Inligtingsbrief aan Koshuisinwoners

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Inligtingsbrief aan Koshuisinwoners"

Transcriptie

1 -1- Inligtingsbrief aan koshuisinwoners 2015 HOËRSKOOL PIETERSBURG KOSHUIS 1. Die losiesgelde vir 2015 beloop R per leerling per jaar (R skooldae = R97.50 p/dag vir 3 etes;verblyf; water en ligte en toesig). Losies is streng vooruit betaalbaar aan die begin van elke kwartaal (voor/op eerste Vrydag van kwartaal) of maandeliks aan die begin van elke maand voor die 7de. 2. Inskrywing en plasing geskied n dag voor die skool begin op 13 Januarie 2015 vanaf 08:00 tot 16: n Vergadering met nuwe ouers sal later gereël word. Betalingstruktuur Inligtingsbrief aan Koshuisinwoners OPSIE 1 OPSIE 2 OPSIE 3 4 Kwartaallikse betalings Voor/op 1ste Vrydag van kwartaal Met inskrywing: 14 Januarie 2014 Afslag alleenlik tot en met 31 Januarie 2015 Volle bedrag R Minus 2.5 % korting van R Totaal : R e kwartaal: R bykomende bedrae 2de kwartaal: R de kwartaal: R de kwartaal: R1 500 maandelikse betaling volgens glyskaal uiteengesit. Vanaf 14 Jan en voor 7de van elke maand tot en met Okt. Maand1 R ander kostes Maand 2 R2500 Maand 3 R2500 Maand 4 R2500 Maand 5 R2500 Maand 6 R2500 Maand 7 R1500 Maand 8 R00 Maand 9 R00 Maand R00 Totaal : R enige bykomende kostes verskuldig soos hieronder uitgeengesit. Bykomende kostes moet by die 1ste kwartaal se betaling gevoeg word. Bykomende kostes moet by die 1ste maand se betaling gevoeg word. Let asb wel: Enige inskrywing vanaf Februarie geskied sal dienooreenkomstig aangepas word. Glyskaal basis vanaf 1ste maand van besetting sal gehef word. BYKOMENDE KOSTES Jaarlikse fooi Yskas : R Rekenaar: R250 Sleutel: R0.00 (Nuwe leerders) Televisiestel R500.00

2 -2- ONTRUIMING Wanneer die koshuis akkommodasie aan buite-sportspanne verhuur word gedurende die kwartaal, moet die kamers ontruim word. Die leerders sal vroegtydig ingelig word. Gedurende vakansies moet alle kamers geheel en al ontruim word. Daar sal stoorruimte beskikbaar gestel word vir items soos yskaste ens. Laat registrasie: Let wel dat betaling vir die 1e vier maande ook van toepassing is met laat registrasie. Versekering : Alhoewel voorsorgmaatreëls getref is m.b.t beveiliging, aanvaar PHS koshuis nie verantwoordelikheid vir die verlies van enige eiendom a.g.v. diefstal ens. nie. U moet dus self reël vir versekering van waardevolle items (bv. selfone en kontant). Kontant kan by Me Ansie Bester ingehandig word vir veilige bewaring in n kluis. Waardevolle items moet te alle tye in die hangkas toegesluit word wanneer n leerling nie in sy/haar kamer is nie. Breekskade: Enige skade deur leerders veroorsaak aan die koshuiseiendom sal vir die rekening van die ouer wees. Gedeeltelike verblyf: U moet ons altyd een maand (voor die 1ste van die maand) vooraf skriftelik in kennis stel sou u besluit om u kind uit die koshuis te neem. Indien nie, sal u aanspreeklik gehou word vir die volle maand se rekening. Indien n leerder nie n volle termyn in die koshuis is nie moet u asb. kennis neem dat die volle losies verskuldig per maand gehef sal word en nie net n gedeelte van n maand nie. 4de Kwartaal : Waar n leerder nie die 4de kwartaal van koshuisinwoning gebruik gaan maak nie moet kennis reeds in die derde kwartaal en nie later as 30 Augustus 2015 gegee word nie. By gebreke daaraan sal geen terugbetaling vir die 4de kwartaal gemaak word nie -3-. Agterstallige koshuisfooie: Koshuisrekenings word maandeliks per e-pos of per hand saam met u kind aan u gestuur. Ons doen n beroep op u as ouers om nie agterstallig te raak met betalings nie aangesien ons genoodsaak sal wees om u te vra dat u kind/kinders die koshuis moet verlaat. Die koshuis is n privaat entiteit en word as sulks so bestuur. Betalingmetodes: Per tjek (uitgemaak aan PHS Koshuis), kontant, internet oorplasing of per kaart. Geen vooruitgedateerde tjeks sal aanvaar word nie. Tref asb. onderskeid tussen skool- en losiesgelde. Die koshuis funksioneer apart en die bankrekening verskil van dié van die skool. ABSA tjekrekening tak: PHS Koshuis Rek.Nr Verwysingsnommer : Leerder se rekeningnommer Stel ons per faks in kennis van u direkte inbetaling. Faks.(015) /epos: koshuis@pieties.co.za KOSHUISETES: Ontbyt: 06:30 Middagete: 13:40 Aandete: 17:30 Maandagoggendontbyt en Vrydagmiddagete word slegs bedien aan leerders wat hul name opgee. Vegetariërs moet by die koshuisbestuurder Mev. Ansie Bester aanmeld vir reëlings. KOSHUISINWONING OOR NAWEKE: Die koshuis is oor die naweke gesluit.. By gebreke daaraan sal geen terugbetaling vir die 4de kwartaal gemaak word nie

3 4- Gedragskode ALGEMEEN 1. Die koshuis tree as plaasvervanger vir die ouerhuis op en daarom moet gepoog word om n ontspanne, huislike atmosfeer te skep. 2. Dissipline is n voorvereiste vir opvoeding, daarom is hierdie stelsel belangrik in die koshuis se strewe na n gelukkige koshuisgemeenskap waar almal mekaar konsidereer en respekteer. 3. Die gedragskode wat by die skool van toepassing is, word net so oorgedra na die koshuise. 4. Penalisasiepunte wat by die skool van toepassing is, geld net so by die koshuise. 5. Bykomende penalisasiepunte word toegeken vir oortredings eie aan die koshuise. 6. Die doel van penalisasiepunte is om n duidelike riglyn te stel vir leerders en opvoeders van hoe oortredings hanteer moet word. 7. Die aanmelding van oortredings by die koshuise geskied apart van oortredings by die skool. 8. Die SHV sal punte hanteer. TUGMAATREëLS 1. Elke leerder begin elke jaar met die aanvang van die eerste kwartaal op nul. 2. Met akkumulering van 50 punte * 1 middag detensie 3. Met akkumulering van 0 punte ** 2 middae detensie 4. Met akkumulering van 150 punte verskyn hy/sy voor die koshuis dissiplinêrekomitee, betstaande uit: 1. Die beheerliggaamslid vir koshuise 2. Die Hoof 3. SHV 4. n Verteenwoordiger deur die leerder genomineer. Oortredings soos uiteengesit in puntestelsel KH 41- KH 47, direkte/sumiere uitsetting (DU/SU) 5. n Leerder in Gr. 11 kom nie in aanmerking vir die verkiesing tot koshuisprefek indien hy 0 of meer penalisasiepunte het nie. 6. n Koshuisprefek met 0 of meer penalisasiepunte word permanent van sy/haar amp onthef. 7. Die koshuis skakel by die skool se stelsel in wat detensie aanbetref. -5- PENALISASIEPUNTESTELSEL KATEGORIE : KOSHUISE KODE OORTREDING PUNTE KH 01 Staan laat op KH 02 Nie gereed vir inspeksie (Kamers,gange,badkamer) KH 03 Inspeksie nie op standaard nie KH 04 KH 05 Versuim om terug te teken Kamerlig brand terwyl nie in kamer KH 06 KH 07 Kamer nie gesluit wanneer nie in die koshuis nie In gange / badkamers tydens studietyd KH 08 Maak kamerdeur toe tydens studie (Gr. 12 & klub 80 uitgesluit) KH 09 Eerbiedig nie stiltetyd KH Laat vir ete sonder vooraf verskoning KH 11 Oneerbiedig teenoor prefekte (Weier om opdragte / versoeke uit te voer) 15 KH 12 Dorpsleerlinge in kamer sonder toestemming van DO 20 KH 13 Musiek se volume so hard dat dit hoorbaar is 20 buite die kamer uitgesluit 17:00 19:00 (Nie eksamentye nie) KH 14 Senior seuns in junior vleuel (wanneer in werking) 20 KH 15 In n ander leerling se kamer tydens studie 20 KH 16 Algemene oortredings tydens studie (Gesels, 20 lawaai, slaap, koffie maak, ens) KH 17 Op koshuisterrein tydens skoolure sonder 25 toestemming van SDO KH 18 Versuim om uit te teken 25 KH 19 Neem deel aan kussinggevegte 25 KH 20 Bad / stort na 19:00 sonder toestemming van die 25 DO KH 21 Prefek versuim om pligte na te kom 25 KH 22 Algemene oortredings na ligte uit bv: buite 25 kamer, kuier by iemand anders, speel rekenaarspeletjies, ens. KH 23 Afwesig van ete sonder verskoning 25

4 -6- KH 24 Onderpresteer 3x in toetse 25 KH 25 Seuns en dogters wat op verbode terrein kuier 25 KH 26 Kamerlig brand / vensters oop tydens naweke / vakansies 30 KH 27 Verlaat die koshuisterrein tussen middag- en aandete sonder toestemming 30 KH 28 Seuns en dogters na 19:00 in mekaar se 30 geselskap (Ingesluit kuier by kamervensters) KH 29 Gebruik selfoon in studie- of stiltetyd 30 KH 30 Oneerbiedig teenoor koshuispersoneel 40 KH 31 Kamerdeur gesluit terwyl leerling binne die 40 kamer is KH 32 Leerling ry saam met n ander leerling sonder 50 skriftelike toestemming van die ouers en toestemming deur die SHV KH 33 Peuter met brandblussers / brandslange 50 KH 34 Gaan gedurende die skoolweek huis toe sonder dat die DO persoonlik in kennis gestel is 50 KH 35 Rook in die koshuis / op die koshuisterrein 50 KH 36 Gebruik van swembad sonder toesig 50 KH 37 Ontgroening / Oriëntering of enigr vorm daarvan 0 KH 38 Verlaat die koshuisterrein tussen aandete en ligte uit sonder toestemming van die SDO 0 KH 39 Seuns en dogters in mekaar se koshuise 0 KH 40 In die Boilerkamer 0 DIE VOLGENDE OORTREDINGS WORD AS BAIE ERNSTIG BESKOU EN SAL LEI TOT SUMMIERE UITSETTING BY SKULDIGBEVINDING KH 41 Verlaat die koshuisterrein tussen ligte uit en ontbyt sonder toestemming van die SDO DU/SU KH 42 Seuns en dogters in mekaar se kamers DU/SU KH 43 Bring alkohol / dwelms in die koshuis in DU/SU KH 44 Gebruik alkohol / dwelms in die koshuis / op die DU/SU koshuisterrein KH 45 Maak jou skuldig aan seksuele wanpraktyke DU/SU KH 46 Okkultiese / Satanistiese praktyke DU/SU KH 47 In besit van pornografie, hetsy in gedrukte / elektroniese vorm DU/SU 7- PARKERING Spesiale toegangskaartjies is vir koshuisouers by die Koshuiskantoor beskikbaar. Dit kan in die motor gehou word en wanneer nodig aan die Sekuriteitswag getoon word. Vrywaringsvorm: Daar word van die ouers verwag om aan die begin van die jaar vir elke leerder n Vrywaringsvorm te voltooi. Hierdie vorm moet voor toelating by die Koshuiskantoor ingehandig word. Wasgoed: Die koshuis het met n privaat wasgoeddiens onderhandel vir die was van die koshuisleerders se klere. Die klere word op Dinsdae by die koshuis opgelaai en Donderdae weer skoon terug besorg. Alle reëlings en betalings word tussen die ouers en die wasgoeddiens self getref. Hierdie diens werk tans baie goed en het ten doel om daardie ouers te help wie se kinders Saterdae aan sport deelneem. Die kontakpersoon en nommer is: Anna / Dorpverlof: Dorpverlof gedurende die week word sover moontlik ontmoedig. Vir daardie leerders wat wel dorptoe moet gaan is die volgende reëling getref: * Dorpverlof sal op Woensdae toegestaan word. * Betrokke leerders moet reeds Dinsdag met middagete hulle name by me. Bester inhandig * Vervoer sal op Woensdae vir daardie leerders gereël word. * Die leerders sal om 14:30 na Cycad geneem word en die bussie sal weer om 15:30 na die koshuis terugkeer.

5 -8- Persoonlike Benodigdhede: 1. EIE BEDDEGOED 2. HANDDOEK 3. TOILETWARE 4. KLERE 5. SLOT VIR HANGKAS TOELAATBARE ELEKTRIESE TOESTELLE: STUDEERLAMP DRAAGBARE RADIO KETEL SABS GOEDGEKEURDE VERLENGINGSKOORD MET NIE MEER AS 3 PROPPE NIE. YSKAS TEEN ADDISIONELE TARIEF VAN R PER JAAR REKENAAR TEEN ADDISIONELE TARIEF VAN R PER JAAR TV TEEN ADDISIONELE TARIEF VAN R PER JAAR SLEGS WAAIER-TIPE VERWARMER HAARDROEËR LET WEL: HIERDIE DOKUMENTASIE IS SAAMGESTEL IN OPDRAG VAN DIE BEHEERLIGGAAM. ENIGE NAVRAE KAN AAN DIE ADMINKANTOOR GERIG WORD. U IS WELKOM OM DIE BEHEERLIGGAAMVERTEENWOORDIGER KOSHUISE MNR HUMAN DU PREEZ ( ) OF DIE SKOOLHOOF TE KONTAK. Belangrike nommers: Diensnommer seuns: Diensnommer dogters: Mnr Louis Scott(Senior Koshuisvader): Vriendelike groete DW SCHOEMAN L SCOTT Hoof Hoof Koshuisvader

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee

Nadere informatie

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is

Nadere informatie

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede

Nadere informatie

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer 4. BEKRAGTIGING VAN BELEID 5. HERSIENINGSDATUM VOERTUIG

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE DURBANVILLE 7551 7550 TELEFOONNOMMERS : SUPERINTENDENT (021) 9762111 SEL NO. 0845640611 FAKS NO. (021) 9763189 AANSOEKVORM Geagte ouer/voog

Nadere informatie

HOERSKOOL DIAMANTVELD KOSHUISE

HOERSKOOL DIAMANTVELD KOSHUISE HOERSKOOL DIAMANTVELD KOSHUISE KOSHUISBELEID- EN REëLS Aile inskrywings moet skriftelik voltooi word en by die koshuis of skool ingehandig word [1 per leerder]. Daar word voorkeur aan broers en susters,

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode: AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Afdruk van leerders se geboortesertifikaat. Afdruk van vader en moeder se identiteitsdokument. Bewys van immuniseringvorm. (Gesondheidsdoeleindes). Een onlangse

Nadere informatie

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer AANVAAR: 16 September 2010 Bladsy 1 van 6 GOUDVELD-HOëRSKOOL

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

Hoërskool Porterville. Sedert Huis van Riebeeck. Brosjure. HvR Huishoudelike reëlings 1

Hoërskool Porterville. Sedert Huis van Riebeeck. Brosjure. HvR Huishoudelike reëlings 1 Hoërskool Porterville Sedert 1870 Huis van Riebeeck Brosjure 2015 HvR Huishoudelike reëlings 1 KOSHUISGELDE 1. Die koshuisgeld beloop R2990 per kwartaal. 2. Die gelde is vooruitbetaalbaar op die eerste

Nadere informatie

TYGERBERG. 1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar. a) Verpligte Betaling: R300 per leerder per jaar (Alle leerders)

TYGERBERG. 1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar. a) Verpligte Betaling: R300 per leerder per jaar (Alle leerders) HOERSKOOL TYGERBERG HIGH SCHOOL Geagte Ouer(s) 31 Oktober 2018 SKOOLFONDS 2019 Die skoolfonds vir 2019 is tydens die onlangse begrotingsvergadering, gehou op 25 Oktober 2018, deur die meerderheid van die

Nadere informatie

Tjokkerjol Speelgroepie

Tjokkerjol Speelgroepie Ooreenkoms Tussen Tjokkerjol Speelgroepie En (hierna genome die Ouer) Aangesien die Ouer begerig is dat haar/sy kind bedags versorg word deur Tjokkerjol Speelgroepie; en aangesien Tjokkerjol Speelgroepie

Nadere informatie

HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM

HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM AANSOEK OM TOELATING 2017 LEERDER SE REKENINGNOMMER: VAN: DOOPNAAM: NOEMNAAM: GRAAD IN 2017: INSKRYWINGSDATUM: AANSOEK OM TOELATING Die onderneming van die personeel

Nadere informatie

Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018

Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018 1 Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018 DATUM VAN VERHURING... Aansoeker / Kontakpersoon Naam en van: Selnr: Epos adres: Organisasie: Ander tel nr: Fisiese adres: Geleentheid (verg, konf ens): Tariewe

Nadere informatie

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING Geagte Ouers/Voogde Baie dankie vir u belangstelling in Pikkie Paradys Pre-primêre Skool en Nasorgsentrum. Aangeheg hierby, vind die volgende dokumentasie: a. Aansoek

Nadere informatie

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON DAAGLIKSE BEELD-AFLEWERING Baie dankie vir u ondersteuning in 2014. Ons wens u en u gesin n baie geseënde feestyd toe. Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie

Nadere informatie

Huis van Riebeeck Brosjure

Huis van Riebeeck Brosjure Sedert 1870 Hoërskool Porterville Huis van Riebeeck Brosjure 2013 HvR Huishoudelike reëlings 1 KOSHUISGELDE 1. Die koshuisgeld beloop R2400 per kwartaal. 2. Die gelde is vooruitbetaalbaar op die eerste

Nadere informatie

Teorie: Gr. 5 en 6 (UNISA en Royal Schools)

Teorie: Gr. 5 en 6 (UNISA en Royal Schools) Brief 1/2019 Januarie 2019 Beste Menlo-musiekouers Voorspoed vir 2019! Ons sien uit na n jaar vol Menlo-musiekhoogtepunte. Dit is vir ons werklik n voorreg om met u kind te werk en ons sien daarna uit

Nadere informatie

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit. Bladsy 1 van 5 BAMBI LYTTELTON NASORGSENTRUM Telefoon: (012) 664 5275 Navrae: Mev. E.J. Brummer Bambi Lyttelton Nasorgsentrum 218 Retieflaan Lyttelton INSKRYWINGSVORM Die Bambi Lyttelton Nasorgsentrum

Nadere informatie

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM: KANTOORGEBRUIK 0 AANSOEKVORM VIR TOELATING TOT UNIKA PREPRIMÊR TEL.: 0 888 6 FAKS : 086 68 9600 EPOS: unikapp@wbs.co.za WEBADRES: www.unika.co.za LOCKSLEYWEG ROBINDALE POSBUS 99 PINEGOWRIE VIR FINANSIËLE

Nadere informatie

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING. KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK

Nadere informatie

Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag.

Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag. Dissiplinêre stelsel - Beleid Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag. Alle leerders is geregtig

Nadere informatie

ONDERNEMING EN GEDRAGSKODE. Naam van leerder: Graad 2019:

ONDERNEMING EN GEDRAGSKODE. Naam van leerder: Graad 2019: ODRMIG GDRAGSKOD aam van leerder: Graad 2019: Gedragskode k aanvaar die skoolreëls, gedragskode van die skool en voorskrifte ten opsigte van dissipline, skooldrag en persoonlike voorkoms van leerders en

Nadere informatie

AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF

AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF November 2012 Beste Graad 8-ouer Namens die personeel is dit vir ons baie aangenaam om u en u kind by die Hoërskool Jan van Riebeeck te verwelkom. Ons sien uit na n gelukkige en vervullende verbintenis

Nadere informatie

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool? AANSOEK VORM Registrasie datum 1.KIND(ERS) Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool? Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool? Noemnaam Geslag Geboorte

Nadere informatie

Hoërskool Porterville. Sedert Huis van Riebeeck. Brosjure. HvR Huishoudelike reëlings 1

Hoërskool Porterville. Sedert Huis van Riebeeck. Brosjure. HvR Huishoudelike reëlings 1 Hoërskool Porterville Sedert 1870 Huis van Riebeeck Brosjure 2016 HvR Huishoudelike reëlings 1 KOSHUISGELDE 1. Die koshuisgeld beloop R3300 per kwartaal. 2. Die gelde is vooruitbetaalbaar op die eerste

Nadere informatie

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word. Skooltoerbeleid Hierdie dokument is die skooltoerbeleid van Laerskool Rustenburg soos die beheerliggaam dit op 1 Januarie 2017 goedgekeur het. Die beleid is opgestel in ooreenstemming met die toepaslike

Nadere informatie

Yinlanstraat 4 Crèche phone: Vredekloofhoogte Patricia Cell: Brackenfell Adie Cell: INSKRYWINGSVORM

Yinlanstraat 4 Crèche phone: Vredekloofhoogte Patricia Cell: Brackenfell Adie Cell: INSKRYWINGSVORM INSKRYWINGSVORM Datum van toelating...... Halfdag / Voldag sorg verlang?...... Van en volle name van kind...... Noemnaam van kind...... Geboortedatum...... Woonadres...... Telefoon (Huis)... e-pos:...

Nadere informatie

RUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!!

RUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!! RUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!! Die Stellenbosch Rugbyakademie het as private onderneming in 2004 in Stellenbosch ontstaan. Ons bied voltydse en deeltydse programme aan. Ons is reeds die afgelope aantal

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

Dit is egter ook die tyd van die jaar wat ons alweer moet beplan en reëlings tref vir die nuwe akademiese jaar.

Dit is egter ook die tyd van die jaar wat ons alweer moet beplan en reëlings tref vir die nuwe akademiese jaar. KOSHUISBRIEF : NOVEMBER 2018 Geagte Ouers Dit is alweer daardie tyd van die jaar wat almal begin afskaal en gereedmaak vir n lekker en welverdiende ruskans. Mag elkeen saam met hulle gesinne n feestelike

Nadere informatie

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL LEERDER INLIGTING LEERDER REGISTRASIEVORM 20... Voltooi met 'n swart pen asb. Volle name: Van : Noemnaam: Geboortedatum: 20 / / ID Nommer: Nasionaliteit RSA Ander: Kerkverband

Nadere informatie

31 AUGUSTUS 2 SEPTEMBER 2017

31 AUGUSTUS 2 SEPTEMBER 2017 31 AUGUSTUS 2 SEPTEMBER 2017 PERDE PROGRAM / HORSE PROGRAM Sameroeper / Convenor: Johan du Plooy Cell: 081 591 8116 E-mail: johan@bultfonteinboertjiefees.co.za KLAS GROEPERING: 1. SP = SAALPERDE 2. FP

Nadere informatie

Ons Prospektus 1. WELKOM

Ons Prospektus 1. WELKOM Ons Prospektus 1. WELKOM n Hartlike welkom by die Miershoop Naskool Sentrum! Ons wil die vertroue uitspreek dat u kind gelukkig in ons naskool sal wees en u ten alle tye verseker sal wees van kwaliteit

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID 1. Doelstellings In terme van afdelings 37 44 van die Suid-Afrikaanse Skole Wet 84 van 1996 is die verantwoordelikheid van die Bestuursliggaam die volgende: a) Invordering

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR. 4 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 4-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 4-onderwysers aan die leerders, en

Nadere informatie

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 AANSOEK

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie. STUDIESENTRUMBELEID 1. Doel van die sentrum Die doel van die studiesentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van Kroonheuwel Primêre Skool wie se ouers voldag werksaam is en nie

Nadere informatie

Laerskool Horison Graad

Laerskool Horison Graad Laerskool Horison Graad 1 2017 Laerskool Horison Tel: (011) 763-5630/17 Fax: (011) 763-6355 Webwef: www.horison.co.za E-posadres: hoof@horison.co.za Geagte Ouers Baie welkom aan u en u kind(ers) in graad

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae

Nadere informatie

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig

Nadere informatie

OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline

OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline Privaatsak X424 Riversdal 6670 Tel: 028 713 2549 Faks: 086 621 0418 E-pos: info@oakdale.co.za

Nadere informatie

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ). Memo: 15 September 2011 Aan: Alle Ouers Van: Annalie en personeel Wintersportdag GLB het gereël dat ons die sportgronde van Bellville Hoërskool (BHS) gaan gebruik vir Saterdag se Wintersportdag. Hulle

Nadere informatie

Leerling-inligting: Van: Graad:

Leerling-inligting: Van: Graad: SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal. SKRIFTELIKE kennisgewing

Nadere informatie

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015 AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK 7-9 Augustus 2015 1 Die aansoekproses 1. Druk hierdie vorm uit (indien u dit elektronies ontvang) en voltooi dit. 2. Besorg dit aan die Lady Grey Kunstefees op een van 3 maniere:

Nadere informatie

LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID

LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID Die doel van hierdie beleid is om n veilige, nie-ontwrigtende opvoedkundige omgewing te skep en te onderhou sodat doeltreffende onderrig en leer kan plaasvind. So n omgewing

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS AANVAAR: 18 September 2012 Bladsy 1 van 5 GOUDVELD-HOëRSKOOL GEDRAGSKODE VIR OPVOEDERS 1. DEFINISIES Tensy die konteks anders aandui, het uitdrukkings in hierdie

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE AANSOEK OM TOELATING - 2017 HOËRSKOOL TUINE POSBUS 48066 Tel: (012) 379-6181/2 HERCULES 0030 Faks: (012) 377-3899 PRETORIA e-pos: admin@hstuine.co.za LW!! U aansoek kan nie oorweeg word sonder die volgende

Nadere informatie

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar DIE INLIGTING WAT HIER VERSTREK WORD, WORD GEBRUIK OM KANDIDATE TE KEUR. DIT IS DUS IN JOU EIE BELANG OM DIE AANSOEKVORM VOLLEDIG IN TE VUL VUL ASSEBLIEF

Nadere informatie

MIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS

MIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS MIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS TARIEWE VIR 2018 PERSONEEL: R750 per kwartaal per kind Gr 1: Alta van Heyningen 073 170 5974 Gr 1: Elana Schoeman 072 204 6779 Gr 2: Lynette Pretorius 072 099 7887 Gr 2 & 3

Nadere informatie

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017 My denke bepaal my geluk Omsendbrief 097 van 2017 24 April 2017 Geagte Ouers Baie geluk! U kind in graad is gekies om aan die Afrikaanse Kunsvereniging se jaarlikse kunswedstryd in die Derde Kwartaal deel

Nadere informatie

PROLIBA GEBOU / BUILDING 24 HERTZ BOULEVARD 24 TEL : (016) POSBUS / P.O. BOX 3925 FAX : (016)

PROLIBA GEBOU / BUILDING 24 HERTZ BOULEVARD 24 TEL : (016) POSBUS / P.O. BOX 3925 FAX : (016) PROLIBA GEBOU / BUILDING 24 HERTZ BOULEVARD 24 TEL : (016) 981-6270 POSBUS / P.O. BOX 3925 FAX : (016) 933-0277 VANDERBIJLPARK 1900 EMAIL : elme@lyon.co.za JAGTARIEWE 2014: BUFFELSKRAAL EN KAREELAAGTE

Nadere informatie

Willem's Rus: Voorwaardes van Verblyf

Willem's Rus: Voorwaardes van Verblyf Willem's Rus: Voorwaardes van Verblyf Dankie vir julle bespreking by Willem's Rus. Ons vertrou dat julle jul verblyf by ons pragtige kampterrein sal geniet. Alle kampeerders word vriendelik versoek om

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

HOëR VOLKSKOOL KOSHUIS

HOëR VOLKSKOOL KOSHUIS AFDELING A VOLTYDSE STUDENTE Indien u koshuis aansoek onsuksesvol is, wil u steeds voortgaan as dagstudent? Aansoek datum JA NEE LEERDERBESONDERHEDE VAN VOLLE VOORNAME NOEMNAAM ID NOMMER GESLAG M / V HUISTAAL

Nadere informatie

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek

Nadere informatie

Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners

Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners Datum: 15 17 Januarie 2016 Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners Geagte Ouer / Offisier Hier is n geleentheid wat elke Graad 6 12 kind moet aangryp. Lede van Die Voortrekkers kan die Volksdans

Nadere informatie

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring Reëls en Regulasies 1. Doel van die sentrum Die doel van die huiswerk sentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van wie se ouers

Nadere informatie

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR: JOU SAKGIDS VIR: DIE DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE Die Dissiplinêre Kode vir Studente verduidelik wat onaanvaarbare gedrag is, hoe dit aangespreek word en deur wie. Die Kode verseker dat ons die korrekte

Nadere informatie

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton Karavaanpark Besprekings: Adele Swanepoel: '064 904 5221 besprekings@klipdraaikaravaanpark.co Besoek ons webtuiste en bespreek aanlyn Musiekfees Navrae: Tilla

Nadere informatie

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM ALGEMENE VOORWAARDES & INLIGTING VAN STALLETJIES LIGGING Die KALAHARI KUIERFEES vind op die Upington Expo gronde plaas. Dis geleë op die hoek

Nadere informatie

Plot 40 Posbus 249 Tel: Bon Accord Bon Accord

Plot 40 Posbus 249 Tel: Bon Accord Bon Accord Plot 40 Posbus 249 Tel: 012-562 0539 Bon Accord Bon Accord 012-562 0449 0009 0009 082 552 6468 HOOFDOEL Om ruiters die basiese beginsels van perdry te leer. Om liefde vir perde uit te leef Gesonde ontspanning

Nadere informatie

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel. 021-886 4791 7601 Fax. 021-887 1901 AANSOEK OM TOELATING Kantoorgebruik: CEMISnr: Van:... Noemnaam:... LEERLING BESONDERHEDE Volle

Nadere informatie

Kwotasieblad vir skole/groepe:

Kwotasieblad vir skole/groepe: Baie welkom by TO Strand se Veldskool of TO Strand School Camp & Adventure Hub soos dit deesdae bekend staan. Die naam sê beslis alles, en avontuur is die basis waarop ons die kampe aanbied. Ons poog om

Nadere informatie

Graad 7-inligtingsbrief

Graad 7-inligtingsbrief Graad 7-inligtingsbrief 1. Personeel: Gr 7A Mnr. Jaco de Kock (Rekenaars) Gr 7N Me. Ansonet Oberholzer (DPS) (Engels Gr. 7) Gr 7K Me. Mariëtte Galjaard (Graadhoof) (Wiskunde en EBW Gr.7) Gr 7U Me. Elna

Nadere informatie

Volksdanse Spesialisasie vir P/D en Verkenners

Volksdanse Spesialisasie vir P/D en Verkenners Datum: 13 15 Januarie 2017 Volksdanse Spesialisasie vir Geagte Ouer / Offisier Hieronder die inligting oor die Volksdans Spesialisasie vir wat aangebied gaan word by die Voortrekker Monument. Plek: Voortrekkermonument

Nadere informatie

KOSHUISHANDLEIDING 2019

KOSHUISHANDLEIDING 2019 KOSHUISHANDLEIDING 2019 Geagte Ouers NUWE GR 8-KOSHUISLEERDERS 2019 Ons is saam met u opgewonde dat u kind se keuring vir toelating tot Die Hoërskool Menlopark se koshuis suksesvol was. Ons weet dat hy

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL HEBRON CHRISTENSKOOL MEER AS OORWINNAARS... Hebronstraat, Oakglen, Bellville, Posbus 640, Brackenfell, 7561 Tel (021) 919 6356; Faks 086 6717 472 E-Pos: admin@hebronchristenskool.co.za Webtuiste: www.hebronchristenskool.co.za

Nadere informatie

AANSOEK VIR LEERLING... VOLLEDIG.

AANSOEK VIR LEERLING... VOLLEDIG. : (Internasionaal-00264) 67-313051 : 067-313023 : Posbus 408, OUTJO, Namibia : moria@mweb.com.na : www.privaatskool-moria.com HIERDIE DOKUMENTE MOET VOLLEDIG VOLTOOI EN AANGEHEG WEES BY AANSOEK ALVORENS

Nadere informatie

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL Die algemene kennisgewing oor Fasiliteitsbestuur se Planon-stelsel wat op 15 Augustus 2018 uitgereik is via die info @ StellenboschUni-nuusbrief, verwys. Meer besonderhede

Nadere informatie

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag ) KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike

Nadere informatie

Sonskynhoekie Kleuterskool Babakamer Inligting

Sonskynhoekie Kleuterskool Babakamer Inligting Spreuke 16:9 n Mens beplan sy pad, maar die Here bepaal hoe hy loop. 1 Hierdie is ons Leerplek Speelplek - Lekkerplek Beste ouer, Baie dankie dat u ons vertrou met u kosbaarste besitting! Ons wil net die

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING 1. LEERLINGBESONDERHEDE Naam en Van : Immigrant: JA NEE Geslag: Geboortedatum: ID-nommer: Vorige skool en Huidige graad: Paspoortnommer: Inskrywingsdatum: Etniese groep: Kerkverband 2. ALGEMENE INLIGTING

Nadere informatie

DIE HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

DIE HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK VIR AMPTELIKE GEBRUIK TOEL.NOMMER: TOEL.TOT GR.: JAAR: I.D. FOTO I.D.: AANBEVELINGSVERSLAG: BETAAL: J / K / M / D KWIT.: KUM. KAART AAN- VRAAG AANSOEK TOEGEWINGS S K KOSHUIS BEURS % TOEL.REGISTER VOLTOOI

Nadere informatie

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS 1. DOELSTELLINGS VAN DIE BELEID 1.1 Om alle handboeke en leerhulpmiddels te herwin aan die einde van die jaar. 1.2 Die effektiewe

Nadere informatie

H/V Weir & Gustav Adolfstrate Pretoria Tuine Posbus Hercules 0030 E-pos: Tel: (012) Faks: (012)

H/V Weir & Gustav Adolfstrate Pretoria Tuine Posbus Hercules 0030 E-pos: Tel: (012) Faks: (012) H/V Weir & Gustav Adolfstrate Pretoria Tuine Posbus 48007 Hercules 0030 E-pos: groenienessie@gmail.com Tel: (012) 379-6260 Faks: (012) 379-1949 Inligtingstuk Groenie Nessie Kleuterskool word bestuur deur

Nadere informatie

2015 AKADEMIESE JAAR

2015 AKADEMIESE JAAR Die sluitingsdatum vir die 2015 akademiese jaar aansoeke is die 5 de Desember 2014 en geen laat aansoeke sal aanvaar of oorweeg word nie. Die indiening van ʼn aansoek is nie ʼn waarborg dat die Trust aan

Nadere informatie

NUUSBRIEF 1 VAN 2017

NUUSBRIEF 1 VAN 2017 HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG Posbus 215, Heidelberg, Gauteng, 1438 Tel: (016) 341 3165/6 Faks: (016) 341 3987 Epos: hvhadmin@lantic.net NUUSBRIEF 1 VAN 2017 16 Januarie 2017 Geagte Ouer/Voogde 1. UIT DIE

Nadere informatie

Wrestling Federation Stoeifederasie

Wrestling Federation Stoeifederasie SA Wrestling Federation Stoeifederasie S.A. GRIEKS-ROMEINSE EN VROUE PRESIDENT KAMPIOENSKAPPE: VRYDAG. VENUE: NOORD GAUTENG STOEISAAL, PRETORIA. DATUM: 10 April 2015 (Vrydag). STOEI BEGIN: 08H00 na Gebed

Nadere informatie

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 19 OKTOBER Mev. Almarie

Nadere informatie

AFWESIGHEDE TYDENS EKSAMEN U

AFWESIGHEDE TYDENS EKSAMEN U DdP/LP 27 Oktober 2017 Geagte Ouers OMSENDSKRYWE Ons nader nou die laaste gedeelte van n baie besige jaar. Ons bring n paar belangrike sake onder u aandag. 1. NOVEMBER-EKSAMEN Hierdie eksamen is een van

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure Hoërskool McLachlan NUUSBRIEF 24/01 2019 Geagte Ouers/Voogde Posbus 3 Joubertina 6410 042-273-1335 042-273-1210 info@hsmclachlan.co.za www.hsmclachlan.co.za 1. Weeklikse nuusbrief: Ouers/voogde wat aangedui

Nadere informatie

DISSIPLINêRE STELSEL LAERSKOOL TUINRAND

DISSIPLINêRE STELSEL LAERSKOOL TUINRAND DISSIPLINêRE STELSEL LAERSKOOL TUINRAND a. Die stelsel van strafmaatreëls vir wangedrag word gebruik as n opvoedkundige instrument ter bevordering van u kind se ontwikkeling. b. Elke leerling word volledig

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR. 7 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 7-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 7-onderwysers aan die leerders, en veral

Nadere informatie

HERTZOGVILLE LANDBOUFEES 2015 VRYDAG EN SATERDAG 13 EN 14 MAART 2015

HERTZOGVILLE LANDBOUFEES 2015 VRYDAG EN SATERDAG 13 EN 14 MAART 2015 HERTZOGVILLE LANDBOUFEES 2015 VRYDAG EN SATERDAG 13 EN 14 MAART 2015 Dit is vir Hertogville Landboufees se perde-afdeling-bestuur aangenaam om u uit te nooi na die informele Saalperd- asook Friesperdeskou

Nadere informatie

Inligtingshandleiding

Inligtingshandleiding Inligtingshandleiding Die Plaasklonkies Motto Waar ons speel-speel leer Die Plaasklonkies Missie By Plaasklonkies streef ons daarna om n atmosfeer te skep waarin kinders kan leer deur spel. Ons wil graag

Nadere informatie

Foendieklub vir uitnemendheid in Tegnologie

Foendieklub vir uitnemendheid in Tegnologie Tye moet nog bepaal word. As ek laaste periode af het, kan die kleingoed solank rekenaars toe kom. Laerskool Helderkruin Volume 1 Laerskool Helderkruin vir uitnemendheid in Tegnologie Welkom by ons Rekenaarsentrum

Nadere informatie

BEVESTIGING VAN HUWELIKE

BEVESTIGING VAN HUWELIKE BEVESTIGING VAN HUWELIKE A IN DIE KERK 1 TYD Voornemende troupare moet asb op die volgende let: Huwelike behoort nie gereël te word vir vroeër as 09:00 en later as 16:00 nie. 2 MUSIEK Die orrelis is......

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR:

GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR: GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR: GOUDVELD HOëRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE

Nadere informatie