RAAMWERK VIR n KONSTITUSIE VIR n GEMEENSKAPSFORUM / ORGANISASIE VIR GEMEENSKAPSONTWIKKELING

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "RAAMWERK VIR n KONSTITUSIE VIR n GEMEENSKAPSFORUM / ORGANISASIE VIR GEMEENSKAPSONTWIKKELING"

Transcriptie

1 RAAMWERK VIR n KONSTITUSIE VIR n GEMEENSKAPSFORUM / ORGANISASIE VIR GEMEENSKAPSONTWIKKELING Hierdie konstitusie is opgestel deur die Sinodale Kommissie vir Diensgetuienis (deur lede van NG Welsyn) van die Nederduitse Gereformeerde Kerk van Noord-Kaapland. Dit mag nie verander word sonder die skriftelike toestemming van die Sinode van Noord Kaapland nie. NAAM VAN DIE ORGANISASIE/FORUM ADRES (pos-, straat-, en e-posadres) TELEFOON- EN FAKSBESONDERHEDE REGISTRASIE IN TERME VAN DIE WET OP ORGANISASIES SONDER WINSOOGMERK VISIE EN MISSIE VAN DIE ORGANISASIE (opsioneel) DOELSTELLINGS Die skryfvorm van doelstellings is om elke sin te begin met die woord "om", bv. "om gemeenskapsgebaseerde projekte te ontwikkel en te implementeer. GEBIED(E) WAARIN DIENSTE GELEWER WORD BESTUUR EN TOEREKENBAARHEID Wie is die regspersoon Is daar 'n oorhoofse/provinsiale bestuur Wie stel die bestuur van die forum/organisasie saam en hoe dikwels word 'n nuwe bestuur gekies Wie administreer die projek(te) en fondse Hoe dikwels vergader die bestuur

2 Watter gemeenskappe verteenwoordig die bestuur van die organisasie. STRUKTUUR VAN DIE ORGANISASIE Die forum/organisasie Uit wie bestaan die organisasie Hoe word iemand 'n lid van die organisasie Watter magte het lede van die organisasie, bv bepaling van beleid en personeel. Taakgroepe Vaste personeel (indien enige) STRUKTUUR EN SAMESTELLING VAN DIE BESTUURSLIGGAAM Hoeveel persone (nie minder as, nie meer as) Watter ampte (gewoonlik 'n voorsitter, onder-voorsitter, sekretaris en tesourier, addisionele lede) Vir hoe lank word die bestuursliggaam aangestel Watter groepe uit die gemeenskap then op die bestuursliggaam Bestuurslede is nie geregtig op vergoeding nie en mag nie aanspraak maak op eiendom of bates van die organisasie nie Verklaar of en watter kundigheid gesoek word in die samestelling van die bestuursliggaam Die gebruik van advieskomitees en koöpsie Die Dagbestuur: samestelling. KONSTITUERING EN DIENSTYDPERK Hoe lank bly die bestuursliggaam in plek Wanneer word dit hersaamgestel Word gebruik gemaak van nominasies Wie mag nomineer

3 Die bestuursliggaam bly funksioneer totdat die nuwe bestuur gekonstitueer is. BEEÏNDIGING VAN LIDMAATSKAP VAN DIE BESTUURSLIGGAAM Stel die omstandighede waaronder lidmaatskap beëindig mag word. Gewoonlik word die volgende items ingesluit : wanneer 'n lid 'n sekere aantal agtereenvolgende vergaderings nie bywoon sonder verskoning aan die sekretaris nie as 'n lid skuldig bevind word in 'n geregshof (in SA, of elders) aan diefstal, bedrog, vervalsing, of dergelike ernstige misdaad die lid op enige aanklag skuldig bevind word in 'n geregshof en veroordeel word tot gevangenisstraf sonder die keuse van 'n boete hy deur 'n bevoegde hof uit 'n vertrouensamp ontslaan word op grond van wangedrag wanneer sy boedel gesekwestreer of oorgegee word tot voordeel van sy skuldeisers 'n lid geestelik of liggaamlik ongeskik raak om die sake van die bestuursliggaam te behartig indien 'n personeellid op die bestuursliggaam then en nie meer die amp beklee wat hom toegang tot die bestuursliggaam gegee het nie wanneer die lid die beeld van die organisasie skade aandoen en optree tot nadeel van die organisasie. TAKE EN BEVOEGDHEDE VAN DIE BESTUURSLIGGAAM Bestuur die organisasie en sy werksaamhede Assesseer en moniteer die ontwikkeling van die organisasie en sy onderskeie taakgroepe Kies sy eie ampsdraers Gee terugvoer aan die organisasie en aan medewerkers aangaande die werksaamhede van die organisasie Lig die gemeenskap in aangaande die werk van die organisasie d m v ope dae Bestuur die organisasie se fondse en begroting Bemark die organisasie en verkry fondse Gee kwartaalliks terugvoer aan befondsers Stel huishoudelike reëls op Stel 'n besigheids- of diensplan op waarvolgens die organisasie se doelstellings uitgevoer word Keur die organisasie se begroting goed en pas begrotingsbeheer toe Stel personeel aan Skakel met die media. VERGADERINGS Algemene reëls Vergaderings van die bestuursliggaam word in komitee gehou, terwyl algemene vergaderings in die openbaar gehou word, tensy die bestuursliggaam anders besluit.

4 Skriftelike kennis van die vergadering word ten minste sewe werksdae voor die vergadering gegee. Notules word van alle vergaderings geneem. Indien lede van die organisasie nie 'n vergadering kan bywoon nie, moet vooraf verskoning aangeteken word by die sekretaris. Lede van die vergadering verlaat nie die vergadering sonder toestemming van die voorsitter nie. 'n Spesiale/buitengewone vergadering kan gereël word op versoek van die voorsitter van die organisasie of enige drie lede van die organisasie. Op 'n buitengewone vergadering word slegs daardie sake behandel waarvoor die vergadering byeengeroep is. As die vergadering voltallig is, mag besluit word om nog sake op die sakelys te plaas. By die staking van stemme het die voorsitter die beslissende stem. Vergaderings van die bestuursliggaam Kworum: helfte plus 1 Vergader kwartaalliks Dagbestuur Kworum: Helfte plus 1 Vergader maandeliks of soos bepaal Algemene Vergadering van die forum/organisasie Kworum: Helfte plus 1 Vind kwartaalliks plaas Die volgende sake is staande items op die sakelys: o Verslae van werksaamhede o Koördinasie van werksaamhede van taakgroepe o Nuwe doelstellings/uitbreiding van bestaande doelstellings o Opleiding Jaarvergadering Kworum: Helfte plus 1 Vind eenmaal per jaar plaas Gaste mag uitgenooi word na die vergadering Die volgende behoort staande sake vir die jaarvergadering te wees: o Voorsittersverslag o Finansiële verslag o Veranderinge aan die konstitusie o Verkiesing van 'n bestuursliggaam. PLIGTE VAN DIE AMPSDRAERS VAN DIE BESTUURSLIGGAAM VOORSITTER Tree op as die woordvoerder/amptelike verteenwoordiger van die organisasie/forum. Teken self of delegeer tekenmagte wat betref kontrakte, amptelike korrespondensie, notules en bedankings. Lei die bestuursliggaam in noodsituasies. Neem verantwoordelikheid vir die oplos van konflik binne die organisasie.

5 Sien toe dat taakgroepe of individue hufle verantwoordelikhede nakom. Stel die jaarverslag op en lewer dit op die jaarvergadering. Maak seker dat die jaarvergadering plaasvind. Neem verantwoordelikheid vir die alhandeling van prosesse. Sien toe dat lede van die organisasie hufleself hou by die bepalings van die konstitusie. Verpligtinge t o v vergaderings: (a) Voor vergaderings Maak seker dat die sekretaris die sakelys en notule uitgestuur het aan lede. Berei stukke vir die vergadering voor Maak seker dat fisiese reëlings vir die vergadering (venue, verversings)getref is. Sien toe dat finansiële verslae voorberei is deur die tesourier. (b) Tydens vergaderings Tree op as voorsitter van die vergadering. (c) Ná vergaderings Sien toe dat die sekretaris die besluite/opdragte van die vergadering deurgee aan lede vir uitvoering. ONDERVOORSITTER Verteenwoordig die voorsitter in lg se afwesigheid Neem die voorsitter se pligte waar in sy afwesigheid. SEKRETARIS Hou 'n lys by van die name en kontakbesonderhede van lede van die forum. Verantwoordelik vir korrespondensie namens die bestuursliggaam. Hou 'n liasseerstelsel in stand van alle rekords en korrespondensie. Stel sakelyste op vir vergaderings en gee kennis van die vergaderings. Doen voorbereidings vir vergaderings (venue, verversings), bespreek vooraf die sakelys met die voorsitter en help die voorsitter met die verloop van die vergadering. Hou die notule van vergaderings, stel lede in kennis van opdragte wat hulle moet uitvoer en voer self besluite en opdragte uit. Voer ad-hoc pligte uit in opdrag van die bestuursliggaam. TESOURIER Hou volledig rekord van alle finansiële state en korrespondensie. Stel 'n finansiële sisteem daar om te verseker dat inkomstes en uitgawes behoorlik aangeteken en gekontroleer kan word. Stel finansiële reëls daar vir die organisasie. Teken tjeks saam met twee ander lede van die bestuursliggaam. Maak seker dat geld gereeld gebank word en kleinkas toegesluit word in 'n kluis. Verseker dat die kleinkas-sisteem effektief verloop en daar behoorlike rekordhouding van uitgawes uit die kleinkas is. Help met die opstel van die begroting. Verantwoordelik vir die voorlê van uitgawes by vergaderings en doen maandeliks begrotingsbeheer. Staan die ouditeur by wanneer oudit gedoen word. Ondersoek en rapporteer die misbruik van geld. Voorsien finansiële verslae aan medewerkers.

6 ADDISIONELE LEDE Werk saam met die res van die bestuursliggaam as 'n span. Gewillig om die doelwitte van die organisasie te bevorder. Voer take deur die bestuursliggaam aan hulle opgedra, uit en gee terugvoer. Neem deel aan besprekings tydens vergaderings. FINANSIES Die bestuursliggaam moet seker maak dat 'n aanvaarde finansiële sisteem gebruik word, wat insluit boekhouding en jaarlikse oudit van boeke. Behoorlike boekhouding moet geskied en die boeke moet geoudit word deur 'n geregistreerde ouditeur wat nie 'n lid is van die bestuursliggaam nie. Die finansiële jaar loop vanaf 1 Maart tot 28 Februarie (of van April tot Maart, soos besluit). Finansiële jaarstate en ouditverslag, sowel as 'n jaarverslag word aan die Direkteur Organisasies sonder Winsoogmerk voorgel6 voor 30 September van elke jaar. Indien die organisasie fondse het om te bel8, kan dit slegs gedoen word by 'n erkende finansiële onderneming, aangedui in die Financial Institutions Act, Geen risikobeleggings mag gedoen word nie. REGSIDENTITEIT Die organisasie is 'n regspersoon met aanspreeklikheid en verantwoordelikhede. Die organisasie bestaan in sy eie reg afsonderlik van sy lede en word voortgesit al verander die lede. Die organisasie mag roerende en onroerende eiendom besit in sy naam as 'n regspersoon. Die organisasie mag kontrakte sluit, finansiële ooreenkomste aangaan, fondse insamel en administreer, self vervolg of vervolg word as 'n regspersoon. WYSIGING VAN DIE KONSTITUSIE Wysigings aan die konstitusie moet per besluit by die jaarvergadering, of 'n spesiale vergadering vir dié doel gedoen word deur twee-derdes van die lede van die organisasie. n Skriftelike kennisgewing van wysiging van die konstitusie moet aan alle lede van die organisasie besorg word twee weke voor die vergadering waarop oor die wysiging besluit moet word. ONTBINDING Die organisasie mag ontbind wanneer twee-derdes van die lede van die organisasie teenwoordig op 'n vergadering vir die doel van ontbinding, ten gunste daarvan besluit. Kennisgewing van so 'n vergadering moet ten minste 21 dae voor die vergadering aan lede besorg word en moet dit duidelik stel dat die vergadering gehou word met die oog op ontbinding en verdeling van bates.

7 Voor ontbinding moet die organisasie al sy skuld betaal. Enige bates (fondse, geboue en toerusting) sal oorgegee word aan 'n organisasie met soortgelyke doelstellings en soos geïdentifiseer op die ontbindingsvergadering. AANVAARDING VAN DIE KONSTITUSIE Gee datum waarop die konstitusie goedgekeur is en laat onderteken deur die voorsitter, ondervoorsitter en sekretaris.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN ARSO

KONSTITUSIE VAN ARSO KONSTITUSIE VAN ARSO Handeldrywend as ICO ARTIKEL 1: NAAM 1.1 Aksie Reformatoriese (Gereformeerde) Skoolonderwys handeldrywend as Instituut vir Christelike Onderwys, afgekort ICO. 1.2 ICO is ʼn regspersoon

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is: Die Hermanus Historiese Vereniging, (hierna verwys as die Vereniging). 2. GEOGRAFIESE GEBIED Die gebied sal van Voëlklip

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN DIE SCHOEMANSVILLE OEWERKLUB

KONSTITUSIE VAN DIE SCHOEMANSVILLE OEWERKLUB KONSTITUSIE VAN DIE SCHOEMANSVILLE OEWERKLUB AANHEF (2017 hersiening goedgekeur op 19 September 2017) Aangesien die Staat die deel van die Hartbeespoortdamoewer aangrensend aan Schoemansville per servituut

Nadere informatie

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag ) KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike

Nadere informatie

KONTIKI PREPRIMêRE SKOOL GRONDWET

KONTIKI PREPRIMêRE SKOOL GRONDWET KONTIKI PREPRIMêRE SKOOL GRONDWET 1. WOORDOMSKRYWINGS, WET EN REGULASIES 1.1 Die eienaar van die skool is die Kontiki Bestuursliggaam, synde die lede van die bestuursliggaam soos deur die ouers verkies.

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL 1. NAAM: Pre-Primêre Skool Senekal Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Pre-Primêre Skool Senekal (hierna genoem

Nadere informatie

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel.

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel. LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel. borgliggaam : n Liggaam of groep persone deur die beheerliggaam

Nadere informatie

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010 KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010 1. NAAM Die naam van die Assosiasie is die FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE (hierna genoem die ASSOSIASIE) 2. DOELWITTE Die Assosiasie is nie-polities

Nadere informatie

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad 40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG 1. NAAM: Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Laerskool Rustenburg 2. STATUS: 2.1 Die beheerliggaam bestuur en beheer die

Nadere informatie

1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie.

1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie. HUISHOUDELIKE REëLS : CENTURION KUNSVERENIGING 1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie. 2. Die huishoudelike reels kan onder

Nadere informatie

Eerste jaarvergadering en konstitusie

Eerste jaarvergadering en konstitusie Christen gemeenskap Hartbeespoort Eerste jaarvergadering en konstitusie Notule van die eerste algemene jaarvergadering gehou op 25 Februarie 1983 om 19h00 in die Christensentrum Meerhof 1. Opening Br Samuel

Nadere informatie

LOSKOP RUGBYKLUB GRONDWET

LOSKOP RUGBYKLUB GRONDWET LOSKOP RUGBYKLUB GRONDWET INHOUDSOPGAWE 1. NAAM 4 2. DOELSTELLING 4 3. KLEURE EN DRAG 4 4. LIDMAATSKAP 4 5. BEëINDIGING VAN LIDMAATSKAP 5 6. LEDEFOOIE 5 7. KLUBFASILITEITE 6 8. FINANSIES 6 9. JAARLIKSE

Nadere informatie

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID 1. Doelstellings In terme van afdelings 37 44 van die Suid-Afrikaanse Skole Wet 84 van 1996 is die verantwoordelikheid van die Bestuursliggaam die volgende: a) Invordering

Nadere informatie

15.3 RAPPORT 3 DIAKONALE SAKE BESTUUR VAN KINDERHUISE EN OORDRAG VAN SDDS OUETEHUISE KONSTITUSIE KINDERHUISE (Art 194)

15.3 RAPPORT 3 DIAKONALE SAKE BESTUUR VAN KINDERHUISE EN OORDRAG VAN SDDS OUETEHUISE KONSTITUSIE KINDERHUISE (Art 194) 15.3 RAPPORT 3 DIAKONALE SAKE BESTUUR VAN KINDERHUISE EN OORDRAG VAN SDDS OUETEHUISE KONSTITUSIE KINDERHUISE (Art 194) A. Ds MJ Erasmus lewer die rapport. B. Die rapport word staande die Sinode afgehandel.

Nadere informatie

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde Algemene Sinode 1998/2003 Die Algemene Sinode aanvaar dat die Belydenis van Belhar op sigself genome nie met die drie formuliere van eenheid in stryd

Nadere informatie

5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER Bylae A

5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER Bylae A 2 5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER 2017 Bylae A PROTEïENNAVORSINGSTIGTING NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU OM 13:00 OP 7 NOVEMBER 2017 PNS-KANTOORGEBOU, WOODMEAD 1. OPENING

Nadere informatie

Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie.

Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie. B. FAKULTEITSRADE WOORDBEPALING Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: Assessorlid: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie. Fakulteitsraad: Die Raad

Nadere informatie

KONSTITUSIE VIR 'N BOEREVERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is die Boerevereniging.

KONSTITUSIE VIR 'N BOEREVERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is die Boerevereniging. KONSTITUSIE VIR 'N BOEREVERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is die Boerevereniging. 2. DOELSTELLINGS 2.1. Om op ge-organiseerde grondslag as mondstuk van die plaaslike boere gemeenskap op te

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015 GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015 1. AGTERGROND: Die ordelike funksionering van Hoërskool Outeniqua hang baie af van die goeie funksionering van die beheerliggaam

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE PAARL BELASTINGBETALERSVERENIGING (Die Grondwet) - 26 Januarie 2012

GRONDWET VAN DIE PAARL BELASTINGBETALERSVERENIGING (Die Grondwet) - 26 Januarie 2012 GRONDWET VAN DIE PAARL BELASTINGBETALERSVERENIGING (Die Grondwet) - 26 Januarie 2012 KLOUSULE 1: NAAM Die naam van die Vereniging is die PAARL BELASTINGBETALERSVERENIGING / PAARL RATE PAYERS ASSOCIATION,

Nadere informatie

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76: -445- BYLAAG 11 Artikel 73 tot 82 en 117(e) van die Wet op Korrektiewe Dienste (wet 111 van 1998) Funksionering van die nuwe Korrektiewe toesig- en Paroolraad Artikel 73: - n gevonniste gevangene bly in

Nadere informatie

GRONDWET Die aanvaarde embleem mag op amptelike briewe, kledingstukke, ens., soos deur bestuur besluit, gebruik word.

GRONDWET Die aanvaarde embleem mag op amptelike briewe, kledingstukke, ens., soos deur bestuur besluit, gebruik word. GRONDWET 1. NAAM 1.1. BERG-EN-DAL VOETSLAANKLUB (hierna "klub" genoem). 2. EMBLEEM 2.1. Die aanvaarde embleem mag op amptelike briewe, kledingstukke, ens., soos deur bestuur besluit, gebruik word. 3. DOELSTELLING

Nadere informatie

KOUGA BESIGHEIDSFORUM - GRONDWET

KOUGA BESIGHEIDSFORUM - GRONDWET KOUGA BESIGHEIDSFORUM - GRONDWET 1. Naam, Kantooradres en Bedieningsgebied 1.1 Die naam van die Forum is die Kouga Besigheidsforum 1.2 Die kantooradres van die Forum sal op Jeffreysbaai gesetel wees. 1.3

Nadere informatie

Hierdie dokument is die eiendom van Oostvallei Aftree-oord Bestuursvereniging Privaatsak X99166, Garsfontein-Oos 0060, Telefoon (012)

Hierdie dokument is die eiendom van Oostvallei Aftree-oord Bestuursvereniging Privaatsak X99166, Garsfontein-Oos 0060, Telefoon (012) KONSTITUSIE Hierdie dokument is die eiendom van Oostvallei Aftree-oord Bestuursvereniging Privaatsak X99166, Garsfontein-Oos 0060, Telefoon (012) 993-9100 www.oostvallei.com INHOUDSOPGAWE Klousule Onderwerp

Nadere informatie

MATZIKAMA SAKEKAMER GRONDWET

MATZIKAMA SAKEKAMER GRONDWET MATZIKAMA SAKEKAMER GRONDWET Indeks 1. Doelstellings... 4 2. Lidmaatskap... 5 3. Gewone Lede... 5 4 Ondersteunende Lede... 5 5. Erelede... 5 6. Vriend Van Die Sakekamer... 6 7. Toetredings en -Lidmaatskapgelde...

Nadere informatie

INDEKS KONSTITUSIE VAN NEWCASTLE SAKEKAMER... 3

INDEKS KONSTITUSIE VAN NEWCASTLE SAKEKAMER... 3 KONSTITUSIE 1 INDEKS KONSTITUSIE VAN NEWCASTLE SAKEKAMER... 3 A. Doelstelling... 3 B. Lidmaatskap... 4 C. Toetredings en Lidmaatskapsgelde... 5 D. Regte van Lidmaatskap... 5 E. Beëindiging van Lidmaatskap...

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR:

GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR: GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR: GOUDVELD HOëRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee

Nadere informatie

Die volgende is die hoofde waarin die ooreenkoms verdeel is:

Die volgende is die hoofde waarin die ooreenkoms verdeel is: REGLEMENT (Regl 13 NGK/ 27 VGK) DIE KOMMISSIE VIR GETUIENISAKSIE IN KAAPLAND (WES- SUID EN OOS- KAAPLAND) VAN DIE VGK KAAPLAND, DIE NGKSA EN DIE RCA (KGA) 1. INLEIDING Die kommissie, bekend as die Kommissie

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN PAARL SAKEKAMER

KONSTITUSIE VAN PAARL SAKEKAMER KONSTITUSIE VAN PAARL SAKEKAMER N A A M Die naam van die Sakekamer is PAARL SAKEKAMER (hierna verwys as die Sakekamer ) D O E L S T E L L I N G - Die samesnoering van besighede in die Paarl - Om die sakelewe

Nadere informatie

Kleinmond Straatwag Grondwet Bladsy 1 KLEINMOND STRAATWAG / STREET WATCH. Grondwet. Konsep. Datum van inwerkingtrede:

Kleinmond Straatwag Grondwet Bladsy 1 KLEINMOND STRAATWAG / STREET WATCH. Grondwet. Konsep. Datum van inwerkingtrede: Kleinmond Straatwag Grondwet Bladsy 1 KLEINMOND STRAATWAG / STREET WATCH Grondwet Konsep Datum van inwerkingtrede: Na afloop van die Algemene Jaarvergadering waar dit goedgekeur is Kleinmond Straatwag

Nadere informatie

GRONDWET en REGLEMENTE Aangepas vanaf die oorspronklike GRONDWET soos op 12 Maart 1996.

GRONDWET en REGLEMENTE Aangepas vanaf die oorspronklike GRONDWET soos op 12 Maart 1996. GRONDWET en REGLEMENTE Aangepas vanaf die oorspronklike GRONDWET soos op 12 Maart 1996. 3/26/2015 Paarl VALLEI EISTEDDFOD HERSIENINGSDATUM: 26 Maart 2015 (Algemene Jaarvergadering) AFDELING 1 DIE GRONDWET...-

Nadere informatie

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320 KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320 MUNISIPALE KANTORE, PIKETBERG. TEENWOORDIG: LEDE VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE Rdh EB Manuel [DA] : Uitvoerende

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

GRONDWET en REGLEMENTE Aangepas vanaf die oorspronklike GRONDWET soos op 12 Maart 1996.

GRONDWET en REGLEMENTE Aangepas vanaf die oorspronklike GRONDWET soos op 12 Maart 1996. GRONDWET en REGLEMENTE Aangepas vanaf die oorspronklike GRONDWET soos op 12 Maart 1996. 03/22/2018 Paarl VALLEI EISTEDDFOD HERSIENINGSDATUM: 22 Maart 2018 (Algemene Jaarvergadering) 1 AFKORTINGS en BETEKENISSE

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER

Nadere informatie

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES LAERSKOOL DE TYGER BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES INHOUD 1. Omvang van die beleid 2. Begroting vir uitgawes 3. Goedkeuring van uitgawes 4. Reëls rondom spesifieke uitgawes 5. Oorgangsmaatreëls 6.

Nadere informatie

HOOFSTUK 9 Regspleging

HOOFSTUK 9 Regspleging HOOFSTUK 9 Regspleging Artikel 78 - Die Regbank (1) Die regterlike gesag berus by die howe van Namibië wat bestaan uit: (a) n Hoogste Hof van Namibië (b) n Hoërhof van Namibië (c) Laerhowe van Namibië

Nadere informatie

Universiteit Stellenbosch Grondwet van die Akademiese Belangeraad Soos aanvaar op 19 Maart 2009

Universiteit Stellenbosch Grondwet van die Akademiese Belangeraad Soos aanvaar op 19 Maart 2009 Universiteit Stellenbosch Grondwet van die Akademiese Belangeraad Soos aanvaar op 19 Maart 2009 1. Naam 1.1. Die naam van die liggaam wat hierdie grondwet aanneem sal die Akademiese Belangeraad (ABR) wees.

Nadere informatie

Paarl Rangers Rugby-Voetbal Klub. Gestig (1914) Grondwet en Reglimente

Paarl Rangers Rugby-Voetbal Klub. Gestig (1914) Grondwet en Reglimente Paarl Rangers Rugby-Voetbal Klub Gestig (1914) Grondwet en Reglimente 1. NAAM Die naam van die klub is en bly Paarl Rangers Rugby Voetbalklub (hierna genoem die KLUB ) 2. REGSPOSISIE Sedert die stigting

Nadere informatie

BOLAND JUKSKEI-UNIE GRONDWET

BOLAND JUKSKEI-UNIE GRONDWET BOLAND JUKSKEI-UNIE GRONDWET ARTIKEL 1 : NAAM 1.1 Die Unie sal bekend staan as die Boland Jukskei Unie met die dorp waarin die dir. administrasie woonagtig is, as die Hoofkwartier. ARTIKEL 11 : WOORDBEPALING

Nadere informatie

WESTELIKE PROVINSIE VARSWATERHENGEL VERENIGING GRONDWET

WESTELIKE PROVINSIE VARSWATERHENGEL VERENIGING GRONDWET WESTELIKE PROVINSIE VARSWATERHENGEL VERENIGING (WPVHV) GRONDWET WPVHV onderskryf en onderneem om te voldoen aan die bepalings en vereistes van die volgende wette: 1 Nasionale Sport en Ontspanning Wysigingswet

Nadere informatie

MOSSELBAAI GASTEHUIS GILDE GRONDWET. (Uitgawe 1)

MOSSELBAAI GASTEHUIS GILDE GRONDWET. (Uitgawe 1) MOSSELBAAI GASTEHUIS GILDE GRONDWET (Uitgawe 1) In gevalle waar daar verskille voorkom in die Engelse en Afrikaanse weergawes van die Grondwet word die Engelse weergawe as korrek aanvaar. 1. NAAM VAN ORGANISASIE

Nadere informatie

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003 A B C Toekenning 15 Februarie 2003 VEREISTES Die jeuglid / volwasselid moet die nodige vereiste punte behaal soos in die tabel hieronder uiteengesit. Daar is vir beide jeuglede en volwasselede n punte

Nadere informatie

GRONDWET GRAAN SA. Soos goedgekeur tydens die 2018 Kongres

GRONDWET GRAAN SA. Soos goedgekeur tydens die 2018 Kongres GRONDWET GRAAN SA Soos goedgekeur tydens die 2018 Kongres 2 INHOUD GRONDWET 1. Naam... 2. Status... 3. Doelstellings... 4. Bevoegdhede... 5. Lidmaatskap en Ledegelde... 6. Organisatoriese Samestelling...

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE SUID-AFRIKAANSE WOONWA-ASSOSIASIE

GRONDWET VAN DIE SUID-AFRIKAANSE WOONWA-ASSOSIASIE Inhoud AKTE... 1 1. NAAM... 1 2. ADRES... 1 3. AARD... 1 4. DOELSTELLINGS... 1 4.1. Algemeen... 1 4.2. In besonder om:... 1 5. DIE INKOMSTE VAN DIE ASSOSIASIE... 2 6. AANSPREEKLIKHEID... 2 7. BELANGE EN

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

Laerskool Stellenbosch

Laerskool Stellenbosch Laerskool Stellenbosch Assesseringsbeleid BESTUUR VAN KURRIKULUM Leierspan: Adjunkhoof Departementshoofde Leerareahoofde Opvoeders Pligte: Adjunkhoof Pligte word in opdrag van Leierspan uitgevoer. Sorg

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS AANVAAR: 18 September 2012 Bladsy 1 van 5 GOUDVELD-HOëRSKOOL GEDRAGSKODE VIR OPVOEDERS 1. DEFINISIES Tensy die konteks anders aandui, het uitdrukkings in hierdie

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN DIE DURBANVILLE FOTOGRAFIE KLUB

KONSTITUSIE VAN DIE DURBANVILLE FOTOGRAFIE KLUB KONSTITUSIE VAN DIE DURBANVILLE FOTOGRAFIE KLUB 1. NAAM Die Klub sal as die DURBANVILLE FOTOGRAFIE KLUB bekend staan. Die hoofkwartier van die Klub sal in Durbanville gesetel wees. 2. STATUS Die Klub sal

Nadere informatie

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te, 1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater

Nadere informatie

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur : VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON Koper(s): Opgestel deur : CRAWFORDS Posbus 25 Donkinstraat 27 BEAUFORT-WES 9670 Tel : (023) 414 2161 Faks

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

GRONDWET VAN..ROLBALKLUB..

GRONDWET VAN..ROLBALKLUB.. GRONDWET VAN..ROLBALKLUB.. AFDELING 1 SAMESTELLING, DOELWITTE EN BATES 1. NAAM Die klub sal bekend wees as. (Hierna genoem die klub ) 2. EIENDOMBESKRYWING Die klub sal geleë wees te.. 3. KLEURE Die kleure

Nadere informatie

GRONDWET VAN HOëRSKOOL HENNENMAN ONDERSTEUNERSKLUB

GRONDWET VAN HOëRSKOOL HENNENMAN ONDERSTEUNERSKLUB HOK GRONDWET VAN HOëRSKOOL HENNENMAN ONDERSTEUNERSKLUB HOK 1. NAAM: Die Ondersteunersklub, (hierin later genoem die "Klub") sal bekend staan as " Hoërskool Hennenman Ondersteunersklub " met die afkorting

Nadere informatie

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE VERWELKOMING Len Symington verwelkom almal by die vergadering. Hy dui aan dat sekere

Nadere informatie

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. Maatskappye Wet, 71 van 2008 (soos gewysig) AKTE VAN OPRIGTING VAN N MAATSKAPPY SONDER WINSOOGMERK MET STEMREG VIR LEDE

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. Maatskappye Wet, 71 van 2008 (soos gewysig) AKTE VAN OPRIGTING VAN N MAATSKAPPY SONDER WINSOOGMERK MET STEMREG VIR LEDE 1 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Maatskappye Wet, 71 van 2008 (soos gewysig) AKTE VAN OPRIGTING VAN N MAATSKAPPY SONDER WINSOOGMERK MET STEMREG VIR LEDE NAAM VAN MAATSKAPPY : PRO LIBERIS REGISTRASIENOMMER :

Nadere informatie

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer 4. BEKRAGTIGING VAN BELEID 5. HERSIENINGSDATUM VOERTUIG

Nadere informatie

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn.

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn. HUURKONTRAK Aangegaan deur en tussen ------------------------------------------------------------------------------------------- Hierna genoem die VERHUURDER aan die een kant En ----------------------------------------------------------------------------------------------

Nadere informatie

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur 1P/1.4 Registrateur Registrateur en

Nadere informatie

FPSA FISA RAADSEKSAMEN

FPSA FISA RAADSEKSAMEN FPSA FISA RAADSEKSAMEN Examination date/eksamendatum: 18 NOVEMBER 2013 Time/Tyd: 9:00 11:15 (2 ure en 15 min.) Total marks/totale punte: 50 Eksamenvraestel: TRUSTADMINISTRASIE Hierdie eksamenvraestel bestaan

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer AANVAAR: 16 September 2010 Bladsy 1 van 6 GOUDVELD-HOëRSKOOL

Nadere informatie

GRONDWET GRAAN SA. Soos goedgekeur tydens die 2016 Kongres

GRONDWET GRAAN SA. Soos goedgekeur tydens die 2016 Kongres GRONDWET GRAAN SA Soos goedgekeur tydens die 2016 Kongres 2 INHOUD GRONDWET 1. Naam... 2. Status... 3. Doelstellings... 4. Bevoegdhede... 5. Lidmaatskap en Ledegeld... 6. Organisatoriese Samestelling...

Nadere informatie

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop. 2.2 Debiteure: n Besigheid mag besluit om slegs kontant te verkoop of om ook op krediet aan kliënte te verkoop. Beide kontantverkope en kredietverkope het sekere voordele: Voordele van kontantverkope:

Nadere informatie

1. Die bylaes is n samevatting van Kodes wat deur die Algemene Raad bepaal word en nie n integrale deel van die grondwet nie.

1. Die bylaes is n samevatting van Kodes wat deur die Algemene Raad bepaal word en nie n integrale deel van die grondwet nie. 1 BYLAES 1. Die bylaes is n samevatting van Kodes wat deur die Algemene Raad bepaal word en nie n integrale deel van die grondwet nie. BYLAAG A BASIESE REELS VAN DIE KONGRES Die Agenda van die Kongres

Nadere informatie

GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME

GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME Alle beheerliggaamlede staan in ʼn vertrouensverhouding teenoor hulle skool sowel as teenoor die mense wat hulle verkies het, en het daarom ʼn vertrouensplig teenoor

Nadere informatie

Kennisgewing van Twintigste Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers

Kennisgewing van Twintigste Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers Kennisgewing van Twintigste Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers DIREKSIE BKB Beperk Registrasienr.: 1998/012435/06 D C Louw (Voorsitter) W Edmayr (Besturend) G E J Kingwill (Onder-Voorsitter) A

Nadere informatie

LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid

LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid LAERSKOOL SAAMTREK Grond-en-gebouebeleid 1. Inleiding Hierdie dokument is die grond-en-gebouebeleid van (skool)laerskool SAAMTREK, wat die skoolbeheerliggaam op (datum)4 Oktober 2014 goedgekeur het. Die

Nadere informatie

REGLEMENT VAN DIE GKSA PREDIKANTE ONDERSTEUNINGSFONDS

REGLEMENT VAN DIE GKSA PREDIKANTE ONDERSTEUNINGSFONDS REGLEMENT VAN DIE GKSA PREDIKANTE ONDERSTEUNINGSFONDS "ARTIKEL 1: NAAM, AANVANGSDATUM, STATUS, DOEL EN GEREGIS-TREERDE KANTOOR VAN DIE FONDS 1.1 NAAM EN AANVANGSDATUM Die GKSA PREDIKANTE-ONDERSTEUNINGSFONDS

Nadere informatie

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING AAN ALLE KLIëNTE Meneer WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING Die nuwe millennium het nuwe uitdagings gebring met betrekking tot globalisering en tegnologiese ontwikkeling. Alhoewel

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE ILE DE FRANCE SKAAPTELERS GENOOTSKAP VAN SUID AFRIKA

GRONDWET VAN DIE ILE DE FRANCE SKAAPTELERS GENOOTSKAP VAN SUID AFRIKA GRONDWET VAN DIE ILE DE FRANCE SKAAPTELERS GENOOTSKAP VAN SUID AFRIKA - 2 - INHOUD BLADSY WOORDOMSKYWING 4 KLOUSULES 1. Naam van die Genootskap 6 2. Doelstellings 6 3. Magte van die Genootskap 7 4. Lidmaatskap

Nadere informatie

Ouditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors

Ouditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors GEYSER & DU PLESSIS Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors Ouditdokumentasie Hierdie dokument bevat n riglyn van die dokumentasie wat die ouditspan benodig om die ouditaanstelling

Nadere informatie

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) B.5 DIE ADVERTERING EN VULLING VAN OPVOEDERPOSTE 1 5.2 Advertering 5.2.1 Die advertensie van vakatures vir opvoeders moet: 5.2.1.1 selfverduidelikend en duidelik wees,

Nadere informatie

TULI GRONDWET VAN DIE TULIBEESTELERSGENOOTSKAP VAN SUID AFRIKA

TULI GRONDWET VAN DIE TULIBEESTELERSGENOOTSKAP VAN SUID AFRIKA TULI GRONDWET VAN DIE TULIBEESTELERSGENOOTSKAP VAN SUID AFRIKA Gewysig 16 Augustus 2013 - 2 - INHOUD BLADSY WOORDOMSKYWING 4 KLOUSULES 1. Naam van die Genootskap 6 2. Doelstellings 6 3. Magte van die Genootskap

Nadere informatie

Bosveld Jagters-en Wildbewaringsvereniging

Bosveld Jagters-en Wildbewaringsvereniging Bosveld Jagters-en Wildbewaringsvereniging Posbus 83816 DOORNPOORT,0017 Sekretaresse: RINDIE PRINSLOO E-pos: johan.rindie@vodamail.co.za Voorsitter: ANDRE VAN DER MERWE Tesourier: FREDRICK ELOFF Voorgestelde

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE PUNT ITEM BLADSYNR

INHOUDSOPGAWE PUNT ITEM BLADSYNR INHOUDSOPGAWE PUNT ITEM BLADSYNR AANHEF TOT DIE GRONDWET 1. NAAM EN STATUS 1 2. MISSIE 1 3. DOELSTELLINGS 1 4. MAGTE 2 5. LIDMAATSKAP 2 5.1 GEAFFILIEERDE LEDE 2 5.2 PLAASLIKE LANDBOUVERENIGINGS 3 5.3 MUNISIPALE

Nadere informatie

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT BERGRIVIER MUNISIPALITEIT KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER POSBUS 60 PIKETBERG 7320 15 JULIE 2016 AAN: ALLE LEDE VAN DIE BURGEMEESTERSKOMITEE RAADSLEDE Uitvoerende Burgemeester Uitvoerende Onderburgemeester

Nadere informatie

Ontleding van die toepassing van die 75 beginsels van korporatiewe bestuurstoesig soos aanbeveel in die King III-verslag

Ontleding van die toepassing van die 75 beginsels van korporatiewe bestuurstoesig soos aanbeveel in die King III-verslag soos aanbeveel in die King III-verslag 1. Etiese leierskap en korporatiewe burgerskap 1.1 Die direksie moet op n etiese grondslag doeltreffende leiding gee. 1.2 Die direksie moet toesien dat die maatskappy

Nadere informatie

SA HOLSTEIN GEWYSIGDE KONSTITUSIE

SA HOLSTEIN GEWYSIGDE KONSTITUSIE SA HOLSTEIN GEWYSIGDE KONSTITUSIE 14 SEPTEMBER 1999 KLOUSULES INDEKS WOORDOMSKRYWINGS, AFKORTINGS EN UITLEG 1. NAAM VAN DIE DIERETELERSGENOOTSKAP 2. MISSIE 3. BEVOEGDHEDE EN MAGTE 4. LIDMAATSKAP 5. REGISTER

Nadere informatie

GRONDWET GRAAN SA. Aangesuiwer in April 2013 itv besluite deur die 2013 Kongres

GRONDWET GRAAN SA. Aangesuiwer in April 2013 itv besluite deur die 2013 Kongres GRONDWET GRAAN SA Aangesuiwer in April 2013 itv besluite deur die 2013 Kongres INHOUD GRONDWET BLADSY 1. Naam... 1 2. Status... 1 3. Doelstellings... 1 4. Bevoegdhede... 2 5. Lidmaatskap en Ledegeld...

Nadere informatie

AANVANG VAN N ONDERSOEK VAN BEWEERDE ONBEHOORLIKE GEDRAG

AANVANG VAN N ONDERSOEK VAN BEWEERDE ONBEHOORLIKE GEDRAG HERROEPING VAN DIE DISSIPLINÊRE REËLS INGESTEL INGEVOLGE DIE WET OP OPENBARE REKENMEESTERS EN OUDITEURS, 80 VAN 1991, EN AANVAARDING VAN NUWE DISSIPLINÊRE REËLS OP 7 JUNIE 2007 Nadat die Raad sy voorneme

Nadere informatie

ASA Grondwet. soos vasgestel op 12 Oktober 2009

ASA Grondwet. soos vasgestel op 12 Oktober 2009 ASA Grondwet soos vasgestel op 12 Oktober 2009 FAKULTEIT AGRIWETENSKAPPE Grondwet van die Agri Studente Assosiasie.. Inhoudsopgawe Artikel 1. Artikel 2. Artikel 3. Artikel 4. Artikel 5. Artikel 6. Artikel

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE SUID AFRIKAANSE PROKUREURSVERENIGING

GRONDWET VAN DIE SUID AFRIKAANSE PROKUREURSVERENIGING South African Attorneys Association Tel No: 011 662 1718 Fax No: 086 243 8288 http://www.saattorneysassociation.co.za admin@saattorneysassociation.co.za 1. AANHEF GRONDWET VAN DIE SUID AFRIKAANSE PROKUREURSVERENIGING

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) UNIVERSITEIT VAN PRETORIA REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) 1. INLEIDING Paragrawe 12 en 13 van die Statuut Van die Universiteit van Pretoria

Nadere informatie

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN PRIMêRE SKOOL GERT MARITZ INGEVOLGE ARTIKEL 18 VAN DIE SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, 1996 (84 VAN 1966) AANHEF

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN PRIMêRE SKOOL GERT MARITZ INGEVOLGE ARTIKEL 18 VAN DIE SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, 1996 (84 VAN 1966) AANHEF 1 GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN PRIMêRE SKOOL GERT MARITZ INGEVOLGE ARTIKEL 18 VAN DIE SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, 1996 (84 VAN 1966) AANHEF NADEMAAL, die Suid-Afrikaanse Skolewet 1996 voorsiening maak

Nadere informatie

WERKSPROSEDURES VAN DIE INSTITUSIONELE FORUM VAN DIE UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH

WERKSPROSEDURES VAN DIE INSTITUSIONELE FORUM VAN DIE UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH WERKSPROSEDURES VAN DIE INSTITUSIONELE FORUM VAN DIE UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH Gebaseer op 2010 Statuut Hierdie prosedures is goedgekeur deur die Institusionele Forum op 1. DEFINISIES 1.1. In hierdie

Nadere informatie

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is

Nadere informatie

2. BEHEERLIGGAAMKOMITEES: A.

2. BEHEERLIGGAAMKOMITEES: A. 1. BEHEERLIGGAAM: Die Beheerliggaam van n Skool Moet sy eie grondwet en gedragskode vir Beheerliggaamlede opstel; n afskrif van sy grondwet aan die Departementshoof voorlê binne 90 dae van sy verkiesing;

Nadere informatie

MISSIE KONSTITUSIE VAN DIE KWAZULU- NATALSE LANDBOU-UNIE

MISSIE KONSTITUSIE VAN DIE KWAZULU- NATALSE LANDBOU-UNIE MISSIE Strategies fokus Kwanalu daarop om aan alle kommersiële boere (van enige omvang) en verwante landbouorganisasies in KZN, leiding te verskaf ten opsigte van alle belangrike landbousake. Dit sal bereik

Nadere informatie

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank

Nadere informatie

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop. 2.2 Debiteure: n Besigheid mag besluit om slegs kontant te verkoop of om ook op krediet aan kliënte te verkoop. Beide kontantverkope en kredietverkope het sekere voordele: Voordele van kontantverkope:

Nadere informatie

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek

Nadere informatie

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD ONDERWERP: INVESTERING BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om Bestuur en werknemers van die Raad te help om konsekwente, effektiewe en doeltreffende investering beginsels

Nadere informatie