19 Januarie Beste Ouer/Voog NUUSBRIEF 1/17

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "19 Januarie Beste Ouer/Voog NUUSBRIEF 1/17"

Transcriptie

1 19 Januarie 2017 Beste Ouer/Voog NUUSBRIEF 1/17 n Hartlike welkom aan u almal! Ook 'n spesiale woord van verwelkoming aan ons nuwe leerders en hulle ouers. Ons vertrou dat u Kerstyd geseënd was en dat u uitgerus vir die nuwe jaar is. Vanjaar fokus ons weer eens op leerders se deelname aan skoolaktiwiteite. Ons leuse vir die jaar is: Uitnemendheid. Leerders word aangemoedig om aan soveel moontlik skoolaktiwiteite deel te neem en só deel van die Curro Durbanville-familie te word en saam gees te bou. Ons wil vanjaar ons leerders leer om persoonlike doelwitte te stel, hard daarvoor te werk en hulle lewens voluit met integriteit te leef. Kom ons streef na uitnemendheid! Kolossense 3:23 Wat julle ook al doen, doen dit van harte (met die siel) soos vir die Here en nie vir mense nie PERSONEELSAKE Ons innige meegevoel aan mnr. Casper Badenhorst met die afsterwe van sy vader. Mag God u in hierdie moeilike tyd vertroos. Mnr. Christiaan Botha (nuwe aanstelling) en mnr. Warren Deyzel (swemafrigter) het gedurende die vakansie in die huwelik getree. Me. Karen Pollard se seun, Handré, het gedurende die vakansie verloof geraak. Baie geluk aan hierdie opvoeders! Ons verwelkom graag die volgende opvoeders: mnr. Christiaan Botha (Wiskunde en Rekeningkunde), me. Jolene Botha (Lewensoriëntering), me. Marilie Bouwer (Afrikaans), me. Catherine Chetty (Geskiedenis en Engels), me. Joline de Klerk (Afrikaans), dr. André Rossouw (Fisiese Wetenskappe), me. Anette Rossouw (Wiskunde) en me. Liaan Ungerer (Wiskunde, Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe). Me. Colleen Just is as ons voltydse bemarker aangestel. AKADEMIE Graad 12-uitslae Ons wens die matriekklas van 2016 baie geluk met hul uitstekende uitslae: 100% slaagsyfer 86% toegang tot graadstudies 14% toegang tot diplomastudies 67.2% graadgemiddeld 96 vakonderskeidings 80% van die matriekleerders het n gemiddeld van 60% of meer behaal.

2 - 2 - Die volgende toppresteerders is na die Curro-toekenningseremonie wat op 7 Januarie te Emperor s Palace, Johannesburg plaasgevind het, uitgenooi: Kim Mannix (86.4%), Aletta Simpson (84.1%), Nicolene Jonas (83.9%), Hannah Keirsgieter (83.6%), Jenna Kieslich (83.4%), Shane Hart (81.1%) en Aidana Toleshova (80.3%). Jenna Kieslich se topprestasie in Afrikaans Eerste Addisionele Taal maak haar deel van die top 1% in die land. Charné Woolf is ook deel van die top 1% in Wiskundige Geletterdheid. Baie geluk! Baie van ons matriekopvoeders het in die Desember-vakansie die IEB-matriekvraestelle gaan merk en waardevolle ervaring opgedoen. Graad 8- tot 11-uitslae 2016 Baie geluk aan die volgende toppresteerders in die finale eksamen van GRAAD 8: 1 Morgan van Greunen 88% 2 James Wilcox 86.3% 3 Bhavika Patidar 85.9% 4 Kyle Janse van Rensburg 85.3% 5 Kiara de Gouveia 84.7% 6 Marno Carstens 84.2% 7 Pahul Mander 83.8% 8 Siyabonga Nhlapo 82.6% 9 Michael Woods 81.8% 10 Daye Jung 81.3% GRAAD 9 1 Hannah van Heerden 88.3% 2 Regan Damons 86.4% 3 Anja Breytenbach 86.1% 4 Adri Wessels 86% 5 Carli Müller 85.8% 6 Ciara-Lee Kruger 84.4% 6 Christian Liedtke 84.4% 7 Henju Duvenhage 83.7% 8 De Waal Malan 82.9% 9 Dylan Cooper 82.6% 10 Peter Kastoor 82.2% GRAAD 10 1 Ralph McDougall 93.4% 2 Joanie Thom 85.4% 3 Andrew Grimmbacher 83.1% 4 Michael George 82.7% 5 Joshua Sadie 82.1% 6 Janco Greyling 81% 7 Joubert Visagie 80.4% 8 Matthew Hayden 78.7% 9 Shannon Mongie 78.1% 10 Nathan Weber 77.4% GRAAD 11 1 Marco Rademan 87% 2 Tarah Niewoudt 86% 3 Chelsea Jearey 85.4% 4 Liam Ockhuis 83.6% 5 Jessica Biskupsky 81.9% 6 Joel Cho 81.3v 6 Nicole Fraenkel 81.3% 7 Erin Nel 79% 8 Jessica Mackenzie 78.1% 9 Tayla Page 78% 9 Jaimie Pratt 78% 10 Claire Jung 77.4% Akademie Maak asseblief seker dat u kind, behalwe die handboeke op die tablet, die regte addisionele handboeke of studiegidse het. Dit is veral belangrik dat graad 12-leerders nou reeds alle handboeke beskikbaar het om voluit te begin werk.

3 - 3 - Gesels gereeld met u kind oor sy/haar vordering en om te bepaal of u kind op datum is met sy/haar werk. Help u kind met die beplanning van take. n Volledige assesseringsprogram vir die eerste kwartaal word binnekort beskikbaar gestel. Hou in gedagte dat die assessering vir kwartale 1 en 3 meestal uit formele toetse en take of projekte bestaan. Aan die einde van kwartale 2 en 4 word eksamen geskryf. Sommige leerders se kwartaalpunt vir kwartale 1 en 3 is beter as vir kwartale 2 en 4. Die hoeveelheid werk wat leerders vir n eksamen moet voorberei, is heelwat meer as vir n toets. Die meeste leerders se punte vir take en projekte is ook dikwels beter as vir eksamenvraestelle of toetse. Die sperdatum vir vakveranderings vir graad 10- tot 12-leerders, is 10 Februarie. Indien dit werklik nodig is, kan graad 10- en 11-leerders ná die Junie-eksamen besluit om n vak te verander. Harde werk sal nodig wees om werk in te haal indien hy/sy gedurende die jaar van vak verander. Inskrywings vir die eindeksamen vir graad 12-leerders sluit op 17 Februarie. Alle graad 12-leerders moet n afskrif van hulle identiteitsdokument by hulle registeropvoeders inhandig. Die inskrywingsvorms sal aan die leerders gegee word sodra dit deur die IEB beskikbaar gestel word. Kommunikasiekanale Ons doen 'n beroep op ons ouers om asseblief die korrekte kommunikasiekanale, soos hieronder uiteengesit, te volg. Akademiese sake: Begin by die vakopvoeder. As u nie tevrede is met hoe 'n saak hanteer is nie, kan u dit met die vakhoof en/of graadhoofde opneem. Hierna kan die saak met die fasehoofde van Akademie, mev. Elsa Boshoff (graad 10 12) en mnr. Carl Zimmermann (graad 8 en 9), bespreek word. Alle ander sake: Begin by die klasopvoeder en dan die graadhoof en uiteindelik die operasionele hoof, mnr. Kobus Vermeulen. Natuurlik kan ouers enige tyd die Operasionele Hoof, mnr. Kobus Vermeulen, kontak en daarna die Uitvoerende Hoof, mnr. Dirk van Zyl. Sake wat nie deur die regte kanale hanteer is nie, sal terugverwys word na die betrokke personeellid. Ons deure bly oop vir ons ouers. Graad 12-oueraand Daar is 'n baie belangrike graad 12-oueraand op Dinsdag, 24 Januarie om 18:30 in die CR van der Merwe-saal. Hierdie vergadering moet bygewoon word deur al ons matrikulante asook ten minste een ouer. Baie belangrike inligting, wat nie herhaal kan word nie, sal deurgegee word. Graad 8- tot 11-oueraand Op Donderdag, 26 Januarie, word 'n algemene oueraand om 18:30 tot 20:00 in die CR van der Merwe-saal aangebied. Ons sal dit hoog op prys stel as al ons ouers die geleentheid bywoon. Dit is 'n inligtingsvergadering waar meer inligting oor verskeie skoolprogramme en aktiwiteite verskaf word.

4 - 4 - ALGEMEEN Kalender vir 2017 Die kalender vir 2017 sal binnekort elektronies uitgestuur word. Neem asseblief kennis dat ons hierdie program so nougeset moontlik wil volg, maar dat dit steeds onderhewig aan klein veranderinge is. Skooltye vir 2017 Die hoërskool begin elke oggend om 07:55 vir alle graad 8- tot 12-leerders. Die skooldag eindig Maandae tot Donderdae om 14:30 en Vrydae om 13:30. Curro-skoolkwartale 2017 Kwartaal 1: 11 Januarie 31 Maart Kwartaal 2: 19 April 30 Junie Kwartaal 3: 25 Julie 22 September Kwartaal 4: 10 Oktober 6 Desember Graad 8-leerders Ons is baie opgewonde oor ons groot graad 8-groep. Hulle het hope gees en talent en het reeds voor die aanvang van die kwartaal met aktiwiteite begin. Neem asseblief kennis dat ons geen vorm van afknouery sal duld nie. Ons volg 'n oriënteringsprogram en nié ontgroening nie. Daar sal streng teen enige persoon wat oortree, opgetree word. Ons neem sterk standpunt in teen énige vorm van afknouery in die skool. Voorkoms van leerders Enige skool word volgens verskeie kriteria deur die gemeenskap beoordeel. Dit sluit akademie, sportuitslae en die fasiliteite van die skool, in. Die mees sigbare aspek is die leerders se voorkoms en gedrag. Ons leerders beweeg op n daaglikse basis binne die gemeenskap en word deur talle waargeneem. Ons wil graag n kultuur van respek en goeie maniere by ons leerders vestig. Ons het die ondersteuning van elke ouer nodig indien ons hiermee wil slaag. Ons vra u om ons hiermee te help deur die skool se gedragskode toe te pas en die kleredragkode te respekteer. Wanneer n skool n goeie naam in die gemeenskap het, spoel dit oor na die leerders van die skool. Parkering Soos die geval by alle gekombineerde skole, is ons parkering soms problematies. U sal verstaan dat ouers van graad 1-leerders aanvanklik hul kinders graag reg by die skool wil aflaai en selfs tot by die klas wil begelei. Ons doen dus 'n beroep op ons hoërskoolouers om asseblief u kind tydens spitstye buite die skoolterrein af te laai. U kan steeds toesien dat u kind die skoolgronde veilig betree indien dit u bekommer. Neem asseblief kennis dat geen leerder op die skoolterrein mag parkeer nie. Hulle is egter welkom om op die parkeerterrein, buite die skoolgrond, oorkant die hoofhek, te parkeer. Musiek Musiekonderrig vir klavier, blokfluit, kitaar, klarinet, klawerbord, viool, trompet, tromboon, franse horing, sang en musiekteorie word by die skool aangebied. Inskrywingsvorms is by die hoërskool se sekretaresse beskikbaar. Alle navrae kan aan me. Jeanne Maritz ( ) gerig word.

5 - 5 - Registerklasse 2017 Graad 8: Graadhoof: Me. Melani du Plooy Graadhoof: Mnr. Janes Benadé melani.d@curroholdings.co.za janes.b@curro.co.za 8A1 Cobus Wiese cobus.w01@curroholdings.co.za 8E1 Liaan Ungerer liaan.u@curro.co.za 8E2 Christiaan Botha christiaan.b@curro.co.za 8E3 Marilie Bouwer marilie.b@curro.co.za 8E4 Jolene Botha jolene.b@curro.co.za 8E5 Janes Benadé janes.b@curro.co.za Graad 9: Graadhoof: Me. Licia van der Vyver Graadhoof: Mnr. Casper Badenhorst licia.v@curroholdings casper.b@curroholdings.co.za 9A1 Kathie Viljoen kathie.v@curroholdings.co.za 9E1 Casper Badenhorst casper.b@curroholdings.co.za 9E2 Annette Rossouw anette.r@curro.co.za 9E3 Joline de Klerk joline.d@curro.co.za 9E4 Marlette Smit marlette.s@curro.co.za 9E5 Rohan Smit rohan.s@curro.co.za Graad 10: Graadhoof: Me. Isa Swanepoel isa.s01@curroholdings.co.za 10A1 Marlize Hattingh marlize.h@curroholdings.co.za 10A2 Monika Evans monika.e@curroholdings.co.za 10E1 Catherine Chetty catherine.c1@curro.co.za 10E2 Marianna Claassens marianna.c@curroholdings.co.za 10E3 Lizanet Palmer lizanet.p01@curro.co.za 10E4 André Rossouw andre.r@curro.co.za Graad 11: Graadhoof: Me. Katherine Myburgh katherine.m@curroholdings.co.za 11A1 Willine Harvett willine.p@curroholdings.co.za 11E1 Warwick Goldswain warwick.g01@curroholdings.co.za 11E2 Jeanne Swart jeanne.s@curro.co.za 11E3 Mariëtte Viljoen mariette.v@curroholdings.co.za Graad 12: Graadhoof: Me. Karen Pollard karen.p@curroholdings.co.za 12A1 Chanél Fourie chanel.l@curroholdings.co.za 12E1 Lize-Meri Amann lize-meri.s01@curro.co.za 12E2 Marilize Mathys marilize.k@curro.co.za 12E3 Hannelie Crous hannelie.c@curroholdings.co.za

6 - 6 - Ander kontakbesonderhede Akademie: Fasehoof: Graad 10 12: Me. Elsa Boshoff elsa.b@curroholdings.co.za Fasehoof: Graad 8 9: Mnr. Carl Zimmermann carl.z@curroholdings.co.za Vakhoofde: Afrikaans HT en EAT Me. Kathie Viljoen kathie.v@curroholdings.co.za English HL and FAL Me. Jeanne Swart jeanne.s@curro.co.za Wiskunde Me. Anette Rossouw anette.r@curro.co.za Wiskunde Geletterdheid Me. Marianna Claassens marianna.c@curroholdings.co.za Fisiese Wetenskap Dr. André Rossouw andre.r@curro.co.za Lewenswetenskap Me. Mariette Viljoen mariette.v@curroholdings.co.za EBW en Rekeningkunde Me. Elsa Boshoff elsa.b@curroholdings.co.za Besigheidstudies Mnr. Cobus Wiese cobus.w01@curroholdings.co.za Geskiedenis Me. Isa Swanepoel isa.s01@curroholdings.co.za Geografie Me. Karen Pollard karen.p@curroholdings.co.za Dramatiese Kuns Me. Lize-Meri Amann lize-meri.s01@curro.co.za Skeppende Kuns en Visuele Kuns Me. Lizanet Palmer lizanet.p01@curro.co.za Informasie Tegnologie (IT) Me. Licia van der Vyver licia.v@curroholdings.co.za Rekenaartoepassingstegnologie (RTT) Mnr. Rohan Smit rohan.s@curro.co.za Verbruikerstudies Me. Hannelie Crous hannelie.c@curroholdings.co.za Lewensoriëntering Me. Chanél Fourie chanel.l@curroholdings.co.za Tegnologie en Ingenieursgrafika en -ontwerp (IGO) Mnr. Casper Badenhorst casper.b@curroholdings.co.za Musiek Me. Jeanne Maritz jeanne.m@curroholdings.co.za Graadhoofde: Me. Corné Marais Sportsake: Mnr. Dewald Kruger Operasionele Hoof: Mnr. Kobus Vermeulen corne.m@curroholdings.co.za dewald.k@curroholdings.co.za kobus.v01@curroholdings.co.za Elektroniese kommunikasie Ouers moet asseblief die skool van enige veranderinge in kontakbesonderhede inlig sodat ons databasis opgedateer kan word. Ons kommunikeer hoofsaaklik elektronies. Verseker asseblief dat u op MyHub by registreer. Curro-dagboek Ons het 'n pragtige Curro-dagboek met al die belangrike datums en handige inligting opgestel. Dit is verpligtend vir elke leerder om 'n dagboek aan te koop. Die koste beloop R70 en sal in Januarie van u kind se skoolrekening verhaal word.

7 - 7 - Sport: Oefentye Kwartaal 1 Alle sportreëlings met oefentye is reeds aan ouers uitgestuur. Klerewinkel ( Lounge ) Winkeltye gedurende die kwartaal: Maandag: 12:00 17:00 Dinsdag: 07:30 09:00 en 12:00 17:30 Woensdag: 12:00 17:00 Donderdag: 07:30 09:00 en 12:00 17:30 Klerewinkel: Kontakbesonderhede E-pos van die klerewinkel: durbanville@gritprocurement.co.za Kontaknommer (Klerewinkelwerksure): Inbelsentrumnommer: E-pos van die inbelsentrum: queries@gritprocurement.co.za MyHub-probleme met gebruikersnaam/wagwoord: / Daar is ook 'n tweedehandse klerewinkel wat op Woensdae vanaf 07:30 09:30 en Vrydae vanaf 12:00 14:00 oop is. BELANGRIKE DATUMS: KWARTAAL 1 (2017) JANUARIE 16 Saal: Top 10-aankondiging en die bekendmaking van gr klasleiers 19 Interhuisatletiek Koorkamp 24 Gr. 12: Oueraand 26 Gr. 8 11: Oueraand 27 Wolf Fest 30 Interskole-atletiek 31 Blood drive (Bloedskenk) FEBRUARIE 1 Toetsreeks begin 2 Gr. 9 & 11: Loopbaantoetsing 3-4 IEB-konferensie 3 SAMO: Inskrywings sluit 6 Saal: Gr. 8-klasleiers aangekondig 8 Maynardville: Twelfth Night 14 Valentynsdag Koekverkoping: Musiekdepartement 16 Valentynsdans 17 Gr : Kunsuitstappie 23 Fondsinsameling: Emo Adams 27 Interhuis: Redenaarskompetisie (15:00 17:30)

8 - 8 - MAART 2-4 C.R van der Merwe-tennistoernooi (hoërskole) 4 Hokkieproewe 6 Saal: Wêreldbiddag vir vroue 7 OPEDAG 10 CURRO GHOLFDAG 13 Wintersport begin oefen 14 Loopbaanuitstalling 15 SAMO: Eerste rondte DF Malan-hokkiekursus: onder 16- en onder 19-meisies 17 Leerderraad Social 21 LAN 20 SKOOLVAKANSIEDAG 21 MENSEREGTEDAG 22 Eisteddfod-inskrywings sluit 23 Individuele foto s Hoërskool Brackenfell-sportdag: Rugby en netbal DF Malan-hokkiekursus: onder 14-seuns en -meisies Kinderteater: Oefen 28 Familie-musiekkonsert Kinderteater: Opvoering 31 SKOOL SLUIT Baie dankie vir u volgehoue ondersteuning. Sonder u ondersteuning sal ons nie uitnemendheid kan bereik nie. Vriendelike groete. Mnr. J.D. Vermeulen Operasionele Hoof: Hoërskool Mnr. D.D. van Zyl Uitvoerende Hoof

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

NUUSBRIEF 1 VAN 2017

NUUSBRIEF 1 VAN 2017 HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG Posbus 215, Heidelberg, Gauteng, 1438 Tel: (016) 341 3165/6 Faks: (016) 341 3987 Epos: hvhadmin@lantic.net NUUSBRIEF 1 VAN 2017 16 Januarie 2017 Geagte Ouer/Voogde 1. UIT DIE

Nadere informatie

Graad 12 - OUERAAND

Graad 12 - OUERAAND Graad 12 - OUERAAND 2017 www.nelliesh.co.za Dankie dat ek eerstehands kan gesels Inhoud van gesprek Gr 12-uitslae 2016 Ons vertrekpunt met Gr 12-leerders Tipiese kenmerke van die Gr 12-jaar Dissipline

Nadere informatie

REKORD- EN EINDEKSAMEN

REKORD- EN EINDEKSAMEN HOËRSKOOL OOS-MOOT GRAAD 12 REKORD- EN EINDEKSAMEN ROOSTER EN REËLS 2018 Bladsy 2 van 7 REKORDEKSAMENROOSTER DATUM TYD VAK TYDSDUUR 20/8 14:00-16:00 Engels FAL (P3) Afrikaans HT (V1) 21/8 Rekeningkunde

Nadere informatie

Graad 7-inligtingsbrief

Graad 7-inligtingsbrief Graad 7-inligtingsbrief 1. Personeel: Gr 7A Mnr. Jaco de Kock (Rekenaars) Gr 7N Me. Ansonet Oberholzer (DPS) (Engels Gr. 7) Gr 7K Me. Mariëtte Galjaard (Graadhoof) (Wiskunde en EBW Gr.7) Gr 7U Me. Elna

Nadere informatie

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT. Hoërskool Elspark Tel: 011 893 2013/4 Faks: 011 893 3879 Rooikat-nuus Uitgawe # 36 NUUSBRIEF 7/ 2018 28 Mei 2018 Geagte Ouers Ek glo dat elkeen van ons dankbaar is vir die goeie reën wat geval het, veral

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan

Nadere informatie

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID Organiseerders: mnr J Janse van Rensburg en Me R Engelbrecht (bestuur), me J Minnaar (erkenning), me E Hornby (uitvoerende hoof). Doel Om deelname te bevorder,

Nadere informatie

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 19 OKTOBER Mev. Almarie

Nadere informatie

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80 HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80 TAAK 3: VRAESTEL 3 OPSTELLER: R. TOYER INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:

Nadere informatie

Januarie ALGEMEEN

Januarie ALGEMEEN Januarie 206 - ALGEMEEN 2 Nuwejaarsdag 3 4 5 6 7 8 9 0 Skole heropen (onderwysers) Tennis: opedag 2 Atletiek: Nuwelingbyeenkoms 3 Skole heropen (leerders) Gr.8-oorbrugging 4 Gr.8-oorbrugging 5 Gr.8-oorbrugging

Nadere informatie

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede

Nadere informatie

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.

Nadere informatie

2 nd Chances... Wiskunde

2 nd Chances... Wiskunde Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Wiskunde. Werkboek. Geagte Ouers/Voogde

Wiskunde. Werkboek. Geagte Ouers/Voogde GRAAD 8 Geagte Ouers/Voogde Onderstaande is die skryfbehoeftelys. U kan dus van die terug skool toe aanbiedinge gebruik maak sover moontlik. Ondersteun ons asseblief en maak seker dat u kind die nuwe skooljaar

Nadere informatie

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees. LAERSKOOL ELIGWA 12 Januarie 2017 Geagte Ouers/Voogde OMSENDBRIEF 1 VAN 2016 Na n wonderlike vakansie met wonderlike reën is dit my voorreg om een en elkeen terug te verwelkom. Ek hoop en vertrou almal

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Nuusbrief 30 Junie 2017 1. Die klasgemiddeldes vir kwartaal 2 is soos volg: Graad

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL NOVEMBER 2103 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Bladsy 1 van 6 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1.

Nadere informatie

Leerling-inligting: Van: Graad:

Leerling-inligting: Van: Graad: SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal. SKRIFTELIKE kennisgewing

Nadere informatie

Laerskool Horison Graad

Laerskool Horison Graad Laerskool Horison Graad 1 2017 Laerskool Horison Tel: (011) 763-5630/17 Fax: (011) 763-6355 Webwef: www.horison.co.za E-posadres: hoof@horison.co.za Geagte Ouers Baie welkom aan u en u kind(ers) in graad

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG NUUSBRIEF 7 VAN Geagte Ouer/Voogde

HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG NUUSBRIEF 7 VAN Geagte Ouer/Voogde HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG Posbus 215, Heidelberg, Gauteng, 1438 Tel: (016) 341 3165/6 Faks: (016) 341 3987 Epos: hvhadmin@lantic.net NUUSBRIEF 7 VAN 2017 Geagte Ouer/Voogde 13 Oktober 2017 1. UIT DIE HOOF

Nadere informatie

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017 My denke bepaal my geluk Omsendbrief 097 van 2017 24 April 2017 Geagte Ouers Baie geluk! U kind in graad is gekies om aan die Afrikaanse Kunsvereniging se jaarlikse kunswedstryd in die Derde Kwartaal deel

Nadere informatie

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Belangrike datums 17 Februarie -Atletiek: Top 10 (Pilditch). 18 Februarie -Interne Engelse Orators. 19 Februarie

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR. 4 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 4-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 4-onderwysers aan die leerders, en

Nadere informatie

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 35. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 6/ Mei 2018

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 35. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 6/ Mei 2018 Hoërskool Elspark Tel: 011 893 2013/4 Faks: 011 893 3879 Rooikat-nuus Uitgawe # 35 NUUSBRIEF 6/ 2018 18 Mei 2018 Geagte Ouers Nog net n paar dae, dan begin die Junie-eksamen. Baie sterkte aan u almal met

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2010 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. MIDDAGSESSIE Afrikaans Eerste Addisionele

Nadere informatie

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Omsendbrief 19/ Junie 2015 Omsendbrief 19/2015 25 Junie 2015 Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur Akademie vir leeruitnemendheid STUDIEMETODES Leer die volgende: Verbeter memorisering Verhoog fokus en aandag Bekamp aandagafleibaarheid

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7) Tygienuus 15 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 16 MAART Toets:

Nadere informatie

AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF

AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF November 2012 Beste Graad 8-ouer Namens die personeel is dit vir ons baie aangenaam om u en u kind by die Hoërskool Jan van Riebeeck te verwelkom. Ons sien uit na n gelukkige en vervullende verbintenis

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee

Nadere informatie

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014) LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG (Soos op 19 November 2014) Hierdie inligting verwys na alle skool- en sportdrag. Hierdie skool- en sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.

Nadere informatie

GRAAD 8 SKRYFBEHOEFTES 2012

GRAAD 8 SKRYFBEHOEFTES 2012 GRAAD 8 SKRYFBEHOEFTES 2012 Geagte Ouers/Voogde Onderstaande is die skryfbehoeftelys vir 2012. U kan dus van die terug skool toe aanbiedinge gebruik maak sover moontlik. Ondersteun ons asseblief en maak

Nadere informatie

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 20 Oktober 2017 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Saterdag 21 Oktober Maandag 23 Oktober Dinsdag 24 Oktober Woensdag 25 Oktober Donderdag 26 Oktober Vrydag 27 Oktober Maandag 30 Oktober Aktiwiteit ATKV-Serenade

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB18/2016 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 23 Mei 2016 OB18/2016 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Afbakening vir Junie 2016 Eksamen Gr.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 16 MAART 2018 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Vrydag 16 Maart Saterdag 17 Maart Sondag 18 Maart Woensdag 21 Maart Saterdag 24 Maart Aktiwiteit Tennis: Seuns A vs. St Stithians Skiet: Interprovinsiaal

Nadere informatie

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege BELEIDSDOKUMENT Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege 2 Eksamenvraestelle Eksaminator. 1. Dit is die verantwoordelikheid van die eksaminator om toe te sien dat elke lid van die departement die konsepvraestel

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK TOELATINGSVORM VIR 201 M Leerder se van :... Geslag : Leerder volle name :... Graad waarvoor ingeskryf word:... Naam van skool wat verlaat word:...

Nadere informatie

Die Hoërskool DF Malan Nuusbrief: Januarie 2018

Die Hoërskool DF Malan Nuusbrief: Januarie 2018 Die Hoërskool DF Malan Nuusbrief: Januarie 2018 Beste DF-Ouers Baie welkom terug na die Desembervakansie. Ek vertrou dat u n geseënde feestyd geniet het, dat u tyd gehad het om te rus en te ontspan en

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4) GRAAD 11 PROEFVRAESTEL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4) Tyd: 2½ uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel

Nadere informatie

OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019

OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019 OMSENDBRIEF NR. 1/2019 9 Januarie 2019 Geagte Ouers / Voogde 1. WELKOM Dit is altyd wonderlik om elke ouer/voog en leerders op die eerste dag van die nuwe skooljaar hartlik te verwelkom. n Spesiale woord

Nadere informatie

LAERSKOOL LORRAINE. -Die skool wat omgee.

LAERSKOOL LORRAINE. -Die skool wat omgee. LAERSKOOL LORRAINE Omsendskrywe 1/2015 -Die skool wat omgee. Geagte Ouers / Voogde Ons verwelkom graag almal in die nuwe akademiese jaar. Voorspoed en seëninge word elke leerling, ouer en leerkrag toegebid

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

Omsendbrief 1/ Januarie 2019

Omsendbrief 1/ Januarie 2019 Posbus 888 * Groblersdal * 0470 Tel. no.: (013) 262 5419/5334 Finansies Faks na e-pos: 086 571 6916 Faks: 0866 05 6158 E-pos: cvogromar@telkomsa.net Omsendbrief 1/2019 17 Januarie 2019 Geagte Ouers Almal

Nadere informatie

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011 NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011 BLADSY Inhoudsopgawe & Kersgroete 1 Aftrekbaarheid van mediese uitgawes 2 Is jou trust in orde? 4 Wie moet vir belasting registreer? 5 KERSGROETE Ons bedank graag

Nadere informatie

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse Naam: Graad: Afdeling A Afdeling B Afdeling C Totaal

Nadere informatie

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word. Skooltoerbeleid Hierdie dokument is die skooltoerbeleid van Laerskool Rustenburg soos die beheerliggaam dit op 1 Januarie 2017 goedgekeur het. Die beleid is opgestel in ooreenstemming met die toepaslike

Nadere informatie

Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: /7 Faks: E-Pos: Webblad:

Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: /7 Faks: E-Pos: Webblad: Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 29/14 2014 10 20 n Vriend is iemand wat na

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR. 7 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 7-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 7-onderwysers aan die leerders, en veral

Nadere informatie

Inligtingshandleiding

Inligtingshandleiding Inligtingshandleiding Die Plaasklonkies Motto Waar ons speel-speel leer Die Plaasklonkies Missie By Plaasklonkies streef ons daarna om n atmosfeer te skep waarin kinders kan leer deur spel. Ons wil graag

Nadere informatie

LAERSKOOL ROODEKRANS INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 4-6 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE

LAERSKOOL ROODEKRANS INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 4-6 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE LAERSKOOL ROODEKRANS INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 4-6 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE AKADEMIE CAPS Curriculum and Assessment Policy Statement KABV Kurrikulum en

Nadere informatie

Aansoek om toelating. Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida

Aansoek om toelating. Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida Aansoek om toelating Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida A TOELATINGSVEREISTES : HOËRSKOOL FLORIDA 1. Afskrif van leerder se ID of geboortesertifikaat. 2. Twee

Nadere informatie

Ons Prospektus 1. WELKOM

Ons Prospektus 1. WELKOM Ons Prospektus 1. WELKOM n Hartlike welkom by die Miershoop Naskool Sentrum! Ons wil die vertroue uitspreek dat u kind gelukkig in ons naskool sal wees en u ten alle tye verseker sal wees van kwaliteit

Nadere informatie

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING September 2018 Geagte Dominee/s en Kerkraad, U ondersteuning breek die stilte Deur besondere vennote, vriende en familie van dwarsoor Suider-Afrika wat die NID reeds vanaf 1881 met liefde, deernis en omgee

Nadere informatie

Januarie Gedagte vir die week

Januarie Gedagte vir die week Charlie I Hoërskool CHARLIE HOFMEYR High 49, CERES 6835 023 312 1130 / 023 312 1194 023 312 1131 hoof@charlie.org.za Web: www.charlie.org.za Kantoorure: 07:15 15:00 01.01.2019 11 Januarie 2019 Gedagte

Nadere informatie

POSBUS 12001, ELSPARK

POSBUS 12001, ELSPARK Hoërskool Elspark POSBUS 12001, ELSPARK 1418 www.hselspark.co.za Tel: 011 893 2013/4 Faks: 011 893 3879 Rooikat-nuus Uitgawe # 20 NUUSBRIEF 11/ 2016 VOORWOORD Mnr. JH van Niekerk Geagte Ouers Eerstens,

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOVEMBER 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word. 16 Junie 2012 Die Hokkie organiseerders en Afrigters, Baie dankie vir die afgelope naweek se uitspele te Hoërskool Volksrust! Dankie aan julle en al die spelers wat goeie sportmangees geopenbaar het tydens

Nadere informatie

Die Hoërskool DF Malan

Die Hoërskool DF Malan Die Hoërskool DF Malan Frans Conradierylaan, Bellville 7530 Tel (021) 948 8781 Faks (021) 948 2996 E-pos : skoolhoof@dfmalan.com Webtuiste : http:// www.dfmalan.com Nuusbrief 1 10 Februarie 2015 Beste

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2014 INSTRUKSIES

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB02/2017 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 16 Jan. 2017 OB02/17 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Ons glo en vertrou dat almal nou rustig

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 11-jaareindvraestel verwag kan word. Daar is

Nadere informatie

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl.

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl. Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: MAANDAG 14 JANUARIE DAG 1 Juniorkoor: Oefening 14:00-15:00

Nadere informatie

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator BROEDIE NUUS VOLUME 17 UITGAWE 5 Goeiedag Ouers DONDERDAG, 31 AUGUSTUS 2017, KW.3 Ons is nou so in die middel van kwartaal 3. Dit is n baie bedrywige kwartaal by die skool met al die sporten kultuur aktiwiteite

Nadere informatie

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) Keuringsriglyne vir nuweling eerstejaars: 2019-inname 1. TERMINOLOGIE Voorwaardelike toelating: Studente ontvang voorwaardelike toelating op grond van

Nadere informatie

HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG NUUSBRIEF 3 VAN Geagte Ouer/Voogde

HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG NUUSBRIEF 3 VAN Geagte Ouer/Voogde HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG Posbus 215, Heidelberg, Gauteng, 1438 Tel: (016) 341 3165/6 Faks: (016) 341 3987 Epos: hvhadmin@lantic.net NUUSBRIEF 3 VAN 2017 27 April 2017 Geagte Ouer/Voogde 1. UIT DIE HOOF

Nadere informatie

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3 Eksaminator: M Swanepoel Moderator : C van Niekerk Tyd: 2 uur Punte: 30 punte Datum: 2 November 2016 Eerste sessie, Woensdag TAAK 11 : Opstel

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Finale Eksamenrooster 11 April DATUM OGGEND TYD MIDDAG TYD Woensdag 20 September Lewenswetenskappe VIII (Prakties) 10:00 11:30

Finale Eksamenrooster 11 April DATUM OGGEND TYD MIDDAG TYD Woensdag 20 September Lewenswetenskappe VIII (Prakties) 10:00 11:30 Byvoegsel tot Omsendbrief No. 50/2017 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMENROOSTER OKTOBER DESEMBER 2017 Finale Eksamenrooster 11 April 2017 DATUM OGGEND TYD MIDDAG TYD 20 September Lewenswetenskappe VIII

Nadere informatie

Laerskool STULTING Primary School

Laerskool STULTING Primary School NUUSBRIEF 9/2014 2014-08-29 Akademie Personeel: Juf. Petro de Lange (gr. 4.1) tree aan die einde van Augustus uit die onderwys. Sy is reeds vanaf 2001 in n tydelike en sedert 2010 in n permanente hoedanigheid

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

Omsendbrief 27/ Oktober 2018 Omsendbrief 27/2018 19 Oktober 2018 Geagte Ouers Ons wil graag die volgende sake onder u aandag bring: A. PERSONEEL Baie welkom aan ons nuwe graad 6-onderwyser, Jesse Ceustermans. Hy het goed ingeskakel

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 24. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 4/ Maart VOORWOORD Mnr.

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 24. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 4/ Maart VOORWOORD Mnr. Hoërskool Elspark Tel: 011 893 2013/4 Faks: 011 893 3879 Rooikat-nuus Uitgawe # 24 NUUSBRIEF 4/ 2017 17 Maart 2017 VOORWOORD Mnr. J van Zyl Wat n voorreg om hierdie voorwoord te skryf! Die huidige Beheerligaam

Nadere informatie

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON DAAGLIKSE BEELD-AFLEWERING Baie dankie vir u ondersteuning in 2014. Ons wens u en u gesin n baie geseënde feestyd toe. Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 EHLANZENI STREEK JUNIE 2014 GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 PUNTE : 100 TYD : 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ). Memo: 15 September 2011 Aan: Alle Ouers Van: Annalie en personeel Wintersportdag GLB het gereël dat ons die sportgronde van Bellville Hoërskool (BHS) gaan gebruik vir Saterdag se Wintersportdag. Hulle

Nadere informatie

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

JAARPROGRAM KWARTAAL 1 JAARPROGRAM - 2018 KWARTAAL 1 Januarie Maandag 15 Januarie Skole heropen vir opvoeders om 08:00. Personeelvergadering om 08:00. Vakvergaderings. Personeel verdaag om 13:45. Dinsdag 16 Januarie Opvoeders

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *IAFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees.

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees. OB2/2017 2 Mei 2017 Geagte Ouers Na die tradisionele Paasvakansie en ons pas afgelope mini-vakansie, verwelkom ons ieder en elk weer terug. Mag kwartaal 2 weereens getuig van n ouergemeenskap en skool

Nadere informatie

INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015

INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015 INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015 Voorsitter: Miranda van Heerden 081 735 2089 arrievanheerden@gmail.com Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees L e s 4 Wat is geslag? Gedurende hierdie les sal jy: Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees Die verskil tussen seks as n biologiese

Nadere informatie

Uit die hoof se kantoor

Uit die hoof se kantoor Nuusbrief 1 24 Januarie 2017 Uit die hoof se kantoor 'n Grit lewenswyse Ek wil elke Wonnie en hul ouers welkom heet by die 2017 skooljaar. Mag ons Hemelse Vader in alle opsigte die bron van krag en inspirasie

Nadere informatie

GEAGTE OUERS. 13 Januarie 2017 Webtuiste: Uitgawe: 1

GEAGTE OUERS. 13 Januarie 2017 Webtuiste:  Uitgawe: 1 13 Januarie 2017 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 1 GEAGTE OUERS Baie welkom terug aan al ons personeel, leerders en ouers. ʼn Besondere woord van welkom aan al die nuwe leerders wat deel word van

Nadere informatie