Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir"

Transcriptie

1 Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Kategorisering Dieselfde vraag kan by meer as een afdeling van die sillabus voorkom, of meer as een onderwerp van die sillabus toets en dit is hoe dit hoort, Wiskunde bou gedurig voort op vorige vaardighede. Uit die perspektief van hierdie eboek, egter, kan die leerder n vraag verkeerd hê die eerste keer as dit teëgekom word, en wanneer dit later weer voorkom is dit n geleentheid om te toets of die vaardigheid intussen wel aangeleer is, en ook om te sien of die leerders wel die moeite doen om uit hulle foute te leer ( FAIL First Attempt In Learning en People who don t make any mistakes don t make anything ) Spelfoute en tikfoute Daar is heelwat spel- en tikfoute in die dokumente wat beskikbaar gestel is, en hierdie groepering van vrae gee ons ook die geleentheid om hierdie foute reg te stel Gemak Indien daar by die leerder(s) n behoefte is om meer vaardig te word in n spesifieke onderwerp bied hierdie kategorisering die ideale geleentheid om dit te doen.

2 Meetkunde, Meting en Transformasies 1) Benoem elk van die volgende figure. 2) Benoem die volgende 3-D voorwerpe.

3 3) ABED is n reghoek en ABC ˆ 20. Voltooi: a) is die dieptehoek van B vanaf D. b) Die kompas rigting van C vanaf B is 4) In die onderstaande figuur is PS = QR, PQS ˆ 90 en QSR ˆ 90. Bewys dat ΔPQS ΔRSQ.

4 5) In die bostaande figuur is Bˆ 90, AC = 5 eenhede, BC = 3 eenhede en BD 7 eenhede. Bereken die lengtes van AD en DC. Los jou antwoord in wortelvorm indien nodig. 6) KLMN is n parallelogram met KL = LT, TM = MN en Mˆ 120. Bereken die grootte van Tˆ 2

5 7) In die onderstaande figuur is KM // NP, LN = LP en NLP ˆ 40. Bereken, met redes, die grootte van TLˆ M 8) In die onderstaande figuur sny die hoeklyne van parallelogram PQRS mekaar by M a) Bewys dat PQ = SR en PS = QR b) Bewys dat PM = MR en SM = QM. c) Wat kan jy aflei in verband met die hoeklyne van n parallelogram?

6 9) In die figure is vierhoek PQRS /// vierhoek UVWX. Bepaal die lengte van PQ en VW 10) In die onderstaande figuur is KL // MN, KL = 2cm, KO = 3cm, LO = 2,5cm en MN = 6cm. Bereken die lengte van LM. 11) In die figuur is CS//HN, EAW ˆ 70, AE = AW en CAE ˆ x Bereken die waarde van x.

7 12) In die figuur is AB = AC en BD = CD. 13) a) Bewys dat ΔABD ΔADC b) Bewys DA halveer BAˆ C ABCD is 'n parallelogram. Bereken die grootte van Bˆ 14) In ΔPQR is PQ // ST, PR = 10cm, ST = 3cm en SR = 6cm. a) Toon aan dat ΔPQR /// ΔSTR b) Bereken die lengte van PQ

8 15) n Leer staan teen n muur en bereik n hoogte van 12m teen die muur op. Sy onderkant is 5m weg van die muur. Bereken die lengte van die leer. 16) Verskaf n rede vir elk van jou bewerkings. In die figuur is PQ RS. Qˆ 1, Qˆ 2 en Qˆ 3 is onderskeidelik gelyk 2x, 3x en 4x. Rˆ y en Sˆ z a) Bereken die waarde van x. b) Bereken die waarde van y. c) Bereken die waarde van z. 17) Noem die driehoek wat kongruent is aan ΔABC

9 18) In die bostaande figuur is AB = AC en BD = CD. a) Bewys dat ΔABD ΔACD b) Bewys dat Eˆ ˆ 90 1 E 2 c) Noem vervolgens die verwantskap tussen AE en BC. 19) Bereken die lengte van AB as ΔABC /// ΔEDF

10 20) Voltooi die tabel deur die naam van die 3-D figuur, die aantal vlakke, die aantal hoekpunte, die aantal rande en die vorm van die vlakke in te vul. 3D figuur Naam van figuur Aantal vlakke Aantal hoekpunte Aantal rande 21) Vorm van vlakke In die figuur hierbo is AB // ED. ACD ˆ 95 en Dˆ 30. Bereken die groottes van Ê en Â.

11 22) Die halveerlyne van Bˆ en Ĉ van parallelogram ABCD sny by T. Punte B, T en D lê nie in ʼn reguitlyn nie. P is ʼn punt op DC sodat TPD ˆ 90. a) Bewys dat Tˆ 90 2 b) Watter driehoek is gelykvormig aan ΔBCT? c) As BC = 2TC en TP = 4 cm, bereken die lengte van BT.

12 23) Bepaal die koördinate van die beeld van B(3 ; -4) vir elk van die volgende transformasies a) (x ; y) (x 4 ; y) b) (x ; y) (x ; y 2) c) (x ; y) (- x ; y) d) (x ; y) (y ; x) 24) Benoem twee verskillende transformasies wat die figuur in die eerste kwadrant op die figuur in die vierde kwadrant sal afbeeld 25) Watter soort transformasie sal ΔPQR afbeeld op ΔP Q R in elk van die volgende? a) b)

13 26) Gebruik die diagram om die volgende vrae te beantwoord a) Transleer die driehoek 2 eenhede regs en 1 eenheid opwaarts. Noem die beeld C b) Reflekteer die hoek C in die lyn y = x. Noem die beeld D 27) Gebruik die figuur om die koördinate van A, B, C en D te bepaal.

14 a) Skryf die koördinate van A', B', C', en D' neer as die figuur 2 eenhede vertikaal afskuif en 2 eenhede na regs skuif. b) Skryf die koördinate van C'', die beeld van C, neer as die figuur in die x-as reflekteer word. c) Skryf die koördinate van B'', die beeld van B, neer as die figuur in die y-as reflekteer word. 28) A(-2 ; 3), B(1 ; 5) en C(5 ; -2) is die hoekpunte van ΔABC. Die sye van ΔABC word vergroot met n skaalfaktor 3. Skryf die koördinate van die hoekpunte van die vergrote driehoek neer. 29) A, B, C, D, E en F is die hoekpunte van figuur P. a) Skryf die koördinate neer van die beeld van D en E as figuur P, 3 eenhede na regs en 2 eenhede afwaarts getransleer word.

15 b) Skryf die koördinate neer van die beeld van A en B as figuur P in die y-as gereflekteer word. c) Die lengte van elke sy van figuur P word halveer. Bereken die omtrek van die nuwe figuur. d) Bepaal die verhouding van die oppervlakte van figuur P tot die oppervlakte van die verkleinde figuur in vraag (c). 30) Bestudeer die diagram van trapesium ABCD en beantwoord die vrae wat volg. a) Skryf die koördinate van A en D neer. b) Op die rooster hierbo, teken trapesium A B C D, die beeld van ABCD,nadat dit in die y-as gereflekteer is. c) Skryf die koördinate van A en D neer.

16 31) In die figuur is AB = BC = CD, AB = 3cm en AG = 4cm. a) Bereken die oppervlakte van ΔCED b) Bereken die oppervlakte van ΔGBE c) Bereken die oppervlakte van trapesium ADEG d) Bereken die oppervlakte van parallelogram BDEG e) Bereken die lengte van BE f) Bereken die omtrek van i) ΔGBE ii) trapesium ADEG 32) BC is die middellyn van die halfsirkel. BAC ˆ 90, AB = 7, AC 120 en BO = OC. Bereken die oppervlakte van die halfsirkel, korrek tot 2 desimale plekke.

17 33) Die lengte, breedte en hoogte van n reghoekige prisma is 8cm, 12cm en 18cm onderskeidelik. Bereken a) Die totale buite-oppervlakte van die prisma b) Die volume van die prisma 34) Bereken, sonder die gebruik van n sakrekenaar, die hoogte van n silinder met volume 550cm 3 22 as en r = 5cm. 7 35) n Reghoekige tenk met lengte 50cm en breedte 30cm bevat 24l water. Bereken die diepte van die water. 36) Bereken die hoogte van n 5 liter silindriese olie-houer met n radius van 20cm. (1liter 1000cm 3 ) 37) In die driehoekige prisma is AB = 3 cm, AC = 4 cm, BC = 5cm en CD = 12 cm. a) Toon aan dat ΔABC 'n reghoekige driehoek is. b) Gevolglik, bereken die buite-oppervlakte van die prisma. 38) Bereken die totale buite-oppervlakte van die reghoekige prisma met lengte 7,2 m, breedte = 5 m en hoogte = 3,32 m. Gee die antwoord korrek tot 2 desimale plekke. 39) 'n Botteleringsmaatskappy het 'n silindriese blikkie met 'n 1l kapasiteit vervaardig. Die silinder se radius is 2,82 cm. Bereken die hoogte van die blikkie korrek tot 1 desimale plek.

18 40) 'n Soliede goue voorwerp in die vorm van 'n silinder, het 'n deursnee van 18 cm en is 100 cm hoog. Die goue voorwerp moet oorgegiet word in reghoekige prismas met afmetings van 30 cm 14 cm 8 cm. a) Bereken die volume van die silinder. b) Bereken die volume van die reghoekige prisma. c) Hoeveel reghoekige prismas kan gegiet word met die goud van die silinder?

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Kategorisering Dieselfde vraag kan by meer as een afdeling van die sillabus voorkom, of meer as een

Nadere informatie

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Kategorisering Dieselfde vraag kan b meer as een afdeling van die sillabus voorkom, of meer as een

Nadere informatie

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Kategorisering Dieselfde vraag kan by meer as een afdeling van die sillabus voorkom, of meer as een

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V2 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Grafiekpapier moet aan die kandidate voorsien word. 2 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V2 NOVEMBER 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n 16 bladsy-antwoordeboek. Wiskunde/V2 2 DBE/November 2015 INSTRUKSIES

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASINALE SENIR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V NVEMBER 03 PUNTE: 50 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 3 bladsye en 3 diagramvelle. Wiskunde/V DBE/November 03 KABV Graad INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V NOVEMBER 05 PUNTE: 50 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 5 bladsye en 'n 4 bladsy-antwoordeboek. Wiskunde/V DBE/November 05 KABV Graad INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V NOVEMBER 04 PUNTE: 50 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 4 bladsye. Wiskunde/V DBE/November 04 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

LEERMATERIAAL 2016 MEETKUNDE

LEERMATERIAAL 2016 MEETKUNDE Wes-Kaap Onderwys Departement Eksaminvoorbereiding LEERMTERIL 06 MEETKUNDE Graad Wiskunde Razzia Ebrahim Senior Kurrikulumbeplanner: Wiskunde E-pos: Razzia.Ebrahim@wced.info Wiskunde poslys: math@wcape.school.za

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE V2 MODEL 2016 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en 1 diagramvel. Tegniese Wiskunde/V2 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 140 TYD: 2 1 2 UUR *9WISK* Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye insluitend 2 bylae. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye wat 2 diagramvelle insluit. 2 WISKUNDE V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150 Wiskunde Graad 1 Vraestel 013 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae. Beantwoord

Nadere informatie

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA FORMULES vir TOTALE BUITE OPPERVLAKTE van driedimensionele figure Ons gaan nou leer hoe om formules vir die buite-oppervlaktes van voorwerpe te formuleer, maar voordat ons dit doen moet ons eers kyk na

Nadere informatie

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Naam van leerder: Naam van skool: *7WISK* Die vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES 1. Lees al die

Nadere informatie

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit. JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 GRAAD 8 WISKUNDE TOETS PUNTE: 125 TYD: 2 uur PUNTE PROVINSIE DISTRIK KRING SKOOL EMIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 8A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM

Nadere informatie

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae 1 Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte Vraag 1: [10] Multikeuse vrae OMKRING DIE KORREKTE ANTWOORD BV. B 1.1 Wat is die waarde van die onderstreepte syfer in die volgende getal:

Nadere informatie

2( b) GEVORDERDE WISKUNDE AFDELING: MEETKUNDE LES 9M6.1: OMTREK EN OPPERVLAKTE OMTREK FORMULES: 1. VIERKANT: Omtrek van vierkant 4 a of 4 sy 4a

2( b) GEVORDERDE WISKUNDE AFDELING: MEETKUNDE LES 9M6.1: OMTREK EN OPPERVLAKTE OMTREK FORMULES: 1. VIERKANT: Omtrek van vierkant 4 a of 4 sy 4a 1 / 17 GEVORDERDE WISKUNDE AFDELING: MEETKUNDE LES : OMTREK EN OPPERVLAKTE OMTREK FORMULES: 1. VIERKANT: a a Omtrek van vierkant 4 a of 4 sy 4a. REGHOEK: Omtrek van reghoek of lengte reedte ( ) / 17 3.

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 01 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS PUNTE: 140 TYD: ½ uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL NASIONALE OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 9A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER

Nadere informatie

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT TYD: 3 UUR PUNTE: 50 WISKUNDE V Oefen vraestel: Junie 04 Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en n formule blad. INSTRUKSIES Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur

Nadere informatie

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Hoërskool Strand Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November 2013 Eksaminator : Mev. P. Olivier Tyd: 2 uur Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Instruksies en inligting: 1. Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE SENIOR FSE GRD 9 NOVEMER 2016 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, insluitend ʼn inligtingsblad. 2 WISKUNDE (E/NOVEMER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die instruksies

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 01 PUNTE: 150 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V MODEL 0 PUNTE: 50 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit bladsye en diagramvelle. Wiskunde/V DBE/0 NSS Graad Model INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende

Nadere informatie

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur - 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 1260 CRESTA, 2118 TEL: +27 (11) 476-2020 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD GUTENGSE DEPRTEMENT VN ONDERWYS PROVINSILE EKSMEN JUNIE 2018 GRD 9 WISKUNDE NM VN LEERDER: GRD 9: TYD: 2 uur PUNTE: 100 18 bladsye + 1 formuleblad WISKUNDE GRD 9 2 GUTENGSE DEPRTEMENT VN ONDERWYS PROVINSILE

Nadere informatie

EKURHULENI NOORD DISTRIK

EKURHULENI NOORD DISTRIK EKURHULENI NOORD DISTRIK WISKUNDE GRAAD 8 NOVEMBER EKSAMEN 2017 DATUM: NOVEMBER 2017 TYD: 2 UUR TOTAAL: 100 NAAM VAN LEERDER: GRAAD 8: Vraagnommer 1 2 3 4 5 6 7 Totaal Totale punte 10 17 6 26 19 11 11

Nadere informatie

ALGEMENDE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 9

ALGEMENDE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 9 ALGEMENDE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 01 GRAAD 9 PUNTE : 100 TYD : UUR Totale bladsye insluitend voorblad: 8 Wiskunde Graad 9 Junie Eksamen 01 INSTRUKSIES EN INFORMASIE 1. Die vraestel

Nadere informatie

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening)

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening) L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening) (a) Omtrek: i. Meet die omtrek van die sirkel met n toutjie: _ ii. Meet die radius met n liniaal. iii. Gebruik nou die

Nadere informatie

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1 HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 016 TOTAAL: 150 Eksaminator: P. Olivier INSTRUKSIES: GRAAD 11 VRAESTEL 1 TYD: 3UUR Moderator: E. Loedolff 1. Rond af tot desimale plekke, waar nodig.. n Goedgekeurde

Nadere informatie

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150 Wiskunde Graad 12 Vraestel 1 2012 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae.

Nadere informatie

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt. As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 WISKUNDE DISTRIK NAAM VAN SKOOL KLAS (bv. 6A) NAAM EN VAN TYD: 1½ uur PUNTE: 75 14 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE

Nadere informatie

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 8 BLADSYE Bladsy 1 van 8 WISKUNDE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 INSTRUKSIES: Hierdie vraestel

Nadere informatie

1. Bepaal die volume van die volgende reghoekige prismas: Afrikaanse Skoolprojekte

1. Bepaal die volume van die volgende reghoekige prismas: Afrikaanse Skoolprojekte 1. Bepaal die volume van die volgende reghoekige prismas: 1. 2. 3. 4. 5. 6. 1. Voltooi die tabel: Lengte Breedte Hoogte Volume 40 mm 25 mm 20 mm 12 cm 10 cm 0,56 cm 2 m 50 cm 0,8 m 75 cm 2 m 0,5 m 4 cm

Nadere informatie

Euklidiese Meetkunde Graad 10 tot 12 (KABV)

Euklidiese Meetkunde Graad 10 tot 12 (KABV) Euklidiese Meetkunde Graad 10 tot 12 (KABV) Saamgestel deur Marlene Malan marlene.mcubed@gmail.com Prepared by Marlene Malan KABV DOCUMENT (Paper 2) Graad 10 Graad 11 Graad 12 (a) Hersien basiese beginsels

Nadere informatie

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS i WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS 1 INHOUD Inleiding...3 1. Werkstuk...4 Rye en reekse

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2013 WISKUNDE

GRAAD 9 NOVEMBER 2013 WISKUNDE SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2013 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye insluitend bylaes. 2 WISKUNDE (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord al die vrae.

Nadere informatie

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, diagramvel en formuleblad.

Nadere informatie

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek * OpenStax-CNX module: m31468 1 Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1

Nadere informatie

GRAAD BASISLYN TOETS 2013

GRAAD BASISLYN TOETS 2013 GRAAD 2013 8 BASISLYN TOETS 2013 WISKUNDE 1 Uur 30 minute SKOOL: LEERDER:. KLASGROEP: 1 Grondlynassesseringsinstrument Gr 8 (135 punte) Lees noukeurig deur die vrae en beantwoord dit in die spasies voorsien,

Nadere informatie

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1) Punte = 150 Instruksies en inligting: Hierdie vraestel is baie langer as n standaardvraestel en toets die hele jaar (kwartaal 1,2, 3 en 4) se werk volgens die CAPS voorskrifte. Beantwoord al die vrae.

Nadere informatie

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x VIERKANTSVOLTOOIING Jy het al verskeie maniere teëgekom waarmee jy kwadratiese vergelykings kan oplos, en een wat jy dalk nog nie gesien het nie, en wat ook goed werk, staan bekend as vierkantsvoltooiing.

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDE V2 MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDE V2 MEMORANDUM NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDE V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal Punte 2 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2015)

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD GAUTENGSE EPARTEMENT VAN ONERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 06 GRAA 9 WISKUNE TY: 0 minute PUNTE: 00 bladsye. WISKUNE Graad 9 GAUTENGSE EPARTEMENT VAN ONERWYS PROVINSIALE EKSAMEN WISKUNE Tyd: 0 minute Punte:

Nadere informatie

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 1-EKSAMEN NOVEMBER 017 GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA Tyd: uur 00 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X00 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Nadere informatie

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye) LG ADMIN 11 EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov. 2018 22 Okt. 2018 (Bestaan uit 9 bladsye) 1. Optel en aftrek: 438 475 + 947-213 1 385 262 2. Maal: 36 Hou toe

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE MEMORANDUM

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE MEMORANDUM Page 1 10 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 013 GRAAD 9 WISKUNDE MEMORANDUM PUNTE: 140 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Belangrike inligting Hierdie is ʼn merkriglyn. Waar leerders verskillende,

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 WISKUNDE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees sorgvuldig deur

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE JRLIKSE NSIONLE SSESSERING 014 GR 9 WISKUNE MOELVRE Hierdie boekie bestaan uit 16 bladsye, die voorblad uitgesluit. RIGLYNE Y IE GERUIK VN JRLIKSE NSIONLE SSESSERINGS (JN) MOELVRE 1. Hoe om die modelvrae

Nadere informatie

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit. PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESERING 2014 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PUNTE: 75 TYD: 90 minutes PROVINSIE DISTRIK NAAM VAN SKOOL EMIS-NOMMER (9 SYFERS) KLAS (bv. 6A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012, GRAAD 9, WISKUNDE MODELTOETS

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012, GRAAD 9, WISKUNDE MODELTOETS Die volgende vrae kom uit: JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 0, GRAAD, WISKUNDE MODELTOETS 0 ) Watter een van die volgende getalle is irrasionaal? A) 0, 8 B) 0, 5 3 D) 4 ) Watter van die volgende getalle

Nadere informatie

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT MATH ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT IIMVIWO ZEBANGA LESHUMI ELINANYE GRADE 11 EXAMINATIONS GRAAD 11-EKSAMEN NOVEMBER 2008 WISKUNDE EERSTE VRAESTEL

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDE V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD SEPTEMBER 05 WISKUNDE V PUNTE: 50 TYD: 3 uur *MATHA* Hierdie vraestel bestaa uit 3 bladsye isluitede ʼn iligtigsblad, e ʼn SPESIALE ANTWOORDEBOEK. WISKUNDE V (EC/SEPTEMBER

Nadere informatie

Wiskunde Graad 4. November 2016

Wiskunde Graad 4. November 2016 1 Wiskunde Graad 4 November 2016 Vraag 1 Voltooi die volgende hoofreken vrae: 1.1 5746 200 = 5546 1.2 5 9 = 45 1.3 + = 1.4 250 + 350 = 600 1.5 546 0 = 546 1.6 700 10 = 70 1.7 1 = 1.8 30 7 = 210 1.9 14

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 WISKUNDE

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 WISKUNDE Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. 2 WISKUNDE (NOVEMBER 2012) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE VS3 NOVEMBER 2006 PUNTE: 50 TYD: 1 uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Wiskunde/VS3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MATHA1* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye, 3 diagramvelle en ʼn inligtingsblad.

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2 1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 11 Junie Eksamen 2016 Vraestel 2 Datum : 13 Junie 2016 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies

Nadere informatie

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie? Jy moet verstaan dat daar, net soos in Afrikaans of Engels of Spaans, ook n nut is vir n Wiskunde Taal om mee te kan gesels wanneer ons wiskunde doen. Ons gaan nou nog meer daarna kyk, en die reëls vir

Nadere informatie

WISKUNDE VRAESTEL 2/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 MEMORANDUM

WISKUNDE VRAESTEL 2/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 MEMORANDUM WISKUNDE VRAESTEL 2/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 MEMORANDUM WISKUNDE VRAESTEL 2/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 MEMORANDUM Vraag 1 1.1.1 1 vir die totaal 789 gedeel met 30 Gee vol punte vir die antwoord

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD ISKUNDE V MODEL 007 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye. iskunde/v DoE/Model/November 007 VRAAG.. Nee. Vir enige onderling uitsluitende gebeurtenisse A en, P(A )

Nadere informatie

Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea 2 Patrone, Algebra & Grafieke

Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea 2 Patrone, Algebra & Grafieke Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea Patrone, Algebra & Grafieke VRAE Patrone Meestal vorige ANA eksameninhoud Algebraïese Uitdrukkings Faktorisering Algebraïese Vergelkings Grafieke Vrae: Patrone PATRONE ( Antwoorde

Nadere informatie

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM Provinsie van die ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 568 Privaatsak X3 Bhisho 565 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUMBESTUUR GRAAD LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Nadere informatie

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel I Rekord eksamen Punte

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel I Rekord eksamen Punte CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com CAMI

Nadere informatie

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2 HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 GRAAD: 11 TYD: 1 UUR EKSAMINATOR: MEJ A HERSELMAN MODERATOR: MEV R SODEN LEERDERPUNT VERWERKTE PUNT /50 /15 FORMELE TOETS 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

GRAAD 6 NOVEMBER 2015

GRAAD 6 NOVEMBER 2015 1 GRAAD 6 NOVEMBER 2015 Vraag 1 1.1 Noem al die veelvoude van 4 tussen 25 en 40 1.2 Noem al die faktore van 36 1.3 Noem al die priemfaktore van die getal 30 1.4 Wat is die kleinste gemene veelvoud van

Nadere informatie

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150 - 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/01609/0 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 160 CRESTA, 118 TEL: + (11) 46-00 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com Wiskunde

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 2 Lees

Nadere informatie

CAMI EDUCATION. Graad 12 Vraestel II Rekord eksamen Punte. Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word:

CAMI EDUCATION. Graad 12 Vraestel II Rekord eksamen Punte. Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: CAMI Educatio (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Bo 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fa : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: ifo@camiweb.com CAMI EDUCATION

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1 1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 11 Junie Eksamen 2016 Vraestel 1 Datum : 10 Junie 2016 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies

Nadere informatie

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou Wiskunde Vraestel 1: Vrae 1 Vraag 1 1.1 Los die volgende op vir x, korrek tot twee desimale plekke waar nodig. 1.1.1 x ( x + 5) = 1.1. 1.1. x < 0 x + 1. 1..1 Los gelyktydig op vir x en y as x y = 1 en

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 NOVEMBER 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Wiskunde/V1 2 DBE/November 2015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende

Nadere informatie

Noordhoff Uitgevers bv

Noordhoff Uitgevers bv V-1a c d e 1 Voorkennis D C B N A K L Vierhoek ABCD is een vierkant. Vierhoek KLMN is een rechthoek en vierhoek PQRS is een parallellogram. De oppervlakte van vierhoek KLMN is 7 3 4 = 8 roostervierkantjes.

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8 ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 01 GRAAD 8 TOTAAL : 100 TYD : UUR Totale bladsye insluitende voorblad : 7 Wiskunde Graad 8 Junie 01 INSTRUKSIES EN INFORMASIE 1. Die vraestel bestaan

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS PUNTE: 140 TYD: 2 1 2 uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 9A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE AFRIKAANS GRAAD 2

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE AFRIKAANS GRAAD 2 INLEIDING JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE AFRIKAANS GRAAD 2 Die 2014 siklus van die Jaarlikse Nasionale assessering (JNA 2014) sal administreer word in alle staat en privaatskole

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 WISKUNDE NASIENGIDS

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 WISKUNDE NASIENGIDS Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 01 WISKUNDE NASIENGIDS PUNTE: 100 Hierdie nasiengids bestaan uit 1 bladsye. WISKUNDE (NOVEMBER 01) VRAAG 1 1.1 D (1) 1. D (1) 1.3 B (1)

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis1* Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. 2 WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die

Nadere informatie

Driehoeken vmbo-kgt34. CC Naamsvermelding 3.0 Nederland licentie. http://maken.wikiwijs.nl/74268

Driehoeken vmbo-kgt34. CC Naamsvermelding 3.0 Nederland licentie. http://maken.wikiwijs.nl/74268 Auteur VO-content Laatst gewijzigd Licentie Webadres 24 May 2016 CC Naamsvermelding 3.0 Nederland licentie http://maken.wikiwijs.nl/74268 Dit lesmateriaal is gemaakt met Wikiwijsleermiddelenplein. Wikiwijsleermiddelenplein

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *MLITA1* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye, insluitende

Nadere informatie

Noordhoff Uitgevers bv

Noordhoff Uitgevers bv 58 Voorkennis V-1a /A 5 74, /B 1 5 18 en /D 1 5 88 /A 1 /B 1 1 /D 1 5 74 1 18 1 88 5 180 c /B 2 5 104, /C 5 55 en /D 2 5 21 d /B 5 /B 1 1 /B 2 5 18 1 104 5 122 en /D 5 /D 1 1 /D 2 5 88 1 21 5 109, dus

Nadere informatie

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Ons praat baie van dinge wat in verhouding tot mekaar is, sonder om dit regtig agter te kom! As jy byvoorbeeld sê dat jy twee van die ses stukke van n pizza geëet het, het jy n verhouding beskryf: Die

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 ASSESSERING RIGLYNE WISKUNDE GRAAD 8

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 ASSESSERING RIGLYNE WISKUNDE GRAAD 8 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 ASSESSERING RIGLYNE WISKUNDE GRAAD 8 INLEIDING Die 2015 siklus vir die Jaarlikse Nasionale Assessering (JNA) sal in September in alle staatskole en benoemde 1 onafhanklike

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 10 November Eksamen 2015 : Vraestel 2 Datum : 9 November 2015 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ - uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Hierdie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 015 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE GRAAD 8

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE GRAAD 8 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE GRAAD 8 INLEIDING Die 2014-siklus van die Jaarlikse Nasionale Assessering (JNA 2014) sal toegepas word in alle publieke en aanbevole onafhanklike

Nadere informatie

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is. Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter

Nadere informatie

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Hoërskool Strand Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November 2013 Eksaminator : Mev. P. Olivier Tyd: 2 uur Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Instruksies en inligting: 1. Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODEL 01 PUNTE: 100 TYD: hours Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig

Nadere informatie

Noordhoff Uitgevers bv

Noordhoff Uitgevers bv Hoofdstuk - Gelijkvormigheid Voorkennis V-1a /A = 74, /B 1 = 18 en /D 1 = 88 /A + /B 1 + /D 1 = 74 + 18 + 88 = 180 c /B = 104, /C = 55 en /D = 1 d /B = /B 1 + /B = 18 + 104 = 1 en /D = /D 1 + /D = 88 +

Nadere informatie

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam

Nadere informatie

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee

Nadere informatie

1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld..

1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld.. CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD

Nadere informatie

Wiskunde (Gr 7-9) vs Wiskunde (Gr 10-12) vs Wiskundige Geletterdheid

Wiskunde (Gr 7-9) vs Wiskunde (Gr 10-12) vs Wiskundige Geletterdheid Wiskunde (Gr 7-9) vs Wiskunde (Gr 10-12) vs Wiskundige Geletterdheid 1. INHOUD Wiskunde Gr 7 9 Wiskunde Gr 10 12 Wisk Geletterdheid Gr 10 12 Getalle en berekenings met getalle, Finansies Getalpatrone,

Nadere informatie