BRANDBESTRYDINGSSTRATEGIE AGRI KURUMAN

Save this PDF as:
 WORD  PNG  TXT  JPG

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "BRANDBESTRYDINGSSTRATEGIE AGRI KURUMAN"

Transcriptie

1 BRANDBESTRYDINGSSTRATEGIE AGRI KURUMAN STIG VAN GESAMENTLIK OPERASIONELE SENTRUM Die volgende lede moet beheersentrum beman: A. BRANDE IN KURUMAN OOS GEBIED 1) Beheer Johan Rossouw 2) Agri Kuruman a) Verteenwoordiger van betrokke gebied wat brand. b) Indien wegholbrand Persoon van die dagbestuur van Agri Kuruman 3) Verkeer en provinsiale verkeer 4) Nooddienste 5) SAPD 6) Weermag (indien wegholbrand) B. BRANDE IN RES VAN DIE GEBIED (Severn, Aansluit, Van Zylsrus, Mac Mac en Lehating) 1) Beheer Johan Rossouw 2) GOS word by naaste plaas gestig met die volgende persone: a) Verteenwoordiger van die gebied b) SAPD indien nodig 3) Nooddienste. BRANDVOORKOMINGSPLAN Om verliese aan lewens, bates en eiendom in die Agri Kuruman gebied te beperk of te voorkom. 1) Maak brandbane waar voorgeskryf, alternatief sorg dat grensheinings vry van bosse is sodat voertuie maklik kan beweeg. 2) Pas wisselweiding toe sodat biomassa nie opbou nie 3) Bewei altenatiewe kampe redelik laag om weghol brande te beperk 4) Hou areas rondom opstalle, store en jagkampe skoon van brandbare materiaal 5) BBB moet in besit wees van sketse en kaarte van plase om te help met brandbestryding. 6) Padreserwes in Kuruman-oos gebied moet in samewerking met die munisipaliteit skoongemaak word.

2 7) Maak gebruik van WORK FOR FIRE ( lede is bedags by John Taolo Munisipaliteit se werkswinkel) om brandbane skoon te maak. BRANDGEREEDHEIDSPLAN Om n hoë standaard van gereedheid in die Agri Kuruman gebied te verseker. 1) BBB moet verseker dat lede in besit is van toerusting soos voorgeskryf in par.7.2 van die Brandwet. 2) Alle damme moet vanaf September tot Desember ten minste 75% vol wees 3) Alle lede moet die BBB van n skets voorsien wat damme, drade en paaie aandui 4) Personeel soos beskryf in par van die Brandwet moet behoorlik opgelei wees. 5) Alle brandbestrydingstoerusting moet elke jaar gedurende Augustus getoets word. 6) Lede moet diensbaarheid van toerusting teen 1 Augustus elke jaar bevestig. 7) Lede moet verseker dat ekstra petrol, diesel en noodwiele vir hul voertuie en toerusting gedurende die tydperk van nood beskikbaar is. 8) Voertuie moet toegerus wees met werkbare radios vir goeie kommunikasie. 9) BBB moet in besit wees van GPS lesings van damme (nie sinkdamme) wat diep genoeg is vir helikopters om water te skep. a) Geluksfontein Jan Jordaan diep sement dam. b) Riooldan Gasegonyana munisipaliteit c) Swembad Hoërskool Kalahari (Reël met Laerskool Seodin hoof) 10) Beskikbare tenkwaens: a) KDM Samil 20 (2500L) + sleepwa (3000L) b) Kuruman munisipaliteit Rooi Bedford (5000L) c) Kuruman oos Casper (5000L) + sleepwa (6000L) d) Severn - Casper + sleepwa (6000L) 11) Die volgende toerusting moet op die brandbakkie asook die voertuig wat water aanry beskikbaar wees Tang, sleeptou,spaarwiele,graaf,byl, pertol,flits en drinkwater asook kos. BRANDBLUSPLAN Om brande so vinnig moontlik in die Agri Kuruman gebied te blus 1) Persoon wat brand ontdek kontak dadelik die betrokke eienaar van grond, die omliggende bure, die noodbeheersentrum (KDM) en die brandbeskermingsbeampte. 2) Persoon eerste op die brand som situasie op, bepaal presies waar die brand is en neem leiding totdat BBB opdaag nl.

3 a) Identifiseer een persoon in die onmiddelikke omgewing van die brand om as deurgee stasie te gebruik b) Vra dat alle persone betrokke by die brand KANAAL 6 sal gebruik en dat res radiostilte sal handhaaf c) Presiese toegangsroete beskryf en n werker by hek te plaas of merk roete met sak d) Bepaal hoeveel vuurvegters nodig is. So veel en so vinnig moontlik. e) Werk in spanne van 4 en meer voertuie. Werk van agter, werk stadig en effektief, moenie die punt jaag nie. Eerste voertuig druk die vlam af. Voertuig twee en drie maak dood. Voertuig vier hang so 100m terug, dien as observasie, hou vuur dood en neem plek van 1, 2 of 3 indien water op raak. Voertuig 5 doen mop up en hou toesig oor werkers op die grond. f) Ondersteuningsgroep bakkies wat water aanry en persone wat vuur opvolg na vuurvegters. g) Mense wat toesien dat vuur dood is en nie weer opvlam nie (Gebruik produk M3T in water) h) Plaas omliggende brandverenigings op bystand i) Sien toe dat spuite toerusting en personeel op die regte plekke om die vuur geplaas word. j) Alle persone by brand moet gesag van persoon in beheer van brand aanvaar en uitvoer. 3) In geval van weghol brand moet BBB besluit: a) Kry hulp van omliggende brandverenigings b) Bepaal hoe vêr vuur is van die naaste brandpad c) Besluit wanneer om personeel en toerusting te onttrek vanaf brand d) Besluit waar om voorbrand te maak e) Besluit wanneer om addisionele personeel en toerusting in te bring f) Hou die Rampbeheersentum ingelig tov die situasie op die grond. PLAN VIR HERSTEL NA BRAND Om te verseker dat lede vinnig kan terugkeer na normale aktiwiteite binne Agri Kuruman gebied. 1) Brande wat geblus is. Eienaar en omliggende bure van die betrokke grond moet toesien dat die brand nie weer opvlam nie deur: a) Genoeg werkers onder toesig op die brandarea los. b) Brandende stompe in te sleep c) Kole en miskoeke toegooi of doodspuit d) Die brandarea partolleer met spuit en voorkom dat brand opvlam e) Brandarea in Kuruman en omliggende gebied moet ten minste 48 uur opgepas word.

4 2) Lede is self verantwoordelik om hul geboue, vee en infrastruktuur (pyplyne/drade) teen brand te verseker 3) Waar grensheiningsbeskadig is deur brand moet bure ooreenkom vir die herstel daarvan PLAN VIR SAMEWERKING MET NABURIGE BBV s Om brande te koördineer wat van een BBV na n ander BBV se gebied brand. 1) BBB s van buurverenigings moet met mekaar skakel 2) Pogings moet aangewend word om brande te blus ongeag of dit buite die BBV gebied val. 3) BBB s moet in besit wees van kontakbesonderhede van naburige BBB s PLAN VIR ONDERSTEUNING VERLEEN DEUR KGALAGADI DISTRIKSMUNISIPALITEIT. Om BBV S logisties te ondersteun en te help koördineer 1) Om deurlopend in verbinding te bly met BBB en bystand te verleen waar nodig a) Hulp van omliggende BBV s te organiseer b) Tegniese hulp en bystand spuite/toerusting te voorsien waar nodig c) Met Samil 20 hulp verleen indien nodig d) Aflos te reël in tye waar brande langer as 24 uur duur e) Om met noodhulp toerusting op bystand te wees in geval van nood f) Om met provinsie te skakel indien nodig g) Om GOS te aktiveer. PLAN VIR BRANDONDERSOEKE, REKORDHOUDING EN VERSLAGDOENING Om te verseker dat die oorsake van alle vure ondersoek word, op rekord geplaas word en dat dit gerapporteer word binne die BBV 1) Nadat n vuur geblus is, moet die volgende besonderhede aan die BBB deurgegee word:

5 a) Datum van die brand b) Plase betrokke c) Eienaar d) Grootte van die gebied wat gebrand het e) Oorsaak van die brand f) Lede betrokke by die blus van die vuur g) Lesse geleer h) Enige ongelukke of verliese 2) Die BBB moet rekord hou van alle brande binne die gebied 3) Die BBB moet elke jaar teen 31 MEI n afskrif van die brandregister aan die Rampbestuurder van Kgalagadi distriksmunisipaliteit voorsien 4) n Jaarverslag moet aan Departement Waterwese en Bosbou teen 30 Junie elke jaar voorsien word. PLAN VIR OPGRADERING VAN HULPBRONNE/FASILITEITE Om n hoë standaard van hulpbronne binne Agri Kuruman gebied te verseker 1) Lede moet hul brand toerusting op n gereelde basis diens en oud en uitgediende toerusting moet vervang word 2) KDM spuite moet gereeld soos voorgeskryf gediens word 3) Lede moet sorg dat hul radios in plek is en diensbaar is.

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer 4. BEKRAGTIGING VAN BELEID 5. HERSIENINGSDATUM VOERTUIG

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

1 Julie 2014 MBA BOLAND NUUSBRIEF: JULIE 2014

1 Julie 2014 MBA BOLAND NUUSBRIEF: JULIE 2014 MBA BOLAND Concordiastr/St. 23 Suider Paarl Posbus/PO Box 1402, Suider-Paarl 7624 Tel. (021) 863 3330 Faks/Fax (021) 863 3331/086 6178 797 E-Pos/E-Mail safety @mbaboland.org.za www.mbaboland.org.za Gestig

Nadere informatie

1. Die kliënt sê volgens sy makelaar is items waaraan hy n sentimentele waarde heg nie versekerbaar nie. Is dit korrek? JA/NEE

1. Die kliënt sê volgens sy makelaar is items waaraan hy n sentimentele waarde heg nie versekerbaar nie. Is dit korrek? JA/NEE 1 OPDRAG 1 Beantwoord die volgende kortvrae wat deur kliënte gevrae word. (Elke vraag tel slegs een punt) 1. Die kliënt sê volgens sy makelaar is items waaraan hy n sentimentele waarde heg nie versekerbaar

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind L e s 1 5 Verantwoordelikheid en hoe om Hulp te kry Gedurende hierdie les sal jy: Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind Erken wanneer die

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

Morsjorsie Reëls. Die Doel van Skool Reëls

Morsjorsie Reëls. Die Doel van Skool Reëls Morsjorsie Reëls Die Doel van Skool Reëls Die Doel van Skool Reëls En hoekom Jy as Ouer daarby moet hou... 1. Skool Reëls is ontwerp om 'n skool meer effektief en doeltreffend te maak. 2. Skoolreëls word

Nadere informatie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Lees die volgende stuk aandagtig deur en beantwoord die vrae: hierdie mense is woonagtig in ses lande naamlik China, Indië, die VSA, Indonesië, Brasilië

Nadere informatie

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring Reëls en Regulasies 1. Doel van die sentrum Die doel van die huiswerk sentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van wie se ouers

Nadere informatie

2 nd Chances... Wiskunde

2 nd Chances... Wiskunde Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek

Nadere informatie

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege BELEIDSDOKUMENT Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege 2 Eksamenvraestelle Eksaminator. 1. Dit is die verantwoordelikheid van die eksaminator om toe te sien dat elke lid van die departement die konsepvraestel

Nadere informatie

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS 1. DOELSTELLINGS VAN DIE BELEID 1.1 Om alle handboeke en leerhulpmiddels te herwin aan die einde van die jaar. 1.2 Die effektiewe

Nadere informatie

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en SWANGERSKAPBELEID Hoërskool McLachlan en sy beheerliggaam erken die Grondwet van die Republiek van Suid- Afrika, Wet 108 van 1996 (hierna die Grondwet ); die Suid-Afrikaanse Skolewet, Wet 84 van 1996 (hierna

Nadere informatie

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS MEMORANDUM VAN OOREENKOMS tussen SITALI JEWELLERS (hierna genoem SITALI) en KATRINA PHILLIPS ANNA CLOETE REBECCA DE WET RONALD JOSEPH DEONALD CLOETE STEVERT HANS (hierna genoem die Kunstenaars) 1. DIE

Nadere informatie

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23 Benodighede: Visse op karton afgerol en uitgeknip Skuifspelde Stok met tou en magneet Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23 Wenke: Lees die VERLOOP hier onder deur en maak

Nadere informatie

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf. INLEIDING Water speel n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder beskikbaar vir die boere omdat al hoe meer water

Nadere informatie

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit/Vorm Leerder se punte Leerder se % 4 Visuele Kunste:

Nadere informatie

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON DAAGLIKSE BEELD-AFLEWERING Baie dankie vir u ondersteuning in 2014. Ons wens u en u gesin n baie geseënde feestyd toe. Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie

Nadere informatie

LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid

LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid LAERSKOOL SAAMTREK Grond-en-gebouebeleid 1. Inleiding Hierdie dokument is die grond-en-gebouebeleid van (skool)laerskool SAAMTREK, wat die skoolbeheerliggaam op (datum)4 Oktober 2014 goedgekeur het. Die

Nadere informatie

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling

Nadere informatie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan

Nadere informatie

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit/Vorm Leerder se punte Leerder se % 4 Visuele Kunste:

Nadere informatie

(insluitende nie-dodelike en dodelike metodes) sal mettertyd help om veeverliese te verminder.

(insluitende nie-dodelike en dodelike metodes) sal mettertyd help om veeverliese te verminder. Daar is n dringende behoefte aan n gekoördineerde benadering tot roofdierbestuur in Suid-Afrika. Volgehoue gebruik van n kombinasie van die beste praktyke (insluitende nie-dodelike en dodelike metodes)

Nadere informatie

Foto-redigering vir sun.ac.za

Foto-redigering vir sun.ac.za Foto-redigering vir sun.ac.za Foto s is ʼn baie kragtige bemarkingsinstrument. Ons het oor die afgelope paar jaar nuusberigfoto s op ʼn sekere manier hanteer, maar dit is tyd vir vernuwing om die webwerf

Nadere informatie

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses 1 Afdeling A: Lees die vrae hieronder en omkring die regte opsie(s): 1. Watter van die volgende stellings is nie waar nie? (1) a) n Voordeel van tegnologie is dat diens gewoonlik verbeter word. b) n Voorbeeld

Nadere informatie

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie. STUDIESENTRUMBELEID 1. Doel van die sentrum Die doel van die studiesentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van Kroonheuwel Primêre Skool wie se ouers voldag werksaam is en nie

Nadere informatie

3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE

3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE i Bylae A 3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE VERKLARING VAN DIE RESPONDENT A Ek verklaar dat: 1. Ek, die respondent, genooi is om deel

Nadere informatie

OOMPIE MEYERKOSHUIS NOODPLAN

OOMPIE MEYERKOSHUIS NOODPLAN OOMPIE MEYERKOSHUIS Telefoonnommers SAPD 10111 Ambulans ER 24 084124 Ambulans Netcare 911 044 874 4911 Hospitaal ongevalle 044 802 4452 / 802 4478 Medi-Kliniek - Geneva 044 873 6200 Medi-Kliniek - George

Nadere informatie

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen

Nadere informatie

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 Goedere in Transito Module 6 Kopiereg Santam Bpk. 2007 Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 1 Module inleiding Ons reken dat dit voordelig sal wees om met hierdie projek ook klem op Afdeling Goedere in Transito

Nadere informatie

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Wat beteken Christus is die einde van die wet (Romeine 10:4)? Les 11 vir 16 Desember 2017 Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)? Christus is die doel of die eindebestemming van die wet. Christus is die vervulling van die wet. Christus is

Nadere informatie

Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID ALDUS AANVAAR TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof

Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID ALDUS AANVAAR TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID ALDUS AANVAAR TE OP HIERDIE DAG VAN Beheerliggaamvoorsitter Skoolhoof 1 Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID Hoërskool Swartland (hierna die skool ) en sy beheerliggaam

Nadere informatie

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het Die Elander Lente 2014 page 1 JONGMENSE Groepsdruk Groepsdruk is die manipulasie deur ander mense, veral jou maats, om jou iets te laat doen wat jy self nie noodwendig wil doen nie. Soms is die groepsdruk

Nadere informatie

Tjokkerjol Speelgroepie

Tjokkerjol Speelgroepie Ooreenkoms Tussen Tjokkerjol Speelgroepie En (hierna genome die Ouer) Aangesien die Ouer begerig is dat haar/sy kind bedags versorg word deur Tjokkerjol Speelgroepie; en aangesien Tjokkerjol Speelgroepie

Nadere informatie

Die spons proses vir sinchronisasie van skape.

Die spons proses vir sinchronisasie van skape. Die spons proses vir sinchronisasie van skape. Algemene inligting: Handdekking Met handdekking word spesifieke ooie met spesifieke ramme onder toesig gepaar. Ooie kan met behulp van sinchronisasie middels

Nadere informatie

HOOFSTUK 9 Regspleging

HOOFSTUK 9 Regspleging HOOFSTUK 9 Regspleging Artikel 78 - Die Regbank (1) Die regterlike gesag berus by die howe van Namibië wat bestaan uit: (a) n Hoogste Hof van Namibië (b) n Hoërhof van Namibië (c) Laerhowe van Namibië

Nadere informatie

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER) CMR PROJEKPLAN

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER) CMR PROJEKPLAN 1 SORG EN GETUIENIS RING VAN HUMANSDORP ARMOEDE PROJEK SAAM MET CMR PROJEKPLAN RING VAN HUMANSDORP DIE PROJEKPLAN IS N DOKUMENT WAAROP ALLE PROJEKVOORSTELLE INGEDIEN MOET WORD OM TE VERSEKER DAT HULLE,

Nadere informatie

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word Vereistes vir Fica Tipe dokumentasie wat vereis word Geen verskil bestaan tussen die tipe(s) dokumentasie wat vir Fica-doeleindes by Nuwe Besigheid, uitbetaling of enige ander stadium vereis word nie.

Nadere informatie

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK AANGEGAAN TUSSEN HUGO LAMBRECHTS MUSIEKSENTRUM POSBUS 68 PAROW 7499 Tel: 021 939 9105 Faks: 021 939 9123 / 086 751 0778 E-pos: finance@hugolambrechts.co.za EN HIERIN

Nadere informatie

Oorsig. Module 3.1 Netwerke. Wat is n netwerk? Redes vir netwerke. Redes vir netwerke. Redes vir netwerke

Oorsig. Module 3.1 Netwerke. Wat is n netwerk? Redes vir netwerke. Redes vir netwerke. Redes vir netwerke Module 3.1 Netwerke Oorsig Wat is n netwerk? Voordele van netwerke Komponente van n netwerk Tipes netwerke Kliënt-bediener vs. eweknie netwerke Toegangsbeheer in netwerke Wat is n netwerk? As twee of meer

Nadere informatie

G-Voucher - Tuinprojek. Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014

G-Voucher - Tuinprojek. Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014 G-Voucher - Tuinprojek Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014 Agtergrond Idee voorgelê by G-Voucher in Nov 2013 Aanvanklike doelwitte Werkverskaffing vir die haweloses Hou hulle besig vir n tyd van die dag Rehabilitasie

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee Kinderwerf.co.za leesprodukte (2014) Evalueringsvorm Meer inligting Gratis diftongkaart Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Beantwoord die volgende vrae om te kyk of die leesmateriaal op julle van

Nadere informatie

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop. 2.2 Debiteure: n Besigheid mag besluit om slegs kontant te verkoop of om ook op krediet aan kliënte te verkoop. Beide kontantverkope en kredietverkope het sekere voordele: Voordele van kontantverkope:

Nadere informatie

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF Let Wel: Die riglyne hieronder is nie bedoel om regsadvies te wees nie, maar bloot AfriKlok se praktiese riglyne van hoe afdanking van n

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Inleiding Tot Die Jagluiperd Les Plan Een Inleiding Tot Die Jagluiperd KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: KU #2: KU #3: Identifiseer en los probleme op en maak besluite deur van kritieke en vindingryke denke gebruik te maak. Werk effektief

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Vraag 1 GROEPSDRUK Vul die ontbrekende woorde in. 1. Hierdie scenario is n voorbeeld van en groepsdruk vind hoofsaaklik plaas tussen mense van dieselfde

Nadere informatie

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop. 2.2 Debiteure: n Besigheid mag besluit om slegs kontant te verkoop of om ook op krediet aan kliënte te verkoop. Beide kontantverkope en kredietverkope het sekere voordele: Voordele van kontantverkope:

Nadere informatie

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die

Nadere informatie

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL Votum en seën Psalm 118 : 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 4 : 3 Gebed Skriflesing: Johannes 19:17-27 (AV 1933/53) Teks: Johannes 19:26-27

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel. Natuurwetenskappe Vraestel 15 Graad 7 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Nadere informatie

BESTUURSLISENSIE HANDBOEK

BESTUURSLISENSIE HANDBOEK BESTUURSLISENSIE HANDBOEK Wanneer jy hierdie boek bestudeer het, vra by die bank om die toets af te lê moenie vergeet om R30.00 te betaal nie! DIE BEHEERMEGANISMES VAN DIE VOERTUIG Laat ons begin met die

Nadere informatie

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore Hoofstuk 5: Ekonomiese e 1 Drie Ekonomiese e Die drie ekonomiese e verwys na die verskillende stadia waardeur produkte gaan van: die ontginning van die grondstof (primêre ) na die vervaardigingsproses

Nadere informatie

Die moed om weer te begin. Die moed om vróú te wees. Die moed om te gee. Die moed om op te staan. Die moed om gehoorsaam te wees

Die moed om weer te begin. Die moed om vróú te wees. Die moed om te gee. Die moed om op te staan. Die moed om gehoorsaam te wees Inhoudsopgawe Januarie Februarie Maart April Mei Junie Julie Augustus September Oktober November Desember Die moed om weer te begin Die moed om vróú te wees Die moed om te glo Die moed om Hom te leef Die

Nadere informatie

Les Plan Vier. Voeding

Les Plan Vier. Voeding Les Plan Vier Voeding KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #3:

Nadere informatie

LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID

LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID Die doel van hierdie beleid is om n veilige, nie-ontwrigtende opvoedkundige omgewing te skep en te onderhou sodat doeltreffende onderrig en leer kan plaasvind. So n omgewing

Nadere informatie

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003 A B C Toekenning 15 Februarie 2003 VEREISTES Die jeuglid / volwasselid moet die nodige vereiste punte behaal soos in die tabel hieronder uiteengesit. Daar is vir beide jeuglede en volwasselede n punte

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM: KANTOORGEBRUIK 0 AANSOEKVORM VIR TOELATING TOT UNIKA PREPRIMÊR TEL.: 0 888 6 FAKS : 086 68 9600 EPOS: unikapp@wbs.co.za WEBADRES: www.unika.co.za LOCKSLEYWEG ROBINDALE POSBUS 99 PINEGOWRIE VIR FINANSIËLE

Nadere informatie

AFDELING 1: ALGEMENE BESONDERHEDE

AFDELING 1: ALGEMENE BESONDERHEDE AFDELING 1: ALGEMENE BESONDERHEDE Naam van werker wat die assessering uitvoer Assessering # 1 Parafeer Datum: Naam van sentrum Assessering van vordering Assessering met diensbeëindiging Naam van bestuurder

Nadere informatie

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR: JOU SAKGIDS VIR: DIE DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE Die Dissiplinêre Kode vir Studente verduidelik wat onaanvaarbare gedrag is, hoe dit aangespreek word en deur wie. Die Kode verseker dat ons die korrekte

Nadere informatie

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA Sirkuleer aan Landdroste: Ja / Nee Verslagwaardig: Ja / Nee Sirkuleer aan Regters: Ja / Nee IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (Noord-Kaapse Afdeling) Saaknr: 919/2002 Datum gelewer: 2002-10-31 Hersieningsnr:

Nadere informatie

Menslike Hulpbronne Mentorskapprogram vir US personeel

Menslike Hulpbronne Mentorskapprogram vir US personeel Menslike Hulpbronne Mentorskapprogram vir US personeel GEREELDE VRAE EN ANTWOORDE Ek weet niks van mentorskap nie. Wat beteken dit? Mentorskap [mentoring in Engels] is ʼn vennootskap waarin ʼn mentee [ n

Nadere informatie

NASKOOLSENTRUMBELEID

NASKOOLSENTRUMBELEID NASKOOLSENTRUMBELEID 1. Doel van die sentrum Die doel van die naskoolsentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van Kroonheuwel Primêre Skool wie se ouers voldag werksaam is en nie

Nadere informatie

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: 52629/2007 31 OCTOBER 2008 In die saak tussen: ETLO MOTORS CC h/a AUTO TRADERS APPLIKANT EN ABSA BANK BEPERK RESPONDENT

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

Inligtingshandleiding

Inligtingshandleiding Inligtingshandleiding Die Plaasklonkies Motto Waar ons speel-speel leer Die Plaasklonkies Missie By Plaasklonkies streef ons daarna om n atmosfeer te skep waarin kinders kan leer deur spel. Ons wil graag

Nadere informatie

SINOVILLE GEMEENSKAPSPOLISIEËRINGS FORUM SEKTORS 1-4 BEHEEROPERATEURS HANDLEIDING

SINOVILLE GEMEENSKAPSPOLISIEËRINGS FORUM SEKTORS 1-4 BEHEEROPERATEURS HANDLEIDING SINOVILLE GEMEENSKAPSPOLISIEËRINGS FORUM SEKTORS 1-4 BEHEEROPERATEURS HANDLEIDING Inhoud 1. Telefoonnommers.. 1 2. Verdagte Persone.. 2 3. Verdagte Voertuie. 3 4. Erfspringers. 4 5. Inbraak in aanvang..

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

BELEID TEN OPSIGTE DIE GEBRUIK VAN TABLETTE DEUR LEERDERS BY LAERSKOOL RANDHART

BELEID TEN OPSIGTE DIE GEBRUIK VAN TABLETTE DEUR LEERDERS BY LAERSKOOL RANDHART 1 BELEID TEN OPSIGTE DIE GEBRUIK VAN TABLETTE DEUR LEERDERS BY LAERSKOOL RANDHART Hierdie dokument is die beleid ten opsigte van die gebruik van tablette deur leerders, van Laerskool Randhart, soos deur

Nadere informatie

DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA. REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS

DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA. REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS B l a d s y 1 DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS Inleiding 1. Dormer stoetveilings kan onder die volgende kategorieë geklassifiseer word: a. Produksie-, Promosie-,

Nadere informatie

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m31957 1 Om tyd te leer lees Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie

Nadere informatie

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ). Memo: 15 September 2011 Aan: Alle Ouers Van: Annalie en personeel Wintersportdag GLB het gereël dat ons die sportgronde van Bellville Hoërskool (BHS) gaan gebruik vir Saterdag se Wintersportdag. Hulle

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT GEOGRAFIE VRAESTEL 1 HALF JAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 5 PUNTE: 30 TYDSDUUR: 1 UUR NAAM EN VAN: NAAM VAN SKOOL: INSTRUKSIES Beantwoord

Nadere informatie

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, 2008 AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1 Nota: Hierdie dokument is slegs vir kennisname deur lede, indien enige inhoud verskil

Nadere informatie

Handleiding 6. Skep en bestuur van ʼn Twitter-rekening. rekening

Handleiding 6. Skep en bestuur van ʼn Twitter-rekening. rekening Handleiding 6 Skep en bestuur van ʼn Twitter-rekening rekening 1 GKSA - Hoe om n Twitter-reekening te skep en bestuur 6.1 INLEIDING 6.1.1 Twitter Twitter is ʼn sosiale netwerk- en mikro-blogdiens blogdiens

Nadere informatie

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof? Gemeenskap Wat is n gemeenskap? Die woord gemeenskap dui n intieme verband tussen mense aan. Mense wat deel aan iets, maar dit wat hulle deel is baie besonders. Uit die Grieks is die woord vir gemeenskap

Nadere informatie

RISIKO KONTROLE DATUM. Gebruik die volgende afkortings I = Inplek F=Foutief N=nie van toepassing

RISIKO KONTROLE DATUM. Gebruik die volgende afkortings I = Inplek F=Foutief N=nie van toepassing RISIKO KONTROLE TAKNAAM TAKNOMMER Gebruik die volgende afkortings I = Inplek F=Foutief N=nie van toepassing A ADMINISTRASIE Is die volgende (vereiste)risiko kontrole lêers by die tak? Risiko Kontrole Verslae

Nadere informatie

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS emcon Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS - 1 - HIERDIE OOREENKOMS opgestel en aangegaan deur en tussen Naam van Verhuurder Hierna die VERHUURDER genoem wie se adres die volgende is: EN Naam van Huurder 1.

Nadere informatie

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Ons praat baie van dinge wat in verhouding tot mekaar is, sonder om dit regtig agter te kom! As jy byvoorbeeld sê dat jy twee van die ses stukke van n pizza geëet het, het jy n verhouding beskryf: Die

Nadere informatie

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets Handleiding 9 Riglyne vir plakkate en pamflette [Type text] Page 1 9.1.1 INLEIDING Die doel van ʼn plakkaat is om ʼn boodskap vinnig en maklik te versprei. Dit is ʼn effektiewe manier om groot getalle mense

Nadere informatie

PERSOONLIK 1. Huishoudelike Geboue

PERSOONLIK 1. Huishoudelike Geboue PERSOONLIK 1 Of dit nou n verlore kamera, n stukkende waterpomp, n gebarste warmwatertoestel of skade weens n bufferbotsing is, kry jy dekking vir omtrent alles waaraan jy kan dink op jou CIB Persoonlike

Nadere informatie

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies? VERGELYK en RANGSKIK GETALLE Om vergelykings te tref tussen verskillende dinge is n vaardigheid waarmee ons almal gebore word. Dit begin vroeg-vroeg al wanneer ons verskillende tipes speelgoed met mekaar

Nadere informatie

Notule van trustee vergadering gehou op 30 Maart 2013 te Anchors Aweigh

Notule van trustee vergadering gehou op 30 Maart 2013 te Anchors Aweigh Notule van trustee vergadering gehou op 30 Maart 2013 te Anchors Aweigh ANCHORS AWEIGH BODY CORPORATE Tel: 011 668 0100 Fax: 011 958 0027 P O Box 21882 HELDERKRUIN 1733 sue@statusmark.co.za Teenwoordig:

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees L e s 4 Wat is geslag? Gedurende hierdie les sal jy: Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees Die verskil tussen seks as n biologiese

Nadere informatie

KALAHARI JAG 2015 GPS MOLOPO KALAHARI LODGE S E GPS VISCHGAT LODGE S E

KALAHARI JAG 2015 GPS MOLOPO KALAHARI LODGE S E GPS VISCHGAT LODGE S E KALAHARI JAG 2015 GPS MOLOPO KALAHARI LODGE S26 56.00.3 E20 39.49.9 GPS VISCHGAT LODGE S27 07.31 E021 15.02 Baie dankie vir die navraag, graag voorsien ons u van die inligting soos bespreek. Vischgat Game

Nadere informatie

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Afdeling A: Ekonomiese stelsels Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR. 7 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 7-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 7-onderwysers aan die leerders, en veral

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun Bybel vir Kinders bied aan Die Verlore Seun Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Basiese inligting oor grootmaat--smsstelsels

Basiese inligting oor grootmaat--smsstelsels Handleiding 7 Basiese inligting oor grootmaat--smsstelsels 1 GKSA - Hoe om n Twitter-reekening te skep en bestuur 7.1.1 INLEIDING 7.1.1.1.1 ʼn SMS-stelsel SMS staan vir Smart Marketing Services. Die koste

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hallo, Katrina. Baie geluk met jou nuwe babatjie! Sy s pragtig. ELKE KIND MOET N GEBOORTESERTIFIKAAT HÊ! BESOEK DIE MINISTERIE VAN BINNELANDSE SAKE EN IMMIGRASIE

Nadere informatie

BENODIGHEDE VIR KRUIS GEBEDSREIS

BENODIGHEDE VIR KRUIS GEBEDSREIS BENODIGHEDE VIR KRUIS GEBEDSREIS Dertien (13) tafels Tafeldoeke Druk plakkate van tekste en tema vir elke tafel (Sien PowerPoint); dit is nodig sodat deelnemers weet by watter stasie hulle is en dit kan

Nadere informatie

Hoe kies n mens n troeteldier?

Hoe kies n mens n troeteldier? Naam: Lees die onderstaande leesstuk aandagtig deur en beantwoord die vrae wat daarop volg. Hoe kies n mens n troeteldier? Honde en katte Knaagdiere n Hond kan jou beste vriend wees, maar onthou dat honde

Nadere informatie

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Paulus kritiseer sy tyd se manier . Datum: 25 Mei 2011 Oorspronklike artikel in Beeld. Kyk ook: - Vrouens en Hoede ********** Paulus kritiseer sy tyd se manier Paulus beveel nie die vroue om aan hul mans onderdanig te wees nie, hy kritiseer

Nadere informatie