CAMI EDUCATION. 1. Skryf jou naam op die ANTWOORDBLAD EN ANTWOORDBOEK. 3. Beantwoord AFDELING A op die aangehegte ANTWOORDBLAD.

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "CAMI EDUCATION. 1. Skryf jou naam op die ANTWOORDBLAD EN ANTWOORDBOEK. 3. Beantwoord AFDELING A op die aangehegte ANTWOORDBLAD."

Transcriptie

1 CAMI EDUCATION FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 CHEMIE - GRAAD 12 TOTAAL:150 TYD: 3 URE INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou naam op die ANTWOORDBLAD EN ANTWOORDBOEK. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Beantwoord AFDELING A op die aangehegte ANTWOORDBLAD. 4. Beantwoord AFDELING B in die ANTWOORDBOEK. 5. Nie - programmeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 6. Toepaslike wiskundige instrumente mag gebruik word. 7. Nommer die antwoorde korrek volgens die numeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 8. Inligtingsblaaie is vir jou gebruik aangeheg. 9. Wees kort en bondig waar motivering, bespreking en verduidelikings verlang word.

2 AFDELING A: Antwoord hierdie afdeling op die aangehegte ANTWOORDBLAD. VRAAG 1: EENWOORD ITEMS Gee een woord / term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die woord / item langs die vraagnommer ( ) op die antwoordblad: 1.1 n Homoloë reeks met algemene formule RCONH Die gas gevorm by die katode tydens elektrolise van n versadigde natriumchloriedoplossing. 1.3 Die onstabiele tussenproduk wat gevorm word tydens n chemiese reaksie. 1.4 Die hoeveelheid stof per volume water 1.5 Die sterk basis wat gebruik word tydens verseping. [5] VRAAG 2: PAS ITEMS Kies 'n item uit KOLOM B om by die beskrywing in KOLOM A te pas. Skryf slegs die letter (A J) langs die vraagnommer ( ) op die aangehegte ANTWOORDBLAD neer. KOLOM A 2.1 Die funksionele groep van n ketoon 2.2 Verandering in konsentrasie van reaktante per eenheidstyd. 2.3 Energie wat verminder word deur gebruik te maak van n katalisator 2.4 n Voorbeeld van n areen 2.5 H < 0 KOLOM B A Reaksietempo B C 6 H 8 (Cl) 2 C Energie van die produkte D E Ewewigskonstante F Eksotermiese reaksie G C 6 H 4 (Cl) 2 H Aktiveringsenergie I J Endotermiese reaksie [5]

3 VRAAG 3: WAAR/ONWAAR ITEMS Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf slegs 'waar' of 'onwaar' langs die vraagnommer ( ) op die ANTWOORDBLAD neer. Indien dit ONWAAR is, skryf die korrekte stelling neer. 3.1 As soutsuur met n stukkie sink in n oop houer reageer, word ewewig na n rukkie bereik. (2) 3.2 Tydens die industriële bereiding van chloor en natriumhidroksied word chemiese energie omgeskakel na elektriese energie. (2) 3.3 In die reaksie: N 2 O 4 (g) 2NO 2 (g) H = +57 kj.mol -1 sal n afname in druk die ewewigskonstante van die reaksie vergroot indien die temperatuur konstant bly. (2) 3.4 Die primêre voedingstowwe benodig vir plantgroei is C, P en K. (2) 3.5 Sommige katalisators kan n reaksie versnel deur die aktiveringsenergie van die reaksie te verhoog. (2) [10] VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE VRAE Vier opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae verskaf. Elke vraag het slegs EEN korrekte antwoord. Kies die antwoord en maak 'n kruisie (X) in die blokkie (A D) langs die vraagnommer ( ) op die aangehegte ANTWOORDBLAD. 4.1 Propaan, benseen, asetileen, en 2-buteen is almal voorbeelde van: A. Alkene B. Alkyne C. Aromatiese verbindings D. Koolwaterstowwe (3)

4 4.2 Studies van n organiese verbinding toon die teenwoordigheid van ten minste n multi- vertakte benseenring, twee metielgroepe en n relatiewe molekulêre massa van 134. Watter een van die volgende is n moontlike struktuur van die verbinding? (3) 4.3 Die potensiële energie diagram hieronder verwys na die omkeerbare reaksie met reaktante R en produkte P.

5 Hoe groot is die verandering in entalpie vir die terugwaartse reaksie (P na R)? A B C. 10 D. 40 (3) 4.4 Watter een van die volgende opsies beskryf die beweging van elektrone in n galvaniese sel die beste? RIGTING MEDIUM A. Katode na anode Soutbrug B. Anode na katode Eksterne draad C. Katode na anode Eksterne draad D. Anode na katode Soutbrug (3) 4.5 In watter een van die volgende alternatiewe word die drie verbindings in volgorde van toenemende kookpunt gerangskik? A. pentanoësuur, pentaan, 1 pentanol B. 1 pentanol, pentaan, pentanoësuur C. pentaan, 1 pentanol, pentanoësuur D. pentaan, pentanoësuur, 1 pentanol (3) [15] TOTAAL AFDELING A: 35

6 AFDELING B INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK 2. In alle berekeninge moet formules en berekeninge getoon word. 3. Rond antwoorde af tot twee desimale plekke waar van toepassing VRAAG 5 Alkyne is onversadigde verbindings wat addisie reaksies kan ondergaan. Etyn, die eerste verbinding in die alkyne homoloë reeks, ondergaan reaksies soos in die volgende diagram aangetoon: 5.1 Verbinding C is n isomeer van 1, 2 dichloroetaan. Teken die struktuurformule van hierdie verbinding (2) 5.2 Reagense 1, 2, 3 is drie verskillende gasse. Gebruik die inligting in die diagram om hulle te benoem. (3) 5.3 Teken die struktuurformule vir verbinding B en gee sy IUPAC naam. (3) 5.4 Gee die IUPAC naam van verbinding A. (1) [9]

7 VRAAG 6 Die volgende diagram stel die struktuurformule van die produk van n esterifikasie reaksie voor: 6.1 Gee die IUPAC naam van hierdie verbinding. (2) 6.2 Gee die IUPAC name van die alkohol en die karboksielsuur wat gebruik word om die ester in die diagram hierbo te berei. (2) 6.3 Watter tipe organiese reaksie beskryf esterifikasie reaksies (1) Die karboksielsuur wat in hierdie sintese gebruik word, kan in twee stappe vanuit n alkohol berei word. 6.4 Gee die IUPAC naam van die alkohol wat in die produksie van die suur gebruik word. (1) 6.5 Gee die naam en struktuurformule van die intermediêre organiese verbinding (produk van die eerste stap) in die sintese van die karboksielsuur. (3) 6.6 Identifiseer die tipe reaksie wat in beide stappe voorkom. (1) 6.7 Gee die naam van die anorganiese reagense wat in die bereiding van die suur gebruik word. (2) 6.8 Noem twee gebruike van esters. (2) [14]

8 VRAAG 7 Daar is n groot vraag na laer koolstof, hoogs reaktiewe koolwaterstowwe wat in brandstowwe vir motorvoertuie gebruik word. Die langer koolwaterstowwe is egter meer volop. Petroleummaatskappye maak gebruik van kraking om die langer koolwaterstowwe in korter, meer bruikbare alkane te verander. Een van die reaksies wat in die proses plaasvind is: C 10 H 22 (Dekaan) Hitte Katalisator C 8 H 18 (Oktaan) + X 7.1 Skryf die molekulêre formule van X. (1) 7.2 Teken die struktuurformule van X. (2) 7.3 Gee die naam van X. (1) 7.4 X ontkleur n broomoplossing. Wat dui dit aan aangaande stof X? (2) [6] VRAAG 8 Magnesium reageer met verdunde soutsuur om waterstofgas te vorm. n Groep leerlinge ondersoek die effek van konsentrasie op die reaksietempo van n chemiese reaksie. Hulle volg die volgende metode: Berei drie soutsuuroplossings (70cm 3 ) met verskillende konsentrasies (0,1mol.dm -3, 0,5mol.dm -3, 1,0 mol.dm -3 ) Meet drie strokies magnesiumlint, lengte 5cm elk, en skuur dit skoon met sandpapier. Meet 50 cm 3 van die 0,1 mol.dm -3 soutsuuroplossing af in n maatsilinder. Gooi dit in n 100 cm 3 koniese fles. Stel die apparaat op soos in die volgende diagram.

9 Voeg een van die strokies magnesiumlint in die fles en plaas die rubber stopper so vinnig moontlik terug. Druk die stophorlosie. Lees die volume waterstofgas wat gevorm word in elke tydsinterval (kies gerieflike tydsintervalle bv. 10s). Hou aan totdat die gas nie meer vrygestel word nie. Herhaal die prosedure vir die 0,5mol.dm -3 en 1,0 mol.dm -3 HCl oplossings. 8.1 Skryf n moontlike hipotese vir hierdie ondersoek. (2) 8.2 Na die ondersoek moet die leerders hul resultate tabuleer. Ontwerp n tabel wat gebruik kan word om die resultate te tabuleer. Toon die relevante opskrifte vir die rye en kolomme in die tabel aan. (Geen numeriese waardes is nodig nie.) (3) 8.3 Noem twee beheerde veranderlikes in die ondersoek. (2) 8.4 Watter gevolgtrekking kan uit hierdie ondersoek gemaak word? (1) 8.5 Verduidelik in terme van die botsingsteorie en die Maxwell Boltzmann verspreidingskurwes hoe n klein toename in temperatuur die tempo van n chemiese reaksie beïnvloed. (6) [14]

10 VRAAG 9 n Chemiese ewewig word ingestel wanneer drie mol waterstofgas en vier mol jodiumdamp in n geslote 2dm 3 houer by n temperatuur van 600K met mekaar reageer. Aanvanklik is die kleur van die mengsel donker pers as gevolg van die teenwoordigheid van die jodiumdamp. Soos die reaksie verloop, word die kleur van die mengsel ligter en by ewewig is dit pienk. By ewewig is die konsentrasie van die waterstofjodied 0,5mol.dm -3. Die ewewigsreaksie word deur die volgende chemiese vergelyking voorgestel: H 2 (g) (kleurloos) + I 2 (g) (pers) 2HI (g) (kleurloos) H = 60,5kJ 9.1 Wat word bedoel met chemiese ewewig? (2) 9.2 Het die reaksie gestop toe ewewig bereik is? Verduidelik. (3) 9.3 Bereken die waarde van die ewewigskonstante (K C ) vir die reaksie by 600K. (7) 9.4 Gee Le Chatelier se beginsel. (2) 9.5 Gebruik Le Chatelier se beginsel om te voorspel en te verduidelik wat die invloed van n verhoging in temperatuur op die volgende het: die opbrengs van die waterstofjodied. (3) die kleurintensiteit van die ewewigsmengsel. (2) 9.6 Watter verandering, indien enige, sal n afname in die jodiumkonsentrasie op die waterstofjodied opbrengs hê? (1) [20]

11 VRAAG 10 Aluminium word uit n erts, bauxiet, geëkstraheer. Bauxiet is n aluminiumoksied bevattende erts. Die erts bevat gewoonlik silika en yster (III) oksied wat eers verwyder moet word voordat die aluminium geëkstraheer kan word. Na n aantal suiweringstappe word aluminiumoksied verkry. Die aluminiumoksied word in gesmelte krioliet teen ongeveer 900 C opgelos en dan deur elektrolise geskei. Die smeltpunt van aluminiumoksied is hoër as C. Die volgende diagram stel n tipiese alum inium elektrolitiese sel voor: 10.1 Gee die formule van aluminiumoksied. (1) 10.2 Watter energie-omskakeling vind in die elektrolitiese sel plaas? (2) 10.3 Skryf die vergelyking vir die reaksie wat by die anode plaasvind neer. (2) 10.4 Gee die naam van die produk wat by die anode gevorm word. (1) 10.5 Skryf die vergelyking vir die reaksie wat by die katode plaasvind. (2) 10.6 Gee die naam van die produk wat by die katode gevorm word. (1) 10.7 Skryf die gebalanseerde vergelyking vir die netto-ioniese reaksie wat in die sel plaasvind. (3) 10.8 Waarom word die aluminiumoksied in gesmelte krioliet opgelos? (2) 10.9 Waarom moet die aluminiumoksied in vloeistofvorm wees? (2) Verduidelik waarom die positiewe elektrodes gereeld vervang moet word. (2) [18]

12 VRAAG 11 Die volgende diagram stel n galvaniese sel onder standaard toestande voor: 11.1 Watter een van die elektrodes is die katode? (1) 11.2 In watter rigting vloei die elektrone? (1) 11.3 Skryf die gebalanseerde vergelyking vir die netto-ioniese reaksie wat in die sel plaasvind. (3) 11.4 Hierdie sel lewer onder standaard toestande n voltmeterlesing van 1,61V. Sal die lesing groter of kleiner wees indien die nikkel - halfsel deur n koper - halfsel vervang word. Bevestig jou antwoord deur n berekening te doen. (3) 11.5 Indien n ysterstandbeeld op n koperraamwerk geplaas word, roes die yster vinniger as wanneer dit op n magnesiumraamwerk geplaas word. Verduidelik. (2) [10]

13 VRAAG 12 Ammoniumnitraat, n bekende kunsmisproduk, kan berei word deur twee industriële prosesse te kombineer. Die volgende diagram toon aan hoe ammoniumnitraat berei kan word Gee die naam van PROSES I. (1) 12.2 Gee die naam van PROSES II (1) 12.3 Identifiseer reagense A, B en C (3) 12.4 Skryf die chemiese formule van PRODUK I (1) 12.5 Wat is die kleur van PRODUK I? (1) 12.6 Skryf n gebalanseerde vergelyking om die vorming van PRODUK I voor te stel. (3) 12.7 Skryf die naam van PRODUK II. (1)

14 12.8 Skryf n gebalanseerde vergelyking vir die vorming van ammoniumnitraat. (2) 12.9 Deur PRODUK II met n ander suur te vervang, kan n ander bekende kunsmisstof, ammoniumsulfaat vervaardig word. Skryf die naam van hierdie suur. (1) Gee die naam van die industriële proses wat gebruik word om die suur waarmee ammoniumsulfaat berei word te vervaardig. (1) [15] VRAAG 13 Grond en waterbesoedeling word in n toenemende mate n probleem vir grondwetenskaplikes. Sommige gemeenskappe sien nie net grond en riviere as n plek waar afval soos munisipale rioolafval en rommel geberg kan word nie, maar gewone aktiwiteite soos voedselproduksie en selfs iets soos onderhoud van grasperke plaas ook op n kontinue basis chemikalieë in die grond. Selfs nuttige chemikalieë soos kunsmisstowwe kan bydra tot besoedeling indien dit in oormaat gebruik word. Dit lei ook tot waterbesoedeling soos gesien kan word by die Hartbeespoortdam in die Noordwes. Hartbeespoort Dam Die Hartbeespoortdam is reeds sedert die 1950 s bekend vir sy swak waterkwaliteit. Ernstige eutrifikasie kom in die dam voor as gevolg van hoë konsentrasie fosfate en nitrate in die hoof toevoerbron, die Krokodilrivier. Die primêre besoedelingsbronne is industriële en huishoudelike afvoer van Gauteng. Die buitengewone hoë vlakke van eutrifikasie is sigbaar in die uitermatige groei van mikroskopiese alge en giftige bakterieë en makrofiete soos waterhiasinte (Eichhornia crassipes). Die Suid Afrikaanse Departement van Waterwese en Bosbou het die Harties metsi a me (Afrikaans: Harties, My Water) program van stapel gestuur om oplossings vir die waterkwaliteitsprobleme te probeer vind. Vry vertaal uit: Beskryf die proses van eutrifikasie (4) 13.2 Noem twee gevolge van eutrifikasie. (2) 13.3 Hoe dra anorganiese kunsmisstowwe by tot die eutrifikasie van damme en riviere? (1) 13.4 Noem twee ander maniere hoe mense bydra tot eutrifikasie. (2) [9] TOTAAL AFDELING B: 115 GROOT TOTAAL: 150

15 FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 - ANTWOORDBLAD NAAM: VRAAG (1) 1.2 (1) 1.3 (1) 1.4 (1) 1.5 (1) [5] VRAAG (1) 2.2 (1) 2.3 (1) 2.4 (1) 2.5 (1) [5] VRAAG (2) 3.2 (2) 3.3 (2) 3.4 (2) 3.5 (2) VRAAG A B C D 4.2 A B C D 4.3 A B C D 4.4 A B C D 4.5 A B C D (5 X 3) = 15 [10]

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 1 METRO NOORD ONDERWYSDISTRIK NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: Chemie (V2) SEPTEMBER 2016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 4 gegewensblaaie. 2

Nadere informatie

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AANVULLINGSEKSAMEN MAART 2016 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit

Nadere informatie

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 1

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 1 Finiese Wetenskappe Vraestel 2 AFDELING A VRAAG 1: EEN-WOORD/TERM ITEMS Gee EEN woord/term vir ELK van die volgende beskrywings. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommer (1.1 1.5) neer. 1.1 Die

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE VR 2: CHEMIE SEPTEMBER Punte: 150 TYD: 3 ure Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en 4 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe /Vr 2 2 Limpopo DoE/September

Nadere informatie

1 GEBALANSEERDE CHEMIESE VERGELYKINGS

1 GEBALANSEERDE CHEMIESE VERGELYKINGS Eenheid INHOUDSOPGAWE Bladsy A KWANTITATIEWE CHEMIE 11 Eenheid 1 GEBALANSEERDE CHEMIESE VERGELYKINGS 11 1.1 Chemiese formules en poli-atomiese ione 11 Oefening 1 17 1.2 Gebalanseerde chemiese reaksievergelykings

Nadere informatie

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye,

Nadere informatie

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK FISIESE WETENSKAPPE/V2 1 KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK PUNTE 150 TYD 3 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 4 inligtingsblaaie FISIESE WETENSKAPPE/V2 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING. 1. Skryf jou

Nadere informatie

ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Vraestel 2

ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Vraestel 2 ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Vraestel 2 PUNTE: 150 TUD: 3 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit nege bladsye, twee datavelle en n vel grafiekpapier.

Nadere informatie

JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10 Updated January 2015 JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10 Vak: Fisiese Wetenskap Punte: 100 Onderwyser: S. Bouwer Datum: 05/06/16 Moderator: M. Aspeling Tyd: 90 min Vraestel No.: Fisiese Wetenskap

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye, 4 gegewensbladsye

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: HEMIE (V2) FEBRUARIE/MAART 2017 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (V2) FEBRUARIE/MAART 2013 PUNTE: 150 TYD: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 4 inligtingsblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

Selektief deurlaatbare membraan. Word ook genoem: katioon deurlaatbare membraan.

Selektief deurlaatbare membraan. Word ook genoem: katioon deurlaatbare membraan. Drie tipes selle word in die chloor-alkali-industrie gebruik: Membraansel Diafragmasel Kwiksel In al drie hierdie selle: oreenkomste Elektrolise van - produkte: NaH(aq), en Verskil Manier hoe vermenging

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD 10 FISIESE WETENSKAPPE (VRAESTEL 2) TYD: 90 minute PUNTE: 100 10 bladsye + 1 inligtingsblad. 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (V2) NOVEMBER 2009(1) PUNTE: 150 TYD: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 inligtingsblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 DoE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (V2) NOVEMBER 2014 PUNTE: 150 TYD: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2018 NASIENRIGLYNE

VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2018 NASIENRIGLYNE VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2018 NASIENRIGLYNE FISIESE WETENSKAPPE: (VRAESTEL 2) (10842) 10 bladsye GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN FISIESE WETENSKAPPE (Vraestel 2) NASIENRIGLYNE VRAAG

Nadere informatie

Vraag Funksionele groep 1.2 Ester 1.3 Temperatuur van die gas 1.4 Katode 1.5 Ammoniumnitraat 5

Vraag Funksionele groep 1.2 Ester 1.3 Temperatuur van die gas 1.4 Katode 1.5 Ammoniumnitraat 5 Fisiese Wetenskappe Vraestel 2 Memorandum Vraag 1 1.1 Funksionele groep 1.2 Ester 1.3 Temperatuur van die gas 1.4 Katode 1.5 Ammoniumnitraat 5 Vraag 2 2.1 D Algemene formule vir alkane is C n H 2n+2..

Nadere informatie

FISIESE WETENSKAPPE V2 (CHEMIE)

FISIESE WETENSKAPPE V2 (CHEMIE) VOOREREIENE EKSAMEN GRAA 12 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EMIE) SEPTEMER 2017 PUNTE: 150 TY: 3 UUR ierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye, 1 grafiekpapier en 4 gegewensbladsye. Erkenning aan Noord-Kaap Fisiese

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye, insluitende datablaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 FISIESE WETENSKAPPE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 23 bladsye, insluitende 4 datablaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2) ADDISIONELE MODEL 2008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, 4 gegewensbladsye, 1 antwoordblad en 1 vel grafiekpapier.

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 2: Golwe, klank en lig

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 2: Golwe, klank en lig KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets : Golwe, klank en lig PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae.. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3.

Nadere informatie

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 12 LEERDER

Nadere informatie

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) Vraestel 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) 3.Hoekom kan elemente nie op ʼn chemiese materie afgebreek word nie? (4) 4.Vul die

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens

Nadere informatie

Werkboek Boek 2 (Chemie) bestaan uit twee dele. Deel 1 behandel Organiese Chemie waar deel 2 Anorganiese Chemie behandel.

Werkboek Boek 2 (Chemie) bestaan uit twee dele. Deel 1 behandel Organiese Chemie waar deel 2 Anorganiese Chemie behandel. Ander boeke in d é reeks Waarskuwing!! Alle regte voorbehou volgens die Suid-Afrikaanse kopiewet. Geen gedeelte van hiedie boek mag gereproduseer word deur fotokopiëring of enige ander metode sonder skriftelike

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 a NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (V2) MODEL 2008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, 'n 4 bladsy-gegewensbylae, 'n antwoordblad en 1 vel grafiekpapier.

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 4: Materie en materiale 1

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 4: Materie en materiale 1 KLASTOETS GRAAD FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 4: Materie en materiale PUNTE: 45 TYD: uur INSTRUKSIES EN INLIGTING. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike

Nadere informatie

Kan ook diamant wees maar kan dan nie regkry nie

Kan ook diamant wees maar kan dan nie regkry nie GRAAD 10 NOVEMBER Opsteller: L. Kroukamp TOTAAL: 150 FISIESE WETENSKAPPE TYD: 2 ½ URE VRAESTEL 2 (CHEMIE) MEMO VRAAG 1 1.1 C 1.2 D 1.3 D 1.4 A 1.5 C 1.6 A 1.7 C 1.8 A 1.9 D 1.10 A VRAAG 2 2.1 Watter stof

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GR 12 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 FISIESE WETENSKPPE: EMIE (V2) NOVEMER 2010 PUNTE: 150 TY: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 4 inligtingsblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 E/November 2010

Nadere informatie

Meesters vir transparante. 5.1 Materie en materiale

Meesters vir transparante. 5.1 Materie en materiale Meesters vir transparante 5.1 Materie en materiale KENNISAREA: MATERIE EN MATERIALE rganiese molekules rganiese molekules Plastiek en polimere EENEID 1 RGANIESE MLEKULES Alkane Sikloalkane rganiese verbindings

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel

Nadere informatie

MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Vraestel 2

MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Vraestel 2 MEMORANDUM GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Vraestel 2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Leeruitkomste en Assesseringstandaarde LU1 LU2 LU3 AS 11.1.1: Beplan en voer n ondersoek uit om data stelselmatig te versamel

Nadere informatie

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos Instruksies: 1. Hierdie vraestel bestaan uit twee afdelings en 10 bladsye: 1.1 Afdeling A: Kortvrae

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE. Opsomming van Eenheid Momentum Verandering in momentum Impuls Die wet van behoud van momentum 46

INHOUDSOPGAWE. Opsomming van Eenheid Momentum Verandering in momentum Impuls Die wet van behoud van momentum 46 Eenheid INHOUDSOPGAWE Bladsy KWARTAAL 1 13 MEGANIKA 13 Eenheid 1 NEWTON SE BEWEGINGSWETTE 13 1.1 Newton se eerste bewegingswet 13 1.1.1 Traagheid en massa 14 1.1.2 Veiligheidsgordels 15 Praktiese aktiwiteit

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE. Opsomming van Eenheid 1 40 Breinkaarte van Eenheid Momentum Verandering in momentum

INHOUDSOPGAWE. Opsomming van Eenheid 1 40 Breinkaarte van Eenheid Momentum Verandering in momentum Eenheid INHOUDSOPGAWE Bladsy KWARTAAL 1 13 MEGANIKA 13 Eenheid 1 NEWTON SE BEWEGINGSWETTE 13 1.1 Newton se eerste bewegingswet 13 1.1.1 Traagheid en massa 14 1.1.2 Veiligheidsgordels 15 Praktiese aktiwiteit

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) 2008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, 'n 3 bladsy-gegewensbylae, 'n antwoordblad en grafiekpapier. Fisiese

Nadere informatie

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, diagramvel en formuleblad.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (V2) MODEL 2007 PUNTE: 150 TYD: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, 'n datablad van twee bladsye, 'n antwoordblad en grafiekpapier.

Nadere informatie

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150 - 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/01609/0 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 160 CRESTA, 118 TEL: + (11) 46-00 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com Wiskunde

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE CHEMIE (VRAESTEL 2) NAAM VAN LEERDER: GRAAD 11 TYD: 180 minute (3 uur) PUNTE: 150 13 bladsye + 2 inligtingsblaaie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING NATUURWETENSKAPPE GRAAD 8 JUNIE EKSAMEN 2015 PUNTE : 70 TYDSDUUR: 2 UUR INSTRUKSIES 1. Die vraestel beslaan 11 bladsye insluitend die voorblad. 2. Beantwoord AL die vrae.

Nadere informatie

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150 Wiskunde Graad 12 Vraestel 1 2012 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae.

Nadere informatie

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 EKSAMINATOR: L VENTER TYD: 1 UUR MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 INSTRUKSIES 1. Beantwoord ALLE VRAE op FOLIOPAPIER 2. Nommer jou vrae korrek

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 10 November Eksamen 2015 : Vraestel 2 Datum : 9 November 2015 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ - uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Hierdie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V2 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Grafiekpapier moet aan die kandidate voorsien word. 2 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

BARRETT SE TAKSONOMIE

BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak en gevolg, verhoudings, karaktereienskappe. Wie? Wat? Waar? Wanneer? Hoekom?

Nadere informatie

education NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (t~t AD12.. ]. \ ['JocliO PotrJleter 12/3.Juf,[.\j;~cen

education NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (t~t AD12.. ]. \ ['JocliO PotrJleter 12/3.Juf,[.\j;~cen education Lefapha la Thuto la Bokone Bophirima Noordwes Departement van Onderwys North West Department of Education NORTH WEST PROVNCE NASONALE SENOR SERTFKAAT (t~t AD12.. ]. \ ['JocliO PotrJleter 12/3.Juf,[.\j;~cen.--_._--_.._.._._...

Nadere informatie

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS i WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS 1 INHOUD Inleiding...3 1. Werkstuk...4 Rye en reekse

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 NOVEMBER 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Wiskunde/V1 2 DBE/November 2015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE VS3 NOVEMBER 2006 PUNTE: 50 TYD: 1 uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Wiskunde/VS3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig

Nadere informatie

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 8 BLADSYE Bladsy 1 van 8 WISKUNDE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 INSTRUKSIES: Hierdie vraestel

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 2 Lees

Nadere informatie

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou Wiskunde Vraestel 1: Vrae 1 Vraag 1 1.1 Los die volgende op vir x, korrek tot twee desimale plekke waar nodig. 1.1.1 x ( x + 5) = 1.1. 1.1. x < 0 x + 1. 1..1 Los gelyktydig op vir x en y as x y = 1 en

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MATHA1* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye, 3 diagramvelle en ʼn inligtingsblad.

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE SENIOR FSE GRD 9 NOVEMER 2016 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, insluitend ʼn inligtingsblad. 2 WISKUNDE (E/NOVEMER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die instruksies

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE KENNISAREA MATERIE EN MATERIALE 13

INHOUDSOPGAWE KENNISAREA MATERIE EN MATERIALE 13 Eenheid Bladsy KENNISAREA MATERIE EN MATERIALE 13 Eenheid 1 Eenheid 2 INHOUDSOPGAWE ATOOMVERBINDINGS: MOLEKULÊRE STRUKTUUR 13 1.1 Chemiese bindings 14 1.2 Bindingsmodelle 14 1.3 Valenselektrone 16 1.4

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 WISKUNDE DISTRIK NAAM VAN SKOOL KLAS (bv. 6A) NAAM EN VAN TYD: 1½ uur PUNTE: 75 14 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE

Nadere informatie

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1 HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 016 TOTAAL: 150 Eksaminator: P. Olivier INSTRUKSIES: GRAAD 11 VRAESTEL 1 TYD: 3UUR Moderator: E. Loedolff 1. Rond af tot desimale plekke, waar nodig.. n Goedgekeurde

Nadere informatie

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10 1 NTIONL SENIOR ERTIFITE GR 10 10 LEWENSWETENSKP V1 JUNIE EKSMEN 2016 PUNTE: 150 TY: 2½ uur ie vraestel bestaan bestaan uit 13 bladsye. 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies sorgvuldig

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2 PUNTE: 150 TYD: 1½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 EKONOMIE V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord VIER

Nadere informatie

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Naam van leerder: Naam van skool: *7WISK* Die vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES 1. Lees al die

Nadere informatie

2017 SACAI-WINTERSKOOL LEWENS- WETENSKAPPE NOTAS

2017 SACAI-WINTERSKOOL LEWENS- WETENSKAPPE NOTAS 2017 SACAI-WINTERSKOOL LEWENS- WETENSKAPPE NOTAS GRAAD 12 Die eksamen sal bestaan uit twee vraestelle van 2 ½ uur en 150 punte elk. Die gewig en die beoordeling van die onderwerpe in Vraestel 1 en Vraestel

Nadere informatie

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2 HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 GRAAD: 11 TYD: 1 UUR EKSAMINATOR: MEJ A HERSELMAN MODERATOR: MEV R SODEN LEERDERPUNT VERWERKTE PUNT /50 /15 FORMELE TOETS 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt

Nadere informatie

AFDELING A: KEUSEVRAE

AFDELING A: KEUSEVRAE SKOOL Nat & Tegn - Gr 7 - Eksamen 2 Desember 2010 Tyd: 120 min NAAM: Totaal: 100 Instruksies: 1. Vul EERSTENS jou naam en van in. 2. Lees elke vraag noukeurig voordat jy antwoord en antwoord volledig.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V2 NOVEMBER 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n 16 bladsy-antwoordeboek. Wiskunde/V2 2 DBE/November 2015 INSTRUKSIES

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODEL 01 PUNTE: 100 TYD: hours Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis1* Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. 2 WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 01 PUNTE: 150 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

VOORBEREIDENDE EKSAMEN GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)

VOORBEREIDENDE EKSAMEN GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE) GRD 12 SEPTEMER 2014 FISIESE WETENSKPPE VRESTEL 2 (EMIE) PUNTE: 150 TYD: 3 UUR ierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 4 inligtingsbladsye. Kopioereg voorbehou laai asseblief om Fisiese Wetenskappe V2

Nadere informatie

Elektriese Stroombane

Elektriese Stroombane Elektriese Stroombane Definisie BEGRIP Elektriese Stroombaan Sel en Battery (Bron) Geleier Skakelaar Stroombaandiagram Serieverbinding Parallelverbinding Potensiaalverskil of Spanning Stroom Weerstand

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE V1 MODEL 2016 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en 1 diagramvel. Tegniese Wiskunde/V1 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt. As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes

Nadere informatie

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie? Jy moet verstaan dat daar, net soos in Afrikaans of Engels of Spaans, ook n nut is vir n Wiskunde Taal om mee te kan gesels wanneer ons wiskunde doen. Ons gaan nou nog meer daarna kyk, en die reëls vir

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150 Wiskunde Graad 1 Vraestel 013 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae. Beantwoord

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie PUNTE: 40 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8 ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 01 GRAAD 8 TOTAAL : 100 TYD : UUR Totale bladsye insluitende voorblad : 7 Wiskunde Graad 8 Junie 01 INSTRUKSIES EN INFORMASIE 1. Die vraestel bestaan

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 11-jaareindvraestel verwag kan word. Daar is

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD GUTENGSE DEPRTEMENT VN ONDERWYS PROVINSILE EKSMEN JUNIE 2018 GRD 9 WISKUNDE NM VN LEERDER: GRD 9: TYD: 2 uur PUNTE: 100 18 bladsye + 1 formuleblad WISKUNDE GRD 9 2 GUTENGSE DEPRTEMENT VN ONDERWYS PROVINSILE

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2 1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 11 Junie Eksamen 2016 Vraestel 2 Datum : 13 Junie 2016 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies

Nadere informatie

GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100 1 Kopiereg voorbehou GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100 Naam: Klas: INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS en SES vrae. Beantwoord AL die vrae op hierdie

Nadere informatie

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel. Natuurwetenskappe Vraestel 15 Graad 7 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Nadere informatie

snelheid versnelling resultante krag A opwaarts afwaarts nul B geen afwaarts afwaarts C geen geen geen D geen opwaarts afwaarts

snelheid versnelling resultante krag A opwaarts afwaarts nul B geen afwaarts afwaarts C geen geen geen D geen opwaarts afwaarts INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord alle vrae, behalwe as ander instruksies gegee word. 2. Die vraestel bestaan uit TWEE afdelings AFDELING A (20 punte) AFDELING B (130 punte) 3. Nie-programmeerbare

Nadere informatie

LEERMATERIAAL 2016 STATISTIEK

LEERMATERIAAL 2016 STATISTIEK Wes-Kaap Onderwys Departement Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 STATISTIEK Graad 12 Wiskunde Razzia Ebrahim Senior Kurrikulumbeplanner: Wiskunde E-pos: Razzia.Ebrahim@wced.info / Razzia.Ebrahim@westerncape.gov.za

Nadere informatie

GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP

GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP TAAK 1. HORISONTAAL GELAAGDE GESTEENTES 1. Noem die DRIE tipes struktuurlandskappe wat ons kry. 2. Noem die VIER tipes landskappe wat ontwikkel uit horisontale rotslae.

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 WISKUNDE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees sorgvuldig deur

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is. 1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 10 Junie Eksamen 2015 : Vraestel 1 Datum : 11 Junie 2015 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1 uur Totaal : 50 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies

Nadere informatie

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Hoërskool Strand Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November 2013 Eksaminator : Mev. P. Olivier Tyd: 2 uur Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Instruksies en inligting: 1. Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT TYD: 3 UUR PUNTE: 50 WISKUNDE V Oefen vraestel: Junie 04 Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en n formule blad. INSTRUKSIES Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE JAAREIND-EKSAMEN GRAAD 5 NOVEMBER 2014 AANTAL BLADYE: 7 PUNTE: 30 TYDSDUUR: 1 UUR Naam van Leerling Naam van Skool Naam van Kring Naam van Distrik Datum Instruksies

Nadere informatie

Sterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar

Sterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar Onderwerp 6: Metale en nie-metale Ons gebruik grondstowwe om: produkte te vervaardig ander bruikbare materiale mee te maak Metale = grondstowwe in rotse wat ons uit die aarde myn Rotse wat metale bevat

Nadere informatie

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Hoërskool Strand Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November 2013 Eksaminator : Mev. P. Olivier Tyd: 2 uur Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Instruksies en inligting: 1. Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam

Nadere informatie

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1 GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese

Nadere informatie