Inligtingstuk September Welkom by die Harties NG Kuier-en-Kersmark Kontakbesonderhede:

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Inligtingstuk September Welkom by die Harties NG Kuier-en-Kersmark Kontakbesonderhede:"

Transcriptie

1 Welkom by die Harties NG Kuier-en-Kersmark 2017 Inligtingstuk September 2017 Harties NG poog om n eksklusiewe, gesellige kuiermark aan te bied waar uitstallers kwaliteit, handgemaakte en unieke produkte verskaf wat jonk en oud sal geniet. Marianne de Wet Sel: Dina van Druten Sel: Tilana Marais Sel: Elize van Niekerk Sel: Alle korrespondensie en aansoekvorms moet na die volgende e-posadres gestuur word: kersmark@hartiesng.org Kontakbesonderhede: 1. MARKINLIGTING: 1.1 Markadres: NG Kerk Hartbeespoort, Maraisstraat 30, Schoemansville. 1.2 Markure: Vrydag 22/9 16:00-19:00 Saterdag 23/9 08:00-14:00 Maandag 25/9 tot Donderdag 28/9: 10:00-19:00 Vrydag 29/9 10:00-19:00 Saterdag 30/9: 08:00-14:00 Sondag: Gesluit - 1 -

2 1.3. Belangrike datums: Datum Tyd Registrasievorms 15 Mei 2017 Keuring 1 24 Mei :00-12:00 Keuring 2 10 Jun :00-13:00 Uitslag van keuring 15 Jun 2017 Registrasiegelde 30 Jun 2017 Voorraadlyste 30 Jun 2017 Plakkers beskikbaar vir uitstallers 31 Jul 2017 Sperdatum vir foute en veranderinge 31 Aug 2017 Uitpak 20 en 21 Sep :00-18:00 Opening en verwelkoming 22 Sep :30 Oppak 30 Sep :00-19:00 2. REGISTRASIE 2.1 Vul asb die registrasievorm volledig in en e-pos dit na kersmark@hartiesng.org 2.2 Die oorspronklike ondertekende registrasievorm moet op keuringsdag aan die komitee oorhandig word. 2.3 Die nie-terugbetaalbare registrasiegeld is betaalbaar, nadat uitstallers se artikels die keuringsproses geslaag het. 2.4 n Laatslaperfooi word gehef indien die registrasiegelde en voorraadlyste nie teen 30 Junie 2017 betaal en ingestuur is nie. Uitstalruimte Fooi Laatslaperfooi Standaardruimte (2 x 1m) = 1 x staaltafelgrootte R 400 R 600 Dubbelruimte (2 x 2m) = 2x staaltafelgrootte R 800 R E-Pos asb die bewys van inbetaling na kassier@hartiesng.org 2.6 Gebruik asb die letter KK en jou uitstalnommer wat op jou faktuur verskyn, asook jou voorletter en van as verwysing. Voorbeeld: 2.7 Bankbesonderhede: KK99JSwanepoel Rekeninghouer: Hartbeespoort NG Kerk Bank: ABSA Taknaam: Brits Takkode: Rekeningnommer: As verwysing: KK en jou uistalnommer asook jou naam en van - 2 -

3 3. KEURING 3.1 Slegs kwaliteit, handgemaakte en / of unieke artikels sal oorweeg word. 3.2 Uitstallers moet n voorbeeld van elke item wat tydens die mark aangebied gaan word, aan die keuringskomitee voorlê. Geen ongekeurde produkte mag verkoop word nie. Geen items wat vooregelê en goedgekeur is, mag van die mark weggelaat word nie. Alle items wat dus voorgelê en gekeur is, moet op die mark uitgestal word. 3.3 Keuringsgeleenthede is Woensdag 24 Mei 2017 en Saterdag 10 Junie Pryse moet reeds op die artikels aangebring wees met keuring. 3.5 Artikels moet in die presiese verpakking wees soos dit tydens die mark uitgestal gaan word. 3.6 Die Kuier-en-Kersmarkkomitee hou die reg voor om produkte te aanvaar al dan nie. 3.7 Uitstallers sal teen Donderdag 15 Junie 2017 in kennis gestel word of u produkte vir die mark gekeur is. 4. VOORRAADLYSTE 4.1 Indien n uitstaller se produkte die keuring geslaag het, sal n voorgeskrewe Excelvoorraadlys aan die uitstaller gestuur word. U produkte mag slegs op dié lys ingevul word, asseblief. Kontroleer asseblief u voorraadlys baie noukeurig om foute op die plakkers te voorkom. 4.2 Plakkers sal teen 31 Julie gereed wees: plakkers wat weer gedruk moet word a.g.v. n fout op u voorraadlys of enige verandering wat u wil aanbring, sal teen 10c per plakker gedoen word. Hierdie koste word van u uitbetalingsgelde verhaal. Foutiewe plakkers en veranderinge sal slegs tot 31 Augustus 2017 gedoen word. 4.3 Die voorraadlys moet nie later as 30 Junie 2017 teruggestuur word nie. n Laatslapersfooi sal gehef word vir lyste wat na hierdie datum ingehandig word. 4.4 Bestel asseblief vooraf genoeg plakkers vir al u produkte ekstra plakkers, in geval van nood, sal nog slegs op die uitpakdae 20 en 21 September gedruk kan word geen ekstra plakkers sal ongelukkig tydens die mark gedruk kan word nie. 4.5 Produkte wat as n pakket vir goedkeuring voorgelê is, kan ongelukkig nie tydens die mark geskei word om dan as indiwiduele produkte verkoop te word nie. In die geval waar twee items bymekaar pas en saam uitgestal word, maar as indiwiduele items verkoop word, moet albei produkte asseblief baie duidelik apart gemerk word, sodat kopers dit nie as n stel kan beskou nie. 5. STREPIESKODERING 5.1 Die Kuier-en-Kersmark maak van n strepieskoderingstelsel gebruik. 5.2 Strepieskoderingplakkers word gedruk volgens die voorraadlys wat uitstallers voorsien. 5.3 Elke produk moet n Kuier-en-Kersmark plakker op hê. Maak asb seker dat plakkers nie sal afval of buig nie. Gebuigde/omgevoude plakkers kan nie deur die skandeerders gelees word nie. Gebruik n toutjie met n kaartjie, waarop jy die plakker kan plak, by items waarop die plakker nie stewig en plat geplak kan word nie. Ons vra u vriendelike samewerking in dié verband asseblief

4 5.4 Produkte moet asseblief met beskrywende name gelys word, sodat ons kan help om produkte wat nie plakkers op het nie, te identifiseer. Indien n ongemerkte produk nie geïdentifiseer kan word nie, sal n algemene kode en prys voorsien word. Die uitstaller verbeur dan alle inkomste op die produk. Ons wil hierdie situasie ten alle koste vermy Die eerste 100 plakkers is gratis en daarna beloop dit R0.10 per plakker. 5.6 Geen plakkers van vorige of ander markte mag op u produkte wees nie. Die plakkers van die Kuier-en-Kersmark mag asseblief ook nie bo-oor vorige markte se plakkers geplak word nie dit veroorsaak probleme met die skandering by die betaalpunt. 5.7 Plakkers sal per Postnetkoerierdienste betyds (31 Julie) voor die aanvang van die mark versend word, mits ons jou voorraadlys voor of op 30 Junie 2017 ontvang het. Dit is die uitstaller se verantwoordelikheid om seker te maak dat ons die korrekte koerieradres het. Maak asseblief seker die naaste Postnetadres word op die registrasievorm ingevul. Koeriergelde sal van jou uitbetalingsgelde afgetrek word. 5.8 Maak asseblief seker dat u op die registrasievorm aandui of ons u plakkers moet pos/koerier en of u dit self gaan kom afhaal by die kerkkantoor. Afhaaltye: 31 Julie 8 Augustus 2017: 8:30 12:00 by Hartbeespoort NG Kerkkantoor 6. VERKOOPPRYSE EN KOMMISSIE 6.1 Harties NG hef 15% kommissie op alle verkope. 6.2 Artikels se pryse wat u aanstuur op die voorraadlys, moet reeds die kommissie insluit. 6.3 Rond asseblief verkooppryse na die naaste R1 af. 6.4 Geen pryse mag met n pen verander word nie. 6.5 Geen privaattransaksies word toegelaat nie. Ons maak staat op u eerlikheid. Enige bestellings moet deur die Kuier-en-Kersmark gedoen word. Sodra betaling vir die bestelling ontvang word, sal die inligting na die betrokke uitstaller deurgegee word. Bestelvorms sal by die betaalpunt beskikbaar wees. 7. UITPAK 7.1 Woensdag 20 September en Donderdag 21 September 2016 vanaf 09:00 18: Uitstalruimte sal met aankoms aan u toegeken word. 7.3 Indien u op die registrasievorm aangedui het, dat u n tafel wil huur, sal n staaltafel aan u voorsien word. LW dat daar slegs n beperkte aantal tafels te huur is. Tafels is te huur teen R100 per tafel. 7.4 Indien u nie aangedui het dat u n tafel benodig nie, neem ons aan dat u self die nodige rakke, tafel ens. sal voorsien. 7.5 U mag hangkaste, koorbankies, boekrakke ens. gebruik om u uitstalling interessanter te maak. Die spasie mag net nie die geallokeerde enkelruimte (2 x 1m) of dubbelruimte (2 x 2m) oorskry nie. 7.6 Geen krag sal vir dekordoeleindes beskikbaar gestel word nie. 7.7 Geen voorraad wat onder die tafels gestoor word, mag sigbaar wees nie. Die oorkoepelende tema van die mark is Karooplaas, indien u graag daarby sou wou aansluit met u dekor. 7.9 U voorsien self n tafeldoek wat die hele tafel (pote ingesluit) bedek

5 7.10 Maak seker dat dekoritems duidelik gemerk is: NIE TE KOOP NIE/DISPLAY ONLY 7.11 Die komitee behou die reg voor om enige produkte wat aanstoot gee, te verwyder Die komitee behou verder ook die reg voor om alle produkte wat nie gekeur is nie, te verwyder Geen kontakbesonderhede mag op produkte verskyn nie en geen besigheidskaartjies word toegelaat nie. 8. VOORRAAD 8.1 Uitstallers moet verseker dat hul genoeg voorraad vir die volle duur van die mark beskikbaar het. 8.2 Uitstallers sal telefonies in kennis gestel word indien hul voorraad aangevul moet word. Sodanige aanvul van voorraad moet binne 24 uur plaasvind 8.3 Die Kuier-en-Kersmark behou die reg voor om ander uitstallers se produkte in die leë spasie uit te stal, indien n uitstaller versuim om binne die toelaatbare 24 uur voorraad aan te vul. 8.4 Geen persoon sonder n markpermit sal toegelaat word om voorraad te hanteer nie. 8.5 Maak seker dat voorraad wat bygevoeg word, korrekte prysplakkers op het en dat u n voorraadlys van die aanvullende produkte saambring om aan die markorganiseerder te oorhandig. 8.6 Geen voorraad mag voor Saterdag 30 September om 15:00 uit die saal verwyder word nie. 9. OPPAK 9.1 Die mark eindig op Saterdag 30 September 2017 om 14: Uitstallers het geleentheid om op Saterdag 30 September vanaf 15:00 19:00 of op Maandag 2 Oktober vanaf 9:00 13:00 op te pak. 9.3 Uitstallers wat nie tydens bogenoemde geleenthede kan kom oppak nie, moet asseblief met die markorganiseerder alternatiewe reëlings tref. 9.4 Let daarop dat daar moontlik nie op Maandag na 13:00 voldoende sekuriteit beskikbaar gaan wees nie. 9.5 Daar sal n tafel, waarop alle ongemerkte/ongeïdentifiseerde en beskadigde items uitgepak is, wees. Kontroleer asseblief of daar nie van u voorraad is nie. 10. BEMARKING 10.1 Goeie bemarking en reklame wat radio, koerante, straatplakkate, sosiale netwerke, e-pos en strooibiljette insluit, word gedoen Ons sukses hang egter ook af van u aandeel. Vertel asseblief vir almal van ons mark! 10.3 Indien u graag n advertensie met al die inligting van die mark wil hê om uit te deel of aan vriende te e-pos, kan u n e-pos stuur om n digitale voorbeeld aan te vra. U sal self verantwoordelik wees om afskrifte daarvan te maak indien u dit nodig het Ons sal ook n whatsapp met al die inligting beskikbaar stel en aan u stuur. Stuur n boodskap na indien u graag die whatsapp wil ontvang om sodoende bemarking te doen

6 11. SEKURITEIT 11. n Sekuriteitalarmstelsel met gewapende reaksie sal snags aktief wees en daar is ook n sekuriteitswag wat elke aand vanaf 19:00 06:00 soggens, die terrein patrolleer Bedags sal sekuriteitsdiens in die saal deur lidmate van Harties NG behartig word Daar is veilige parkering binne die kerkterrein beskikbaar. 12. SENTRALE BETAALPUNT 12.1 Alle aankope word by n sentrale betaalpunt betaal en uitstallers ontvang dus self geen geld nie Die publiek kan per kredietkaart, kontant of debietkaart betaal Geen uitstaller sal toegelaat word om op n ander wyse as deur die mark se strepieskoderingstelsel produkte te verkoop nie. 13. UITBETALING 13.1 Alle verkoopsgelde behoort teen 17 Oktober 2017 direk in u rekening inbetaal te wees. U sal ook n volledige staat van u verkope per e-pos ontvang Dit bly uitsluitlik die uitstaller se verantwoordelikheid om toe te sien dat ons u korrekte en volle-dige bankbesonderhede het Geen navrae oor uitbetalings sal voor die uitbetaaldatum hanteer word nie. Ons is opgewonde om u as uitstaller by ons mark te verwelkom! Groete van die Kuier-en-Kersmarkkomitee - 6 -

Inligtingstuk Augustus Welkom by die Harties NG Kuier-en-Kersmark Kontakbesonderhede:

Inligtingstuk Augustus Welkom by die Harties NG Kuier-en-Kersmark Kontakbesonderhede: Welkom by die Harties NG Kuier-en-Kersmark 2018 Inligtingstuk 24 29 Augustus 2018 Harties NG bied n eksklusiewe, gesellige kuiermark aan waar uitstallers kwaliteit, handgemaakte en unieke produkte verskaf

Nadere informatie

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM ALGEMENE VOORWAARDES & INLIGTING VAN STALLETJIES LIGGING Die KALAHARI KUIERFEES vind op die Upington Expo gronde plaas. Dis geleë op die hoek

Nadere informatie

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS 1. DOELSTELLINGS VAN DIE BELEID 1.1 Om alle handboeke en leerhulpmiddels te herwin aan die einde van die jaar. 1.2 Die effektiewe

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton Karavaanpark Besprekings: Adele Swanepoel: '064 904 5221 besprekings@klipdraaikaravaanpark.co Besoek ons webtuiste en bespreek aanlyn Musiekfees Navrae: Tilla

Nadere informatie

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is

Nadere informatie

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018

Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018 1 Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018 DATUM VAN VERHURING... Aansoeker / Kontakpersoon Naam en van: Selnr: Epos adres: Organisasie: Ander tel nr: Fisiese adres: Geleentheid (verg, konf ens): Tariewe

Nadere informatie

GROOTFONTEIN KUIERFEES

GROOTFONTEIN KUIERFEES GROOTFONTEIN KUIERFEES 27 & 28 Julie 2018 Kuierfeesvriende Die Grootfontein Kuierfees voel geëerd om u as vriend en mede borg van ons Fees te te hê. Hiermee wil ons u dan ook hartlik bedank vir u borgskap

Nadere informatie

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING. KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK

Nadere informatie

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON DAAGLIKSE BEELD-AFLEWERING Baie dankie vir u ondersteuning in 2014. Ons wens u en u gesin n baie geseënde feestyd toe. Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie

Nadere informatie

Wrestling Federation Stoeifederasie

Wrestling Federation Stoeifederasie SA Wrestling Federation Stoeifederasie S.A. GRIEKS-ROMEINSE EN VROUE PRESIDENT KAMPIOENSKAPPE: VRYDAG. VENUE: NOORD GAUTENG STOEISAAL, PRETORIA. DATUM: 10 April 2015 (Vrydag). STOEI BEGIN: 08H00 na Gebed

Nadere informatie

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege BELEIDSDOKUMENT Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege 2 Eksamenvraestelle Eksaminator. 1. Dit is die verantwoordelikheid van die eksaminator om toe te sien dat elke lid van die departement die konsepvraestel

Nadere informatie

GROOTFONTEIN KUIERFEES

GROOTFONTEIN KUIERFEES GROOTFONTEIN KUIERFEES 28 & 29 Julie 2017 Geagte Besigheidsvriend Die Grootfontein Kuierfees komitee wil weereens, u as borg van hierdie fees, bedank vir u ondersteuning, bystand en bydraes die afgelope

Nadere informatie

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015 AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK 7-9 Augustus 2015 1 Die aansoekproses 1. Druk hierdie vorm uit (indien u dit elektronies ontvang) en voltooi dit. 2. Besorg dit aan die Lady Grey Kunstefees op een van 3 maniere:

Nadere informatie

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig

Nadere informatie

Bankstate LPF Systems BK

Bankstate LPF Systems BK Bankstate LPF AgriBusiness Gebruikershandleiding deur LPF Systems BK Indeks 3 Inhoudsopgawe Deel I Elektroniese Bankstate 4 1 Inleiding... 4 Doel... 4 Werksm etode... 4 Menu... 5 2 Laai... 5 Intrek...

Nadere informatie

AANSOEK OM STUDIELENING

AANSOEK OM STUDIELENING AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal:

Nadere informatie

GROOTFONTEIN KUIERFEES

GROOTFONTEIN KUIERFEES GROOTFONTEIN KUIERFEES 29 & 30 Julie 2016 Geagte Besigheidsvriend Die Kuierfees sal hierdie jaar sy 5de verjaarsdag vier en ons is trots om aan te kondig dat hy 5 jaar jonk is. Gedurende die afgelope 5

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Bladsy 1 van 8 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

STALLETJIE AANSOEK KLIPPIES DESEMBER VAKANSIE MUSIEKFEES DESEMBER 2017 KLIPDRAAI Karavaanpark / Caravan Park

STALLETJIE AANSOEK KLIPPIES DESEMBER VAKANSIE MUSIEKFEES DESEMBER 2017 KLIPDRAAI Karavaanpark / Caravan Park Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton Karavaanpark Besprekings: Adele Swanepoel: '064 904 5221 besprekings@klipdraaikaravaanpark.co Besoek ons webtuiste en bespreek aanlyn www.klipdraaikaravaanpark.co

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

Die. BLIKslim. Bestellings Gids

Die. BLIKslim. Bestellings Gids Die Bestellings Gids 1. Kies jou pakket Kwartaal Pakket Light Pakket Booster Pakket Die kwartaal pakket bevat al die werk nodig vir n spesifieke kwartaal se inhoud verdeel volgens die huidige CAPS sillabusse.

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar DIE INLIGTING WAT HIER VERSTREK WORD, WORD GEBRUIK OM KANDIDATE TE KEUR. DIT IS DUS IN JOU EIE BELANG OM DIE AANSOEKVORM VOLLEDIG IN TE VUL VUL ASSEBLIEF

Nadere informatie

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2017 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2017 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun. Kunste is die uitingsvorme van die Kultuur van n nasie. Die kultuur as sulks lê vasgevang in die diepste wese van die mens dit is juis die kunsvorme wat die grasie en styl by die mens tipeer. Baie geluk

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING Geagte Ouers/Voogde Baie dankie vir u belangstelling in Pikkie Paradys Pre-primêre Skool en Nasorgsentrum. Aangeheg hierby, vind die volgende dokumentasie: a. Aansoek

Nadere informatie

Handleiding 6. Skep en bestuur van ʼn Twitter-rekening. rekening

Handleiding 6. Skep en bestuur van ʼn Twitter-rekening. rekening Handleiding 6 Skep en bestuur van ʼn Twitter-rekening rekening 1 GKSA - Hoe om n Twitter-reekening te skep en bestuur 6.1 INLEIDING 6.1.1 Twitter Twitter is ʼn sosiale netwerk- en mikro-blogdiens blogdiens

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer AANVAAR: 16 September 2010 Bladsy 1 van 6 GOUDVELD-HOëRSKOOL

Nadere informatie

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer 4. BEKRAGTIGING VAN BELEID 5. HERSIENINGSDATUM VOERTUIG

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton. Besprekings NR

Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton.   Besprekings NR Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton Karavaanpark Besprekings: Adele Swanepoel: '064 904 5221 Stalletjie Navrae: Besoek ons webtuiste en bespreek aanlyn Tilla Enslin 083 739 8986 / 071 312 2929

Nadere informatie

Aansoekvorm: Kuns- en kosmark Aardklop 2018

Aansoekvorm: Kuns- en kosmark Aardklop 2018 Aansoekvorm: Kuns- en kosmark Aardklop 2018 Potchefstroom Kunstefees H/A Aardklop 2018 Maandag 1 tot Sondag 7 Oktober 2018 Sluitingsdatum vir aansoeke: Vrydag 27 April 2018 BEPALINGS EN VOORWAARDES: AANSOEKE:

Nadere informatie

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1 WAGYU BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SA Privaatsak X 7002, Langenhoven Park, 9330 Telefoon: +27 51 492 1852 E-pos: accounts@wagyu.org.za HOE OM AANSOEK TE DOEN: 2018 Weergawe 1 Stap 1: Voltooi Vorms 1, 2, 3

Nadere informatie

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING PLAK KLEURFOTO VAN LEERDER (ID GROOTTE) H u p p e l l a n d Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: 021 424 6056 e: huppelland@jvrprim.co.za AANSOEK OM TOELATING BAIE BELANGRIK: Hierdie aansoek

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

Pakket spesiaal vir n matriekafskeid

Pakket spesiaal vir n matriekafskeid Klip River Country Estate Pakket spesiaal vir n matriekafskeid Telefoon: 082 901 0289 E-pos: info@krce.co.za Of besoek ons webtuiste by: www.klipriverguesthouse.co.za Goeiedag Organiseerder, Baie dankie

Nadere informatie

DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA. REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS

DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA. REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS B l a d s y 1 DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS Inleiding 1. Dormer stoetveilings kan onder die volgende kategorieë geklassifiseer word: a. Produksie-, Promosie-,

Nadere informatie

Ouditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors

Ouditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors GEYSER & DU PLESSIS Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors Ouditdokumentasie Hierdie dokument bevat n riglyn van die dokumentasie wat die ouditspan benodig om die ouditaanstelling

Nadere informatie

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees. LAERSKOOL ELIGWA 12 Januarie 2017 Geagte Ouers/Voogde OMSENDBRIEF 1 VAN 2016 Na n wonderlike vakansie met wonderlike reën is dit my voorreg om een en elkeen terug te verwelkom. Ek hoop en vertrou almal

Nadere informatie

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem. VOORRAAD Elke item wat u wil monitor as voorraad, soos bv. kunsmis, chemikalieë, saad en sakke voer moet as ʼn voorraaditem geskep word. Daar is geen beperking op die hoeveelheid items wat in voorraad gehou

Nadere informatie

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK AANGEGAAN TUSSEN HUGO LAMBRECHTS MUSIEKSENTRUM POSBUS 68 PAROW 7499 Tel: 021 939 9105 Faks: 021 939 9123 / 086 751 0778 E-pos: finance@hugolambrechts.co.za EN HIERIN

Nadere informatie

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00 SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00 1. VERWEOMING EN OPENING Rian Steyn open die vergadering met skriflesing en gebed. 2. KONSTITUERING

Nadere informatie

Stuur die aansoekvorm aan:

Stuur die aansoekvorm aan: AANSOEK OM N STUDIEBEURS AANSOEKVORMS MOET DIE ATKV JAARLIKS VOOR OF OP 15 JANUARIE 2018 BEREIK VOORWAARDES VIR AANSOEKE: 1. Alle inligting wat verskaf word, sal streng vertroulik hanteer word. 2. Aansoeke

Nadere informatie

BEVESTIGING VAN HUWELIKE

BEVESTIGING VAN HUWELIKE BEVESTIGING VAN HUWELIKE A IN DIE KERK 1 TYD Voornemende troupare moet asb op die volgende let: Huwelike behoort nie gereël te word vir vroeër as 09:00 en later as 16:00 nie. 2 MUSIEK Die orrelis is......

Nadere informatie

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee Kinderwerf.co.za leesprodukte (2014) Evalueringsvorm Meer inligting Gratis diftongkaart Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Beantwoord die volgende vrae om te kyk of die leesmateriaal op julle van

Nadere informatie

STALLETJIE AANSOEK KLIPPIES DESEMBER VAKANSIE MUSIEKFEES DESEMBER 2018

STALLETJIE AANSOEK KLIPPIES DESEMBER VAKANSIE MUSIEKFEES DESEMBER 2018 Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton Karavaanpark Besprekings: Adele Swanepoel: '064 904 5221 besprekings@klipdraaikaravaanpark.co Besoek ons webtuiste en bespreek aanlyn 15 Desember - 31 Desember

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK:

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK: 1 NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK Kerkkantoor Posbus 140 RAWSONVILLE 6845 023 349 1711 Faks 023 349 1711 Epos goudini@compnet.co.za NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK: PLEK:...

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR November 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE

Nadere informatie

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit. Bladsy 1 van 5 BAMBI LYTTELTON NASORGSENTRUM Telefoon: (012) 664 5275 Navrae: Mev. E.J. Brummer Bambi Lyttelton Nasorgsentrum 218 Retieflaan Lyttelton INSKRYWINGSVORM Die Bambi Lyttelton Nasorgsentrum

Nadere informatie

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017 My denke bepaal my geluk Omsendbrief 097 van 2017 24 April 2017 Geagte Ouers Baie geluk! U kind in graad is gekies om aan die Afrikaanse Kunsvereniging se jaarlikse kunswedstryd in die Derde Kwartaal deel

Nadere informatie

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE DURBANVILLE 7551 7550 TELEFOONNOMMERS : SUPERINTENDENT (021) 9762111 SEL NO. 0845640611 FAKS NO. (021) 9763189 AANSOEKVORM Geagte ouer/voog

Nadere informatie

2015 AKADEMIESE JAAR

2015 AKADEMIESE JAAR Die sluitingsdatum vir die 2015 akademiese jaar aansoeke is die 5 de Desember 2014 en geen laat aansoeke sal aanvaar of oorweeg word nie. Die indiening van ʼn aansoek is nie ʼn waarborg dat die Trust aan

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 1 Junie 2013 Memorandum PUNTE: 70 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 6 bladsye. AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1 Bote,

Nadere informatie

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD Kragtens regulasie 3 (1)(a) en (b) van die S.A. Skolewet no. 84 van 1996 ALLE INLIGTING WORD VERTROULIK HANTEER GEEN AANSOEK SAL OORWEEG WORD INDIEN

Nadere informatie

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die

Nadere informatie

KUNSKWARTIER AANSOEK 8 15 APRIL 2017 SLUITINGSDATUM: 30 NOV ADMIN.-FOOI BETAALBAAR: R300

KUNSKWARTIER AANSOEK 8 15 APRIL 2017 SLUITINGSDATUM: 30 NOV ADMIN.-FOOI BETAALBAAR: R300 SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK: DATUM ONTVANG: KWIT. NO.: VERW. NO.: KUNSKWARTIER AANSOEK 8 15 APRIL 2017 SLUITINGSDATUM: 30 NOV. 2016 ADMIN.-FOOI BETAALBAAR: R300 Posadres Posbus 1341 6620 Fisiese adres Seppie

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOVEMBER 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

Graffiti Boeke en Skryfbehoeftes Bepalings en voorwaardes

Graffiti Boeke en Skryfbehoeftes Bepalings en voorwaardes Graffiti Boeke en Skryfbehoeftes Bepalings en voorwaardes Die bepalings en voorwaardes in hierdie dokument dien as riglyn in terme van die transaksie tussen Graffiti Boeke en Skryfbehoeftes (hierna genoem

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 10 November Eksamen 2015 : Vraestel 2 Datum : 9 November 2015 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ - uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Hierdie

Nadere informatie

Sonskynhoekie Kleuterskool Babakamer Inligting

Sonskynhoekie Kleuterskool Babakamer Inligting Spreuke 16:9 n Mens beplan sy pad, maar die Here bepaal hoe hy loop. 1 Hierdie is ons Leerplek Speelplek - Lekkerplek Beste ouer, Baie dankie dat u ons vertrou met u kosbaarste besitting! Ons wil net die

Nadere informatie

VERBRUIKERSBESKERMING 1 OORSIG EN ADVERTENSIES Die wet op

VERBRUIKERSBESKERMING 1 OORSIG EN ADVERTENSIES Die wet op JY EN JOU GELD Deur Jaco en Susan Fouche VERBRUIKERSBESKERMING 1 OORSIG EN ADVERTENSIES Die wet op Verbruikersbeskerming het op 1 April 2011 in werking getree. Dit behoort vir ons as gebruikers tot redding

Nadere informatie

Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners

Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners Datum: 15 17 Januarie 2016 Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners Geagte Ouer / Offisier Hier is n geleentheid wat elke Graad 6 12 kind moet aangryp. Lede van Die Voortrekkers kan die Volksdans

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES

Nadere informatie

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam

Nadere informatie

1 Verkorte aansoek en registrasieprosedure

1 Verkorte aansoek en registrasieprosedure 1 Verkorte aansoek en registrasieprosedure AANSOEK- & REGISTRASIEPROSEDURE Die volgende diagram sal u help om die aansoek- en registrasieprosesse beter te verstaan en om die belangrikheid daarvan in te

Nadere informatie

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad 40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die

Nadere informatie

RUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!!

RUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!! RUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!! Die Stellenbosch Rugbyakademie het as private onderneming in 2004 in Stellenbosch ontstaan. Ons bied voltydse en deeltydse programme aan. Ons is reeds die afgelope aantal

Nadere informatie

Thabazimbi Skou JULIE 17

Thabazimbi Skou JULIE 17 Thabazimbi Skou 27-29 J ULIE 17 OUDERDOMME SOOS OP 27 JULIE 2017 8-10 Maande 27/09/16-28/11/16 10-12 Maande 27/07/16-28/09/16 12-15 Maande 27/04/16-28/07/16 15-18 Maande 27/01/16-28/04/16 18-21 Maande

Nadere informatie

GEMEENTE REËLINGS Augustus EREDIENS. Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) Kategese en teedrink na die erediens

GEMEENTE REËLINGS Augustus EREDIENS. Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) Kategese en teedrink na die erediens GEMEENTE REËLINGS 14-20 Augustus EREDIENS LERAAR: TEMA: Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) My Storie FOKUSTEKS: Fil.3:14 DEUROFFER: Instituut vir Blindes Kategese en teedrink na die erediens

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

Foto-redigering vir sun.ac.za

Foto-redigering vir sun.ac.za Foto-redigering vir sun.ac.za Foto s is ʼn baie kragtige bemarkingsinstrument. Ons het oor die afgelope paar jaar nuusberigfoto s op ʼn sekere manier hanteer, maar dit is tyd vir vernuwing om die webwerf

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE AANSOEK OM TOELATING - 2017 HOËRSKOOL TUINE POSBUS 48066 Tel: (012) 379-6181/2 HERCULES 0030 Faks: (012) 377-3899 PRETORIA e-pos: admin@hstuine.co.za LW!! U aansoek kan nie oorweeg word sonder die volgende

Nadere informatie

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n

Nadere informatie

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 Inhoud WAT IS DIE #HELPHETTA-PROJEK?... 3 DOEL VAN DIE NAVORSING... 3 BEVINDINGE... 3 Demografie van meisies... 3 Ingesteldheid van meisies teenoor hulle siklus... 6 Die #HelpHetta-projek...

Nadere informatie

31 AUGUSTUS 2 SEPTEMBER 2017

31 AUGUSTUS 2 SEPTEMBER 2017 31 AUGUSTUS 2 SEPTEMBER 2017 PERDE PROGRAM / HORSE PROGRAM Sameroeper / Convenor: Johan du Plooy Cell: 081 591 8116 E-mail: johan@bultfonteinboertjiefees.co.za KLAS GROEPERING: 1. SP = SAALPERDE 2. FP

Nadere informatie

AANSOEKPROSEDURE KEURINGSPROSES EN TOELATINGSVEREISTES BELANGRIKE DATUMS

AANSOEKPROSEDURE KEURINGSPROSES EN TOELATINGSVEREISTES BELANGRIKE DATUMS BA (DRAMA- EN TEATERSTUDIE): Aansoek om toelating 2019 AANSOEKPROSEDURE 1. Voltooi ʼn Voorgraadse Aansoek om Toelating tot die Universiteit elektronies (e-aansoek) of per hand. 2. Betaal die aansoekfooi

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012 AFRHIG611 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012 Hierdie vraestel

Nadere informatie

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling

Nadere informatie

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek

Nadere informatie

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets Handleiding 9 Riglyne vir plakkate en pamflette [Type text] Page 1 9.1.1 INLEIDING Die doel van ʼn plakkaat is om ʼn boodskap vinnig en maklik te versprei. Dit is ʼn effektiewe manier om groot getalle mense

Nadere informatie

Gids vir Byvoordele eise

Gids vir Byvoordele eise Gids vir Byvoordele eise Om u te help eis In hierdie moeilike tyd wil ons dit vir u so maklik as moontlik maak om te eis. Die doel van hierdie dokument is om u deur die proses van ʼn eis vir enige van die

Nadere informatie

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES: 1. Kies en beantwoord EEN vraag uit elke

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR: JOU SAKGIDS VIR: DIE DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE Die Dissiplinêre Kode vir Studente verduidelik wat onaanvaarbare gedrag is, hoe dit aangespreek word en deur wie. Die Kode verseker dat ons die korrekte

Nadere informatie

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde Algemene Sinode 1998/2003 Die Algemene Sinode aanvaar dat die Belydenis van Belhar op sigself genome nie met die drie formuliere van eenheid in stryd

Nadere informatie

Ontwikkeling van die luistersiklus. n Hulpmiddel

Ontwikkeling van die luistersiklus. n Hulpmiddel Ontwikkeling van die luistersiklus n Hulpmiddel 3 4 Basiese gebruik 5 Vir gemeentes Vir groepe Die luistersiklus gee struktuur aan ons gesprek: Dit is n handvatsel om aan vas te hou. 6. Vir gesprekke met

Nadere informatie

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het Die Elander Lente 2014 page 1 JONGMENSE Groepsdruk Groepsdruk is die manipulasie deur ander mense, veral jou maats, om jou iets te laat doen wat jy self nie noodwendig wil doen nie. Soms is die groepsdruk

Nadere informatie

TYGERBERG. 1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar. a) Verpligte Betaling: R300 per leerder per jaar (Alle leerders)

TYGERBERG. 1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar. a) Verpligte Betaling: R300 per leerder per jaar (Alle leerders) HOERSKOOL TYGERBERG HIGH SCHOOL Geagte Ouer(s) 31 Oktober 2018 SKOOLFONDS 2019 Die skoolfonds vir 2019 is tydens die onlangse begrotingsvergadering, gehou op 25 Oktober 2018, deur die meerderheid van die

Nadere informatie

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF Let Wel: Die riglyne hieronder is nie bedoel om regsadvies te wees nie, maar bloot AfriKlok se praktiese riglyne van hoe afdanking van n

Nadere informatie

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te, 1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater

Nadere informatie

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. 2 ONTWERP EERSTE

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie