-standaardmeting. Skat, meet, vergelyk en orden
Nadere informatieGraad 3 WISKUNDE. Kan die gepaste simbole in berekening gebruik om probleme wat die volgende behels, op te los:
LU 1 GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE Die leerder is in staat om getalle en die verhoudings daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue
Nadere informatieEerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week
Weeklikse lesbeplanning Eerste kwartaal 1. My skool Week 1 (Week 1 4 handel hoofsaaklik oor aftrek) Voorbeeld: 12 + 9 Werkkaart 1 19 getalkaarte gebruik vir hersiening. getalle te skryf, sodat u kan sien
Nadere informatieJAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE AFRIKAANS GRAAD 2
INLEIDING JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE AFRIKAANS GRAAD 2 Die 2014 siklus van die Jaarlikse Nasionale assessering (JNA 2014) sal administreer word in alle staat en privaatskole
Nadere informatieWiskunde. Shuters PHOTOCOPIABLE BEPLANNING EN OPSPORING. Graad. Ook beskikbaar by OS
BEPLANNING EN OPSPORING Shuters Ook beskikbaar by www.shuters.com TOP KLAS Wiskunde Graad 5 PHOTOCOPIABLE OS1001281 CUSTOMER SERVICES HIERDIE REEKS IS OOK AS EBOEKE BESKIKBAAR www.shuters.com Tel: +27
Nadere informatieFASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4
FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg,
Nadere informatieCAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 2_Kwartaal 1 1. Getalle, bewerkings en verwantskappe
ONDERWERP Tel met heelgetalle. 1.1 Tel voorwerpe 1.2 Tel aan en terug GRAAD 2_Kwartaal 1 1. Getalle, bewerkings en verwantskappe INHOUD Tel ten minste 100 alledaagse voorwerpe betroubaar. Gee n redelike
Nadere informatie- 1 - CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 1. Gee redelike skatting van n aantal voorwerpe wat deur telling nagegaan kan word.
- 1 - GRAAD 1_KABV Kurrikulum ONDERWERP INHOUD 1. Getalle etalle, bewerkings en verwantskappe Tel met heelgetalle. 1.1 Tel 10 konkrete voorwerpe. Tel voorwerpe Gee redelike skatting van n aantal voorwerpe
Nadere informatieSpeel, leer en lewe Graad 1 Lewensvaardigheid Onderwysershandleiding 2
Speel, leer en lewe Graad 1 Lewensvaardigheid Onderwysershandleiding 2 Saamgestel in opdrag van Aros Uitgewery Posbus 31120, Totiusdal, 0134 Tel 012 332 3227/8 Kopiereg voorbehou Eerste druk 2012 Gedruk
Nadere informatieNaam: Getalgebied Graad 3 Kwartaal 3
Naam: Getalgebied 600-700 Graad 3 Kwartaal 3 Taak 1 Tel in onewe 601-700 601 602 610 Voltooi die volgende tabel: Ons tel in. 602 604 606 610 614 618 626 700 654 650 678 2 Voltooi die volgende tabel. Ons
Nadere informatieCAMI Wiskunde gekoppel aan KABV
Graad 4_ Kurrikulum ONDERWERP INHOUD CAMI SLEUTELS GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE 1.1 Hoofberekeninge m.b.t.: Heelgetalle Optel en aftrek van: 1.9.6 - ene 3.3.3.1 tot - veelvoude van 10 3.3.3.9 -
Nadere informatieCAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde GRAAD 1_Kwartaal 1 1. Getalle, bewerkings en verwantskappe
ONDERWERP GRAAD 1_Kwartaal 1 1. Getalle, bewerkings en verwantskappe v INHOUD Beskryf, vergelyk en orden heelgetalle. 1.1 Tel 10 konkrete voorwerpe. Tel voorwerpe Gee n redelike skatting van n aantal voorwerpe
Nadere informatie- 1 - CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 2. Tel ten minste 100 alledaagse Tel voorwerpe
- 1 - GRAAD 2_KABV Kurrikulum ONDERWERP INHOUD 1. Getalle etalle, bewerkings en verwantskappe Tel met heelgetalle. 1.1 Tel ten minste 100 alledaagse Tel voorwerpe voorwerpe betroubaar. Gee n redelike skatting
Nadere informatieKlank en kleur in die skepping
Klank en kleur in die skepping Kuns en Kultuur Graad 7 Saamgestel in opdrag van Arso Uitgegee deur en verkrygbaar by Boekenhout, Dickensonlaan 1180, Waverley Tel 012-3323227/8 e-pos boekenhout@aros.ac.za
Nadere informatieJAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE GRAAD 7
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE GRAAD 7 INLEIDING Die 2014-siklus van die Jaarlikse Nasionale Assessering (JNA 2014) sal toegepas word in alle publieke en aanbevole onafhanklike
Nadere informatieVraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)
Punte = 150 Instruksies en inligting: Hierdie vraestel is baie langer as n standaardvraestel en toets die hele jaar (kwartaal 1,2, 3 en 4) se werk volgens die CAPS voorskrifte. Beantwoord al die vrae.
Nadere informatieOm getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *
OpenStax-CNX module: m22939 1 Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0
Nadere informatieHANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9
HANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder
Nadere informatie- 1 - CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 3
- 1 - GRAAD 3_KABV Kurrikulum ONDERWERP INHOUD 1. Getalle etalle, bewerkings en verwantskappe Tel met heelgetalle. 1.1 Groepeer tot ten minste 200 Tel voorwerpe voorwerpe om te skat en betroubaar te tel.
Nadere informatieMENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER
MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou
Nadere informatieWeek Datum Wiskunde Afrikaans Huistaal English FAL. Klanke en spelling: 4 Augustus. Lees: Voorbereide lees
Graad 3 - Assesseringsplan Kwartaal 3 2017 Week Datum Wiskunde Afrikaans Huistaal English FAL 0 25 28 Julie Geen Lees: Onvoorbereide lees Geen 1 31 Julie Klastoets 1 Lees: Voorbereide lees 4 Augustus Telaktiwiteit:
Nadere informatieOns kry verskillende soorte skole, byvoorbeeld openbare skole, onafhanklike skole
Inhoudsopgawe My skool...5 My anatomie (uitwendig)...8 My anatomie (inwendig)...10 Gesonde eetgewoontes...14 Siektes...18 Persoonlike higiëne...21 Hersiening...30 Die munisipaliteit...32 Die kerk...36
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 WISKUNDE DISTRIK NAAM VAN SKOOL KLAS (bv. 6A) NAAM EN VAN TYD: 1½ uur PUNTE: 75 14 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE
Nadere informatieJAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 ASSESSERING RIGLYNE WISKUNDE GRAAD 8
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 ASSESSERING RIGLYNE WISKUNDE GRAAD 8 INLEIDING Die 2015 siklus vir die Jaarlikse Nasionale Assessering (JNA) sal in September in alle staatskole en benoemde 1 onafhanklike
Nadere informatieWiskunde. Leeruitkomste Assesseringstake Leerder aktiwiteite Datum Voltooi Aktiwiteit Assesserings metodes FAT 1
LU 1 AS 1.2 0-100 Leerder tel in 1's, 2's, 5'e en tiene van 0-100 12/2 Tel in veelvoude van 1,2,5 en 10 vorentoe en agtertoe. Prakties Holistiese LU 1 AS 3 0-50 Skryf van getalname en getalsimbole 12/2
Nadere informatieEKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)
LG ADMIN 11 EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov. 2018 22 Okt. 2018 (Bestaan uit 9 bladsye) 1. Optel en aftrek: 438 475 + 947-213 1 385 262 2. Maal: 36 Hou toe
Nadere informatieOpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders
OpenStax-CNX module: m31957 1 Om tyd te leer lees Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie
Nadere informatieCreating a nation of whiz kids. Ek leer nie my studente nie; ek probeer om n omgewing te skep waarin hulle kan leer - Albert Einstein
Creating a nation of whiz kids Graad 4 Kwartaal 1&2 Gebasseer op die Suid Afrikaanse Nasionale KURRIKULUM EN ASSESSERINGSBELEIDVERKLARING Also available in English www.amaniyah.co.za Ek leer nie my studente
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE V1 MODEL 2016 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en 1 diagramvel. Tegniese Wiskunde/V1 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING
Nadere informatieKom leer van klanke Graad 1 Afrikaans Huistaal Onderwysershandleiding 1
Kom leer van klanke Graad 1 Afrikaans Huistaal Onderwysershandleiding 1 Saamgestel in opdrag van Aros Uitgewery Posbus 31120, Totiusdal, 0134 Tel 012 332 3227/8 Kopiereg voorbehou Eerste druk 2014 Gedruk
Nadere informatieProbleemoplossing Skryf van Getallesinne:
n Getallesin bestaan altyd uit die volgende: 1. Syfers of getalle; bv. 23; 567; 3,245; ens. 2. Bewerkingsteken; bv. 3. Verwantskap teken; bv. Getallesinne Ons kry twee soorte getallesinne: 1. Oop getallesin
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 2 Lees
Nadere informatieFASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1
FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of
Nadere informatieOOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT
OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT DIREKTORAAT KURRIKULUM FET PROGRAMME LES PLANNE TERMYN 4 AFRIKAANS GRAAD 11 EAT VAK: AFRIKAANS EAT GRAAD: 11 LESPLAN 1 KWARTAAL 4 TYD: 9 Ure KERNINHOUD: ONS RYKE
Nadere informatieHANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6
HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder
Nadere informatieJAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE GRAAD 8
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE GRAAD 8 INLEIDING Die 2014-siklus van die Jaarlikse Nasionale Assessering (JNA 2014) sal toegepas word in alle publieke en aanbevole onafhanklike
Nadere informatieISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT
MATH ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT IIMVIWO ZEBANGA LESHUMI ELINANYE GRADE 11 EXAMINATIONS GRAAD 11-EKSAMEN NOVEMBER 2008 WISKUNDE EERSTE VRAESTEL
Nadere informatieWISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE
WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS i WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS 1 INHOUD Inleiding...3 1. Werkstuk...4 Rye en reekse
Nadere informatieWISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016
1 WISKUNDE GRAAD 5 Junie 2016 Vraag 1 Voltooi die volgende: 1.1 3 500 50 = 70 1.2 360 20 = 360 10 2 1.3 60 x 100 = 6 x 1 000 1.4 124 + 345 = 345 + 124 1.5 0 x 40 = 3 600 1.6 15 x 8 = 30 x 4 1.7 2 1 2 +
Nadere informatieInhoud (volume) * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Graad 5 3 METING EN TYD 4 Module 42 5 INHOUD (VOLUME)
OpenStax-CNX module: m30901 1 Inhoud (volume) * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad 5 3 METING EN
Nadere informatieMy Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:
My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool: Erkenning Ons bedank graag die volgende webtuistes vir die gebruik van hul hulpmiddels: http://www.math-drills.com/addition.shtml http://www.mathworksheetwizard.com/grade1/grade1arithmetic.html
Nadere informatieHANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4
HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie
Nadere informatieVergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *
OpenStax-CNX module: m31468 1 Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1
Nadere informatie2 nd Chances... Wiskunde
Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek
Nadere informatieTema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3
Eerste Kwartaal Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Voorbereiding Doelstellings Lees: Spreuke 1: 4 Mattheus 6: 25-34 Eksodus 22: 28 Romeine 13: 1-7 1. Opvoeding en onderrig by die skool sluit aan
Nadere informatieCAMI Sagteware gekoppel aan KABV: WISKUNDE: Graad 5
- 1 - ONDERWERPE Hoofrekene GRAAD 5: KABV Kurrikulum Termyn 1 BEGRIPPE EN VAARDIGHEDE Hoofberekeninge m.b.t.: Optel en aftrek van: Ene Veelvoude van 10 Veelvoude van 100 Veelvoude van 1 000 Vermenigvuldiging
Nadere informatieHANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8
HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat
Nadere informatieLes 14: Entrepreneurskap
Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3
Nadere informatieGRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 12 LEERDER
Nadere informatieWiskunde Graad 4. November 2016
1 Wiskunde Graad 4 November 2016 Vraag 1 Voltooi die volgende hoofreken vrae: 1.1 5746 200 = 5546 1.2 5 9 = 45 1.3 + = 1.4 250 + 350 = 600 1.5 546 0 = 546 1.6 700 10 = 70 1.7 1 = 1.8 30 7 = 210 1.9 14
Nadere informatieOnthou dat aktiwiteite aangepas word by die ouderdom van die baba.
Kurrikulum vir: 4 12 maande: n Tipiese dag vir hierdie baba s gaan bestaan uit: Tyd Aktiwiteit 08:00 08:30 Ontbyt 08:30 09:00 Liedjie/ rympie met religieuse inslag 09:00 09:30 Taalontwikkeling 09:30 10:00
Nadere informatieEngels Eerste Addisionele Taal. Die Bybelonderrigreeks vorm deel van Lewensvaardigheid en rig
Oorsig Die Lewensvaardigheidreeks Speel, leer en lewe vorm die basis van n unieke Christelike kurrikulum vir die grondslagfase. Die reeks bestaan uit onderwyserhandleidings en handboeke met werkboeke.
Nadere informatieALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 01 GRAAD 8 TOTAAL : 100 TYD : UUR Totale bladsye insluitende voorblad : 7 Wiskunde Graad 8 Junie 01 INSTRUKSIES EN INFORMASIE 1. Die vraestel bestaan
Nadere informatieCAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. Graad 3_Kwartaal 1
ONDERWERP Tel met heelgetalle. 1.1 Tel voorwerpe 1.2 Tel aan en tel terug Graad 3_Kwartaal 1 INHOUD Groepeer tot ten minste 200 voorwerpe om te skat en betroubaar te tel. Gee n redelike skatting van n
Nadere informatieDie vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir
Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Kategorisering Dieselfde vraag kan by meer as een afdeling van die sillabus voorkom, of meer as een
Nadere informatieWiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele
Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt
Nadere informatieJAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 MODELVRAE
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 MODELVRAE RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA) 1. Algemene oorsig Die Jaarlikse Nasionale
Nadere informatieGRAAD 4-6 LEWENSVAARDIGHEDE
GRAAD 4-6 LEWENSVAARDIGHEDE Die vak lewensvaardighede is die middelpunt van die holistiese ontwikkeling van die leerder. Die leerders word toegerus met die kennis, vaardighede en waardes wat benodig word
Nadere informatieWatter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.
Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter
Nadere informatieJAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012 GRAAD 3 WISKUNDE TOETS
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 202 GRAAD 3 WISKUNDE TOETS PUNTE: 60 TYD: uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL NASIONALE OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 3A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER
Nadere informatieSENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE
SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Naam van leerder: Naam van skool: *7WISK* Die vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES 1. Lees al die
Nadere informatieJAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE Hierdie boekie bestaan uit 19 bladsye, die voorblad uitgesluit. RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE
Nadere informatieBriewe, posseëls en elektroniese pos
moet oor die skepping heers en dit onderwerp (Gen. 1: 28). Die mens ontvang van God die opdrag om die moontlikhede van die skepping te ontgin. Daarom moet ons die skepping probeer verstaan en dit bestuur.
Nadere informatieHierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESERING 2014 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PUNTE: 75 TYD: 90 minutes PROVINSIE DISTRIK NAAM VAN SKOOL EMIS-NOMMER (9 SYFERS) KLAS (bv. 6A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 01 PUNTE: 150 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
Nadere informatieHierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.
Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee
Nadere informatieFASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1
FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos
Nadere informatieHOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1
HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 016 TOTAAL: 150 Eksaminator: P. Olivier INSTRUKSIES: GRAAD 11 VRAESTEL 1 TYD: 3UUR Moderator: E. Loedolff 1. Rond af tot desimale plekke, waar nodig.. n Goedgekeurde
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2
Nadere informatieSENIOR SERTIIKAAT-EKSAMEN WISKUNDIGE GELETTEREID V1 2015 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool M MA CA A C D E S RT/RG/RD S O P R J Verduideliking Metode Metode met Akkuraatheid Volgehoue Akkuraatheid Akkuraatheid
Nadere informatieJAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5
Inleiding JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5 Die 2015-siklus van die Jaarlikse Nasionale Assessering (JNA 2015) sal plaasvind in alle publieke en aanbevole
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Nadere informatieGRAAD BASISLYN TOETS 2013
GRAAD 2013 8 BASISLYN TOETS 2013 WISKUNDE 1 Uur 30 minute SKOOL: LEERDER:. KLASGROEP: 1 Grondlynassesseringsinstrument Gr 8 (135 punte) Lees noukeurig deur die vrae en beantwoord dit in die spasies voorsien,
Nadere informatieJAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE GRAAD 9
INLEIDING Die 2014-siklus van die Jaarlikse Nasionale Assessering (JNA 2014) sal toegepas word in alle publieke en aanbevole onafhanklike 1 skole vanaf 16 tot 19 September 2014. Gedurende hierdie periode
Nadere informatieCAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 6
- 1 - ONDERWERP Hoofrekene GRAAD 6_KABV Kurrikulum TERMYN 1 BEGRIPPE EN VAARDIGHEDE Hoofberekeninge m.b.t. Optel en aftrek van Ene Veelvoude van 10 Veelvoude van 100 Veelvoude van 1 000 Vermenigvuldiging
Nadere informatieCAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 6
- 1 - ONDERWERP Hoofrekene GRAAD 6_KABV Kurrikulum TERMYN 1 BEGRIPPE EN VAARDIGHEDE Hoofberekeninge m.b.t. Optel en aftrek van Ene Veelvoude van 10 Veelvoude van 100 Veelvoude van 1 000 Vermenigvuldiging
Nadere informatieGRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MATHA1* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye, 3 diagramvelle en ʼn inligtingsblad.
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 NOVEMBER 2009 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool M MA CA A C S RT/RG SF O P R Verduideliking Metode Metode met akkuraatheid Deurlopende akkuraatheid
Nadere informatieGRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4
GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit/Vorm Leerder se punte Leerder se % 4 Visuele Kunste:
Nadere informatieTema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl
Tema 2: Water Week 4 Werkboek 1: bl. 31-38 Spellingboek: bl. 15-16 Skrifboek: bl. 13-15 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens
Nadere informatieBreedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?
Jy moet verstaan dat daar, net soos in Afrikaans of Engels of Spaans, ook n nut is vir n Wiskunde Taal om mee te kan gesels wanneer ons wiskunde doen. Ons gaan nou nog meer daarna kyk, en die reëls vir
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 NOVEMBER 2012 FINALE MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool M M/A CA A C S RT/RG SF O P R Verduideliking Metode Metode met akkuraatheid Deurlopende
Nadere informatieGRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1
GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese
Nadere informatieALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE GESKIEDENIS VRAESTEL 2 EIND JAAR EKSAMEN NOVEMBER 2015 NAL D GRAAD 4 PUNTE: 25 TYDSDUUR: 1 UUR NAAM EN VAN: NAAM VAN SKOOL: INSTRUKSIES Beantwoord al
Nadere informatieLes Plan Vier. Voeding
Les Plan Vier Voeding KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #3:
Nadere informatieFASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2
FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 NOVEMBER 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Wiskunde/V1 2 DBE/November 2015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende
Nadere informatieGRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 12 LEERDER
Nadere informatieCAMI Wiskunde gekoppel aan KABV Graad 6_KABV Kurrikulum
ONDERWERP 1.1 Heelgetalle CAMI Wiskunde gekoppel aan Graad 6_ Kurrikulum INHOUD Hoofberekeninge m.b.t.: Optel en aftrek van: - ene - veelvoude van 10 - veelvoude van 100 - veelvoude van 1 000 Vermenigvuldiging
Nadere informatieWat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7
Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7 Om leeruitdagings ten volle aan te durf en die vooruitsigte van teater bederf is die week se vooruitsigte! NUWE KONSEPTE Tema: Groente Ons bespreek die volgende
Nadere informatieGRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 FEBRUARIE/MAART 2011 MEMORANDUM PUNTE: 150 SIMBOOL M MA CA A C S RT/RG SF O P R VERDUIDELIKING Metode Metode met akkuraatheid
Nadere informatieHUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR
HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR. 4 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 4-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 4-onderwysers aan die leerders, en
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V2 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Grafiekpapier moet aan die kandidate voorsien word. 2 INSTRUKSIES EN
Nadere informatieCAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte
CAMI EDUCATION Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen 2009 150 Punte CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel:
Nadere informatiePUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*
GRONDSLAGFASE GRAAD 3 NOVEMBER 2014 WISKUNDE PUNTE: 40 TYD: 1 uur NAAM: *3WISK* Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. 2 WISKUNDE (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord al die vrae in
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Nadere informatieJAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012, GRAAD 9, WISKUNDE MODELTOETS
Die volgende vrae kom uit: JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 0, GRAAD, WISKUNDE MODELTOETS 0 ) Watter een van die volgende getalle is irrasionaal? A) 0, 8 B) 0, 5 3 D) 4 ) Watter van die volgende getalle
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 INSTRUKSIES
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 015 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
Nadere informatie