gebruik nie. TOTAAL Waar het die eerste biblioteek in 1761 geopen in SA? (1) 5. Benoem die skrif wat blinde mense gebruik om te lees.

Save this PDF as:
 WORD  PNG  TXT  JPG

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "gebruik nie. TOTAAL Waar het die eerste biblioteek in 1761 geopen in SA? (1) 5. Benoem die skrif wat blinde mense gebruik om te lees."

Transcriptie

1 Hersiening Lewensoriënteringtoets Week 20 gebruik nie. TOTAAL Noem drie dienste van die munisipaliteit. (3) 4. Waar het die eerste biblioteek in 1761 geopen in SA? (1) 5. Benoem die skrif wat blinde mense gebruik om te lees. (1) 6. Beskryf wat die internet is. (2) 7. Noem drie maniere hoe ons brande kan voorkom. (3) 8. Watter metode is vroeër gebruik om brande te blus? (1) polisiebeampte kan word. (2) 11. Wat is die werk van die berede patrolliediens? (1) 14. Watter stad dien as Suid-Afrika se : (3) a) Administratiewe hoofstad b) Regtelike hoofstad c) Wetgewende hoofstad 15. Noem Suid-Afrika se nasionale boom en voël. (2) 16. In watter plek in die land sal ek die Taalmonument vind? (1) 65

2 Soogdiere Karnivore, herbivore en omnivore Week Genesis 1: 24 soorte: vee, kruipende diere en wilde diere van die aarde volgens hulle soorte. En dit was so. En God het die wilde diere van die aarde gemaak volgens hulle soorte en die vee volgens hulle soorte en al die diere wat op die grond kruip, volgens hulle soorte. Sommige soogdiere se liggame is met hare bedek. Soogdiere het melkkliere en die Soogdiere het goed ontwikkelde sintuie (gesig-, gehoor-, reuk- en tassintuie) leefwyse. Die mol wat byvoorbeeld nie goed kan sien nie maar goed kan ruik en die vlermuis wat sy omgewing kan hoor. goed in sy natuurlike habitat en roofdiere gebruik dit om hulle prooi te bekruip. Soogdiere se vernaamste kenmerk is melkkliere wat onder die vel gevorm word gemaak het. of kwaste om vlieë weg te hou of vlae om die eienaar se luim of voorneme te sterte. Sommige soogdiere voorsien in die mens se behoeftes, soos vleis om te eet, velle of wol om klere en skoene van te maak en melk om te drink. 66

3 Beskerming God het die soogdier so geskape dat hy homself kan beskerm teen sy natuurlike vyande. Party soogdiere soos die krimpvarkie het stekels om homself te beskerm. Bokke gebruik hulle sterk horings. Olifante en roofdiere gebruik hulle skerp tande en en beskerm mekaar ook, byvoorbeeld die koedoe se stert wat krul oor sy rug, die Hy spring in die lug op en die hare op sy rug staan regop. Voedsel God het soogdiere só geskape dat hulle hul voedsel kan eet. Die kameelperd se lang vashou en roofvoëls het kloue en skerp tande om kos te skeur. Die witrenoster se vierkantige lip maak dit vir hom maklik om gras te eet en die swartrenoster se haaklip om blare en takkies te eet. Party diere, soos bere en eekhorings stoor hulle kos vir die winter. Soogdiere word in drie groepe verdeel volgens die voedsel wat hulle eet: Planteters of herbivore, byvoorbeeld boksoorte en kameelperde. Wonings Soogdiere leef op oop vlaktes, gewoonlik in troppe of kuddes om sodoende hulle kans op oorlewing te vergroot. Hulle beskerm mekaar en help mekaar om kos te kry. Party bly in neste of boomholtes soos die eekhoring. Molle en eendbekdiere bly ondergronds. Party bly in grotte en skeure soos die bere. Soogdiere merk hulle eie gebied met hulle reuk om ander te laat weet dis waar hulle leef. Die mens dat die mens uit diere ontwikkel het. Die mens is deur God geskep om oor al die en diere kan wys, is daar groot verskille. Die Here het die mens geskape om te kan dink, praat, die natuur te kultiveer, te ontdek en uit te vind, en, bo alles om God te eer, te dien en te aanbid. Die gelowige mens is kind van God, gered van sy sonde deur Christus. Alles eienskappe wat diere nie het nie. 67

4 Kommunikasie: Hoe praat soogdiere met mekaar? gevaar, hulle gebied te verdedig of mekaar die hof te maak. Geluide wat soogdiere maak Olifante trompetter Perde runnik Beeste bulk Varke en bokke snork Leeus brul Skape blêr Katte miaau Muise piep God het die diere geskape. Eers daarna skep Hy die mens om oor die diere te heers en die hele skepping te bewoon, te bewaar en te bewerk. God gee ook aan die mens die opdrag om al die diere name te gee. Hy gee reeds aan die begin van die skepping vir die diere en die mens plante om te eet. Diere kry eienskappe om in hulle eie habitat (omgewing) te kan aanpas en hulself van kos te voorsien. Die mens bly steeds rentmeester van dit wat God geskape het en moet die diere bewaar. Seekoeie (Herbivore - vreet slegs plante) groot bek. Die oë, ore en neusgate sit bo-op die kop en kan bo die water uitsteek wanneer die res van die seekoei se lyf onder die water daagliks ongeveer 130 kg gras. Die seekoei hy sweet, verkleur die donker vel na ligpienk op die sweetplekke. Seekoeie is baie aggressiewe diere. Hulle sal mense aanval wat naby hulle bote omstamp en mense aanval. Ten spyte Hy kan tot ses minute lank onder water bly. 68

5 Soogdier-rekords Die langste soogdier op land? Kameelperde is gemiddeld vyf meter lank, maar die rekord is 5,8 dubbeldekkerbus. Ten spyte van sy lang nek het die kameelperd net sewe nekwerwels - net soos ons. Die grootste karnivoor? Die moordvis. Hy leef van robbe, dolfyne, pikkewyne, vis en inkvis. langs die Suid-Afrikaanse kus voor, maar is veral algemeen by Marion-eiland waar olifantrobbe hulle gunstelingkos volop is. Die in Suider-Afrikaanse waters is 8,8 meter. Watter soogdier het die langste tong? Die kameelperd se tong is 54 sentimeter lank, maar in verhouding tot sy lyf, is die ietermagô se taai tong die langste. Dit kan tot 30 sentimeter by sy mond uitsteek. Saam met die aangehegte spiere is sy tong langer as sy kop en lyf saam. Wanneer die ietermagô nie sy tong gebruik om miere op te lek keel opgerol. Die grootste bok? meter en hy kan tot 900 kilogram motor soos die Mazda 323 (864 kilogram), en heelwat swaarder Die meeste tande? Die langsnoet-dolfyn kan meer as 226 tande hê! soogdier? Die kleinste dwergskeerbek en die roeskleur-vlermuis verdien albei hierdie titel. Hulle weeg albei drie tot vier gram. Die hommelbyvlermuis van Thailand is die kleinste soogdier ter wêreld en weeg maar 1,75 gram. Die grootste soogdier op land? kilogram weeg. Die grootste olifant se skouerhoogte was net meer as elke dag 150 tot 300 kilogram kos en tot 220 liter water nodig het nie! Afrika se olifante is verreweg die grootste herbivore (plantvreters) ter wêreld. Die grootste soogdier in die see? Die hoogste opgetekende massa vir die suidelike noordkapper, wat in die winter en lente algemeen in Suider-Afrikaanse water voorkom, is 67 ton. Die grootste soogdier ter wêreld is die blouwalvis wat skaarser is in Suider-Afrikaanse blouwalvis is 33,58 meter en die rekordmassa 190 ton. Dit is omtrent hoeveel 200 klein Die kleinste bokkie? hoogte is omtrent 30 sentimeter en hy weeg vier tot 4,5 kilogram. Die soenie is byna net so klein (35 sentimeter), maar weeg vyf kilogram. Die langste horings? Die koedoe het die langste horings. Die rekordlengte is 181,6 sentimeter. Die vinnigste soogdier op land? spoed van 90 kilometer per uur bereik en sommige wetenskap- kan nie hierdie spoed lank volhou nie. Hy word gou moeg en sal eers moet rus voor hy weer teen volle vaart kan hardloop. Die langste en swaarste tande? het die langste tande gehad wat nog opgeteken is. Die linkertand was 3,17 meter en die regtertand olifant van die Nasionale Krugerwildtuin en het in 1982 gevrek. Die swaarste tande was dié van Kruger-wildtuin. Sy tande het 63,8 en 71,7 kilogram geweeg. Die langste draagtyd? Die olifant se draagtyd is langer as ma. Daar word gewoonlik net een ook al gebore. Die grootste knaagdier? Die ystervark, wat tot 24 kilogram kan weeg is die grootste knaagdier. 69

6 Kameelperde (Herbivore - vreet slegs plante) wêreld. Hy kan tot ses meter lank wees en tot 1,5 ton hom uitstekend saamsmelt met die doringbosomgewing waarin hy voorkom. Die leeu is die kameelperd se enigste hy sy bene uitsprei om by die water uit te kom. Hierdie Leeus - (Karnivore - vreet slegs vleis) Van die leeu word gesê dat hy die koning van weeg en 100 m in ses sekondes hardloop. Die donkerder word. Hulle geelbruin velle smelt perfek saam met die bosse en droë gras. Ons Pasgebore welpies word met kolle gebore maar die kolle verdwyn soos hulle groot bekend te maak en om ander leeus te waarsku om weg te bly. Leeus leef in troppe Luiperds (Karnivore - vreet slegs vleis) liggaam beweeg hy uiters vinnig. Bedags slaap hy in vang. Luiperds het oorleef in gebiede waar ander lede van die katfamilie uitgesterf het. Met sy donker kolle (rosette) op sy vel, smelt hy goed saam met die wit tot geelbruin veld en skaduryke bosse. 70

7 omgewing waarin hulle leef. Luiperds kan tot 70 kg weeg en kan twee keer hulle eie Bobbejane (Omnivore - vreet vleis en plante) Dierevasvrae Lees die volgende in groepe. Watter soogdier kou graag boomgom? Nagapies! Boomgom is die nagapie se gunstelingkos. Hy vind die boomgom in basse van hoofsaaklik die akasiaboom. Hulle breek dit af en lek dit van die boom Hulle verwar die slang, want party trek sy aandag af, en aggressief en skelm wees. Hulle kan ernstige bytwonde met hulle lang, sterk slagtande hulle stout, dan sal hulle begin om mense se kos te steel. Hulle bly in groot troppe oral in SA en die eerste paar weke aan sy ma se maag vas en daarna ry hy op sy ma se rug. 71

8 Vreet kameelperde dorings? se takkies en dorings om die peule en blare by te kom. Wanneer die blare afgestroop lagie om die dorings. bome kan aftrek om te vreet. lok tydens hofmakery. Dit hou ook teenstanders weg, want dit laat die leeu baie gevaarliker lyk. Tydens gevegte beskerm die maanhare die leeu se kop en skouers. Dra soogdiere hul kleintjies op verskillende maniere? apies klou aan hul ma se borskas vas en wanneer hulle ouer is, ry hulle op haar rug. hul sterte styf oor hare gedraai. Pas soogdiere mekaar se kleintjies op? en party boksoorte. 72

9 Waarom het sebras strepe? ander roofdiere en hulle weet nie watter een om te vang nie. Watter karnivoor kan vlieënde voëls vang? kameelperd se karkas wat 100 kg weeg in die boom op sleep. 73

8.1.2 Diere. Diere en die mens. Dankie vir sade!

8.1.2 Diere. Diere en die mens. Dankie vir sade! Voëls Sommige voëls is baie lief vir sappige vrugte of bessies. Later word die saadjies op n ander plek in die voël se mis uitgeskei. Daar kan die saadjie weer ontkiem, en n nuwe plantjie kan begin groei.

Nadere informatie

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde SW Aardrykskunde 20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde Aktiwiteite 1. Kyk na die volgende foto s. Watter van hierdie organismes speel na jou oordeel die belangrikste rol in die voedselketting.

Nadere informatie

Kyk nou hoeveel jy van Kwartaal 3 kan onthou. Jy mag nie in jou handboek kyk nie. 1. n Seekoei eet ongeveer kg gras per dag. (1)

Kyk nou hoeveel jy van Kwartaal 3 kan onthou. Jy mag nie in jou handboek kyk nie. 1. n Seekoei eet ongeveer kg gras per dag. (1) Hersiening Week 30 Kyk nou hoeveel jy van Kwartaal 3 kan onthou. Jy mag nie in jou handboek kyk nie. TOTAAL 30 1. n Seekoei eet ongeveer kg gras per dag. (1) 2. n Seekoei kan tot ton weeg. (1) 3. Is seekoeie

Nadere informatie

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde? 14 Energie Wat weet ek van energie 1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde? 3. Gebruik die soorte energie in die blokkie en vul die regte

Nadere informatie

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof? Gemeenskap Wat is n gemeenskap? Die woord gemeenskap dui n intieme verband tussen mense aan. Mense wat deel aan iets, maar dit wat hulle deel is baie besonders. Uit die Grieks is die woord vir gemeenskap

Nadere informatie

Migrasie: voëls wat trek

Migrasie: voëls wat trek Migrasie: voëls wat trek Voëls wat op dieselfde plek bly, soos die mossie, word standvoëls genoem. Daar is ook voëls soos die swaeltjie wat elke jaar na warmer lande trek en hulle word trekvoëls genoem.

Nadere informatie

Les Plan Twee. Habitats

Les Plan Twee. Habitats Les Plan Twee Habitats KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #7:

Nadere informatie

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek. Week 3 Datum: Bosluis se huis Ben Bosluis sit op n grassie. Hy wag vir n huis om verby te kom. Hy soek n huis, en hy soek kos. Hier kom Ietermagô verby. Sal ek lekker op sy skubbe bly? wonder Ben Bosluis.

Nadere informatie

10 Die bou van n plant

10 Die bou van n plant 10 Die bou van n plant Groepaktiwiteit: blaarvorms Bring blare skool toe. Groepeer die blare volgens die blaarvorms waarvan ons geleer het, en pars dit. n Mens kan dit ook tussen twee lae koerantpapier

Nadere informatie

Kan jy raai watter klankie ons in hierdie boek gaan leer? Naam: Oupa Muis woon in n huis onder n struik. Daar voel hy sommer tuis.

Kan jy raai watter klankie ons in hierdie boek gaan leer? Naam: Oupa Muis woon in n huis onder n struik. Daar voel hy sommer tuis. Naam: Oupa Muis woon in n huis onder n struik. Daar voel hy sommer tuis. In sy kombuis sit hy en eet n druif. Hy is vriende met duif, maar hy bly liewer uit oupa uil se pad. Kan jy raai watter klankie

Nadere informatie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan

Nadere informatie

Memorandum: Voorbeeld van n toets

Memorandum: Voorbeeld van n toets Memorandum: Voorbeeld van n toets Afdeling A: Leesbegrip Vraag 1: Advertensie 1. Dui die verband tussen die titel en die inhoud van die advertensie aan. (2) Die inhoud verduidelik hoe Aerolite n gesin

Nadere informatie

Antieke Egipte en die Nylrivier

Antieke Egipte en die Nylrivier Eenheid 2 Leergids 1 Antieke Egipte en die Nylrivier Doelwitte Leer wie die antieke egiptenare was. Leer wanneer en wanneer die antieke Egiptenare geleef het. Leer van tyd, kronologie en tydlyne. A. Basiese

Nadere informatie

Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9

Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9 Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9 Gedurende die week is helderkleurige herfsdae verruil vir pannekoekdae! Die Graad R leerders het nes flinke herfskabouters die assesseringstake met ywer

Nadere informatie

Antonieme en sinonieme

Antonieme en sinonieme Antonieme en sinonieme Naam Oefening 1 1. Die motor is nie groot nie. smal 2. Die skaap is nie slim nie. buite 3. Die koffie is nie soet nie. naby 4. Die kind is nie soet nie. klein 5. Die straat is nie

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS 2011 GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS INSTRUKSIES AAN ONDERWYSERS 1. Daar is makliker en moeiliker items. 2. Die voorbeelditems is so saamgestel dat leerders hulself kan

Nadere informatie

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Vraag 1 GROEPSDRUK Vul die ontbrekende woorde in. 1. Hierdie scenario is n voorbeeld van en groepsdruk vind hoofsaaklik plaas tussen mense van dieselfde

Nadere informatie

Ons kry verskillende soorte skole, byvoorbeeld openbare skole, onafhanklike skole

Ons kry verskillende soorte skole, byvoorbeeld openbare skole, onafhanklike skole Inhoudsopgawe My skool...5 My anatomie (uitwendig)...8 My anatomie (inwendig)...10 Gesonde eetgewoontes...14 Siektes...18 Persoonlike higiëne...21 Hersiening...30 Die munisipaliteit...32 Die kerk...36

Nadere informatie

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Ons praat baie van dinge wat in verhouding tot mekaar is, sonder om dit regtig agter te kom! As jy byvoorbeeld sê dat jy twee van die ses stukke van n pizza geëet het, het jy n verhouding beskryf: Die

Nadere informatie

Les Plan Vier. Voeding

Les Plan Vier. Voeding Les Plan Vier Voeding KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #3:

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7 Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7 Om leeruitdagings ten volle aan te durf en die vooruitsigte van teater bederf is die week se vooruitsigte! NUWE KONSEPTE Tema: Groente Ons bespreek die volgende

Nadere informatie

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK U alleen is my krag en skild Aan U alleen wy ek nou myself U alleen is

Nadere informatie

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Inleiding Tot Die Jagluiperd Les Plan Een Inleiding Tot Die Jagluiperd KRITIEKE UITKOMSTE KU #2: Werk effektief saam met ander as lede van 'n span, groep, organisasie of gemeenskap. KU #3: Organiseer en bestuur jouself en jou aktiwiteite

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

Lae spiertonus die nuwe BUZZZZZ term in onderwys.

Lae spiertonus die nuwe BUZZZZZ term in onderwys. Lae Spiertonus Lae spiertonus die nuwe BUZZZZZ term in onderwys. Dit n tendens van die tyd is waarin ons leef. Baie meer kinders word met lae spiertonus geidentifiseer as 20 of 30 jaar terug. Ko-ordinasie

Nadere informatie

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2 Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2 UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller November 2014 Me.

Nadere informatie

Hondsdolheid. n dodelike siekte. Jenny Turton. Verspreiding van die siekte Simptome Voorkoming Behandeling AFRIKAANS. Departement Landbou

Hondsdolheid. n dodelike siekte. Jenny Turton. Verspreiding van die siekte Simptome Voorkoming Behandeling AFRIKAANS. Departement Landbou AFRIKAANS Hondsdolheid n dodelike siekte Jenny Turton Verspreiding van die siekte Simptome Voorkoming Behandeling Departement Landbou Republiek van suid-afrika 2006 Derde druk, hersiene uitgawe 2004 Tweede

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

Die intrige rondom Hanna kan in die volgende punte saamgevat word:

Die intrige rondom Hanna kan in die volgende punte saamgevat word: Die intrige in n verhaal is die plan waarvolgens n verhaal ontwikkel en word ook die raamwerk van gebeure genoem. Die raamwerk dui op die organisasie van die gebeure in die verhaal en saak en gevolg speel

Nadere informatie

VERSPREI GOD SE LIEFDE (2) VERTEL ANDER VAN GOD SE LIEFDE 13 Augustus 2006, Ds Freddie Schoeman

VERSPREI GOD SE LIEFDE (2) VERTEL ANDER VAN GOD SE LIEFDE 13 Augustus 2006, Ds Freddie Schoeman VERSPREI GOD SE LIEFDE (2) VERTEL ANDER VAN GOD SE LIEFDE 13 Augustus 2006, Ds Freddie Schoeman Die basis van ons verhouding met ander is dieselfde as die basis van ons verhouding met God en mekaar: GENADE.

Nadere informatie

Daar is meer as reptielspesies op aarde. Hulle word as volg onderverdeel:

Daar is meer as reptielspesies op aarde. Hulle word as volg onderverdeel: Reptiele Week 24 en 25 Inleiding Die Here het alles op aarde geskape. Nadat alles geskape is, ontvang die mens (Adam) en ook sy nageslag (wat ons insluit), die kultuuropdrag om die aarde te bewoon, te

Nadere informatie

Bring jou inligting en prente klas toe, want soos gewoonlik werk ons in die klas.

Bring jou inligting en prente klas toe, want soos gewoonlik werk ons in die klas. 16 Vervoer Vervoertaak Kies enige vervoermiddel, en maak n taak van ongeveer twee bladsye daaroor. Jy moet die volgende hoofpunte hê: Inleiding. Geskiedenis van die vervoermiddel. Hoe die vervoermiddel

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

Les 11 vir 10 Desember 2016

Les 11 vir 10 Desember 2016 Les 11 vir 10 Desember 2016 Gord dan soos n man jou heupe dan sal Ek jou ondervra, en onderrig jy My. (Job 38:3) God het in 'n onverwagse en skouspelagtige wyse opgedaag na Elíhu se toespraak. God het

Nadere informatie

Preek, Ds Freddie Schoeman. Sondag 27 Februarie 2011

Preek, Ds Freddie Schoeman. Sondag 27 Februarie 2011 Preek, Ds Freddie Schoeman Sondag 27 Februarie 2011 [Skyfie 1] Op ons almanak staan daar dat ons vandag spesiaal aandag gee aan n organisasie met die naam Bibles for Believers wat Bybels gratis vesprei

Nadere informatie

Genesis 1: 11 en 12. en bome wat, volgens hulle soorte, vrugte dra, waarin hulle saad is, op die aarde.

Genesis 1: 11 en 12. en bome wat, volgens hulle soorte, vrugte dra, waarin hulle saad is, op die aarde. Plante Week 31-33 Genesis 1: 11 en 12 en bome wat, volgens hulle soorte, vrugte dra, waarin hulle saad is, op die aarde. volgens hulle soorte en bome wat vrugte dra, waarin hulle saad is, volgens hulle

Nadere informatie

Muis. Arme fyn gesiggie sit hongerig en loer dan skielik gaan daar n vaal streep oor die vloer.

Muis. Arme fyn gesiggie sit hongerig en loer dan skielik gaan daar n vaal streep oor die vloer. Tema 3: Seisoene Week 7 Datum: Muis Arme fyn gesiggie sit hongerig en loer dan skielik gaan daar n vaal streep oor die vloer. Arme fyn gesiggie kruip weg die lange dag. Arme fyn gesiggie kom peusel elke

Nadere informatie

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Skoolgereed in 10 weke: Week 1 Skoolgereed in 10 weke: Week 1 www.kinderwerf.co.za Vaardigheid 1: Kan jou kind al skoenveters vasmaak? Indien hy/sy nog sukkel, oefen dit met hierdie oulike skoenveter-rympie! Hasie-gaatjie om die draaitjie,

Nadere informatie

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM: SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 Eksamen TYD: 120 min TOTAAL: 100 NAAM: Instruksies 1. Vul eerstens jou naam en van op die antwoordblaaie neer. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord. 3. Alle

Nadere informatie

Tweede Kwartaal Week 7, 8 en 9 Tema 3: Troeteldiere en plaasdiere. Notas:

Tweede Kwartaal Week 7, 8 en 9 Tema 3: Troeteldiere en plaasdiere. Notas: Tweede Kwartaal Week 7, 8 en 9 Tema 3: Troeteldiere en plaasdiere Voorbereiding Lees: Gen. 1: 24-28; 2: 15, 19, 20 Joh. 1: 1-3; 1: 17-2: 10; 6: 1-14; 21: 1-14 Spreuke 6: 6 Psalm 8; 148: 6; 103: 5 1 Samuel

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun Bybel vir Kinders bied aan Die Verlore Seun Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

Simson, God se sterk Man

Simson, God se sterk Man Bybel vir Kinders bied aan Simson, God se sterk Man Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Hoe om vlae aan te bied

Hoe om vlae aan te bied Hoe om vlae aan te bied Dit is belangrik dat Voortrekkers die geskiedenis van die landsvlag ken. Stappe 1. Jy benodig: kleurkryt en fotostate van die landsvlag wat nie ingekleur is nie. 2. Deel vir elke

Nadere informatie

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6 GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6 PUNTE : 60 TYDSDUUR: 60 MINUTE Bladsy 1 van 10 Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye INSTRUKSIES: 1. Beantwoord al die vrae.

Nadere informatie

Week 21: Soogdiere: Karnivore

Week 21: Soogdiere: Karnivore : Soogdiere: Karnivore Werkkaart 1 Massa Groot massa word in kilogram gemeet. Klein massa word in gram gemeet. kilogram = kg gram = g 1000 g = 1 kg ƒ kg = 500 g Massa word gemeet met n weegskaal. 5 Werkkaart

Nadere informatie

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek Uit Doelgerigte Gebed deur Bennie Mostert, CUM uitgewers Opdrag: Maak 'n keuse om in hierdie week wat kom minstens 5 dae te neem om 15-30 minute per dag

Nadere informatie

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Eerste Kwartaal Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Voorbereiding Doelstellings Lees: Spreuke 1: 4 Mattheus 6: 25-34 Eksodus 22: 28 Romeine 13: 1-7 1. Opvoeding en onderrig by die skool sluit aan

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *MLITA1* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye, insluitende

Nadere informatie

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek SKRIFLESING: 1 Johannes 2:28 3:10 TEKS: 1 Johannes 3:8b TEMA: Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek Psalm 45 : 1, 3, 5, 6 Psalm 79: 5, 6 Skrifberyming 33 (2-4) : 1, 2 Skrifberyming

Nadere informatie

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23 Benodighede: Visse op karton afgerol en uitgeknip Skuifspelde Stok met tou en magneet Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23 Wenke: Lees die VERLOOP hier onder deur en maak

Nadere informatie

God bly met u, waar u ook mag gaan. Mag sy Gees u lei en heilig en u altyddeur beveilig. God bly met u, waar u ook mag gaan

God bly met u, waar u ook mag gaan. Mag sy Gees u lei en heilig en u altyddeur beveilig. God bly met u, waar u ook mag gaan God bly met u, waar u ook mag gaan. Mag sy Gees u lei en heilig en u altyddeur beveilig. God bly met u, waar u ook mag gaan L 269:2 God bly met u, waar u ook mag gaan. Deur sy sterke hand behoed Hy, daagliks

Nadere informatie

Oorgehaal vir Lees. Lees bou woordeskat

Oorgehaal vir Lees. Lees bou woordeskat Oorgehaal vir Lees Hoe vaar jou kind met lees? Lees is een van die eerste vaardighede wat aangeleer word; n vaardigheid wat dwarsdeur jou kind se lewe verreikende gevolge gaan hê. Eenvoudig gestel, geletterdheid

Nadere informatie

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES: 1. Kies en beantwoord EEN vraag uit elke

Nadere informatie

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT Afdeling A: Leesbegrip EKURHULENI NORTH Lees die storie en beantwoord die vrae Samantha en Tinkerbel se nuwe maats 1 2 3 4 Eendag was daar n dogtertjie met die naam Samantha. Sy het saam met haar ma en

Nadere informatie

Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae.

Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae. CAPS Skeppende Kunste Vraestel 3 Graad 6 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae. 1.1 a) Watter kultuur se tradisionele dans

Nadere informatie

Dankoffersondag met Nagmaal 4 November

Dankoffersondag met Nagmaal 4 November Dankoffersondag met Nagmaal 4 November Ek begin diens met afkondigings, votum, seëngroet Votum: Ons het ondervind dat die Here goed is. Kom na Hom toe, die lewende steen, wat deur die mense afgekeur is,

Nadere informatie

vraestel bestaan uit 7 bladsye

vraestel bestaan uit 7 bladsye Toets Hoërskool Montana SS/SW Graad 8 Vervoer en Franse Revolusie 15 September 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2 Naam en van: Gr.8 Eksaminator: Mnr L Taute Moderator: Mnr H Smit Mnr E Kleynhans Groot

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8 ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 01 GRAAD 8 TOTAAL : 100 TYD : UUR Totale bladsye insluitende voorblad : 7 Wiskunde Graad 8 Junie 01 INSTRUKSIES EN INFORMASIE 1. Die vraestel bestaan

Nadere informatie

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel. 021-886 4791 7601 Fax. 021-887 1901 AANSOEK OM TOELATING Kantoorgebruik: CEMISnr: Van:... Noemnaam:... LEERLING BESONDERHEDE Volle

Nadere informatie

7. Versies en liedjies. opgesit.

7. Versies en liedjies. opgesit. 7. Versies en liedjies opgesit. 77 My hande Ek kan klop met my hande: Klop, klop, klop! Ek kan klap met my hande: Klap, klap, klap! Ek kan wieg met my hande: Wieg, wieg, wieg! Week 1 en 2 78 Kom in en

Nadere informatie

MATTEUS 7:12. Votum en seën. Psalm 34 : 2, 4. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Psalm 4 : 3.

MATTEUS 7:12. Votum en seën. Psalm 34 : 2, 4. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Psalm 4 : 3. MATTEUS 7:12 Votum en seën Psalm 34 : 2, 4 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Psalm 4 : 3 Gebed Skrifberyming 53 (14-3) : 4 Skriflesing: Matteus 7:7-23 (AV 1983/91) Teks:

Nadere informatie

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2 HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 GRAAD: 11 TYD: 1 UUR EKSAMINATOR: MEJ A HERSELMAN MODERATOR: MEV R SODEN LEERDERPUNT VERWERKTE PUNT /50 /15 FORMELE TOETS 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

23. Reëls vir die pad die padgebruikers 23. Reëls vir die pad die padgebruikers Oorhoofse tema Die Here is saam met ons op pad. As die Padmaker het Hy vir ons tien padreëls of lewensreëls gegee sodat ons elke dag daarvolgens kan leef. Die eerste

Nadere informatie

5. Kaartskale. Aktiwiteite. SW Aardrykskunde. motors, ensovoorts? Waarna verwys die woord skaalmodel?

5. Kaartskale. Aktiwiteite. SW Aardrykskunde. motors, ensovoorts? Waarna verwys die woord skaalmodel? SW Aardrykskunde 5. Kaartskale Aktiwiteite 1. Wat beteken dit as daar op n bottel van aanmaakkoeldrank staan 1:8 of 1:3? 2. Het jy al in speelgoedwinkels gesien n mens kry skaalmodel vliegtuie, bote, motors,

Nadere informatie

Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye.

Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye. JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 03 GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM EKSEMPLAAR Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye. AFDELING A VRAAG ANTWOORD PUNTE. D- spelerig en lui. D- spelerig en lui.3 D-

Nadere informatie

God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder.

God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder. SKRIFLESING: Romeine 8:18-30 TEKS: Romeine 8:28 HK 9 TEMA: God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder. Psalm 30 : 3, 4 Skrifberyming 33 (2-4) : 1 Psalm 119 : 25 Skrifberyming 78 (13-3) Ook: Sb 52

Nadere informatie

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k toegewy aan God ross van niekerk goddelike nageslag hoe verseker ons dit? 1. modelleer. 2. liefde. 3. instruksie. 4. dissipline. 5. meedeling. psalm 127:3 Kyk, kinders is n erfdeel van die HERE; die vrug

Nadere informatie

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014.

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014. Mount Amanzi 26/12/2014 tot 2/1/2015 Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014. Grant en Braam geniet die rustigheid. Hier het

Nadere informatie

As jy weer skryf (Vir Jack)

As jy weer skryf (Vir Jack) GEDIG 2 As jy weer skryf (Vir Jack) 1 As jy weer in jou dagboek skryf 2 Onthou 3 Om die goue blaar te sien in die somerson 4 Of miskien die blou moederkappie 5 Op een van ons afwesige wandelinge 6 Teen

Nadere informatie

Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B.

Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B. CAPS Persoonlike- en Sosiale Welstand Vraestel 7 Graad 6 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B. Kolom A 1.1 Oordraagbare siektes A 1.2 Voorkoming B Kolom B Stowwe wat

Nadere informatie

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg SKRIFLESING: 1 Johannes 2:1-11 TEKS: 1 Johannes 2:6 TEMA: Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg Psalm 9 : 1, 2, 7 Psalm 31 : 13 (na gebed) Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2 Skrifberyming 78 (13-3) Ook:

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of

Nadere informatie

Die Brief aan die Galasiërs

Die Brief aan die Galasiërs Agtergrond Naam Die Brief aan die Galasiërs ʼn Inleiding In die Grieks is die naam van hierdie boek (Pros Galatas) wat ons in Afrikaans vertaal met Aan die Galasiërs. Die gelowiges aan wie Paulus hierdie

Nadere informatie

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3. SKRIFLESING: Johannes 8 :12-20 TEKS: Johannes 8:12 TEMA: Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe Psalm 150 : 1, 2, 3 Psalm 43 : 3, 4 Skrifberyming 3 (4-7) : 1, 2 Skrifberyming 9 (18-1) : 1, 6 [Ook: Ps

Nadere informatie

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue Welkom o stille nag van vrede, onder die suiderkruis, Wyl stemme uit die ou verlede oor sterrevelde ruis. Kersfees kom, kersfees kom- gee aan God die eer. Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land,

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOVEMBER 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

Wiskunde Graad 4. November 2016

Wiskunde Graad 4. November 2016 1 Wiskunde Graad 4 November 2016 Vraag 1 Voltooi die volgende hoofreken vrae: 1.1 5746 200 = 5546 1.2 5 9 = 45 1.3 + = 1.4 250 + 350 = 600 1.5 546 0 = 546 1.6 700 10 = 70 1.7 1 = 1.8 30 7 = 210 1.9 14

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer Bybel vir Kinders bied aan Joshua neem Beheer Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 013 GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS PUNTE: 40 TYD: 1 UUR PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 3A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER

Nadere informatie

JULLE MOET WEDERGEBORE WORD

JULLE MOET WEDERGEBORE WORD JULLE MOET WEDERGEBORE WORD Deur Abba Vader 23Oktober 2007 om 09;18 Julle moet nie glo dat julle al wedergebore is nie. Die ware wedergeboorte is n langsame en delikate proses. Van julle het al die geestelike

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Man van Vuur

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Man van Vuur Bybel vir Kinders bied aan Die Man van Vuur Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Efesiërs 5: /02/2015

Efesiërs 5: /02/2015 Efesiërs 5:15-20 15/02/2015 Tema: Maak die beste gebruik van elke geleentheid, want ons lewe in 'n goddelose tyd. Doel: Hoeveel van ons 24 uur per dag spandeer ons met die Here? Prediking: Stephan Joubert

Nadere informatie

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit / Vorm Leerder se punt Leerder % TOTAAL VAK: HUISTAAL FORMELE ASSESSERINGSTAAK

Nadere informatie

Ontmoeting 13. Wyding. Woord. Welkom

Ontmoeting 13. Wyding. Woord. Welkom Ontmoeting 13 Saulus word deur God se lig aangeraak en sy lewe word verander. Na sy ontmoeting met God het hy sy lewe aan God gewy. Waar hy eers mense wat in God geglo het, vervolg het, sit hy nou aan

Nadere informatie

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme. Natuurwetenskappe Vraestel 3 Graad 7 Tyd: 1 Uur Totaal: 60 Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme. Vraag

Nadere informatie

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture Woord van God, Woord van die lewe, Woord vir ewig vas en waar, Woord onfeilbaar en verhewe waarin God Hom openbaar! L 255:1 (vervolg) Woord betroubaar,

Nadere informatie

AFRIKAANS HT GEDIGTE GRAAD 10. Geneem vanaf Sacai se webblad

AFRIKAANS HT GEDIGTE GRAAD 10. Geneem vanaf Sacai se webblad GEDIG 8 Geneem vanaf Sacai se webblad Herinneringe Koos du Plessis 1. Jou beeld is n verflenterde foto 2. in n skewe, versplinterde raam 3. en n sestal geskommelde letters 4. spel jou tweelettergrepige

Nadere informatie

Pretoria- 27 Mei 2012 (Nabetragting)

Pretoria- 27 Mei 2012 (Nabetragting) 1 Skriflesing: Psalm 16 Teks: Psalm 16:10-11a Sing- Ps. 68:15; Ps. 23:2; Ps. 2:4 Petrus preek op Pinkstersondag, Psalm 16 (vgl. Hand 2:25-31). Broeder en suster, watter aangrypende Psalm, waar Dawid as

Nadere informatie

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 1 ½ UUR MAART 2009 PUNTE : 60 EKSAMINATOR MEV. N. VAN ZYL MODERATOR MNR. D.E.

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 1 ½ UUR MAART 2009 PUNTE : 60 EKSAMINATOR MEV. N. VAN ZYL MODERATOR MNR. D.E. QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 1 ½ UUR MAART 2009 PUNTE : 60 EKSAMINATOR MEV. N. VAN ZYL MODERATOR MNR. D.E. LAST INSTRUKSIES: Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Volg

Nadere informatie

Die Here tree op teen dié wat terugdraai sonde toe

Die Here tree op teen dié wat terugdraai sonde toe SKRIFLESING: Genesis 19:1-30 TEKS: Genesis 19:26 TEMA: Die Here tree op teen dié wat terugdraai sonde toe Psalm 48 : 4 Psalm 7 : 6, 7 Psalm 1 : 1 Skrifberyming 78 (13-3) Ook: Sb 38 (15-2) : 2, 3 As n mens

Nadere informatie

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van: Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2 Naam & Van: Gr.8 Eksaminator: Mnr H Smit Totaal: 100 Moderator: Mnr L Taute Tyd: 90 min Instruksies en Informasie:

Nadere informatie

Die Kerk as staatskerk

Die Kerk as staatskerk Die Kerk as staatskerk Keiser Konstantyn die Grote Dit is die jaar 312 n.c. Die Romeinse keiser, Konstantyn, staan aan die oewer van die Tiberrivier. Hy is nie die enigste keiser van die Romeinse ryk nie.

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Kingswood College AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 11 VRAESTEL 2 JULIE 2013 TYD: 2½ UUR 100 PUNTE Eksaminator: Mnr. D. Koen Moderators: Mnr. T. Scholtz Me. M. Muller Leeruitkomste en Assesseringstandaarde:

Nadere informatie

8 Bestaan er schapen met vijf poten?

8 Bestaan er schapen met vijf poten? 8 Bestaan er schapen met vijf poten? Schapen in Zuid-Afrika Vandaag zijn we op bezoek bij Jacob Stevens de Vries. Jacob woont in Namaqualand op dertig kilometer van Springbok. Springbok ligt in een smalle

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 2 Lees

Nadere informatie