Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge vertel naweek se nuus. Een leerling se nuus word in die Klaskoerant geskryf.

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge vertel naweek se nuus. Een leerling se nuus word in die Klaskoerant geskryf."

Transcriptie

1 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Klankstorie: f (bl. 12) Groot letterkaarte f vir fiets en f F Witborde en witbordmerkers Leesstuk: Faan en Frik (bl. 254) Leesboek 2 bl. 20 en 21 Werkboek 2 bl. 87 Aktiwiteit 1: Luister en praat Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge vertel naweek se nuus. Een leerling se nuus word in die Klaskoerant geskryf. Aktiwiteit 2: Klanke Onderwyser vertel die f-klank se storie uit die Klankstorie. Onderwyser wys nuwe klank f en sit f-letterkaart op die bord. Leer sinne Leerlinge soek f en F uit in name en vanne van die leerlinge. Leerlinge trek n ovaal om die letters f en F. Aktiwiteit 3: Handskrif 1 Onderwyser trek twee paadjies op die skryfbord vir die maak van f. Die korrekte beginpunt en vorming word aangeleer: Ons begin bo in die koppie se paadjie net n bietjie onder die paadjie, draai links en ry dan reg af tot in die lyf. Die lyntjie is n kort lyntjie. Ons werk nie in die voete se paadjie nie! Leerlinge oefen die letter f op hulle witborde met die witbordmerkers. Onderwyser verleen hulp in dien dit nodig is. 2 2

2 se paadjie. Ry op die boonste lyn van links na regs en maak dan n korter lyntjie op die middelste paadjie. F. Aktiwiteit 4: Gedeelde lees Onderwyser stel die vergrote leesstuk Faan en Frik bekend. Klem word gelê op die woorde in die leesstuk met f as beginklank. Die ie-klank i en e sê ie, die aa-klank a + a sê aa, onthou jy, jy sê aa wanneer die dokter in jou keel kyk en die ee-klank e + e tweeling ee. Leerlinge wys die f en F-klanke uit in die leesstuk en tel hoeveel sien hulle. Onderwyser vra vrae: Waar ry hulle? Ry jy waar dit veilig is? Aktiwiteit 5: Groeplees 3 Groep 1 en 2 lees om die beurt by die onderwyser. Leerlinge lees in Leesboek 2 op bl. 20 en 21. Leerlinge lees die bekende klanke en sigwoorde op bl. 20. Leerlinge luister na rymwoorde byvoorbeeld: of, lof, rof. Die woorde in die vierde ry se middelklanke verskil telkens oo, ee, ie (wys terloops). seker leerlinge heg betekenis aan elke woord. Onderwyser lees die sinne, sin vir sin en leerlinge herhaal die sinne. Leerlinge en onderwyser lees die sinne saam deur. Leerlinge lees en onderwyser verleen hulp indien dit nodig is. Leerlinge lees die sinne vir n maat en die maat lees dan vir hom/haar die sinne. Aktiwiteite vir die ander leerlinge is: Leerlinge werk in Werkboek 2 op bl. 87 en soek al die woorde in die leesstuk wat met F en f begin en trek n huisie om die woorde. Kleur die huisies geel in. Leerlinge skryf f en F woorde onder die leesstuk en kleur Frik en Faan by

3 ! Frik sien Faan en vra:

4 Dag 2 $%&'()*+ Leermateriaal: f F letterkaartjie en assosiasie f vir fiets f woordkaarte f letterkaartjies Natrekvel f F (bl. 257) Witbordmerkers Leesboek 2 bl. 20 en 21 Werkboek 2 bl Aktiwiteit 1: Luister en praat Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge in die eerste en tweede ry gaan haal hulle kosblikke en wys vir die maats wat is in die kosblik. Leerlinge wys gesonde en ongesonde kos uit. Leerlinge word aangemoedig om vir Mamma te vra om liefs vir hulle gesonde kos in te pak. n Appel n dag laat die dokter wag! Leerlinge gaan bêre weer hulle kosblikkies en rye 3 en 4 kom wys dan. Aktiwiteit 2: Klanke,%&'()*+,%&'()*+ f is in die woorde die beginklank. Onderwyser verduidelik dat die klank f dieselfde klink as v. Daar is nie soveel f-woorde soos v-woorde nie. v staan nooit aan die einde van n aan die einde van n woord te staan nie, byvoorbeeld: lyf, vyf (meer van die woorde kan volgende dag aandag geniet). Onderwyser deel f-letterkaartjies uit vir woordbou. "##

5 Aktiwiteit 3: Handskrif Leerlinge speel klavier op hulle tafels terwyl hulle Saai die waatlemoen sing. Leerlinge oefen groot f-klanke op die tafel voor hulle. Leerlinge werk op Natrekvel f F met hulle witbordmerkers. Onderwyser verleen hulp waar nodig en lê klem op die korrekte beginpunt: regs bo; effens onder die boonste paadjie, draai dan met n randjie na links Aktiwiteit 4: Groeplees Groep 3 en 4 kry die geleentheid om by die onderwyser in groepe te lees. Die aktiwiteite van die vorige dag word met die twee groepe gedoen. Aktiwiteite vir die ander leerlinge is: Leerlinge vul die f as beginklank by elke woord in op bl. 88 van Werkboek 2 en kleur die prentjies in. Leerlinge kleur al die f-feetjies in op bl. 89 van Werkboek 2 en oefen die f en die woorde onder die paadjie. Aktiwiteit 5: Selfstandige skryf 0=5679:; <45679:; :; Leerlinge skryf sinne in Werkboek 2 op bl. 90. Elke sin begin met: Dit is n. Leerlinge kies self n woord op die bord om die vyfde sin te voltooi. -./

6 FG HI

7 Dag 3 MNOPQRST Leermateriaal: Klaskoerant Letterkaartjies Witborde en witbordmerkers Leesstuk: Is Ben weg? (bl. 260) Leesboek 2 bl. 22 en 23 Werkboek 2 bl Aktiwiteit 1: Luister en praat Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge kry die geleentheid om hulle keuse van gesonde kos vir hulle kosblikke op te noem. Onderwyser skryf een leerling se keuse in die Klaskoerant, byvoorbeeld: Janine pak...,...,..., in haar kosblik. Aktiwiteit 2: Klanke lief, laf, foon, loof, ens. Leerlinge gebruik elkeen sy/haar letterkaartjies. Leerlinge klank elke woord en lees dan die woord. Onderwyser wys die ie- en oo-klank in die woorde: i + e = ie; o + o = oo, jy het twee ogies. Aktiwiteit 3: Selfstandige skryfwerk UVOPQRST UNOPQRST UNOPQRST Onderwyser gebruik vyf prente van f-woorde en dié prente se woordkaarte Onderwyser skryf sinne op die skryfbord byvoorbeeld: Ek het n... Dit is n... Hier is die... Ons het n... Ons sien n... Leerlinge skryf die sinne op die witborde met hulle witbordmerkers. Leerlinge kies watter woord hulle in die sin wil invul. JKL

8 Aktiwiteit 4: Gedeelde lees Onderwyser lees vergrote leesstuk Is Ben weg? terwyl leerlinge kyk en volg. Onderwyser en leerlinge lees die leesstuk weer deur. Onderwyser wys op lê en hê rymwoorde en ê. Kyk hulle het n tweeling l. Onderwyser maak seker van die betekenis van die woorde gil en lê stil. Vra vrae Wanneer gil jy? Hoekom gil jy? Wanneer sal jy stil lê? Hoekom lê jy stil? Onderwyser wys weer toevallig op: o + o = oo, o + e = oe, i + e = ie, a + a = aa, e + e = ee. Leerlinge beantwoord vrae oor die leesstuk: Wie soek na Ben? Wat doen Ben? Wat sê Tom vir Let? Wat doen hulle dan? Hoe kom Ben tot by Tom? Wat is Ben se antwoord as Tom vra of hy weg was? Leerlinge word aangemoedig om in vol sinne te antwoord, byvoorbeeld: Tom soek na Ben. Aktiwiteit 5: Groeplees Z[\]^_`a bc\]^_`a Leerlinge van groep 1 en 2 kry weer n geleentheid om in groepe te lees. Leerlinge lees uit Leesboek 2 op bl. 22 en 23. Aangeleerde klanke word herhaal en ingeskerp. Leerlinge lees elke ± drie klanke en volg wanneer ander leerlinge klankherkenning doen. Hoë-frekwensiewoorde in die linkerkantse kolom word geklank en gelees. Daarna lees elke leerling ± twee woorde. Onderwyser lees n sin en die leerlinge herhaal die sin. Klem op die woord lekker twee lettergrepe. Leerlinge lees die sinne vir die onderwyser en hulp word gegee indien dit nodig is. Dieselfde aktiwiteite word vir die tweede groep herhaal. Aktiwiteite vir die ander leerlinge is: Werkboek 2 woorde as jy kan, byvoorbeeld: fees. Leerlinge soek op bl. 92 in Werkboek 2 die woorde wat by elke prentjie pas en trek n lyn van die prent na die regte woord. Leerlinge kleur die ry van f- klanke met verskillende kleure in. Leerlinge trek n sirkel om die beginklank van elke woord wat voorgestel word op bl. 93 van Werkboek 2. WXY

9 de fgh igjk T

10 Dag 4 opqrstuv Leermateriaal: Klaskoerant Witborde en witbordmerkers Skrifboek bl. 45 Leesboek 2 bl. 22 en 23 Werkboek 2 bl Aktiwiteit 1: Luister en praat Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge gesels oor die voor- en nadele van gesonde en ongesonde kos. Onderwyser skryf een leerling se siening in die Klaskoerant. Aktiwiteit 2: Klanke Onderwyser klank f-woorde klank vir klank byvoorbeeld: f-l-i-t-s. Leerlinge luister en skryf die woord klank vir klank op hulle witborde. Leerlinge lees elke woord en dink aan n sin waarin die woorde gebruik kan word. Leerlinge dink aan nog sinne en elkeen sê sy/haar sin. Onderwyser gee hulp indien dit nodig is. Aktiwiteit 3: Handskrif wpqrstuv wpqrstuv wpqrstuv Leerlinge werk in die Skrifboek op bl. 45. Leerlinge trek die f-klanke oor en ook die woorde in die tweede paadjie. Lê klem op f begin in die koppie se paadjie. Leerlinge trek die letter f na en skryf f in die tweede paadjie. Leerlinge trek die woorde af en of na en skryf die woorde na die nagetrekte woorde. F en skryf dan self. lmn

11 Aktiwiteit 4: Groeplees Onderwyser herhaal die aktiwiteite van die vorige dag met groep 3 en 4. Aktiwiteite vir die ander leerlinge is: Leerlinge werk in Werkboek 2 op bl. 94. Leerlinge skommel die letters reg om woorde te vorm byvoorbeeld: nfoo foon. Leerlinge soek die f-woorde tussen die letters. Woorde wat gesoek moet word is in die raampie. Leerlinge kleur elke woord met n ander kleur in en trek die woord in die raampie dood sodra hy/sy n woordjie gekry het. Leerlinge vul die f-klanke in elke woord in op bl. 95 in Werkboek 2. Aktiwiteit 5: Selfstandige skryfwerk { }~ z{ }~ Leerlinge skryf sinne waarin daar f-woorde is op bl. 96 van Werkboek 2. Lang sinne gaan oor na die volgende paadjie. Ek is lief vir mamma. Die hond blaf. xyx

12 Dag 5 Leermateriaal: Werkboek 2 bl. 97 Leesstuk: Ben kry room! (bl. 165) Leesboek 2 Skrifboek bl. 46 en 47 Aktiwiteit 1: Klanke ˆ Š Œ Ž ˆ Š Œ Leerlinge vul die dubbel f-klank in die woorde in. Leerlinge kies die woorde wat pas uit en skryf die woorde in elke sin, byvoorbeeld: Ons hou n (fees/vees) ens. Leerlinge vul die f-klank in die woorde in op bl. 97 van Werkboek 2. Aktiwiteit 2: Gedeelde lees Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben kry room! en leerlinge volg en luister met aandag. Leerlinge lees saam met die onderwyser die leesstuk weer deur. Leerlinge soek die woorde wat meer as een keer gebruik is, byvoorbeeld: lek, room, ens. Onderwyser lê klem op dubbelklanke soos: oo-, aa-, ee- en ie-klank. Onderwyser wys rymwoorde uit: maar, daar, klaar, ens. Leerlinge lees die leesstuk weer deur. Onderwyser verleen hulp. Aktiwiteit 3: Groeplees Ž ˆ Š Œ ˆ Š Œ Groepe kry elkeen n kans om by die onderwyser te kom lees, ± 7 minute vir elke groep. Elke leerling kry die geleentheid om te lees. Leerlinge lees bl van Leesboek 2. Ander leerlinge voltooi die week se leesopdragte. Leerlinge wat opdragte reeds voltooi het, lees vir genot leesstukke of boekies in die leeshoekie. ƒ

13 Aktiwiteit 4: Handskrif œ š Leerlinge werk in die Skrifboek op bl. 46 en maak n paadjie f en F. Leerlinge trek die sinne na in elke paadjie en skryf dié sinne oor in die volgende paadjie onder die sinne. Aktiwiteit 5: Selfstandige skryfwerk š Wys vir leerlinge wat die rol van die kolletjie ( ) in die paadjies is. Die kolletjie ( die paadjie bo die asook lang letters soos l, h, b en d. Die kort en kleinletters skryf ons in die paadjie wat deur die aangewys word. Leerlinge doen transkripsie van die leesstuk Ben kry room! in die Skrifboek op bl. 47. Hulle skryf die volgende sinne: Tom wil room hê. Ben is mal oor room. Ben lek tot niks oor is nie.

14 žÿ žž ž Kat wou ook nog maar los niks vir my nie!

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister. Week 8 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Letterkaart en prent v vir vis Klankstorie: v (bl. 13) Leesstuk: Ben en Vis (bl. 284) Leesboek 2 bl. 28 en 29 Werkboek 2 bl. 112 Witborde en witbordmerkers Aktiwiteit

Nadere informatie

TWEEDE KWARTAAL Tema 4: Vervoermiddels Week 1

TWEEDE KWARTAAL Tema 4: Vervoermiddels Week 1 TWEEDE KWARTAAL Tema 4: Vervoermiddels Week 1 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant 8 Klankkaart k K k met n prent van n kat Klankstorie: k (bl. 10) Leesstuk: Ans kry n maat (bl. 181) Sigwoorde die dit is ek

Nadere informatie

Onderwyser sit die assosiasieprent van die h-klank op die bord h vir hok

Onderwyser sit die assosiasieprent van die h-klank op die bord h vir hok Dag 1 8 Leermateriaal Klaskoerant Letterkaarte van h vir hok en Klankstorie: h (bl. 10) Leesstuk: Buks (bl. 165) Leesboek 1 bl. 38 en 39 Werkboek 1 bl. 151 en 152 Witborde en witbordmerkers Aktiwiteit

Nadere informatie

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Aktiwiteit 3: Gedeelde lees. Leermateriaal:

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Aktiwiteit 3: Gedeelde lees. Leermateriaal: Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Klankstorie: m (bl. 9) Prent van m vir maan Letterkaartjie m Apparaat Leesstuk: m sê altyd m-m-m (bl. 119) Leesboek 1 Werkboek 1 bl. 104 en 105 Witbordjies Witbordmerkers

Nadere informatie

Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge vertel nuus van die naweek en onderwyser skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant.

Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge vertel nuus van die naweek en onderwyser skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant. Dag 1 8 Leermateriaal: Klaskoerant Klankkaarte l L en prentkaart l vir leer Klankstorie: l (bl. 12) Leesstuk: Let en kat (bl. 240) Leesboek 2 bl. 16 en 17 Werkboek 2 bl. 68-70 Aktiwiteit 1: Luister en

Nadere informatie

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal Dag 1 8 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart: ee Dubbelklankstorie: ee (bl. 7) Assosiasieprent 1: ee vir een (bl. 108) Assosiasieprent 2: ee vir beer (bl. 109) Rympie: Die beer (bl. 110) Natrekvel

Nadere informatie

Tema 8: Mense wat ons help

Tema 8: Mense wat ons help Tema 8: Mense wat ons help Dag 1 Week 4 8 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart aa (Apparaat) Dubbelklankstorie: aa (bl. 7) Assosiasieprent 1: aa vir aap (bl. 69) Assosiasieprent 2: aa vir haan

Nadere informatie

Tema 6: Troeteldiere. Week 7. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal:

Tema 6: Troeteldiere. Week 7. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal: Tema 6: Troeteldiere Week 7 Dag 1 8 Leermateriaal: Klaskoerant Klankstorie: u (bl. 12) Letterkaartjies u en prent van u Leesstuk: Sus en Buks (bl. 269) Leesboek 2 bl. 24 en 25 Werkboek 2 bl. 98 en 99 Aktiwiteit

Nadere informatie

Skryf n sin by leerling se nuus. Wys a- en A-klanke uit indien die letters in die nuus voorkom.

Skryf n sin by leerling se nuus. Wys a- en A-klanke uit indien die letters in die nuus voorkom. Dag 1 Week 1 8 Leermateriaal: A3 Klaskoerant Ekstra stel woordkaarte vir voorwerpe in klas, byvoorbeeld: deur, tafel Woordkaart en prent insidentele lees A3 prent en naamkaart van Arno Klankstorie (bl.

Nadere informatie

Week 8. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Week 8. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal Dag 1 8 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart: ie Dubbelklankstorie: ie (bl. 8) Assosiasieprent ie vir mier (bl. 142) Letterkaartjies Leesstuk: Liewe Droompie (bl. 143) Leesboek 3 (Deel 2) bl.

Nadere informatie

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart: oo (Apparaat) Dubbelklankstorie: oo (bl. 7) Assosiasieprent 1: oo vir oog (bl. 91) Assosiasieprent 2: oo vir boom (bl. 92) Letterkaarte Natrekvel oo

Nadere informatie

Week 2. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal: Klaskoerant Prent r vir roos

Week 2. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal: Klaskoerant Prent r vir roos Week 2 Dag 1 8 Leermateriaal: Klaskoerant Prent r vir roos Letterkaart Klankstorie: r (bl. 11) Witborde en witbordmerkers Leesstuk: Wie is Ben? (bl. 196) Leesboek 2 bl. 4 en 5 Werkboek 2 bl. 26-28 Kleurpotlode

Nadere informatie

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Week 3 Werkboek 1: bl. 19-30 Spellingboek: bl. 13-16 Skrifboek: bl. 10-12 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge

Nadere informatie

Tema 7: Stories van dapper helde

Tema 7: Stories van dapper helde DERDE KWARTAAL Week 1 Tema 7: Stories van dapper helde Dag 1 8 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Assosiasieprent y vir ys (bl. 13) Klankkaart: y Y Letterkaartjies Liedjie: Winter (bl. 14) Lees maak slim

Nadere informatie

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl Tema 2: Water Week 4 Werkboek 1: bl. 31-38 Spellingboek: bl. 15-16 Skrifboek: bl. 13-15 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens

Nadere informatie

Tema 3: Ek, my gesin, my familie

Tema 3: Ek, my gesin, my familie Tema 3: Ek, my gesin, my familie Week 7 Dag 1 8 Leermateriaal Klaskoerant Klankstorie: i (bl. 9) Prente van gesinslede Naamkaarte by prente Liedjie: My gesin (bl. 135) Leesboek 1 Werkboek 1 bl. 120-122

Nadere informatie

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Week 5 Werkboek 1: bl. 39-52 Spellingboek: bl. 17-19 Skrifboek: bl. 16-18 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge

Nadere informatie

Tema 3: Seisoene. Week Luister en praat. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Tema 3: Seisoene. Week Luister en praat. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl Tema 3: Seisoene Week 7 Werkboek 1: bl. 66-76 Spellingboek: bl. 22-24 Skrifboek: bl. 22-24 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan.

Nadere informatie

VIERDE KWARTAAL Tema 10: Familielewe Week 1

VIERDE KWARTAAL Tema 10: Familielewe Week 1 VIERDE KWARTAAL Tema 10: Familielewe Week 1 Dag 1 8 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart: ui (Apparaat) Dubbelklankstorie: ui (bl. 8) Assosiasieprent ui vir muis (bl. 183) Letterkaartjies Storie:

Nadere informatie

Lees en Leesgereedheid

Lees en Leesgereedheid Lees en Leesgereedheid Leesgereedheid Dit is belangrik dat voordat met formele lees begin word om seker te maak dat u kind wel leesgereed is. Visuele en ouditiewe diskriminasie speel n uiters belangrike

Nadere informatie

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) DERDE KWARTAAL Tema 7: Wilde diere Week 1 Werkboek 3: bl. 4-9 Spellingboek: bl. 66-68 Skrifboek: bl. 52-54 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart

Nadere informatie

Kom leer van klanke Graad 1 Afrikaans Huistaal Onderwysershandleiding 1

Kom leer van klanke Graad 1 Afrikaans Huistaal Onderwysershandleiding 1 Kom leer van klanke Graad 1 Afrikaans Huistaal Onderwysershandleiding 1 Saamgestel in opdrag van Aros Uitgewery Posbus 31120, Totiusdal, 0134 Tel 012 332 3227/8 Kopiereg voorbehou Eerste druk 2014 Gedruk

Nadere informatie

Tema 11: Hoe ek voel, wat ek moet doen, wat ek mag doen.

Tema 11: Hoe ek voel, wat ek moet doen, wat ek mag doen. Tema 11: Hoe ek voel, wat ek moet doen, wat ek mag doen. Week 4 Werkboek 4: bl. 34-47 Spellingboek: bl. 86-89 Skrifboek: bl. 65-66 1. Luister en praat 3 dae 15 minute Mondelinge werk aan die begin van

Nadere informatie

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit. PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS PUNTE: 20 TYD: 1 UUR PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 1A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER

Nadere informatie

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit / Vorm Leerder se punt Leerder % TOTAAL VAK: HUISTAAL FORMELE ASSESSERINGSTAAK

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies Ons leer saam met Manie Muis. 3 LU 1 AS4 Luister met genot na gedig (Vakansie jolyt) en lees saam met juffrou. 3 en 4 LU 2 AS1 AS5 Neem deel aan klas- en groepbesprekings: Praat oor gediggie en leerders

Nadere informatie

Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 4: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 4: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl Week 8 Werkboek 4: bl. 77-89 Spellingboek: bl. 120-122 Skrifboek: bl. 100-102 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge

Nadere informatie

Abu Ali tel sy donkies

Abu Ali tel sy donkies 8 Abu Ali tel sy donkies Luistertyd: n Storie uit die Midde-Ooste Luister eers na die woorde en herhaal hulle. een twee drie vier vyf ses sewe agt nege Luister daarna na die kort storie. Abu Ali koop nege

Nadere informatie

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete - 8 - Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete L.1 INHOUDSOPGAWE BLADSY 1. Notebalk... 8 2. Toonhoogte... 9 3. Sleuteltekens... 10 4. Lettername van lyne en spasies in die diskantsleutel...

Nadere informatie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum OpenStax-CNX module: m30314 1 Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS

Nadere informatie

EERSTE KWARTAAL Tema 1: Klere en die materiaal waarvan dit gemaak is

EERSTE KWARTAAL Tema 1: Klere en die materiaal waarvan dit gemaak is EERSTE KWARTAAL Tema 1: Klere en die materiaal waarvan dit gemaak is Week 1: Wol Werkboek 1: bl. 4-11 Spellingboek: bl. 6-10 Skrifboek: bl. 5-6 1. Luister en praat Mondeling werk aan die begin van die

Nadere informatie

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

3-6 MAANDE BABAPROGRAM 3-6 MAANDE BABAPROGRAM Kopiereg Baby & Tots Guide 2017 Kommunikasie vaardighede ten minste twee verskillende klanke maak bv. ah, uh, eh, oh... Ek begin om klanke agter in my keel te maak bv. h, k, g...

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek Hersiening Naam: A. Skryftekens: die kappie (bv. ê) die deelteken (bv. ë) die aksentteken (bv. é, á, ó) die afkappingsteken (bv. s) die koppelteken (bv. twee-uur) a) Die vrou het iets gesê toe sy na die

Nadere informatie

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Skoolgereed in 10 weke: Week 1 Skoolgereed in 10 weke: Week 1 www.kinderwerf.co.za Vaardigheid 1: Kan jou kind al skoenveters vasmaak? Indien hy/sy nog sukkel, oefen dit met hierdie oulike skoenveter-rympie! Hasie-gaatjie om die draaitjie,

Nadere informatie

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam

Nadere informatie

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy VADERSDAG Teks: Markus 5:22 24, 35-42 Hulpmiddels: Sirkel en sirkel met vyfde uitgesny om saam met die verhaal te gebruik Split pin A4-kartonne A4-papier om hemp-kaartjies te vou Inkleurkryte en ander

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Omgekeerde bewerkings Getalsinne Omgekeerde bewerkings As jy twee getalle bymekaar tel, soos sê nou maar 12 en 13, dan gaan jy mos n antwoord kry van 25? Ons sê dan dat die som van 12 en 13 vyf-en-twintig is. Maar jy behoort nou te verstaan,

Nadere informatie

Week 30: Hersiening. Doen die volgende omskakelings: Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50?

Week 30: Hersiening. Doen die volgende omskakelings: Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50? : Hersiening Werkkaart 1 Doen die volgende omskakelings: Som Antwoord Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50? Hoeveel 5c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2,20?

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle Van die vroegste tye wat mense kon praat en nodig gehad het om te kan tel, het hulle Natuurlike Getalle gebruik. Dit maak sin, want hulle kon 3 rotse of 5 koeie sien maar hulle het geen begrip gehad vir

Nadere informatie

O, verdriet! Toe hulle die wiel wil vasdraai, is die moere. skoonveld. Hulle het seker in daardie rioolgat gerol, sê

O, verdriet! Toe hulle die wiel wil vasdraai, is die moere. skoonveld. Hulle het seker in daardie rioolgat gerol, sê O, verdriet! Toe hulle die wiel wil vasdraai, is die moere skoonveld. Hulle het seker in daardie rioolgat gerol, sê meneer Koekemoer. Gelukkig het meneer Oudeslot darem nog n klompie in die kattebak, maar

Nadere informatie

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer. Naam: 1 Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer. Waar jy die sterretjie sien is daar n opdrag. Kyk mooi!! Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan

Nadere informatie

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde? 14 Energie Wat weet ek van energie 1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde? 3. Gebruik die soorte energie in die blokkie en vul die regte

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee Kinderwerf.co.za leesprodukte (2014) Evalueringsvorm Meer inligting Gratis diftongkaart Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Beantwoord die volgende vrae om te kyk of die leesmateriaal op julle van

Nadere informatie

Antonieme en sinonieme

Antonieme en sinonieme Antonieme en sinonieme Naam Oefening 1 1. Die motor is nie groot nie. smal 2. Die skaap is nie slim nie. buite 3. Die koffie is nie soet nie. naby 4. Die kind is nie soet nie. klein 5. Die straat is nie

Nadere informatie

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt. As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes

Nadere informatie

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei. Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei. Voorgrond-Agtergrond Wat is voorgrond-agtergrond? Dit is die vermoë

Nadere informatie

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies? VERGELYK en RANGSKIK GETALLE Om vergelykings te tref tussen verskillende dinge is n vaardigheid waarmee ons almal gebore word. Dit begin vroeg-vroeg al wanneer ons verskillende tipes speelgoed met mekaar

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

Jakkals lê eendag heerlik en

Jakkals lê eendag heerlik en Leesbegrip Naam: Jakkals en Hettie die heuningvoëltjie Jakkals lê eendag heerlik en slaap onder ʼn koelteboom toe hy skielik die geflap van vlerke hoor. Dit is Hettie, die heuningvoëltjie. Sy druk haar

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of

Nadere informatie

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt

Nadere informatie

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk. Hulpmiddels: Vir die speletjie: 8 koeverte en die Sjona-alfabet-flitskaarte wat saam met die projek inligting gestuur is. Kopieer die volgende flitskaarte 2 keer: B (Bhaibheri), C (china), D (dongi), G

Nadere informatie

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM: SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 Eksamen TYD: 120 min TOTAAL: 100 NAAM: Instruksies 1. Vul eerstens jou naam en van op die antwoordblaaie neer. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord. 3. Alle

Nadere informatie

n Kat kan ver loop Praat- en leestyd: Diere wat jy ken n Koei is n plaasdier wat bulk of loei. Sy gee vir ons melk.

n Kat kan ver loop Praat- en leestyd: Diere wat jy ken n Koei is n plaasdier wat bulk of loei. Sy gee vir ons melk. 2 n Kat kan ver loop Praat- en leestyd: Diere wat jy ken Kyk na die prentjies van die verskillende diere en lees die sinne. Sê wat die ooreenkomste en verskille tussen die diere is, byvoorbeeld n koei

Nadere informatie

10 Die bou van n plant

10 Die bou van n plant 10 Die bou van n plant Groepaktiwiteit: blaarvorms Bring blare skool toe. Groepeer die blare volgens die blaarvorms waarvan ons geleer het, en pars dit. n Mens kan dit ook tussen twee lae koerantpapier

Nadere informatie

Hoe kies n mens n troeteldier?

Hoe kies n mens n troeteldier? Naam: Lees die onderstaande leesstuk aandagtig deur en beantwoord die vrae wat daarop volg. Hoe kies n mens n troeteldier? Honde en katte Knaagdiere n Hond kan jou beste vriend wees, maar onthou dat honde

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

Wiskunde Graad 4. November 2016

Wiskunde Graad 4. November 2016 1 Wiskunde Graad 4 November 2016 Vraag 1 Voltooi die volgende hoofreken vrae: 1.1 5746 200 = 5546 1.2 5 9 = 45 1.3 + = 1.4 250 + 350 = 600 1.5 546 0 = 546 1.6 700 10 = 70 1.7 1 = 1.8 30 7 = 210 1.9 14

Nadere informatie

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak! Hoe kan ons ons babas ondersteun terwyl hulle leer? Babas word gebore met die wil om te leer. Selfs klein babatjies gebruik hulle sintuie om die wêreld om hulle te verken. Ouers, sorggewers en VKO-praktisyns

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

Tema 8: Besoedeling en Herwinning

Tema 8: Besoedeling en Herwinning Tema 8: Besoedeling en Herwinning Week 4 Werkboek 3: bl. 32-41 Spellingboek: bl. 60-61 Skrifboek: bl. 47-48 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart

Nadere informatie

Ons speelgoed. 1. Kan jy onthou waarmee jy gespeel het toe jy nog klein was? 2. Het jy dit nog? 3. Wie het dit vir jou gegee?

Ons speelgoed. 1. Kan jy onthou waarmee jy gespeel het toe jy nog klein was? 2. Het jy dit nog? 3. Wie het dit vir jou gegee? 18 Ons speelgoed Praattyd: Onthou jy nog? 1. Kan jy onthou waarmee jy gespeel het toe jy nog klein was? 2. Het jy dit nog? 3. Wie het dit vir jou gegee? l Vertel van die speelgoed waarmee jy nou speel.

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit/ Vorm Leerder se punt Leerder % TOTAAL VAK: HUISTAAL FORMELE ASSESSERINGS TAAK

Nadere informatie

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes

Nadere informatie

Direkte en indirekte rede. Naam:

Direkte en indirekte rede. Naam: Direkte en indirekte rede Naam: Direkte en indirekte rede Direkte rede is iemand se eie woorde en dit staan in aanhalingstekens. Ryan sê: Ek weet nie wat die Afrikaanse woord beteken nie. Andrew sê: Ek

Nadere informatie

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1 STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1 Fokus: Luister, vertel en illustreer. Nota: Versamel inligting en bou kennis op deur middel van kritiese luistervaardigheid. Leesvaardigheid dra by tot visualisering van

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE Hierdie boekie bestaan uit 19 bladsye, die voorblad uitgesluit. RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE

Nadere informatie

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek. Week 3 Datum: Bosluis se huis Ben Bosluis sit op n grassie. Hy wag vir n huis om verby te kom. Hy soek n huis, en hy soek kos. Hier kom Ietermagô verby. Sal ek lekker op sy skubbe bly? wonder Ben Bosluis.

Nadere informatie

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT Afdeling A: Leesbegrip EKURHULENI NORTH Lees die storie en beantwoord die vrae Samantha en Tinkerbel se nuwe maats 1 2 3 4 Eendag was daar n dogtertjie met die naam Samantha. Sy het saam met haar ma en

Nadere informatie

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.) Ontmoeting 40 Kinders kan vir grootmense van God vertel. Teks: 2 Konings 5; Jesaja 44:6 Hulpmiddels: Bordkryt om teen n muur of op die vloer te skryf (Of maak afwasbare kryt deur waspoeier met kleursel

Nadere informatie

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Paulus en sy vriende vertel ander van God Ontmoeting 20 Paulus en sy vriende vertel ander van God In hierdie deel van Paulus se verhaal sien ons weereens hoe God vir ons sorg. Hy het vir Paulus vriende gegee om hom te help met sy taak om die boodskap

Nadere informatie

Vlotheid en intonasie

Vlotheid en intonasie Vlotheid en intonasie Marlene van der Berg 5/20/2012 2 Vlotheid Die gebrek aan vaardigheid in swak lesers is bewys deur hul stadige, hakkelrige en inkonsekwente tempo, swak frasering; en onvoldoende intonasie

Nadere informatie

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie fdeling : Leesbegrip Die emmer met die gaatjie 1. Eendag, lank, lank gelede was daar n nare monster wat in die bos gewoon het. n Dogtertjie met die naam Mamela het altyd in die bos gespeel. Elke dag, net

Nadere informatie

Alfabetiese volgorde, lettergrepe en paragraaf skryf

Alfabetiese volgorde, lettergrepe en paragraaf skryf OpenStax-CNX module: m25766 1 Alfabetiese volgorde, lettergrepe en paragraaf skryf Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0

Nadere informatie

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie? Jy moet verstaan dat daar, net soos in Afrikaans of Engels of Spaans, ook n nut is vir n Wiskunde Taal om mee te kan gesels wanneer ons wiskunde doen. Ons gaan nou nog meer daarna kyk, en die reëls vir

Nadere informatie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 1 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

Naam:. My naam is Faan. Ek is n haas. As jy met my praat raak ek baie skaam. My naam is Peet. Ek kuier by my neef. Ons klim n leer en eet n peer.

Naam:. My naam is Faan. Ek is n haas. As jy met my praat raak ek baie skaam. My naam is Peet. Ek kuier by my neef. Ons klim n leer en eet n peer. 1 Naam:. My naam is Faan. Ek is n haas. As jy met my praat raak ek baie skaam. My naam is Peet. Ek kuier by my neef. Ons klim n leer en eet n peer. 2 Jan en San vertel Les 1 1. Skrif: Doen skrifwerkkaart

Nadere informatie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM PUNTE: 40 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (NOVEMBER 2014) AFDELING A: LEESBEGRIP WENKE VIR NASIEN

Nadere informatie

Ontmoeting 13. roomystokkies plak.)

Ontmoeting 13. roomystokkies plak.) Ontmoeting 13 Kinders leer dat die Here nie dink een persoon is belangriker as n ander persoon nie. Hulpmiddels: Plakkaat met reëls op Uitgeknipte los prentjies van rein en onrein kosse; kleefband waarmee

Nadere informatie

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Hulpmiddels:: Bordspeletjie: Laai af by http://www.livingwaterbible games.com/christmas-board-game.htm Drukker, papier, gom, skêr, dobbelsteentjies, kleeflint

Nadere informatie

VIERDE KWARTAAL Tema 10: Rolmodelle van verskillende

VIERDE KWARTAAL Tema 10: Rolmodelle van verskillende VIERDE KWARTAAL Tema 10: Rolmodelle van verskillende kulture Week 1 Werkboek 4: bl. 4-13 Spellingboek: bl. 75-77 Skrifboek: bl. 59-60 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Nadere informatie

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL* GRONDSLAGFASE GRAAD 3 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL PUNTE: 40 TYD: 1 uur *3AFHL* NAAM: VAN: Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.

Nadere informatie

Voorstelle vir informele assesseringsaktiwiteite

Voorstelle vir informele assesseringsaktiwiteite Week 9: Assessering Voorstelle vir informele assesseringsaktiwiteite Luister en praat (mondeling en/of prakties) Luister sonder om spreker te onderbreek, vra vrae vir duidelikheid en lewer kommentaar op

Nadere informatie

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks KWARTAAL OORSIG Kleuter & Peuter reeks Die Bybel is beter as Goud! Kinders sal tydens hierdie reeks, op ʼn interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar is as enige

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Geduld & Selfbeheersing

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Geduld & Selfbeheersing KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Geduld & Selfbeheersing Doel van les: Ons leer vanaand verder oor die Vrug van die Gees en ons gaan gesels oor Geduld en Self Beheersing - wat dit is en hoe om dit toe

Nadere informatie

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014 ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014 GRAAD 4 AANTAL BLADSYE:10 PUNTE: 60 TYD: 1 UUR NAAM: AFDELING A: Leesbegrip 20 Poësie 18 38 AFDELING B: Taal in konteks

Nadere informatie