Naam: Jou Selnommer: Jou e-posadres:

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Naam: Jou Selnommer: Jou e-posadres:"

Transcriptie

1 Naam: Jou Selnommer:

2 Hoe om HOMOGENE mengsels te skei MATERIE Suiwer stof (Slegs 1 stof/ verbinding) Mengsels ( Kombinasie van 2/ meer suiwer stof) Elemente Verbindings (Chemiese verandering) Heterogene mengsels (Meer as 1 fase) Homogene mengsels (1 fase) Metale (onder trappie, het plaasgevind) Semi- Metale Nie-Metale (bo trappie) Skeiding van mengsels Verdamping Distillasie Fraksionele Distillasie Chromatografie Sentrifugasie

3 Hoe om HETEROGENE mengsels te skei Filtrering Skeitregter Dekantering Sortering Sifting ONTHOU: n Atoom is die kleinste eenheid van n elemant wat steeds die eienskappe van die element besit. n Element is n stof wat uit net een soort atom opgebou is. Daarom is diatomiese molekules (bv. H₂, O₂, Cl₂) steeds n element. H H NAAMGEWEING VAN VERBINDINGS Reel 1: Name wat eindig met ied bevat slegs 2 elemente. Bv. Waterstofchloried waterstof + chloor Yster(II)sulfied yster + swawel Uitsonderings: Ammoniumsoute Bv. Ammoniumchloried (NH₄Cl) stikstof + waterstof + chloor Ammonium (NH₄) stikstof + waterstof Name wat eindig op hidroksied. Hidroksied (OH) Suurstof + waterstof. (Verbinding bestaan uit waterstof, suursof en ander elemente). Bv. Magnesiumhidroksied(Mg(OH)₂) magnesium + suurstof + waterstof Reel 2: Verbindings wat se name eindig op -aat of -iet vertel dat suurstof teenwoordig is. (sowel as ander elemente) Bv. Kopersulfaat Sulfaat - SO₄²ˉ CuSO₄ - koper + swawel + suurstof Kaliumnitriet Nitriet - NO₂ˉ KNO₃ - kalium + stikstof + suurstof

4 aat ( meer suurstof) Bv. Sulfaat - SO₄²ˉ iet (minder suurstof) Bv. Sulfiet - SO₃²ˉ SKRYF VAN CHEMIESE FORMULES Gegee: Chemiese naam Natriumchloried Stap 1: Bepaal watter elemente/ ione is teenwoordig en skryf simbole neer Natrium chloride Na Cl Let op: Algemene naam: Water Chemiese naam: Waterstofoksied Chemiese formule: H₂O Stap 2: Ken ladings toe, metale = +(linkerkant) en nie-metale = - (regterkant). Groepnommer Na+ Clˉ Valensie elektrone Maak seker van grootte van ladings. Metale = hulle groepnommer op PT en nie-metale = hoeveel elektrone hulle kort om 8 valensie elektrone te hmaak seker van grootte van ladings. Metale = hulle groepnommer op PT en nie-metale = hoeveel elektrone hulle kort om 8 valensie elektrone te hê. Na = groep I dus Na+ Ca²+ Fˉ Cl = groep VII, het 3 valensie elektrone, kort 1 elektrone dus Clˉ Onthou: Groepnommers (af rye) op PT = aantal valensie elektrone van n atom. 2 1 CaF₂ Stap 3: Bepaal die KGV van die lading groottes Na+ Clˉ Dus KGV = 1 Stap 4: Bepaal verhouding waarin elemente met mekaar sal bind kyk hoveel keer sal lading in KGV kan indeel. Na+ Clˉ Dus KGV = 1 Verhouding= 1:1 Stap 5: Skryf formule volgens verhouding 1:1 NaCl NB: Geen ladings mag in die formule wees nie bv. Na+Clˉ X; som van lading = 0 ALGEMEEN: H₂O Getal as onderskrif beskryf slegs di twat reg voor hom staan. Dus 2:1 is die verhouding met 2 H-atome en 1 O-atoom. 3H₂O Getal voor aan beskryf alles agter, daarom 3x2 =6 H-atome en 3x1=3 O-atome. Gebruik van hakkies in n formule

5 Chemiese naam: Kalsium hidroksied (GroepII op PT) Ca²+ OHˉ (Meer atomige ioon) KGV : 2 Moet ook van formule na naam kan skryf onthou stoknotasie!! Bv. FeO; Yster(II)oksied Verhouding= 1:2 (1 x kalsiumatoom verbind met 2 x hidroksied ione) DUS Ca(OH)₂ Bindings: moontlikheid van n metaal = groepnommer. Nie-metaal = hoeveelheid hy kort Kovalente Bindings: Mono 1 Di 2 Tri 3 Tetra 4 Pent 5 Indien jy skryf CaOH₂ beteken dit dat daar slegs 2 H-atome bedoel word en nie 2 O-atome ook nie! Maak seker verhouding is korrek!! Ione kan nie eenvoudig aanmekaar geplak word nie. ATOOMMODELLE JOHN DALTON 1803 Biljardmodel materie bestaan uit klein onvernietigbare deeltjies (atome). MICHAEL FARADAY 1833 Elektriese aard van materie ionise stowwe hoeveelheid ladings hou verband met hoeveelheid atome wat reageer. JJ THOMPSON 1897 (eˉ) Rosyntjiekoekmodel atoom bstaan uit positiewe en negatiewe deeltjies ERNEST RUTHERFORD 1911 (p+) (goudfoelie eksperiment) Atoom het positiewe kern omring deur leë ruimte waar elektrone beweeg NIELS BOHR 1913 Planetêre atoommodel elektrone beweeg in spesifieke energievlakke LOUIS DE BROGLIE 1924 Elektrone besit golgeaardheid (Gr. 12) ERWIN SCHRÖDINGER Golfmeganiese atoommodel, elektrone beweeg in orbitale JAMES CHADWICK 1932 Ontdek die n⁰ (neutron) STRUKTUUR VAN DIE ATOOM

6 Kern (p+ en n⁰) = nuleone Kern is ook die massa van die atoom Elektronwolk: volume van die atoom. Elektronwolk word bepaal deur ruimte waar elektrone beweeg Subatomiese Deeltjies Protone p+ positief 1u (u = atoommassa eenheid) Neutrone n⁰ neutraal 1u Elektrone e negatief 1 u 2000 Op Periodieke Tabel Atoomgetal (Z) Plek van elemente op Periodieke Tabel aandui = aantal p+ dan is atoom neutraal = aantal e Die getal p+ in die kern staan bekend as die atoomgetal Massagetal (A) = aantal p+ + n⁰ en Z = aantal p+ dus A = Z + n⁰ Die totale aantal protone en neutrone (neuklone) in die kern van atoom n⁰ = A Z Neutrone = massagetal - atoomgetal ISOTOPE Dis atome van dieselfde element met dieselfde atoomgetal (dus getal p+) maar met verskillende massagetalle Cl 17Cl 17 p+ 17 p+ Agv isotope se bestaan is atoommassas nie almal 17 e 17 e heelgetalle nie! Gemiddeld is bereken van die verskillende 18 n⁰ 20 n⁰ isotope van die element. Atoom met p+ = e is NEUTRAAL Atoom met p+ > e is n positiewe ion agv verlies aan e Atoom met p+ < e is n negatiewe ion agv wins aan e

7 Kerndeeltjies (nukleone) neem nie deel aan dei chemise binding slegs valensie (buitenste) elektrone. Daarom word n ion n positiewe ion agv verlies aan e of n negatiewe ion agv wins aan e. Elektrone word bygekry of weggegee. Energievlakke in n atoom Hoofenergievlakke = periodes (dwars rye) op Periodieke table n=1 of n=2 of n=3 Newe-energievlakke of subenergievlakke = s, p, d, f N = 1 N = 2 s -newe vlak bestaan uit 1 s-orbital s newe vlak 1s orbital Orbitaal: mees waarskynlikste bewegingsruimte van e P newe vlak 3p orbitale (pₓ, pᵧ, pz) N = 3 s newe vlak 1s orbital p newe vlak 3p orbitale d newe vlak 5d orbitale Vir gr10 = slegs s en p orbitale Naaste aan term, laagste energie n = 1 1 s-orbital (2e ) n = 2 1s orbital (2e ) 3p orbitale (6e ) n = 3 1s orbital (2e ) 3p orbitale (6e ) Pauling se uitsluitingsbeginsel: Elke orbitaal kan maksimum van 2e huisves Elektroonbesetting van orbitale: 1s 2s 2p 3s 3p 4s 3d 4p Formule: 2n² maksimum aantal elektrone wat in n sekere energievlak kan wees. Bv. 2(3)² = 18 e n = 3 3s (2 e ) 3p (6 e, want pₓ, pᵧ, pz ) 3d (10 e, 5d orbitale) = 18 e Energievlakdiagram of Orbitaaldiagram of aufbaudiagram 2s F 9 2p

8 Elektronkonfigurasie 9 F 1s² 2s² 2p⁵ 9 F 1s² 2s² 2p⁶ Negatief beteken wins aan e KRAGTE Kragte Intermolekulêr (tussen atome) Intermolekulêr (tussen molekules) Nie-metaal + niemetaal = Kovalent Metale + nie-metale = Ionies 2 Metlae = Metaal Van der Waals Waterstofbinding (bv. H met NOF) Nie-polêr Diatomies (Cl₂) 1:2 (CO₂) 1:4 (CC₄) Polêr 1:1 (HCl) 2:1 (H₂O) 1:3 (NH₃) Van der Waals kragte en waterstofbindings speel n NB rol by smelt- en kookpunte. Laas genoemde is n maatstaf van sterkte van kragte tussen molekules (krag eerste, massa tweede). H-binding is sterker as Van der Waals kragte ongeag molekulêre massa. Kovalente Binding Nie-metaal + nie-metaal Elektroonpaardeling Deeltjies wat vorm = Molekules Kragte tussen deeltjies o Vd Waalskragte bv. HCl o Waterstofbinding (H met NOF) bv. HF, H₂O, NH₃ Reuse molekuul bv. Diamant en grafiet Allotrope: verskillende kristalvorme van dieselfde element

9 Eenvoudige molekuul bv. Water H₂O MOET onderskei tussen polêr, kovalente of nie-kovalente binding Ioniese Binding Gelei nie elektrisiteit wanneer solied maar wel wanneer gesmelt of opgelos agv los ione wat as ladingdraers optree. Metaal + nie-metaal Elektronoordrag e Metaal + nie-metaal positiewe ion negatiewe ion verlies(e ) wins (e ) Deeltjie wat vorm is formule-eenheid, pak saam in kristalrooster Kragte tussen deeltjies = Elektrostatiese (werk oor n afstand) kragte of Coulumb kragte (sterk kragte) Metaalbinding Metal + metal Elektrostatiese kragte tussen positiewe atoomreste en los e See van gedelokaliseerde e Gelei elektrisiteit agv los e Mengsel van metale (verskillend) = ALLOOI Lewis notasie en chemise binding o Slegs valensie elektrone neem deel aan chemise reaksie (verbinding), dus word slegs valenselektrone aangedui met Lewis. Kovalente binding: nie-metaal + nie metal + = H H elektronpaardeling Ioniese binding: 3 stappe 1. Metal atoom gee e af (positiewe ion) 2. Nie-metaal atoom neem e op (negatiewe ion) 3. Positief en Negatief trek mekaar aan dmv elektrostatiese kragte Bv. Aluminium verbind met chloor

10 1 Alᵌ+ + 3e Positiewe ioon vorm 2 + e Negatiewe ioon vorm 3 Alᵌ+ + 3 AlCl₃ Positief en negatief verbind Onthou skryf van chemiese vergelykings Aluminium chloried Alᵌ+ Cl Verhouding 1:3 KGV = 3 DUS AlCl₃ Formules moet dieselfde eindig, anders is daar n fout. Metale Positief agv verlies aan e. Hoekom? Dieselfde as groepnommer op die Periodieke tabel = aantal valensie e wat weggegee word Nie-Metale Negatief agv van wins aan e. Hoeveel? Groepnommer op Periodieke tabel is bv. VII, hoeveel e kort om 8 te maak? 8-7=1 Hoeveel plek daar in n atoom is. Chemiese Vergelykings Woordvergelykings: Waterstof + Suurstof Water Reaktante/ reagense Produk Simboolvergelyking: 2H₂ (g) + O₂ (g) 2H₂O (l) (s) = Vaste stof (l) = Vloeistof (g) = Gas (aq) = Opgelos in water (+) = Reageer met () = Word omgesit na Water word gevorm deur 2 waterstofmolekules + 1 suurstofmolekules wat reageer en 2 water molekules vorm = WET VAN KONSTANTE SAMESTELLING Molekule = Kovalente binding

11 WET VAN MASSAVERHOUDINGS = In die chemise reaksie is die som van die massa van die reaktante gelyk aan die som van die massa van die produk. 2Mg + O₂ 2MgO 2(24) + 16(2) = 2(24+16) Indien massas nie gelyk is nie, is vergelyking verkeerdelik gebalanseer of formules ook verkeerd geskryf 80g = 80g Balanseer chemise vergelykings Maak seker formules is korrek geskryf Onthou diatomiese molekules (H₂, O₂, N₂, F₂, Cl₂, Br₂, I₂) Los H en O vir laaste H - 2ᵉ - 2de laaste O heel laaste Relatiewe formule massa Word gebruik om massa uit te werk Som van relatiewe atoommassas Mᵣ (H₂O) = 1(2) + 16 = 18g Gebruik massagetalle moenie afrond nie! Bv. Cl : A = 35.5 Mᵣ (HCl) = = 36.5g GASVOLUMES moenie massas uitwerk nie WET VAN BEHOUD VAN ENERGIE: Energie kan nie geskep of vernietig word nie, maar slegs van een voorwerp na n ander omgeskakel word. Stikstofsiklus Ononderbroke kringloop van natuurlike prosesse waar deur stikstof vanuit die lug na die grond, plante en diere en weer terug na grond of lug.

12 Diatomiese molekule N₂ Kovalente Binding - sterk en baie stabiel 78% van atmosfeer Chemies gebind in Nitrate bv HNO₃ (in plante) Ammoniumsoute (in plante) Proteïene (Mense + diere gebruik) STIKSTOF Kleurloos en reukloos Min oplosbaar in water Lae kookpunt

13 STIKSTOFFIKASIE : Verandering van Stikstof na meer bruikbare vorme (NO₃, NH₄+, proteïene), deel van stikstofsiklus. Ontstaan van ione in waterige oplossings Ioniese bindings: vaste stowwe positiewe en negatiewe ione deur elektrostatiese kragte gebind in kristalrooster. Ioniese sout = positiewe metaal ioon + negatiewe nie-metaal ioon Dissosiasie is die losbreek van ione. H₂O NaCl (s) Na+ (aq) + Cl (aq) Kovalente binding: molekules, moet met H₂O reageer om ione te vorm. Ionisasie: iionvorming van molekulêre stowwe. H+ NH₃ (g) + H₂O (l) NH₄+ (aq) + OH

14 H+ HNO₃ (g) + H₂O (l) H₃O+ (aq) + NO₃ (aq) Suur = protonskenker Begin met n H ph < 7 [H+] > [OH ] HCl soutsuur HNO₃ - salpetersuur H₂SO₄ - swawelsuur Basis = proton ontvanger ph > 7 [H+] < [OH ] NH₃ - ammoniak ph = 7 = neutraal [H+] = [OH ] Elektroliete Stof wat in H₂O oplos Oplossing vorm wat ione bevat Kan elektriese stroom gelei Hoë konsentrasie oine in oplossing = STERK elektroliet Lae konsentrasie ione in oplossing = SWAK elektroliet C-elektrodes Cl Cl Cl Cl Cu+ Cu+ Cu+ Cu+ Cl Cl Cu+ Cu+ Cl Cu+ H₂O CuCl₂ (s) Cu²+ (aq) + 2Cl (aq) Positiewe elektrode = Anode Cl - ione aangetrek Na anode, daarom is negatiewe ione = anione Negatiewe elektrode = Katode Cu²+ - ione aangetrek Na katode, daarom positiewe = katione

15 NEERSLAGREAKSIES OPLOSBAARHEIDREëLS: NB Volgorde is belangrik 1. Altyd oplosbaar: Li+, Na+, K+, NH₄+, NO₃ 2. Altyd neerslag: CO₃², OH, Ag+, Pb²+, BaSO₄, CaSO₄ 3. As iets oorbly SO₄² Halied: Cl, Br, I, F oplos Halogeen in verbinding met iets anders Neerslag reaksies: 1. Volledige chemise reaksie 2. Ioniese vergelyking 3. Netto reaksie (sonder toeskouerione = links en regs van die dieselfde, nie deel van die neerslag nie) Toets vir Anione Haliede (Cl,Br, I ) Sulfate (SO₄² ) Karbonate (CO₃² ) Gooi AgNO₃ by Gooi BaCl₂ by BaSO₄ Neerslag = wit Gooi BaCl₂ by AgCl Neerslag = Wit AgBr Neerslag = rooomkleurig AgI = Geel Gooi suur by bv. HNO₃ BaCO₃ neerslag = wit niks gebeur nie = SULFAAT, bevestig Gooi suur by bv. HNO₃ Presipitaat borrel en los op = KARBONAAT, bevestig Karbonaat + suur --> sout + koolstofdioksied + water

Kan ook diamant wees maar kan dan nie regkry nie

Kan ook diamant wees maar kan dan nie regkry nie GRAAD 10 NOVEMBER Opsteller: L. Kroukamp TOTAAL: 150 FISIESE WETENSKAPPE TYD: 2 ½ URE VRAESTEL 2 (CHEMIE) MEMO VRAAG 1 1.1 C 1.2 D 1.3 D 1.4 A 1.5 C 1.6 A 1.7 C 1.8 A 1.9 D 1.10 A VRAAG 2 2.1 Watter stof

Nadere informatie

Intermolekulêre kragte. Dipool geïnduseerde dipoolkragte

Intermolekulêre kragte. Dipool geïnduseerde dipoolkragte Die verskillende intermolekulêre kragte is die volgende: Intermolekulêre kragte Ioon geïnduseerde Dipool geïnduseerde Geïnduseerde (dispersie- of Londonkragte) Ioon- Dipool Waterstofbindings (spesiale

Nadere informatie

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) Vraestel 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) 3.Hoekom kan elemente nie op ʼn chemiese materie afgebreek word nie? (4) 4.Vul die

Nadere informatie

JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10 Updated January 2015 JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10 Vak: Fisiese Wetenskap Punte: 100 Onderwyser: S. Bouwer Datum: 05/06/16 Moderator: M. Aspeling Tyd: 90 min Vraestel No.: Fisiese Wetenskap

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD 10 FISIESE WETENSKAPPE (VRAESTEL 2) TYD: 90 minute PUNTE: 100 10 bladsye + 1 inligtingsblad. 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS

Nadere informatie

KENNISAREA MATERIE EN MATERIALE

KENNISAREA MATERIE EN MATERIALE Eenheid INHOUDSOPGAWE Bladsy KENNISAREA MATERIE EN MATERIALE 15 Eenheid 1 MAKROSKOPIESE EIENSKAPPE VAN MATERIE 15 Eenheid 2 Eenheid 3 Aktiwiteit 1 17 Gevallestudie: Mopaniewurms 18 1.1 Mengsels 18 Praktiese

Nadere informatie

Die deeltjies waaruit stowwe saamgestel is

Die deeltjies waaruit stowwe saamgestel is Die deeltjies waaruit stowwe saamgestel is Verbindings Volgens die atoommodel is alle materie uit atome opgebou. Sommige stowwe bevat dieselfde atome, maar verskil in eienskappe. Tafelsout (NaCl) en waterstofchloried

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

Wanneer twee atome dus elektrone deel, moet die elektrone teenoorgestelde spin hê.

Wanneer twee atome dus elektrone deel, moet die elektrone teenoorgestelde spin hê. Volgens Pauli se uitsluitingsbeginsel kan twee elektrone slegs in dieselfde orbitaal om die kern beweeg as hulle teenoorgestelde spin het, aangesien elektrone mekaar eintlik moet afstoot. As hulle egter

Nadere informatie

FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)

FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE) GRAAD 10 NOVEMBER Opsteller: L. Kroukamp FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE) TOTAAL: 150 TYD: 2 ½ UUR ALGEMENE RIGLYNE Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en n databladsy. Beantwoord al die vrae

Nadere informatie

AFDELING A: KEUSEVRAE

AFDELING A: KEUSEVRAE SKOOL Nat & Tegn - Gr 7 - Eksamen 2 Desember 2010 Tyd: 120 min NAAM: Totaal: 100 Instruksies: 1. Vul EERSTENS jou naam en van in. 2. Lees elke vraag noukeurig voordat jy antwoord en antwoord volledig.

Nadere informatie

Vraag Funksionele groep 1.2 Ester 1.3 Temperatuur van die gas 1.4 Katode 1.5 Ammoniumnitraat 5

Vraag Funksionele groep 1.2 Ester 1.3 Temperatuur van die gas 1.4 Katode 1.5 Ammoniumnitraat 5 Fisiese Wetenskappe Vraestel 2 Memorandum Vraag 1 1.1 Funksionele groep 1.2 Ester 1.3 Temperatuur van die gas 1.4 Katode 1.5 Ammoniumnitraat 5 Vraag 2 2.1 D Algemene formule vir alkane is C n H 2n+2..

Nadere informatie

Elektriese Stroombane

Elektriese Stroombane Elektriese Stroombane Definisie BEGRIP Elektriese Stroombaan Sel en Battery (Bron) Geleier Skakelaar Stroombaandiagram Serieverbinding Parallelverbinding Potensiaalverskil of Spanning Stroom Weerstand

Nadere informatie

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt. As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes

Nadere informatie

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 EKSAMINATOR: L VENTER TYD: 1 UUR MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 INSTRUKSIES 1. Beantwoord ALLE VRAE op FOLIOPAPIER 2. Nommer jou vrae korrek

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE KENNISAREA MATERIE EN MATERIALE 13

INHOUDSOPGAWE KENNISAREA MATERIE EN MATERIALE 13 Eenheid Bladsy KENNISAREA MATERIE EN MATERIALE 13 Eenheid 1 Eenheid 2 INHOUDSOPGAWE ATOOMVERBINDINGS: MOLEKULÊRE STRUKTUUR 13 1.1 Chemiese bindings 14 1.2 Bindingsmodelle 14 1.3 Valenselektrone 16 1.4

Nadere informatie

Reaksies in waterige oplossings - Graad10 [CAPS]

Reaksies in waterige oplossings - Graad10 [CAPS] OpenStax-CNX module: m38251 1 Reaksies in waterige oplossings - Graad10 [CAPS] Melissa Munnik Free High School Science Texts Project Based on Reactions in aqueous solutions - Grade 10 [CAPS] by Free High

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 4: Materie en materiale 1

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 4: Materie en materiale 1 KLASTOETS GRAAD FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 4: Materie en materiale PUNTE: 45 TYD: uur INSTRUKSIES EN INLIGTING. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike

Nadere informatie

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is. Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter

Nadere informatie

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie? Jy moet verstaan dat daar, net soos in Afrikaans of Engels of Spaans, ook n nut is vir n Wiskunde Taal om mee te kan gesels wanneer ons wiskunde doen. Ons gaan nou nog meer daarna kyk, en die reëls vir

Nadere informatie

Stoffen, structuur en bindingen

Stoffen, structuur en bindingen Hoofdstuk 1: Stoffen, structuur en bindingen Scheikunde vwo 2011/2012 www.lyceo.nl Onderwerpen Scheikunde 2011 2012 Stoffen, structuur en binding Kenmerken van Reacties Zuren en base Redox Chemische technieken

Nadere informatie

MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Vraestel 2

MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Vraestel 2 MEMORANDUM GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Vraestel 2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Leeruitkomste en Assesseringstandaarde LU1 LU2 LU3 AS 11.1.1: Beplan en voer n ondersoek uit om data stelselmatig te versamel

Nadere informatie

Meesters vir transparante. 5.1 Materie en materiale

Meesters vir transparante. 5.1 Materie en materiale Meesters vir transparante 5.1 Materie en materiale KENNISAREA: MATERIE EN MATERIALE rganiese molekules rganiese molekules Plastiek en polimere EENEID 1 RGANIESE MLEKULES Alkane Sikloalkane rganiese verbindings

Nadere informatie

Wednesday, 28September, :13:59 PM Netherlands Time. Chemie Overal. Sk Havo deel 1

Wednesday, 28September, :13:59 PM Netherlands Time. Chemie Overal. Sk Havo deel 1 Chemie Overal Sk Havo deel 1 Website van de methode www.h1.chemieoveral.epn.nl Probeer thuis of het werkt. Aanbevolen browser: internet explorer Neem onderstaande tabel over en rond af Atoomsoort Zuurstof

Nadere informatie

Materie en materiale. 2.2 Metodes van skeiding. n Mengsel van olie en water word n emulsie genoem. Stowwe wat vir mengsel gebruik is

Materie en materiale. 2.2 Metodes van skeiding. n Mengsel van olie en water word n emulsie genoem. Stowwe wat vir mengsel gebruik is Stowwe wat vir mengsel gebruik is Fasetoestand van stowwe wat vir mengsel gebruik is 2. Koeldrankstroop en water Waarnemings: Beskryf die mengsel ten opsigte van a) voorkoms; b) kleur; en c) helderheid.

Nadere informatie

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde? 14 Energie Wat weet ek van energie 1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde? 3. Gebruik die soorte energie in die blokkie en vul die regte

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE CHEMIE (VRAESTEL 2) NAAM VAN LEERDER: GRAAD 11 TYD: 180 minute (3 uur) PUNTE: 150 13 bladsye + 2 inligtingsblaaie

Nadere informatie

1 GEBALANSEERDE CHEMIESE VERGELYKINGS

1 GEBALANSEERDE CHEMIESE VERGELYKINGS Eenheid INHOUDSOPGAWE Bladsy A KWANTITATIEWE CHEMIE 11 Eenheid 1 GEBALANSEERDE CHEMIESE VERGELYKINGS 11 1.1 Chemiese formules en poli-atomiese ione 11 Oefening 1 17 1.2 Gebalanseerde chemiese reaksievergelykings

Nadere informatie

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos Instruksies: 1. Hierdie vraestel bestaan uit twee afdelings en 10 bladsye: 1.1 Afdeling A: Kortvrae

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING NATUURWETENSKAPPE GRAAD 8 JUNIE EKSAMEN 2015 PUNTE : 70 TYDSDUUR: 2 UUR INSTRUKSIES 1. Die vraestel beslaan 11 bladsye insluitend die voorblad. 2. Beantwoord AL die vrae.

Nadere informatie

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle Van die vroegste tye wat mense kon praat en nodig gehad het om te kan tel, het hulle Natuurlike Getalle gebruik. Dit maak sin, want hulle kon 3 rotse of 5 koeie sien maar hulle het geen begrip gehad vir

Nadere informatie

5 Formules en reactievergelijkingen

5 Formules en reactievergelijkingen 5 Formules en reactievergelijkingen Stoffen bestaan uit moleculen en moleculen uit atomen (5.1) Stoffen bestaan uit moleculen. Een zuivere stof bestaat uit één soort moleculen. Een molecuul is een groepje

Nadere informatie

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies? VERGELYK en RANGSKIK GETALLE Om vergelykings te tref tussen verskillende dinge is n vaardigheid waarmee ons almal gebore word. Dit begin vroeg-vroeg al wanneer ons verskillende tipes speelgoed met mekaar

Nadere informatie

VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2018 NASIENRIGLYNE

VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2018 NASIENRIGLYNE VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2018 NASIENRIGLYNE FISIESE WETENSKAPPE: (VRAESTEL 2) (10842) 10 bladsye GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN FISIESE WETENSKAPPE (Vraestel 2) NASIENRIGLYNE VRAAG

Nadere informatie

Antwoorden deel 1. Scheikunde Chemie overal

Antwoorden deel 1. Scheikunde Chemie overal Antwoorden deel 1 Scheikunde Chemie overal Huiswerk 2. a. Zuivere berglucht is scheikundig gezien geen zuivere stof omdat er in lucht verschillende moleculen zitten (zuurstof, stikstof enz.) b. Niet vervuild

Nadere informatie

ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Vraestel 2

ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Vraestel 2 ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Vraestel 2 PUNTE: 150 TUD: 3 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit nege bladsye, twee datavelle en n vel grafiekpapier.

Nadere informatie

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt

Nadere informatie

Selektief deurlaatbare membraan. Word ook genoem: katioon deurlaatbare membraan.

Selektief deurlaatbare membraan. Word ook genoem: katioon deurlaatbare membraan. Drie tipes selle word in die chloor-alkali-industrie gebruik: Membraansel Diafragmasel Kwiksel In al drie hierdie selle: oreenkomste Elektrolise van - produkte: NaH(aq), en Verskil Manier hoe vermenging

Nadere informatie

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Omgekeerde bewerkings Getalsinne Omgekeerde bewerkings As jy twee getalle bymekaar tel, soos sê nou maar 12 en 13, dan gaan jy mos n antwoord kry van 25? Ons sê dan dat die som van 12 en 13 vyf-en-twintig is. Maar jy behoort nou te verstaan,

Nadere informatie

Samenvatting Scheikunde Hoofdstuk 1 en 2

Samenvatting Scheikunde Hoofdstuk 1 en 2 Samenvatting Scheikunde Hoofdstuk 1 en 2 Samenvatting door een scholier 918 woorden 13 januari 2005 6,3 193 keer beoordeeld Vak Methode Scheikunde Chemie overal Hoofdstuk 1 1.2: De bouw van een atoom.

Nadere informatie

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x VIERKANTSVOLTOOIING Jy het al verskeie maniere teëgekom waarmee jy kwadratiese vergelykings kan oplos, en een wat jy dalk nog nie gesien het nie, en wat ook goed werk, staan bekend as vierkantsvoltooiing.

Nadere informatie

Antwoorden deel 1. Scheikunde Chemie overal

Antwoorden deel 1. Scheikunde Chemie overal Antwoorden deel 1 Scheikunde Chemie overal Huiswerk 2. a. Zuivere berglucht is scheikundig gezien geen zuivere stof omdat er in lucht verschillende moleculen zitten (zuurstof, stikstof enz.) b. Niet vervuild

Nadere informatie

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AANVULLINGSEKSAMEN MAART 2016 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit

Nadere informatie

Afbakening en leerwerk

Afbakening en leerwerk Afbakening en leerwerk 1. Vaardighede vir wetenskap. a. Afronding. b. Wetenskaplike notasie. c. SI-eenhede en kombinasies daarvan. d. Voorvoegsels van eenhede e. Formule verandering f. Tempo, eweredighede

Nadere informatie

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam

Nadere informatie

GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100 1 Kopiereg voorbehou GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100 Naam: Klas: INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS en SES vrae. Beantwoord AL die vrae op hierdie

Nadere informatie

Help ons om n beter produk te lewer met elke druk deur voorstelle te stuur aan: Eerste uitgawe 2015

Help ons om n beter produk te lewer met elke druk deur voorstelle te stuur aan: Eerste uitgawe 2015 Ander boeke in dié reeks elp ons om n beter produk te lewer met elke druk deur voorstelle te stuur aan: improve@amaniyah.co.za. Eerste uitgawe 205 Waarskuwing!! Alle regte voorbehou volgens die Suid-Afrikaanse

Nadere informatie

Scheikunde Samenvatting H4+H5

Scheikunde Samenvatting H4+H5 Scheikunde Samenvatting H4+H5 Hoofdstuk 4 4.2 Stoffen worden ingedeeld op grond van hun eigenschappen. Er zijn niet-ontleedbare stoffen en ontleedbare stoffen. De niet-ontleedbare stoffen zijn verdeeld

Nadere informatie

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei. Vereenvoudiging van veeltermige eksponensiële uitdrukkings As jy die volgende breuk kry: dan weet jy mos dat jy n KGV moet kry, sodat beide die getalle onder die lyn dieselfde sal wees Die twee breuke

Nadere informatie

29ste VLAAMSE CHEMIE OLYMPIADE EERSTE RONDE

29ste VLAAMSE CHEMIE OLYMPIADE EERSTE RONDE Actieve steun Vlaamse Chemie Olympiade UAntwerpen K.U.Leuven K.U.Leuven Kulak UGent UHasselt VUB BNV KVCV VOB KBIN VeLeWe 29ste VLAAMSE CHEMIE OLYMPIADE EERSTE RONDE Sponsors 16 november 2011 Gewest Brussel

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.

SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is. 1 AFDELING A Antwoord SLEGS op die spesiale ANTWOORDBLAD. As jy die lyntjiespapier van die eksamenboek gebruik vir hierdie afdeling gaan die vraag nie gemerk word nie en jy verbeur jou punte vir die vraag.

Nadere informatie

Atoommodel van Rutherford

Atoommodel van Rutherford Samenvatting scheikunde havo 4 hoofdstuk 2 bouwstenen van stoffen 2.2 de bouw van een atoom Atoommodel val Een atoom is een massief bolletje. Elk atoomsoort heeft zijn eigen Dalton afmetingen Ook gaf hij

Nadere informatie

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 1

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 1 Finiese Wetenskappe Vraestel 2 AFDELING A VRAAG 1: EEN-WOORD/TERM ITEMS Gee EEN woord/term vir ELK van die volgende beskrywings. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommer (1.1 1.5) neer. 1.1 Die

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 1 METRO NOORD ONDERWYSDISTRIK NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: Chemie (V2) SEPTEMBER 2016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 4 gegewensblaaie. 2

Nadere informatie

GRAAD 11 WETENSKAP VRAESTEL 2 CHEMIE

GRAAD 11 WETENSKAP VRAESTEL 2 CHEMIE GRAAD 11 WETENSKAP VRAESTEL CHEIE Vraestel... 1 aterie & ateriale... 1 LEWIS STRUKTURE van kovalente olekule... 1 Interolekulêre kragte... 6 Ideale gasse... 8 Cheiese Verandering... 9 Stoigioetrie... 9

Nadere informatie

Samenvatting Scheikunde Hoofdstuk 1 + 2

Samenvatting Scheikunde Hoofdstuk 1 + 2 Samenvatting Scheikunde Hoofdstuk 1 + 2 Samenvatting door K. 1077 woorden 22 maart 2016 6,1 9 keer beoordeeld Vak Scheikunde Impact 3 vwo Scheikunde hoofdstuk 1 + 2 Paragraaf 1: Stoffen bijv. Glas en hout,

Nadere informatie

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye,

Nadere informatie

Samenvatting Scheikunde H3 Door: Immanuel Bendahan

Samenvatting Scheikunde H3 Door: Immanuel Bendahan Samenvatting Scheikunde H3 Door: Immanuel Bendahan Inhoudsopgave 1 Atoommodel... 1 Moleculen... 1 De ontwikkeling van het atoommodel... 1 Atoommodel van Bohr... 2 Indicatoren van atomen... 3 2 Periodiek

Nadere informatie

Niet-metalen + metalen. Uit welk soort atomen is een ionbinding opgebouwd? Geef de chemische formule van gedemineraliseerd water.

Niet-metalen + metalen. Uit welk soort atomen is een ionbinding opgebouwd? Geef de chemische formule van gedemineraliseerd water. Uit welk soort atomen is een ionbinding opgebouwd? Niet-metalen + metalen. Geef de chemische formule van gedemineraliseerd water. H2O. Wat is de structuur van een metaalbinding? Metaalrooster. Geef een

Nadere informatie

Scheikunde Chemie overal Week 1. Kelly van Helden

Scheikunde Chemie overal Week 1. Kelly van Helden Scheikunde Chemie overal Week 1 Kelly van Helden 1.1 Chemie om je heen Scheikunde is overal Scheiden of zuiveren van stoffen Veranderen van grondstoffen in bruikbare stoffen Drinkwater uit zeewater Poetsen

Nadere informatie

INTRODUCTIECURSUS BOUWCHEMIE HOOFDSTUK 1: INLEIDING MOLECULEN EN ATOMEN

INTRODUCTIECURSUS BOUWCHEMIE HOOFDSTUK 1: INLEIDING MOLECULEN EN ATOMEN INTRODUCTIECURSUS BOUWCHEMIE HOOFDSTUK 1: INLEIDING MOLECULEN EN ATOMEN 1 OVERZICHT 1. Zuivere stof, moleculen en atomen 1. Moleculeformules 2. Elementen 3. Atoomtheorie 4. Atoommassa 5. Moleculemassa

Nadere informatie

EXAMEN MIDDELBAAR ALGEMEEN VOORTGEZET ONDERWIJS IN Dit examen bestaat voor iedere kandidaat uit 5 OPGAVEN

EXAMEN MIDDELBAAR ALGEMEEN VOORTGEZET ONDERWIJS IN Dit examen bestaat voor iedere kandidaat uit 5 OPGAVEN MAVO-4 I EXAMEN MIDDELBAAR ALGEMEEN VOORTGEZET ONDERWIJS IN 1974 MAVO-4 Woensdag 8 mei, 9.00 11.00 NATUUR-EN SCHEIKUNDE II (Scheikunde) OPEN VRAGEN Dit examen bestaat voor iedere kandidaat uit 5 OPGAVEN

Nadere informatie

FISIESE WETENSKAPPE EKSAMENRIGLYNE GRAAD 10. Hierdie riglyne bestaan uit 34 bladsye.

FISIESE WETENSKAPPE EKSAMENRIGLYNE GRAAD 10. Hierdie riglyne bestaan uit 34 bladsye. FISIESE WETENSKAPPE EKSAMENRIGLYNE GRAAD 10 015 Hierdie riglyne bestaan uit 34 bladsye. Fisiese Wetenskappe/Graad 10 DBE/015 INHOUDSOPGAWE Bladsy 1. Inleiding 3. Assessering in graad 10 4.1 Formaat van

Nadere informatie

INTRODUCTIECURSUS BOUWCHEMIE HOOFDSTUK 2: ATOOMBOUW EN CHEMISCHE BINDING

INTRODUCTIECURSUS BOUWCHEMIE HOOFDSTUK 2: ATOOMBOUW EN CHEMISCHE BINDING INTRODUCTIECURSUS BOUWCHEMIE HOOFDSTUK 2: ATOOMBOUW EN CHEMISCHE BINDING OVERZICHT 1. Elementaire deeltjes 2. Elektronen in schillen 3. Ionbinding ionverbindingen 4. De covalente binding 5. Polaire covalente

Nadere informatie

gelijk aan het aantal protonen in de kern. hebben allemaal hetzelfde aantal protonen in de kern.

gelijk aan het aantal protonen in de kern. hebben allemaal hetzelfde aantal protonen in de kern. 1 Atoombouw 1.1 Atoomnummer en massagetal Er bestaan vele miljoenen verschillende stoffen, die allemaal zijn opgebouwd uit ongeveer 100 verschillende atomen. Deze atomen zijn zelf ook weer opgebouwd uit

Nadere informatie

1. Elementaire chemie en chemisch rekenen

1. Elementaire chemie en chemisch rekenen In onderstaande zelftest zijn de vragen gebundeld die als voorbeeldvragen zijn opgenomen in het bijhorend overzicht van de verwachte voorkennis chemie 1. Elementaire chemie en chemisch rekenen 1.1 Grootheden

Nadere informatie

Algemene Scheikunde. Academiejaar

Algemene Scheikunde. Academiejaar 1 Algemene Scheikunde Academiejaar 2013-2014 2 Deel 1 Bouw van de materie 3 I. Inleidende begrippen Scheikunde bestudeert materie eigenschappen van materie veranderingen van materie energieveranderingen

Nadere informatie

Sterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar

Sterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar Onderwerp 6: Metale en nie-metale Ons gebruik grondstowwe om: produkte te vervaardig ander bruikbare materiale mee te maak Metale = grondstowwe in rotse wat ons uit die aarde myn Rotse wat metale bevat

Nadere informatie

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons? 6 Strukture Vrae 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons? 3. Plak of teken prente van die verskillende soorte strukture. Raamstrukture 24 Dopstrukture

Nadere informatie

ZUIVERE STOF één stof, gekenmerkt door welbepaalde fysische constanten zoals kooktemperatuur, massadichtheid,.

ZUIVERE STOF één stof, gekenmerkt door welbepaalde fysische constanten zoals kooktemperatuur, massadichtheid,. PARATE KENNIS CHEMIE 4 e JAAR SCHEMA ZUIVERE STOF één stof, gekenmerkt door welbepaalde fysische constanten zoals kooktemperatuur, massadichtheid,. MENGSEL bestaat uit meerdere zuivere stoffen, de kooktemperatuur,

Nadere informatie

Klas 4 GT. Atomen en ionen 3(4) VMBO-TG

Klas 4 GT. Atomen en ionen 3(4) VMBO-TG Klas 4 GT Atomen en ionen 3(4) VMBO-TG De kracht van het atoom Een atoom bevat enorme krachten proefwerkstof Proefwerk 14-10-05 Nask2 3(4) VMBO TG deel B hoofdstuk3 Hoofdstuk 4 atomen en ionen blz2 tot

Nadere informatie

Waarvoor staan EM straling? Noem n paar alledaagse gebruike van elektromagnetiese straling.

Waarvoor staan EM straling? Noem n paar alledaagse gebruike van elektromagnetiese straling. 1 Waarvoor staan EM straling? 2 Noem n paar alledaagse gebruike van straling. 3 Hoe is EM straling soortgelyk aan en verskillend van meganiese golwe? Wat kan ons hieruit aflei? 4 Verduidelik die dubbele

Nadere informatie

Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea 2 Patrone, Algebra & Grafieke

Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea 2 Patrone, Algebra & Grafieke Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea Patrone, Algebra & Grafieke VRAE Patrone Meestal vorige ANA eksameninhoud Algebraïese Uitdrukkings Faktorisering Algebraïese Vergelkings Grafieke Vrae: Patrone PATRONE ( Antwoorde

Nadere informatie

SO 2 in wine Back to basics

SO 2 in wine Back to basics SO 2 in wine Back to basics Carien Coetzee 21 September 2017 Function of SO 2 in wine Antiseptic Antioxdant Binding of carbonyl compounds Extraction of phenolic compounds FREE SO 2 molecular bisulfite

Nadere informatie

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1 HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 016 TOTAAL: 150 Eksaminator: P. Olivier INSTRUKSIES: GRAAD 11 VRAESTEL 1 TYD: 3UUR Moderator: E. Loedolff 1. Rond af tot desimale plekke, waar nodig.. n Goedgekeurde

Nadere informatie

Samenvatting Scheikunde Hoofdstuk 3

Samenvatting Scheikunde Hoofdstuk 3 Samenvatting Scheikunde Hoofdstuk 3 Samenvatting door K. 1467 woorden 5 maart 2016 5,5 2 keer beoordeeld Vak Scheikunde Scheikunde Samenvatting H3 3V 3.1 Energie Fossiele brandstoffen -> nu nog er afhankelijk

Nadere informatie

Meganiese stelsels en beheer:

Meganiese stelsels en beheer: Eenheid 6 Meganiese stelsels en beheer: ratverhouding die aantal omwentelings van een rat in verhouding tot n ander rat. Het betrekking op twee verskillende ratgroottes spoedverhouding word bepaal deur

Nadere informatie

IV. Chemische binding

IV. Chemische binding 1 IV. Chemische binding Waarom worden chemische bindingen gevormd? 2 zie ook Hoofdstuk 9 0 0 E = 0: kernen + elektronen; geen interactie/in rust QM atoommodel atomen gasfase C, H, H, H, H gasfase Energie

Nadere informatie

EXAMEN MIDDELBAAR ALGEMEEN VOORTGEZET ONDERWIJS IN Dit examen bestaat voor iedere kandidaat uit 8 OPGAVEN

EXAMEN MIDDELBAAR ALGEMEEN VOORTGEZET ONDERWIJS IN Dit examen bestaat voor iedere kandidaat uit 8 OPGAVEN MAVO-4 I EXAMEN MIDDELBAAR ALGEMEEN VOORTGEZET ONDERWIJS IN 1973 MAVO-4 Woensdag 9 mei, 9.00 11.00 NATUUR-EN SCHEIKUNDE II (Scheikunde) OPEN VRAGEN Dit examen bestaat voor iedere kandidaat uit 8 OPGAVEN

Nadere informatie

Gegeven is volgende niet-uitgebalanceerde reactievergelijking waarin X de formule van een verbinding voorstelt:

Gegeven is volgende niet-uitgebalanceerde reactievergelijking waarin X de formule van een verbinding voorstelt: Chemie Vraag 1 Gegeven is volgende niet-uitgebalanceerde reactievergelijking waarin X de formule van een verbinding voorstelt: CS2 + X + KOH K2SO4 + K2CO3 + KCl + H2O De hoeveelheden (in mol) van de betrokken

Nadere informatie

universele gasconstante: R = 8,314 J K -1 mol -1 Avogadroconstante: N A = 6,022 x 10 23 mol -1 normomstandigheden:

universele gasconstante: R = 8,314 J K -1 mol -1 Avogadroconstante: N A = 6,022 x 10 23 mol -1 normomstandigheden: Nuttige gegevens: universele gasconstante: R = 8,314 J K -1 mol -1 vogadroconstante: N = 6,022 x 10 23 mol -1 normomstandigheden: θ = 0 p = 1013 hpa molair volume van een ideaal gas onder normomstandigheden:

Nadere informatie

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Vraag 1 GROEPSDRUK Vul die ontbrekende woorde in. 1. Hierdie scenario is n voorbeeld van en groepsdruk vind hoofsaaklik plaas tussen mense van dieselfde

Nadere informatie

Opgave 1. n = m / M. e 500 mg soda (Na 2CO 3) = 0,00472 mol. Opgave 2. m = n x M

Opgave 1. n = m / M. e 500 mg soda (Na 2CO 3) = 0,00472 mol. Opgave 2. m = n x M Hoofdstuk 8 Rekenen met de mol bladzijde 1 Opgave 1 n = m / M a 64,0 g zuurstofgas (O 2) = 2,00 mol (want n = 64,0 / 32,0) enz b 10,0 g butaan (C 4H 10) = 0,172 mol c 1,00 g suiker (C 12H 22O 11) = 0,00292

Nadere informatie

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Naam van leerder: Naam van skool: *7WISK* Die vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES 1. Lees al die

Nadere informatie

Uitwerkingen van de opgaven uit: CHEMISCHE ANALYSE ISBN , 1 e druk, Uitgeverij Syntax Media Hoofdstuk 15 Elektrochemie bladzijde 1

Uitwerkingen van de opgaven uit: CHEMISCHE ANALYSE ISBN , 1 e druk, Uitgeverij Syntax Media Hoofdstuk 15 Elektrochemie bladzijde 1 Hoofdstuk 15 Elektrochemie bladzijde 1 Opgave 1 Welke halfreactie kan men verwachten in de volgende gevallen? a Br ionen bij een positieve elektrode Br kan gemakkelijk elektronen afstaan, is dan reductor:

Nadere informatie

Chemie 4: Atoommodellen

Chemie 4: Atoommodellen Chemie 4: Atoommodellen Van de oude Grieken tot het kwantummodel Het woord atoom komt va, het Griekse woord atomos dat ondeelbaar betekent. Voor de Griekse geleerde Democritos die leefde in het jaar 400

Nadere informatie

Chemie: oefeningen zuren, hydroxiden en zouten

Chemie: oefeningen zuren, hydroxiden en zouten Chemie: oefeningen zuren, hydroxiden en zouten Teken de structuurformule van salpeterigzuur HNO 2 en van salpeterzuur HNO 3 : Doevoor jezelf telkens ook de controles! Controles HNO 2 : - 2x6 e - (2 O)

Nadere informatie

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne: n Getallesin bestaan altyd uit die volgende: 1. Syfers of getalle; bv. 23; 567; 3,245; ens. 2. Bewerkingsteken; bv. 3. Verwantskap teken; bv. Getallesinne Ons kry twee soorte getallesinne: 1. Oop getallesin

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Nadere informatie

namen formules ionogene stoffen van Als je de negatieve ionen (behalve OH - ) koppelt aan H + - ionen ontstaan verbindingen die men zuren noemt.

namen formules ionogene stoffen van Als je de negatieve ionen (behalve OH - ) koppelt aan H + - ionen ontstaan verbindingen die men zuren noemt. namen en formules van ionogene stoffen CH 3 COO - acetaat afkomstig van azijnzuur (ethaanzuur) C 2 O 4 samengestelde ionen HC 2 O 4 - oxalaat beide afkomstig van oxaalzuur (ethaandizuur) waterstofoxalaat

Nadere informatie

Elemente en verbindings

Elemente en verbindings OpenStax-CNX module: m31831 1 Elemente en verbindings Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 30 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad

Nadere informatie

Het is echter waarschijnlijker dat rood kwik bestaat uit Hg 2+ ionen en het biantimonaation met de formule Sb2O7 4.

Het is echter waarschijnlijker dat rood kwik bestaat uit Hg 2+ ionen en het biantimonaation met de formule Sb2O7 4. Lyceum Oudehoven Hoefslag 4 4205 NK Gorinchem Schoolexamen Leerjaar: 4 Vak: Scheikunde Datum: 26-06-2013 Tijd: 13.00 14.30 uur Uitdelen: opgavenvellen + proefwerkpapier Toegestaan: rekenmachine, potlood,

Nadere informatie

Hoofstuk 2 - Basiese Elektriese Begrippe

Hoofstuk 2 - Basiese Elektriese Begrippe Hoofstuk 2 - Basiese Elektriese Begrippe Atome en Elektrone Die materie waarmee ons daagliks in aanraking kom soliede dinge soos lessenaars en rekenaars, vloeistowwe soos water en gasse soos die lug wat

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

Samenvatting Scheikunde Scheikunde Chemie overal H1 3 vwo

Samenvatting Scheikunde Scheikunde Chemie overal H1 3 vwo Samenvatting Scheikunde Scheikunde Chemie overal H1 3 vwo Samenvatting door een scholier 1193 woorden 30 oktober 2012 5,8 23 keer beoordeeld Vak Methode Scheikunde Chemie overal Samenvatting Scheikunde

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: HEMIE (V2) NOVEMER 2014 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 2 gegewensblaaie. *IPHSA2* Fisiese Wetenskappe/V2

Nadere informatie

Cursus Chemie 5-1. Hoofdstuk 5: KWANTITATIEVE ASPECTEN VAN CHEMISCHE REACTIES 1. BELANGRIJKE BEGRIPPEN. 1.1. Relatieve Atoommassa (A r)

Cursus Chemie 5-1. Hoofdstuk 5: KWANTITATIEVE ASPECTEN VAN CHEMISCHE REACTIES 1. BELANGRIJKE BEGRIPPEN. 1.1. Relatieve Atoommassa (A r) Cursus Chemie 5-1 Hoofdstuk 5: KWANTITATIEVE ASPECTEN VAN CHEMISCHE REACTIES 1. BELANGRIJKE BEGRIPPEN 1.1. Relatieve Atoommassa (A r) A r = een onbenoemd getal dat de verhouding weergeeft van de atoommassa

Nadere informatie

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Paulus kritiseer sy tyd se manier . Datum: 25 Mei 2011 Oorspronklike artikel in Beeld. Kyk ook: - Vrouens en Hoede ********** Paulus kritiseer sy tyd se manier Paulus beveel nie die vroue om aan hul mans onderdanig te wees nie, hy kritiseer

Nadere informatie