TSHWANE-WES D15 GRAAD 11
|
|
- Wouter van de Veen
- 6 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 TSHWANE-WES D15 GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE 2016 JUNIE EKSAMEN PUNTE: 150 TYD: 2½ Ure Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye. Copyright reserved
2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Skryf AL die antwoorde in jou ANTWOORDBOEK. 3. Begin ELKE vraag bo aan ʼn NUWE bladsy. 4. Nommer die antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 5. Indien die antwoorde NIE aangebied word volgens die instruksies van elke vraag nie, sal die kandidaat punte verloor. 6. ALLE sketse moet in potlood geteken word en byskrifte moet in blou of swart ink wees. 7. Teken diagramme of vloeidiagramme SLEGS indien dit versoek word. 8. Die diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig volgens skaal nie. 9. Die gebruik van grafiekpapier word NIE toegelaat nie. 10. Nie-programmeerbare sakrekenaars, gradeboë en passers mag gebruik word. 11. Skryf netjies en leesbaar. 2
3 AFDELING A VRAAG Verskeie moontlike keuses word as antwoorde op die volgende vrae verskaf. Kies die regte antwoord en skryf slegs die letter (A D) langs die vraagnommer ( ), byvoorbeeld D Die kapsied in die virus is ʼn A beskermende proteïenomhulsel B voortplantingsmetode C nukleïensuur D nukleus-ensiem Alle virusse is A eensellig en siekteveroorsakend B asellulêr en nie-lewend C eukarioties D sellulêr in struktuur ʼn Bioloog ontdek 'n nuwe lewende sel met 'n duidelike selwand, maar met geen definitiewe kern. Die sel is heel waarskynlik 'n A virus B bakterieë C protista D fungi Watter van die volgende is staafvormig? A Spirillus B Vibrio C Bacillus D Coccus 3
4 1.1.5 Briofiete is vir lewe op land aangepas, omdat hulle A vaatweefsel bevat. B risoïede bevat. C kan fotosinteer. D gamete vorm In Briofiete is die gametofietgenerasie die A volwasse plant B voet, seta en kapsule C gamete D protonema Watter een van die volgende is NIE ʼn nadeel van radiale simmetrie nie? A Kefalisasie kan nie ontwikkel nie. B Die dier kan op stimuli reageer in alle rigtings. C Beweging is lukraak. D Gespesialiseerde sensoriese organe kan nie ontwikkel nie ʼn Hydra het ʼn A hidrostatiese skelet B eksoskelet C endoskelet D asskelet Die maag word deur bakteriële indringing beskerm deur A soutsuur. B mukus. C ensieme. D witbloedselle. 4
5 Deaminasie vind plaas in die A maag. B jejenum. C lewer. D ileum. (10x2=20) (20) 1.2 Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (1.2.1 tot ) neer in jou ANTWOORDBOEK Die tipe nukleïensuur gevind binne-in n bakteriofaag Die bakterie wat tuberkulose veroorsaak by mense Die deel van 'n blom wat ontwikkel in 'n saad na bevrugting Die tipe voortplanting wat versmelting van gamete behels Konsentrasie van senuweefsel aan voorkant van ʼn organisme ʼn Siekteveroorsakende organisme Organismes wat in water lewe ʼn Plant sonder ware wortels, stingels en blare Alle saaddraende plante Die steel van die mosplantjie wat die kapsule in 'n gunstige posisie vir spoorverspreiding hou. (10x1=10) (10) 5
6 1.3 Dui aan of elk van die beskrywings in KOLOM I van toepassing is op SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A EN B of GEENEEN van die items in KOLOM II. Skryf slegs A, slegs B, beide A en B of geeneen langs die vraagnommer (1.3.1 tot ) in die ANTWOORDBOEK neer. (Byvoorbeeld Geeneen). COLUMN I COLUMN II Bakterieë wat hul eie voedsel vervaardig A. Chemosinteties B. Fotosinteties Die noue verbintenis tussen twee organismes waar beide voordeel trek A. Parasitisme B. Kommensalisme Siekte veroorsaak deur ʼn Protis A. Kanker B. Malaria Hifes bevat geen dwarswande A. Aseptaat B. Tallus ʼn Saamgestelde blaar met baie pinnae A. Frond (Vaarblad) B. Sorus ʼn Ondergrondse stingel A. Risoïed B. Risoom Kenmerkend aan Chordata A. Endoskelet B. Geslote bloedvatstelsel Ritmiese spiersametrekkings van die spysverteringskanaal wat voedselbolusse A. Peristalse B. Assimilasie laat beweeg Eliminering van onverteerde voedsel, gewoonlik deur ontlasting A. Ingestie B. Egestie Kenmerkend aan Arthropoda A. Eksoskelet B. Hidrostatiese skelet (10x2=20) (20) TOTAAL AFDELING A: 50 6
7 AFDELING B VRAAG Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord die vrae wat volg. A G B C D F E Gedeelte van die menslike spysverteringstelsel Benoem organe B, C, E en F. (4) Benoem: (i) DRIE stowwe wat in G gestoor kan word. (3) (ii) TWEE hormone afgeskei deur B. (2) (iii) Die chemiese stof wat 'n suur ph in A veroorsaak. (1) Gee TWEE funksies van C. (2) (12) 7
8 2.2 Die onderstaande sirkelgrafieke illustreer die samestelling van twee voedselsoorte. Beantwoord die vrae wat daarop gebaseer is. Samestelling van twee voedseltipes ### ** ## ****** # ********** ************* *************** $$$$$$$$$ ******************* ########### $$$$$$$$$$$$$$ ******************* ######## $$ $$$$$$$$$$$$$$ ******************* ### $$$$$$ $$$$$$$$$$$$ ***************** $$$$$$$$$ $$ $$$$$$$$$ **************** $$$$$$$$$$ $$$$$$$$$$ ************* $$$$$$$$$ $$$$$$$$$ ********** $$$$$$ $ $ ****** $$ +++ Sleutel: VOEDSEL X VOEDSEL Y water ********* ********** $$$$$$ koolhidrate ###### ##### proteïene kalsium Watter voedsel is die geskikste om hardlywigheid te voorkom? (2) Gee 'n rede vir die antwoord Watter persentasie van voedsel Y bestaan uit kalsium? (2) Noem DRIE funksies van water in voeding. (3) (7) 8
9 2.3 Bestudeer die diagramme van die voortplantingsiklus van Bakteriofage en beantwoord die vrae wat daarop volg Skryf 'n verslag van wat in die bostaande diagram (A tot H) gebeur. Gebruik die letters in die diagram asook die volgende terme in jou antwoord: gasheer, chromosoom, penetrasie (indringing), vrystelling, volwassewording, (8) profaag (probakteriofaag), aanhegting en integrasie Hoe word die virale infeksie beheer? (2) Verduidelik waarom antibiotika nie teen gewone verkoue en griep werk nie. (2) (12) 9
10 Hoeveelheid teenliggaampies in die bloed in arbitrêre eenhede Lewenswetenskappe/Junie Eksamen D15/Junie 'n Persoon was ingespuit met dooie cholera bakterieë. 'n Tweede inspuiting is 'n paar weke later gegee. Die persoon se liggaam reageer op hierdie inspuitings deur die vervaardiging van teenliggaampies teen die cholera bakterie. Die grafiek hieronder toon die teenliggaampies voor en na die inspuitings Tyd in weke Wanneer was die tweede inspuiting gegee? (1) Hoe lank na die eerste inspuiting het die persoon immuun geword teen cholera? (2) Met hoeveel eenhede daal die teenliggaampies tussen week 10 en week 14? (1) (4) 10
11 2.5 'n Ondersoek is gedoen om die rol van kroonblare tydens insekbestuiwing in appelblomme te bepaal. Wanneer blomme selfbestuiwend is, groei die stuifmeelbuise 'n bietjie in die stempel en styl af en bevrugting vind nie plaas nie. 10 blomme met kroonblare en 10 blomme sonder kroonblare is gebruik. Na twee dae is die blomme verhoed om verder bestuif te word. Na sewe dae is die omvang van bestuiwing en bevrugting opgeteken. Die diagramme hieronder toon die voorkoms van die blomme met en sonder kroonblare. Die resultate word in die onderstaande tabel getoon. NOMMER Blomme met kroonblare Blomme sonder kroonblare Stuifmeel op stempel Stuifmeelbuise in die styl 86 8 Saadknoppe bevrug Gee 'n verduideliking vir die teenwoordigheid van meer stuifmeel op die stempels van die blomme met kroonblare as op die blomme sonder kroonblare Verduidelik waarom daar meer stuifmeelbuise teenwoordig is in die style van beide soorte blomme as die aantal saadknoppe wat bevrug is Noem TWEE maniere waarop hierdie ondersoek verbeter kan word (2) 11 (2) (1) (5) [40]
12 VRAAG Bestudeer die volgende diagram van 'n blaar waarin die proses van fotosintese plaasvind en beantwoord die vrae wat daarop volg T (vanaf die atmosfeer) W V (na die atmosfeer) U Blaar waarin fotosintese plaasvind Identifiseer: (i) Die produkte van fotosintese verteenwoordig deur V en W. (ii) Die anorganiese stowwe T en U wat nodig is vir fotosintese. (2) (2) Wat is die bron van anorganiese stof U? (1) Noem die proses waardeur anorganiese stof T geabsorbeer word in (1) die blaar Noem die weefsel in die blaar wat hoofsaaklik verantwoordelik is vir fotosintese. (1) (7) 12
13 3.2 Bestudeer die onderstaande diagram van 'n organel en beantwoord die vrae wat daarop volg: Gee die letter en naam van die deel: (a) (b) (c) Wat die produk van fotosintese stoor. Waar koolstofdioksied gebruik word. Wat slegs aktief is in die lig. (2) (2) (2) Beskryf wat sal gebeur met 'n watermolekule tydens die proses van fotosintese, wanneer dit A binnegaan. (4) (10) 13
14 3.3 Lees die volgende gedeelte en beantwoord die vrae. Sellulêre respirasie Adenosientrifosfaat (ATP) is die onmiddellike bron van energie wat gebruik word deur spiere. Wanneer glukose afgebreek word tydens selrespirasie om energie vry te stel, is die energie oorgedra aan ATP molekules. Die eerste stap in die afbreek van glukose molekule vind plaas in die afwesigheid van suurstof. Dit staan bekend as die anaërobiese fase. Een van die stowwe wat hier geproduseer word, is melksuur wat ophoop in die spierselle. As baie suurstof aanwesig is, vind aërobiese respirasie plaas. Dit lei tot die vorming van koolstofdioksied en water in plaas van melksuur Benoem: (a) Die hoofbrandstofmolekuul vir selrespirasie. (1) (b) TWEE produkte van aërobiese respirasie. (2) (c) EEN produk van anaërobiese respirasie in spiere. (1) Noem EEN verskil tussen anaërobiese respirasie in plantselle en in dierselle. (2) (6) 14
15 3.4 Die fisiologiese proses in VRAAG 3.3 hierbo vind plaas in die volgende organel. A B C Identifiseer die organel. (1) Gee byskrifte vir dele A, B en C. (3) Verduidelik die belangrikheid van deel C. (2) (6) 15
16 3.5 Bestudeer die onderstaande tabel van die biodiversiteit van diere met betrekking tot hul liggaamsplan en voltooi die ontbrekende besonderhede. Filum Simmetrie Kefalisasie Embrioniese weefsellae Seloom Dermkanaal Bloedstelsel Porifera Geen Sellulêre vlak Acoelomaat kefalisasie van organisasie Cnidaria Acoelomaat Een opening Geen bloedstelsel Platyhelminthes Bilateraal Triploblasties Geen bloedstelsel Annelida Bilateraal Gekefaliseer Triploblasties Deurlopende spyskanaal Geslote bloedstelsel Arthropoda Bilateraal Gekefaliseer Triploblasties Coelomaat Deurlopende spyskanaal (11) 16
17 AFDELING C VRAAG 4 4. Plante het oor die jare ontwikkel en aangepas om beter op land te oorleef. Gebruik die vier plantfilums wat jy bestudeer het om die toenemende spesialisasie van strukture soos wortels, vaatstelsels en sade, wat plante meer geskik maak vir nuwe omgewings, te beskryf. Bespreek ook die geleidelike afname in onafhanklikheid van water vir voortplanting. Inhoud: Sintese: (17) (3) (20) LET WEL: GEEN punte sal toegeken word vir antwoorde in die vorm van vloeidiagramme of diagramme nie. TOTAAL AFDELING C: GROOT TOTAAL:
KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie PUNTE: 40 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer
Nadere informatieLEWENSWETENSKAPPE JUNIE
VOO FASE GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE JUNIE 2014 PUNTE: 150 TYD: 2½ ure Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye Lewenswetenskappe Gr.11 2 D15/Junie 2014 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
Nadere informatieTSHWANE WES JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 11. PUNTE: 150 TYD: Uur. Hierdie vraestel bestaan uit
TSHWANE WES JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 11 PUNTE: 150 TYD: 2 1 2 Uur Hierdie vraestel bestaan uit bladsye. 1 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord
Nadere informatieKLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel
Nadere informatieNATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10
1 NTIONL SENIOR ERTIFITE GR 10 10 LEWENSWETENSKP V1 JUNIE EKSMEN 2016 PUNTE: 150 TY: 2½ uur ie vraestel bestaan bestaan uit 13 bladsye. 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies sorgvuldig
Nadere informatieKLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel
Nadere informatieEKURHULENI NOORD DISTRIK GR 11 LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1 : 9 NOVEMBER 2017 TYD : 2½ URE PUNTE : 150
EKURHULENI NOORD DISTRIK GR 11 LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1 : 9 NOVEMBER 2017 TYD : 2½ URE PUNTE : 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING: Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.
Nadere informatieKLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens
Nadere informatieModule 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.
Natuurwetenskappe Vraestel 3 Graad 7 Tyd: 1 Uur Totaal: 60 Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme. Vraag
Nadere informatieALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING NATUURWETENSKAPPE GRAAD 8 JUNIE EKSAMEN 2015 PUNTE : 70 TYDSDUUR: 2 UUR INSTRUKSIES 1. Die vraestel beslaan 11 bladsye insluitend die voorblad. 2. Beantwoord AL die vrae.
Nadere informatieEkurhuleni Noord Distrik. Lewenswetenskap: Graad 10 P1. November Eksamen 2017
Ekurhuleni Noord Distrik Lewenswetenskap: Graad 10 P1 November Eksamen 2017 Tyd: 2½ ure Totaal: 150 Instruksies en Inligting 1. Beantwoord al vrae. 2. Skryf al die antwoorde op jou foliopapier neer wat
Nadere informatieGRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1
GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese
Nadere informatieHOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A
HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 EKSAMINATOR: L VENTER TYD: 1 UUR MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 INSTRUKSIES 1. Beantwoord ALLE VRAE op FOLIOPAPIER 2. Nommer jou vrae korrek
Nadere informatiePlantstruktuur en Plant Voedsel
Plantstruktuur en Plant Voedsel Vraag 3: Kyk na die prentjies en beantwoord die vrae wat volg: Prentjie A Prentjie B Prentjie C 1. Prentjie A is n illustrasie van n plantsel soos gesien deur die lens van
Nadere informatieGRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1
GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese
Nadere informatieTSHWANE WES GRAAAD 10
TSHWNE WES GR 10 LEWENSWETENSKPPE JUNIE EKSMEN 2015 PUNTE: 150 TY: 2½ ure ie vraestel bestaan uit 16 bladsye. Lewenswetenskappe Graad 10 2 Junie 2015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
Nadere informatieGRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100
1 Kopiereg voorbehou GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100 Naam: Klas: INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS en SES vrae. Beantwoord AL die vrae op hierdie
Nadere informatieLewenswetenskappe Maart 2009 Graad 11 Tyd: 2 uur Totaal: 150
Lewenswetenskappe Maart 2009 Graad 11 Tyd: 2 uur Totaal: 150 AFDELING A: Vraag 1A: Verskeie moontlike antwoorde word vir elke vraag verskaf. Dui die korrekte antwoord aan deur die korrekte letter langs
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE V1 MODEL 2016 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en 1 diagramvel. Tegniese Wiskunde/V1 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING
Nadere informatieWiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150
Wiskunde Graad 1 Vraestel 013 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae. Beantwoord
Nadere informatieSENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE
SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Naam van leerder: Naam van skool: *7WISK* Die vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES 1. Lees al die
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis1* Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. 2 WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die
Nadere informatieWatter van die bostaande is algemene eienskap/pe van virusse. A. i, ii en iii B. ii, iii en iv C. i, ii en iv D. slegs ii en iv
LENTEGEUR SEKONDÊR GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE NOVEMBER 2015 PUNTE: 150 TYD: 2 UUR 30 MINUTE INSTRUKSIES EN INFORMASIE: 1. Beantwoord alle vrae. 2. Nommer jou antwoorde volgens die nommering stelsel wat
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 WISKUNDE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees sorgvuldig deur
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 WISKUNDE DISTRIK NAAM VAN SKOOL KLAS (bv. 6A) NAAM EN VAN TYD: 1½ uur PUNTE: 75 14 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
Nadere informatieGRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, diagramvel en formuleblad.
Nadere informatieVRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN
WISKUNDE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 8 BLADSYE Bladsy 1 van 8 WISKUNDE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 INSTRUKSIES: Hierdie vraestel
Nadere informatieKLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op PUNTE: 40 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die
Nadere informatieSENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
IOLOGIE V1 STNRGR OKTOER/NOVEMER 2005 PUNTE: 150 TY: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye IOLOGIE/V1/SG 2 oe/2005/253 INSTRUKSIES EN INLIGTING N KNITE Lees die volgende sorgvuldig deur voordat
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V2 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Grafiekpapier moet aan die kandidate voorsien word. 2 INSTRUKSIES EN
Nadere informatieHoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100
Hoërskool Strand Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November 2013 Eksaminator : Mev. P. Olivier Tyd: 2 uur Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Instruksies en inligting: 1. Hierdie vraestel bestaan uit
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE VS3 NOVEMBER 2006 PUNTE: 50 TYD: 1 uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Wiskunde/VS3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig
Nadere informatieGRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE
SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 140 TYD: 2 1 2 UUR *9WISK* Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye insluitend 2 bylae. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die
Nadere informatieWiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150
- 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/01609/0 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 160 CRESTA, 118 TEL: + (11) 46-00 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com Wiskunde
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 2 Lees
Nadere informatieOpenStax-CNX module: m Die plant: blomme. Siyavula Uploaders
OpenStax-CNX module: m20946 1 Die plant: blomme Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 9 3
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C
AFRHIG611 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D10055661-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 5 JUNIE 2013
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD
GAUTENGSE EPARTEMENT VAN ONERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 06 GRAA 9 WISKUNE TY: 0 minute PUNTE: 00 bladsye. WISKUNE Graad 9 GAUTENGSE EPARTEMENT VAN ONERWYS PROVINSIALE EKSAMEN WISKUNE Tyd: 0 minute Punte:
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 10 LEWENSWETENSKPPE V1 MOEL 2012 PUNTE: 150 TY: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 2 E/2012 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD
GUTENGSE DEPRTEMENT VN ONDERWYS PROVINSILE EKSMEN JUNIE 2018 GRD 9 WISKUNDE NM VN LEERDER: GRD 9: TYD: 2 uur PUNTE: 100 18 bladsye + 1 formuleblad WISKUNDE GRD 9 2 GUTENGSE DEPRTEMENT VN ONDERWYS PROVINSILE
Nadere informatieGRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MATHA1* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye, 3 diagramvelle en ʼn inligtingsblad.
Nadere informatieHoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2
Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 10 November Eksamen 2015 : Vraestel 2 Datum : 9 November 2015 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ - uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Hierdie
Nadere informatieGRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE
SENIOR FSE GRD 9 NOVEMER 2016 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, insluitend ʼn inligtingsblad. 2 WISKUNDE (E/NOVEMER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die instruksies
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C
AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D10055667-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM:
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODEL 01 PUNTE: 100 TYD: hours Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig
Nadere informatieISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT
MATH ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT IIMVIWO ZEBANGA LESHUMI ELINANYE GRADE 11 EXAMINATIONS GRAAD 11-EKSAMEN NOVEMBER 2008 WISKUNDE EERSTE VRAESTEL
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 01 PUNTE: 150 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
Nadere informatieMeesters vir transparante. 5.1 Kwartaal 1
Meesters vir transparante 5.1 Kwartaal 1 KWARTAAL 1: LEEF EN LEEFWYSE Leef en leefwyse Selle as die basiese boustene Stelsels in die menslike liggaam Menslike voortplanting en puberteit EENHEID 1 SELLE
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT LEWENSWETENSKAP JUNIE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 11 PUNTE: 150 TYD: 2½ URE Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye Lewenswetenskap/Graad 11 2 MOD/JUNIE 2015 INSTRUKSIES EN INLIGTING
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN
NASIONALE SENIOR SERIFIKAA EKSAMEN WISKUNDE VRAESEL 1 GRAAD 10 OKOBER / NOVEMBER EKSAMEN 01 PUNE: 100 YD: URE Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye INSRUKSIES EN INLIGING Lees die volgende instruksies
Nadere informatieHOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1
HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 016 TOTAAL: 150 Eksaminator: P. Olivier INSTRUKSIES: GRAAD 11 VRAESTEL 1 TYD: 3UUR Moderator: E. Loedolff 1. Rond af tot desimale plekke, waar nodig.. n Goedgekeurde
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/Feb.
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012
AFRHIG611 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012 Hierdie vraestel
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Nadere informatieHoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100
Hoërskool Strand Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November 2013 Eksaminator : Mev. P. Olivier Tyd: 2 uur Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Instruksies en inligting: 1. Hierdie vraestel bestaan uit
Nadere informatieJUNIE-EKSAMEN GRAAD 11
JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL JUNIE 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 6 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel
Nadere informatieGRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 12 LEERDER
Nadere informatieJUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10
Updated January 2015 JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10 Vak: Fisiese Wetenskap Punte: 100 Onderwyser: S. Bouwer Datum: 05/06/16 Moderator: M. Aspeling Tyd: 90 min Vraestel No.: Fisiese Wetenskap
Nadere informatieGRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 2016 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN
Nadere informatieALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING
ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE JAAREIND-EKSAMEN GRAAD 5 NOVEMBER 2014 AANTAL BLADYE: 7 PUNTE: 30 TYDSDUUR: 1 UUR Naam van Leerling Naam van Skool Naam van Kring Naam van Distrik Datum Instruksies
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 INLIGTINGSTEGNOLOGIE (PRAKTI ES) MODELVRAESTEL PUNTE: 120 TYD: 3 uur 150 1 AP Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Copyright reserved Please turn over 2 INSTRUKSIES
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE
Nadere informatieALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 01 GRAAD 8 TOTAAL : 100 TYD : UUR Totale bladsye insluitende voorblad : 7 Wiskunde Graad 8 Junie 01 INSTRUKSIES EN INFORMASIE 1. Die vraestel bestaan
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 015 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
Nadere informatieNatuurwetenskappe. 1.Noem die soorte mikro organismes wat ʼn mens kry? (9) 2.Hoe klein is mikro organismes? (1)
Vraestel 1.Noem die soorte mikro organismes wat ʼn mens kry? (9) 2.Hoe klein is mikro organismes? (1) 3.Noem ʼn verskeidenheid mikro organismes en die kenmerke van elkeen? (21) 4.Noem ʼn paar siektes wat
Nadere informatieNatuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)
Vraestel 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) 3.Hoekom kan elemente nie op ʼn chemiese materie afgebreek word nie? (4) 4.Vul die
Nadere informatieWiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur
- 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 1260 CRESTA, 2118 TEL: +27 (11) 476-2020 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 NOVEMBER 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Wiskunde/V1 2 DBE/November 2015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2018 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.
Nadere informatieWISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE
WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS i WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS 1 INHOUD Inleiding...3 1. Werkstuk...4 Rye en reekse
Nadere informatieAFDELING A: Vraag 1A: Dui die korrekte antwoord aan deur slegs die korrekte letter langs die toepaslike vraagnommer neer te skryf.
Lewenswetenskappe Maart 2009 Graad 11 Tyd: 2uur Totaal: 150 AFDELING A: Vraag 1A: Dui die korrekte antwoord aan deur slegs die korrekte letter langs die toepaslike vraagnommer neer te skryf. 1. Saprofitiese
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN
Nadere informatieNatuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos
Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos Instruksies: 1. Hierdie vraestel bestaan uit twee afdelings en 10 bladsye: 1.1 Afdeling A: Kortvrae
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD 10 FISIESE WETENSKAPPE (VRAESTEL 2) TYD: 90 minute PUNTE: 100 10 bladsye + 1 inligtingsblad. 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
Nadere informatieWiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150
Wiskunde Graad 12 Vraestel 1 2012 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae.
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
Nadere informatieGRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie
Nadere informatieTSHWANE WES GRAAD 12
TSHWANE WES GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE JUNIE EKSAMEN 2016 PUNTE: 150 TYD: 2½ ure Die vraestel bestaan uit 17 bladsye. Kopireg voorbehou Lewenswetenskappe Graad 12 2 D15/Junie2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V2 NOVEMBER 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n 16 bladsy-antwoordeboek. Wiskunde/V2 2 DBE/November 2015 INSTRUKSIES
Nadere informatieVraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B.
CAPS Persoonlike- en Sosiale Welstand Vraestel 7 Graad 6 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B. Kolom A 1.1 Oordraagbare siektes A 1.2 Voorkoming B Kolom B Stowwe wat
Nadere informatieEKURHULENI NOORD DISTRIK
EKURHULENI NOORD DISTRIK WISKUNDE GRAAD 8 NOVEMBER EKSAMEN 2017 DATUM: NOVEMBER 2017 TYD: 2 UUR TOTAAL: 100 NAAM VAN LEERDER: GRAAD 8: Vraagnommer 1 2 3 4 5 6 7 Totaal Totale punte 10 17 6 26 19 11 11
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye wat 2 diagramvelle insluit. 2 WISKUNDE V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING
Nadere informatieeducation Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE
education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 GRAAD 11 JUNIE 2017 LEERUITKOMS 3: SKRYF Punte:80 EN AANBIED ALGEMEEN Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit
Nadere informatieHoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.
1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 10 Junie Eksamen 2015 : Vraestel 1 Datum : 11 Junie 2015 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1 uur Totaal : 50 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
Nadere informatieHoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste
Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3 Eksaminator: M Swanepoel Moderator : C van Niekerk Tyd: 2 uur Punte: 30 punte Datum: 2 November 2016 Eerste sessie, Woensdag TAAK 11 : Opstel
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2
Nadere informatieJUNIE-EKSAMEN GRAAD 10
JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 6 bladsye. Bladsy 1 van 6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL INSTRUKSIES EN INLIGTING
Nadere informatieWES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT
WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT TYD: 3 UUR PUNTE: 50 WISKUNDE V Oefen vraestel: Junie 04 Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en n formule blad. INSTRUKSIES Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur
Nadere informatieLewenswetenskappe Maart 2010 Graad 11 Tyd: 1½uur Totaal: 100
Lewenswetenskappe Maart 2010 Graad 11 Tyd: 1½uur Totaal: 100 AFDELING A: Vraag 1: Verskeie moontlike antwoorde word vir elke vraag verskaf. Toon die korrekte antwoord aan deur die letter van jou keuse
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
Nadere informatieAFDELING A: Vraag 1: Verskillende antwoorde word vir die volgende vrae voorgehou. Kies die mees korrekte antwoord vir die vraag en skryf op jou folio.
Lewenswetenskappe Junie 2009 Graad 11 Tyd: 2 ½ uur Totaal: 150 AFDELING A: Vraag 1: Verskillende antwoorde word vir die volgende vrae voorgehou. Kies die mees korrekte antwoord vir die vraag en skryf op
Nadere informatieEKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN
EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150 TYD: 1½ UUR HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 8 BLADSYE Bladsy 1 van 8 EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 INSTRUKSIES: 1. Hierdie
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2014 LEWENSWETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMER 2014 LEWENSWETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur *ILFSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 LEWENSWETENSKAPPE V2 (NOVEMER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING
Nadere informatieNAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016
2.4 Zoeloe 2.5 Xhosa s 2.6 Basotho s LAERSKOOL DALVIEW GRAAD 4 NOVEMBER 2016 2.1 LEWENSVAARDIGHEDE FORMELE ASSESSERINGS TOETS EKSAMINATOR: Mnr. M. Malot 2.2 Instruksies: Hierdie vraestel bestaan uit 4
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 11 LEWENSWETENSKPPE V1 MOEL 2013 PUNTE: 150 TY: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 2 E/2013 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V2 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. Lewenswetenskappe/V2 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die
Nadere informatie