NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (P1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 11

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (P1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 11"

Transcriptie

1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (P1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 11 PUNTE: 150 TYD: 3 ure Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye saam met inligtingsblad.

2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1 Skryf jou naam op die foliopapier. 2 Die vraestel bestaan uit TIEN VRAE. Beantwoord AL DIE vrae. 3 Begin elke vraag op n nuwe bladsy op die Folio papier. 4 Jy mag n nie-progammeerbare sakrekenaar gebruik. 5 Jy mag enige geskikte wiskundige instumente gebruik. 6 MAAK GEBRUIK VAN DIE INLIGTINGSBLAD. 7 Toon al die formules en vervangings in jou berekeninge. 8 Nommer die antwoorde korrek volgens die nommers op die vraestel. 9 Rond jou finale antwoord af tot TWEE desimale syfers. 10 Gee kort motiverings, besprekings ens waar gevra. 11 Write Skryf netjies en leesbaar. 2

3 VRAAG 1 Vier opsies word gegee as moontlike antwoorde vir die volgende vrae. Elke vraag het net EEN regte oplossing. Kies die antwoord en skryf die regte antwoord (A D) langs die Vraag nommer ( ) op die Folio Papier 1.1 Watter een van die volgende kragte werk altyd loodreg op die oppervlak in? A Spanningskrag B Normaalkrag C Wrywingskrag D Gravitasiekrag (2) 1.2 Twee identiese geisoleerde liggame A en B is 200km van mekaar. Hulle ervaar n gravitasiekrag van F op mekaar. As die twee liggame n afstand van 400km van mekaar is, sal die nuwe gravitasiekrag wees A ½F B ¼F C 4F D 2F (2) 3

4 1.3 Die grootte van die resultante krag in die onderstaande diagram is A 18N B 8N C 0N D 13N (2) 1.4 Watter grafiek stel die verwantskap tussen massa en versnelling van n voorwerp die beste voor? (2) 1.5 Watter krag is n Kontakkrag? A Wrywingskrag B Gravitasiekrag C Elektrostatiese krag D Magnetiese krag (2) 4

5 1.6 n Krat met n massa van 6kg word teen n wrywinglose helling met n konstante snelheid opgetrek. 30 Die grootte van die spanning in die tou is A 58,8 N B 6 N C 29,4 N D 3 N (2) 1.7 Die wet wat verduidelik hoekom passasiers in n bewegende voertuig veligheidsgordels moet dra, is. A Newton se Eerste Wet, B Newton se Tweede Wet. C Newton se Derde Wet, D Newton se Universele Gravitasie Wet. (2) 1.8 n Denkbeeldige lyn wat die punte want in fase is verbind. Die stelling beskryf n A Diffraksie Patroon, B Nodale lyn, C Golffront, D Sirkelvormige golf. (2) 5

6 1.9 Watter een van die volgende beskryf die invalshoek as die brekingshoek gelyk is aan 90. A Weerkaatsingshoek B Totale interne weerkaatsing C Brekingshoek D Grenshoek (2) 1.10 n Musikant speel kitaar in n groot saal. Peter kan nie die musikant om die hoek sien nie, maar kan die musiek hoor. Die verskynsel wat Peter instaat stel om die musikant te hoor is: A Weerkaatsing. B Breking/Refraksie. C Diffraksie. D Fotoelektriese effek. (2) TOTAAL [2x10 = 20] 6

7 VRAAG 2 (Begin op n nuwe bladsy) Die diagram toon twee kragte X en Y aan,wat met gelyke groottes op n voorwerp inwerk. 2.1 Definieer die term: Resultante Vektor (2) 2.2 Bereken die Horisontale Komponente van X en Y (2) Vertikale Komponente van X en Y (2) 2.3 Gebruik die antwoorde in en en skets n vektordiagram om die resultante krag te bepaal. (3) 2.4 Bereken die resultant van X en Y (3) [12] 7

8 VRAAG 3 Bestudeer die onderstaande diagram van die kragte wat op die krat inwerk. Die massa van die krat is 50kg. Die kragte wat op die krat inwerk is in ewewig. Die krat ondervind n opwaartse krag van 300N. 3.1 Verduidelik wat die term ewewig van kragte beteken. (2) 3.2 Bereken die gewig van die blok. (3) 3.3 Bepaal die grootte van die vertikale komponent van F. (3) 3.4 Die blok ondervind n wrywingskrag van 250N. Wat is die grootte van die horisontale komponent van F (1) 3.5 Bereken die grootte van F. (3) [12] 8

9 VRAAG 4 Twee blokke, massas 2kg en 5kg word deur n onelastiese tou verbind. Die sisteem word teen n growwe helling wat n hoek van 30 met horisontaal maak, opgetrek deur n krag van 60N soos getoon in die skets. Die grootte van die Kinetiese wrywingskrag tussen die oppervlak en 5kg blok is 15N. Die kinetiese wrywingskoeffsient tussen die 2kg massa en die oppervlak is 0, Formuleer Newton se Derde bewegingswet in woorde. (2) 4.2 Skets n vryeliggaam diagram en toon al die kragte wat op die 2kg blok inwerk, aan. (5) 4.3 Bereken die gootte van die: Wrywingskrag tussen 2kg blok en die oppervlak. (4) Spanning in die tou wat die twee blokke verbind. (6) [17] 9

10 VRAAG 5 n Ligte onelastiese tou verbind twee identiese blokke A en B wat elk n massa van 5kg het, soos getoon in die skets. Die twee blokke word oor n growwe oppervlak deur n krag van 60N wat n hoek van 30 met die horisontaal maak, getrek. Die spanning in die tou wat A en B verbind is 16N. Die blokke versnel na regs teen 2m.s N A B 16 N 5 kg 5 kg Gee Newton se Tweede wet in woorde. (2) 5.2 Skets n vryeliggaamdiagram en toon al die kragte wat op blok B inwerk, aan. (5) 5.3 Bereken die wrywingskrag wat deur elke blok ondervind word. (6) 5.4 Watter effek sal die krag van 60N op die wrywingskrag wat blok B ondervind hê, as die hoek wat dit maak met die horisontaal vergroot word. Skryf: VERHOOG, VERMINDER of BLY DIESELFDE. (1) 5.5 Verduidelik jou antwoord in VRAAG 5.4. (2) [14] 10

11 VRAAG 6 Graad 11 leerders doen n ondersoek om die verwantskap tussen krag en versnelling te ondersoek. Hulle verkry die resultate in die tabel. Krag Versnelling (m.s -2 ) 1 0, , Formuleer n ondersoekende vraag vir die ondersoek. (2) 6.2 Gee die: Onafhanklike veranderlike (1) Kontrole afhanklike. (1) 6.3 Formuleer n moontlike hipotese vir die ondersoek. (2) 6.4 Behalwe die trollies, noem twee ander apparate wat nodig is om die eksperiment uit te voer. (2) 6.5 Teken n grafiek deur die resultate in die tabel te gebruik. (5) 6.6 Gebruik die grafiek en maak n gevolgtrekking (2) 6.7 Gebruik die grafiek en bereken die mass van die voorwerp. (4) [19] 11

12 VRAAG Gee Newton se Universele Gravitasie Wet in woorde (2) 7.2 Bereken die grootte van die gravitasie versnelling op Venus as die massa van Venus 4,87 x kg is en die radius 6,05 x 10 3 km is. (4) 7.3 Gestel n voorwerp massa, m, word op die oppervlak van die Aarde geplaas. Radius van Aarde = 6, 4 x 10 6 m, G = 6.67 x N m 2 kg -2 en g = 9, 8 m s Bereken die massa van die Aarde (3) As die massa van die voorwerp gehalveer word, wat sal die effek wees op die krag tussen die massa en die Aarde. Skryf slegs: TOENEEM, AFNEEM of BLY DIESELFDE (1) [10] 12

13 VRAAG n Ligstraal beweeg van lug na n deursigige reghoekige glasblok soos getoon in die diagram. Neem aan die brekingsindeks van lug is Gee die waarde van die invalshoek. (1) Gee die waarde van die brekingshoek. (2) Bereken die brekingsindeks van die blok. (4) Bereken die spoed van lig deur die glasblok. (3) n Ligstraal beweeg na n ander blok (met dieselfde invalshoek as VRAAG 8.1) met n groter brekingsindeks as die in VRAAG Hoe sal die brekinghoek van die blok vergelyk met die een in VRAAG 8.1.2? Antwoord slegs: GROTER, KLEINER of DIESELFDE. (2) 8.2 Die grenshoek van n sekere tipe glas is 42. n Ligstraal skyn op die blok soos aangetoon in skets Gebruik n stralediagram en toon wat met die ligstraal gebeur wat die glasblok tref. (4) [16] 13

14 VRAAG Defineer refraksie. (2) 9.2 Bestudeer die diagram hieronder Benoem A, B, C, en in die skets. (5) Definieer die term optiese digtheid. (2) 9.3 Bestudeer die tabel en beantwoord die vrae wat volg Tabel 1 Stof Brekings indeks Lug 1,00 Perspeks 1,49 Diamant 2,42 Water 1,33 Glas 1, Rangskik die stowwe in die tabel in volgorde van toenemende optiese digtheid. (3) Gebruik die brekingsindeks van glas en bereken die spoed van lig in glas. (4) As die invalshoek dieselfde bly, watter stof van Perspeks of water sal die lig, die meeste breek? (1) In watter stof (glas of diamant) beweeg lig die vinnigste? (1) 14 [18]

15 VRAAG 10 Munash, n Graad 11 leerling doen n eksperiment om die verwantskap tussen spleetwydte en diffraksie te bepaal. Monochromatiese lig met n golflengte van 600nm beweeg deur die spleet wat n vaste afstand van die skerm is. Die hoek van die eerste minimum word gemeet. Die eksperiment word herhaal met dieselfde lig maar die spleet verander na B. Die volgende is gemeet: Spleet Hoek van 1 st Minimum A 5 B Definieer die term diffraksie. (2) 10.2 Vir bogenoemde ondersoek, gee die volgende, Onafhanklike veranderlike (1) Afhanklike veranderlike (1) Gekontroleerde veranderlike. (2) 10.3 Gebruik die resultate en sê watter spleet (A or B) langer is. (1) 10.4 Verduidelik jou antwoord in (1) 10.5 Stel Huygens se beginsel. (2) 10.6 Verduidelik kortliks die vorming van donder en helder bande op die skerm tydens diffraksie. (2) [12] TOTAAL: 150 PUNTE 15

16 DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 11 PAPER 1 (PHYSICS) TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS NAME SYMBOL VALUE Acceleration due to gravity g 9,8 m s 2 Speed of light in a vacuum c 3, m s 1 Gravitational constant G 6, N m 2 kg Coulomb s constant k 9, N m 2 C Charge on electron e 1, C Electron mass m e 9, kg Permittivity of free space 0 8, F m 1 16

17 TABLE 2: FORMULAE MOTION v f = v i + at x = v i t at2 v f 2 = v i 2 + 2ax x = v f v i t 2 FORCE F net = ma Gm1m F = 2 r 2 = mv Ft = = mv mu s = f s (max) N k = f k N WEIGHT AND MECHANICAL ENERGY F g = mg U = E p = mgh K = E k = 1 2 mv2 WAVES, LIGHT AND SOUND v = f T = f 1 n 1 sinө 1 =n 1 sinө 2 17

18 ELECTROSTATICS F = kq 1Q 2 r 2 (k = 9, N m 2 C 2 ) E = q F E = kq r 2 (k = 9, N m 2 C 2 ) E = V d V = Q W U = kq 1Q 2 r W = QEs (k = 9, N m 2 C 2 ) C = V Q C = 0A d = N t ELECTROMAGNETISM = BA V s V p = N s N p F = qvb CURRENT ELECTRICITY I = Q t R = I V emf = I(R + r) R = r 1 + r 2 + r R r r r 3 18

19 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (P1) JUNIE 2015 EKSAMEN MEMORANDUM GRAAD 11 Punte: 150 Die memorandum bestaan uit 9 bladsye

20 Physical sciences /P1 CAPS/Grade 11-Memorandum MPU DBE /June 2015 Vraag B (2) 1.2. B (2) 1.3. C (2) 1.4. C (2) 1.5. A (2) 1.6. C (2) 1.7. A (2) 1.8. C (2) 1.9. D (2) C (2) [20] Vraag n Vektor wat dieselfde uitwerking uit as twee of meer vektor hoeveelhede. (2) = 200 Cos 20 0 = 187,94 N Y = 200 Cos 30 0 = 173,21 N (2) y = 200 Sin20 0 = 68,40 N Y y = 200 Sin30 0 = 100 N (2) 2.3 X res = 14,73 N na Oos Y res = 168,40 N na Noord 14,73 N 168,40 N F net (3)

21 Physical sciences /P1 CAPS/Grade 11-Memorandum MPU DBE /June = (168,40) 2 + (14,73) 2 F net = = 169,04N (3) [12] Vraag Die netto krag/ die som van die kragte wat op die voorwerp inwerk is nul. (2) 3.2 F g = mg = 50(9,8) = 490,0N 3.3 F net y = 0 F y = 490 F y = 190N (3) (3) 3.4 F x = 250 N (1) 3.5 F 2 = F 2 x 2 + F y = 4(190) 2 + (250) 2 F = = 314,01N (3) [12] Vraag As n voorwerp A n krag op B uitoefen, sal voorwerp B n ewe groot krag op A uitoefen maar in die teenoorgestelde rigting. (2) 4.2 OF N 60 N N 60 N f T w T f w // w (5)

22 Physical sciences /P1 CAPS/Grade 11-Memorandum MPU DBE /June N = Fg = mgcosθ = 2(9.8)Cos30 0 = 16,974 N F f = µ k N = 0,3(16,974) = 5,09 N (4) F net = ma (op 5kg blok) T + f + Fg // = ma T 15 5 (9,8)Sin30 0 = 5a T - 39,5 = 5a Fnet = ma (op die 2kg) F + T + f + mgsinθ = ma 60 T 5,02 2(9,8)sin30 0 = 2a T + 45,18 = 2a : T- 39,5 + (- T+45,18) = 7a 5,68 = 7a a = 0,81 m s -1 Van 1 : T 39,5 = 5a T - 39,5 = 5(0,81) T = 43,55 N (6) [17]

23 Physical sciences /P1 CAPS/Grade 11-Memorandum MPU DBE /June 2015 Vraag Indien n netto krag op n voorwerp uitgeoefen word, sal die voorwerp in die rigting van die netto krag versnel. Die grootte van die versnelling is direk eweredig aan die netto krag en ongekeerd eweredig aan die massa van die voorwerp. (2) 5.2 N F T f OF w N F T f F // w (5) 5.3 Vir blok A F net = ma T + f k = ma 16 + (-f k ) = 5(2) F k1 = F k1 = 6N Vir blok B F net = ma F // + f k + T = ma (6)

24 Physical sciences /P1 CAPS/Grade 11-Memorandum MPU DBE /June Cos f k - 16 = 5(2) 51,9615 f k -16 = 10 f k = 25,96N 5.4 Verminder. (1) 5.5 As die hoek groter word, neem die N = F g - FSinθ af. Van f = µ k N = f N dus wrywing verlaag. (2) [14] Vraag Wat is die verwantskap tussen die toegepaste krag op die voorwerp en sy versnelling? (2) Krag (1) Massa (1) 6.3 Krag is direk eweredig aan die versnelling OF Krag is omgekeerd eweredig aan die versnelling OF n krag verhoog/verlaag as die versnelling verhoog of verlaag (2) 6.4 Tydtikker Trolliebaan Massastukkies (Enige twee) (2) 6.5 Riglyne vir Merk Korrekte opskrif Korrekte byskrifte Punte korrek aangedui Korrekte vorm van die grafiek (5) 6.6 Krag is direk eweredig aan die versnelling van die voorwerp. (2)

25 Physical sciences /P1 CAPS/Grade 11-Memorandum MPU DBE /June Gradient = = (Enige twee punte kan gebruik word). = = 0,25 Gradient = 0,25 = Massa = = 4 kg (4) [19] Vraag Elke voorwerp in die heelal trek elke ander voorwerp in die heelal aan met n krag wat direk eweredig is aan die produk van hulle massas en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand tussen hulle middelpunte. (2) 7.2 g = = = 8, = 8,75 m s -1 g = (4) 9.8 = M = 6.02 x kg (3) Afneem (1) [10]

26 Physical sciences /P1 CAPS/Grade 11-Memorandum MPU DBE /June 2015 Vraag (1) = 35 0 (2) n 1 Sinθ 1 = n 2 Sinθ 2 n 1 sin59 0 = n 2 Sin35 0 n 2 = n 2 = 1,49 (4) n = 1,49 = V = 2,01 X 10 8 m s -1 (3) Kleiner as (2) (4) [16] Vraag Dit is die buiging van lig as dit van een medium na n ander medium van verskillende optiese digthede beweeg. (2) A Invallende ligstraal B Normaal C Gebreekte listraal θ 1 Invalshoek θ 2 Brekingshoek (5)

27 Physical sciences /P1 CAPS/Grade 11-Memorandum MPU DBE /June Optiese digtheid word gemeet deur die snelheid van lig wat deur n medium beweeg te vergelyk met die snelheid van lig deur n vakuum. (2) Lug, water, perpeks, glas, diamant (3) Vraag n = 1,52 = = 1,97 x 10 8 ms -1 (4) Perspeks (1) glas (1) [18] 10.1 Diffraksie is die buiging van golwe as die golwe deur n klein opening of versperring beweeg. (2) Spleetwydte. (1) Graad van diffraksie/diffraksiehoek. (1) Monochromatiese lig en die afstand tussen die spleet en die skerm (2) 10.3 Spleet A (1) 10.4 Hoe groter die spleetwydte hoe kleiner die mate van diffraksie. OF Soos die spleetwydte toeneem sal die mate van diffraksie afneem. (1) 10.5 Elke punt op die golf dien as bron vir sekondêre golwe wat in al die rigtings teen dieselfde spoed as die oorspronklike golf beweeg. (2) 10.6 Golwe wat mekaar uit fase ontmoet veroorsaak destruktiewe interferensie en vorm donker bande. Golwe wat mekaar in fase ontmoet veroorsaak konstruktiewe interferensie en veroorsaak helder bande op die skerm. (2) [12] TOTAL = 150

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 016 GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE FISIKA (VRAESTEL 1) TYD: 180 minute (3 uur) PUNTE: 150 15 bladsye + inligtingsblaaie en 1 antwoordblad GAUTENGSE

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 2: Golwe, klank en lig

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 2: Golwe, klank en lig KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets : Golwe, klank en lig PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae.. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3.

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2011 FISIESE WETENSKAPPE V1 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2011 FISIESE WETENSKAPPE V1 MEMORANDUM Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2011 FISIESE WETENSKAPPE V1 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye. 2 FISIESE WETENSKAPPE

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE V1 MODEL 2016 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en 1 diagramvel. Tegniese Wiskunde/V1 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

snelheid versnelling resultante krag A opwaarts afwaarts nul B geen afwaarts afwaarts C geen geen geen D geen opwaarts afwaarts

snelheid versnelling resultante krag A opwaarts afwaarts nul B geen afwaarts afwaarts C geen geen geen D geen opwaarts afwaarts INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord alle vrae, behalwe as ander instruksies gegee word. 2. Die vraestel bestaan uit TWEE afdelings AFDELING A (20 punte) AFDELING B (130 punte) 3. Nie-programmeerbare

Nadere informatie

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT TYD: 3 UUR PUNTE: 50 WISKUNDE V Oefen vraestel: Junie 04 Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en n formule blad. INSTRUKSIES Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur

Nadere informatie

CAMI Wetenskap. KABV Fisika Skakels Graad 11

CAMI Wetenskap. KABV Fisika Skakels Graad 11 CAMI Wetenskap KABV Fisika Skakels Graad 11 KWARTAAL 1 ONDERWERPE INHOUD, BEGRIPPE EN VAARDIGHEDE CAMI - SLEUTELS Vektore in twee dimensies Resultante van loodregte vektore Resolusie (of oplos) van 'n

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE VS3 NOVEMBER 2006 PUNTE: 50 TYD: 1 uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Wiskunde/VS3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V2 NOVEMBER 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n 16 bladsy-antwoordeboek. Wiskunde/V2 2 DBE/November 2015 INSTRUKSIES

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) MODEL 014 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 3 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V1 DBE/014 NSS Graad

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 2 Lees

Nadere informatie

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150 Wiskunde Graad 1 Vraestel 013 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae. Beantwoord

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V2 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Grafiekpapier moet aan die kandidate voorsien word. 2 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD GUTENGSE DEPRTEMENT VN ONDERWYS PROVINSILE EKSMEN JUNIE 2018 GRD 9 WISKUNDE NM VN LEERDER: GRD 9: TYD: 2 uur PUNTE: 100 18 bladsye + 1 formuleblad WISKUNDE GRD 9 2 GUTENGSE DEPRTEMENT VN ONDERWYS PROVINSILE

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis1* Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. 2 WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die

Nadere informatie

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS i WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS 1 INHOUD Inleiding...3 1. Werkstuk...4 Rye en reekse

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE SENIOR FSE GRD 9 NOVEMER 2016 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, insluitend ʼn inligtingsblad. 2 WISKUNDE (E/NOVEMER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die instruksies

Nadere informatie

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, diagramvel en formuleblad.

Nadere informatie

Meesters vir transparante. 5.1 Vaardighede

Meesters vir transparante. 5.1 Vaardighede Meesters vir transparante 5.1 Vaardighede VAARDIGHEDE VAARDIGHEDE VIR PRAKTIESE ONDERSOEKE Tipes navorsing Ontwikkeling van die wetenskap Veranderlikes Verwantskappe tussen die veranderlikes Tabelle Vaardighede

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8 ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 01 GRAAD 8 TOTAAL : 100 TYD : UUR Totale bladsye insluitende voorblad : 7 Wiskunde Graad 8 Junie 01 INSTRUKSIES EN INFORMASIE 1. Die vraestel bestaan

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 WISKUNDE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees sorgvuldig deur

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MATHA1* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye, 3 diagramvelle en ʼn inligtingsblad.

Nadere informatie

Waarvoor staan EM straling? Noem n paar alledaagse gebruike van elektromagnetiese straling.

Waarvoor staan EM straling? Noem n paar alledaagse gebruike van elektromagnetiese straling. 1 Waarvoor staan EM straling? 2 Noem n paar alledaagse gebruike van straling. 3 Hoe is EM straling soortgelyk aan en verskillend van meganiese golwe? Wat kan ons hieruit aflei? 4 Verduidelik die dubbele

Nadere informatie

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150 - 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/01609/0 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 160 CRESTA, 118 TEL: + (11) 46-00 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com Wiskunde

Nadere informatie

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 8 BLADSYE Bladsy 1 van 8 WISKUNDE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 INSTRUKSIES: Hierdie vraestel

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 NOVEMBER 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Wiskunde/V1 2 DBE/November 2015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 01 PUNTE: 150 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODEL 01 PUNTE: 100 TYD: hours Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig

Nadere informatie

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Naam van leerder: Naam van skool: *7WISK* Die vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES 1. Lees al die

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASINALE SENIR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V NVEMBER 03 PUNTE: 50 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 3 bladsye en 3 diagramvelle. Wiskunde/V DBE/November 03 KABV Graad INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN NASIONALE SENIOR SERIFIKAA EKSAMEN WISKUNDE VRAESEL 1 GRAAD 10 OKOBER / NOVEMBER EKSAMEN 01 PUNE: 100 YD: URE Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye INSRUKSIES EN INLIGING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is. 1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 10 Junie Eksamen 2015 : Vraestel 1 Datum : 11 Junie 2015 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1 uur Totaal : 50 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2 1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 11 Junie Eksamen 2016 Vraestel 2 Datum : 13 Junie 2016 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies

Nadere informatie

VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2018 NASIENRIGLYNE

VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2018 NASIENRIGLYNE VOORBEREIDENDE EKSAMEN 208 NASIENRIGLYNE FISIESE WETENSKAE: FISIKA (VRAESTEL ) (084) 3 bladsye GAUTENGSE DEARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 208 FISIESE WETENSKAE: FISIKA (Vraestel ) NASIENRIGLYNE

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE V2 MODEL 2016 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en 1 diagramvel. Tegniese Wiskunde/V2 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) 2008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, 'n 3 bladsy-gegewensbylae, 'n antwoordblad en grafiekpapier. Fisiese

Nadere informatie

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur - 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 1260 CRESTA, 2118 TEL: +27 (11) 476-2020 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com

Nadere informatie

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK FISIESE WETENSKAPPE/V1 1 SEPTEMBER 2014 KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK PUNTE 150 TYD 3 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 3 inligtingsblaaie FISIESE WETENSKAPPE/V1 2 SEPTEMBER 2014 INSTRUKSIES

Nadere informatie

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 1-EKSAMEN NOVEMBER 017 GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA Tyd: uur 00 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae 1 Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte Vraag 1: [10] Multikeuse vrae OMKRING DIE KORREKTE ANTWOORD BV. B 1.1 Wat is die waarde van die onderstreepte syfer in die volgende getal:

Nadere informatie

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt. As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes

Nadere informatie

Meganiese stelsels en beheer:

Meganiese stelsels en beheer: Eenheid 6 Meganiese stelsels en beheer: ratverhouding die aantal omwentelings van een rat in verhouding tot n ander rat. Het betrekking op twee verskillende ratgroottes spoedverhouding word bepaal deur

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye wat 2 diagramvelle insluit. 2 WISKUNDE V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 015 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT MATH ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT IIMVIWO ZEBANGA LESHUMI ELINANYE GRADE 11 EXAMINATIONS GRAAD 11-EKSAMEN NOVEMBER 2008 WISKUNDE EERSTE VRAESTEL

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GRD 12 FISIESE WETENSKPPE: FISIK (VR1) SEPTEMBER 2015 TOTL: 150 TYD: 3 URE Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en 3 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/Vr1/Graad 12 2 Limpopo

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2010 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2010 FISIESE WETENSKAPPE V1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2010 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 22 bladsye, ʼn datablad, formuleblad,

Nadere informatie

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Hoërskool Strand Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November 2013 Eksaminator : Mev. P. Olivier Tyd: 2 uur Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Instruksies en inligting: 1. Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1 HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 016 TOTAAL: 150 Eksaminator: P. Olivier INSTRUKSIES: GRAAD 11 VRAESTEL 1 TYD: 3UUR Moderator: E. Loedolff 1. Rond af tot desimale plekke, waar nodig.. n Goedgekeurde

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD 10 FISIESE WETENSKAPPE (VRAESTEL 2) TYD: 90 minute PUNTE: 100 10 bladsye + 1 inligtingsblad. 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS

Nadere informatie

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150 Wiskunde Graad 12 Vraestel 1 2012 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae.

Nadere informatie

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is. Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter

Nadere informatie

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 WISKUNDE DISTRIK NAAM VAN SKOOL KLAS (bv. 6A) NAAM EN VAN TYD: 1½ uur PUNTE: 75 14 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE

Nadere informatie

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 EKSAMINATOR: L VENTER TYD: 1 UUR MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 INSTRUKSIES 1. Beantwoord ALLE VRAE op FOLIOPAPIER 2. Nommer jou vrae korrek

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 . NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) SEPTEMBER 014 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan 17 bladsye en 3 inligtingsblaaie. Fisiese Wetenskappe/V1 NW/September

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 140 TYD: 2 1 2 UUR *9WISK* Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye insluitend 2 bylae. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V NOVEMBER 05 PUNTE: 50 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 5 bladsye en 'n 4 bladsy-antwoordeboek. Wiskunde/V DBE/November 05 KABV Graad INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I NSIONLE SENIORSERTIFIKT-EKSMEN NVULLINGSEKSMEN MRT 2016 FISIESE WETENSKPPE: VRESTEL I Tyd: 3 uur 200 punte LEES SSELIEF IE VOLGENE INSTRUKSIES NOUKEURIG EUR 1. ie vraestel bestaan uit 15 bladsye, 'n ntwoordblad

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2009

GRAAD 11 NOVEMBER 2009 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE EERSTE VRAESTEL NOVEMBER 2009 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, ʼn datablad

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 22 bladsye, ʼn datablad, formuleblad,

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 SEPTEMBER 015 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA1* Hierdie vraestel bestaan uit 0 bladsye, insluitend 3-gegewensbladsye. FISIESE WETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER

Nadere informatie

Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies *

Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies * OpenStax-CNX module: m39665 1 Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies * Free High School Science Texts Project This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution

Nadere informatie

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou Wiskunde Vraestel 1: Vrae 1 Vraag 1 1.1 Los die volgende op vir x, korrek tot twee desimale plekke waar nodig. 1.1.1 x ( x + 5) = 1.1. 1.1. x < 0 x + 1. 1..1 Los gelyktydig op vir x en y as x y = 1 en

Nadere informatie

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne: n Getallesin bestaan altyd uit die volgende: 1. Syfers of getalle; bv. 23; 567; 3,245; ens. 2. Bewerkingsteken; bv. 3. Verwantskap teken; bv. Getallesinne Ons kry twee soorte getallesinne: 1. Oop getallesin

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V NOVEMBER 04 PUNTE: 50 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 4 bladsye. Wiskunde/V DBE/November 04 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 10 November Eksamen 2015 : Vraestel 2 Datum : 9 November 2015 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ - uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Hierdie

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 11-jaareindvraestel verwag kan word. Daar is

Nadere informatie

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek * OpenStax-CNX module: m31468 1 Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1 1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 11 Junie Eksamen 2016 Vraestel 1 Datum : 10 Junie 2016 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies

Nadere informatie

Uitgegee deur: Tel: / Faks: Epos:

Uitgegee deur: Tel: / Faks: Epos: Ander boeke in dié reeks Waarskuwing!! Alle regte voorbehou volgens die Suid-Afrikaanse kopiewet. Geen gedeelte van hiedie boek mag gereproduseer word deur fotokopiëring of enige ander metode sonder skriftelike

Nadere informatie

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2 HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 GRAAD: 11 TYD: 1 UUR EKSAMINATOR: MEJ A HERSELMAN MODERATOR: MEV R SODEN LEERDERPUNT VERWERKTE PUNT /50 /15 FORMELE TOETS 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3 Eksaminator: M Swanepoel Moderator : C van Niekerk Tyd: 2 uur Punte: 30 punte Datum: 2 November 2016 Eerste sessie, Woensdag TAAK 11 : Opstel

Nadere informatie

EKURHULENI NOORD DISTRIK

EKURHULENI NOORD DISTRIK EKURHULENI NOORD DISTRIK WISKUNDE GRAAD 8 NOVEMBER EKSAMEN 2017 DATUM: NOVEMBER 2017 TYD: 2 UUR TOTAAL: 100 NAAM VAN LEERDER: GRAAD 8: Vraagnommer 1 2 3 4 5 6 7 Totaal Totale punte 10 17 6 26 19 11 11

Nadere informatie

WISKUNDE VRAESTEL 2/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 MEMORANDUM

WISKUNDE VRAESTEL 2/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 MEMORANDUM WISKUNDE VRAESTEL 2/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 MEMORANDUM WISKUNDE VRAESTEL 2/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 MEMORANDUM Vraag 1 1.1.1 1 vir die totaal 789 gedeel met 30 Gee vol punte vir die antwoord

Nadere informatie

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit. PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESERING 2014 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PUNTE: 75 TYD: 90 minutes PROVINSIE DISTRIK NAAM VAN SKOOL EMIS-NOMMER (9 SYFERS) KLAS (bv. 6A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM

Nadere informatie

Les Plan Twee. Habitats

Les Plan Twee. Habitats Les Plan Twee Habitats KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #7:

Nadere informatie

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 12 LEERDER

Nadere informatie

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit. JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 GRAAD 8 WISKUNDE TOETS PUNTE: 125 TYD: 2 uur PUNTE PROVINSIE DISTRIK KRING SKOOL EMIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 8A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2018 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Hoërskool Strand Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November 2013 Eksaminator : Mev. P. Olivier Tyd: 2 uur Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Instruksies en inligting: 1. Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) SEPTEMBER 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) SEPTEMBER 2015 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN GRAAD 1 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) SEPTEMBER 015 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en 3 inligtingsblaaie Fisiese Wetenskappe/V1 DBE/September

Nadere informatie

JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10 Updated January 2015 JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10 Vak: Fisiese Wetenskap Punte: 100 Onderwyser: S. Bouwer Datum: 05/06/16 Moderator: M. Aspeling Tyd: 90 min Vraestel No.: Fisiese Wetenskap

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D10055667-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM:

Nadere informatie

ALGEMENDE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 9

ALGEMENDE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 9 ALGEMENDE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 01 GRAAD 9 PUNTE : 100 TYD : UUR Totale bladsye insluitend voorblad: 8 Wiskunde Graad 9 Junie Eksamen 01 INSTRUKSIES EN INFORMASIE 1. Die vraestel

Nadere informatie

Vir dieselfde oriëntasie van die spoel teenoor die magneetveld geld die volgende grafiek:

Vir dieselfde oriëntasie van die spoel teenoor die magneetveld geld die volgende grafiek: ir dieselfde oriëntasie van die spoel teenoor die magneetveld geld die volgende grafiek: Δϕ Δϕ Let op dat Ɛ Δt sodat as ϕ n maksimum is, is Δt n minimum. magnetise vloed (Wb) 4 2 3 4 rotasie Die potensiaalverskil

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11 JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL JUNIE 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 6 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING NATUURWETENSKAPPE GRAAD 8 JUNIE EKSAMEN 2015 PUNTE : 70 TYDSDUUR: 2 UUR INSTRUKSIES 1. Die vraestel beslaan 11 bladsye insluitend die voorblad. 2. Beantwoord AL die vrae.

Nadere informatie

NATUURWETENSKAPPE NOVEMBER EKSAMEN

NATUURWETENSKAPPE NOVEMBER EKSAMEN GRAAD 9 TOTAAL: 100 VOORWOORD NATUURWETENSKAPPE NOVEMBER EKSAMEN Opsteller: TYD: 2 URE Hierdie vraestel is opgestel volgens die kennis en vaardighede wat in die KABV-dokument vir Graad 9 Natuurwetenskappe

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *MLITA1* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye, insluitende

Nadere informatie

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1) Punte = 150 Instruksies en inligting: Hierdie vraestel is baie langer as n standaardvraestel en toets die hele jaar (kwartaal 1,2, 3 en 4) se werk volgens die CAPS voorskrifte. Beantwoord al die vrae.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD GAUTENGSE EPARTEMENT VAN ONERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 06 GRAA 9 WISKUNE TY: 0 minute PUNTE: 00 bladsye. WISKUNE Graad 9 GAUTENGSE EPARTEMENT VAN ONERWYS PROVINSIALE EKSAMEN WISKUNE Tyd: 0 minute Punte:

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 WISKUNDE

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 WISKUNDE Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. 2 WISKUNDE (NOVEMBER 2012) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord

Nadere informatie

Kan ook diamant wees maar kan dan nie regkry nie

Kan ook diamant wees maar kan dan nie regkry nie GRAAD 10 NOVEMBER Opsteller: L. Kroukamp TOTAAL: 150 FISIESE WETENSKAPPE TYD: 2 ½ URE VRAESTEL 2 (CHEMIE) MEMO VRAAG 1 1.1 C 1.2 D 1.3 D 1.4 A 1.5 C 1.6 A 1.7 C 1.8 A 1.9 D 1.10 A VRAAG 2 2.1 Watter stof

Nadere informatie