Preek 1 Petrus 2:9-12

Save this PDF as:
 WORD  PNG  TXT  JPG

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Preek 1 Petrus 2:9-12"

Transcriptie

1 1 Preek 1 Petrus 2:9-12 (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 11 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens: Sing: Lied 308:1,2,3,5 Sing: Lied 309:1,2,3 Sing: Psalm 128-2:1 Afkondigings Stilte Erediens: Votum Groetseën Lofprysing: Lied 525:1,3 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Die Wet van die Here: Exodus 20:1-17 Sing: Psalm 25-1:2 Gebed Skriflesing: 1 Petrus 2:9-17 Sing: Psalm 86-1:6 Fokus: 1 Petrus 2:9-12 Preek: Tema: Gedra jou altyd goed en bly so getrou aan jouself en aan God. Gebed Diens van barmhartigheid Sing: Psalm 134-1:4 en Lied 304:1,2 Wegstuurseën Amen: Skrifberyming 13-3 Fokusverse: 1 Petrus 2:9-12 (1983/92-Vertaling): Julle, daarenteen, is n uitverkore volk, n koninklike priesterdom, n nasie wat vir God afgesonder is, die eiendomsvolk van God, die volk wat die verlossingsdade moet verkondig van Hom wat julle uit die duisternis geroep het na sy wonderbare lig. Julle was vroeër geen volk nie, maar nou is julle die volk van God. Julle het tóé geen barmhartigheid ontvang nie, maar nou het God aan julle barmhartigheid bewys. Geliefdes, in die wêreld is julle vreemdelinge en bywoners. Daarom dring ek by julle daarop aan om nie aan sinlike begeertes toe te gee nie. Dit verwoes net n mens se lewe. Gedra julle altyd goed onder die heidene sodat, al praat hulle kwaad van julle asof julle misdadigers is, hulle julle voorbeeldige lewe kan sien en God kan verheerlik op die dag van afrekening.

2 2 Preek: Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Die afgelope week kyk ek na n video waar iemand praat oor alles wat verkeerd is in ons land. En dan roep hy uit: Kyk hoe lyk ons land! Ons hoor byna daagliks van moorde en verkragtings en marteling. Ons hoor van korrupsie en swak dienslewering en protesoptogte. Ons hoor van groeiende werkloosheid en finansiële probleme. Die afgelope week het ons die slegte nuus gekry dat ons land tans tegnies in n resessie is. SA is KRITIEK SIEK!!!! so het iemand Donderdag kommentaar gelewer op die nuus dat n bekende radio en TV persoonlikheid in n rooftog doodgeskiet is. Kyk ons na die res van die wêreld, dan lyk die prentjie nie juis beter nie. Ons hoor van terreuraanvalle en konflik in die Midde-Ooste en vlugtelinge wat na Wes-Europa en ander plekke stroom. Ons hoor van aardverwarming en lande wat nie hulle samewerking wil gee om dit te stop nie. Ja, die wêreld het probleme! Die vraag is nou: Hoe moet ons as Christene leef in n wêreld wat so lyk? Hoe moet ons as Christene leef in n land waarin so baie dinge verkeerd is? Ek dink dat ons fokusverse (1 Petrus 2:9-12) vir ons n antwoord gee. Dit is: Gedra jou altyd goed en bly so getrou aan jouself en aan God! Gedra julle altyd goed! Baie eenvoudig, nie ingewikkeld nie. Die wêreld mag dalk gekompliseerd en ingewikkeld wees, maar die reël vir hoe jy in hierdie wêreld moet lewe, is eintlik heel eenvoudig. Gedra julle altyd goed, ook en veral wanneer julle te doen kry met mense wat God nie ken nie of nie in Hom glo nie of Hom nie dien nie. Ek sou ook kon sê: Lewe voorbeeldig! Lewe voorbeeldig, ook en veral wanneer julle tussen nie-christene is. Doen altyd net wat goed en reg is voor die Here. As jy jou sleg gedra, is jy ontrou aan jouself én jy is ontrou aan God. Laat ek verduidelik. Kyk weer na 1 Petrus 2:9. Daar staan (1983/92-Vertaling): Julle, daarenteen, is n uitverkore volk, n koninklike priesterdom, n nasie wat vir God afgesonder is, die eiendomsvolk van God, die volk wat die verlossingsdade moet verkondig van Hom wat julle uit die duisternis geroep het na sy wonderbare lig. Die woorde wat Petrus hier gebruik, is hoe God die volk Israel in die Ou Testament genoem het: n Uitverkore volk (of anders gesê: n volk wat deur God gekies is) dit is hoe die volk Israel in Jesaja 43:20 genoem word. Dat Israel deur God as sy volk gekies is, is n gedagte wat reeds in Deuteronomium 7:6, Deuteronomium 10:15 en Deuteronomium 14:2 genoem word. n Koninklike priesterdom (of anders gesê: n koninkryk wat God as priesters dien) dit is hoe Israel in Exodus 19:6 genoem word.

3 3 n Nasie wat vir God afgesonder is (of anders gesê: n volk wat eenkant gesit is vir God; of nog ander gesê: n heilige volk; of nog anders gesê: n gewyde nasie) dit is hoe Israel in Exodus 19:6, Levitikus 20:24, Deuteronomium 7:6, Deuteronomium 14:2 en Deuteronomium 26:19 genoem word. Die eiendomsvolk van God (of anders gesê: n vol wat God s n is; of nog anders gesê: n volk wat aan God behoort) dit is hoe Israel in Exodus 19:5, Deuteronomium 4:20, Deuteronomium 7:6, Deuteronomium 14:2 en Deuteronomium 26:18 genoem word. Die volk wat die verlossingsdade moet verkondig dit is hoe Israel in Jesaja 43:21 genoem word. Petrus gebruik hierdie woorde wat in die Ou Testament vir die volk Israel gebruik is, en sê dat dit is wie en wat ons as Christene is. Geliefdes, dit is wie en wat júlle is. Dit is wat God julle gemaak het. Julle is God se volk. God het julle spesifiek vir Hom gekies. Julle is God se priesters wat vir Hom moet werk. God is julle koning. Hy regeer oor julle. Hy sê vir julle wat julle moet doen en nie moet doen nie. Julle behoort aan Hom en Hom alleen. Julle is eenkant gesit vir God. Julle is God se gewyde volk. Julle moet vir almal vertel van die groot dinge wat God gedoen het. Julle moet vertel van die groot dinge wat God vir julle gedoen het. Hy het vir julle geroep om uit die donker na Hom toe te kom. Ja, uit die donker van julle sondes het Hy julle geroep om na die helder lig te kom waar Hy is. Voorheen was julle soos boemelaars met wie niemand iets te doen wou hê nie, maar nou is julle nie meer dakloos nie. Julle het n tuiste gekry. Julle is nou deel van n huisgesin die huisgesin van God. Julle het n Vader gekry. Julle het voorheen nie geweet wat liefde en goedheid regtig beteken nie, maar julle het by God daardie liefde en goedheid leer ken. Geliefdes, as julle mooi hierna kyk, sal julle sien dat, as jy jou sleg gedra, jy nie lewe volgens wie en wat jy is nie. Jy lewe dan nie volgens dit wat God jou gemaak het nie. Jy is dan ontrou aan jouself en jy is ontrou aan God! Die teendeel is ook waar. As jy jou goed gedra, is jy getrou aan jouself en aan God. Dan leef jy volgens wie en wat jy is. Dan leef jy volgens wie en wat God jou gemaak het. Ek wil dit met twee voorbeelde verduidelik. As sout verslaan het dat dit nie meer aan kos smaak kan gee nie, dan doen die sout nie meer waarvoor dit gemaak is nie. Dan is die sout ontrou aan sy aard, naamlik om sout te wees. Net so ons as Christene. Volgens Matteus 5:13 is ons die sout vir die aarde. As ons ons sleg gedra, is ons soos sout wat verslaan het. Dan kan ons nie meer smaak aan die wêreld gee nie en is ons ontrou aan wie en wat God ons gemaak het, naamlik om die sout vir die aarde te wees. As n lig nie kan skyn nie, dan doen die lig nie waarvoor dit gemaak is nie. Dan is die lig ontrou aan sy aard, naamlik om lig te wees. Net so ons as Christene. Volgens Matteus 5:14 is ons die lig vir die wêreld. As ons ons sleg gedra, kan ons nie meer lig gee aan die wêreld nie en is ons ontrou aan wie en wat God ons gemaak het, naamlik om die lig vir die wêreld te wees. Dit is veral waar, wanneer jy te doen kry met mense wat God nie ken nie of nie in Hom glo nie of Hom nie dien nie. Kyk weer na 1 Petrus 2:12. Daar staan (1983/92-Vertaling):

4 4 Gedra julle altyd goed onder die heidene sodat, al praat hulle kwaad van julle asof julle misdadigers is, hulle julle voorbeeldige lewe kan sien en God kan verheerlik op die dag van afrekening. Dit is soms so dat mense baie slegte dinge oor Christene en die kerk sê. Dan is dit belangrik dat julle aanhou goeie dinge doen. Uiteindelik sal mense dit nie kan miskyk nie. Hulle sal julle goeie gedrag sien en God die eer daarvoor gee, wanneer Hy kom rekenskap vra. Hierdie is n baie belangrike saak. Wanneer Christene hulle sleg gedra, veroorsaak dit dat mense sê: As dít is hoe Christene leef, wil ek nie een van hulle wees nie! n Bekende nie-christen geestelike leier het al by geleentheid so gesê. Die teendeel is ook waar. Wanneer Christene hulle goed gedra en daar liefde en vrede tussen hulle is, mag dit veroorsaak dat mense sê: As dít is hoe Christene leef, wil ek ook een van hulle wees! Geliefdes, hoe julle as Christene leef, speel n belangrike rol of mense Christene gaan word of nie. Mense vra soms: Wat help dit in hierdie wêreld om jou goed te gedra? Wat help dit om altyd die gawe een te wees? Dit bring jou niks in die sak nie. Wat help dit om altyd net te doen wat goed en reg is voor die Here? Wat help dit om soos Jesus ander se voete te was of die ander wang te draai? Dit werk nie! As jy dalk ook met hierdie vrae worstel, onthou die woorde van 1 Petrus 2:11 (1983/92- Vertaling): Geliefdes, in die wêreld is julle vreemdelinge en bywoners. God het nie vir jou hier op aarde omstandighede belowe wat presies gaan wees soos jy dit wil hê nie. God het nie vir jou n Suid-Afrika belowe presies soos jy dit wil hê nie. Ek weet nie presies waarheen God met ons as land en die wêreld op pad is nie. Onthou egter dít: Al gaan jou voorbeeldige lewe nie noodwendig jou omstandighede verander om te wees soos jy dit graag wil hê nie, gaan jy ten minste nie jou siel verkoop, as jy jou goed gedra nie. Ten minste is jy dan getrou aan wie en wat jy is. Ten minste is jy dan getrou aan God. Dít is die belangrikste van alles! Mense sê soms vir my: Jy kan maklik praat. Jy werk in jou studeerkamer en besoek mense waar hulle hulle beste voetjie voor die dominee voorsit. Jy werk nie in die harde werklikheid waar mense nie hulle beste voetjie voorsit nie. Dit wat jy sê ons moet doen, is baie keer wêreldvreemd. Dan antwoord ek: Dit wat God van julle vra, ís in n sekere sin wêreldvreemd. Die harde werklikheid is dat dit nie is hoe mense daarbuite optree nie. Onthou dan: Julle is vreemdelinge in hierdie wêreld. Dit wat julle moet doen, sál anders wees as die wêreld noem dit maar wêreldvreemd, as jy wil. Dit verander egter niks daaraan dat God dit van julle vra nie. Dit skrap nie God se opdrag dat julle julle goed moet gedra nie. Ek erken dat dit soms vir julle baie moeilik is in die harde werklikhede van die lewe. Maar weet dan dít: Julle het Iemand om julle te help. God het sy Heilige Gees gegee om julle te help. Hy stel jou in staat om te doen wat God van jou vra. Onthou ook: Wanneer jy jou sleg gedra, is dit geneig om te boemerang. n Boemerang is mos n ding wat altyd na jou terugkom, as jy dit gooi. Net so is jou slegte dade geneig om na jou terug te kom en jou in te haal. Kyk weer na 1 Petrus 2:11, vanaf die tweede sin. Daar staan (1983/92-Vertaling): Daarom dring ek by julle daarop aan om nie aan sinlike

5 5 begeertes toe te gee nie. Dit verwoes net n mens se lewe. Jou sinlike begeertes is dit wat jou eie-ek, jou sondige vlees, wil hê. Ons kan dit ook jou natuurlike neigings noem. Wanneer jy toegee aan jou eie-ek om ander terug te betaal en kwaad met kwaad te vergeld, vererger dit gewoonlik net die probleem. Daar is talle voorbeelde van mense wie se lewe verwoes is, net omdat hulle aan hulle sinlike begeertes toegegee het. Dit werk nie om jou sleg te gedra nie! Die tema van die preek tydens verlede Sondag se erediens was: God het vir ons nuwe lewe gegee. Dit was na aanleiding van 1 Petrus 1:3 (1938/92-Vertaling): Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! In sy groot ontferming het Hy ons die nuwe lewe geskenk deur die opstanding van Jesus Christus uit die dood. Nou het ons n lewende hoop... Vandag se preek gaan oor die vraag: Wat moet jy doen, noudat God vir jou nuwe lewe gegee het? Hoe leef jy hierdie nuwe lewe? Die antwoord is: Gedra jou altyd goed. Dit is die basiese, die algemene reël vir die nuwe lewe wat God vir jou gegee het. Wat dit prakties en konkreet beteken, word vanaf 1 Petrus 2:13 vir ons uitgespel. Ek sluit af. Ons tema vir die jaar is: Terug na die Fontein. Terug na die Fontein beteken terug na n lewe waarin jy jou altyd goed gedra. Terug na n voorbeeldige lewe. Wat die wêreld nodig het, is mense wat hulle goed gedra, mense wat doen wat goed en reg voor die Here is. Dit is wat ons land nodig het. Dit is wat die kerk nodig het. Daar word deesdae baie klem daarop gelê dat ons n missionale kerk moet wees. Dit beteken dat ons n kerk moet wees wat uitreik na die wêreld en vir mense vertel en wys Wie God is en watter groot dinge wat Hy gedoen het en steeds doen. Dit kan net gebeur, as ons as kerk ons goed gedra in die wêreld. Daar is ongelukkig nog te veel Christene / kerklidmate wat hulle sleg gedra in die wêreld. Om een voorbeeld te noem: Daar is te veel Christene / kerklidmate wie se optrede by kuierplekke en wie se gesprekke rondom braaivleisvure nie pas by wie en wat God ons gemaak het nie. Solank Christene / kerklidmate hulle sleg gedra, kan ons as kerk nie veel beteken in hierdie wêreld en vir hierdie wêreld nie. Liewe broer en suster, wat is die geval met jou? Gedra jy jou goed, met die gevolg dat jy n aanwins vir die kerk is? Of gedra jy jouself sleg, met die gevolg dat jy n las vir die kerk is? Is jy getrou aan God en wie en wat Hy van jou gemaak het of is jy ontrou daaraan? Amen.

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

Goeie Konings, Slegte Konings

Goeie Konings, Slegte Konings Bybel vir Kinders bied aan Goeie Konings, Slegte Konings Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol

Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol SKRIFLESING: 1 Korintiërs 15:1-20 TEKS: 1 Korintiërs 15:20a TEMA: Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol Psalm 33 : 2 Psalm 33 : 11 Skrifberyming 10 (5-4) : 1, 2 Ook: Sb 27 : 1, 3 1 Weet u

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun Bybel vir Kinders bied aan Die Verlore Seun Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

MATTEUS 7:12. Votum en seën. Psalm 34 : 2, 4. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Psalm 4 : 3.

MATTEUS 7:12. Votum en seën. Psalm 34 : 2, 4. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Psalm 4 : 3. MATTEUS 7:12 Votum en seën Psalm 34 : 2, 4 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Psalm 4 : 3 Gebed Skrifberyming 53 (14-3) : 4 Skriflesing: Matteus 7:7-23 (AV 1983/91) Teks:

Nadere informatie

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3. SKRIFLESING: Johannes 8 :12-20 TEKS: Johannes 8:12 TEMA: Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe Psalm 150 : 1, 2, 3 Psalm 43 : 3, 4 Skrifberyming 3 (4-7) : 1, 2 Skrifberyming 9 (18-1) : 1, 6 [Ook: Ps

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k toegewy aan God ross van niekerk goddelike nageslag hoe verseker ons dit? 1. modelleer. 2. liefde. 3. instruksie. 4. dissipline. 5. meedeling. psalm 127:3 Kyk, kinders is n erfdeel van die HERE; die vrug

Nadere informatie

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg SKRIFLESING: 1 Johannes 2:1-11 TEKS: 1 Johannes 2:6 TEMA: Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg Psalm 9 : 1, 2, 7 Psalm 31 : 13 (na gebed) Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2 Skrifberyming 78 (13-3) Ook:

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer Bybel vir Kinders bied aan Joshua neem Beheer Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK U alleen is my krag en skild Aan U alleen wy ek nou myself U alleen is

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2)

n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2) n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2) n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2) Jan van der Watt DEEL 2[1] DIE VERHALE VAN MATTEUS EN LUKAS Die verhaal van Jesus se geboorte (die kersverhaal)

Nadere informatie

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23 Benodighede: Visse op karton afgerol en uitgeknip Skuifspelde Stok met tou en magneet Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23 Wenke: Lees die VERLOOP hier onder deur en maak

Nadere informatie

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Vraag 1 GROEPSDRUK Vul die ontbrekende woorde in. 1. Hierdie scenario is n voorbeeld van en groepsdruk vind hoofsaaklik plaas tussen mense van dieselfde

Nadere informatie

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek SKRIFLESING: 1 Johannes 2:28 3:10 TEKS: 1 Johannes 3:8b TEMA: Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek Psalm 45 : 1, 3, 5, 6 Psalm 79: 5, 6 Skrifberyming 33 (2-4) : 1, 2 Skrifberyming

Nadere informatie

SKRIFLESING: 1 Petrus 2:1-10. TEKS: 1 Petrus 2:9. God red sodat ons sal vertel. Psalm 40 : 5. Psalm 4 : 3. Skrifberyming 8 (5-3) : 2.

SKRIFLESING: 1 Petrus 2:1-10. TEKS: 1 Petrus 2:9. God red sodat ons sal vertel. Psalm 40 : 5. Psalm 4 : 3. Skrifberyming 8 (5-3) : 2. SKRIFLESING: 1 Petrus 2:1-10 TEKS: 1 Petrus 2:9 TEMA: God red sodat ons sal vertel. Psalm 40 : 5 Psalm 4 : 3 Skrifberyming 8 (5-3) : 2 Psalm 71 : 9, 14 Skrifberyming 78 (13-3) Ook: Sb 24 (1-1) : 6 2 Waar

Nadere informatie

God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder.

God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder. SKRIFLESING: Romeine 8:18-30 TEKS: Romeine 8:28 HK 9 TEMA: God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder. Psalm 30 : 3, 4 Skrifberyming 33 (2-4) : 1 Psalm 119 : 25 Skrifberyming 78 (13-3) Ook: Sb 52

Nadere informatie

Tema: Leef jou geloof uit in n persoonlike verhouding met God.

Tema: Leef jou geloof uit in n persoonlike verhouding met God. 1 Tema: Leef jou geloof uit in n persoonlike verhouding met God. Vooraf sang Lied 334: 1,2,3,4 Lied 530: 1,2,3. Ontmoetingsdiens Intreelied Sb 3 4: 1,5 Votum Seën Lofsang Ps. 18 1: 1,20 Woorddiens Gebed

Nadere informatie

SKRIFLESING: Johannes 4:1-30. TEKS: Johannes 4:10. Die Here les mense se diepste dors. Psalm 84 : 2, 3. Psalm 139 : 1, 3. Skrifberyming 6 (5-1) : 5

SKRIFLESING: Johannes 4:1-30. TEKS: Johannes 4:10. Die Here les mense se diepste dors. Psalm 84 : 2, 3. Psalm 139 : 1, 3. Skrifberyming 6 (5-1) : 5 SKRIFLESING: Johannes 4:1-30 TEKS: Johannes 4:10 TEMA: Die Here les mense se diepste dors Psalm 84 : 2, 3 Psalm 139 : 1, 3 Skrifberyming 6 (5-1) : 5 Skrifberyming 9 (18-1) : 1, 6 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

Die Onse Vader - aanroeping Ons Vader wat in die hemel is

Die Onse Vader - aanroeping Ons Vader wat in die hemel is Die Onse Vader - aanroeping Ons Vader wat in die hemel is Teks: Matt 6:5-14; Heidelbergse Kategismus, Sondag 46 Fokus: Matt 6:9, Heidelbergse Kategismus, Sondag 46 TEMA: Ons intieme, verhewe Vader. Liturgie

Nadere informatie

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek Uit Doelgerigte Gebed deur Bennie Mostert, CUM uitgewers Opdrag: Maak 'n keuse om in hierdie week wat kom minstens 5 dae te neem om 15-30 minute per dag

Nadere informatie

VERSPREI GOD SE LIEFDE (2) VERTEL ANDER VAN GOD SE LIEFDE 13 Augustus 2006, Ds Freddie Schoeman

VERSPREI GOD SE LIEFDE (2) VERTEL ANDER VAN GOD SE LIEFDE 13 Augustus 2006, Ds Freddie Schoeman VERSPREI GOD SE LIEFDE (2) VERTEL ANDER VAN GOD SE LIEFDE 13 Augustus 2006, Ds Freddie Schoeman Die basis van ons verhouding met ander is dieselfde as die basis van ons verhouding met God en mekaar: GENADE.

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

Dankoffersondag met Nagmaal 4 November

Dankoffersondag met Nagmaal 4 November Dankoffersondag met Nagmaal 4 November Ek begin diens met afkondigings, votum, seëngroet Votum: Ons het ondervind dat die Here goed is. Kom na Hom toe, die lewende steen, wat deur die mense afgekeur is,

Nadere informatie

Jesus kom op n onbekende tyd weer bly dan gereed vir Hom!

Jesus kom op n onbekende tyd weer bly dan gereed vir Hom! SKRIFLESING: Matteus 25:1-13 TEKS: Matteus 25:13 TEMA: Jesus kom op n onbekende tyd weer bly dan gereed vir Hom! Psalm 98 : 3 Psalm 99 : 1, 3 Skrifberyming 29 (18-3) : 8, 9 Skrifberyming 43 (15-7) : 5

Nadere informatie

1 KORINTIËRS 10:31. Ook: Pss 8, 19 Ps 96 : 3, 4 Sb 2-5 (35) : 3

1 KORINTIËRS 10:31. Ook: Pss 8, 19 Ps 96 : 3, 4 Sb 2-5 (35) : 3 1 KORINTIËRS 10:31 Votum en seën Psalm 92 : 1, 2 [Tweede melodie P van den Burg] Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Skrifberyming 15-1 (75) : 2, 4 Gebed Psalm 90 : 1, 9

Nadere informatie

SKRIFLESING: Jesaja 55. TEKS: Jesaja 55: Die Here se Woord werk. Skrifberyming 34 (2-2) : 1. Psalm 19 : 4. Psalm 33 : 5.

SKRIFLESING: Jesaja 55. TEKS: Jesaja 55: Die Here se Woord werk. Skrifberyming 34 (2-2) : 1. Psalm 19 : 4. Psalm 33 : 5. SKRIFLESING: Jesaja 55 TEKS: Jesaja 55:10-11 TEMA: Die Here se Woord werk. Skrifberyming 34 (2-2) : 1 Psalm 19 : 4 Psalm 33 : 5 Psalm 89 : 6 Skrifberyming 78 (13-3) Ook: Ps 147 : 6, 7 Sb 34 (2-2) : 2 2

Nadere informatie

DIE BRIEF AAN FILEMON

DIE BRIEF AAN FILEMON DIE BRIEF AAN FILEMON Inleiding Hierdie brief maak saam met die briewe aan die Efesiërs, Filippense en Kolossense die viertal geskrifte uit wat bekend staan as Paulus se gevangenskapsbriewe. By twee geleenthede

Nadere informatie

Simson, God se sterk Man

Simson, God se sterk Man Bybel vir Kinders bied aan Simson, God se sterk Man Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

KINDERDIENS JEREMIA 18: APRIL 2013

KINDERDIENS JEREMIA 18: APRIL 2013 1 KINDERDIENS JEREMIA 18:1-1 14 APRIL 2013 Liewe kinders, broers en susters, (1 a)het julle al iets probeer bou met LEGO s en dan n baie (1b)goeie plan gehad van wat jy wil bou maar toe werk dit nie uit

Nadere informatie

SKRIFLESING: Prediker 1:1-11. TEKS: Prediker 1:3. Los van God bied die lewe niks. Psalm 149 : 1, 2. Skrifberyming 19 (2-1) : 1, 2.

SKRIFLESING: Prediker 1:1-11. TEKS: Prediker 1:3. Los van God bied die lewe niks. Psalm 149 : 1, 2. Skrifberyming 19 (2-1) : 1, 2. SKRIFLESING: Prediker 1:1-11 TEKS: Prediker 1:3 TEMA: Los van God bied die lewe niks Psalm 149 : 1, 2 Skrifberyming 19 (2-1) : 1, 2 Psalm 90 : 2, 3 Psalm 90 : 1, 9 Ook: Ps 39 : 3, 4 Ps 102 : 11, 12 Wanneer

Nadere informatie

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Ons praat baie van dinge wat in verhouding tot mekaar is, sonder om dit regtig agter te kom! As jy byvoorbeeld sê dat jy twee van die ses stukke van n pizza geëet het, het jy n verhouding beskryf: Die

Nadere informatie

KOLOSSENSE 3:17 HK Sondag 36

KOLOSSENSE 3:17 HK Sondag 36 KOLOSSENSE 3:17 HK Sondag 36 Votum en seën Psalm 20 : 1, 2, 7 Gebed Skriflesing: Kolossense 3:1-17 (AV 1983) Belydenis: HK 36:99 Teks: Kolossense 3:17 (AV 1983) Psalm 118 : 5 Preek: God se kinders eer

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Man van Vuur

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Man van Vuur Bybel vir Kinders bied aan Die Man van Vuur Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Preek Sondag 11 November 2102 Teks: Esegiël 43:1-7a, 47:1-12 Tema: Lewende water.

Preek Sondag 11 November 2102 Teks: Esegiël 43:1-7a, 47:1-12 Tema: Lewende water. Preek Sondag 11 November 2102 Teks: Esegiël 43:1-7a, 47:1-12 Tema: Lewende water. Inleiding: Die boek van Esegiël speel af in die grootste laagtepunt vir die volk van die Here in die Ou Testament- die

Nadere informatie

Wêreld vrede het die mens nog altyd ontduik. Ten spyte van soveel skoonheidskoninginne se mooi voornemens.

Wêreld vrede het die mens nog altyd ontduik. Ten spyte van soveel skoonheidskoninginne se mooi voornemens. Preek: Numeri 6:22-27 Daar is min dinge so ongemaklik soos om in 'n huis in te stap waar die familielede baklei. Ek weet nooit mooi hoe om te reageer nie. Gewoonlik skuifel ek maar op een plek rond. Kyk

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Kingswood College AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 11 VRAESTEL 2 JULIE 2013 TYD: 2½ UUR 100 PUNTE Eksaminator: Mnr. D. Koen Moderators: Mnr. T. Scholtz Me. M. Muller Leeruitkomste en Assesseringstandaarde:

Nadere informatie

SKRIFLESING: Johannes 3:1-21. TEKS: Johannes 3:16. Psalm 149 : 1, 2. Psalm 25 : 3. Psalm 103 : 6 (na doop) Skrifberyming 33 (2-4) : 1

SKRIFLESING: Johannes 3:1-21. TEKS: Johannes 3:16. Psalm 149 : 1, 2. Psalm 25 : 3. Psalm 103 : 6 (na doop) Skrifberyming 33 (2-4) : 1 SKRIFLESING: Johannes 3:1-21 TEKS: Johannes 3:16 INHOUD: Die liefde van God Psalm 149 : 1, 2 Psalm 25 : 3 Psalm 103 : 6 (na doop) Skrifberyming 33 (2-4) : 1 2 As ons sou weet dat die wêreld hierdie week

Nadere informatie

SKRIFLESING: Matteus 20:1-16. TEKS: Matteus 20:15b. Die Here is goed. Skriberyming 72 (12-3) : 1, 2. Psalm 121 : 2, 3 (na gebed) Psalm 107 : 1, 15

SKRIFLESING: Matteus 20:1-16. TEKS: Matteus 20:15b. Die Here is goed. Skriberyming 72 (12-3) : 1, 2. Psalm 121 : 2, 3 (na gebed) Psalm 107 : 1, 15 SKRIFLESING: Matteus 20:1-16 TEKS: Matteus 20:15b TEMA: Die Here is goed Skriberyming 72 (12-3) : 1, 2 Psalm 121 : 2, 3 (na gebed) Psalm 107 : 1, 15 Vgl gedig van Totius (Versamelde Werke deel 10 bl 242)

Nadere informatie

PREEK: SONDAG 29 Maart 2015 ONTNUGTERING Ds. Attie Steyn

PREEK: SONDAG 29 Maart 2015 ONTNUGTERING Ds. Attie Steyn PREEK: SONDAG 29 Maart 2015 ONTNUGTERING Ds. Attie Steyn Ontnugtering! Jeremia 15:10, 15-18; 20:7-13 (Die Boodskap-vertaling word gebruik, tensy anders aangedui) 1. Die krisis wat profeet-wees bring As

Nadere informatie

PSALM 127:3-5. Votum en seën. Psalm 146 : 1, 6. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983) Psalm 90 : 4.

PSALM 127:3-5. Votum en seën. Psalm 146 : 1, 6. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983) Psalm 90 : 4. PSALM 127:3-5 Votum en seën Psalm 146 : 1, 6 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983) Psalm 90 : 4 Doopformulier Psalm 146 : 8 (na doop) Skriflesing: Psalm 127 (AV 1983) Teks: Psalm

Nadere informatie

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture Woord van God, Woord van die lewe, Woord vir ewig vas en waar, Woord onfeilbaar en verhewe waarin God Hom openbaar! L 255:1 (vervolg) Woord betroubaar,

Nadere informatie

Pretoria- 27 Mei 2012 (Nabetragting)

Pretoria- 27 Mei 2012 (Nabetragting) 1 Skriflesing: Psalm 16 Teks: Psalm 16:10-11a Sing- Ps. 68:15; Ps. 23:2; Ps. 2:4 Petrus preek op Pinkstersondag, Psalm 16 (vgl. Hand 2:25-31). Broeder en suster, watter aangrypende Psalm, waar Dawid as

Nadere informatie

TEKS: Matteus 28:11-15 HK 17. Jesus se opstanding, wat regtig gebeur het, gee moed en hoop.

TEKS: Matteus 28:11-15 HK 17. Jesus se opstanding, wat regtig gebeur het, gee moed en hoop. SKRIFLESING: Matteus 27:62 28:15 TEKS: Matteus 28:11-15 HK 17 TEMA: Jesus se opstanding, wat regtig gebeur het, gee moed en hoop. Psalm 118 : 12 Psalm 37 : 17, 18 Psalm 16 : 5 Psalm 71 : 1, 2 1 Daar word

Nadere informatie

Pretoria- 14 Augustus 2011

Pretoria- 14 Augustus 2011 1 Skriflesing: Prediker 3:1-15 Teks: Prediker 3:1-2a Sing- Ps.118:1,2; Ps.64:1,6,7; Ps. 104:1,12; Ps. 31:1,12 Broeder en suster- Ons lewe mag vir ons lyk soos n groot legkaart, waar ek baie keer voel dat

Nadere informatie

JULLE MOET WEDERGEBORE WORD

JULLE MOET WEDERGEBORE WORD JULLE MOET WEDERGEBORE WORD Deur Abba Vader 23Oktober 2007 om 09;18 Julle moet nie glo dat julle al wedergebore is nie. Die ware wedergeboorte is n langsame en delikate proses. Van julle het al die geestelike

Nadere informatie

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

23. Reëls vir die pad die padgebruikers 23. Reëls vir die pad die padgebruikers Oorhoofse tema Die Here is saam met ons op pad. As die Padmaker het Hy vir ons tien padreëls of lewensreëls gegee sodat ons elke dag daarvolgens kan leef. Die eerste

Nadere informatie

Efesiërs 5: /02/2015

Efesiërs 5: /02/2015 Efesiërs 5:15-20 15/02/2015 Tema: Maak die beste gebruik van elke geleentheid, want ons lewe in 'n goddelose tyd. Doel: Hoeveel van ons 24 uur per dag spandeer ons met die Here? Prediking: Stephan Joubert

Nadere informatie

God bly met u, waar u ook mag gaan. Mag sy Gees u lei en heilig en u altyddeur beveilig. God bly met u, waar u ook mag gaan

God bly met u, waar u ook mag gaan. Mag sy Gees u lei en heilig en u altyddeur beveilig. God bly met u, waar u ook mag gaan God bly met u, waar u ook mag gaan. Mag sy Gees u lei en heilig en u altyddeur beveilig. God bly met u, waar u ook mag gaan L 269:2 God bly met u, waar u ook mag gaan. Deur sy sterke hand behoed Hy, daagliks

Nadere informatie

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2 Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2 UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller November 2014 Me.

Nadere informatie

Preek, Ds Freddie Schoeman. Sondag 27 Februarie 2011

Preek, Ds Freddie Schoeman. Sondag 27 Februarie 2011 Preek, Ds Freddie Schoeman Sondag 27 Februarie 2011 [Skyfie 1] Op ons almanak staan daar dat ons vandag spesiaal aandag gee aan n organisasie met die naam Bibles for Believers wat Bybels gratis vesprei

Nadere informatie

10. Ek is by julle Matteus 28:16-20

10. Ek is by julle Matteus 28:16-20 10. Ek is by julle Matteus 28:16-20 Tema Jesus verseker mense wat Hom aanbid, en selfs dié wat nog twyfel, dat Hy, die Almagtige, by hulle is wanneer hulle uitgaan om dissipels oor die hele wêreld heen

Nadere informatie

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof? Gemeenskap Wat is n gemeenskap? Die woord gemeenskap dui n intieme verband tussen mense aan. Mense wat deel aan iets, maar dit wat hulle deel is baie besonders. Uit die Grieks is die woord vir gemeenskap

Nadere informatie

Die Here roep ons op tot wáre bekering

Die Here roep ons op tot wáre bekering SKRIFLESING: Jeremia 3:6 4:4 TEKS: Jeremia 3:10 (AV 1933/53) TEMA: Die Here roep ons op tot wáre bekering Psalm 138 : 1 Psalm 135 : 3, 8 (Sy grootheid en Sy ontferming) Psalm 61 : 4 Skrifberyming 19 (2-1)

Nadere informatie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan

Nadere informatie

Pretoria- 27 Mei 2012 (Nagmaal)

Pretoria- 27 Mei 2012 (Nagmaal) 1 Skriflesing: Handelinge 2:12-36 Teks: Handelinge 2:25-31 Sing- Ps. 31:1,4; Ps. 32:4; Ps. 16: 1,5; Ps. 23:3; Ps. 116 Ps. 66:7 Broeder en suster- Watter voorreg ontvang ons vanoggend om in die tyd wat

Nadere informatie

KOPIEREG 2002 ALLE REGTE VOORBEHOU

KOPIEREG 2002 ALLE REGTE VOORBEHOU KOPIEREG 2002 ALLE REGTE VOORBEHOU Geen deel van hierdie publikasie mag reproduseer of vermenigvuldig word in enige vorm of deur enige medium elektronies, meganies, fotografies of enige ander vorm van

Nadere informatie

SKRIFLESING: Lukas 15: TEKS: Lukas 15:19, 24 TEMA: Psalm 100 : 1, 3, 4. Psalm 32 : 3. Psalm 103 : 6. Skrifberyming 19 (2-1) : 6, 7

SKRIFLESING: Lukas 15: TEKS: Lukas 15:19, 24 TEMA: Psalm 100 : 1, 3, 4. Psalm 32 : 3. Psalm 103 : 6. Skrifberyming 19 (2-1) : 6, 7 SKRIFLESING: Lukas 15:11-32 TEKS: Lukas 15:19, 24 TEMA: Psalm 100 : 1, 3, 4 Psalm 32 : 3 Psalm 103 : 6 Skrifberyming 19 (2-1) : 6, 7 Skrifberyming 78 (13-3) 2 Hierdie gelykenis is nie verniet al die pêrel

Nadere informatie

Preek - Sondag 28 Augustus 2016 Fokus 3 - Luk 18:1-9

Preek - Sondag 28 Augustus 2016 Fokus 3 - Luk 18:1-9 Preek - Sondag 28 Augustus 2016 Fokus 3 - Luk 18:1-9 Jacques Rynard en Jan-Paul Otto het saam met Jacques se pa gaan teiken skiet. Daar is n skiet ongeluk en Jacques se pa is oorlede. Jan-Paul is die persoon

Nadere informatie

Psalm /08/2015 Tema: Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Gabriel García Márquez is ʼn skrywer wat die Nobelprys vir Letterkunde gewen het

Psalm /08/2015 Tema: Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Gabriel García Márquez is ʼn skrywer wat die Nobelprys vir Letterkunde gewen het Psalm 100 02/08/2015 Tema: Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Gabriel García Márquez is ʼn skrywer wat die Nobelprys vir Letterkunde gewen het met sy boek 100 Years of Solitude. In die boek vertel

Nadere informatie

Daar is vandag n tendens onder baie Christene om die Joodse Feeste en die sabbat te hou. Daar is Joodse gemeentes in Christus wat nie Christene

Daar is vandag n tendens onder baie Christene om die Joodse Feeste en die sabbat te hou. Daar is Joodse gemeentes in Christus wat nie Christene DIE JOODSE FEESTE Lev.23:1-3 Moet ons as Christene ook die Joodse feeste hou? Is hierdie Ou Testamentiese Feeste ook verpligtend onder die Nuwe Testament? Of kan ons kies of ons dit wil hou? Of moet ons

Nadere informatie

Die Here tree op teen dié wat terugdraai sonde toe

Die Here tree op teen dié wat terugdraai sonde toe SKRIFLESING: Genesis 19:1-30 TEKS: Genesis 19:26 TEMA: Die Here tree op teen dié wat terugdraai sonde toe Psalm 48 : 4 Psalm 7 : 6, 7 Psalm 1 : 1 Skrifberyming 78 (13-3) Ook: Sb 38 (15-2) : 2, 3 As n mens

Nadere informatie

Paulus sê in Gal.2:5 hy het nie vir een oomblik toegegee aan die gelowiges wat probeer het om hom terug te kry in hierdie gemengde Evangelie nie

Paulus sê in Gal.2:5 hy het nie vir een oomblik toegegee aan die gelowiges wat probeer het om hom terug te kry in hierdie gemengde Evangelie nie Fundamentele Genade Inleiding Hierdie is n Reeks boodskappe wat deur Stephen bedien is. Dit is n Reeks van 5 Boodskappe op CD. U is welkom om die hele Reeks te bestel. Geniet hierdie worderlike Goeie Nuus

Nadere informatie

Reëls vir God se familie

Reëls vir God se familie Ontmoeting 19 Israel ontvang die die Wet op die berg Sinai Reëls vir God se familie Aan die einde van die ontmoeting moet die kinders besef dat God nie vir ons reëls gegee het om ons te straf nie, maar

Nadere informatie

In nood kan ons God as Vader aanroep.

In nood kan ons God as Vader aanroep. SKRIFLESING: Jesaja 63:7 64:12 TEKS: Jesaja 63:16 en 64:8 HK 9 TEMA: In nood kan ons God as Vader aanroep. Psalm 33 : 1 Skrifberyming 17 (17-1) : 5, 6 Psalm 103 : 7 Psalm 33 : 11 Ook: Ps 104 Sb 33 2 Na

Nadere informatie

Die intrige rondom Hanna kan in die volgende punte saamgevat word:

Die intrige rondom Hanna kan in die volgende punte saamgevat word: Die intrige in n verhaal is die plan waarvolgens n verhaal ontwikkel en word ook die raamwerk van gebeure genoem. Die raamwerk dui op die organisasie van die gebeure in die verhaal en saak en gevolg speel

Nadere informatie

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014.

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014. Mount Amanzi 26/12/2014 tot 2/1/2015 Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014. Grant en Braam geniet die rustigheid. Hier het

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

MATTEUS 10:16. Votum en seën. Psalm 89 : 1. Gebed. Skriflesing: Matteus 10:5-20 (AV 1983/91) Teks: Matteus 10:16 (AV 1983/91) Psalm 67 : 2

MATTEUS 10:16. Votum en seën. Psalm 89 : 1. Gebed. Skriflesing: Matteus 10:5-20 (AV 1983/91) Teks: Matteus 10:16 (AV 1983/91) Psalm 67 : 2 MATTEUS 10:16 Votum en seën Psalm 89 : 1 Gebed Skriflesing: Matteus 10:5-20 (AV 1983/91) Teks: Matteus 10:16 (AV 1983/91) Psalm 67 : 2 Preek: Christus se kerk moet versigtig en opreg werk Gebed Kollekte

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

MATTEUS 3:1-12 SONDAG 8 DESEMBER 2013

MATTEUS 3:1-12 SONDAG 8 DESEMBER 2013 1 MATTEUS 3:1-12 SONDAG 8 DESEMBER 2013 Broers en susters, Matteus stel n baie interessante man aan sy lesers voor. *Ontmoet Johannes die Doper! Ontmoet die man met die eienaardige klere en ongewone dieet.

Nadere informatie

n Vuurmaak Kit vir Pappas

n Vuurmaak Kit vir Pappas n Vuurmaak Kit vir Pappas Doel: Dat elke kind sal verstaan dat Heilige Gees ook n vuur is, wat aangeblaas en geblus kan word. Dat Heilige Gees God is en dat ons Hom kan teenstaan, bedroef (hartseer maak),

Nadere informatie

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM: SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 Eksamen TYD: 120 min TOTAAL: 100 NAAM: Instruksies 1. Vul eerstens jou naam en van op die antwoordblaaie neer. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord. 3. Alle

Nadere informatie

Sakkie Parsons E-Pos Bediening

Sakkie Parsons E-Pos Bediening Sakkie Parsons E-Pos Bediening E-pos: sparsons@absamail.co.za Webtuiste: www.sakkieparsons.co.za Sel: 082-568 2704/Tel: 012 543 3669 Tekens Is Vir Die Gelowige en Nie Vir Die Ongelowige Nie Ek wil graag

Nadere informatie

LITURGIE OGGEND EREDIENS

LITURGIE OGGEND EREDIENS LITURGIE OGGEND EREDIENS VOORAFSANG PS 5:6, 11 (bl. 19) & PS 23:1-3 (bl.107) VOTUM GROETSEëN SING PS 21:1, 9 (bl. 96) GELOOFSBELYDENIS Rom 10:9 & Apostoliese Geloofsbelydenis WET HKS 34 V&A 92, 93 SING

Nadere informatie

Tema: Prys die Here vir tweede kanse met jou hele lewe. Vooraf sang Lied 188: 1,3 Lied 200:1,2

Tema: Prys die Here vir tweede kanse met jou hele lewe. Vooraf sang Lied 188: 1,3 Lied 200:1,2 1 Tema: Prys die Here vir tweede kanse met jou hele lewe Vooraf sang Lied 188: 1,3 Lied 200:1,2 Ontmoetingsdiens Intreelied Ps. 32 2: 4 Votum Seën Lofsang Ps. 107 1: 1,3,10. Woorddiens Gebed Skriflesing:

Nadere informatie

Die Here het n groot wrewel aan mense wat onder die indruk verkeer dat hulle Hom kan dien en daarmee saam volop genietinge van die sonde kan hê.

Die Here het n groot wrewel aan mense wat onder die indruk verkeer dat hulle Hom kan dien en daarmee saam volop genietinge van die sonde kan hê. Sing vooraf: Psalm 89:6-6- Hoe salig is die volg wat luister na u woord, hul wandel in die lig wat van U afstraal, voort. Hul sal hul in u diens, waaraan hul toegewy is, die ganse dag verheug, omdat hul

Nadere informatie

2 KONINGS 6:20. Votum en seën. Psalm 104 : 1, 20. Gebed. Skriflesing: 2 Konings 6:8-23 (AV 1983) Teks: 2 Konings 6:20 (AV 1983) Psalm 46 : 1

2 KONINGS 6:20. Votum en seën. Psalm 104 : 1, 20. Gebed. Skriflesing: 2 Konings 6:8-23 (AV 1983) Teks: 2 Konings 6:20 (AV 1983) Psalm 46 : 1 2 KONINGS 6:20 Votum en seën Psalm 104 : 1, 20 Gebed Skriflesing: 2 Konings 6:8-23 (AV 1983) Teks: 2 Konings 6:20 (AV 1983) Psalm 46 : 1 Preek: Die Here wys Sy vyande Sy mag en liefde Gebed Kollekte Psalm

Nadere informatie

Tema: God bestuur ons lewe tot in die fynste besonderhede sodat sy Koninkrykplan kan slaag.

Tema: God bestuur ons lewe tot in die fynste besonderhede sodat sy Koninkrykplan kan slaag. Vooraf sang Lied 464: 1,2,4 Lied 509: 1,2,4 Lied 579: 1,3,4,6. Ontmoetingsdiens Intreelied Lied 190: 1,3 Votum Seën Loflied Ps. 99 2: 1,2,3,4 Geloofsbelydenis (interaktief met 3 vrae). Verootmoedigingsdiens

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

Die Kerk as staatskerk

Die Kerk as staatskerk Die Kerk as staatskerk Keiser Konstantyn die Grote Dit is die jaar 312 n.c. Die Romeinse keiser, Konstantyn, staan aan die oewer van die Tiberrivier. Hy is nie die enigste keiser van die Romeinse ryk nie.

Nadere informatie

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES: 1. Kies en beantwoord EEN vraag uit elke

Nadere informatie

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? GESLAGSGELYKHEID ALLE PERSONE MOET GELYK WEES VOOR DIE WET Die Namibiese Grondwet, Artikel 10 Wil jy n plakkaat hê? Kinders uit ons jeuggroep het plakkate

Nadere informatie

Dien God uit liefde, nie vir voordeel nie.

Dien God uit liefde, nie vir voordeel nie. SKRIFLESING: Jeremia 44:15-30 TEKS: Jeremia 44:17-18 TEMA: Dien God uit liefde, nie vir voordeel nie. Psalm 84 : 1, 5 Psalm 4 : 3 Psalm 16 : 1, 2 Skrifberyming 74 (14-2) Skrifberyming 78 (13-3) Ook: Ps

Nadere informatie

SKRIFLESING: Openbaring 1:1-8. TEKS: Openbaring 1:8. Die Here omvat alles altyd. Psalm 90 : 1, 2. Psalm 65 : 2, 4. Psalm 102 : 11

SKRIFLESING: Openbaring 1:1-8. TEKS: Openbaring 1:8. Die Here omvat alles altyd. Psalm 90 : 1, 2. Psalm 65 : 2, 4. Psalm 102 : 11 SKRIFLESING: Openbaring 1:1-8 TEKS: Openbaring 1:8 TEMA: Die Here omvat alles altyd. Psalm 90 : 1, 2 Psalm 65 : 2, 4 Psalm 102 : 11 Skrifberyming 10 (5-4 ) 5, 6 [Ook: Sb 7-2 : 1, 2 Sb 24 : 1, 7] 1 Die

Nadere informatie

Pretoria- 22 Maart 2015

Pretoria- 22 Maart 2015 1 Skriflesing: Romeine 5:1-21; Deuteronomium 6:5; Levitikus 19:18 Kategismus: Sondag 2 V/A 3-5 Teks: Romeine 5:8-9; 19-20; Deuteronomium 6:5; Levitikus 19:18; Mattheus 22:37-40 Sing- Ps. 103:2; Ps. 19:4,6;

Nadere informatie

Natuurwetenskap Vraestel 49 Graad 7 Totaal: 45

Natuurwetenskap Vraestel 49 Graad 7 Totaal: 45 Natuurwetenskap Vraestel 49 Graad 7 Die maan * Addisionele vrae is bygevoeg om algemene kennis uit te brei. 1. Hoe vêr is die maan vanaf die aarde? (1) 2. Wat is die grootste? Die aarde of die maan? (1)

Nadere informatie

9. Ons Vader dink anders oor gebed Matteus 6:9-10

9. Ons Vader dink anders oor gebed Matteus 6:9-10 1 9. Ons Vader dink anders oor gebed Matteus 6:9-10 In hierdie aanbieding word daar ook enkele praktiese wenke vir n kleutergroep gegee. Dit sou ook vir Graad 1 gebruik kon word. Tema In die eerste deel

Nadere informatie

Teks: Lukas 17:11-19 Belydenis: H.K. Sondag 32 Tema: Dankbaarheid draai ons na God

Teks: Lukas 17:11-19 Belydenis: H.K. Sondag 32 Tema: Dankbaarheid draai ons na God Datum 24 Januarie 2016 Teks: Lukas 17:11-19 Belydenis: H.K. Sondag 32 Tema: Dankbaarheid draai ons na God Liedere: Psalm 107:1, 10 Psalm 1:1 Psalm 119:37 Psalm 116:1, 7 Psalm 100:1-4 * Die meeste van ons,

Nadere informatie

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6 GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6 PUNTE : 60 TYDSDUUR: 60 MINUTE Bladsy 1 van 10 Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye INSTRUKSIES: 1. Beantwoord al die vrae.

Nadere informatie

WAARDES VIR DIE WEDSTRYD REEKS (SONDAG 10 MEI - SATERDAG 13 JUNIE 2015)

WAARDES VIR DIE WEDSTRYD REEKS (SONDAG 10 MEI - SATERDAG 13 JUNIE 2015) WAARDES VIR DIE WEDSTRYD REEKS (SONDAG 10 MEI - SATERDAG 13 JUNIE 2015) INHOUDSOPGAWE VOORWOORD 1 HOE OM DEEL TE NEEM AAN DIE REEKS 2 KERKSONDERMURE SE CREDO 3 OORSIG VAN DIE HELE REEKS *Elke week se inhoud

Nadere informatie

Sentraalbeplande stelsel

Sentraalbeplande stelsel Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,

Nadere informatie

Gereformeerde Kerk Strand Hooglied 8

Gereformeerde Kerk Strand Hooglied 8 Gereformeerde Kerk Strand Hooglied 8 Teks: Hooglied 8 Fokus: Hooglied 8:6,7 Inleiding Liefde. Dit is n woord wat al baie myle op hom het. n Woord wat soms al holrug gery is. Tog, omtrent in die middel

Nadere informatie

Ons fokus vandag op die tydperk tussen Jesus se opstanding en Sy hemelvaart, en die invloed wat dit op mense gehad het.

Ons fokus vandag op die tydperk tussen Jesus se opstanding en Sy hemelvaart, en die invloed wat dit op mense gehad het. Jacobus 3:13-18 Ds Willem Kotze Eers agtergrond inligting: Ons fokus vandag op die tydperk tussen Jesus se opstanding en Sy hemelvaart, en die invloed wat dit op mense gehad het. n Tydperk van 40 dae,

Nadere informatie

TEKS : JAK 3:13-18 (1:5; 4:-7-10) TEMA : "DIT IS N REIS MET WYSHEID INLEIDING

TEKS : JAK 3:13-18 (1:5; 4:-7-10) TEMA : DIT IS N REIS MET WYSHEID INLEIDING TEKS : JAK 3:13-18 (1:5; 4:-7-10) TEMA : "DIT IS N REIS MET WYSHEID INLEIDING! DIT IS WYS OM SAAM MET GOD TE REIS - PP " Dit is n reis met verandering - vanoggend - verandering wat lewe en vryheid bring

Nadere informatie

LITURGIE OGGEND EREDIENS

LITURGIE OGGEND EREDIENS LITURGIE OGGEND EREDIENS VOORAFSANG PS 1:1,4 & PS 10:1-4 (bl. 42) VOTUM Ons hulp is van die Here, wat hemel en aarde gemaak het en getrou bly tot in ewigheid GROETSEëN Genade, barmhartigheid en vrede vir

Nadere informatie

Dissipelskap. Daaglikse Bybel lees rooster. Maandag/ week 1

Dissipelskap. Daaglikse Bybel lees rooster. Maandag/ week 1 Dissipelskap Daaglikse Bybel lees rooster. Maandag/ week 1 Handelinge 1 : 1 14. Die belofte dat die Gees sou kom. 1. Selfs na 40 dae, waartydens Jesus sy opstanding bewys het en waartydens Hy oor die koninkryk

Nadere informatie

Rom 8:1. DAAR is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees.

Rom 8:1. DAAR is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees. Rom 8:1 DAAR is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees. 1 Kor 1:2 aan die gemeente van God wat in Korinthe is, aan die

Nadere informatie