1 Verkorte aansoek en registrasieprosedure

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "1 Verkorte aansoek en registrasieprosedure"

Transcriptie

1 1 Verkorte aansoek en registrasieprosedure AANSOEK- & REGISTRASIEPROSEDURE Die volgende diagram sal u help om die aansoek- en registrasieprosesse beter te verstaan en om die belangrikheid daarvan in te sien om die korrekte inligting en betaling aan die Universiteit te voorsien: AANSOEK: Voltooi aansoekvorm volledig Betaal R150 aansoekgeld Heg dokumente aan soos aangedui AANSOEK SUKSESVOL: Aanvaardingsbrief Registrasievorms en registrasieriglyne AANSOEK ONSUKSESVOL: Afkeuringsbrief Registrasievorms word uitgedeel tydens inligtingsessies vir nuwe studente (keuringsprogramme) of gepos aan huidige/nuwe studente. MET ONTVANGS VAN REGISTRASIEVORM MOET STUDENT: Kontakbesonderhede nagaan en verifieer Modules merk Vorm teken LW: Nuwe voorgraadse studente van die Universiteit registreer ook terselfdertyd, dit sal dus tot u voordeel strek om betaling vooraf af te handel. ONDERSTAANDE MOET REGISTRASIEVORM VERGESEL: Bewys van minimum betaling of Goedgekeurde Edu-loan of beursbrief Uitstaande dokumente soos in die aanvaardingsbrief uitgewys ADMINISTRATIEWE BEAMPTE ONTVANG REGISTRASIEVORMS EN REGISTRASIE VIND PLAAS Bewys van registrasie en universiteitskaarte: Beskikbaar 24 uur na registrasie 1

2 2 Registrasiedatums 2.1 Nuwe Studente Januarie 30 Junie 2.2 Her-registrasies Januarie 31 Maart 3 Maksimum duur van studie U word verwys na die voorskrifte vervat in die jaarboek van die betrokke fakulteit met betrekking tot die toegelate tydperk vir afhandeling van u studie. LW: Die akademiese jaar strek vanaf 1 Januarie tot 31 Desember. 3.1 Meestersgraad lndien u in 2008 histories in u vierde studiejaar sal wees, word u versoek om u registrasievorm tesame met n versoekvorm eers na die fakulteit se administratiewe bestuurder te stuur vir goedkeuring van voortsetting. 3.2 Doktorsgraad Indien u met u registrasie in 2008 die maksimum duur van studie van die betrokke fakuiteit oorskry, word u versoek om die registrasiedokument tesame met n versoekvorm eers na die betrokke fakulteit se administratiewe bestuurder te stuur vir goedkeuring van voortsetting. 4 Kontakinligting Skakel per e-pos of telefonies met een van ondergenoemde persone indien u n navraag met betrekking tot registrasie by die Potchefstroomkampus het: Kontakpersone Fakulteit Kontakpersoon Telefoonnr (018) Faksnr (018) E-pos adres Koördineerder Mev Elize Henning Elize.Henning@nwu.ac.za Lettere en Wysbegeerte Regte Natuurwetenskappe Teologie Opvoedingswetenskappe Ingenieurswese Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Ekonomiese en Bestuurswetenskappe MBA Mev Maggie Parkin Maggie.Parkin@ nwu.ac.za Mev Monique van Deventer Mev Edwina Fransman Edwina.Fransman@ nwu.ac.za Mev Louise Jansen van Rensburg Louise.JansenVanRensburg@ nwu.ac.za Mev Wilma Pretorius Wilma.Pretorius@nwu.ac.za Gesondheidswetenskappe Mev Bessie Danilatos Bessie.Danilatos@ nwu.ac.za 5 Riglyne vir suksesvolle registrasie Alhoewel bestaande studente tot 31 Maart en nuwe studente tot 30 Junie tyd het om te registreer, moet studente geregistreer wees om van die Universiteit se fasiliteite gebruik te kan maak. Sien Algemene Akademiese Reël A.5.1 hieronder: 2

3 A.5.1 Gebruik van Universiteitsfasiliteite Slegs geregistreerde studente mag van die Universiteit se fasiliteite gebruik maak. Riglyne vir suksesvolle registrasie Alhoewel bestaande studente tot 31 Maart en nuwe leerders tot 30 Junie tyd het om te registreer, moet studente geregistreer wees om van die Universiteit se fasiliteite gebruik te kan maak. Sien Algemene Akademiese Reël A.5.1 hieronder: A.5.1 Gebruik van Universiteitsfasiliteite Slegs geregistreerde leerders mag van die Universiteit se fasiliteite gebruik maak. Volgens biblioteekreëls mag slegs ingeskrewe studente boeke uitneem. Studente moet dus registreer alvorens hulle toegelaat sal word om van die biblioteekfasiliteite gebruik te maak. 6 Registrasiedokumente (Slegs van toepassing op herregistrasies) Die registrasievorm bestaan uit die volgende: Eerste bladsy Algemene inligting: Neem asseblief kennis dat geen registrasie verwerk sal word tensy die registrasievorm op die tweede bladsy (wysigingsvorm) geteken is nie. Kontroleer asb. of u persoonlike besonderhede en kwalifikasierigtingprogramvlak korrek is. Aangesien e-posse en selfone ʼn belangrike kommunikasiemiddel is, moet studente asseblief selfoonnommers en e-posadresse baie duidelik leesbaar aandui. Tweede bladsy Indien u besonderhede verander het, moet die veranderings duidelik in drukskrif aangebring word op die wysigingsvorm. Onthou om onderaan die bladsy te teken. Laaste bladsy Studente moet op hierdie bladsy aandui vir watter modules hul registreer. Net modules wat in die betrokke akademiese jaar afgehandel gaan word moet aangedui word. Dui asseblief aan of dit hoof/keuse/addisionele modules is. Maak asseblief seker dat u alle relevante bladsye van u registrasievorm, aan u administratiewe beampte terugbesorg. 7 Universiteitskaart Neem asseblief kennis dat 'n universiteitskaart slegs na registrasie uitgereik kan word. Studente moet hul kaarte persoonlik by die Departement Beskermingsdienste afhaal. Indien u nie die universiteitskaart persoonlik by beskermingsdienste kan afhaal nie moet u asb die betrokke administratiewe beampte in kennis stel sodat dit per geregistreerde pos na u versend kan word. 8 MBA-studente Besoek asb PBS webblad vir riglyne vir registrasie, algemene inligting, administratiewe ondersteuning en prosedures httml:// 9 Indiening van registrasievorm Stuur asb. 'n afskrif van die depositostrokie of internetuitdruk saam met u registrasievorm aan u administratiewe beampte. Faks: Sien kontakinligting vir die faksnommer van u administratiewe beampte. U mag die ontvangs van u faks na 24 uur by u administratiewe beampte bevestig. 3

4 Pos: Noordwes-Universiteit M- en D-administrasie (Bussie 358) Privaatsak X6001 Potchefstroom 2520 Persoonlik: Kamer 111, Perskorgebou (F20), Hoffmanstraat, Potchefstroom 10 Minimum gelde betaalbaar met registrasie Betaalbare Gelde 2008 MINIMUM BETAALBARE GELDE VIR M & D STUDENTE (onderhewig aan verandering) MINIMUM FOOIE BETAALBAAR VIR M-STUDENTE REGISTRASIEFOOIE VIR 2008: R 800 M-STUDENTE (deeltyds) na baccalaureus M-STUDENTE (voltyds) na baccalaureus Eerste betaling op klasgeld R3 300 Eerste betaling op klasgeld R3 300 Totaal (registrasiefooi ingesluit) R4 100 Totaal (registrasiefooi ingesluit) R4 450 Kerningenieurs (M)-studente: Vir die korrekte bedrag: Kontak (018) M-STUDENTE (deeltyds) na honneurs M-STUDENTE (voltyds) na honneurs Eerste betaling op klasgeld R3 130 Eerste betaling op klasgeld R3 300 Totaal (registrasiefooi ingesluit) R3 930 Totaal (registrasiefooi ingesluit) R4 450 LL.M.-STUDENTE (deeltyds) LL.M.-STUDENTE (voltyds) Eerste betaling op klasgeld R3 970 Eerste betaling op klasgeld R3 970 Eenmalige bedrag betaalbaar Eenmalige bedrag betaalbaar R1 500 (slegs van toepassing op 1ste jaars) (slegs van toepassing op 1ste jaars) R1 500 Totaal (registrasiefooi ingesluit) R6 270 Totaal (registrasiefooi ingesluit) R6 420 MINIMUM BETAALBARE GELDE VIR PH.D.-STUDENTE REGISTRASIEFOOI VIR 2008: R 800 PH.D.-STUDENTE (deeltyds) PH.D.-STUDENTE (voltyds)) Eerste betaling op klasgeld R3 300 Eerste betaling op klasgeld R3 300 Totaal (registrasiefooi ingesluit) R4 100 Totaal (registrasiefooi ingesluit) R4 450 KONTAKBESONDERHEDE: FINANSIëLE ADMINISTRASIE (onderhewig aan verandering) Me R (Ronell) van der Walt Ronell.vanderWalt@nwu.ac.za (018) Me AE (Alet) Smit Alet.Smit@nwu.ac.za (018)

5 11 Betaling verlang Huidige studente. Vorige rekeninge by die Universiteit moet ten volle vereffen word voor of met registrasie. Skakel asb. Finansiële Administrasie by (018) / 2669 / 2670 / 4050 / 4376 / 4425 vir inligting rakende uitstaande bedrae en om 'n betaalbare gelde en finansiële reglement-boekie te bekom. Die minimum betaling moet vereffen word alvorens registrasie kan plaasvind. Studente wat die maksimum duur van die studie oorskry, moet met finansiële administrasie in verbinding tree om die oorskrydingsheffing te bepaal. 'n Registrasievorm sal nie geprosesseer word tensy dit van 'n bewys van betaling vergesel word nie. Bewys van betaling (depositostrokie of internetuitdruk), of 'n amptelike skrywe van 'n beursgewer (indien u werkgewer vir u studies betaal). Let wel: BETALINGS KAN GEMAAK WORD BY ENB, STANDARD BANK, ABSA of NEDBANK TEN GUNSTE VAN NWU-STUDENT EN U STUDENTENOMMER AS VERWYSING 12 Finansiële ondersteuning EDU-LOAN: Indien u finansiële ondersteuning benodig, kan u die personeel van die Edu-loankantoor kontak vir aansoekvorms: Tel: (018) E-pos: tlsmdcv@nwu.ac.za Sel: Edu-loan is 'n afsonderlike, outonome instelling en dit is u verantwoordelikheid om u leningsaansoek op te volg en uit te vind of u lening goed-/afgekeur is. Nadat u aansoek om 'n lening goedgekeur is, is u aanspreeklik vir alle bedrae wat teen u rekening gedebiteer word na u aanvanklike registrasie. BEURSE: Navrae, versoeke of aansoekvorms met betrekking tot nagraadse beurse moet direk aan Finansiële Steundienste gerig word by (018) Neem asseblief kennis dat nagraadse beurse slegs vir voltydse studente beskikbaar is. Belangrike datums vir 2008 Registrasie Laaste dag vir die registrasie van nuweling M- en D-studente Laaste dag vir herregistrasies van M-en D-studente 30 Junie Maart 2008 Eksaminering Laaste dag vir die ontvangs van eksaminatore se verslae (herfsgradeplegtigheid) 31 Januarie 2008 Laaste dag vir die afhandeling van samevattende verslae (herfsgradeplegtigheid) 8 Februarie 2008 Laaste dag vir die finalisering van die graduandi-lyste (herfsgradeplegtigheid) 15 Februarie 2008 Laaste dag vir kennisgewing van indiening (lentegradeplegtigheid) 31 Maart 2008 Laaste dag vir indiening (lentegradeplegtigheid) 5 Mei 2008 Laaste dag vir die ontvangs van eksaminatore se verslae (lentegradeplegtigheid) 18 Julie 2008 Laaste dag vir afhandeling van samevattende verslae (lentegradeplegtigheid) 25 Julie 2008 Laaste dag vir die finalisering van die graduandi-lyste (lentegradeplegtigheid) 8 Augustus 2008 Laaste dag vir kennisgewing van indiening (herfsgradeplegtigheid 2008) 22 Oktober 2008 Laaste dag vir indiening (herfsgradeplegtigheid 2008) 21 November 2008 Laaste dag vir die ontvangs van eksaminatore se verslae (herfsgradeplegtigheid) 30 Januarie 2008 Laaste dag vir die afhandeling van samevattende verslae (herfsgradeplegtigheid) 9 Februarie 2009 Laaste dag vir die finalisering van die graduandi-lyste (herfsgradeplegtigheid) 16 Februarie

6 13 Kennisgewing van indiening Alle studente wat beplan om skripsies/verhandelings of proefskrifte in te dien, moet drie maande voor indiening skriftelik kennis gee van indiening by die betrokke AKA-administratiewe beampte. Kennis kan per faks of per e-pos gegee word, dit moet insluit titel van verhandeling/skripsie/proefskrif, studentenommer, studieleier/promotor asook posadres van die student. 14 Prosedure vir klassifikasie van proefskrifte, verhandelings en skripsies Die volgende prosedure moet gevolg word: Die aansoekvorm is beskikbaar by general templates /potchkampus/aansoek om klassifikasie. Die studieleier/promotor voltooi die aansoek om klassifikasie van proefskrifte en verhandelings. Die studieleier/promotor maak ʼn aanbeveling en teken vorm. Goedkeuring en handtekening van die dekaan en die skooldirekteur. Die volgende dokumente moet aangeheg word: o Skriftelike versoek van student. o Skriftelike versoek/toestemming van die betrokke firma. Die vorm word ingedien saam met die titelregistrasie en aan akademiese administrasie gestuur. Dokumentasie (bv. navorsingsvoorstel) word vanaf ontvangs van dokumentasie as geklassifiseerd hanteer. Akademiese administrasie kontroleer die volgende: o dat ʼn skriftelike versoek van die student aangeheg is; o dat ʼn skriftelike versoek van die firma aangeheg is; o dat die aanbeveling en motivering van die leier/promotor voltooi en geteken is; o dat die skooldirekteur en die dekaan die aansoek goedgekeur en geteken het; Aansoekdokumentasie word deurgestuur vir opstel van agenda. Komitee vir klassifikasie vergader indien behoefte ontstaan. Datum van klassifikasie geldig vanaf die ontvangs van die sagtebandkopieë. Die notule word deurgestuur na die UBK ter kennisname. Die volgende inligting word per aansoek op ʼn databasis gestoor: o Naam en universiteitsnommer van kandidaat. o Titel van skripsie, verhandeling of proefskrif. o Studieleier/promotor. o Firma. o Tydperk versoek en tydperk toegestaan. o Datum van deklassifikasie. Die student en studieleier word skriftelik in kennis gestel van die uitslag. Die sagte- en hardebandkopieë word in ʼn plek van veilige bewaring geplaas. Korrespondensie en kontrole ten opsigte van deklassifikasies vind plaas. Oorspronklike gegewens: p:\webintranetinligting\m-d-inligting-rekords-afrikaans_1.doc 6

1 Verkorte aansoek en registrasieprosedure

1 Verkorte aansoek en registrasieprosedure 1 Verkorte aansoek en registrasieprosedure AANSOEK- & REGISTRASIEPROSEDURE Die volgende diagram sal u help om die aansoek- en registrasieprosesse beter te verstaan en om die belangrikheid daarvan in te

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013 UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013 1. TOEPASSING UP Nagraadse beurse is beskikbaar vir studente wat vir n honneursgraad, n magistergraad soos uiteengesit in Aanhangsel 1 of n

Nadere informatie

Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste Linguistiek 2015

Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste Linguistiek 2015 Departement Fakulteit Geesteswetenskappe Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste 2015 Die BA Honneursgraadprogram in Toegepaste bestaan uit vyf modules. Studente kies vier modules uit onderstaande lys;

Nadere informatie

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur /0/2018 Studiebrief 101/0/2018 Taalvaardigheid LPENGPN Jaarmodule Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur Hierdie studiebrief bevat belangrike inligting oor u module. STAAFKODE INHOUD Bladsy 1 INLEIDING...

Nadere informatie

Stuur die aansoekvorm aan:

Stuur die aansoekvorm aan: AANSOEK OM N STUDIEBEURS AANSOEKVORMS MOET DIE ATKV JAARLIKS VOOR OF OP 15 JANUARIE 2018 BEREIK VOORWAARDES VIR AANSOEKE: 1. Alle inligting wat verskaf word, sal streng vertroulik hanteer word. 2. Aansoeke

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS - 2 - RIGLYNE VIR DIE INDIENING VAN N AANSOEK Opmerking: Die aantal projekte wat ondersteun gaan word, word beperk tot twee per

Nadere informatie

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL Die algemene kennisgewing oor Fasiliteitsbestuur se Planon-stelsel wat op 15 Augustus 2018 uitgereik is via die info @ StellenboschUni-nuusbrief, verwys. Meer besonderhede

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar DIE INLIGTING WAT HIER VERSTREK WORD, WORD GEBRUIK OM KANDIDATE TE KEUR. DIT IS DUS IN JOU EIE BELANG OM DIE AANSOEKVORM VOLLEDIG IN TE VUL VUL ASSEBLIEF

Nadere informatie

2015 AKADEMIESE JAAR

2015 AKADEMIESE JAAR Die sluitingsdatum vir die 2015 akademiese jaar aansoeke is die 5 de Desember 2014 en geen laat aansoeke sal aanvaar of oorweeg word nie. Die indiening van ʼn aansoek is nie ʼn waarborg dat die Trust aan

Nadere informatie

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die

Nadere informatie

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE DURBANVILLE 7551 7550 TELEFOONNOMMERS : SUPERINTENDENT (021) 9762111 SEL NO. 0845640611 FAKS NO. (021) 9763189 AANSOEKVORM Geagte ouer/voog

Nadere informatie

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD Kragtens regulasie 3 (1)(a) en (b) van die S.A. Skolewet no. 84 van 1996 ALLE INLIGTING WORD VERTROULIK HANTEER GEEN AANSOEK SAL OORWEEG WORD INDIEN

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE AANSOEK OM TOELATING - 2017 HOËRSKOOL TUINE POSBUS 48066 Tel: (012) 379-6181/2 HERCULES 0030 Faks: (012) 377-3899 PRETORIA e-pos: admin@hstuine.co.za LW!! U aansoek kan nie oorweeg word sonder die volgende

Nadere informatie

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1 WAGYU BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SA Privaatsak X 7002, Langenhoven Park, 9330 Telefoon: +27 51 492 1852 E-pos: accounts@wagyu.org.za HOE OM AANSOEK TE DOEN: 2018 Weergawe 1 Stap 1: Voltooi Vorms 1, 2, 3

Nadere informatie

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig

Nadere informatie

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is

Nadere informatie

Stuur die aansoekvorm aan:

Stuur die aansoekvorm aan: AANSOEK OM N STUDIEBEURS AANSOEKVORMS MOET DIE ATKV JAARLIKS VOOR OF OP 15 JANUARIE 2016 BEREIK VOORWAARDES VIR AANSOEKE: 1. Alle inligting wat verskaf word, sal streng vertroulik hanteer word. 2. Net

Nadere informatie

TOEGEWINGSPROTOKOL EN -PROSEDURES (geskryf in 2018) 1. INLEIDING

TOEGEWINGSPROTOKOL EN -PROSEDURES (geskryf in 2018) 1. INLEIDING Privaat sak X6001, Potchefstroom Suid-Afrika 2520 Tel: +2718 299-1111/2222 Web: http://www.nwu.ac.za Studentevoorligting en -ontwikkeling (SVO) Tel: +2718 299-1777 E-pos: Corrie.Rheeder@nwu.ac.za TOEGEWINGSPROTOKOL

Nadere informatie

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n

Nadere informatie

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON DAAGLIKSE BEELD-AFLEWERING Baie dankie vir u ondersteuning in 2014. Ons wens u en u gesin n baie geseënde feestyd toe. Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie

Nadere informatie

AANSOEK OM STUDIELENING

AANSOEK OM STUDIELENING AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal:

Nadere informatie

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH UNIVERSITEIT STELLENBOSCH FAKULTEIT GENEESKUNDE EN GESONDHEIDSWETENSKAPPE REËLS EN REGULASIES VIR DIE FONDS VIR VOORGRAADSE KONFERENSIEAANBIEDINGS EN VOORGRAADSE PUBLIKASIE AANSPORINGS 1. DOELSTELLING

Nadere informatie

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM ALGEMENE VOORWAARDES & INLIGTING VAN STALLETJIES LIGGING Die KALAHARI KUIERFEES vind op die Upington Expo gronde plaas. Dis geleë op die hoek

Nadere informatie

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die

Nadere informatie

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) Keuringsriglyne vir nuweling eerstejaars: 2019-inname 1. TERMINOLOGIE Voorwaardelike toelating: Studente ontvang voorwaardelike toelating op grond van

Nadere informatie

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS 1. DOELSTELLINGS VAN DIE BELEID 1.1 Om alle handboeke en leerhulpmiddels te herwin aan die einde van die jaar. 1.2 Die effektiewe

Nadere informatie

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM: KANTOORGEBRUIK 0 AANSOEKVORM VIR TOELATING TOT UNIKA PREPRIMÊR TEL.: 0 888 6 FAKS : 086 68 9600 EPOS: unikapp@wbs.co.za WEBADRES: www.unika.co.za LOCKSLEYWEG ROBINDALE POSBUS 99 PINEGOWRIE VIR FINANSIËLE

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL HEBRON CHRISTENSKOOL MEER AS OORWINNAARS... Hebronstraat, Oakglen, Bellville, Posbus 640, Brackenfell, 7561 Tel (021) 919 6356; Faks 086 6717 472 E-Pos: admin@hebronchristenskool.co.za Webtuiste: www.hebronchristenskool.co.za

Nadere informatie

REKORD- EN EINDEKSAMEN

REKORD- EN EINDEKSAMEN HOËRSKOOL OOS-MOOT GRAAD 12 REKORD- EN EINDEKSAMEN ROOSTER EN REËLS 2018 Bladsy 2 van 7 REKORDEKSAMENROOSTER DATUM TYD VAK TYDSDUUR 20/8 14:00-16:00 Engels FAL (P3) Afrikaans HT (V1) 21/8 Rekeningkunde

Nadere informatie

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING PLAK KLEURFOTO VAN LEERDER (ID GROOTTE) H u p p e l l a n d Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: 021 424 6056 e: huppelland@jvrprim.co.za AANSOEK OM TOELATING BAIE BELANGRIK: Hierdie aansoek

Nadere informatie

KUNSKWARTIER AANSOEK 8 15 APRIL 2017 SLUITINGSDATUM: 30 NOV ADMIN.-FOOI BETAALBAAR: R300

KUNSKWARTIER AANSOEK 8 15 APRIL 2017 SLUITINGSDATUM: 30 NOV ADMIN.-FOOI BETAALBAAR: R300 SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK: DATUM ONTVANG: KWIT. NO.: VERW. NO.: KUNSKWARTIER AANSOEK 8 15 APRIL 2017 SLUITINGSDATUM: 30 NOV. 2016 ADMIN.-FOOI BETAALBAAR: R300 Posadres Posbus 1341 6620 Fisiese adres Seppie

Nadere informatie

CURRICULUM VITAE van MATHYS BORNMAN

CURRICULUM VITAE van MATHYS BORNMAN 1. KONTAKBESONDERHEDE: CURRICULUM VITAE van MATHYS BORNMAN Mnr. MJ Bornman Posbus 383 Viljoenskroon 9520 Selfoon: 072 247 0482 E-pos: thysbornman@yahoo.com 2. PERSOONLIKE INLIGTING: Van : Bornman Volle

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING Geagte Ouers/Voogde Baie dankie vir u belangstelling in Pikkie Paradys Pre-primêre Skool en Nasorgsentrum. Aangeheg hierby, vind die volgende dokumentasie: a. Aansoek

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE BESONDERHEDE VAN AANSOEKER Naam van boerdery/besigheid/instansie BTW nommer Straatadres: Posadres:

Nadere informatie

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit. Bladsy 1 van 5 BAMBI LYTTELTON NASORGSENTRUM Telefoon: (012) 664 5275 Navrae: Mev. E.J. Brummer Bambi Lyttelton Nasorgsentrum 218 Retieflaan Lyttelton INSKRYWINGSVORM Die Bambi Lyttelton Nasorgsentrum

Nadere informatie

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID SA Braford Beestelersgenootskap AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID Also available in English Vorms 1 en 3 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. E-Pos aan info@braford.co.za Of Faks aan

Nadere informatie

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING. KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK

Nadere informatie

Aansoek om toelating: Magister- en Doktorale Studies

Aansoek om toelating: Magister- en Doktorale Studies Aansoek om toelating: Magister- en Doktorale Studies INLEIDING Die Universiteit bestaan tans uit drie kampusse: Die Mafikengkampus, Potchefstroomkampus en Vaaldriehoekkampus. Die hoofkantoor en Institusionele

Nadere informatie

Dit begin alles hier. Teologie

Dit begin alles hier. Teologie Dit begin alles hier Teologie VRYWARING Kennisgewing: Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ʼn opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is opgestel met die oog

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode: AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Afdruk van leerders se geboortesertifikaat. Afdruk van vader en moeder se identiteitsdokument. Bewys van immuniseringvorm. (Gesondheidsdoeleindes). Een onlangse

Nadere informatie

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT BERGRIVIER MUNISIPALITEIT KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER POSBUS 60 PIKETBERG 7320 15 JULIE 2016 AAN: ALLE LEDE VAN DIE BURGEMEESTERSKOMITEE RAADSLEDE Uitvoerende Burgemeester Uitvoerende Onderburgemeester

Nadere informatie

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede

Nadere informatie

Wrestling Federation Stoeifederasie

Wrestling Federation Stoeifederasie SA Wrestling Federation Stoeifederasie S.A. GRIEKS-ROMEINSE EN VROUE PRESIDENT KAMPIOENSKAPPE: VRYDAG. VENUE: NOORD GAUTENG STOEISAAL, PRETORIA. DATUM: 10 April 2015 (Vrydag). STOEI BEGIN: 08H00 na Gebed

Nadere informatie

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING AAN ALLE KLIëNTE Meneer WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING Die nuwe millennium het nuwe uitdagings gebring met betrekking tot globalisering en tegnologiese ontwikkeling. Alhoewel

Nadere informatie

AANSOEKPROSEDURE KEURINGSPROSES EN TOELATINGSVEREISTES BELANGRIKE DATUMS

AANSOEKPROSEDURE KEURINGSPROSES EN TOELATINGSVEREISTES BELANGRIKE DATUMS BA (DRAMA- EN TEATERSTUDIE): Aansoek om toelating 2019 AANSOEKPROSEDURE 1. Voltooi ʼn Voorgraadse Aansoek om Toelating tot die Universiteit elektronies (e-aansoek) of per hand. 2. Betaal die aansoekfooi

Nadere informatie

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word Vereistes vir Fica Tipe dokumentasie wat vereis word Geen verskil bestaan tussen die tipe(s) dokumentasie wat vir Fica-doeleindes by Nuwe Besigheid, uitbetaling of enige ander stadium vereis word nie.

Nadere informatie

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) B.5 DIE ADVERTERING EN VULLING VAN OPVOEDERPOSTE 1 5.2 Advertering 5.2.1 Die advertensie van vakatures vir opvoeders moet: 5.2.1.1 selfverduidelikend en duidelik wees,

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is: Die Hermanus Historiese Vereniging, (hierna verwys as die Vereniging). 2. GEOGRAFIESE GEBIED Die gebied sal van Voëlklip

Nadere informatie

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Waar om meer hulp te kry Vra u Sanlam-adviseur of makelaar om u te help Besoek u naaste Sanlam kantoor Kontak die Sanlam Doodseise Kontaksentrum by 021 916 3456 U kan

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen

Nadere informatie

AANSOEK OM LIDMAATSKAP

AANSOEK OM LIDMAATSKAP Braford Beestelersgenootskap van Suid-Afrika AANSOEK OM LIDMAATSKAP Also available in English Vorms 1, 3, 4 en 5 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. Pos asb per gesertifiseerde

Nadere informatie

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL LEERDER INLIGTING LEERDER REGISTRASIEVORM 20... Voltooi met 'n swart pen asb. Volle name: Van : Noemnaam: Geboortedatum: 20 / / ID Nommer: Nasionaliteit RSA Ander: Kerkverband

Nadere informatie

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, NO. 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD AANSOEK VIR VRYSTELLING P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium Tel (021) 887 0017/77 Fax

Nadere informatie

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH UNIVESITEIT STELLENBOSCH Aansoek om akademiese betrekking Vertroulik Pos ook asseblief u volledige CV aan: Die Bestuurder: Personeelvoorsiening en Beplanning Universiteit Stellenbosch Privaatsak X1 Matieland

Nadere informatie

Kodes vir Afkeurredes

Kodes vir Afkeurredes KONTAK HENRYSTRAAT 118 STREET WESTDENE BLOEMFONTEIN 9301 POSBUS 12051 BRANDHOF 9324 TEL 051 448 6084 051 448 6085 Kodes vir Afkeurredes minimum rasstandaarde-skedule B FAKS 051 448 6327 0861 BONSMARA 0861

Nadere informatie

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1

Nadere informatie

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 AANSOEK

Nadere informatie

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede Aansoek om toelating: Let asseblief op die volgende: 1. Daar moet vir elke leerder in die gesin wat aansoek doen, n aparte vorm ingevul word. 2. Trek n kruisie in die blokkie/s van toepassing. 3. Die volgende

Nadere informatie

Tjokkerjol Speelgroepie

Tjokkerjol Speelgroepie Ooreenkoms Tussen Tjokkerjol Speelgroepie En (hierna genome die Ouer) Aangesien die Ouer begerig is dat haar/sy kind bedags versorg word deur Tjokkerjol Speelgroepie; en aangesien Tjokkerjol Speelgroepie

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT VERHURING VAN KARAVAAN- /KAMPEERSTAANPLEKKE EN CHALETS IN MATZIKAMA MUNISIPALE GEBIED

MUNISIPALITEIT VERHURING VAN KARAVAAN- /KAMPEERSTAANPLEKKE EN CHALETS IN MATZIKAMA MUNISIPALE GEBIED MUNISIPALITEIT VERHURING VAN KARAVAAN- /KAMPEERSTAANPLEKKE EN CHALETS IN MATZIKAMA MUNISIPALE GEBIED 2015/2016 Inhoudsopgawe 1. Die beleid is van toepassing op die verhuring van die volgende fasiliteite

Nadere informatie

Riglyne vir Steundiensaanstellings

Riglyne vir Steundiensaanstellings Riglyne vir Steundiensaanstellings Verwysingsnommer van hierdie dokument HEMIS-klassifikasie Doel Om riglyne vir steundiensaanstellings neer te lê, onder meer wat betref dokumentasie wat aan die betrokke

Nadere informatie

Die. BLIKslim. Bestellings Gids

Die. BLIKslim. Bestellings Gids Die Bestellings Gids 1. Kies jou pakket Kwartaal Pakket Light Pakket Booster Pakket Die kwartaal pakket bevat al die werk nodig vir n spesifieke kwartaal se inhoud verdeel volgens die huidige CAPS sillabusse.

Nadere informatie

RAPPORT ONDERWYSFONDS 2018 AANSOEKVORM

RAPPORT ONDERWYSFONDS 2018 AANSOEKVORM RAPPORT ONDERWYSFONDS 2018 AANSOEKVORM Lees asseblief noukeuring deur die inligting en veral die vereistes om te kwalifiseer (op die aangehegte vorm bladsy 4). Aansoeke open op 1 Mei en sluit op 30 September

Nadere informatie

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege BELEIDSDOKUMENT Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege 2 Eksamenvraestelle Eksaminator. 1. Dit is die verantwoordelikheid van die eksaminator om toe te sien dat elke lid van die departement die konsepvraestel

Nadere informatie

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 E-pos: elize.dames@linden.co.za WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 VORMS VIR VOLTOOIING: INSKRYWINGSVORM GRAAD 8 en 9 1. Voltooi n aparte vorm vir elke leerder in Hoërskool Linden. 2. Verstrek asseblief volledige

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

Bankstate LPF Systems BK

Bankstate LPF Systems BK Bankstate LPF AgriBusiness Gebruikershandleiding deur LPF Systems BK Indeks 3 Inhoudsopgawe Deel I Elektroniese Bankstate 4 1 Inleiding... 4 Doel... 4 Werksm etode... 4 Menu... 5 2 Laai... 5 Intrek...

Nadere informatie

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A DIE AAD BEHOU DIE EG VOO OM N KOTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. MEK BLOKKIE MET N KUISIE X WAT OP U VAN TOEPASSING IS. AFDELING A 1. Vul asseblief die volgende besonderhede in met betrekking tot die applikant:

Nadere informatie

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015 AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK 7-9 Augustus 2015 1 Die aansoekproses 1. Druk hierdie vorm uit (indien u dit elektronies ontvang) en voltooi dit. 2. Besorg dit aan die Lady Grey Kunstefees op een van 3 maniere:

Nadere informatie

Aansoek om toelating. Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut. Hoër Sertifikaat in Landbou. Sub-Program: Hoër Onderwys & Opleiding. Hoof: Studentesake

Aansoek om toelating. Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut. Hoër Sertifikaat in Landbou. Sub-Program: Hoër Onderwys & Opleiding. Hoof: Studentesake Aansoek om toelating Hoër Sertifikaat in Landbou Hoof Studentesake Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut Posbus 54 ELSENBURG 7607 Tel 021 808 5451 Faks 021 884 4319 SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Studente nommer

Nadere informatie

HANDLEIDING KRAGTENS ARTIKEL 14(1) VAN DIE WET OP DIE BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING (WET 2 VAN 2000)

HANDLEIDING KRAGTENS ARTIKEL 14(1) VAN DIE WET OP DIE BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING (WET 2 VAN 2000) HANDLEIDING KRAGTENS ARTIKEL 14(1) VAN DIE WET OP DIE BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING (WET 2 VAN 2000) INHOUDSOPGAWE 1. Inleiding... Bladsy 1 2. Funksies van DUT... Bladsy 1 3. Struktuur van DUT...

Nadere informatie

Pre-Graad R / Graad R

Pre-Graad R / Graad R PRE-PRIMÊRE SKOOL KENRIDGE AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER Van Riebeeckweg, Kenridge, 7550 Tel: 021 976 3046 / 7 Faks: 021 975 1312 soria.human@kenridge.org.za www.kenridgeprimary.co.za Leerder se van:

Nadere informatie

Inligtingstuk September Welkom by die Harties NG Kuier-en-Kersmark Kontakbesonderhede:

Inligtingstuk September Welkom by die Harties NG Kuier-en-Kersmark Kontakbesonderhede: Welkom by die Harties NG Kuier-en-Kersmark 2017 Inligtingstuk 22-30 September 2017 Harties NG poog om n eksklusiewe, gesellige kuiermark aan te bied waar uitstallers kwaliteit, handgemaakte en unieke produkte

Nadere informatie

Riglyndokument vir die Universiteit Stellenbosch (US) Ko-Kurrikulêre Ondersteuningsfonds (USKOF)

Riglyndokument vir die Universiteit Stellenbosch (US) Ko-Kurrikulêre Ondersteuningsfonds (USKOF) Riglyndokument vir die Universiteit Stellenbosch (US) Ko-Kurrikulêre Ondersteuningsfonds (USKOF) 1. Agtergrond en rasionaal Na aanleiding van n behoeftebepaling wat in 2011 gedoen is, blyk dit duidelik

Nadere informatie

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID 1. Doelstellings In terme van afdelings 37 44 van die Suid-Afrikaanse Skole Wet 84 van 1996 is die verantwoordelikheid van die Bestuursliggaam die volgende: a) Invordering

Nadere informatie

Nuusbrief Okt 2005: Voortgesette Professionele Opleiding Deel 3

Nuusbrief Okt 2005: Voortgesette Professionele Opleiding Deel 3 DIE SUID-AFRIKAANSE INSTITUUT VAN LANDBOU-INGENIEURS THE SOUTH AFRICAN INSTITUTE OF AGRICULTURAL ENGINEERS POSBUS/P O BOX 912 719, SILVERTON,0127 TEL: (012) 842 4000, FAX: (012) 804 0753 Nuusbrief Okt

Nadere informatie

AANSOEKVEREISTES (lw: slegs volledige aansoeke sal oorweeg word)

AANSOEKVEREISTES (lw: slegs volledige aansoeke sal oorweeg word) AANSOEKVEREISTES (lw: slegs volledige aansoeke sal oorweeg word) n Afskrif van u ID en geldige rybewys ( vergroot en verlig) moet asb. aangeheg word. (ID en rybewys kan op een bladsy gekopieer word.) n

Nadere informatie

Handleiding vir Meesters- en Doktorsgraad studies

Handleiding vir Meesters- en Doktorsgraad studies Handleiding vir Meesters- en Doktorsgraad studies Mei 2016 Kopiereg Voorbehou NWU Voorwoord Hierdie Handleiding vir Nagraadse Studies is deur die Senaat van die NWU goedgekeur vir gebruik deur nagraadse

Nadere informatie

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING N LEERDER Stepping Stones, Eversdal. Durbanville. 7550 Tel: 021 976 8134. Faks: 021 976 1569 : ataljaard@eversdal.org.za www.eversdal.org.za Leerder se van Volle

Nadere informatie

Ouditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors

Ouditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors GEYSER & DU PLESSIS Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors Ouditdokumentasie Hierdie dokument bevat n riglyn van die dokumentasie wat die ouditspan benodig om die ouditaanstelling

Nadere informatie

BIBLIOTEEK- EN INLIGTINGSDIENSTE BELEID. Direkteur: Biblioteek- en Inligtingsdienste Mev. K.B. Eister ( )

BIBLIOTEEK- EN INLIGTINGSDIENSTE BELEID. Direkteur: Biblioteek- en Inligtingsdienste Mev. K.B. Eister ( ) Bylaag C BIBLIOTEEK- EN INLIGTINGSDIENSTE BELEID Dokument nommer Dokument naam Beleid oor sirkulering Koördinerende lid van Uitvoerende Bestuur Vise-rektor: Navorsing - Prof RC Witthuhn (051 401 2116)

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) UNIVERSITEIT VAN PRETORIA REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) 1. INLEIDING Paragrawe 12 en 13 van die Statuut Van die Universiteit van Pretoria

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL Toegelaat tot Graad: Toelatingsnommer: 1. BESONDERHEDE VAN LEERDER (Streng volgens Geboortesertifikaat/Identiteitsdokument) 1.1 Van:... 1.2 Manlik of Vroulik:.....

Nadere informatie

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE Lenings wat aan werkers gegee word se terugbetalings-paaiemente kan deur middel van die betaalstelselsel van hul vergoeding verhaal word. Indien 'n paaiement met die volgende

Nadere informatie

BETAALBARE GELDE EN FINANSIËLE REËLS 2019 INHOUDSOPGAWE

BETAALBARE GELDE EN FINANSIËLE REËLS 2019 INHOUDSOPGAWE BETAALBARE GELDE EN FINANSIËLE REËLS 2019 INHOUDSOPGAWE 1 ALGEMENE BEPALINGS BLADSY 1.1 Wysiging van betaalbare gelde 2 1.2 Studentenommer 2 1.3 Kontrak- en finansiële aanspreeklikheid 2 1.4 Verantwoordelikheid

Nadere informatie

Gids vir Byvoordele eise

Gids vir Byvoordele eise Gids vir Byvoordele eise Om u te help eis In hierdie moeilike tyd wil ons dit vir u so maklik as moontlik maak om te eis. Die doel van hierdie dokument is om u deur die proses van ʼn eis vir enige van die

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE

Nadere informatie

Vereiste tov van aansoeke

Vereiste tov van aansoeke Vereiste tov van aansoeke ( LW. slegs volledige aansoeke sal oorweeg word) 'n Afskrif van u ID en geldige rybewys moet asb. aangeheg word. ( ID en Rybewys kan op bladsy gekopieer word. ) 'n Afskrif van

Nadere informatie

Teorie: Gr. 5 en 6 (UNISA en Royal Schools)

Teorie: Gr. 5 en 6 (UNISA en Royal Schools) Brief 1/2019 Januarie 2019 Beste Menlo-musiekouers Voorspoed vir 2019! Ons sien uit na n jaar vol Menlo-musiekhoogtepunte. Dit is vir ons werklik n voorreg om met u kind te werk en ons sien daarna uit

Nadere informatie

Inligtingstuk Augustus Welkom by die Harties NG Kuier-en-Kersmark Kontakbesonderhede:

Inligtingstuk Augustus Welkom by die Harties NG Kuier-en-Kersmark Kontakbesonderhede: Welkom by die Harties NG Kuier-en-Kersmark 2018 Inligtingstuk 24 29 Augustus 2018 Harties NG bied n eksklusiewe, gesellige kuiermark aan waar uitstallers kwaliteit, handgemaakte en unieke produkte verskaf

Nadere informatie

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING 1. LEERLINGBESONDERHEDE Naam en Van : Immigrant: JA NEE Geslag: Geboortedatum: ID-nommer: Vorige skool en Huidige graad: Paspoortnommer: Inskrywingsdatum: Etniese groep: Kerkverband 2. ALGEMENE INLIGTING

Nadere informatie

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te, 1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer AANVAAR: 16 September 2010 Bladsy 1 van 6 GOUDVELD-HOëRSKOOL

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode

2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode 2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode Bestuursopsomming Nuweling eerstejaar (NE) inskrywings Krygskunde ingesluit Belangrikste verskuiwing in tendense sedert die

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie