Geskiedenis van Geld Ruilhandel Geld in Suid-Afrika Elektroniese Bankdienste Rol van Geld
|
|
- Mathijs Adam
- 7 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Vraestel 1 Graad 7 Totaal: 75 Geskiedenis van Geld Ruilhandel Geld in Suid-Afrika Elektroniese Bankdienste Rol van Geld Vraag 1 Pas Kolom A by Kolom B Kolom A Kolom B 1. Dinastie A Die waarde wat op 'n wissel of aandeelsertifikaat aangegee word. 2. Krediet B Papiergeld wat nie vir edelmetale geruil kan word nie. 3. Republiek C Misdadigers probeer jou bankbesonderhede sonder jou toestemming in die hande kry. 4. Onderhandel D Muntstukke 5. Kuber-strik roof E Skriftelike erkenning van skuld en belofte of verbintenis tot terugbetaling. 6. Geldeenheid F Standaard van 'n land se geldstelsel. 7. Skuldbewys G Regerende familie 8. Sterling H Goedere ontvang voordat jy daarvoor betaal het. 9. Sigwaarde I Engelse pond 10. Ongedekte geld J Staat waar die hoof, deur die stemgeregtigde publiek gekies word. K Amerikaanse Dollar L Met mekaar praat of 'n saak bespreek en 'n ooreenkoms bereik. (10) Vraag 2 a) Verduidelik die term ruilhandel. (2) b) Noem 4 voordele en 4 nadele van ruilhandel. (8) (10) 1
2 Vraag 3 Sê of die volgende stellings waar of vals is. Indien vals motiveer jou antwoord. 1. 'n Outomatiese tellermasjien word 'n OTM genoem. 2. Jy het geen geheime kode nodig om geld by 'n OTM masjien te onttrek nie. 3. Elektroniese banktransaksies staan bekend as die EBANK. 4. 'n Skuldbewys is 'n belofte om 'n vaste bedrag geld terug te betaal. 5. Die eerste papiergeld is in Egipte gemaak. 6. Die eerste land wat papiergeld in Europa uitgereik het, was Engeland. 7. In Suid-Afrika is papiergeld die eerste keer in 1782 gebruik. (11) Vraag 4 Voltooi die volgende tydlyn om aan te dui hoe die geld sisteem ontstaan en ontwikkel het. 700 v.c. 100 v.c. 900.n.C. 1600's 1700's 1920's 1960's 1980 s 1990 s (9) 2
3 Vraag 5 Benoem die onderstaande geldeenhede van die volgende illustrasies. Dui ook aan in watter land die geld voorkom. (12) Geldeenheid
4 Vraag 6 Beantwoord die volgende vrae. 1. Beskryf kortliks die ontstaan van papiergeld in Suid-Afrika. (4) 2. Noem 4 voordele van Elektroniese Bankdienste. (4) 3. Noem 4 nadele van Elektroniese Bankdienste. (4) 4. Noem 3 kenmerke van geld. (3) 5. Bespreek die funksies van geld. (8) (23) Totaal: 75 4
5 Memorandum Ekonomiese en Bestuurswetenskap Vraestel 1 Graad 7 Vraag 1 1. G 2. H 3. J 4. L 5. C 6. F 7. E 8. I 9. A 10. B Vraag 2 a) Ruilhandel vind plaas wanneer twee of meer individue/groepe onderhandel en n ooreenkoms bereik om sekere goedere en dienste tussen hulle te verruil. b) Voordele van Ruilhandel: Verskillende goedere en dienste word uitgeruil en dus is dit n buigbare gebruik. Slegs genoeg hoeveelheid van produkte en dienste word geproduseer sodat daar geen oor- of onderproduksie plaasvind nie. Natuurlike hulpbronne word nie vermors nie, omdat slegs die hoeveelheid om menslike behoeftes te bevredig gebruik word. Ekonomiese mag lê nie net by ryk individue nie, maar is verspreid tussen alle klasse omdat alle persone behoeftes het om te bevredig. Nadele van Ruilhandel: Tydens ruilhandel kan die waarde van n produk nie presies bepaal word nie en dus sal een persoon meer as n ander betaal. Groter items kan nie verdeel word om dieselfde waarde vir n kleiner item te ruil nie bv. n koei en n paar skoene het nie diesélfde waarde nie. Produkte het geen waarborg nie en dus sal oneerlike persone ander uitbuit. Daar ontstaan n probleem om n persoon te kry wat presies die produk aanbied wat jy wil hê en persone wat jou produk wat jy aanbied wil koop. Vraag 3 1. Waar 2. Vals Jy het 'n geheime PIN-nommer nodig om geld te onttrek. 3. Vals EFO Elektroniese oordrag van geld van een bankrekening direk in 'n ander. 4. Waar 5. Vals Die eerste papiergeld is in China tydens die Tang-dinastie gemaak. 6. Vals Swede 7. Waar 5
6 Vraag v.c. Muntstukke: Metaal muntstukke is tydens die tydperk in Lydia (vandag Turkye) gebruik met stempels van afgode en keisers op. 100 v.c. Leergeld: Leer is in Sjina gebruik om 'n banknoot te maak, wat geverf was. 900.n.C. 1600's 1700's 1920's 1960's Papiernote: Tydens die tydperk het hulle in Sjina begin papier banknote maak. Papiernote: In Europa het hulle begin hierdie papiergeld te gebruik alhoewel dit nog nie so gewild was nie en nie algemeen voorgekom nie. Banknote: Banke in Europa het begin om note te ontwikkel wat gebruikers van hierdie note hul gestoorde geld en goedere beloof het. Kredietkaarte: In die tydperk het Amerika en Europa die eerste kredietkaarte bekendgestel. Kredietkaarte was eers slegs gebruik intern tussen groot maatskappye en hotelgroepe gebruik, maar het later (1940 s) uitgebrei na ander maatskappye. OTM: Die eerste OTM is in die 1960 s in Barclays Bank in Londen geopen, maar het meer algemeen in 1980 s voorgekom s 1990 s EFOBTP: Elektroniese Fondsoorplasingbetaalpunt is n betaalstelsel waar kontant nie fisies uitgeruil word nie, dit word elektronies oorgeplaas vanaf een rekening na die ander. Internetbankdienste: Die internet is in die 1980 s ontwikkel en dus kon mense tydens die 1990 s banksake en inkopies baie vinniger doen. Vraag 5 1. Euro Europa 2. Amerikaanse Dollar Amerika 3. Japanese Yen Japan 4. Suid-Afrikaanse Rand Suid-Afrika 5. Pond Engeland 6. Kruger Rand Suid-Afrika Vraag 6 1. Papiergeld in Suid-Afrika: Papiergeld is die eerste keer in 1782 in Suid-Afrika gebruik omdat die muntstukke wat vanaf Nederland afkomstig was begin opraak het. Tot en met 1803 was die papiergeld met die hand geskryf omdat daar nog nie n drukpers ontstaan het nie. Die Lombaard Bank is die eerste bank wat in die Kaap gestig is, wat papiergeld uitgereik het. In die 1800 s het n paar Britse banke in die Kaap geopen, maar meeste banknote is in Engeland gedruk In 1962 is n fabriek in Suid-Afrika geopen wat tot vandag toe nog Suid-Afrikaanse geld druk. In 1961 het Suid-Afrika sy eie geldeenheid gevorm wat vandag nog in werking is. 6
7 2. Voordele van Elektroniese Bankdienste: Kontant hoef nie by mens te wees om rekening te betaal nie. Dit is doeltreffend want al jou bankrekeninge is reeds georden. Gerieflik omdat mens in jou eie tyd banktransaksies kan doen. Bankdienste is 24uur beskikbaar in jou eie tyd (hoef nie in toue by n bank te gaan wag Bankdienste verlig stres, omdat mens nie haastig by n bank hoef uit te kom voordat dit toemaak nie. Banktransaksies is vinniger as om na n OTM te te gaan of om na die bank hoef te gaan. Alle banktransaksies kan gedoen word sonder om bank toe te gaan (behalwe onttrekkings en deposito s) 3. Nadele van Elektroniese Bankdienste: Jy het toegang tot n rekenaar en veilige, betroubare internet nodig. Spoed van n transaksie hang af van hoe vinnig jou internet lyn is. Wagwoorde kan gesteel word en al jou geld kan uitgetrek word. Kuberstikstofroof is moontlik deurdat misdadigers jou bankbesonderhede sonder jou toestemming in die hande kan kry. Onpersoonlik, geen aangesig tot aangesig kontak nie. 4. Kenmerke van Geld: Duursaamheid: Geld hou dieselfde vorm vir n lang tydperk. Deelbaarheid: Geld kan in kleiner dele verdeel word bv. R10 en R5 Vervoerbaarheid: Geld kan maklik rondgedra word. 5. Funksies van Geld: Eenheid van Waarde: Die waarde van geld maak dit vinniger en makliker om goedere en dienste te koop, as wat ruilhandel was, omdat n sekere item alreeds n bepaalde randwaarde het en nie onderhandeling benodig word nie. Betaalmiddel: Meer uitruilings kan plaasvind as tydens ruilhandel, omdat een persoon nie net van een ander persoon afhang vir een produk nie. Handhaaf van n Gesonde Ekonomie: Geld is n motiverings middel om mense meer produktief te maak om hulle behoeftes en begeertes te bevredig. Geld is ook n motiverings middel vir besighede om n wins te maak. Moedig besparing aan: Spaargeld stel mens in staat om later n produk of diens van groter waarde te koop. 7
Afdeling A: Ekonomiese stelsels
Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik
Nadere informatieEBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)
EBW GRAAD 7 VRAAG 1 Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7) 1.1 Die bestuur van ons alledaagse lewe het oneindig baie opsies waarvan ons moet kennis nee, 1.2 Net sekere behoeftes word deur
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 2 Lees
Nadere informatieAfdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 9 Tyd: 45 minute Totaal: 70 Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer. Kolom A Kolom B 1. Skaarsheid A Produkte soos tennisrakette
Nadere informatieOnderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika
Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika Eenheid 8: Ruilhandel Afrika-boere het nie afgesonder van mekaar geleef nie. Hulle het geweet waar verskillende opperhoofde se nedersettings was - selfs dié
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE V1 MODEL 2016 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en 1 diagramvel. Tegniese Wiskunde/V1 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING
Nadere informatieALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE GESKIEDENIS VRAESTEL 2 EIND JAAR EKSAMEN NOVEMBER 2015 NAL D GRAAD 4 PUNTE: 25 TYDSDUUR: 1 UUR NAAM EN VAN: NAAM VAN SKOOL: INSTRUKSIES Beantwoord al
Nadere informatieFAKTORE EN VEELVOUDE
FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is
Nadere informatieSKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010
SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 Les 12, 13, 14 & 16 Tyd: 120 min Totaal: 100 NAAM: Instruksies: 1. Vul eerstens jou naam en van op die vraestel in. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord.
Nadere informatieSentraalbeplande stelsel
Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,
Nadere informatieWiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele
Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt
Nadere informatieeboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die
Ons praat baie van dinge wat in verhouding tot mekaar is, sonder om dit regtig agter te kom! As jy byvoorbeeld sê dat jy twee van die ses stukke van n pizza geëet het, het jy n verhouding beskryf: Die
Nadere informatieALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 7 VRAESTEL AANTAL BLADSYE: 7
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 7 VRAESTEL AANTAL BLADSYE: 7 TYDSDUUR: 1 UUR PUNTE: 75 NAAM VAN LEERDER: SKOOL : PUNTEVERSPREIDING
Nadere informatieBriewe, posseëls en elektroniese pos
moet oor die skepping heers en dit onderwerp (Gen. 1: 28). Die mens ontvang van God die opdrag om die moontlikhede van die skepping te ontgin. Daarom moet ons die skepping probeer verstaan en dit bestuur.
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 NOVEMBER 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Wiskunde/V1 2 DBE/November 2015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende
Nadere informatieDie horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.
As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes
Nadere informatieLes 11: Tegnologie in die sake-omgewing
Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank
Nadere informatieMy Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:
My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool: Erkenning Ons bedank graag die volgende webtuistes vir die gebruik van hul hulpmiddels: http://www.math-drills.com/addition.shtml http://www.mathworksheetwizard.com/grade1/grade1arithmetic.html
Nadere informatieEKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE
EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE KLASSIFIKASIE VAN ONDERWERPE VIR DIE GRAAD 11 VRAESTELLE LEER DIE VOLGENDE: Vraestel
Nadere informatieSê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?
VERGELYK en RANGSKIK GETALLE Om vergelykings te tref tussen verskillende dinge is n vaardigheid waarmee ons almal gebore word. Dit begin vroeg-vroeg al wanneer ons verskillende tipes speelgoed met mekaar
Nadere informatieHoofstuk 5: Ekonomiese sektore
Hoofstuk 5: Ekonomiese e 1 Drie Ekonomiese e Die drie ekonomiese e verwys na die verskillende stadia waardeur produkte gaan van: die ontginning van die grondstof (primêre ) na die vervaardigingsproses
Nadere informatieINTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM PUNTE: 40 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (NOVEMBER 2014) AFDELING A: LEESBEGRIP WENKE VIR NASIEN
Nadere informatieOEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
Nadere informatieBELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.
DIE OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. BELASTINGVRYE PLAN Dink net hoeveel gemoedsrus n belegging jou kan gee wat jou toelaat om vir jou drome en doelwitte te
Nadere informatieLewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35
Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Vraag 1 GROEPSDRUK Vul die ontbrekende woorde in. 1. Hierdie scenario is n voorbeeld van en groepsdruk vind hoofsaaklik plaas tussen mense van dieselfde
Nadere informatieWatter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.
Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter
Nadere informatieSONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk
SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels
Nadere informatieSENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE
SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Naam van leerder: Naam van skool: *7WISK* Die vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES 1. Lees al die
Nadere informatievraestel bestaan uit 7 bladsye
Toets Hoërskool Montana SS/SW Graad 8 Vervoer en Franse Revolusie 15 September 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2 Naam en van: Gr.8 Eksaminator: Mnr L Taute Moderator: Mnr H Smit Mnr E Kleynhans Groot
Nadere informatie7. Lengte en breedtelyne
SW Aardrykskunde 7. Lengte en breedtelyne Aktiwiteite 1. Kyk na die sketse hieronder en verduidelik wat dit voorstel. 2. Watter nut het hierdie lyne? 3. Wat is die ewenaar? 4. Deur watter vastelande loop
Nadere informatieGRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1
GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese
Nadere informatieBankstate LPF Systems BK
Bankstate LPF AgriBusiness Gebruikershandleiding deur LPF Systems BK Indeks 3 Inhoudsopgawe Deel I Elektroniese Bankstate 4 1 Inleiding... 4 Doel... 4 Werksm etode... 4 Menu... 5 2 Laai... 5 Intrek...
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012
AFRHIG611 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012 Hierdie vraestel
Nadere informatieOEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 11-jaareindvraestel verwag kan word. Daar is
Nadere informatieAntieke Egipte en die Nylrivier
Eenheid 2 Leergids 1 Antieke Egipte en die Nylrivier Doelwitte Leer wie die antieke egiptenare was. Leer wanneer en wanneer die antieke Egiptenare geleef het. Leer van tyd, kronologie en tydlyne. A. Basiese
Nadere informatieHoe om vlae aan te bied
Hoe om vlae aan te bied Dit is belangrik dat Voortrekkers die geskiedenis van die landsvlag ken. Stappe 1. Jy benodig: kleurkryt en fotostate van die landsvlag wat nie ingekleur is nie. 2. Deel vir elke
Nadere informatieModule 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.
Natuurwetenskappe Vraestel 3 Graad 7 Tyd: 1 Uur Totaal: 60 Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme. Vraag
Nadere informatieNaam: Gr. 6/ Datum: 2. Watter afleiding oor Fanie Lombaard se gestremdheid kan mens maak na aanleiding van die foto? (1)
Assesseringstaak 1 (Kwartaal 1; week 1) Werkkaart 1 : Lees en Kyk Gebruik die leesstuk in die klasboek en voltooi die volgende opdrag. volsinne, spel reg en werk netjies: Gebruik 1. Wanneer en watter toekennings
Nadere informatieFinansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE
Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE Rente word slegs op die bedrag geld wat belê word, betaal. Die bedrag word ook die kapitaal of die aanvangsbedrag genoem. In die geval van n lening word rente gevra
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE VS3 NOVEMBER 2006 PUNTE: 50 TYD: 1 uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Wiskunde/VS3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig
Nadere informatieSterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar
Onderwerp 6: Metale en nie-metale Ons gebruik grondstowwe om: produkte te vervaardig ander bruikbare materiale mee te maak Metale = grondstowwe in rotse wat ons uit die aarde myn Rotse wat metale bevat
Nadere informatieALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8 AANTAL BLADSYE: 9 (Beantwoord in die spasies voorsien op die vraestel) TYDSDUUR: 1 UUR PUNTE: 75 NAAM
Nadere informatieGeagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE
Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.
Nadere informatieLes 14: Entrepreneurskap
Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3
Nadere informatieOmgekeerde bewerkings Getalsinne
Omgekeerde bewerkings As jy twee getalle bymekaar tel, soos sê nou maar 12 en 13, dan gaan jy mos n antwoord kry van 25? Ons sê dan dat die som van 12 en 13 vyf-en-twintig is. Maar jy behoort nou te verstaan,
Nadere informatieKan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?
Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap
Nadere informatieGemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?
Gemeenskap Wat is n gemeenskap? Die woord gemeenskap dui n intieme verband tussen mense aan. Mense wat deel aan iets, maar dit wat hulle deel is baie besonders. Uit die Grieks is die woord vir gemeenskap
Nadere informatieVraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae.
CAPS Skeppende Kunste Vraestel 3 Graad 6 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae. 1.1 a) Watter kultuur se tradisionele dans
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE
Nadere informatieEerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week
Weeklikse lesbeplanning Eerste kwartaal 1. My skool Week 1 (Week 1 4 handel hoofsaaklik oor aftrek) Voorbeeld: 12 + 9 Werkkaart 1 19 getalkaarte gebruik vir hersiening. getalle te skryf, sodat u kan sien
Nadere informatieHANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6
HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Nadere informatieHoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1
1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 11 Junie Eksamen 2016 Vraestel 1 Datum : 10 Junie 2016 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies
Nadere informatieAlgemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.
Algemene Grootboek Skryf die eerste vier stappe van die Rekeningkundige siklus neer: 1. 2. 3. 4. So met ander woorde, 1. Eerstens moes daar n transaksie plaasvind, 2. dan moes die transaksie wat plaasgevind
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C
AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D10055667-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM:
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Nadere informatieALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 01 GRAAD 8 TOTAAL : 100 TYD : UUR Totale bladsye insluitende voorblad : 7 Wiskunde Graad 8 Junie 01 INSTRUKSIES EN INFORMASIE 1. Die vraestel bestaan
Nadere informatieNatuurwetenskap Vraestel 49 Graad 7 Totaal: 45
Natuurwetenskap Vraestel 49 Graad 7 Die maan * Addisionele vrae is bygevoeg om algemene kennis uit te brei. 1. Hoe vêr is die maan vanaf die aarde? (1) 2. Wat is die grootste? Die aarde of die maan? (1)
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2
Nadere informatieDIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO
- 1 - DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO n Land se ekonomie bestaan uit drie vlakke. Die primêre sektor moet die natuurlike hulpbronne ontgin en die roumateriaal
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 01 PUNTE: 150 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
Nadere informatieJOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING
Nadere informatieAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)
GRAAD 11 PROEFVRAESTEL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4) Tyd: 2½ uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel
Nadere informatieOm getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *
OpenStax-CNX module: m22939 1 Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0
Nadere informatieGRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1
GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Nadere informatieNatuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)
Vraestel 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) 3.Hoekom kan elemente nie op ʼn chemiese materie afgebreek word nie? (4) 4.Vul die
Nadere informatieHoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100
Hoërskool Strand Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November 2013 Eksaminator : Mev. P. Olivier Tyd: 2 uur Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Instruksies en inligting: 1. Hierdie vraestel bestaan uit
Nadere informatieHoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:
Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2 Naam & Van: Gr.8 Eksaminator: Mnr H Smit Totaal: 100 Moderator: Mnr L Taute Tyd: 90 min Instruksies en Informasie:
Nadere informatieHANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8
HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Nadere informatieGoedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6
Goedere in Transito Module 6 Kopiereg Santam Bpk. 2007 Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 1 Module inleiding Ons reken dat dit voordelig sal wees om met hierdie projek ook klem op Afdeling Goedere in Transito
Nadere informatieModule 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.
Natuurwetenskappe Vraestel 15 Graad 7 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.
Nadere informatieREKORD- EN EINDEKSAMEN
HOËRSKOOL OOS-MOOT GRAAD 12 REKORD- EN EINDEKSAMEN ROOSTER EN REËLS 2018 Bladsy 2 van 7 REKORDEKSAMENROOSTER DATUM TYD VAK TYDSDUUR 20/8 14:00-16:00 Engels FAL (P3) Afrikaans HT (V1) 21/8 Rekeningkunde
Nadere informatiePrysvorming deur vraag en aanbod
OpenStax-CNX module: m25226 1 Prysvorming deur vraag en aanbod Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
Nadere informatieHierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.
Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *HISTA1* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en ʼn addendum van 6 bladsye.
Nadere informatieDIE PLESIER VAN PAPIER
LES 2 Fokus: Luister, lees en vertel. Nota: Bestaande kennis word uitgebrei, gevisualiseer en bespreek. 2.1 a) Luister na n voorlesing van die Flora-verhaal terwyl jy goed na die illustrasies kyk: DIE
Nadere informatieCredo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete
- 8 - Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete L.1 INHOUDSOPGAWE BLADSY 1. Notebalk... 8 2. Toonhoogte... 9 3. Sleuteltekens... 10 4. Lettername van lyne en spasies in die diskantsleutel...
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3
Nadere informatieGRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MATHA1* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye, 3 diagramvelle en ʼn inligtingsblad.
Nadere informatieNatuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos
Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos Instruksies: 1. Hierdie vraestel bestaan uit twee afdelings en 10 bladsye: 1.1 Afdeling A: Kortvrae
Nadere informatieHierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.
Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee
Nadere informatieAfdeling A Kaartwerk. HOËRSKOOL MONTANA GRADE 8 SOCIAL SCIENCE EXAMINERS: DATUM: JUNIE 2012 Mr E.P. KLEYNHANS. TYD: 1 UUR Mr. L.
HOËRSKOOL MONTANA GRADE 8 SOCIAL SCIENCE EXAMINERS: DATUM: JUNIE 2012 Mr E.P. KLEYNHANS TYD: 1 UUR Mr. L. TAUTE TOTAAL: 100 BEANTWOORD AL DIE VRAE OP LYNTJIES PAPIER. GEEN WERK OP DIE VRAESTEL SAL GEMERK
Nadere informatieKINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees
KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees
Nadere informatieKom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle
Van die vroegste tye wat mense kon praat en nodig gehad het om te kan tel, het hulle Natuurlike Getalle gebruik. Dit maak sin, want hulle kon 3 rotse of 5 koeie sien maar hulle het geen begrip gehad vir
Nadere informatieSLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN
Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR
Nadere informatieDIE VLEUELS VAN GEBED (9)
DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord
Nadere informatieVOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.
VOORRAAD Elke item wat u wil monitor as voorraad, soos bv. kunsmis, chemikalieë, saad en sakke voer moet as ʼn voorraaditem geskep word. Daar is geen beperking op die hoeveelheid items wat in voorraad gehou
Nadere informatieHELPHETTA VERSLAG JULIE 2018
HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 Inhoud WAT IS DIE #HELPHETTA-PROJEK?... 3 DOEL VAN DIE NAVORSING... 3 BEVINDINGE... 3 Demografie van meisies... 3 Ingesteldheid van meisies teenoor hulle siklus... 6 Die #HelpHetta-projek...
Nadere informatieCAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte
CAMI EDUCATION Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen 2009 150 Punte CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel:
Nadere informatie6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.
Vereenvoudiging van veeltermige eksponensiële uitdrukkings As jy die volgende breuk kry: dan weet jy mos dat jy n KGV moet kry, sodat beide die getalle onder die lyn dieselfde sal wees Die twee breuke
Nadere informatie1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?
14 Energie Wat weet ek van energie 1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde? 3. Gebruik die soorte energie in die blokkie en vul die regte
Nadere informatieHandleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur
Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie
Nadere informatieKAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO
- 1 - KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die Britse tydskrif, The Economist, het pas weer sy jongste Big Mac-indeks (Januarie 214) bekend gemaak.
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 WISKUNDE DISTRIK NAAM VAN SKOOL KLAS (bv. 6A) NAAM EN VAN TYD: 1½ uur PUNTE: 75 14 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE
Nadere informatieGRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE
SENIOR FSE GRD 9 NOVEMER 2016 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, insluitend ʼn inligtingsblad. 2 WISKUNDE (E/NOVEMER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die instruksies
Nadere informatieWISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE
WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS i WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS 1 INHOUD Inleiding...3 1. Werkstuk...4 Rye en reekse
Nadere informatieInstallasie van LPF AgriBusiness/Express 2010 LPF Systems BK
Installasie van LPF AgriBusiness/Express LPF AgriBusiness en LPF Express Gebruikers handleiding deur LPF Systems BK Index 3 Index Foreword Part I Installasie 0 4 1 Inleiding... 4 Hardew are Vereistes...
Nadere informatie