1 KIDDO REËLS EN REGULASIES /

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "1 KIDDO REËLS EN REGULASIES /"

Transcriptie

1 1 KIDDO REËLS EN REGULASIES / kiddokleuter@mweb.co.za Die doel met ons skool is om n veilige en stimulerende omgewing vir u kind/kinders te skep, wetende dat hulle die beste sorg ontvang. Om die kleuterskool doeltreffend te laat funksioneer. Is dit nodig dat u die volgende regulasies deeglik lees en nakom. 1. VEILIGHEIDS MAATREËLS Vir ons kinders se veiligheid: Die skool moet telefonies of per brief in kennis gestel as n ander persoon u kind by die skool kom afhaal. Geen persoon sal toegelaat word om n kleuter af te haal by die kleuterskool sonder toestemming van die ouers nie. Kinders mag nie voor die hek afgegee word nie, hulle moet deur n volwassene by die klas afgee word. Alle ouers of gemagtigde persone is self verantwoordelik vir hul kind/kinders vanaf die oomblik wat hulle afgehaal word op die speelterrein of in die klasse. Maak seker dat die kinders nie vooruit na die hek hardloop nie aangesien daar wel n kans is dat hulle by die hek kan uit glip. Die skool aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige beserings wat by skool op gedoen word nie. Medikasie: Alle medikasie moet afgegee word in die Kantoor. Alle medikasie moet in die medikasie boek aangeteken word, wat ook beskikbaar sal wees in die kantoor waar medikasie afgegee en aangeteken word. Alle Medikasie moet duidelik gemerk. Antibiotika word volgens Dr. / Apteek voorskrifte gegee. Ouers moet Personeel in kennis stel wanneer dit gegee moet word. Siektes: Volgens die Wet op Gesondheid van 1977 mag geen kleuterskool n kind toelaat met n aansteeklike siekte nie, eers wanneer die siekte toestand opgelos is, sal die kind weer toegelaat word. Geen siek kinders sal toegelaat by die kleuterskool, en daar word van u verwag om u kind dadelik te kom afhaal. U sal telefonies gekontak word as u kind siek word by die kleuterskool. U kind moet eers ten volle herstel het voor hy/sy weer by die kleuterskool toegelaat sal word. Die Kleuterskool sal aandring op n doktersbrief as daar enigsins getwyfel word of u kind ten volle herstel het van hy/sy siekte. Stel die kleuterskool asb. so vinnig moontlik in kennis as u kind n aansteeklike siekte het sodat alle ouers so vinnig as moontlik ingelig kan word. 2. ADMINISTRATIEWE INLIGTING EN REËLS ALGEMEEN Kantoor ure is vanaf 6:30 tot 17:30 As die kantoor nog gesluit is in die oggend, betaal Asb. gerus in die middae. Alle telefoonnommers en adresveranderings moet skriftelik by die kantoor verander word. As u enige navrae het of probleme ondervind doen gerus navrae in die kantoor by die volgende persone: Eienares Thea Kruger Hoof - Amanda Neveling Sekretaresse - Veranell van der Walt

2 2 Die skool is in samewerking met: Arbeidsterapeut Sielkundige Spraakterapeut Vir meer inligting oor die bogenoemde dienste kontak gerus die hoof. Boekies mag nie gebruik word om u skriftelike kalender maand kennis te gee nie, aangesien die Kantoor en Bestuur geensins in aanraking kom met die boekies nie. Alle omsendbriewe moet asb. gelees word aangesien dit n belangrike kommunikasie medium is en moet asb. altyd beantwoord word. BESOEKTYE EN TELEFOONOPROEPE Skakel gerus u kind se klasonderwysers na 10:30 in die oggend om n afspraak te reël, as u haar wil sien. Ouers moet asb. in ag neem dat die kantoor personeel verkieslik so min as moontlik die kantoor moet verlaat. ETENSTYE: BABAS EN PEUTERS (EENDJIE-, HASIE-, EN BYTJIESKLAS Ontbyt 07:30 08:15 Middagete 11:30-12:15 KLEUTERS (BEERTJIE-, LEEUTJIE=, PAPEGAAITJIE-,EN DOLFYNTJIEKLASSE Ontbyt 07:30 08:15 Middagete 11:45-12:30 Ontbyt en middagete sal slegs gedurende bogenoemde tye bedien word, geen uitsonderings sal gemaak word nie. GEEN lekkergoed word toegelaat tensy daar vir die hele klas gebring word nie. SKOOLURE: Skoolure is vanaf 06:30 vm tot 17:30 nm Die kleuterskool maak 06:30 oop en geen kind sal voor die tyd ontvang word nie. Die kleuterskool het ongelukkig nie personeel wat na 17:30 op aanddiens is nie. Tref asb. vroegtydig n reëling met n familielid of vriend indien u weet u gaan nie in tyd wees om u kind af te haal nie. As u kind na 17:30 nm afgehaal word sal daar n R50.00 boete gehef word vir elke ½uur. HALFDAG: Alle halfdag kinders moet afgehaal word tussen 12:30 nm en op die laaste 13:15 nm. As u kind na 13:15 nm afgehaal word sal daar n R50.00 boete gehef word vir elke ½uur. VAKANSIES Die skool sal gesluit wees op Publieke vakansie dae, ingesluit ekstra dae wat gewoonlik val oor n langnaweek waarop die skole sluit. Die skool sal ook gesluit wees vanaf 15 Desember tot ongeveer die eerste Woensdag na die eerste naweek in die nuwe jaar. U sal in kennis gestel word as die skool op enige ander dag gesluit sal wees.

3 3 3. SKOOLFOOIE MAANDELIKSE SKOOLFOOIE Voldag beloop R per maand Halfdag beloop R per maand Bankbesonderhede is STANDARD Bank Montana. Tak Kode: Rekno Maandelikse fooie is streng vooruit betaalbaar voor of op die 1ste van elke maand. Fooie is elke maand betaalbaar ongeag of u op vakansie gaan. Verhoging van skoolfooie geskied elke jaar aan die einde van Februarie. Geen skoolgeld of Buitemuurse aktiwiteit gelde sal ontvang word in u kind se boekie of deur die personeel. Gelde mag slegs deur kantoor personeel ontvang word. Ons neem geen verantwoordelikheid vir gelde wat in die boekies geplaas word nie. Boetes vir laat betalings sal streng toegepas word vir ouers wat na die 2de van n maand betaal. Indien skoolgelde nie voor of op die 1ste van elke maand betaal word nie, behou KIDDO die reg voor om toegang te weier. INSKRYWINGSFOOI n Inskrywingsfooi van R per kind is betaalbaar met die inskrywing van u kind by KIDDO KLEUTERSKOOL en is nie terugbetaal wanneer u kind die skool verlaat nie. ONTWIKKELINGS TOERUSTING FOOI: Die ontwikkelings toerusting fooi is verpligtend vir al die kinders in KIDDO KLEUTERSKOOL. Die bedrag R wat betaal word, is veranderbaar deur die jaar. n Ontwikkelings toerusting fooi is elke eerste kwartaal van die jaar betaalbaar en word prorata uitgewerk wanneer u kind begin gedurende die jaar. Die Ontwikkelings toerusting fooi word aangewend vir u kind se gebruik. Die toerusting wat aangekoop word bly die skool se eiendom. Indien u kind die skool verlaat gedurende die eerste kwartaal en u het al n betaling gemaak sal die kleuterskool nie die gelde terug betaal nie. BUITEMUURSE AKTIWITEITE: Buitemuurse aktiwiteite is nie verpligtend nie. Buitemuurse aktiwiteite word aangebied in skool ure. Ouers is verantwoordelik vir die betalings van Buitemuurse Aktiwiteite. Buitemuurse aktiwiteit gelde kan in die posbusse in die kantoor gegooi word, die skool vat nie verantwoordelikheid vir die gelde nie. Alle gelde moet in n toegeplakte koevert geplaas word met u kind se naam en van op die koevert geskryf.

4 4 DIE VOLGENDE BUITEMUURSE AKTIWITEITE WORD BY KIDDO KLEUTERSKOOL AANGEBIED: PLAYBALL Paaiement beloop R390 per kwartaal Administrasie beloop R70 per jaar DANCE STUDIO (Ballet en Moderne dans) Klasfooie beloop R130. per maand vir ballet of R160.per maand vir beide Ballet en Moderne dans. BEAUX ARTS KIDZ / POTTEBAKKERY R510. per skooltermyn Administrasie fooi beloop R120.per jaar SWEM Vervoer ingesluit KIDS COMPUTER ON WHEELS Klasfooie beloop R p/m MONKEYNASTIX (Gimnastiek) Paaiement beloop R410per kwartaal R135.00Administrasie fooi MUSIKIDS Paaiemente beloop R450.per kwartaal RUGGA KIDS Paaiemente beloop R375. per kwartaal Administrasiefooi R80.00 KRIEKET Paaiemente beloop R150.per kwartaal Administrasiefooi R110 KARATIE R150 per Maand KINDER KINETIKA R240 per Maand Administrasiefooi R150.00

5 4. ALGEMENE INLIGTING BOEKIESTELSEL 5 Elke ouer moet n n A5 swartband boekie (R20) (192 bladsye), op die eerste dag van skoolbywoning. Boekies mag nie gebruik word om u skriftelike kalender maand kennis te gee nie aangesien die personeel in die Kantoor en Bestuur geensins in aanraking kom met die boekies nie. Boekies mag nie gebruik word om reëlings met Kantoor of Bestuur te tref nie. Daar mag geen gelde in die boekies wees nie. Die boekie word gebruik vir omsendbriewe en goeie kommunikasie tussen personeel en ouers. Die boekie sal daagliks behalwe Vrydae in u kind se tas geplaas word. Die boekie moet elke oggend skool toe gestuur word. Kyk asb. mooi na die boekies want dit word met baie liefde oorgetrek. MATRAS OORTREKSELS Elke kind moet 2 matras oortreksels saambring op die eerste dag van skool bywoning. Die matras van die matras oortreksel is 65cm x 125cm (werk soos n Kussingsloop) Die oortreksel sal elke Vrydag huis toe gestuur word om gewas te word. As u probleem ondervind met die maak van oortreksels, kan u gerus by die Kantoor navraag doen. TASSE EN SAKKE MAAK ASB SEKER DAT U KIND SE TAS DUIDELIK GEMERK IS Tasse moet asb. nie groter as 40cm x 25cm wees nie. U kind moet elke dag n tas skool toe bring sodat u kind se boekie, klere, skoene ens. nie weg kan raak nie. VERLORE GOEDERE Alle klere, skoene, tasse, sakke, doeke, bababottels ens. moet duidelik gemerk word met u kind se noemnaam en van. Geen verantwoordelikheid sal aanvaar word vir enige artikels insluitend juweliersware, speelgoed en haarknippies nie. Ongelukkig sal daar nie tyd afgestaan kan word om verlore goedere op te spoor nie. Maak asb. seker dat u kind se tas ten alle tye duidelik gemerk is. OPVOEDKUNDIGE UITSTAPPIES Die skool onderneem en reël opvoedkundige uitstappies waarvan u in kennis gestel sal word. n Vrywarings vorm moet voltooi word voor u kind toegelaat sal word om uitstappies mee te maak. As daar ingestem is dat u kind n uitstappie mag meemaak en u kind kan dit nie bywoon nie ongeag van wat die rede is, sal daar geen terugbetaling gemaak word nie. KLEREDRAG Verkieslik ou huisklere en geen skoene in die somer. Skoene in die winter. n Ekstra stel klere is verpligtend vir alle kinders. VERJAAARSDAE Ouers is welkom om partytjies by die skool te hou. Ouers en gaste is baie welkom om die partytjie by te woon Onderwyseres moet vooraf geraadpleeg word rakende watter tyd in die oggend geskik sal wees om die partytjie te hou aangesien die klasse n dag program volg. Wat beplan word. n Springkasteel is te huur teen R Navrae in die Kantoor.

6 5. SKOOLBENODIGHEDE DIE VOLGENDE MOET SKOOL TOE GESTUUR WORD MET DIE EERSTE DAG VAN KLEUTERSKOOL BYWONING:- 6 ALLE ITEMS MOET DUIDELIK GEMERK WEES PEUTER / TOILET ONDERRIGTING: 4 x broekies / panties (dogters) 4 x onderbroeke (seuns) 2 x stelle klere BYTJIE / BEERTJIE KLAS : 1 x per maand Wetwipes (vir gesiggies) 1 x hardeband boekie(192 bladsye) 2 x matras oortreksels 1 x kombers 6 x pakke Tissues per jaar HONDJIE KLAS: 1 x hardeband boekie (192 bladsye) 2 x matras oortreksels 1 x kombers 1 x waslap 2 x Pakke Tissues per jaar 1 x boude salf elke maand 2 x pakke per maand Wetwipes (vir boudjies en gesiggies) EENDJIE KLAS: 9-18 Maande 1 x Hardeband boekie (192 bladsye) 2 x Matras oortreksels 1 x Kombers 1 x Pakke Tissues per maand 1 x boude salf per maand Formule melk (Borsmelk) Sap ± 4 2x Ekstra stelle kleertjies bottels 2 x Pakke per maand Wetwipes (vir boudjies en gesiggies) BABA EENDJIE KLAS: 3 9 Maande 2x Pakke per maand Wetwipes (vir boudjies en gesiggies) 1 x hardeband boekie (192 bladsye) 2x Ekstra stelle kleertjies 1 x kombers 4 Rolle Baby Soft toiletpapier Babaroom Spoegdoeke Borslappies 1 x Groot boude salf per maand Formule melk (Borsmelk) Sap ± 4 bottels Oorstokkies opsioneel Ekstra Medisyne (Kramp, koors, tande ens) Ouers moet hulle eie doeke op n daaglikse basis voorsien n Minimum van 6 weggooi doeke moet daagliks voorsien word. Ekstra doeke moet by die skool agterbly vir ingeval daar n noodgeval is. Een bottel of beker moet by die skool bly wat duidelik gemerk is. Ouers moet hul babas se eie formule melk voorsien en eerste bottel klaar gemaak hê.

7 7 KLEUTERS DIE VOLGENDE MOET SKOOL TOE GESTUUR WORD MET DIE EERSTE DAG KLEUTERSKOOL BYWONING ALLE ITEMS MOET DUIDELIK GEMERK WEES LEEUTJIE / PAPEGAAITJIES / DOLFYNTJIE KLAS: 6 x pakke per jaar Wetwipes (vir gesiggies) 2 x matras oortreksels 1 x hardeband boekie (192 bladsye) 1 x kombers 1 x waslap 2 x tissues per jaar 2l Roomysbak 1 x Stel ekstra klere OORSKUIF NA DIE VOLGENDE KLAS: Kinders sal slegs na n volgende klas geskuif word, indien dit die hoof se goedkeuring wegdra. Dit sal nie oorweeg word om kinders van klas te verskuif na September nie. (Slegs met hoof se goedkeuring) Kwalifikasies van Personeel: Dit is vir die Bestuur van Kiddo Kleuterskool baie belangrik dat ons kleuters se onderwyseresse oor die regte kwalifikasies beskik. Aangesien min instansies se personeel oor die regte kwalifikasies beskik en ons kinders daaronder ly. Ons personeel se kwalifikasies is beskikbaar teen die muur by die ingang van die skool. Baie dankie vir die navrae

Inligtingshandleiding

Inligtingshandleiding Inligtingshandleiding Die Plaasklonkies Motto Waar ons speel-speel leer Die Plaasklonkies Missie By Plaasklonkies streef ons daarna om n atmosfeer te skep waarin kinders kan leer deur spel. Ons wil graag

Nadere informatie

Yinlanstraat 4 Crèche phone: Vredekloofhoogte Patricia Cell: Brackenfell Adie Cell: INSKRYWINGSVORM

Yinlanstraat 4 Crèche phone: Vredekloofhoogte Patricia Cell: Brackenfell Adie Cell: INSKRYWINGSVORM INSKRYWINGSVORM Datum van toelating...... Halfdag / Voldag sorg verlang?...... Van en volle name van kind...... Noemnaam van kind...... Geboortedatum...... Woonadres...... Telefoon (Huis)... e-pos:...

Nadere informatie

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede

Nadere informatie

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit. Bladsy 1 van 5 BAMBI LYTTELTON NASORGSENTRUM Telefoon: (012) 664 5275 Navrae: Mev. E.J. Brummer Bambi Lyttelton Nasorgsentrum 218 Retieflaan Lyttelton INSKRYWINGSVORM Die Bambi Lyttelton Nasorgsentrum

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

Sonskynhoekie Kleuterskool Babakamer Inligting

Sonskynhoekie Kleuterskool Babakamer Inligting Spreuke 16:9 n Mens beplan sy pad, maar die Here bepaal hoe hy loop. 1 Hierdie is ons Leerplek Speelplek - Lekkerplek Beste ouer, Baie dankie dat u ons vertrou met u kosbaarste besitting! Ons wil net die

Nadere informatie

Tjokkerjol Speelgroepie

Tjokkerjol Speelgroepie Ooreenkoms Tussen Tjokkerjol Speelgroepie En (hierna genome die Ouer) Aangesien die Ouer begerig is dat haar/sy kind bedags versorg word deur Tjokkerjol Speelgroepie; en aangesien Tjokkerjol Speelgroepie

Nadere informatie

Norienes Kleuterskool Inligtingstuk Babas en Peuters

Norienes Kleuterskool Inligtingstuk Babas en Peuters Norienes Kleuterskool Inligtingstuk Babas en Peuters Speel, leer en groei saam na n blink toekoms! Werk en Wen Dit is ons skool so mooi Waarheen ons al die Norienes-maats nooi, Waar jy self kan speel,

Nadere informatie

Norienes Kleuterskool Inligtingstuk Babas en Peuters

Norienes Kleuterskool Inligtingstuk Babas en Peuters Norienes Kleuterskool Inligtingstuk Babas en Peuters Speel, leer en groei saam na n blink toekoms! Werk en Wen Dit is ons skool so mooi Waarheen ons al die Norienes-maats nooi, Waar jy self kan speel,

Nadere informatie

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool? AANSOEK VORM Registrasie datum 1.KIND(ERS) Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool? Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool? Noemnaam Geslag Geboorte

Nadere informatie

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die

Nadere informatie

Ons Prospektus 1. WELKOM

Ons Prospektus 1. WELKOM Ons Prospektus 1. WELKOM n Hartlike welkom by die Miershoop Naskool Sentrum! Ons wil die vertroue uitspreek dat u kind gelukkig in ons naskool sal wees en u ten alle tye verseker sal wees van kwaliteit

Nadere informatie

GRENSIES PETITE DAGSORGSENTRUM Muirstraat 12A Mediasentrum Tel/Faks Sel INSKRYWINGSVORM

GRENSIES PETITE DAGSORGSENTRUM Muirstraat 12A Mediasentrum Tel/Faks Sel INSKRYWINGSVORM GRENSIES PETITE DAGSORGSENTRUM Muirstraat 12A Mediasentrum Tel/Faks 043-7229278 Sel. 072 3855 147 Web adres: www.grensies-petite.co.za e-pos: grensies-petite@telkomsa.net INSKRYWINGSVORM - 2015 KIND SE

Nadere informatie

Kontrak MISSIE TOELATINGSVEREISTES

Kontrak MISSIE TOELATINGSVEREISTES Kontrak MISSIE Die Bestuur van Kleuterskool Eugene Marais streef na die lewering van gehalte diens deur die daarstelling van n kindervriendelike fasiliteit waar elke kind veilig, gelukkig en geborge voel

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

H/V Weir & Gustav Adolfstrate Pretoria Tuine Posbus Hercules 0030 E-pos: Tel: (012) Faks: (012)

H/V Weir & Gustav Adolfstrate Pretoria Tuine Posbus Hercules 0030 E-pos: Tel: (012) Faks: (012) H/V Weir & Gustav Adolfstrate Pretoria Tuine Posbus 48007 Hercules 0030 E-pos: groenienessie@gmail.com Tel: (012) 379-6260 Faks: (012) 379-1949 Inligtingstuk Groenie Nessie Kleuterskool word bestuur deur

Nadere informatie

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE CK97/44692/23 SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE Sandrastraat 585, Garsfontein x 11. Tel. 012 998 6679 E-pos: snipper@8tamail.com Carla van Zyl: 0833203390 en...(hierna

Nadere informatie

Dinky Dots. Pauline Spruijt 365 Garsfontein. Waar kleuter nog kleuter bly!

Dinky Dots. Pauline Spruijt 365 Garsfontein. Waar kleuter nog kleuter bly! Dinky Dots 083 444 7240 Pauline Spruijt 365 Garsfontein Waar kleuter nog kleuter bly! Dinky Dots is n klein intieme kleuter, peuter en baba mini-kampus. Ons hou ons getalle min vir optimale aandag en ontwikkeling.

Nadere informatie

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring Reëls en Regulasies 1. Doel van die sentrum Die doel van die huiswerk sentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van wie se ouers

Nadere informatie

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 AANSOEK

Nadere informatie

Morsjorsie Reëls. Die Doel van Skool Reëls

Morsjorsie Reëls. Die Doel van Skool Reëls Morsjorsie Reëls Die Doel van Skool Reëls Die Doel van Skool Reëls En hoekom Jy as Ouer daarby moet hou... 1. Skool Reëls is ontwerp om 'n skool meer effektief en doeltreffend te maak. 2. Skoolreëls word

Nadere informatie

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL LEERDER INLIGTING LEERDER REGISTRASIEVORM 20... Voltooi met 'n swart pen asb. Volle name: Van : Noemnaam: Geboortedatum: 20 / / ID Nommer: Nasionaliteit RSA Ander: Kerkverband

Nadere informatie

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin) IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin) Ek/Ons, die ondergetekende(s) (VOOG / GUARDIAN) VADER: MOEDER: (hierin later na verwys as Die Ouer ) ID NOMMER: ID NOMMER:

Nadere informatie

VERFKWASSIE INLIGTINGSTUK VIR BABA S 2015

VERFKWASSIE INLIGTINGSTUK VIR BABA S 2015 1 VERFKWASSIE INLIGTINGSTUK VIR BABA S 2015 2 VERFKWASSIE Verfkwassie het voorheen bekend gestaan as Daantjie Kat Kleuterskool. Sedert Oktober 1999 staan die kleuterskool as Verfkwassie bekend. Die skooltjie

Nadere informatie

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie. STUDIESENTRUMBELEID 1. Doel van die sentrum Die doel van die studiesentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van Kroonheuwel Primêre Skool wie se ouers voldag werksaam is en nie

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR. 4 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 4-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 4-onderwysers aan die leerders, en

Nadere informatie

Paarlstraat 2124 Fax: Modelpark Uitbreiding 12 Cell:

Paarlstraat 2124 Fax: Modelpark Uitbreiding 12 Cell: Paarlstraat 2124 Fax: 086 659 0408 Modelpark Uitbreiding 12 Cell: 082 840 4091 EMALAHLENI 1035 Liewe Ouers, Baie welkom by Vinkel & Koljander. Ons sal ten alle tye u kind veilig laat voel en hom/haar stimuleer

Nadere informatie

KONTRAK VIR TOELATING

KONTRAK VIR TOELATING KONTRAK VIR TOELATING Tussen Skitterland Montessori Skool (hierna genoem die Skool) EN Volle naam en van van vader Identiteitsnommer Volle naam en van van moeder Identiteitsnommer (hierna genoem die ouers)

Nadere informatie

MIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS

MIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS MIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS TARIEWE VIR 2018 PERSONEEL: R750 per kwartaal per kind Gr 1: Alta van Heyningen 073 170 5974 Gr 1: Elana Schoeman 072 204 6779 Gr 2: Lynette Pretorius 072 099 7887 Gr 2 & 3

Nadere informatie

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM: KANTOORGEBRUIK 0 AANSOEKVORM VIR TOELATING TOT UNIKA PREPRIMÊR TEL.: 0 888 6 FAKS : 086 68 9600 EPOS: unikapp@wbs.co.za WEBADRES: www.unika.co.za LOCKSLEYWEG ROBINDALE POSBUS 99 PINEGOWRIE VIR FINANSIËLE

Nadere informatie

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.

Nadere informatie

Laerskool Horison Graad

Laerskool Horison Graad Laerskool Horison Graad 1 2017 Laerskool Horison Tel: (011) 763-5630/17 Fax: (011) 763-6355 Webwef: www.horison.co.za E-posadres: hoof@horison.co.za Geagte Ouers Baie welkom aan u en u kind(ers) in graad

Nadere informatie

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015 AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK 7-9 Augustus 2015 1 Die aansoekproses 1. Druk hierdie vorm uit (indien u dit elektronies ontvang) en voltooi dit. 2. Besorg dit aan die Lady Grey Kunstefees op een van 3 maniere:

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer AANVAAR: 16 September 2010 Bladsy 1 van 6 GOUDVELD-HOëRSKOOL

Nadere informatie

Naskool Tel:

Naskool Tel: Dinky Dots Garsfontein Tel: 083 444 7240 Naskool Tel: 012 991 8602 Registrasie vorm E-pos: dinkydotsfaerieglen@gmail.com Naam van kind Datum van registrasie Afdeling A: Familie inligting Inligting Vader

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR. 7 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 7-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 7-onderwysers aan die leerders, en veral

Nadere informatie

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer 4. BEKRAGTIGING VAN BELEID 5. HERSIENINGSDATUM VOERTUIG

Nadere informatie

Laerskool Bakenkop. Underbergstraat 5, Wierdapark, Centurion. Posbus 51928, Wierdapark, Tel nr faks

Laerskool Bakenkop. Underbergstraat 5, Wierdapark, Centurion. Posbus 51928, Wierdapark, Tel nr faks Laerskool Bakenkop Underbergstraat 5, Wierdapark, Centurion Posbus 51928, Wierdapark, 0149 Tel nr 012 653 4187 faks 012 653 4129 Epos: admin@laerskoolbakenkop.co.za 22 Januarie 2015 NASKOOL/TOESIGSENTRUM

Nadere informatie

Wher e l ittle is gre at

Wher e l ittle is gre at Wher e l ittle is gre at AAN SOEK O M TOEL ATIN G Maand en jaar waarvoor aansoek gedoen word: Die volgende dokumente word benodig: Afskrif van kind se Immuniseringsrekord Afskrif van ouers / voogde se

Nadere informatie

Plot 40 Posbus 249 Tel: Bon Accord Bon Accord

Plot 40 Posbus 249 Tel: Bon Accord Bon Accord Plot 40 Posbus 249 Tel: 012-562 0539 Bon Accord Bon Accord 012-562 0449 0009 0009 082 552 6468 HOOFDOEL Om ruiters die basiese beginsels van perdry te leer. Om liefde vir perde uit te leef Gesonde ontspanning

Nadere informatie

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel. 021-886 4791 7601 Fax. 021-887 1901 AANSOEK OM TOELATING Kantoorgebruik: CEMISnr: Van:... Noemnaam:... LEERLING BESONDERHEDE Volle

Nadere informatie

NASKOOLSENTRUMBELEID

NASKOOLSENTRUMBELEID NASKOOLSENTRUMBELEID 1. Doel van die sentrum Die doel van die naskoolsentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van Kroonheuwel Primêre Skool wie se ouers voldag werksaam is en nie

Nadere informatie

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ). Memo: 15 September 2011 Aan: Alle Ouers Van: Annalie en personeel Wintersportdag GLB het gereël dat ons die sportgronde van Bellville Hoërskool (BHS) gaan gebruik vir Saterdag se Wintersportdag. Hulle

Nadere informatie

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON DAAGLIKSE BEELD-AFLEWERING Baie dankie vir u ondersteuning in 2014. Ons wens u en u gesin n baie geseënde feestyd toe. Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie

Nadere informatie

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is

Nadere informatie

Wrestling Federation Stoeifederasie

Wrestling Federation Stoeifederasie SA Wrestling Federation Stoeifederasie S.A. GRIEKS-ROMEINSE EN VROUE PRESIDENT KAMPIOENSKAPPE: VRYDAG. VENUE: NOORD GAUTENG STOEISAAL, PRETORIA. DATUM: 10 April 2015 (Vrydag). STOEI BEGIN: 08H00 na Gebed

Nadere informatie

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP: NG KERK VRYWARINGSVORM VIR KAMP: Ek, die ondergetekende, (Naam en Van) (Identiteitsnommer) gee hiermee toestemming dat my kind (Volle naam van deelnemer) aan die NG Kerk Jeugkamp naweek wat op die gehou

Nadere informatie

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees. LAERSKOOL ELIGWA 12 Januarie 2017 Geagte Ouers/Voogde OMSENDBRIEF 1 VAN 2016 Na n wonderlike vakansie met wonderlike reën is dit my voorreg om een en elkeen terug te verwelkom. Ek hoop en vertrou almal

Nadere informatie

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word. Skooltoerbeleid Hierdie dokument is die skooltoerbeleid van Laerskool Rustenburg soos die beheerliggaam dit op 1 Januarie 2017 goedgekeur het. Die beleid is opgestel in ooreenstemming met die toepaslike

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 E-pos: elize.dames@linden.co.za WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 VORMS VIR VOLTOOIING: INSKRYWINGSVORM GRAAD 8 en 9 1. Voltooi n aparte vorm vir elke leerder in Hoërskool Linden. 2. Verstrek asseblief volledige

Nadere informatie

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID 1. Doelstellings In terme van afdelings 37 44 van die Suid-Afrikaanse Skole Wet 84 van 1996 is die verantwoordelikheid van die Bestuursliggaam die volgende: a) Invordering

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

Graad 7-inligtingsbrief

Graad 7-inligtingsbrief Graad 7-inligtingsbrief 1. Personeel: Gr 7A Mnr. Jaco de Kock (Rekenaars) Gr 7N Me. Ansonet Oberholzer (DPS) (Engels Gr. 7) Gr 7K Me. Mariëtte Galjaard (Graadhoof) (Wiskunde en EBW Gr.7) Gr 7U Me. Elna

Nadere informatie

Mini-me Akademie Tel nr / Faks (012)

Mini-me Akademie Tel nr / Faks (012) Mini-me Akademie Tel nr 012 807 7846 / 082 7755234 Faks (012) 807 5955 Info@minimeacademy.co.za www.minimeacademy.co.za Kontak persoon: Madri van Heerden Nina Badenhorst Mini-Me Akademie streef daarna

Nadere informatie

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE DURBANVILLE 7551 7550 TELEFOONNOMMERS : SUPERINTENDENT (021) 9762111 SEL NO. 0845640611 FAKS NO. (021) 9763189 AANSOEKVORM Geagte ouer/voog

Nadere informatie

Aanvaardingsdokument van Vinkel & Koljanderkleuterskool

Aanvaardingsdokument van Vinkel & Koljanderkleuterskool Paarlstraat 2124 Fax: 086 659 0408 Modelpark Uitbreiding 12 Cell: 082 770 7463 EMALAHLENI 1035 Liewe Ouers, Baie welkom by Vinkel & Koljander. Ons sal ten alle tye u kind veilig laat voel en hom/haar stimuleer

Nadere informatie

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING. KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK

Nadere informatie

BESONDERHEDE LEERDER: Kerkverband: Indien voorheen in KleuterAkademie, dui asb aan by watter tak en wanneer:

BESONDERHEDE LEERDER: Kerkverband: Indien voorheen in KleuterAkademie, dui asb aan by watter tak en wanneer: 15 Sondalweg Eversdal, 7550 Posbus 1700 Durbanville, 7551 Stuur asb. die volgende saam met die aansoek: 1. Een paspoortgrootte kleurfoto van die leerder 2. Afskrif van leerder se geboortesertifikaat 3.

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Leerling-inligting: Van: Graad:

Leerling-inligting: Van: Graad: SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal. SKRIFTELIKE kennisgewing

Nadere informatie

BABBEL & KRABBEL k l e u t e r s k o o l

BABBEL & KRABBEL k l e u t e r s k o o l BABBEL & KRABBEL k l e u t e r s k o o l Tel: 012 664 5257 Faks: 012 644 2407 Sel: 084 600 5622 E-pos: louisab@axxess.co.za Zirconstraat 253, Lyttelton Manor, Centurion, 0140 Liewe ouers, U en u kind(ers)

Nadere informatie

AFWESIGHEDE TYDENS EKSAMEN U

AFWESIGHEDE TYDENS EKSAMEN U DdP/LP 27 Oktober 2017 Geagte Ouers OMSENDSKRYWE Ons nader nou die laaste gedeelte van n baie besige jaar. Ons bring n paar belangrike sake onder u aandag. 1. NOVEMBER-EKSAMEN Hierdie eksamen is een van

Nadere informatie

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING Geagte Ouers/Voogde Baie dankie vir u belangstelling in Pikkie Paradys Pre-primêre Skool en Nasorgsentrum. Aangeheg hierby, vind die volgende dokumentasie: a. Aansoek

Nadere informatie

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede Aansoek om toelating: Let asseblief op die volgende: 1. Daar moet vir elke leerder in die gesin wat aansoek doen, n aparte vorm ingevul word. 2. Trek n kruisie in die blokkie/s van toepassing. 3. Die volgende

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018

Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018 1 Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018 DATUM VAN VERHURING... Aansoeker / Kontakpersoon Naam en van: Selnr: Epos adres: Organisasie: Ander tel nr: Fisiese adres: Geleentheid (verg, konf ens): Tariewe

Nadere informatie

Registrasie Vorm - Kleuterskool

Registrasie Vorm - Kleuterskool Registrasie Vorm - Kleuterskool Kleuter Informasie Van: Foto van Kleuter Naam: Noemnaam: Geboortedatum: Geslag: Manlik Vroulik Huistaal: Geloof: Vorige Skool Informasie Huidige Kleuterskool: Naam van Onderwyser:

Nadere informatie

Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag.

Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag. Dissiplinêre stelsel - Beleid Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag. Alle leerders is geregtig

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege BELEIDSDOKUMENT Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege 2 Eksamenvraestelle Eksaminator. 1. Dit is die verantwoordelikheid van die eksaminator om toe te sien dat elke lid van die departement die konsepvraestel

Nadere informatie

HERTZOGVILLE LANDBOUFEES 2015 VRYDAG EN SATERDAG 13 EN 14 MAART 2015

HERTZOGVILLE LANDBOUFEES 2015 VRYDAG EN SATERDAG 13 EN 14 MAART 2015 HERTZOGVILLE LANDBOUFEES 2015 VRYDAG EN SATERDAG 13 EN 14 MAART 2015 Dit is vir Hertogville Landboufees se perde-afdeling-bestuur aangenaam om u uit te nooi na die informele Saalperd- asook Friesperdeskou

Nadere informatie

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER

Nadere informatie

HOERSKOOL DIAMANTVELD KOSHUISE

HOERSKOOL DIAMANTVELD KOSHUISE HOERSKOOL DIAMANTVELD KOSHUISE KOSHUISBELEID- EN REëLS Aile inskrywings moet skriftelik voltooi word en by die koshuis of skool ingehandig word [1 per leerder]. Daar word voorkeur aan broers en susters,

Nadere informatie

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017 My denke bepaal my geluk Omsendbrief 097 van 2017 24 April 2017 Geagte Ouers Baie geluk! U kind in graad is gekies om aan die Afrikaanse Kunsvereniging se jaarlikse kunswedstryd in die Derde Kwartaal deel

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar DIE INLIGTING WAT HIER VERSTREK WORD, WORD GEBRUIK OM KANDIDATE TE KEUR. DIT IS DUS IN JOU EIE BELANG OM DIE AANSOEKVORM VOLLEDIG IN TE VUL VUL ASSEBLIEF

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2014 INSTRUKSIES

Nadere informatie

VRYDAG EN SATERDAG 17 en 18 Maart 2017

VRYDAG EN SATERDAG 17 en 18 Maart 2017 VRYDAG EN SATERDAG 17 en 18 Maart 2017 Dit is vir Hertogville Landboufees se perde-afdeling-bestuur aangenaam om u uit te nooi na die informele Saalperd- asook Friesperdeskou wat aangebied word tydens

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES: 1. Kies en beantwoord EEN vraag uit elke

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7) Tygienuus 15 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 16 MAART Toets:

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind L e s 1 5 Verantwoordelikheid en hoe om Hulp te kry Gedurende hierdie les sal jy: Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind Erken wanneer die

Nadere informatie

AANSOEK OM STUDIELENING

AANSOEK OM STUDIELENING AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal:

Nadere informatie

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig

Nadere informatie

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur /0/2018 Studiebrief 101/0/2018 Taalvaardigheid LPENGPN Jaarmodule Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur Hierdie studiebrief bevat belangrike inligting oor u module. STAAFKODE INHOUD Bladsy 1 INLEIDING...

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

Naskoolsentrum. Laerskool Bellville-Noord. Selfoon: ( SMS) Telefoon: uitbr. 3 E-pos:

Naskoolsentrum. Laerskool Bellville-Noord. Selfoon: ( SMS) Telefoon: uitbr. 3 E-pos: Skoolreëls Die skoolreëls dien as riglyn waarbinne die leerlinge hul volle potensiaal kan ontwikkel en verdraagsaamheid teenoor medeleerlinge en onderwysers kan aanleer. Die word in die Gedragskode breedvoerig

Nadere informatie

2 nd Chances... Wiskunde

2 nd Chances... Wiskunde Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek

Nadere informatie

Huurvoorwaardes: Ouplaas, Dowefontein, De Kroon.

Huurvoorwaardes: Ouplaas, Dowefontein, De Kroon. Huurvoorwaardes: Ouplaas, Dowefontein, De Kroon. 1. Huurtermyn is 5 (vyf) jaar 2. Huurder mag met maksimum van 3000 kve boer volgens tabelle (voorskrifte) van Dept Landbou. Dit sluit die gebruik van landerye

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all

Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all Dans Afdeling/Dance Section Geen tydsbeperkings mag oorskry word nie. Daar s geen beperking op die hoeveelheid

Nadere informatie

Loerie Str. 31, West Acres, Nelspruit, 1200 Tel:

Loerie Str. 31, West Acres, Nelspruit, 1200 Tel: Loerie Str. 31, West Acres, Nelspruit, 1200 Tel: 013 741 2577 wipensnip@gmail.com VERWELKOMINGSBRIEF 2019 Welkom by Wip en Snip, n privaat kleuterskool geleë in n pragtige boomryke omgewing in Nelspruit.

Nadere informatie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters

Nadere informatie