KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK"

Transcriptie

1 FISIESE WETENSKAPPE/V1 1 SEPTEMBER 2014 KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK PUNTE 150 TYD 3 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 3 inligtingsblaaie

2 FISIESE WETENSKAPPE/V1 2 SEPTEMBER 2014 INSTRUKSIES EN INLIGTING. 1. Skryf jou naam bo-aan jou ANTWOORDSTEL neer. 2. Hierdie vraestel bestaan uit TIEN vrae. 3. Beantwoord AL die vrae op jou ANTWOORDSTEL. 4. Jy mag 'n nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik. 5. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik. 6. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 7. JY WORD AANGERAAI OM DIE AANGEHEGTE INLIGTINGSBLAAIE TE GEBRUIK. 8. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ensovoorts waar nodig. 9. Rond jou finale numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale plekke af.

3 FISIESE WETENSKAPPE/V1 3 SEPTEMBER 2014 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Vier opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Elke vraag het slegs EEN korrekte antwoord. Skryf slegs die letter (A D) langs die vraagnommer ( ) op jou ANTWOORDSTEL neer. 1.1 John staan in n hyser en kyk na n 20 N massastuk vasgemaak aan n trekskaal wat aan die plafon van die hyser hang. Hy sien dat die lesing op die trekskaal vir n kort rukkie kleiner as 20 N is. Die korrekte beskrywing vir die beweging van die hyser in hierdie kort rukkie is... A B C die hyser beweeg nie die hyser versnel opwaarts die hyser versnel afwaarts D die hyser beweeg teen n konstante snelheid 1.2 Die gravitasiekrag wat die aarde op die maan uitoefen is... (2) A B C direk eweredig aan die afstand tussen hulle middelpunte omgekeerd eweredig aan die massa van die maan omgekeerd eweredig aan die produk van die massa van die maan en die massa van die aarde D omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand tussen hulle middelpunte. 1.3 Twee trollies, X (massa m ) en Y (massa 2m) staan op n horisontale oppervlak. Daar is n saamgeperste veer tussen die trollies soos in die onderstaande diagram getoon word. (2) Die veer ontspan. Hoe sal die momentum van die twee trollies met mekaar vergelyk? Die momentum van trollie X

4 FISIESE WETENSKAPPE/V1 4 SEPTEMBER 2014 A Sal groter wees as die momentum van trollie Y. B Sal kleiner wees as die momentum van trollie Y. C Sal dieselfde grootte wees as die momentum van trollie Y. D Sal identies wees aan die momentum van trollie Y. (2) 1.4 Die onderstaande grafiek wys hoe die posisie van n deeltjie wat reglynig in n vertikale vlak beweeg, met verloop van tyd verander. Watter EEN van die volgende snelheid-tyd grafieke hieronder beskryf die beweging van die deeltjie die beste? 1.5 n Bal word vertikaal opwaarts gegooi. Watter EEN van die volgende ten opsigte van die bal sal zero wees wanneer die bal sy maksimum hoogte bereik? : (2) A B C versnelling kinetiese energie gravitasionele potensiële energie D gewig (2)

5 FISIESE WETENSKAPPE/V1 5 SEPTEMBER Die toeter van n voertuig wat teen n konstante spoed in die rigting van n stilstaande waarnemer beweeg veroorsaak n klankgolf met n frekwensie van 400 Hz. Ignoreer die invloed van die wind. Watter EEN van die volgende frekwensies, in hertz sal die mees waarskynlike frekwensie wees wat deur die waarnemer gehoor word? A 400 B 350 C 380 D 480 (2) 1.7 Die middelpunte van twee identiese metaalsfere, elk met n lading Q is n afstand r van mekaar geplaas. Watter EEN van die volgende pare veranderings (wat gelyktydig gemak word) sal die elektriese krag wat die een sfeer op die ander uitoefen verdubbel? Afstand tussen die twee sfere Grootte van die ladings A verminder die afstand na verdubbel die lading op albei sfere B verminder die afstand na verminder die lading op die een sfeer na C verminder die afstand na verminder die lading op albei sfere na D verminder die afstand na verdubbel die lading op albei sfere (2) 1.8 Wanneer elektriese energie oor lang afstande beweeg, kan verlies aan energie beperk word deur A B C n hoë stroom en n lae potensiaalverskil n hoë potensiaalverskil en n lae stroom beide stroom en potensiaalverskil laag te hou D beide stroom en potensiaalverskil hoog te hou (2)

6 FISIESE WETENSKAPPE/V1 6 SEPTEMBER Watter EEN van die volgende grafieke is die beste voorstelling van die verhouding tussen elektriese drywing en die stroom in n gegewe ohmiese geleier? 1.10 Die twee resistors in stroombaan 1 hieronder is identies. Hulle is in serie Geskakel met n sel, emk V en weglaatbare interne weerstand. Die drywing van elke resistor is P. (2) Die twee resistors word nou in parallel geskakel soos in stroombaan 2 hieronder getoon. Die drywing van elke resistor in stroombaan 2 is. A B C 2P 4P 8P D 16P (2) Totaal: [20]

7 FISIESE WETENSKAPPE/V1 7 SEPTEMBER 2014 VRAAG 2 (BEGIN OP N NUWE BLADSY) 2.1 n Vragmotor A met n massa kg beweeg teen n KONSTANTE SNELHEID VAN 50 km h -1 terwyl dit n bakkie B, met massa kg sleep. Die enjin van vragmotor A lewer n krag van N. Die pad oefen n wrywingskrag van N op vragmotor A uit. massa massa Skryf Newton se Tweede Bewegingswet in woorde neer. (2) Teken n vrye-ligaam kragte diagram en toon AL die kragte wat op vragmotor A inwerk. Die lengte van die vektore moet hul relatiewe groottes aandui. (6) Bereken die kinetiese wrywings koeffisiëënt vir die padoppervlak. (3) Bereken die wrywingskrag wat die pad op bakkie B uitoefen. (3) Bereken die spanning in die sleeptou. (3) 2.2 Vragmotor A stop skielik. Ongelukkig het bakkie B nie remme nie en bots teen die agterkant van vragmotor A. Bakkie B kom tot stilstand. Die sleeptou breek as gevolg van die botsing Skryf die Wet van Behoud van momentum in woorde neer. (2) Bereken die spoed van vragmotor A onmiddelik na die botsing. (4) Deur van Newton se Eerste Bewegingswet gebruik te maak, verduidelik waarom dit altyd verstandig is om n ander voertuig eerder met n soliede sleepstang as n sleeptou te trek. (2) [25]

8 FISIESE WETENSKAPPE/V1 8 SEPTEMBER 2014 VRAAG 3 (BEGIN OP N NUWE BLADSY) Sandile, wat op n platform staan gooi n metaalbal vertikaal opwaarts vanaf n hoogte van 1,73 m bo die grond, in die lug op teen 8 m s -1. Die bal beweeg verby die bokant van die gebou en keer terug na Sandile se hand, steeds 1,73m bokant die grond. Ignoreer wrywing. Boonste verdieping venster 2,5 m gebou 8 m s -1 grond 1,73 m platform 3.1 Met watter spoed sal die bal na Sandile se hand terugkeer? (1) 3.2 Deur van bewegingsvergelykings gebruik te maak en NIE van energiebeginsels nie bereken die maksimum hoogte wat die bal bo die grond bereik. (4) 3.3 Indien die bokant van n venster op die boonste verdieping van die gebou n hoogte van 2,5m bokant Sandile se hand is, bereken die tyd wat dit neem, vanaf die oomblik dat dit gegooi word, totdat dit by die bopunt van die venster verby beweeg oppad terug na Sandile se hand. (5) 3.4 Neem opwaarts as positief en teken n sketsgrafiek van die posisie teenoor tyd vir die bal se beweging vandat dit Sandile se hand verlaat totdat dit in haar hand teruggeval. Dui alle relevante posisie-waardes aan. Gebruik Sandile se hand as verwysingspunt.. (5) [15]

9 FISIESE WETENSKAPPE/V1 9 SEPTEMBER 2014 VRAAG 4 (BEGIN OP N SKOON BLADSY) n Reddingshelikopter hang stil bo die grond. n Krat, massa 50 kg, met mediese voorraad word grond toe laat sak. Wanneer die krat 20 m bo die grond is het dit n snelheid van 2 m s -1. Vandaar sak die krat grond toe met n konstante versnelling, waar dit dan op die grond tot rus kom. Neem aan dat daar geen sywaartse beweging plaasvind terwyl die krat afsak nie. Lugweerstand kan NIE ignoreer word nie. meter bo grond 4.1 Definieer n nie-konserwatiewe krag.. (2) 4.2 Identifiseer TWEE nie-konserwatiewe kragte wat op die krat inwerk terwyl dit afwaarts beweeg. (2) 4.3 Teken n vrye-liggaam diagram en wys AL die kragte wat op die krat inwerk terwyl dit grond toe gesak word. (3) 4.4 Skryf neer die arbeid energie stelling in woorde. (2) 4.5 Gebruik die arbeid-energie stelling en bereken die versnelling van die krat wanneer dit grond toe gesak word. (6) [15]

10 FISIESE WETENSKAPPE/V1 10 SEPTEMBER 2014 VRAAG 5 (BEGIN OP N SKOON BLADSY) Gebruik die diagram hieronder en beantwoord die volgende vrae. 5.1 Identifiseer die mediese toestel wat in die diagram getoon word. (1) 5.2 Verduidelik kortliks hoe hierdie toestel werk en waarvoor dit gebruik word. (2) 5.3 n Brandweerwa met loeiende sirenes beweeg teen n konstante snelheid weg van n persoon wat teen die pad staan. Die persoon meet die frekwensie wat hy hoor as 90% van die frekwensie van die klank wat deur die sirene van die brandweerwa gemaak is Noem die verskynsel wat waargeneem word. (1) Indien die spoed van klank in lug 340 m s -1 is, bereken die spoed van die brandweerwa. (4) [8]

11 FISIESE WETENSKAPPE/V1 11 SEPTEMBER 2014 VRAAG 6 (BEGIN OP N NUWE BLADSY) Drie +100 µc punt ladings, A, B en C is eweredig op n reguitlyn in n vakuum gespasieer. Die ladings is n afstand van 3 cm uitmekaar soos in die skets hieronder getoon word. 6.1 Definieer elektriese veld by n punt in woorde. (2) 6.2 Skets die elektriese veldlyne geassosieer met puntlading A alleenlik. (2) 6.3 Bereken die grootte van die elektriese veldsterkte by die posisie waar puntlading B geleё is as gevolg van puntlading A alleenlik. (3) 6.4 Skryf Coulomb se Wet in woorde neer. (2) 6.5 Bereken die netto elektrostatiese krag wat deur die puntlading C ondervind word as gevolg van die ladings van A en B. (8) [17]

12 FISIESE WETENSKAPPE/V1 12 SEPTEMBER 2014 VRAAG 7 (BEGIN OP n SKOON BLADSY) Candice en Andisiwe voer n ondersoek uit om die emk (E) en die interne weerstand (r) van n onbekende battery te bepaal deur n eksperiment waarin drie resistors gebruik word. Hulle skakel ook n voltmeter en n ammeter in hierdie stroombaan. Wanneer skakelaar S gesluit word, word die volgende resultate verkry: Aantal resistors Voltmeterlesing (V) Ammeterlesing (A) 3 10, ,6 2,0 1 7,8 3,5 7.1 Skets hierdie stroombaan op jou antwoordblad. Toon in jou skets hoe die ammeter en voltmeter in hierdie stroombaan geskakel moet word. (2) 7.2 Bereken die waarde van E en r wat deur die ondersoek bepaal word deur die resultate van die ondersoek te gebruik. (7) [9]

13 FISIESE WETENSKAPPE/V1 13 SEPTEMBER 2014 VRAAG 8 (BEGIN OP N NUWE BLADSY) In die stroombaan wat hieronder voorgestel word het die battery n onbekende interne weerstand en n emk van 12 V. Wanneer die stroom deur die stroombaan vloei, toon die voltmeter wat oor die battery geskakel is n lesing van 10 V. Die voltmeter wat oor R 2 geskakel is toon n lesing van 4 V. 8.1 Verduidelik wat met die emk van n sel bedoel word. (1) 8.2 Bereken die stroom wat deur R 1 vloei. (4) 8.3 Bepaal die interne weerstand van die battery. (3) 8.4 Bepaal die weerstand van R 3. (4) 8.5 Verduidelik wat met die stroom en weerstand in die stroombaan sal gebeur indien resistor R 3 uit die stroombaan verwyder word en met n geleidingsdraag met weglaatbare weerstand vervang word. Wat sal met die lesing op V 1 gebeur? (4) [16]

14 FISIESE WETENSKAPPE/V1 14 SEPTEMBER 2014 VRAAG 9 (BEGIN OP N NUWE BLADSY) Elektriese motors word gebruik in pompe, waaiers en kompressors. Elektriese motors kan WS of GS wees. Die diagram hieronder illustreer een van hierdie tipes elektriese motors. 9.1 Watter tipe elektriese motor (WS of GS) word in die diagram illustreer? Gee n rede vir jou antwoord. (2) 9.2 Die diagramme A tot D toon vier posisies in volgorde gedurende n antikloksgewyse rotasie van die spoel in n eenvoudige WS generator Noem die fundimentele beginsel vir die funksionering van generators. (1) Wat is die doel van die sleepringe in die WS generator? (1)

15 FISIESE WETENSKAPPE/V1 15 SEPTEMBER Deur na die relatiewe posisies van die spoel in posisies A tot D te verwys, teken n ooreenstemmende grafiek van die potensiaalverskil teenoor die tyd vir een volle rotasie (A na D na A). Dui die posisies van die spoel, (deur van die letters A tot D gebruik te maak) op jou grafiek aan. (3) 9.3 n Sekere WS generator (alternator) lewer n maksimum stroom (I maks ) van 6,43 A wanneer dit aan n elektriese verwarmer met n weerstand van 48,4 Ω gekoppel word Bereken die wgk stroom (I wgk ) van die generator. (3) Bereken die maksimum potensiaalverskil (V maks ) uitset vir die generator. (5) [15] VRAAG 10 (BEGIN OP N SKOON BLADSY) Die onderstaande apparaat is gebruik om die foto-elektriese effek te bestudeer deur van n stukkie sink metaal en lig van verskillende frekwensies gebruik te maak. Gebruik die diagram hieronder en beantwoord die volgende vrae Verskaf gepaste byskrifte vir A en B in die skets. (2) 10.2 Definieer die term foto-elektriese effek. (2) 10.3 Die leerers neem waar dat wanneer lig met n golflengte van 100nm op Deel B inskyn, n lesing op die ammeter waargeneem word. Die arbeidsfunksie van die metaal wat as katode gebruik is, is 8,7 x J. Bereken die snelheid waarteen elektrone vrygestel word. (6) [10] GROOTTOTAAL [150]

16 FISIESE WETENSKAPPE/V1 16 SEPTEMBER 2014 INLIGTINGSBLAD

17 FISIESE WETENSKAPPE/V1 17 SEPTEMBER 2014

snelheid versnelling resultante krag A opwaarts afwaarts nul B geen afwaarts afwaarts C geen geen geen D geen opwaarts afwaarts

snelheid versnelling resultante krag A opwaarts afwaarts nul B geen afwaarts afwaarts C geen geen geen D geen opwaarts afwaarts INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord alle vrae, behalwe as ander instruksies gegee word. 2. Die vraestel bestaan uit TWEE afdelings AFDELING A (20 punte) AFDELING B (130 punte) 3. Nie-programmeerbare

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) 2008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, 'n 3 bladsy-gegewensbylae, 'n antwoordblad en grafiekpapier. Fisiese

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) MODEL 014 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 3 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V1 DBE/014 NSS Graad

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GRD 12 FISIESE WETENSKPPE: FISIK (VR1) SEPTEMBER 2015 TOTL: 150 TYD: 3 URE Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en 3 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/Vr1/Graad 12 2 Limpopo

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) SEPTEMBER 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) SEPTEMBER 2015 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN GRAAD 1 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) SEPTEMBER 015 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en 3 inligtingsblaaie Fisiese Wetenskappe/V1 DBE/September

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 2: Golwe, klank en lig

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 2: Golwe, klank en lig KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets : Golwe, klank en lig PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae.. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3.

Nadere informatie

Elektriese Stroombane

Elektriese Stroombane Elektriese Stroombane Definisie BEGRIP Elektriese Stroombaan Sel en Battery (Bron) Geleier Skakelaar Stroombaandiagram Serieverbinding Parallelverbinding Potensiaalverskil of Spanning Stroom Weerstand

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 . NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) SEPTEMBER 014 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan 17 bladsye en 3 inligtingsblaaie. Fisiese Wetenskappe/V1 NW/September

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 SEPTEMBER 015 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA1* Hierdie vraestel bestaan uit 0 bladsye, insluitend 3-gegewensbladsye. FISIESE WETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER

Nadere informatie

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I NSIONLE SENIORSERTIFIKT-EKSMEN NVULLINGSEKSMEN MRT 2016 FISIESE WETENSKPPE: VRESTEL I Tyd: 3 uur 200 punte LEES SSELIEF IE VOLGENE INSTRUKSIES NOUKEURIG EUR 1. ie vraestel bestaan uit 15 bladsye, 'n ntwoordblad

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 016 GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE FISIKA (VRAESTEL 1) TYD: 180 minute (3 uur) PUNTE: 150 15 bladsye + inligtingsblaaie en 1 antwoordblad GAUTENGSE

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2011 FISIESE WETENSKAPPE V1 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2011 FISIESE WETENSKAPPE V1 MEMORANDUM Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2011 FISIESE WETENSKAPPE V1 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye. 2 FISIESE WETENSKAPPE

Nadere informatie

Vir dieselfde oriëntasie van die spoel teenoor die magneetveld geld die volgende grafiek:

Vir dieselfde oriëntasie van die spoel teenoor die magneetveld geld die volgende grafiek: ir dieselfde oriëntasie van die spoel teenoor die magneetveld geld die volgende grafiek: Δϕ Δϕ Let op dat Ɛ Δt sodat as ϕ n maksimum is, is Δt n minimum. magnetise vloed (Wb) 4 2 3 4 rotasie Die potensiaalverskil

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MATHA1* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye, 3 diagramvelle en ʼn inligtingsblad.

Nadere informatie

1JJ.\j~~oe(\ Pct1cte( \)0'\ ~'fl-~.~ education [GRAAD 12] _ - ~ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

1JJ.\j~~oe(\ Pct1cte( \)0'\ ~'fl-~.~ education [GRAAD 12] _ - ~ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT education lefapha la Thuto la Bokone Bophirlma Noordwes Departement van Onderwys North West Department of Education NORTH WEST PROVINCE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT [GRAAD 12]. ~.- _ - ~ ~. ~ : FISIESE

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 1 FISIESE WETENSKPPE: FISIK (V1) FERURIE/MRT 017 PUNTE: 150 TY: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 3 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V1 E/Feb. Mrt. 017 INSTRUKSIES

Nadere informatie

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Hoërskool Strand Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November 2013 Eksaminator : Mev. P. Olivier Tyd: 2 uur Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Instruksies en inligting: 1. Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 8 BLADSYE Bladsy 1 van 8 WISKUNDE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 INSTRUKSIES: Hierdie vraestel

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE VS3 NOVEMBER 2006 PUNTE: 50 TYD: 1 uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Wiskunde/VS3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD 10 FISIESE WETENSKAPPE (VRAESTEL 2) TYD: 90 minute PUNTE: 100 10 bladsye + 1 inligtingsblad. 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (P1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (P1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (P1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 11 PUNTE: 150 TYD: 3 ure Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye saam met inligtingsblad. INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE V1 MODEL 2016 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en 1 diagramvel. Tegniese Wiskunde/V1 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

NATUURWETENSKAPPE NOVEMBER EKSAMEN

NATUURWETENSKAPPE NOVEMBER EKSAMEN GRAAD 9 TOTAAL: 100 VOORWOORD NATUURWETENSKAPPE NOVEMBER EKSAMEN Opsteller: TYD: 2 URE Hierdie vraestel is opgestel volgens die kennis en vaardighede wat in die KABV-dokument vir Graad 9 Natuurwetenskappe

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V2 NOVEMBER 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n 16 bladsy-antwoordeboek. Wiskunde/V2 2 DBE/November 2015 INSTRUKSIES

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE SENIOR FSE GRD 9 NOVEMER 2016 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, insluitend ʼn inligtingsblad. 2 WISKUNDE (E/NOVEMER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die instruksies

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 22 bladsye, ʼn datablad, formuleblad,

Nadere informatie

VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2018 NASIENRIGLYNE

VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2018 NASIENRIGLYNE VOORBEREIDENDE EKSAMEN 208 NASIENRIGLYNE FISIESE WETENSKAE: FISIKA (VRAESTEL ) (084) 3 bladsye GAUTENGSE DEARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 208 FISIESE WETENSKAE: FISIKA (Vraestel ) NASIENRIGLYNE

Nadere informatie

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT TYD: 3 UUR PUNTE: 50 WISKUNDE V Oefen vraestel: Junie 04 Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en n formule blad. INSTRUKSIES Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 01 PUNTE: 150 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 NOVEMBER 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Wiskunde/V1 2 DBE/November 2015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2009

GRAAD 11 NOVEMBER 2009 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE EERSTE VRAESTEL NOVEMBER 2009 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, ʼn datablad

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 1 FISIESE WETENSKPPE: FISIK (V1) NOVEMBER 1 PUNTE: 15 TY: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en 3 inligtingsblaaie. Fisiese Wetenskappe/V1 BE/November 1 INSTRUKSIES

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis1* Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. 2 WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 4: Materie en materiale 1

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 4: Materie en materiale 1 KLASTOETS GRAAD FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 4: Materie en materiale PUNTE: 45 TYD: uur INSTRUKSIES EN INLIGTING. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2011 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2011 FISIESE WETENSKAPPE V1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2011 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, ʼn datablad, formuleblad,

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V2 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Grafiekpapier moet aan die kandidate voorsien word. 2 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150 Wiskunde Graad 1 Vraestel 013 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae. Beantwoord

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 015 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou Wiskunde Vraestel 1: Vrae 1 Vraag 1 1.1 Los die volgende op vir x, korrek tot twee desimale plekke waar nodig. 1.1.1 x ( x + 5) = 1.1. 1.1. x < 0 x + 1. 1..1 Los gelyktydig op vir x en y as x y = 1 en

Nadere informatie

Meganiese stelsels en beheer:

Meganiese stelsels en beheer: Eenheid 6 Meganiese stelsels en beheer: ratverhouding die aantal omwentelings van een rat in verhouding tot n ander rat. Het betrekking op twee verskillende ratgroottes spoedverhouding word bepaal deur

Nadere informatie

Hoofstuk 7 Wisselstroom

Hoofstuk 7 Wisselstroom Hoofstuk 7 Wisselstroom Inleiding In gelykstroom- (G.S.) kringe, vloei die stroom altyd in een rigting. Die rede hiervoor is omdat die spanningsbron wat gebruik word om die kring te aktiveer altyd dieselfde

Nadere informatie

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, diagramvel en formuleblad.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODEL 01 PUNTE: 100 TYD: hours Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD GUTENGSE DEPRTEMENT VN ONDERWYS PROVINSILE EKSMEN JUNIE 2018 GRD 9 WISKUNDE NM VN LEERDER: GRD 9: TYD: 2 uur PUNTE: 100 18 bladsye + 1 formuleblad WISKUNDE GRD 9 2 GUTENGSE DEPRTEMENT VN ONDERWYS PROVINSILE

Nadere informatie

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Naam van leerder: Naam van skool: *7WISK* Die vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES 1. Lees al die

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 WISKUNDE DISTRIK NAAM VAN SKOOL KLAS (bv. 6A) NAAM EN VAN TYD: 1½ uur PUNTE: 75 14 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE V2 MODEL 2016 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en 1 diagramvel. Tegniese Wiskunde/V2 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is. 1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 10 Junie Eksamen 2015 : Vraestel 1 Datum : 11 Junie 2015 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1 uur Totaal : 50 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies

Nadere informatie

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2 HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 GRAAD: 11 TYD: 1 UUR EKSAMINATOR: MEJ A HERSELMAN MODERATOR: MEV R SODEN LEERDERPUNT VERWERKTE PUNT /50 /15 FORMELE TOETS 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT MATH ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT IIMVIWO ZEBANGA LESHUMI ELINANYE GRADE 11 EXAMINATIONS GRAAD 11-EKSAMEN NOVEMBER 2008 WISKUNDE EERSTE VRAESTEL

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye wat 2 diagramvelle insluit. 2 WISKUNDE V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 12 LEERDER

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 2 Lees

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel

Nadere informatie

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150 Wiskunde Graad 12 Vraestel 1 2012 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae.

Nadere informatie

Meesters vir transparante. 5.1 Vaardighede

Meesters vir transparante. 5.1 Vaardighede Meesters vir transparante 5.1 Vaardighede VAARDIGHEDE VAARDIGHEDE VIR PRAKTIESE ONDERSOEKE Tipes navorsing Ontwikkeling van die wetenskap Veranderlikes Verwantskappe tussen die veranderlikes Tabelle Vaardighede

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 SEPTEMBER 01 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA1* Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye. FISIESE WETENSKAPPE

Nadere informatie

JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10 Updated January 2015 JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10 Vak: Fisiese Wetenskap Punte: 100 Onderwyser: S. Bouwer Datum: 05/06/16 Moderator: M. Aspeling Tyd: 90 min Vraestel No.: Fisiese Wetenskap

Nadere informatie

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150 - 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/01609/0 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 160 CRESTA, 118 TEL: + (11) 46-00 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com Wiskunde

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE V1 (FISIKA) NOVEMBER 007 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, 'n datablad van 3 bladsye, 'n 1 bladsy-antwoordblad en

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 140 TYD: 2 1 2 UUR *9WISK* Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye insluitend 2 bylae. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die

Nadere informatie

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 1-EKSAMEN NOVEMBER 017 GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA Tyd: uur 00 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt. As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GRD 1 FISIESE WETENSKPPE: FISIK (V1) FEBRURIE/MRT 009 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, 3 gegewensbladsye en 1 antwoordblad. Fisiese Wetenskappe/V1

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 WISKUNDE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees sorgvuldig deur

Nadere informatie

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Hoërskool Strand Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November 2013 Eksaminator : Mev. P. Olivier Tyd: 2 uur Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Instruksies en inligting: 1. Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos Instruksies: 1. Hierdie vraestel bestaan uit twee afdelings en 10 bladsye: 1.1 Afdeling A: Kortvrae

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8 ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 01 GRAAD 8 TOTAAL : 100 TYD : UUR Totale bladsye insluitende voorblad : 7 Wiskunde Graad 8 Junie 01 INSTRUKSIES EN INFORMASIE 1. Die vraestel bestaan

Nadere informatie

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1 HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 016 TOTAAL: 150 Eksaminator: P. Olivier INSTRUKSIES: GRAAD 11 VRAESTEL 1 TYD: 3UUR Moderator: E. Loedolff 1. Rond af tot desimale plekke, waar nodig.. n Goedgekeurde

Nadere informatie

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS i WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS 1 INHOUD Inleiding...3 1. Werkstuk...4 Rye en reekse

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2 1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 11 Junie Eksamen 2016 Vraestel 2 Datum : 13 Junie 2016 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies

Nadere informatie

KWARTAAL 1 ONDERWERPE INHOUD, BEGRIPPE EN VAARDIGHEDE CAMI - SLEUTELS

KWARTAAL 1 ONDERWERPE INHOUD, BEGRIPPE EN VAARDIGHEDE CAMI - SLEUTELS CAMI Wetenskap KABV Skakels Graad 10 KWARTAAL 1 ONDERWERPE INHOUD, BEGRIPPE EN VAARDIGHEDE CAMI - SLEUTELS Transversale pulse in 'n tou of veer Puls, amplitude Definieer 'n puls. Definieer 'n transversale

Nadere informatie

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

WISKUNDIGE GELETTERDHEID TOTAAL: 150 TYD: 3 uur WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 12 BLADSYE Bladsy 1 van 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

Nadere informatie

Uitgegee deur: Tel: / Faks: Epos:

Uitgegee deur: Tel: / Faks: Epos: Ander boeke in dié reeks Waarskuwing!! Alle regte voorbehou volgens die Suid-Afrikaanse kopiewet. Geen gedeelte van hiedie boek mag gereproduseer word deur fotokopiëring of enige ander metode sonder skriftelike

Nadere informatie

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 EKSAMINATOR: L VENTER TYD: 1 UUR MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 INSTRUKSIES 1. Beantwoord ALLE VRAE op FOLIOPAPIER 2. Nommer jou vrae korrek

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2010 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2010 FISIESE WETENSKAPPE V1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2010 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 22 bladsye, ʼn datablad, formuleblad,

Nadere informatie

JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD

JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 11 Vak: FISIESE WETENSKAPP Punte: 150 Onderwyser: CM Pillay Datum: Moderator: S. Bouwer Tyd: 2 ure Instruksies: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Maak

Nadere informatie

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam

Nadere informatie

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur - 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 1260 CRESTA, 2118 TEL: +27 (11) 476-2020 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE NASIONALE SENIO SETIFIKAAT GAAD 11 NOEMBE 013 ELEKTIESE TEGNOLOGIE PUNTE: 00 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye insluitende ʼn formuleblad. ELEKTIESE TEGNOLOGIE (NOEMBE 013) INSTUKSIES EN

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10 jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit. PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESERING 2014 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PUNTE: 75 TYD: 90 minutes PROVINSIE DISTRIK NAAM VAN SKOOL EMIS-NOMMER (9 SYFERS) KLAS (bv. 6A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM

Nadere informatie

EKURHULENI NOORD DISTRIK

EKURHULENI NOORD DISTRIK EKURHULENI NOORD DISTRIK WISKUNDE GRAAD 8 NOVEMBER EKSAMEN 2017 DATUM: NOVEMBER 2017 TYD: 2 UUR TOTAAL: 100 NAAM VAN LEERDER: GRAAD 8: Vraagnommer 1 2 3 4 5 6 7 Totaal Totale punte 10 17 6 26 19 11 11

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 10 November Eksamen 2015 : Vraestel 2 Datum : 9 November 2015 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ - uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Hierdie

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *MLITA1* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye, insluitende

Nadere informatie

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 10 1STE SESSIE VRAESTEL 2 18 JUNIE 2015 EKSAMINATOR: ME H BEUKES TOTAAL: 50 MODERATOR: ME R VAN NIEKERK TYD: 1 UUR INSTRUKSIES 1. Beantwoord vrae 1 en

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN NASIONALE SENIOR SERIFIKAA EKSAMEN WISKUNDE VRAESEL 1 GRAAD 10 OKOBER / NOVEMBER EKSAMEN 01 PUNE: 100 YD: URE Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye INSRUKSIES EN INLIGING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie PUNTE: 40 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer

Nadere informatie

CAMI Wetenskap. KABV Fisika Skakels Graad 11

CAMI Wetenskap. KABV Fisika Skakels Graad 11 CAMI Wetenskap KABV Fisika Skakels Graad 11 KWARTAAL 1 ONDERWERPE INHOUD, BEGRIPPE EN VAARDIGHEDE CAMI - SLEUTELS Vektore in twee dimensies Resultante van loodregte vektore Resolusie (of oplos) van 'n

Nadere informatie

Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies *

Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies * OpenStax-CNX module: m39665 1 Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies * Free High School Science Texts Project This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution

Nadere informatie

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing.

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing. GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 1. 1 Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. a) Ons hoofbron van energie is plante. b) Daar bestaan net een soort energie. c) Energie word in plante gestoor.

Nadere informatie

EKURHULENI NOORD DISTRIK

EKURHULENI NOORD DISTRIK EKURHULENI NOORD DISTRIK MEMO TEGNOLOGIE GRAAD 8 PUNTE : 60 TYD : 1 uur 30 min SPESIFIEKE DOELWITTE TEGNOLOGIESE PROSES EN VAARDIGHEDE 50% TEGNOLOGIESE KENNIS 30% TEGNOLOGIESE IMPAK OP DIE OMGEWING EN

Nadere informatie

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel I Rekord eksamen Punte

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel I Rekord eksamen Punte CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com CAMI

Nadere informatie

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel. Natuurwetenskappe Vraestel 15 Graad 7 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Nadere informatie

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek * OpenStax-CNX module: m31468 1 Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1

Nadere informatie