Persoonlike alle Risiko

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Persoonlike alle Risiko"

Transcriptie

1 Omskrewe gebeurtenisse Verlies van of skade aan die geheel of n gedeelte van die eiendom omskryf in die bylae wat aan die versekerde, sy/haar gade en/of lede van sy/haar familie wat finansieel van die versekerde afhanklik is en normaalweg by die versekerde inwoon behoort, veroorsaak deur enige ongeval of teenspoed wat nie andersins uitgesluit is nie, terwyl enige plek in die wêreld. Omskrywings 1. Gespesifiseerde eiendom enige eiendom meer spesifiek omskryf in die bylae geld en/of verhandelbare instrumente tot en met n bedrag van R1 000 (eenduisend rand). 2. Nie-gespesifiseerde eiendom klerasie persoonlike besittings wat gedra of ontwerp is om aan of deur die persoon gedra te word persoonlike toerusting wat aan die versekerde behoort en wat gewoonlik gedra of gebruik word deur die persoon wat aan sport deelneem aankope van klerasie, kruideniersware en voedselware en huishoudelike goedere, piekniekmandjies (en inhoud) en reisdekens, alleenlik terwyl genoemde eiendom in transito is weg van die versekerde se woonplek en verlies veroorsaak is deur diefstal Met dien verstande dat: geen enkel artikel 25% (vyf en twintig persent) van die versekerde bedrag sal oorskry nie. Uitbreidings 1. Trapfietse Hierdie afdeling dek verlies van of skade aan trap- en skopfietse tot hoogstens R2 500 (tweeduisend vyfhonderd rand) tensy as n afsonderlike item in die bylae gespesifiseer Met dien verstande dat: die maatskappy nie aanspreeklik sal wees nie vir verlies van of skade aan toebehore en onderdele deur diefstal of inbraak tensy die trap- of skopfiets terselfdertyd gesteel word. 2. Versameling Seëls Indien n seëlversameling in die bylae omskryf is om ingesluit te wees: AGRIPLUS - PERSOONLIKE ALLE RISIKO Uitleg 05-07/2013 (Bladsy 1 van 5)

2 sal die maatskappy slegs aanspreeklik wees indien een of meer voltooide bladsye van die versameling verloor of beskadig is die maatskappy se aanspreeklikheid vir enige enkele seël sal nie tweederde van die waarde soos vermeld in enige huidige erkende katalogus tot en met R7 500 (seweduisend vyfhonderd rand) enige enkele seël oorskry nie Munte Indien n muntversameling in die bylae omskryf word om ingesluit te wees sal die maatskappy nie aanspreeklik wees nie vir huidige muntstukke meer as R7 500 (seweduisend vyfhonderd rand) vir enige enkele muntstuk nie. 3. Inhoud van woonwa en/of bagasiesleepwa Indien die inhoud van n woonwa en/of bagasiesleepwa in die bylae gespesifiseer is om ingesluit te wees is die volgende op daardie items van toepassing: 3.1 versekerde eiendom beteken huishoudelike goedere wat aan die versekerde behoort of waarvoor hy/sy verantwoordelik is, terwyl in die woonwa of aangehegte sytent en/of bagasiesleepwa 3.2 die maatskappy nie aanspreeklik sal wees nie vir: (e) (f) diefstal van versekerde eiendom terwyl die woonwa of aangehegte sytent onbewoon is tensy daar kragdadige en gewelddadige ingang is nie diefstal van versekerde eiendom uit die bagasiesleepwa tensy daar kragdadige ingang is meer as R1 000 (eenduisend rand) of 25% (vyf en twintig persent) van die versekerde bedrag wat ookal die meeste is vir enige enkele artikel nie die vaste bybehore en toebehore in die woonwa nie seël- en/of muntversamelings, geld, dokumente, juweliersware, pelse of enige artikel wat meer spesifiek verseker word nie verlies of skade veroorsaak deur bedrog of oneerlikheid deur enige persoon aan wie die woonwa en/of bagasiesleepwa geleen of verhuur word nie. 4. Motorradio s Indien klankreproduksietoerusting (insluitende 1 (een) kasset of laserskyf) wat in die motorvoertuig gemonteer is en in die bylae beskryf word, is Besondere uitsondering 9 hieronder nie op daardie item van toepassing nie. AGRIPLUS - PERSOONLIKE ALLE RISIKO Uitleg 05-07/2013 (Bladsy 2 van 5)

3 5. Huishoudelike goedere in transito Dekking in terme van omskrywing 2 hierbo is uitgebrei om diefstal van huishoudelike goedere in te sluit, wat aan die versekerde behoort en in sy/haar bewaring is terwyl in transito. 6. Oproer en staking (Indien in die bylae as ingesluit vermeld) As teenprestasie vir die betaling van n bykomende premie en andersins onderworpe aan die bepalings, voorwaardes, uitsluitings, uitsonderings en waarborge wat daarin vervat word, word hierdie afdeling uitgebrei om skade te dek wat regstreeks veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg van: burgerlike beroering, arbeidsonluste, oproer, staking of uitsluiting die optrede van enige wettig ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl daar op enige ander wyse gehandel word, met enige gebeurtenis waarna in hierbo verwys word Met dien verstande dat hierdie uitbreiding nie die volgende dek nie: (e) verlies of skade wat binne die Republiek van Suid-Afrika en Namibië plaasvind gevolglike of onregstreekse verlies of skade van enige aard of beskrywing hoegenaamd, behalwe verlies aan huurgeld indien dit spesifiek verseker is verlies of skade wat spruit uit die algehele of gedeeltelike staking van werk of die vertraging of onderbreking of staking van enige proses of werksaamheid verlies of skade wat veroorsaak word deur permanente of tydelike besitsontneming wat spruit uit die konfiskering, kommandering of rekwisisie deur enige wettig ingestelde owerheid verlies of skade wat verband hou met of veroorsaak word deur enige gebeurtenis waarna daar in Algemene uitsondering 1(A), (iii), (iv), (v) of (vi) van hierdie polis verwys word of enige optrede van enige wettig ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl daar op enige ander wyse gehandel word met, sodanige gebeurtenis. Indien die maatskappy uit hoofde van voorbehoudsbepalings,,, of (e) beweer dat hierdie afdeling nie verlies of skade dek nie, rus die las op die versekerde om die teendeel te bewys. Besondere uitsonderings Die maatskappy sal nie aanspreeklik wees nie vir: 1. verlies of skade weens slytasie en waardevermindering 2. gevolglike verlies van of gevolglike skade van enige aard 3. geleidelike agteruitgang wat die werking van lig insluit, atmosferiese of klimaatstoestande AGRIPLUS - PERSOONLIKE ALLE RISIKO Uitleg 05-07/2013 (Bladsy 3 van 5)

4 4. skade aan enige werkende masjiene of enige werkende deel veroorsaak deur elektroniese, meganiese of elektriese onklaarraking, gebrek of brekasie 5. roes en verwering 6. verslegting veroorsaak deur motte, knaagdiere, ongediertes, insekte, larwe 7. verlies of skade veroorsaak deur enige skoonmaak-, kleur-, repareer- of restoureerproses 8. die kraak of skraap van of breekskade aan glasware of ander bros artikels (behalwe juweliersware, kameras en kraak, skraap of breekskade aan brille) tensy veroorsaak deur brand of diefstal 9. verlies van versekerde eiendom deur diefstal of poging tot diefstal vanuit enige onbewaakte voertuig tensy die voertuig gesluit is en toegang tot die voertuig verkry is op n gewelddadige en kragdadige wyse. Indien die versekerde bewys kan lewer deur videobewakings beeldmateriaal (of enige ander afdoende bewys) dat n poging aangewend was om die voertuig deur middel van die voertuig se afstandbeheerder te sluit maar dat die sluit meganisme deur diewe geblokkeer is deur middel van n elektroniese toestel, sal sodanige getuienis geag word om te voldoen aan die behoeftes van die kragdadige en gewelddadige betreding of verlating vereiste vir enige verlies vanuit die kajuit of kattebak van die voertuig 10. kontaklense, sellulêre telefone, gereedskap, seëls- en muntversamelings tensy spesifiek verseker en in die bylae gespesifiseer word 11. enige verlies of skade, kostes, uitgawes direk of indirek voortspruitend uit aanhouding, konfiskering, verbeurdverklaring, beslaglegging of rekwisisie wettiglik uitgevoer deur doeane, SA Polisie Diens, misdaadvoorkomingseenhede of ander beamptes of owerhede 12. verlies van of skade aan kontant, banknote, skatkisnote, verbande, koepons, seëls, verhandelbare dokumente, titelaktes, manuskripte, waardepapiere van enige aard of reiskaartjies tensy in die bylae as ingesluit vermeld 13. verlies van of skade aan fotografiese en optiese toerusting terwyl die toerusting vir handels- of beroepsdoeleindes of ontdekkingsreise of navorsing of onderwaterfotografie gebruik word 14. verlies of skade aan motorvoertuie, sleepwaens, woonwaens, hangsweeftuie, lug- en watervaartuie behalwe branderplanke en skiroeiers. Besondere voorwaardes 1. Vervangingswaarde In geval die eiendom verseker kragtens hierdie afdeling verloor, vernietig of beskadig word sal die grondslag waarop die bedrae betaalbaar kragtens hierdie afdeling bereken word, wees die koste om eiendom van dieselfde aard of soort, maar nie meerderwaardig of meer omvangryk as die versekerde eiendom toe dit nuut was nie, te vervang of te herstel onderworpe aan alle ander bepalings en voorwaardes van hierdie afdeling behalwe in soverre dit hierdeur gewysig mag wees. AGRIPLUS - PERSOONLIKE ALLE RISIKO Uitleg 05-07/2013 (Bladsy 4 van 5)

5 2. Veilige bewaring (Indien in die bylae as ingesluit vermeld) Indien dekking wat teen n gespesifiseerde item in die bylae aangetoon word as BANK, is versekering kragtens hierdie afdeling slegs van toepassing terwyl sodanige item in n brandkluis in n bank bewaar word of indien dit nie aan die versekerde gedra word nie, dit toegesluit is in n brandkluis of brandkamer van die versekerde. 3. Eerste bedrag betaalbaar klerasie en persoonlike besittings ander dan diefstal vanuit enige voertuig R250 diefstal vanuit enige voertuig wat gepaard gaan met sigbare, kragdadige en gewelddadige toegang tot of uitgang uit sodanige voertuig R250 enige gespesifiseerde item(s) in die bylae vermeld (uitgesluit trapfietse/skopfietse, kontaklense, sellulêre telefone, motorradio s, bandspelers en soortgelyke toerusting of motortelefone en inhoud van woonwaens en bagasiesleepwaens) NUL trapfietse / skopfietse - gespesifiseer al dan nie R250 sellulêre telefone R500 (e) kontaklense R250 (f) motorradio s, bandspelers en soortgelyke toerusting of motortelefone 10% van eis minimum R350 (g) inhoud van woonwaens en bagasiesleepwaens R250 of die eerste bedrag betaalbaar in die bylae vermeld, wat ookal die meeste is. 4. Nie-kragdadige en geweldadige betreding van voertuig (Indien in die bylae as ingesluit vermeld) Besondere uitsondering 9 sal nie van toepassing wees op goedere in die kajuit of die kattebak van die voertuig waar die versekerde beweer dat die voertuig gesluit was, maar geen bewyse van kragdadige en geweldadige betreding of verlating van die voertuig bestaan nie, met dien verstande dat: die polisie se saaknommer aan die maatskappy verskaf word; hierdie uitbreiding slegs van toepassing sal wees op eiendom wat afsonderlik en individueel in die bylae gespesifiseer is; na die aftrekking van die eerste bedrae betaalbaar, soos in die bylae vermeld, die maatskappy se aanspreeklikheid beperk word tot die minste van 50% (vyftig persent) van die eis of R (tienduisend rand) ten opsigte van enige enkele gebeurtenis. AGRIPLUS - PERSOONLIKE ALLE RISIKO Uitleg 05-07/2013 (Bladsy 5 van 5)

geld en/of verhandelbare instrumente tot en met n bedrag van R1 000 (eenduisend rand) indien in die bylae as ingesluit vermeld.

geld en/of verhandelbare instrumente tot en met n bedrag van R1 000 (eenduisend rand) indien in die bylae as ingesluit vermeld. AFDELING PERSOONLIKE ALLE RISIKO Omskrewe gebeurtenisse Verlies van of skade aan die geheel of n gedeelte van die eiendom omskryf in die bylae wat aan die versekerde, sy/haar gade en/of lede van sy/haar

Nadere informatie

Die maatskappy sal betaal vir verlies en/of uitgawe wat ingevolge onderafdelings B - Huurgeld en D - Verhoging in bedryfskoste beskryf word.

Die maatskappy sal betaal vir verlies en/of uitgawe wat ingevolge onderafdelings B - Huurgeld en D - Verhoging in bedryfskoste beskryf word. AFDELING KANTOORINHOUD Omskrewe gebeurtenisse Indien enige van die inhoud (met uitsluiting van dokumente soos omskryf in onderafdeling C - Dokumente hiervan en elektroniese dataverwerkingstoerusting) van

Nadere informatie

1. Eiendom uitgesonderd lewendehawe, stamboekdiere, wild en volstruise

1. Eiendom uitgesonderd lewendehawe, stamboekdiere, wild en volstruise AFDELING TRANSITO - WYN Omskrewe gebeurtenisse 1. Eiendom uitgesonderd lewendehawe, stamboekdiere, wild en volstruise Die maatskappy sal die versekerde skadeloos stel ten opsigte van verlies van of skade

Nadere informatie

KUDDE BESONDERE UITSONDERINGS

KUDDE BESONDERE UITSONDERINGS KUDDE OMSKREWE GEBEURTENISSE Die Maatskappy sal die Versekerde skadeloos stel teen die volgende gebeurtenisse: ONDERAFDELING A Verlies as gevolg van dood of vernietiging van die lewendehawe (insluitende

Nadere informatie

2. die maatskappy se aanspreeklikheid sal nie die versekerde bedrag in die bylae vermeld oorskry nie.

2. die maatskappy se aanspreeklikheid sal nie die versekerde bedrag in die bylae vermeld oorskry nie. AFDELING BRAND TABAK (LAND NA VLOER) Omskrewe gebeurtenisse Die maatskappy sal die versekerde skadeloos stel vir verlies of skade as gevolg van brand of weerlig aan tabak wat in die bylae omskryf word

Nadere informatie

Die maatskappy sal nie aanspreeklik wees nie vir verlies of skade wat direk of indirek veroorsaak is deur:

Die maatskappy sal nie aanspreeklik wees nie vir verlies of skade wat direk of indirek veroorsaak is deur: AFDELING ENKEL TRANSITO - STAMBOEKDIERE, KUDDE, WILD EN VOLSTRUISE Omskrewe gebeurtenisse Die maatskappy sal die versekerde skadeloos stel ten opsigte van verlies van of skade wat voortspruit uit die vrekte

Nadere informatie

3. Aardbewing, maar met uitsluiting van verlies van of skade aan eiendom in die ondergrondse werkverrigtinge van enige myn.

3. Aardbewing, maar met uitsluiting van verlies van of skade aan eiendom in die ondergrondse werkverrigtinge van enige myn. KANTOORINHOUD OMSKREWE GEBEURTENISSE 1. Verlies van of skade aan die inhoud (behalwe dokumente soos omskryf in onderafdeling C indien dit daarkragtens verseker is en elektroniese dataverwerkingstoerusting),

Nadere informatie

Die maatskappy sal die versekerde skadeloos stel teen die volgende gebeurtenisse:

Die maatskappy sal die versekerde skadeloos stel teen die volgende gebeurtenisse: AFDELING KUDDE Omskrewe gebeurtenisse Die maatskappy sal die versekerde skadeloos stel teen die volgende gebeurtenisse: Verlies as gevolg van dood of vernietiging van die lewendehawe (insluitende stamboekdiere)

Nadere informatie

Huishoudelike Versekering Afdeling huisinhoud

Huishoudelike Versekering Afdeling huisinhoud Huishoudelike Versekering Omskrewe gebeurtenisse Verlies van of skade (skade) aan die inhoud van die gebou(e) op die perseel 1. in die bylae vermeld of 2. van enige ander bewoonde private woning of gebou

Nadere informatie

huishoudelike goedere en persoonlike besittings (insluitende geld en verhandelbare instrumente tot en met R2 500 (tweeduisend vyfhonderd rand))

huishoudelike goedere en persoonlike besittings (insluitende geld en verhandelbare instrumente tot en met R2 500 (tweeduisend vyfhonderd rand)) AFDELING HUISBEWONERS Omskrewe gebeurtenisse 1. Verlies van of skade aan die geheel of n gedeelte van die versekerde eiendom veroorsaak deur enige van die gevare wat in onderafdeling A - Eiendom gespesifiseer

Nadere informatie

BESPROEIINGSTELSELS OP WIELE EN SPILPUNTE

BESPROEIINGSTELSELS OP WIELE EN SPILPUNTE BESPROEIINGSTELSELS OP WIELE EN SPILPUNTE ONDERAFDELING A OMVATTEND OMSKREWE GEBEURTENISSE Verlies van of skade aan enige stelsel wat in die Bylae beskryf word en die toebehore en onderdele daarvan terwyl

Nadere informatie

Huishoudelike GoedereAfdeling

Huishoudelike GoedereAfdeling PRODUK LIMIET VERGELYKING VIR DIE KLIENT SE GEBRUIK BESTAANDE AGRIPLUS EN NUWE PERSOONLIKE LYNE GROEPSKEMA POLISBEWOORDING (GREENBOX) HIERMEE VERGELYKING TUSSEN DIE PERSOONLIKE PRODUK GEDEELTE VAN DIE

Nadere informatie

BESPROEIINGSTELSELS. Vir die doeleindes van hierdie afdeling, sal n sentrifigale spilpunt of besproeiingstelsel die volgende insluit:

BESPROEIINGSTELSELS. Vir die doeleindes van hierdie afdeling, sal n sentrifigale spilpunt of besproeiingstelsel die volgende insluit: BESPROEIINGSTELSELS DEFINISIES 1. Besproeiingstelsel Vir die doeleindes van hierdie afdeling, sal n sentrifigale spilpunt of besproeiingstelsel die volgende insluit: volledige stel torings; sentrale punt

Nadere informatie

Motor. Onderafdeling A: Verlies of skade. Omskrewe gebeurtenisse

Motor. Onderafdeling A: Verlies of skade. Omskrewe gebeurtenisse Onderafdeling A: Verlies of skade Omskrewe gebeurtenisse Verlies van of skade aan enige voertuig wat in die bylae beskryf word en die toebehore en onderdele daarvan terwyl dit daaraan is. Indien sodanige

Nadere informatie

Nieteenstaande enigiets teenstrydig vervat in die polis en/of afdeling daarvan is dekking interme die polis onderhewig aan die volgende wysigings:

Nieteenstaande enigiets teenstrydig vervat in die polis en/of afdeling daarvan is dekking interme die polis onderhewig aan die volgende wysigings: Algemene endossement hierby aangeheg en wat n deel vorm van die polis effektief vanaf die eerste hernuwing- of hersiening datum met ingang vanaf 1 Oktober 2013. Nieteenstaande enigiets teenstrydig vervat

Nadere informatie

Houer beteken enige kluis, brandkas, brandkamer, brandtrommel, geldlaai, kasregister, geldkas of ander houer van geld of enige frankeermasjien.

Houer beteken enige kluis, brandkas, brandkamer, brandtrommel, geldlaai, kasregister, geldkas of ander houer van geld of enige frankeermasjien. Omskrewe gebeurtenisse Die maatskappy sal die versekerde skadeloos stel ten opsigte van verlies of skade aan geld, bewaarplekke en klere (soos hierna omskryf) onderworpe aan die perke soos hieronder genoem

Nadere informatie

A. Verlies of skade veroorsaak deur enige van die ondervermelde gevare aan die geboue in die bylae vermeld

A. Verlies of skade veroorsaak deur enige van die ondervermelde gevare aan die geboue in die bylae vermeld Beskrywing van geboue waarna hierin verwys word: Die gebou(e) van die privaat woonhuis(e) en alle privaat motorhuise, huishoudelike buitevertrekke en huishoudelike buitegeboue op die perseel soos vermeld

Nadere informatie

1. brand; 2. weerlig of donderslag; 3. ontploffing; 4. sodanige bykomende gevare as wat in die bylae as ingesluit vermeld word.

1. brand; 2. weerlig of donderslag; 3. ontploffing; 4. sodanige bykomende gevare as wat in die bylae as ingesluit vermeld word. BRAND OMSKREWE GEBEURTENISSE Skade aan die hele of n deel van die eiendom wat in die bylae beskryf word wat aan die Versekerde behoort of waarvoor hy verantwoordelik is, insluitende verbouings deur die

Nadere informatie

A. Verlies of skade veroorsaak deur enige van die ondervermelde gevare aan die geboue in die bylae vermeld

A. Verlies of skade veroorsaak deur enige van die ondervermelde gevare aan die geboue in die bylae vermeld AFDELING HUISEIENAARS Beskrywing van geboue waarna hierin verwys word: Die gebou(e) van die privaat woonhuis(e) en alle privaat motorhuise, huishoudelike buitevertrekke en huishoudelike buitegeboue op

Nadere informatie

Huishoudelike Versekering Afdeling huishoudelike motorvoertuig

Huishoudelike Versekering Afdeling huishoudelike motorvoertuig Huishoudelike Versekering Omskrewe gebeurtenisse 1. Omvattend (a) Eie skade (i) lndien die voertuig of enige deel daarvan verlore gaan of beskadig word, sal die maatskappy na eie keuse die versekerde skadeloos

Nadere informatie

Kommersiële Versekering Afdeling brand

Kommersiële Versekering Afdeling brand Kommersiële Versekering Omskrewe gebeurtenisse Skade aan die hele of n deel van die eiendom wat in die bylae beskryf word wat aan die versekerde behoort of waarvoor hy verantwoordelik, insluitend verbouings

Nadere informatie

HUISBEWONERS. 2. Aardbewing maar uitgesluit enige verlies of skade wat uit enige mynbedrywighede voortspruit

HUISBEWONERS. 2. Aardbewing maar uitgesluit enige verlies of skade wat uit enige mynbedrywighede voortspruit HUISBEWONERS OMSKRYWING Huishoudelike goedere en persoonlike besittings terwyl in die perseel vermeld in die Bylae of ander perseel soos hierin gespesifiseer. Geld en verhandelbare instrumente tot en met

Nadere informatie

GELD OMSKREWE GEBEURTENISSE SPESIFIEKE UITSONDERINGS OMSKRYWINGS. Houer UITBREIDINGS

GELD OMSKREWE GEBEURTENISSE SPESIFIEKE UITSONDERINGS OMSKRYWINGS. Houer UITBREIDINGS GELD OMSKREWE GEBEURTENISSE Die Maatskappy sal die Versekerde skadeloos stel ten opsigte van verlies of skade aan geld, bewaarplekke en klere (soos hierna omskryf) onderworpe aan die perke soos hieronder

Nadere informatie

Kommersiële Versekering Afdeling geboue omvattend

Kommersiële Versekering Afdeling geboue omvattend Kommersiële Versekering omvattend Omskrewe gebeurtenisse 1. Skade veroorsaak deur die omskrewe gevare (a) in onderafdeling A aan die geboue met inbegrip van alle buitegeboue daarvan (gebou vansteen, klip,

Nadere informatie

Onderafdeling B: Skade aan openbare toevoer- of hoofaansluitings

Onderafdeling B: Skade aan openbare toevoer- of hoofaansluitings AFDELING GEBOUE OMVATTEND Omskrewe gebeurtenisse Die maatskappy sal die versekerde skadeloos stel ten opsigte van: Verlies van of skade aan die geboue, insluitende alle buitegeboue daarby (gebou van steen,

Nadere informatie

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) OMSKREWE GEBEURTENISSE n Ongeluk aan masjinerie gespesifiseer in Bylae II in gebruik deur die Versekerde op die perseel vir die doel van die besigheid en wat

Nadere informatie

(a) geld tot hoogstens R5 000 en seëls tot hoogstens R (b) dokumente, manuskripte en sakeboeke, -planne en -ontwerpe

(a) geld tot hoogstens R5 000 en seëls tot hoogstens R (b) dokumente, manuskripte en sakeboeke, -planne en -ontwerpe EIENDOMSKADE OMSKREWE GEBEURTENISSE 1. Skade veroorsaak deur die omskrewe gevare: (a) in onderafdeling A (i) aan die geboue wat aan die Versekerde behoort of waarvoor hy verantwoordelik is, met inbegrip

Nadere informatie

HUISEIENAARS GEBEURLIKHEDE VERLIES OF SKADE VEROORSAAK DEUR ENIGE VAN DIE ONDERVERMELDE GEVARE AAN DIE GEBOUE IN DIE BYLAE VERMELD

HUISEIENAARS GEBEURLIKHEDE VERLIES OF SKADE VEROORSAAK DEUR ENIGE VAN DIE ONDERVERMELDE GEVARE AAN DIE GEBOUE IN DIE BYLAE VERMELD HUISEIENAARS BESKRYWING VAN GEBOUE WAARNA HIERIN VERWYS WORD: Die gebou(e) van die privaat woonhuis(e) en alle privaat motorhuise, huishoudelike buitevertrekke en huishoudelike buitegeboue op die perseel

Nadere informatie

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) OMSKREWE GEBEURTENISSE 'n Ongeluk aan masjinerie gespesifiseer in Bylae II in gebruik deur die Versekerde op die perseel vir die doel van die besigheid en wat

Nadere informatie

Fisieke verlies van of skade aan die versekerde eiendom wat in die bylae beskryf word weens enige oorsaak wat nie hierin uitgesluit word nie terwyl:

Fisieke verlies van of skade aan die versekerde eiendom wat in die bylae beskryf word weens enige oorsaak wat nie hierin uitgesluit word nie terwyl: AFDELING ELEKTRONIESE TOERUSTING Onderafdeling A: Materiële skade Omskrewe gebeurtenisse Die maatskappy sal die versekerde skadeloos stel ten opsigte van: Fisieke verlies van of skade aan die versekerde

Nadere informatie

GEBOUE OMVATTEND. (a) geld tot hoogstens R5 000 en seëls tot hoogstens R dokumente, manuskripte en sakeboeke, -planne en -ontwerpe

GEBOUE OMVATTEND. (a) geld tot hoogstens R5 000 en seëls tot hoogstens R dokumente, manuskripte en sakeboeke, -planne en -ontwerpe GEBOUE OMVATTEND OMSKREWE GEBEURTENISSE 1. Skade veroorsaak deur die omskrewe gevare: in onderafdeling aan die geboue wat aan die Versekerde behoort of waarvoor hy verantwoordelik is, met inbegrip van

Nadere informatie

GEBOUE OMVATTEND OMSKREWE GEBEURTENISSE ONDERAFDELING A VERLIES OF SKADE ONDERAFDELING B OPENBARE TOEVOER VERBINDINGS EN HOOFAANSLUITINGS

GEBOUE OMVATTEND OMSKREWE GEBEURTENISSE ONDERAFDELING A VERLIES OF SKADE ONDERAFDELING B OPENBARE TOEVOER VERBINDINGS EN HOOFAANSLUITINGS GEBOUE OMVATTEND OMSKREWE GEBEURTENISSE Die Maatskappy sal die Versekerde skadeloos stel ten opsigte van: verlies van of skade aan die geboue, insluitende alle buitegeboue daarby, gebou van steen, klip,

Nadere informatie

TOEVALLIGE SKADE - WYN

TOEVALLIGE SKADE - WYN TOEVALLIGE SKADE - WYN OMSKREWE GEBEURTENISSE Die Maatskappy sal die Versekerde skadeloos stel ten opsigte van: Toevallige fisieke verlies van of skade aan die versekerde eiendom by of in die omgewing

Nadere informatie

GEBOUE OMVATTEND. 2. Aardbewing maar uitgesluit enige verlies of skade wat uit enige mynbedrywighede voortspruit

GEBOUE OMVATTEND. 2. Aardbewing maar uitgesluit enige verlies of skade wat uit enige mynbedrywighede voortspruit GEBOUE OMVATTEND BESKRYWING VAN GEBOU(E) Die Maatskappy sal die Versekerde skadeloos stel ten opsigte van verlies of skade aan : 1. geboue, insluitende alle buitegeboue daarby (gebou van steen, klip, beton

Nadere informatie

SAKE-ONDERBREKING. (iv) enige ander materiële skade-versekering wat die belang van die versekerde dek;

SAKE-ONDERBREKING. (iv) enige ander materiële skade-versekering wat die belang van die versekerde dek; SAKE-ONDERBREKING OMSKREWE GEBEURTENISSE Verlies wat volg op n onderbreking of belemmering van die besigheid as gevolg van skade wat gedurende die versekeringstydperk by die perseel plaasvind ten opsigte

Nadere informatie

AFDELING GELD. Omskrewe Gebeurtenisse. Woordomskrywings. Uitbreidings. 1. Houers en klerasie. 2. Slotte en sleutels

AFDELING GELD. Omskrewe Gebeurtenisse. Woordomskrywings. Uitbreidings. 1. Houers en klerasie. 2. Slotte en sleutels AFDELING GELD Omskrewe Gebeurtenisse Verlies van of skade aan geld (soos omskryf) wat plaasvind in die Republiek van Suid-Afrika, Namibië, Lesotho, Botswana, Swaziland, Zimbabwe en Malawi, behalwe indien

Nadere informatie

Brand Weerlig, donderslag en (nieteenstaande algemene uitsondering 5(a)) onderaardse vuur.

Brand Weerlig, donderslag en (nieteenstaande algemene uitsondering 5(a)) onderaardse vuur. BRAND VERSEKERDE VOORVAL Verlies of skade aan die versekerde eiendom ( met inbegrip van alterasies deur die Versekerde as huurders aan die geboue of strukture) deur n versekerde gevaar of sodanige van

Nadere informatie

Kommersiële Versekering Afdeling sake-onderbreking

Kommersiële Versekering Afdeling sake-onderbreking Kommersiële Versekering Omskrewe gebeurtenisse Verlies wat volg op n onderbreking of belemmering van die besigheid as gevolg van skade wat gedurende die versekeringstydperk by die perseel plaasvind ten

Nadere informatie

(i) die versekeraar se aanspreeklikheid hoogstens R2 000 ten opsigte van enige enkele gebeurtenis beloop;

(i) die versekeraar se aanspreeklikheid hoogstens R2 000 ten opsigte van enige enkele gebeurtenis beloop; GELD OMSKREWE GEBEURTENISSE Verlies van of skade aan geld (soos omskryf) wat plaasvind in die Republiek van Suid-Afrika, Namibië, Lesotho, Botswana, Swaziland, Zimbabwe en Malawi, behalwe indien andersins

Nadere informatie

die Maatskappy se aanspreeklikheid hoogstens R5 000 ten opsigte van enige enkele gebeurtenis beloop;

die Maatskappy se aanspreeklikheid hoogstens R5 000 ten opsigte van enige enkele gebeurtenis beloop; GELD OMSKREWE GEBEURTENISSE Verlies van of skade aan geld (soos omskryf) wat plaasvind in die Republiek van Suid-Afrika, Namibië, Lesotho, Botswana, Swaziland, Zimbabwe, Malawi en Mosambiek behalwe indien

Nadere informatie

ONDERAFDELING A VERLIES OF SKADE

ONDERAFDELING A VERLIES OF SKADE MOTOR ONDERAFDELING A VERLIES OF SKADE OMSKREWE GEBEURTENISSE Verlies van of skade aan enige voertuig wat in die bylae beskryf word en die toebehore en onderdele daarvan terwyl dit daaraan is. Indien sodanige

Nadere informatie

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 Goedere in Transito Module 6 Kopiereg Santam Bpk. 2007 Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 1 Module inleiding Ons reken dat dit voordelig sal wees om met hierdie projek ook klem op Afdeling Goedere in Transito

Nadere informatie

PERSOONLIK 1. Huishoudelike Geboue

PERSOONLIK 1. Huishoudelike Geboue PERSOONLIK 1 Of dit nou n verlore kamera, n stukkende waterpomp, n gebarste warmwatertoestel of skade weens n bufferbotsing is, kry jy dekking vir omtrent alles waaraan jy kan dink op jou CIB Persoonlike

Nadere informatie

SAKE ONDERBREKING. Die versekering kragtens hierdie item is beperk tot verlies van bruto wins weens: a. vermindering in omset; en

SAKE ONDERBREKING. Die versekering kragtens hierdie item is beperk tot verlies van bruto wins weens: a. vermindering in omset; en SAKE ONDERBREKING OMSKREWE GEBEURTENISSE Verlies wat volg op n onderbreking of belemmering van die besigheid as gevolg van skade wat gedurende die versekeringstydperk by die perseel plaasvind ten opsigte

Nadere informatie

AFDELING SAMBREEL-AANSPREEKLIKHEID

AFDELING SAMBREEL-AANSPREEKLIKHEID AFDELING SAMBREEL-AANSPREEKLIKHEID Omskrewe gebeurtenisse Onderworpe aan die bepalings van onderafdelings A, B en C (skadeloosstellingsgrondslag ) skadevergoeding, koste, fooie en uitgawes wat die versekerde

Nadere informatie

ONDERAFDELING A MATERIËLE SKADE

ONDERAFDELING A MATERIËLE SKADE HUISBEWONERS ONDERAFDELING A MATERIËLE SKADE VERSEKERDE VOORVALLE Verlies of skade aan die Versekerde se roerende persoonlike eiendom (met uitsluiting van sodanige eiendom wat meer spesifiek verseker is)

Nadere informatie

allsure Kitsnaslaangids

allsure Kitsnaslaangids allsure Kitsnaslaangids Effektiewe datums: Augustus 2011 vir nuwe besigheid Desember 2011 vir hernuwings Huishoudelike Goedere Omskrywings Huishoudelike goedere en persoonlike besittings Hoë Geld en Onderhandelbare

Nadere informatie

Kommersiële Versekering Afdeling motor

Kommersiële Versekering Afdeling motor Kommersiële Versekering Onderafdeling A - Verlies of skade Omskrewe gebeurtenisse Verlies van of skade aan enige voertuig wat in die bylae beskryf word en die toebehore en onderdele daarvan terwyl dit

Nadere informatie

LEWENDEHAWE. (ii) wild en volstruise wat insluit volstruise, wildspesies soos omskryf in terme van die toepaslike wetgewing op natuurlewe en

LEWENDEHAWE. (ii) wild en volstruise wat insluit volstruise, wildspesies soos omskryf in terme van die toepaslike wetgewing op natuurlewe en LEWENDEHAWE OMSKRYWING Vir die doeleindes van hierdie Polis, beteken lewendehawe : (i) lewendehawe (a) grootvee wat insluit maar nie beperk nie tot beeste, perde, donkies en soortgelyke diere, (b) kleinvee

Nadere informatie

HUISEIENAARS. 2. Aardbewing maar uitgesluit enige verlies of skade wat uit enige mynbedrywighede voortspruit.

HUISEIENAARS. 2. Aardbewing maar uitgesluit enige verlies of skade wat uit enige mynbedrywighede voortspruit. HUISEIENAARS BESKRYWING VAN GEBOU(E) (e) (f) (g) (h) privaat woonhuis(e) en alle privaat motorhuis(e), huishoudelike buitevertrekk(e) sowel as huishoudelike buitegebou(e), al bogemelde bestaande uit steen,

Nadere informatie

Huishoudelike Versekering Afdeling huishoudelike plesiervaartuie

Huishoudelike Versekering Afdeling huishoudelike plesiervaartuie Huishoudelike Versekering Spesifieke omskrywings 1. Vaartuig beteken die vaartuig vermeld in die bylae bestaande uit die romp, bo-struktuur, vaste toebehore, elektriese masjinerie, enjins, binneboordmotor(s),

Nadere informatie

MOTORBOTE, SEILJAGTE EN KLEINVAARTUIE

MOTORBOTE, SEILJAGTE EN KLEINVAARTUIE MOTORBOTE, SEILJAGTE EN KLEINVAARTUIE Die Maatskappy sal die Versekerde skadeloos stel teen die volgende gebeurtenisse: AFDELING I VERLIES OF SKADE AAN DIE VAARTUIE VERMELD IN DIE BYLAE ONDERAFDELING A

Nadere informatie

MULTISURE INDEKS AFDELING INDEKS AFDELING

MULTISURE INDEKS AFDELING INDEKS AFDELING AFDELING INDEKS MULTISURE INDEKS AFDELING Die Bylae... Algemene uitsonderings, bepalings en voorwaardes... Brand... Geboue omvattend... Kantoorinhoud... Sake-onderbreking... Rekenings ontvangbaar... Diefstal...

Nadere informatie

JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING

JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING VERSEKERING MET N VERSKIL By Old Mutual Insure is dit ons missie om aan ons kliënte voortreflike versekeringsoplossings te gee om hul bates te beskerm. Daarom stel

Nadere informatie

MOTOR. Die Maatskappy stel die Versekerde skadeloos ten opsigte van verlies of skade aan

MOTOR. Die Maatskappy stel die Versekerde skadeloos ten opsigte van verlies of skade aan MOTOR ONDER AFDELING A VOERTUIG (Verlies of skade) OMSKREWE GEBEURTENISSE Die Maatskappy stel die Versekerde skadeloos ten opsigte van verlies of skade aan i. enige voertuig tot hoogstens die versekerde

Nadere informatie

Huishoudelike Versekering Algemene uitsonderings voorwaardes en bepalings

Huishoudelike Versekering Algemene uitsonderings voorwaardes en bepalings Huishoudelike Versekering Onderworpe aan die bepalings, uitsonderings, voorwaardes (opskortend of andersins) en as teenprestasie daarvoor en op voorwaarde dat die premie vooraf deur of namens die versekerde

Nadere informatie

ONDERAFDELING A VERLIES OF SKADE OMSKREWE GEBEURTENISSE

ONDERAFDELING A VERLIES OF SKADE OMSKREWE GEBEURTENISSE MOTOR ONDERAFDELING A VERLIES OF SKADE OMSKREWE GEBEURTENISSE Verlies van of skade aan enige voertuig wat in die bylae beskryf word en die toebehore en onderdele daarvan terwyl dit daaraan is. Indien sodanige

Nadere informatie

MOTORBOTE, SEILJAGTE & KLEINVAARTUIE

MOTORBOTE, SEILJAGTE & KLEINVAARTUIE MOTORBOTE, SEILJAGTE & KLEINVAARTUIE Die Maatskappy sal die Versekerde skadeloos stel teen die volgende gebeurtenisse: AFDELING 1 VERLIES OF SKADE AAN DIE VAARTUIE ONDERAFDELING A VAARTUIG Verlies van

Nadere informatie

LEWENDE HAWE EN WILD

LEWENDE HAWE EN WILD LEWENDE HAWE EN WILD ONDERAFDELING A OMVATTENDE VERSEKERING LEWENDE HAWE (Wild uitgesluit) OMGESKREWE GEBEURTENISSE Vrekte van die versekerde dier, soos in die bylae omskryf, deur ongeluk, siekte of kwaal

Nadere informatie

Kommersiële Versekering Afdeling elektroniese toerusting

Kommersiële Versekering Afdeling elektroniese toerusting Kommersiële Versekering Onderafdeling A - Materiële skade Omskrewe gebeurtenisse Fisieke verlies van of skade aan die versekerde eiendom wat in die bylae beskryf word deur enige oorsaak wat nie hierin

Nadere informatie

die Republiek van Suid-Afrika, Namibië, Botswana, Lesotho, Swaziland, Zimbabwe en Malawi.

die Republiek van Suid-Afrika, Namibië, Botswana, Lesotho, Swaziland, Zimbabwe en Malawi. AFDELING GEMEENREGTELIKE AANSPREEKLIKHEID INGESLUIT KOMMERSIËLE JAG EN WILDBESIGTIGING Omskrewe gebeurtenisse Eise ingestel grondslag Skadevergoeding wat die versekerde regtens aanspreeklik word om te

Nadere informatie

AFDELING BREË GEMEENREGTELIKE AANSPREEKLIKHEID

AFDELING BREË GEMEENREGTELIKE AANSPREEKLIKHEID AFDELING BREË GEMEENREGTELIKE AANSPREEKLIKHEID Omskrewe gebeurtenisse Besering, skade of verlies soos hierna bepaal in die gekose versekeringsonderafdelings en uitbreidings waarvoor die versekerde regtens

Nadere informatie

WAARDE- TOEVOUGINGS DIENSTE VIR GROEP SKEMAS. swiftcare

WAARDE- TOEVOUGINGS DIENSTE VIR GROEP SKEMAS. swiftcare WAARDE- TOEVOUGINGS DIENSTE VIR GROEP SKEMAS swiftcare swiftcare Suid-Afrika 0860 24 7 365 Internationaal (+27) 11 374 4880 Old Mutual Insure groep skema polisse wat swiftcare Waardetoe-voegingsdienste

Nadere informatie

verlies van of skade aan versekerde eiendom wat veroorsaak is deur:

verlies van of skade aan versekerde eiendom wat veroorsaak is deur: AFDELING TOEVALLIGE SKADE - WYN Omskrewe gebeurtenisse Die maatskappy sal die versekerde skadeloos stel ten opsigte van: Toevallige fisieke verlies van of skade aan die versekerde eiendom by of in die

Nadere informatie

1. besering dood, liggaamlike besering, siekte of ongesteldheid of verstandelike besering van of aan enige persoon

1. besering dood, liggaamlike besering, siekte of ongesteldheid of verstandelike besering van of aan enige persoon AFDELING BREË GEMEENREGTELIKE AANSPREEKLIKHEID - WYN Omskrewe gebeurtenisse Besering, skade of verlies soos hierna bepaal in die gekose versekeringsonderafdelings en uitbreidings waarvoor die versekerde

Nadere informatie

Persoonlike Versekeringspolis

Persoonlike Versekeringspolis Persoonlike Versekeringspolis Hierdie dokument sluit die bepalings, voorwaardes en uitsluitings in vir die volgende versekeringsafdelings. Verwys asseblief na u skedule vir die afdelings waarvoor u verseker

Nadere informatie

LEWENDE HAWE EN WILD

LEWENDE HAWE EN WILD LEWENDE HAWE EN WILD ONDERAFDELING A OMVATTENDE VERSEKERING LEWENDE HAWE (Wild uitgesluit) OMGESKREWE GEBEURTENISSE Vrekte van die versekerde dier, soos in die bylae omskryf, deur ongeluk, siekte of kwaal

Nadere informatie

POLIS- BEWOORDING. Ja. Dit ís n sambreel. En hierdie is jou persoonlike versekeringspolis. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

POLIS- BEWOORDING. Ja. Dit ís n sambreel. En hierdie is jou persoonlike versekeringspolis. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. POLIS- BEWOORDING Ja. Dit ís n sambreel. En hierdie is jou persoonlike versekeringspolis. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. DEURSIGTIGHEID, EERLIKHEID EN EENVOUD. Dít is die grondslag van

Nadere informatie

WAARDE- TOEVOEGINGS- DIENSTE VIR NOODGEVALLE. swiftcare

WAARDE- TOEVOEGINGS- DIENSTE VIR NOODGEVALLE. swiftcare WAARDE- TOEVOEGINGS- DIENSTE VIR NOODGEVALLE swiftcare swiftcare Suid-Afrika 0860 24 7 365 Internasionaal (+27) 11 374 4880 Jou persoonlike lyne produk sluit outomaties hierdie buitengewone waardetoevoegingsvoordele

Nadere informatie

SAMBREELAANSPREEKLIKHEID

SAMBREELAANSPREEKLIKHEID SAMBREELAANSPREEKLIKHEID OMSKREWE GEBEURTENISSE 1. Skadevergoeding, koste, fooie en uitgawes waarvoor die versekerde regtens aanspreeklik word om te betaal volgende op Besering, Skade, Kwaadwilligheid

Nadere informatie

GEMEENREGTELIKE AANSPREEKLIKHEID

GEMEENREGTELIKE AANSPREEKLIKHEID GEMEENREGTELIKE AANSPREEKLIKHEID GELDENDE KLOUSULE Skadevergoeding wat die versekerde regtens aanspreeklik word om te betaal as gevolg van besering of skade wat in die verloop van of in verband met die

Nadere informatie

LEWENDE HAWE EN WILD

LEWENDE HAWE EN WILD LEWENDE HAWE EN WILD ONDERAFDELING A OMVATTENDE VERSEKERING LEWENDE HAWE (Wild uitgesluit) OMGESKREWE GEBEURTENISSE Vrekte van die versekerde dier, soos in die bylae omskryf, deur ongeluk, siekte of kwaal

Nadere informatie

PERSOONLIKE ONGEVALLE

PERSOONLIKE ONGEVALLE PERSOONLIKE ONGEVALLE OMSKREWE GEBEURTENISSE Liggaamlike besering wat op toevallige, gewelddadige, uitwendige en sigbare wyse veroorsaak word aan enige persoon in die Bylae genoem (hierna sodanige persoon

Nadere informatie

VERLIES VAN WINSTE MASJINERIE BREEKSKADE

VERLIES VAN WINSTE MASJINERIE BREEKSKADE VERLIES VAN WINSTE MASJINERIE BREEKSKADE OMSKREWE GEBEURTENISSE Indien gedurende die versekeringstydperk enige van die masjinerie deur die versekerde by die perseel vir die doeleindes van die besigheid

Nadere informatie

SAKE-ONDERBREKING. (ii) enige ander materiële skade-versekering wat die belang van die Versekerde dek;

SAKE-ONDERBREKING. (ii) enige ander materiële skade-versekering wat die belang van die Versekerde dek; SAKE-ONDERBREKING OMSKREWE GEBEURTENISSE Verlies wat volg op n onderbreking of belemmering van die besigheid as gevolg van skade wat gedurende die versekeringstydperk by die perseel plaasvind ten opsigte

Nadere informatie

Kommersiële Versekering Afdeling gemeenregtelike aanspreeklikheid (gebeurtenisgrondslag)

Kommersiële Versekering Afdeling gemeenregtelike aanspreeklikheid (gebeurtenisgrondslag) Kommersiële Versekering (gebeurtenisgrondslag) Omskrewe gebeurtenisse Skadevergoeding wat die versekerde regtens aanspreeklik word om te betaal as gevolg van die toevallige dood, liggaamlike besering of

Nadere informatie

Spesifieke uitsonderings, voorwaardes en bepalings stel algemene uitsonderings, voorwaardes en bepalings ter syde.

Spesifieke uitsonderings, voorwaardes en bepalings stel algemene uitsonderings, voorwaardes en bepalings ter syde. Algemene uitsonderings voorwaardes en bepalings Onderworpe aan die bepalings, uitsonderings, voorwaardes (opskortend of andersins) en as teenprestasie daarvoor en op voorwaarde dat die premie vooraf deur

Nadere informatie

GEBOUE OMVATTEND ONDERAFDELING A MATERIËLE SKADE. Eweredigheid (nie van toepassing op versekerde gevare 8, 9, 10, 11 en 12 nie)

GEBOUE OMVATTEND ONDERAFDELING A MATERIËLE SKADE. Eweredigheid (nie van toepassing op versekerde gevare 8, 9, 10, 11 en 12 nie) GEBOUE OMVATTEND ONDERAFDELING A MATERIËLE SKADE VERSEKERDE VOORVAL Verlies of skade aan die versekerde eiendom deur n versekerde gevaar. Eweredigheid (nie van toepassing op versekerde gevare 8, 9, 10,

Nadere informatie

(a) die bedrag van enige bybetaling vermeld in die bylae na die toepassing van enige eweredigheid - memorandum

(a) die bedrag van enige bybetaling vermeld in die bylae na die toepassing van enige eweredigheid - memorandum TOEVALLIGE SKADE VERSEKERDE VOORVAL Toevallige fisiese verlies of fisiese skade aan die versekerde eiendom by die persele deur enige oorsaak wat nie deur hierdie afdeling uitgesluit word nie of wat andersins

Nadere informatie

allsure Polisbewoording

allsure Polisbewoording allsure Polisbewoording swiftcare Suid-Afrika 0860 247 365 Ons versekerings-produk sluit outomaties swiftcare in n waardetoegevoegde diens waar polishouers die volgende voordele geniet: Pad bystand Huishoudelike

Nadere informatie

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur : VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON Koper(s): Opgestel deur : CRAWFORDS Posbus 25 Donkinstraat 27 BEAUFORT-WES 9670 Tel : (023) 414 2161 Faks

Nadere informatie

ALGEMENE UITSONDERINGS VOORWAARDES EN BEPALINGS

ALGEMENE UITSONDERINGS VOORWAARDES EN BEPALINGS ALGEMENE UITSONDERINGS VOORWAARDES EN BEPALINGS Onderworpe aan die bepalings, uitsonderings, voorwaardes (opskortend of andersins) en as teenprestasie daarvoor en op voorwaarde dat die premie vooraf deur

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

ALGEMENE UITSONDERINGS BEPALINGS & VOORWAARDES

ALGEMENE UITSONDERINGS BEPALINGS & VOORWAARDES ALGEMENE UITSONDERINGS BEPALINGS & VOORWAARDES Onderworpe aan die bepalings uitsonderings en voorwaardes (opskortend of andersins) en as teenprestasie daarvoor en op voorwaarde dat die premie vooraf deur

Nadere informatie

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. ) Voorbeeld Huweliks Kontrak met die aanwasbedeleing Voorhuwelikse kontrak met aanwas Protokol Nr. VOORHUWELIKSE KONTRAK LAAT DIT HIERMEE BEKEND WEES DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee

Nadere informatie

MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK

MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN LUTZ TRUST (Trust Nr IT4694/95) (hierin verteenwoordig deur DANIEL JAKOBUS LUTZ, in sy hoedanigheid as Trustee (hierna die Verhuurder genoem) en Volle

Nadere informatie

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, 2008 AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1 Nota: Hierdie dokument is slegs vir kennisname deur lede, indien enige inhoud verskil

Nadere informatie

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek

Nadere informatie

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper)

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper) AANBOD OM TE KOOP AAN F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper) en Hierin verteenwoordig deur (hierna genoem die Koper) NADEMAAL die Ontwikkelaar

Nadere informatie

multisure POLISBEWOORDING

multisure POLISBEWOORDING multisure POLISBEWOORDING Indeks AFDELING Die Bylae... Algemene uitsonderings, bepalings en voorwaardes... Aangegewe voordele... Arbeidspraktyke aanspreeklikheid... Brand... Breë gemeenregtelike aanspreeklikheid...

Nadere informatie

(b) enige geldhouer of frankeermasjien in die gebou by die persele voortspruitende uit diefstal of enige poging daartoe.

(b) enige geldhouer of frankeermasjien in die gebou by die persele voortspruitende uit diefstal of enige poging daartoe. GELD VERSEKERDE VOORVAL Verlies of skade aan (a) geld (b) enige geldhouer of frankeermasjien in die gebou by die persele voortspruitende uit diefstal of enige poging daartoe. SKADELOOSSTELLING Die bedrag

Nadere informatie

OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN :

OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN : OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN : MAGNIFICENT MILE TRADING 73 (PTY) LIMITED REGISTRASIENOMMER 2003/006953/07 hierin verteenwoordig deur PIETER HENDRIK VAN STADEN in sy hoedanigheid as Direkteur

Nadere informatie

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te, 1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater

Nadere informatie

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn.

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn. HUURKONTRAK Aangegaan deur en tussen ------------------------------------------------------------------------------------------- Hierna genoem die VERHUURDER aan die een kant En ----------------------------------------------------------------------------------------------

Nadere informatie

AFDELING BREË GEMEENREGTELIKE AANSPREEKLIKHEID

AFDELING BREË GEMEENREGTELIKE AANSPREEKLIKHEID Omskrewe gebeurtenisse AFDELING BREË GEMEENREGTELIKE AANSPREEKLIKHEID Besering, skade of verlies soos hierna bepaal in die gekose versekeringsonderafdelings en uitbreidings waarvoor die versekerde regtens

Nadere informatie

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch 1 van 8 DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL Aangegaan deur en tussen Universiteit Stellenbosch (voorts na verwys as die Universiteit ) EN [NAAM EN VAN] Identiteitsnommer: (voorts na verwys as die werknemer

Nadere informatie

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as : VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as : ERF : GELEë : GROOT : GEHOU KRAGTENS : aangebied sal word

Nadere informatie

BESIGHEIDSVERSEKERING: HOE OM DIE BELASTINGIMPLIKASIES TE VERSTAAN

BESIGHEIDSVERSEKERING: HOE OM DIE BELASTINGIMPLIKASIES TE VERSTAAN BESIGHEIDSVERSEKERING: HOE OM DIE BELASTINGIMPLIKASIES TE VERSTAAN n Begrip van die belastingimplikasies van besigheidsversekering is n belangrike element van die adviesleweringsproses. Met hierdie bemarkingsdokument

Nadere informatie

ONDERAFDELING A MATERIËLE SKADE

ONDERAFDELING A MATERIËLE SKADE MOTOR ONDERAFDELING A MATERIËLE SKADE VERSEKERDE VOORVAL Verlies of skade aan n versekerde voertuig die eiendom van of gehuur of gekoop of gebruikhuur ingevolge n opskortende verkoop-/bruikhuurooreenkoms

Nadere informatie

TERME EN VOORWAARDES

TERME EN VOORWAARDES TERME EN VOORWAARDES 1. Die Afslaer het die reg om te veiling na sy goeddunke te beheer en te reguleer. 2. Die veilingverrigtinge sal per band opgeneem word welke opname nie aan die publiek of die Koper

Nadere informatie