PERSOONLIK 1. Huishoudelike Geboue

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "PERSOONLIK 1. Huishoudelike Geboue"

Transcriptie

1

2 PERSOONLIK 1 Of dit nou n verlore kamera, n stukkende waterpomp, n gebarste warmwatertoestel of skade weens n bufferbotsing is, kry jy dekking vir omtrent alles waaraan jy kan dink op jou CIB Persoonlike Lyne polis. Ons verseker jou huisinhoud, die geboustrukture, jou persoonlike besittings, jou motorvoertuie en hope meer. Huishoudelike Geboue Wonings verwys na nie-roerende strukture wat die privaat woonhuis en die huishoudelike buitegeboue met al die huiseienaar se aanhegtings, vaste toebehore en verbeterings daaraan insluit Geboue Dekking sluit die volgende in: Versekerde gevare (brand, weerlig, ontploffing, storm, wind) - Ingesluit Openbare toevoer of hoof elektriese verbindings - Werklike kostes Toevallige breekskade van glas en sanitre ware - Werklike kostes Slopingskostes en professionele fooie - Werklike kostes Brandweerfooie - Werklike kostes Dekking voor registrasie van eiendom - Ingesluit Basiese insakking en grondverskuiwing - Ingesluit Warmwatertoestelle - Ingesluit Nood verblyf - R maksimum 2 nagte Opsporing van lekkasies - R Verlies van water as gevolg van lekkasie - R Swembad en boorgat masjinerie - R Skade aan tuine - R Verwydering van gevelde bome - R Wilde diere skade - R Wagte - R 500 per dag maksimum R5 000 Verlies van huurgeld - Beperk tot 25% van versekerde bedrag in n 12 maande periode vir soortgelyke akkommodasie. Veranderinge, toevoegings en verbeteringe - Tot en met 15% van versekerde bedrag binne 30 dae van voltooiing Opsionele Dekking Uitgebreide insakking en grondverskuiwing Kragstuwing skade aan elektriese en elektroniese toerusting wat deel van die vaste toerusting van die gebou vorm (Insluitend Beurtkrag) Toevallige skade aan vaste masjinerie

3 PERSOONLIK 2 Voordele Outomatiese 15% eskalasie aanpassing word jaarliks gedoen om te verseker dat jou geboue dekking in lyn bly met die ekonomiese inflasiekoers Huishoudelike Inhoud Versekerde eiendom beteken die roerende huishoudelike goedere, persoonlike eiendom en besittings wat aan jou en enigiemand van jou gesin behoort en wat normaalweg by jou woon Inhoud Dekking sluit die volgende in: Brandweerfooie - Werklike kostes Sleutels, slotte en afstandbeheerkontroles - Vervangingskostes Addisionele inhoud dekking buite die privaatwoning - Beperk tot 25% van versekerde bedrag en onderhewig aan gewelddadige en kragdadige toegang Eiendom in transito - Ingesluit Toevallige breekskade - R Krediet- en debietkaarte - R SIM kaarte - R Toevallige dood - R Wagte - R 500 per dag maksimum R5 000 Verlies van water as gevolg van lekkasie - R Veeartsonkostes - R Traumabehandeling - R Kolhou by gholf - R Voltal by rolbal - R Eiendom van gaste - R Eiendom van huishoudelike werknemers - R Kantoorinhoud - R Ys- en vrieskas inhoud - R Noodverblyf - R maksimum 2 nagte Identiteitsdiefstal - R Geld - R Wilde diere skade - R Diefstal sonder kragdadige of gewelddadige toegang - R Kragstuwing dekking aan elektriese en elektroniese toerusting (Insluitend Beurtkrag) - R Mediese uitgawes - R (huishoudelike werknemers) - R (gaste) Goedere en/of gereedskap gesteel vanuit buitegeboue - R30 000

4 PERSOONLIK 3 Verlies van huurgeld - Beperk tot 25% van versekerde bedrag binne n 12 maande periode vir soortgelyke akkommodasie Goedere in die ope - 2% van versekerde bedrag of R5 000 wat ook al die grootste is Opsionele Dekking Uitgebreide insakking en grondverskuiwing Voordele Outomatiese 10% eskalasie aanpassing word jaarliks gedoen om te verseker dat jou huishoudelike inhoud dekking in lyn bly met die ekonomiese inflasiekoers Alle Risiko Die afdeling bied dekking vir items aan wat nie spesifiek verseker is nie en is beperk tot 25% van die versekerde bedrag. Gespesifiseerde items dek individuele items en hul onderskeie waardes. Items wat spesifiek verseker kan word sal oor die algemeen die volgende insluit: - Selfone - Skootrekenaars - Kontaklense - Juweliersware - Karavaaninhoud - Gholfkarretjies - Trapfietse - Kameras - Vuurwapens - Items in 'n bankkluis - Sport of hengel of kampeertoerusting - Gehoorapparate Persoonlike Aanspreeklikheid CIB bied persoonlike aanspreeklikheid aan teen 'n maksimum skadeloosstellingsperk wat nie R3 miljoen oorskry nie Aanvullende Aanspreeklikheid CIB bied hierdie uitgebreide aanspreeklikheid aan teen 'n maksimum skadeloosstellingsperk van R10 miljoen of R20 miljoen Voertuig Dekking Voertuie sluit in motorvoertuie, motorfietse, sleepwaens en karavane in waarvan die totale bruto gewig nie 3 500kg oorskry nie

5 PERSOONLIK 4 Omvattende Dekking Versekeringsdekking vir jou eie toevallige skade, diefstal en kaping sowel as besering aan derde partye of skade aan hul eiendom Derde Party Brand en Diefstal Dekking is beperk tot verlies of skade as gevolg van n direkte oorsaak van brand of diefstal, insluitend toevallige skade aan derde partye. Toevallige skade aan jou eie voertuig is nie gedek nie Derde Party Toevallige derde party eiendom skade, dood en besering aan derde party se eiendom Voertuig Dekking sluit die volgende in (alleenlik beskikbaar vir voertuie wat omvattend verseker is) Voertuie word verseker vir herverkoopswaarde Mediese uitgawes - R Nood akkommodasie - R 250 per persoon of R500 per nag maksimum R2 000 Sleutels en slotte - R Toevallige dood - R Trauma behandeling - R Nood herstelwerk - R Insleepkostes en bewaring (na 'n ongeluk) - R Opsionele Dekking Dekking kan ingesluit word teen n addisionele premie vir: Klanktoerusting en toebehore Motorhuur - Motorhuur vir handrat en outomatiese ratkas privaat tipe motor voertuie asook ligte afleweringsvoertuie - Eksklusiewe Motorhuur - Dekking vir 30 (dertig) of 60 (sestig) dae is beskikbaar Krediet-tekort Dekking ten opsigte van krediet-tekort kan ingesluit word, vir enige voertuig soos genoem in die skedule en waarvoor dekking gekies is, teen n addisionele premie tot n maksimum limiet van R Algemeen Dekking sal voorsien word vir enige voertuig wat omvattend verseker is onder die voertuig afdeling, indien die voertuig: - Gesteel of gekaap word (en nie fisies teruggegee word aan ons nie) of - Beskadig word en geag word as n afskrywing of onekonomies om te herstel

6 PERSOONLIK 5 Ons sal n uitbetaling maak aan die geregistreerde finansi le instansie, wat die aankoop van die voertuig gefinansier het, ten opsigte van die verskil tussen die redelike herverkoopwaarde en die aflosbalans uitstaande onder n geldige kredietooreenkoms onderhewig aan n maksimum uitbetaling nie meer as R nie. Hierdie betaling is onderhewig aan die terme en voorwaardes van die voertuig afdeling. Dekking Dekking onder hierdie uitbreiding is onderhewig aan: - Die aanvaarding van aanspreeklikheid onder die voertuig afdeling - Dat u ons binne 30 dae van die verlies of skade voorsien van n gesertifiseerde afskrif van die kredietooreenkoms en n staat van u rekening wat die uitstaande aflosbedrag aandui soos op die datum van die verlies of skade Aflos Die aflosbalans word gedefinieer as die betaling verskuldig op n gespesifiseerde datum wat die finale skuld uitstaande aan die finansier vereffen, maar uitsluitend: - Enige addisionele bedrae wat bygevoeg is/was tot die oorspronklike skuld of finansierings bedrag wat meer is as die werklike koopprys van die voertuig asook die voertuig bybehore - Betalings en/of rente wat agterstallig is - Enige addisionele finansieringskostes asook regskostes wat deur u aan die finansi le instansie verskuldig is - Boetes ten opsigte van vroe afbetaling/s - Enige ander bedrag wat terugbetaalbaar is aan u soos onderhoud, diens waarborgdekkings of planne asook enige verbeterde produk, diens of aanbiedinge (Óvalue addedó) - Enige tekort as gevolg van herfinansiering of voorskotte toegestaan onder die ooreenkoms - Enige bedrag verskuldig waar verlaagde paaiemente aanvanklik betaalbaar is en n ho r paaiement of enkelbedrag op n latere stadium betaalbaar sal wees. Ons sal u slegs vergoed vir die bedrag wat u sou skuld indien u vir Õn huurkoopooreenkoms (paaiement betalings van gelyke bedrae) oor die termyn van die kontrak aansoek gedoen het. Enige rente en/ of paaiemente, soos aangeteken is in die finansieringsooreenkoms, wat betaal sou gewees het as daar geen reswaarde of globalebedrag (Óballoon paymentó) was nie, sal bereken word vanaf die eerste paaiement datum van die krediet-ooreenkoms tot en met die maand waarin die eis plaasgevind het, en sal dan van die skikkingsbedrag afgetrek word - Enige bybetalings op grond van die onderliggende polis insluitend enige vrywillige en/of bykomende verpligte bybetalings Neem asseblief kennis dat hierdie slegs n opsomming van die beskikbare dekking is. Waar van toepassing, kan die bogenoemde uitbreidings verhoog word teen n addisionele premie. Dekking voorsien, terme en voorwaardes, uitsluitings sowel as die bybetalings is vervat in die betrokke CIB bewoording of skedule.

Huishoudelike GoedereAfdeling

Huishoudelike GoedereAfdeling PRODUK LIMIET VERGELYKING VIR DIE KLIENT SE GEBRUIK BESTAANDE AGRIPLUS EN NUWE PERSOONLIKE LYNE GROEPSKEMA POLISBEWOORDING (GREENBOX) HIERMEE VERGELYKING TUSSEN DIE PERSOONLIKE PRODUK GEDEELTE VAN DIE

Nadere informatie

JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING

JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING VERSEKERING MET N VERSKIL By Old Mutual Insure is dit ons missie om aan ons kliënte voortreflike versekeringsoplossings te gee om hul bates te beskerm. Daarom stel

Nadere informatie

WAARDE- TOEVOEGINGS- DIENSTE VIR NOODGEVALLE. swiftcare

WAARDE- TOEVOEGINGS- DIENSTE VIR NOODGEVALLE. swiftcare WAARDE- TOEVOEGINGS- DIENSTE VIR NOODGEVALLE swiftcare swiftcare Suid-Afrika 0860 24 7 365 Internasionaal (+27) 11 374 4880 Jou persoonlike lyne produk sluit outomaties hierdie buitengewone waardetoevoegingsvoordele

Nadere informatie

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek

Nadere informatie

WAARDE- TOEVOUGINGS DIENSTE VIR GROEP SKEMAS. swiftcare

WAARDE- TOEVOUGINGS DIENSTE VIR GROEP SKEMAS. swiftcare WAARDE- TOEVOUGINGS DIENSTE VIR GROEP SKEMAS swiftcare swiftcare Suid-Afrika 0860 24 7 365 Internationaal (+27) 11 374 4880 Old Mutual Insure groep skema polisse wat swiftcare Waardetoe-voegingsdienste

Nadere informatie

allsure Kitsnaslaangids

allsure Kitsnaslaangids allsure Kitsnaslaangids Effektiewe datums: Augustus 2011 vir nuwe besigheid Desember 2011 vir hernuwings Huishoudelike Goedere Omskrywings Huishoudelike goedere en persoonlike besittings Hoë Geld en Onderhandelbare

Nadere informatie

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 Goedere in Transito Module 6 Kopiereg Santam Bpk. 2007 Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 1 Module inleiding Ons reken dat dit voordelig sal wees om met hierdie projek ook klem op Afdeling Goedere in Transito

Nadere informatie

Nieteenstaande enigiets teenstrydig vervat in die polis en/of afdeling daarvan is dekking interme die polis onderhewig aan die volgende wysigings:

Nieteenstaande enigiets teenstrydig vervat in die polis en/of afdeling daarvan is dekking interme die polis onderhewig aan die volgende wysigings: Algemene endossement hierby aangeheg en wat n deel vorm van die polis effektief vanaf die eerste hernuwing- of hersiening datum met ingang vanaf 1 Oktober 2013. Nieteenstaande enigiets teenstrydig vervat

Nadere informatie

Huishoudelike Versekering Afdeling huishoudelike motorvoertuig

Huishoudelike Versekering Afdeling huishoudelike motorvoertuig Huishoudelike Versekering Omskrewe gebeurtenisse 1. Omvattend (a) Eie skade (i) lndien die voertuig of enige deel daarvan verlore gaan of beskadig word, sal die maatskappy na eie keuse die versekerde skadeloos

Nadere informatie

geld en/of verhandelbare instrumente tot en met n bedrag van R1 000 (eenduisend rand) indien in die bylae as ingesluit vermeld.

geld en/of verhandelbare instrumente tot en met n bedrag van R1 000 (eenduisend rand) indien in die bylae as ingesluit vermeld. AFDELING PERSOONLIKE ALLE RISIKO Omskrewe gebeurtenisse Verlies van of skade aan die geheel of n gedeelte van die eiendom omskryf in die bylae wat aan die versekerde, sy/haar gade en/of lede van sy/haar

Nadere informatie

Persoonlike alle Risiko

Persoonlike alle Risiko Omskrewe gebeurtenisse Verlies van of skade aan die geheel of n gedeelte van die eiendom omskryf in die bylae wat aan die versekerde, sy/haar gade en/of lede van sy/haar familie wat finansieel van die

Nadere informatie

Toepaslike Eenheidstandaarde

Toepaslike Eenheidstandaarde MODULE 5 Werksopdrag.indd 75 WATERVAARTUIE Toepaslike Eenheidstandaarde 120118 Underwrite a standard risk in short term personal insurance 120008 Demonstrate knowledge and understanding of pleasure craft

Nadere informatie

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE Lenings wat aan werkers gegee word se terugbetalings-paaiemente kan deur middel van die betaalstelselsel van hul vergoeding verhaal word. Indien 'n paaiement met die volgende

Nadere informatie

BESPROEIINGSTELSELS OP WIELE EN SPILPUNTE

BESPROEIINGSTELSELS OP WIELE EN SPILPUNTE BESPROEIINGSTELSELS OP WIELE EN SPILPUNTE ONDERAFDELING A OMVATTEND OMSKREWE GEBEURTENISSE Verlies van of skade aan enige stelsel wat in die Bylae beskryf word en die toebehore en onderdele daarvan terwyl

Nadere informatie

HUISBEWONERS. 2. Aardbewing maar uitgesluit enige verlies of skade wat uit enige mynbedrywighede voortspruit

HUISBEWONERS. 2. Aardbewing maar uitgesluit enige verlies of skade wat uit enige mynbedrywighede voortspruit HUISBEWONERS OMSKRYWING Huishoudelike goedere en persoonlike besittings terwyl in die perseel vermeld in die Bylae of ander perseel soos hierin gespesifiseer. Geld en verhandelbare instrumente tot en met

Nadere informatie

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) OMSKREWE GEBEURTENISSE 'n Ongeluk aan masjinerie gespesifiseer in Bylae II in gebruik deur die Versekerde op die perseel vir die doel van die besigheid en wat

Nadere informatie

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper)

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper) AANBOD OM TE KOOP AAN F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper) en Hierin verteenwoordig deur (hierna genoem die Koper) NADEMAAL die Ontwikkelaar

Nadere informatie

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) OMSKREWE GEBEURTENISSE n Ongeluk aan masjinerie gespesifiseer in Bylae II in gebruik deur die Versekerde op die perseel vir die doel van die besigheid en wat

Nadere informatie

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid FlitsFeit Maart 2016 Geldterugvoordeel Beskikbaarheid Die Geldterugvoordeel is n opsionele voor deel wat by n kwalifiserende plan gevoeg kan word. Dit word per versekerde lewe geselekteer en is nie outomaties

Nadere informatie

Huishoudelike Versekering Afdeling huisinhoud

Huishoudelike Versekering Afdeling huisinhoud Huishoudelike Versekering Omskrewe gebeurtenisse Verlies van of skade (skade) aan die inhoud van die gebou(e) op die perseel 1. in die bylae vermeld of 2. van enige ander bewoonde private woning of gebou

Nadere informatie

ONDERAFDELING A MATERIËLE SKADE

ONDERAFDELING A MATERIËLE SKADE HUISBEWONERS ONDERAFDELING A MATERIËLE SKADE VERSEKERDE VOORVALLE Verlies of skade aan die Versekerde se roerende persoonlike eiendom (met uitsluiting van sodanige eiendom wat meer spesifiek verseker is)

Nadere informatie

POLIS- BEWOORDING. Ja. Dit ís n sambreel. En hierdie is jou persoonlike versekeringspolis. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

POLIS- BEWOORDING. Ja. Dit ís n sambreel. En hierdie is jou persoonlike versekeringspolis. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. POLIS- BEWOORDING Ja. Dit ís n sambreel. En hierdie is jou persoonlike versekeringspolis. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. DEURSIGTIGHEID, EERLIKHEID EN EENVOUD. Dít is die grondslag van

Nadere informatie

KOMMERSIëLE AANSOEK VIR VERSEKERING ONDERHEWIG AAN DIE TERME EN VOORWAARDES VAN DIE MULITMARK III BEWOORDING

KOMMERSIëLE AANSOEK VIR VERSEKERING ONDERHEWIG AAN DIE TERME EN VOORWAARDES VAN DIE MULITMARK III BEWOORDING KOMMERSIëLE AANSOEK VIR VERSEKERING ONDERHEWIG AAN DIE TERME EN VOORWAARDES VAN DIE MULITMARK III BEWOORDING VERSEKERINGSADVISEUR / MAKELAAR: 5 Nobelstreet, Brandwag, Bloemfontein 9301 Tel: 051 407 0800

Nadere informatie

TERME EN VOORWAARDES

TERME EN VOORWAARDES TERME EN VOORWAARDES 1. Die Afslaer het die reg om te veiling na sy goeddunke te beheer en te reguleer. 2. Die veilingverrigtinge sal per band opgeneem word welke opname nie aan die publiek of die Koper

Nadere informatie

KOOPKONTRAK VIR N VOLTOOIDE DEELTITEL EENHEID

KOOPKONTRAK VIR N VOLTOOIDE DEELTITEL EENHEID KOOPKONTRAK VIR N VOLTOOIDE DEELTITEL EENHEID Ek/Ons, die ondergetekendes, Fisiese adres: (hierna "die Koper" genoem) bied hiermee aan om van: BRICKVEST CONSTRUCTION BK Registrasienommer: 2005/087157/23

Nadere informatie

Brand Weerlig, donderslag en (nieteenstaande algemene uitsondering 5(a)) onderaardse vuur.

Brand Weerlig, donderslag en (nieteenstaande algemene uitsondering 5(a)) onderaardse vuur. BRAND VERSEKERDE VOORVAL Verlies of skade aan die versekerde eiendom ( met inbegrip van alterasies deur die Versekerde as huurders aan die geboue of strukture) deur n versekerde gevaar of sodanige van

Nadere informatie

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. ) Voorbeeld Huweliks Kontrak met die aanwasbedeleing Voorhuwelikse kontrak met aanwas Protokol Nr. VOORHUWELIKSE KONTRAK LAAT DIT HIERMEE BEKEND WEES DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee

Nadere informatie

1. brand; 2. weerlig of donderslag; 3. ontploffing; 4. sodanige bykomende gevare as wat in die bylae as ingesluit vermeld word.

1. brand; 2. weerlig of donderslag; 3. ontploffing; 4. sodanige bykomende gevare as wat in die bylae as ingesluit vermeld word. BRAND OMSKREWE GEBEURTENISSE Skade aan die hele of n deel van die eiendom wat in die bylae beskryf word wat aan die Versekerde behoort of waarvoor hy verantwoordelik is, insluitende verbouings deur die

Nadere informatie

AANSOEKVEREISTES (lw: slegs volledige aansoeke sal oorweeg word)

AANSOEKVEREISTES (lw: slegs volledige aansoeke sal oorweeg word) AANSOEKVEREISTES (lw: slegs volledige aansoeke sal oorweeg word) n Afskrif van u ID en geldige rybewys ( vergroot en verlig) moet asb. aangeheg word. (ID en rybewys kan op een bladsy gekopieer word.) n

Nadere informatie

LIDMAATSKAP AANSOEKVORM

LIDMAATSKAP AANSOEKVORM LIDMAATSKAP AANSOEKVORM LIDMAATSKAP NO: SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Reg no. 2002/0249 66/07 - Posbus 31021 Wonderboompoort 0033 - Bemarkingskantoor: (0861) 57 47 47 - Epos: marketing@crisisoncall.co.za VOLTOOI

Nadere informatie

Motor. Onderafdeling A: Verlies of skade. Omskrewe gebeurtenisse

Motor. Onderafdeling A: Verlies of skade. Omskrewe gebeurtenisse Onderafdeling A: Verlies of skade Omskrewe gebeurtenisse Verlies van of skade aan enige voertuig wat in die bylae beskryf word en die toebehore en onderdele daarvan terwyl dit daaraan is. Indien sodanige

Nadere informatie

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag ) KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike

Nadere informatie

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. DIE OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. BELASTINGVRYE PLAN Dink net hoeveel gemoedsrus n belegging jou kan gee wat jou toelaat om vir jou drome en doelwitte te

Nadere informatie

Kommersiële Versekering Afdeling sake-onderbreking

Kommersiële Versekering Afdeling sake-onderbreking Kommersiële Versekering Omskrewe gebeurtenisse Verlies wat volg op n onderbreking of belemmering van die besigheid as gevolg van skade wat gedurende die versekeringstydperk by die perseel plaasvind ten

Nadere informatie

DEBITEURE REKONSILIASIES

DEBITEURE REKONSILIASIES 57 DEBITEURE REKONSILIASIES Krediet verkope in n entiteit word in sy rekeningkundige stelsel in die debiteuregrootboek aangeteken. Die entiteit wat koop teken weer dieselfde transaksie in sy krediteuregrootboek

Nadere informatie

SAKE-ONDERBREKING. (iv) enige ander materiële skade-versekering wat die belang van die versekerde dek;

SAKE-ONDERBREKING. (iv) enige ander materiële skade-versekering wat die belang van die versekerde dek; SAKE-ONDERBREKING OMSKREWE GEBEURTENISSE Verlies wat volg op n onderbreking of belemmering van die besigheid as gevolg van skade wat gedurende die versekeringstydperk by die perseel plaasvind ten opsigte

Nadere informatie

Een Stap Dekking. Mediese onderskrywing. Kwalifiserende kriteria/finansiële onderskrywing. Belangrik:

Een Stap Dekking. Mediese onderskrywing. Kwalifiserende kriteria/finansiële onderskrywing. Belangrik: is daarop gemik om aan kliënte in die algemene middelmark die geleentheid te bied om op die gerieflikste manier bekostigbare lewensdekking te kry. Kliënte kan kies of hulle slegs sterftedekking wil hê,

Nadere informatie

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE Rente word slegs op die bedrag geld wat belê word, betaal. Die bedrag word ook die kapitaal of die aanvangsbedrag genoem. In die geval van n lening word rente gevra

Nadere informatie

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn.

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn. HUURKONTRAK Aangegaan deur en tussen ------------------------------------------------------------------------------------------- Hierna genoem die VERHUURDER aan die een kant En ----------------------------------------------------------------------------------------------

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

3. Aardbewing, maar met uitsluiting van verlies van of skade aan eiendom in die ondergrondse werkverrigtinge van enige myn.

3. Aardbewing, maar met uitsluiting van verlies van of skade aan eiendom in die ondergrondse werkverrigtinge van enige myn. KANTOORINHOUD OMSKREWE GEBEURTENISSE 1. Verlies van of skade aan die inhoud (behalwe dokumente soos omskryf in onderafdeling C indien dit daarkragtens verseker is en elektroniese dataverwerkingstoerusting),

Nadere informatie

MOTOR. Die Maatskappy stel die Versekerde skadeloos ten opsigte van verlies of skade aan

MOTOR. Die Maatskappy stel die Versekerde skadeloos ten opsigte van verlies of skade aan MOTOR ONDER AFDELING A VOERTUIG (Verlies of skade) OMSKREWE GEBEURTENISSE Die Maatskappy stel die Versekerde skadeloos ten opsigte van verlies of skade aan i. enige voertuig tot hoogstens die versekerde

Nadere informatie

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP: NG KERK VRYWARINGSVORM VIR KAMP: Ek, die ondergetekende, (Naam en Van) (Identiteitsnommer) gee hiermee toestemming dat my kind (Volle naam van deelnemer) aan die NG Kerk Jeugkamp naweek wat op die gehou

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer ) DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER Afdeling A: BESONDERHEDE VAN DIENS 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer ) Van :... Voorname:.. ID-nommer: Woonadres:.. Tel.no.:.. Naasbestaande:..

Nadere informatie

Kommersiële Versekering Afdeling brand

Kommersiële Versekering Afdeling brand Kommersiële Versekering Omskrewe gebeurtenisse Skade aan die hele of n deel van die eiendom wat in die bylae beskryf word wat aan die versekerde behoort of waarvoor hy verantwoordelik, insluitend verbouings

Nadere informatie

A. Verlies of skade veroorsaak deur enige van die ondervermelde gevare aan die geboue in die bylae vermeld

A. Verlies of skade veroorsaak deur enige van die ondervermelde gevare aan die geboue in die bylae vermeld AFDELING HUISEIENAARS Beskrywing van geboue waarna hierin verwys word: Die gebou(e) van die privaat woonhuis(e) en alle privaat motorhuise, huishoudelike buitevertrekke en huishoudelike buitegeboue op

Nadere informatie

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton Karavaanpark Besprekings: Adele Swanepoel: '064 904 5221 besprekings@klipdraaikaravaanpark.co Besoek ons webtuiste en bespreek aanlyn Musiekfees Navrae: Tilla

Nadere informatie

BESPROEIINGSTELSELS. Vir die doeleindes van hierdie afdeling, sal n sentrifigale spilpunt of besproeiingstelsel die volgende insluit:

BESPROEIINGSTELSELS. Vir die doeleindes van hierdie afdeling, sal n sentrifigale spilpunt of besproeiingstelsel die volgende insluit: BESPROEIINGSTELSELS DEFINISIES 1. Besproeiingstelsel Vir die doeleindes van hierdie afdeling, sal n sentrifigale spilpunt of besproeiingstelsel die volgende insluit: volledige stel torings; sentrale punt

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

virseker bepalings en voorwaardes

virseker bepalings en voorwaardes virseker bepalings en voorwaardes MET DIE DEUR IN DIE HUIS Afrikaners is plesierig en hul versekering behoort ook te wees. Daarom saal ons die versekeringsperd op in Afrikaans. Virseker dis bakgat versekering

Nadere informatie

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS - 1 - HIERDIE OOREENKOMS is opgestel en aangegaan deur en tussen (naam van verhuurder) (hierna die VERHUURDER genoem), wie se adres soos volg is: EN (naam van huurder) HUURDER

Nadere informatie

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing Belastingvrye Belegging Planbeskrywing Die plan is 'n versekeringspolis soos beskryf onder, en gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998. Die plan is 'n kontrak tussen die planhouer en ons, Sanlam

Nadere informatie

Persoonlike Versekeringspolis

Persoonlike Versekeringspolis Persoonlike Versekeringspolis Hierdie dokument sluit die bepalings, voorwaardes en uitsluitings in vir die volgende versekeringsafdelings. Verwys asseblief na u skedule vir die afdelings waarvoor u verseker

Nadere informatie

SAMBREELAANSPREEKLIKHEID

SAMBREELAANSPREEKLIKHEID SAMBREELAANSPREEKLIKHEID OMSKREWE GEBEURTENISSE 1. Skadevergoeding, koste, fooie en uitgawes waarvoor die versekerde regtens aanspreeklik word om te betaal volgende op Besering, Skade, Kwaadwilligheid

Nadere informatie

Ebbul Makelaars t/a Intfin Authorized Financial Service Provider Reg. no: 2004/119605/23 FSP: 43602

Ebbul Makelaars t/a Intfin Authorized Financial Service Provider Reg. no: 2004/119605/23 FSP: 43602 Ebbul Makelaars t/a Intfin Authorized Financial Service Provider Reg. no: 2004/119605/23 FSP: 43602 132 Peter Mokaba Street Potchefstroom 2531 Tel : 072 170 3673 Sel: 082 080 0232 Fax: 086 768 5204 Thinus@garrun.co.za

Nadere informatie

Vereiste tov van aansoeke

Vereiste tov van aansoeke Vereiste tov van aansoeke ( LW. slegs volledige aansoeke sal oorweeg word) 'n Afskrif van u ID en geldige rybewys moet asb. aangeheg word. ( ID en Rybewys kan op bladsy gekopieer word. ) 'n Afskrif van

Nadere informatie

ALGEMENE bepalings en voorwaardes

ALGEMENE bepalings en voorwaardes ALGEMENE bepalings en voorwaardes MET DIE DEUR IN DIE HUIS WEERGAWE: 24 OKTOBER 2016 Afrikaners is plesierig en hul versekering behoort ook te wees. Daarom saal ons die versekeringsperd in Afrikaans op.

Nadere informatie

huishoudelike goedere en persoonlike besittings (insluitende geld en verhandelbare instrumente tot en met R2 500 (tweeduisend vyfhonderd rand))

huishoudelike goedere en persoonlike besittings (insluitende geld en verhandelbare instrumente tot en met R2 500 (tweeduisend vyfhonderd rand)) AFDELING HUISBEWONERS Omskrewe gebeurtenisse 1. Verlies van of skade aan die geheel of n gedeelte van die versekerde eiendom veroorsaak deur enige van die gevare wat in onderafdeling A - Eiendom gespesifiseer

Nadere informatie

(a) geld tot hoogstens R5 000 en seëls tot hoogstens R (b) dokumente, manuskripte en sakeboeke, -planne en -ontwerpe

(a) geld tot hoogstens R5 000 en seëls tot hoogstens R (b) dokumente, manuskripte en sakeboeke, -planne en -ontwerpe EIENDOMSKADE OMSKREWE GEBEURTENISSE 1. Skade veroorsaak deur die omskrewe gevare: (a) in onderafdeling A (i) aan die geboue wat aan die Versekerde behoort of waarvoor hy verantwoordelik is, met inbegrip

Nadere informatie

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as : VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as : ERF : GELEë : GROOT : GEHOU KRAGTENS : aangebied sal word

Nadere informatie

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS emcon Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS - 1 - HIERDIE OOREENKOMS opgestel en aangegaan deur en tussen Naam van Verhuurder Hierna die VERHUURDER genoem wie se adres die volgende is: EN Naam van Huurder 1.

Nadere informatie

MULTIPLEX AANSOEKVORM

MULTIPLEX AANSOEKVORM Santam Beperk Registrasie Nr. 1918/001680/06 MULTIPLEX AANSOEKVORM Dankie dat u Santam oorweeg as u versekeraar. Voltooi en onderteken asseblief die aansoek. Maak seker dat u all vrae volledig beantwoord.

Nadere informatie

allsure Polisbewoording

allsure Polisbewoording allsure Polisbewoording swiftcare Suid-Afrika 0860 247 365 Ons versekerings-produk sluit outomaties swiftcare in n waardetoegevoegde diens waar polishouers die volgende voordele geniet: Pad bystand Huishoudelike

Nadere informatie

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode: AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Afdruk van leerders se geboortesertifikaat. Afdruk van vader en moeder se identiteitsdokument. Bewys van immuniseringvorm. (Gesondheidsdoeleindes). Een onlangse

Nadere informatie

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF Let Wel: Die riglyne hieronder is nie bedoel om regsadvies te wees nie, maar bloot AfriKlok se praktiese riglyne van hoe afdanking van n

Nadere informatie

Willem's Rus: Voorwaardes van Verblyf

Willem's Rus: Voorwaardes van Verblyf Willem's Rus: Voorwaardes van Verblyf Dankie vir julle bespreking by Willem's Rus. Ons vertrou dat julle jul verblyf by ons pragtige kampterrein sal geniet. Alle kampeerders word vriendelik versoek om

Nadere informatie

Bestek: Die beleid vervat alle inligting met betrekking tot die US se versekeringsdekking.

Bestek: Die beleid vervat alle inligting met betrekking tot die US se versekeringsdekking. 2.26 US RIGLYNE EN PROSEDURES VIR VERSEKERINGSEISE Bestek: Die beleid vervat alle inligting met betrekking tot die US se versekeringsdekking. Beleidnommer: 035A/06/04 Beleid: 1. INLEIDING Die Universiteit

Nadere informatie

ONDERAFDELING A VERLIES OF SKADE

ONDERAFDELING A VERLIES OF SKADE MOTOR ONDERAFDELING A VERLIES OF SKADE OMSKREWE GEBEURTENISSE Verlies van of skade aan enige voertuig wat in die bylae beskryf word en die toebehore en onderdele daarvan terwyl dit daaraan is. Indien sodanige

Nadere informatie

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER

Nadere informatie

HYBRID AANSOEK ONDERHEWIG AAN DIE TERME EN VOORWAARDES VAN DIE HYBRID BEWOORDING

HYBRID AANSOEK ONDERHEWIG AAN DIE TERME EN VOORWAARDES VAN DIE HYBRID BEWOORDING HYBRID AANSOEK ONDERHEWIG AAN DIE TERME EN VOORWAARDES VAN DIE HYBRID BEWOORDING VERSEKERINGSADVISEUR / MAKELAAR: Naam: Telefoonnommer: Nobelstreet, Brandwag, Bloemfontein 9301 Tel: 051 407 0800 Fax: 051

Nadere informatie

NOODBYSTAND VIR REISENDE MOTORISTE. Skakel WELKOM BY SAFIRE SE NOOD INSLEEPDIENSTE EN MEDIESE BYSTAND PROGRAM.

NOODBYSTAND VIR REISENDE MOTORISTE. Skakel WELKOM BY SAFIRE SE NOOD INSLEEPDIENSTE EN MEDIESE BYSTAND PROGRAM. NOODBYSTAND VIR REISENDE Reg No: 2000/027673/06 MOTORISTE WELKOM BY SAFIRE SE NOOD INSLEEPDIENSTE EN MEDIESE BYSTAND PROGRAM. SAFIRE BIED VOLKOME GEMOEDSRUS IN GEVAL VAN N NOODGEVAL LANGS DIE PAD OF IN

Nadere informatie

PERSOONLIKE POLIS. Onderskryf deur Santam Beperk

PERSOONLIKE POLIS. Onderskryf deur Santam Beperk PERSOONLIKE POLIS Onderskryf deur Santam Beperk INHOUDSOPGAWE Bladsy ALGEMEEN...2 JOU VERANTWOORDELIKHEDE AS POLISHOUER...6 EISE...9 WAT ONS NIE VERSEKER NIE...17 SASRIA...20 WAARVOOR JY KAN EIS POLISAFDELINGS...21

Nadere informatie

GEBOUE OMVATTEND. (a) geld tot hoogstens R5 000 en seëls tot hoogstens R dokumente, manuskripte en sakeboeke, -planne en -ontwerpe

GEBOUE OMVATTEND. (a) geld tot hoogstens R5 000 en seëls tot hoogstens R dokumente, manuskripte en sakeboeke, -planne en -ontwerpe GEBOUE OMVATTEND OMSKREWE GEBEURTENISSE 1. Skade veroorsaak deur die omskrewe gevare: in onderafdeling aan die geboue wat aan die Versekerde behoort of waarvoor hy verantwoordelik is, met inbegrip van

Nadere informatie

ARBEIDSREG ABR214. T:

ARBEIDSREG ABR214. T: ARBEIDSREG ABR214 Lesing 13 Die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes 130 van 1993 Hoofstuk 6 (par 6.1-6.8) in Du Plessis & Fouche Praktiese Gids tot die Arbeidsreg LexisNexis Butterworths:

Nadere informatie

Optimaliseer voordele en bestuur u premies

Optimaliseer voordele en bestuur u premies Integrasie en premies Optimaliseer voordele en bestuur u premies Dié brosjure sal u help verstaan hoe premies vir Discovery Life verhoog word en wat u kan doen om die redelikste premies te betaal vir u

Nadere informatie

A. Verlies of skade veroorsaak deur enige van die ondervermelde gevare aan die geboue in die bylae vermeld

A. Verlies of skade veroorsaak deur enige van die ondervermelde gevare aan die geboue in die bylae vermeld Beskrywing van geboue waarna hierin verwys word: Die gebou(e) van die privaat woonhuis(e) en alle privaat motorhuise, huishoudelike buitevertrekke en huishoudelike buitegeboue op die perseel soos vermeld

Nadere informatie

Kommersiële Versekering Afdeling geboue omvattend

Kommersiële Versekering Afdeling geboue omvattend Kommersiële Versekering omvattend Omskrewe gebeurtenisse 1. Skade veroorsaak deur die omskrewe gevare (a) in onderafdeling A aan die geboue met inbegrip van alle buitegeboue daarvan (gebou vansteen, klip,

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT TARIEF BELEID /

MUNISIPALITEIT TARIEF BELEID / MUNISIPALITEIT TARIEF BELEID 20162017/20172018 (HERSIEN EN NIE GEWYSIG) INHOUDSOPGAWE 1. Aanhef... 3 2. Definisies en woordomskrywings... 4 3. Algemene tariefbeginsels... 4 4. Kategorieë van gebruikers...

Nadere informatie

Eise Proses Die volgende eis-omstandighede en tydsbeperkings is van toepassing wanneer jy n eis teen jou Opknapper polis moet indien:

Eise Proses Die volgende eis-omstandighede en tydsbeperkings is van toepassing wanneer jy n eis teen jou Opknapper polis moet indien: Premieverpligtinge a. Jou Opknapper-plan bied vir jou maandelikse versekering en jy moet daarom die premie maandeliks vooruit betaal, op die aftrekdatum soos wat dit op die skedule verskyn. Jou premieverpligtinge

Nadere informatie

AANSOEK VORM & MEMORANDUM VAN OOREENKOMS Sernick Bultoetssentrum

AANSOEK VORM & MEMORANDUM VAN OOREENKOMS Sernick Bultoetssentrum AANSOEK VORM & MEMORANDUM VAN OOREENKOMS Sernick Bultoetssentrum AANGEGAAN EN GESLUIT DEUR EN TUSSEN: SERNICK [PTY] LTD Reg no: 78/02199/07 Adres: Posbus 130 EDENVILLE 9535 (Hierinlater verwys na Sernick

Nadere informatie

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te, 1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater

Nadere informatie

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM ALGEMENE VOORWAARDES & INLIGTING VAN STALLETJIES LIGGING Die KALAHARI KUIERFEES vind op die Upington Expo gronde plaas. Dis geleë op die hoek

Nadere informatie

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n

Nadere informatie

VERSEKERINGSADVISEUR / MAKELAAR: KLIëNT BESONDERHEDE: Titel: Mnr / Mev / Me / Prof / Dr / Sy edele. Posadres: Epos Adres:... Beroep: Huwelikstatus:

VERSEKERINGSADVISEUR / MAKELAAR: KLIëNT BESONDERHEDE: Titel: Mnr / Mev / Me / Prof / Dr / Sy edele. Posadres: Epos Adres:... Beroep: Huwelikstatus: PERSOONLIKE AANSOEK VORM VIR VERSEKERING ONDERHEWIG AAN DIE TERME EN 5 Nobelstreet, Brandwag, Bloemfontein 9301 VOORWAARDES Tel: 051 407 0800 Fax: 051 407 0890 VAN DIE BSG/HOLLARDE PERSOONLIKE FSP Licence:

Nadere informatie

GEBOUE OMVATTEND OMSKREWE GEBEURTENISSE ONDERAFDELING A VERLIES OF SKADE ONDERAFDELING B OPENBARE TOEVOER VERBINDINGS EN HOOFAANSLUITINGS

GEBOUE OMVATTEND OMSKREWE GEBEURTENISSE ONDERAFDELING A VERLIES OF SKADE ONDERAFDELING B OPENBARE TOEVOER VERBINDINGS EN HOOFAANSLUITINGS GEBOUE OMVATTEND OMSKREWE GEBEURTENISSE Die Maatskappy sal die Versekerde skadeloos stel ten opsigte van: verlies van of skade aan die geboue, insluitende alle buitegeboue daarby, gebou van steen, klip,

Nadere informatie

KOOPKONTRAK HARTENBOS LANDGOED

KOOPKONTRAK HARTENBOS LANDGOED KOOPKONTRAK HARTENBOS LANDGOED OOK TE: WILLEM COETZEE ING. CILLIERS ODENDAAL PROKUREURS (IN ASSOSIASIE) OCTRON GEBOU 1STE VLOER, T) 018-297-7313 126 CRADOCK STRAAT DR. JAMES MOROKA STR 62, F) 018-297-8564

Nadere informatie

MODULE 4: VOERTUIE. Ja. Dit ís n motor. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

MODULE 4: VOERTUIE. Ja. Dit ís n motor. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. MODULE 4: VOERTUIE Ja. Dit ís n motor. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 60 GEVALLESTUDIE AFDELING VOERTUIE MODULE INLEIDING Mnr. X besit ook n paar voertuie.

Nadere informatie

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur : VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON Koper(s): Opgestel deur : CRAWFORDS Posbus 25 Donkinstraat 27 BEAUFORT-WES 9670 Tel : (023) 414 2161 Faks

Nadere informatie

KUDDE BESONDERE UITSONDERINGS

KUDDE BESONDERE UITSONDERINGS KUDDE OMSKREWE GEBEURTENISSE Die Maatskappy sal die Versekerde skadeloos stel teen die volgende gebeurtenisse: ONDERAFDELING A Verlies as gevolg van dood of vernietiging van die lewendehawe (insluitende

Nadere informatie

VOORBEELD VAN HOE ONS GAPING VOORDEEL VERSEKER DAT JOU MEDIESE TEKORTE GEDEK IS

VOORBEELD VAN HOE ONS GAPING VOORDEEL VERSEKER DAT JOU MEDIESE TEKORTE GEDEK IS 2016: ELITE-OPSIE MAANDELIKSE PREMIE: R275 ONS DEK: Jy en jou gade, selfs al behoort julle nie aan dieselfde mediese skema of mediese skema opsie nie Alle afhanklikes geregistreer op jou of jou gade se

Nadere informatie

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin) IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin) Ek/Ons, die ondergetekende(s) (VOOG / GUARDIAN) VADER: MOEDER: (hierin later na verwys as Die Ouer ) ID NOMMER: ID NOMMER:

Nadere informatie

Fisieke verlies van of skade aan die versekerde eiendom wat in die bylae beskryf word weens enige oorsaak wat nie hierin uitgesluit word nie terwyl:

Fisieke verlies van of skade aan die versekerde eiendom wat in die bylae beskryf word weens enige oorsaak wat nie hierin uitgesluit word nie terwyl: AFDELING ELEKTRONIESE TOERUSTING Onderafdeling A: Materiële skade Omskrewe gebeurtenisse Die maatskappy sal die versekerde skadeloos stel ten opsigte van: Fisieke verlies van of skade aan die versekerde

Nadere informatie

Makelaarskommunikasie. Onderwerp: Gemeenregtelike Aanspreeklikheid Gebeurtenis vs Eise ingestel

Makelaarskommunikasie. Onderwerp: Gemeenregtelike Aanspreeklikheid Gebeurtenis vs Eise ingestel Onderwerp: Gemeenregtelike Aanspreeklikheid Gebeurtenis vs Eise ingestel Dit het onlangs onder ons aandag gekom dat hoewel die Eise ingestel-grondslag van die Gemeenregtelike Aanspreeklikheid versekering

Nadere informatie

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2017 REKENINGKUNDE: VRAESTEL I EKSAMENNOMMER Tyd: 2 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye,

Nadere informatie

KOOPOOREENKOMS IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE VERKOPER")

KOOPOOREENKOMS IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE VERKOPER) AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: KOOPOOREENKOMS IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE VERKOPER") EN ----------------------------------------------------------------

Nadere informatie

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem. VOORRAAD Elke item wat u wil monitor as voorraad, soos bv. kunsmis, chemikalieë, saad en sakke voer moet as ʼn voorraaditem geskep word. Daar is geen beperking op die hoeveelheid items wat in voorraad gehou

Nadere informatie

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING. KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK

Nadere informatie