TORAH (WET) EN GENADE. LES 11 (Deel 4): TORAH, TRADISIE EN SKRIFVERKLARINGS

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "TORAH (WET) EN GENADE. LES 11 (Deel 4): TORAH, TRADISIE EN SKRIFVERKLARINGS"

Transcriptie

1 TORAH (WET) EN GENADE LES 11 (Deel 4): TORAH, TRADISIE EN SKRIFVERKLARINGS INLEIDING 1. In die afgelope jare het daar n groot aantal nuwe vertalings van die Skrifte verskyn. Die oorgrote meerderheid van hierdie vertalings is vertaal met n oorwegende Helenistiese denke en kultuur. Die gevolg hiervan is dat die Hebreeuse denke en kultuur, veral van die nuwe testament, grootliks verlore geraak het. n Verdere invloed op die verskillende vertalings was, en is steeds, tradisie en eie teologiese interpretasie van Skrifte wat veral in die eerste eeue na Messias in die kerk ontstaan het en gevorm was. 2. Die invloed van Gnostisisme op die teologiese denke van die vroeë kerk (in die eerste twee eeue) moet ook nie onderskat word nie. Dit is n dwaling waarmee Paulus reeds te doen gekry het soos ondermeer uit sy brief aan die Kolossense blyk. Nota: Gnostisisme is die aanspraak op verhewe kennis oor geestelike aspekte en beweerde toegang tot die geheimenisse van die mistieke filosofie. Marcion was veral bekend vir die vermenging van die ware evangelie met Gnostisisme en het die teologiese denke van ondermeer Augustinus beïnvloed. Beide John Waycliff, wat die eerste was om die nuwe testament in Engels te vertaal, en Miles Coverdale, wat die eerste was om die hele Bybel in Engels te vertaal, was op hulle beurt weer baie beïnvloed deur die teologiese denke van Augustinus. 3. Dit moet ook onthou word dat die Reformeerders uit die Roomse Kerk gekom het en daarom het hulle teologiese denke steeds aspekte van Katolisisme bevat. Hoewel hulle die waarheid van redding deur geloof alleen teruggebring het, het hulle steeds sekere verkeerde interpretasie van genade en die ou verbond gehandhaaf, asook sekere tradisies behou. 4. Dit is ook noodsaaklik om van geskiedkundige gebeure kennis te dra en hoe dit ook bygedra het tot die vorming van hedendaagse tradisionele

2 2 teologiese denke en gebruike. Die geskiedenis van die Roomse Kerk en die van die Reformasie is veral belangrik. Hierdie aspek word dikwels ontken omrede dit opsigself gevestigde teologiese denke en tradisies as verkeerd bewys. n Sprekende voorbeeld hiervan is ten opsigte van die opheffing van die shabbat wat volgens geskiedskrywers en eie geskrifte van Katolisisme deur die Roomse Kerk tot Sondagaanbidding gewysig is. Volgens die geskiedenis is die invloed van die Romeinse heersers soos Konstantyn ook duidelik ten opsigte van die opheffing van die shabbat en die vestiging van sekere Christentradisies. 5. Ons moet ook verstaan en besef dat die Skrifte (Bybel) in sy totaliteit eerstens aan die Jode gerig was. Daarom kan ons nie as gelowige nie- Jode (gentiles) ons Hebreeuse wortels (verbintenis) ontken nie. Ons is die wilde olyftak wat op die mak olyfboom ingeplant is (Rom. 11:1 tot 31). Yeshua Messias was n Jood en is steeds n Jood, want Hy lewe steeds. Daar is geen Skrif wat ons leer, of enigsins aandui, dat Hy nie meer n Jood is nie. Dan moet ons ook nie vergeet dat ons redding deur die Jode gekom het (Joh.4:22). 6. Met bogenoemde ingedagte, asook met alles wat tot nou in Les 11 bespreek is, sal daar in hierdie les (deel 4) enkele ander Skrifgedeeltes bespreek word wat ook as sogenaamde bewys voorgehou word dat die gelowige in Messias vry van die wet (Torah) is. DIE BRIEF AAN DIE KOLOSSENSE 1. Die brief van Paulus aan die Kolossense is geskryf vanweë n dwaalleer wat ontstaan het en wat elemente van Gnostisisme en ekstreme Judaïsme bevat het. Volgens Kol. 2:23 kan daar tot die gevolgtrekking kom dat hierdie dwaling van die Kolossense ondermeer bestaan het uit n mensgemaakte godsdienstige sisteem van selfopgelegde kastyding van die liggaam en valse nederigheid wat die skyn van wysheid gehad het. 2. Hoewel Paulus nie die spesifieke dwaling beskryf nie, kan daar uit sy brief afgelei word dat hy die Gnostiese siening van redding deur van die begeertes van die vlees bevry te word en deur verhewe geestelike kennis as eiesinnige godsdiens van geen waarde beskou. Met dit as agtergrond moet oënskynlike teenstrydighede in hierdie brief en die brief aan die Romeine en Galasiërs ondersoek word. Kolossense 2:13 en 14 En julle, wat dood was deur die misdade en die onbesnedenheid van julle vlees, het Hy saam met Hom lewend gemaak deurdat Hy julle al die misdade vergeef het, en die skuldbrief teen ons, wat met sy insettinge ons vyandig was, uitgedelg en weggeruim het deur dit aan die kruis vas te nael,

3 3 1. Die beskouing van sommige is dat hierdie Skrif as bewys dien dat die wet (Torah) aan die kruis gespyker was en sodoende tot niet verklaar is. Dit is egter duidelik dat dit nie die wet was nie, maar wel die skuldbrief wat saam met Yeshua aan die kruis gespyker was. 2. Voor ons met YHVH deur Messias versoen geword het, het ons almal skuldig teenoor Torah gestaan n skuldbrief gehad wat ons vonnis ook bevat het. Ons het tog almal gesondig en derhalwe was ons almal skuldig (Rom. 3:23) en die loon van die sonde is die dood (Rom. 6:23). Dit is hierdie skuldbrief (skuldigbevinding en vonnis) wat tot niet verklaar was deur geloof in die versoeningswerk van Messias aan die kruishout. So het ons die genadegawe van die ewige lewe in Yeshua Messias deelagtig geword. 3. As sondaars is die wet ons nie goedgesind nie, maar wel vyandig gesind omrede dit ons oordeel en skuldig bevind. Vir die ongelowige is die wet (Torah) derhalwe YHVH se oordeel, maar vir die gelowige in Messias is Torah die genade (seën) van YHVH vir diegene wat daarvolgens lewe. 4. Verder moet daar op die volgende gelet word: Die Griekse woord vir insettinge in vers 14 is dogma en beteken ook mensgemaakte leerstellings en bevele. Soos reeds genoem was dit deel van die dwaling van die Kolossense dat hulle n mensgemaakte teologie (-geregtigheid, dogma,) gevolg het. Daarom bevat hoofstuk 2 van Kolosense n duidelike vermaning teen die leerstellings en bevele van mense, want dit het geen waarde nie en is bestem om te vergaan (Kol. 2:8, 18, 20 tot 23). Indien ons nie die geregtigheid van YHVH ken nie, loop ons gevaar om ons eie geregtigheid op te rig (Rom. 10:3). Derhalwe is die skuldbrief van ons eie geregtigheid ook aan die kruis vasgenael. Ons is nou die geregtigheid van YHVH in Yeshua Messias (2 Kor. 5:21). 5. Dit is dus ons skuldbrief wat saam met Yeshua aan die kruis gespyker is en nie Torah (die wet) nie. Ons weet immers dat dit wat aan die kruis gespyker was, was dit wat verwyder moes word. Torah is goed, heilig, regverdig, volmaak, n verkwikking vir die siel en wysheid en daarom is dit nie dit wat verwyder moes word nie. Vir die geregverdigde is Torah nie dit wat skeiding maak tussen YHVH en ons nie. Dit is ons sondeskuld, naamlik oortreding van Torah, wat skeiding maak. Die skuldbrief word dus tot niet verklaar deur geloof in Yeshua as die een wat in ons plek die vonnis vir ons skuld betaal het die eenmalige offer (Heb. 9:26 en Heb. 10:10). Die wet (Torah) is egter vir ewig. Kolossense 2:16 en 17 Laat niemand julle dan oordeel in spys of in drank of met betrekking tot n fees of nuwemaan of sabbat nie, wat n skaduwee is van die toekomstige dinge; maar die liggaam behoort aan Messias.

4 4 1. Hierdie Skrif word gebruik as bewys dat die shabbat en die feestye van YHVH opgehef is en dus as verdere bewys dat die wet opgehef is en die gelowige vry van die wet is. Let egter op dat vers 16 begin met: Laat niemand julle dan... Dit is dus duidelik dat hierdie twee verse saam gelees moet word met die voorafgaande verse. 2. In die voorafgaande verse is dit duidelik dat die gelowiges deur die valse leraars beskuldig was dat hulle nie die leerstellings en bevele volg soos deur hulle voorgeskryf was nie. Paulus sê dus aan die gelowiges om nie toe te laat dat mense hulle oordeel volgens hulle mensgemaakte tradisies en verordeninge nie. Dit is dus duidelik dat die Kolossense steeds die shabbat en die feestye gevier het en dit was die rede hoekom hulle deur die aanhangers van Gnostisime en ekstreme Judaïsme veroordeel is. 3. Dit is presies wat die grootste gedeelte van die kerk vandag doen. Hulle het ook vir hulle wette van mense en tradisies gemaak en gebruik dit om diegene te oordeel wat volgens Torah leef wat die shabbat en die feestye van YHVH gedenk. 4. Verder herinner Paulus die Kolossense daaraan dat die habbat en die feestye van YHVH n skadubeeld ( n afbeelding en heenwysing) is van toekomstige dinge. By implikasie sê hy dus dat hierdie dinge nie opgehef is nie, maar steeds as herinnering dien en gedenk moet word. Die teenstanders van Torah lees hierdie vers as: wat n skadubeeld was... terwyl die Skrif lees dat dit n skadubeeld is... ENKELE ANDER SKRIFTE 1. Rom. 10:4 Want Messias is die einde van die wet tot geregtigheid vir elkeen wat glo. Die Griekse woord vir einde is telos en beteken die doel, mikpunt of dit wat bereik wil word. Yeshua Messias is dus die doel van Torah wat vergifnis bied vir die wat glo. Hierdie teksvers beteken dus nie dat die wet tot n einde gekom het nie. Die wet (Torah) geld steeds, maar dit bied vergifnis deur Messias vir elkeen wat glo. Weereens moet ons onsself herinner dat die wet goed, heilig, regverdig, volmaak, n verkwikking vir die siel en wysheid is. Hoe kan dit tot n einde kom? 2. Ef. 2:14 tot 16. Want Hy is ons vrede, Hy wat albei een gemaak en die middelmuur van skeiding afgebreek het deurdat Hy in sy vlees die vyandskap tot niet gemaak het, naamlik die wet van gebooie wat in insettinge bestaan; sodat Hy, deur vrede te maak, die twee in Homself tot een nuwe mens

5 5 kon skep en albei in een liggaam met God kon versoen deur die kruis, nadat Hy daaraan die vyandskap doodgemaak het. 3. Die middelmuur van skeiding waarna Paulus verwys was n muur in die tempel wat skeiding gemaak het tussen die area waar die Jode en nie- Jode toegang tot gehad het. Hierdie skeidingsmuur was nie volgens Torah nie, maar was wel n Joodse wet. Die ontstaan van die muur was weens die Joodse siening dat hulle nie met nie-jode (gentiles) mag meng nie. Ons lees hiervan in Hand 10:28 Julle weet dat dit ongeoorloof is vir n Joodse man om met iemand van n ander volk omgang te hê of hom te besoek; maar God het my getoon dat ek geen mens onheilig of onrein mag noem nie. 4. Yeshua het hierdie middelmuur wat skeiding maak tussen Jode en nie- Jode afgebreek sodat ons almal een in Hom kan wees. Volgens die die Afrikaanse vertaling, asook verskeie ander vertalings, kom hierdie feit nie duidelik na vore nie, want ten opsigte van die vyandskap wat tot niet gemaak is, lees die vers: naamlik die wet van gebooie wat in insettinge bestaan. Hy het nie Torah tot niet gemaak nie. Let egter op die volgende: Torah kan nie die vyandskap wees nie, want Torah is goed, heilig, regverdig, volmaak, n verkwikking vir die siel en wysheid. Ons het ook reeds gesien dat die Griekse woord vir insettinge (dogma), ook die leerstellings en bevele van mense beteken. Die middelmuurmuur van skeiding wat afgebreek is, is die mensgemaakte wette wat verhinder dat Jode en nie-jode as een in Yeshua gesien en saamgevoeg word. Dit is presies wat YHVH aan Petrus by wyse van n visioen verduidelik het, naamlik: dat ek geen mens onheilig of onrein mag noem nie (Hand. 10:9 tot 28). 5. Bogenoemde sluit aan by wat Yeshua gesê het: Hierdie volk nader My met hulle mond en eer My met die lippe, maar hulle hart is ver van My af (Matt. 15:8). Ons harte is naby Vader-God wanneer ons Hom dien volgens Torah en nie volgens ons eie geregtigheid nie, naamlik volgens die wette en tradisies van mense. OPSOMMEND Torah is die onderrig (kennis), die instruksies (wette en voorskrifte) en wysheid van YHVH en dit is nie opgehef of tot niet verklaar nie. Dit is steeds deel van die hernieude verbond en van toepassing op die gelowige wat deur die genade in Yeshua met God die Vader versoen is. Hierdie feit is volledig in Les 11, deel 1 tot 4 bespreek en is gegrond op die verklaring van Skrifte in beide die ou- en die hernieude verbond.

6 6 BEPEINS OF BESPREEK DIE VOLGENDE 1. Lees Heb. 10:26 en 27 saam met 1 Joh. 3:4. Wat is opsetlike sonde en die gevolge daarvan? 2. Lees Heb. 10:28 en 29. Wat leer hierdie Skrif ons ten opsigte van die wet van Moses en die genade deur Yeshua? Kan ons die wet (Torah) verwerp en slegs die genade aanvaar? Shalom tot volgende keer. Johan Kriel Epos: kontak@nuwelied.info Webwerf: Kopieë mag gemaak en gratis versprei word, maar mag nie verkoop word nie. Geen veranderinge mag aan die oorspronklike teks aangebring word en dit dan onder die naam van Nuwe Lied Bediening versprei nie.

TORAH (WET) EN GENADE LES 3: ONDER DIE WET OF ONDER DIE GENADE

TORAH (WET) EN GENADE LES 3: ONDER DIE WET OF ONDER DIE GENADE Inleiding TORAH (WET) EN GENADE LES 3: ONDER DIE WET OF ONDER DIE GENADE 1. Vir eeue reeds is n wanbegrip van die betekenis van die wet, asook die betekenis van nie onder die wet nie, of soos algemeen

Nadere informatie

TORAH (WET) EN GENADE LES 1: INLEIDING EN AGTERGROND

TORAH (WET) EN GENADE LES 1: INLEIDING EN AGTERGROND N TORAH (WET) EN GENADE LES 1: INLEIDING EN AGTERGROND ota: In hierdie studie word die ware Name van die Vader en Messias (Die Gesalfde Een) gebruik, naamlik: YHVH (die HERE; In Hebreeus יהוה en getranslitereer

Nadere informatie

TORAH (WET) EN GENADE LES 4: DIENSKNEG OF KIND?

TORAH (WET) EN GENADE LES 4: DIENSKNEG OF KIND? TORAH (WET) EN GENADE LES 4: DIENSKNEG OF KIND? INLEIDING 1. Mensgemaakte wette, en die oorlewering van mense, het die onderrig en instruksies van YHVH (Torah) besoedel en tot n groot mate vervang. Daarom

Nadere informatie

GENADE ONBESKRYFLIK GROOT

GENADE ONBESKRYFLIK GROOT GENADE ONBESKRYFLIK GROOT Almal is bekend met die lied: Genade Onbeskryflik Groot, en daarom het die woorde genade onbeskryflik groot het U aan my bewys, al by herhaling oor ons almal se lippe gekom. Ons

Nadere informatie

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding Bybelse Dissipelskap Saligheid/ Redding Johannes 14:6 Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. Vers om te memoriseer... Efesiërs 2:8-9

Nadere informatie

TORAH (WET) EN GENADE LES 9: DIE KERK VERSUS TORAH

TORAH (WET) EN GENADE LES 9: DIE KERK VERSUS TORAH TORAH (WET) EN GENADE LES 9: DIE KERK VERSUS TORAH N ota: In hierdie studie word die ware Name van die Vader en Messias (Die Gesalfde Een) gebruik, naamlik: YHVH (die HERE; In Hebreeus יהוה en getranslitereer

Nadere informatie

N WELGELUKSALIGE LEWE

N WELGELUKSALIGE LEWE N WELGELUKSALIGE LEWE Geseënd is die man wat nie wandel in die raad van die afvallige en nie staan op die weg van die sondaars en nie sit in die kring van die spotters nie; maar sy behae is in die Torah

Nadere informatie

DIE SHABBAT LES 7: DIE SHABBAT EN DIE HERNIEUDE (NUWE) VERBOND

DIE SHABBAT LES 7: DIE SHABBAT EN DIE HERNIEUDE (NUWE) VERBOND DIE SHABBAT LES 7: DIE SHABBAT EN DIE HERNIEUDE (NUWE) VERBOND Inleiding 1. Aanvanklik het die ekklesia (vergadering, die kerk, uitgeroeptes, gemeente) van Handelinge hoofsaaklik uit Jode bestaan. Die

Nadere informatie

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Les 1 vir 7 Oktober 2017 Les 1 vir 7 Oktober 2017 Hierdie kwartaal bestudeer ons die boek Romeine. Eerstens, dit is goed om te weet hoe Paulus die skrywer verwant is aan die Christene wat in die belangrikste stad van daardie tyd

Nadere informatie

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5) God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5) Wie is Jesus? Wie is Jesus vir die mense...? Godsdienste Boeddhisme Islam Judaïsme Hinduïsme New Age Wat sê die Woord van God? Joh 8:12-30

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

DIE FEESTYE VAN YHVH. Les 1: WAAROM N STUDIE VAN DIE FEESTYE VAN YHVH?

DIE FEESTYE VAN YHVH. Les 1: WAAROM N STUDIE VAN DIE FEESTYE VAN YHVH? 1 DIE FEESTYE VAN YHVH Les 1: WAAROM N STUDIE VAN DIE FEESTYE VAN YHVH? DOEL VAN DIE STUDIE VAN DIE FEESTYE VAN YHVH In Levitikus 23 word die feestye van YHVH beskryf. Die doel van hierdie studie is om

Nadere informatie

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING? WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING? Daar is geen chronologiese volgorde nie. Daar is egter wel n logiese volgorde. # 1 Bekering Bekering, Regverdigmaking, Wedergeboorte Aanneming, Heiligmaking......alles

Nadere informatie

GELOOF EN BEKERING. Die vraag is egter of gelowiges hoegenaamd n begrip het van wat ware bekering behels?

GELOOF EN BEKERING. Die vraag is egter of gelowiges hoegenaamd n begrip het van wat ware bekering behels? GELOOF EN BEKERING Dikwels word e-posse gesirkuleer en verskyn media berigte waar n oproep op ons land en sy mense gedoen word om terug te draai na God! Die inhoud van hierdie e-posse en berigte bevat

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11) Les 14 vir 30 September 2017 Paulus se slotrede is eintlik 'n oproep tot die Galasiërs. Paulus was soos 'n herder wat vir sy kudde sorg. Hy wou die waarhede van die geloof in die Galasiërs se gedagtes

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

2. Die skepping van die mens

2. Die skepping van die mens 2. Die skepping van die mens Génesis 1: 26 en 2: 7-25 Die mens as beelddraer van God Die bestaan en doel van die mens rus in God se skepping. Alleen omdat die mens skepsel van God is, is hy ook beelddraer

Nadere informatie

Die Groot Geloofswoordeboek: Kenmerke van die ware kerk

Die Groot Geloofswoordeboek: Kenmerke van die ware kerk Die Groot Geloofswoordeboek: Kenmerke van die ware kerk Die Groot Geloofswoordeboek: Kenmerke van die ware kerk Die Christelike kerk het vier besondere eienskappe: algemeenheid, Christelikheid of apostolisiteit,

Nadere informatie

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Wat beteken Christus is die einde van die wet (Romeine 10:4)? Les 11 vir 16 Desember 2017 Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)? Christus is die doel of die eindebestemming van die wet. Christus is die vervulling van die wet. Christus is

Nadere informatie

YHVH SE VOEDSELVOORSKRIFTE LES 11: WAT BETREF DIE OFFERVLEIS AAN DIE AFGODE

YHVH SE VOEDSELVOORSKRIFTE LES 11: WAT BETREF DIE OFFERVLEIS AAN DIE AFGODE YHVH SE VOEDSELVOORSKRIFTE LES 11: WAT BETREF DIE OFFERVLEIS AAN DIE AFGODE Inleiding 1. YHVH is die Oppergesag. Hy is die hoogste gesag in die hemel, sowel as op die aarde. Daar is geen hoër gesag nie.

Nadere informatie

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018 DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018 Die heidene het die evangelie aanvaar, en dit was vir sommige Jode 'n probleem. Moet die heidene nie onder dieselfde reëls leef nie? Waarom het die Jode besny,

Nadere informatie

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel Christiaan Coetzee www.mathetes.co.za In die ou testament was die tempel n fisise plek of tent gewees waar mense na toe gegaan het om hulle sondes te belei

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

Preek Romeine 1:16-17

Preek Romeine 1:16-17 1 Preek Romeine 1:16-17 (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 19 Februarie2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Lied 255:1,2,3 Sing: Psalm 119-1:39 Sing: Psalm

Nadere informatie

n Tempel Leier besoek Jesus

n Tempel Leier besoek Jesus Bybel vir Kinders bied aan n Tempel Leier besoek Jesus Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

Nadere informatie

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees? Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees? Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees? Kobus Kok ʼn Leser vra: Wat is die rol van God die Vader in die gelowige se lewe vandag? Wat is die rol van God

Nadere informatie

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3 NAGMAAL SKRIFLESING: 1 Petrus 2:18-25 TEKS: 1 Petrus 2:24a TEMA: Jesus Christus het ons sondes gedra Psalm 89 : 1 Psalm 40 : 3 Skrifberyming 10 (5-4) : 1, 2 Psalm 116 : 1, 2, 3, 4, 5, 7 Psalm 89 : 7 Voor

Nadere informatie

Daar is vandag n tendens onder baie Christene om die Joodse Feeste en die sabbat te hou. Daar is Joodse gemeentes in Christus wat nie Christene

Daar is vandag n tendens onder baie Christene om die Joodse Feeste en die sabbat te hou. Daar is Joodse gemeentes in Christus wat nie Christene DIE JOODSE FEESTE Lev.23:1-3 Moet ons as Christene ook die Joodse feeste hou? Is hierdie Ou Testamentiese Feeste ook verpligtend onder die Nuwe Testament? Of kan ons kies of ons dit wil hou? Of moet ons

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

MAAK JESUS WEER DIE HOOF VAN SY KERK!

MAAK JESUS WEER DIE HOOF VAN SY KERK! LIEFDESOPROEP TOT NG KERK: (500 jaar na Luther se oproep) MAAK JESUS WEER DIE HOOF VAN SY KERK! ANDERS GESTEL: LAAT GOD SY KERK REGEER DEUR DIE VLEESGEWORDE WOORD AGTERGROND: Maarten Luther het vandag

Nadere informatie

Deur Christus Alleen

Deur Christus Alleen Gepubliseer op: Deur Christus Alleen Tuisblad van dr. A.H. Bogaards www.enigstetroos.org 1 Die 2016-proefvertaling getoets(2) Dr AH Bogaards 1. Inleidend Op die tuisblad van die vertalingsprojek (http://www.nuwekerkbybel.co.za)

Nadere informatie

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k toegewy aan God ross van niekerk goddelike nageslag hoe verseker ons dit? 1. modelleer. 2. liefde. 3. instruksie. 4. dissipline. 5. meedeling. psalm 127:3 Kyk, kinders is n erfdeel van die HERE; die vrug

Nadere informatie

DIE TEL VAN DIE OMER

DIE TEL VAN DIE OMER 1 DIE TEL VAN DIE OMER Die bestemde tye (feestye, mo edim) van YHVH, soos ondermeer in Levitikus 23 uiteengesit word, word in drie feesseisoene verdeel, naamlik: Die eerste feesseisoen van Pesag wat bestaan

Nadere informatie

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016)

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016) 1 Preek Genesis 1:27 (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016) Voor die erediens Sing: Lied 447:1 Sing: Lied 456:1,3 Afkondigings Stilte Ontmoetingsdiens: Toetredelied:

Nadere informatie

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels. 1 Johannes 17b PT INLEIDING Lees Johannes 17:1-19 Hoe het dit die week met julle gebede gegaan? Kon julle intiem met julle Vader gesels? Ons het `n tydjie gelede gekyk na die eerste 6 verse van Jesus se

Nadere informatie

Hoe moet ek die Drie-eenheid verstaan?

Hoe moet ek die Drie-eenheid verstaan? Hoe moet ek die Drie-eenheid verstaan? Hoe moet ek die Drie-eenheid verstaan? Kobus Kok Yvonne vra: Ek wil net weet of dit moonlik is om te verduidelik hoe die Drie eenheid van God verstaan moet word of

Nadere informatie

D O O P. Die doop van bekeerlinge is n kardinale deel van ons redding, wat ons nie kan uit die weg stoot of verontagsaam nie.

D O O P. Die doop van bekeerlinge is n kardinale deel van ons redding, wat ons nie kan uit die weg stoot of verontagsaam nie. D O O P Die doop van bekeerlinge is n kardinale deel van ons redding, wat ons nie kan uit die weg stoot of verontagsaam nie. 1 PETRUS 3:21 Waarvan die die, ons nou ook, nie as n aflegging van die vuilheid

Nadere informatie

Goeie Konings, Slegte Konings

Goeie Konings, Slegte Konings Bybel vir Kinders bied aan Goeie Konings, Slegte Konings Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

WAAROM ONS AANHOU MET DIE KINDERDOOP. n Reaksie op Christo Nel se oproep tot n nuwe hervorming, en sy verwerping van die kinderdoop

WAAROM ONS AANHOU MET DIE KINDERDOOP. n Reaksie op Christo Nel se oproep tot n nuwe hervorming, en sy verwerping van die kinderdoop WAAROM ONS AANHOU MET DIE KINDERDOOP n Reaksie op Christo Nel se oproep tot n nuwe hervorming, en sy verwerping van die kinderdoop Christo Nel het n brief geskryf aan alle predikante in Reformatoriese

Nadere informatie

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof? Gemeenskap Wat is n gemeenskap? Die woord gemeenskap dui n intieme verband tussen mense aan. Mense wat deel aan iets, maar dit wat hulle deel is baie besonders. Uit die Grieks is die woord vir gemeenskap

Nadere informatie

DOOP: Deel 2 INLYDING:

DOOP: Deel 2 INLYDING: DOOP: Deel 2 INLYDING: Daar is 4 soorte doop waarvan ons lees IN DIE Nuwe Testament: 1. 1 Ko 15:29 Anders, wat sal hulle doen wat hulle vir die dode laat doop, as die dode geheel en al nie opgewek word

Nadere informatie

Skriflesing: Dordtse Leerreëls Hoofstuk 2 paragraaf 8 Sing- Ps. 25:4; Ps. 19:5; Ps. 23:2 volkome vrye raadsbesluit, genadige wil en voorneme van God

Skriflesing: Dordtse Leerreëls Hoofstuk 2 paragraaf 8 Sing- Ps. 25:4; Ps. 19:5; Ps. 23:2 volkome vrye raadsbesluit, genadige wil en voorneme van God 1 Skriflesing: Johannes 6:37-40; 10:11, 26-29; Romeine 8:29-30 Belydenis- Dordtse Leerreëls Hoofstuk 2 paragraaf 8 Sing- Ps. 25:4; Ps. 19:5; Ps. 23:2 In die vorige paragrawe van die Dordtse Leerreëls het

Nadere informatie

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8) Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8) Teks: Verskeie & HK Sondag 8 Inleiding Geliefdes, die Drie-eenheid van God is seker van die meeste moeilike dinge om te verstaan, en gewoonlik van

Nadere informatie

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Paulus kritiseer sy tyd se manier . Datum: 25 Mei 2011 Oorspronklike artikel in Beeld. Kyk ook: - Vrouens en Hoede ********** Paulus kritiseer sy tyd se manier Paulus beveel nie die vroue om aan hul mans onderdanig te wees nie, hy kritiseer

Nadere informatie

GEARRESTEER IN JERUSALEM. Les 11 vir 15 September 2018

GEARRESTEER IN JERUSALEM. Les 11 vir 15 September 2018 GEARRESTEER IN JERUSALEM Les 11 vir 15 September 2018 Paulus verlang na 'n verenigde kerk (Galasiërs 3:28). Hy het die heidense kerke aangemoedig om hulle Joodse broers in Jerusalem te help deur offergawes

Nadere informatie

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk. NAGMAAL SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a TEMA: Die kruis is die trots van die Here se kerk. Psalm 149 : 1, 2 Skrifberyming 10 (5-4) : 1, 2 Psalm 103 : 6 Psalm 9 : 1, 2,

Nadere informatie

Deur Christus Alleen

Deur Christus Alleen Gepubliseer op: Deur Christus Alleen Tuisblad van dr. A.H. Bogaards www.enigstetroos.org 1 Deur Christus alleen Reeks preke oor Galasiërs Nr 6 Dr AH Bogaards Lees: Gal.2:17-21; Hand.9:1-22 Teks: Gal.2:17-21

Nadere informatie

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus 2 Petrus Aangebied deur dr. Douw Breed Aanbieding 1 Agtergrond Tema van 2 Petrus 1:1 Aan dié wat deur die regverdige beskikking van ons God en Verlosser, Jesus Christus, dieselfde kosbare geloof as ons

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun Bybel vir Kinders bied aan Die Verlore Seun Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Efesiërs 2: Agtergrond. Oor die stad Efese:

Efesiërs 2: Agtergrond. Oor die stad Efese: Efesiërs 2:11-22 Agtergrond Oor die stad Efese: Efese was n groot en belangrike stad in wat ons vandag ken as Turkye. Historici bereken dat daar ongeveer 250 000 mense gewoon het aan die begin van ons

Nadere informatie

Preektema: Die doop is n genadedaad van God aan sondaarmense.

Preektema: Die doop is n genadedaad van God aan sondaarmense. 1 Preektema: Die doop is n genadedaad van God aan sondaarmense. Vooraf sang Lied 241:1,2; Nuwe Sb: God spreek deur sy Seun vers 1,2 (Mel Lied 271) Intreelied: Lied 151:1,2 Votum Seëngroet Lofsang: Lied

Nadere informatie

Tema: Laat skyn die heerlikheid van God in jou lewe met genade (liefde) EN waarheid!

Tema: Laat skyn die heerlikheid van God in jou lewe met genade (liefde) EN waarheid! 1 Tema: Laat skyn die heerlikheid van God in jou lewe met genade (liefde) EN waarheid! Lofsang ter voorbereiding van die erediens Sb 1-3: 1, 2, 3 (Mel: Ps. 128) Lied 167: 1, 2 Ontmoetingsdiens Intreelied

Nadere informatie

TEMA 7: N GEBED VIR DIE BIDDER Skriflesing: Joh 17: 9-23 Ef 3: (word aan die einde van de preek gelees)

TEMA 7: N GEBED VIR DIE BIDDER Skriflesing: Joh 17: 9-23 Ef 3: (word aan die einde van de preek gelees) TEMA 7: N GEBED VIR DIE BIDDER Skriflesing: Joh 17: 9-23 Ef 3: 16-19 (word aan die einde van de preek gelees) Ons het hierdie week stilgestaan by die gebed wat die wêreld omspan. Ons het ontdek dat hierdie

Nadere informatie

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed Bybel vir Kinders bied aan Petrus en die Krag van Gebed Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 57 van 60 www.m1914.org

Nadere informatie

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun SKRIFLESING: Johannes 1:1-18 TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13 TEMA: God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun Psalm 45 : 1, 2, 3 Psalm 72 : 6 Skrifberyming 33 (2-4) : 1 Skrifberyming 78 (13-3) 2 Dat ons kinders

Nadere informatie

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene Bybel vir Kinders bied aan Daniël die Gevangene Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Die Kerk se Geboorte

Die Kerk se Geboorte Bybel vir Kinders bied aan Die Kerk se Geboorte Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 55 van 60 www.m1914.org Bible for

Nadere informatie

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL Votum en seën Psalm 118 : 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 4 : 3 Gebed Skriflesing: Johannes 19:17-27 (AV 1933/53) Teks: Johannes 19:26-27

Nadere informatie

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3 1 Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps. 116... Sb 33:1,3 1 Johannes 3 1Jn 3:1 Kyk wat n groot liefde die Vader aan ons bewys het,

Nadere informatie

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR. Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA Geregistreer by die poskantoor as nuusblad NR. 242 (Geen datum) Die Bybel: God se wonderwerk * * * * * "Die Woord van die Here is

Nadere informatie

Hoé weet ons die Bybel is die Woord van God? Erkenning van die gesag van die Skrif en die Heilige Gees

Hoé weet ons die Bybel is die Woord van God? Erkenning van die gesag van die Skrif en die Heilige Gees 1 Hoé weet ons die Bybel is die Woord van God? Erkenning van die gesag van die Skrif en die Heilige Gees Voordrag gehou by die konferensie oor Skrifgesag op 24 September 2014 by die Gereformeerde Kerk

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society "Jesus antwoord en sê vir haar: As jy die gawe van God geken het en geweet het wie Hy is wat vir jou sê: Gee vir My water om te drink, sou jy Hom gevra het en Hy sou vir jou lewende water gegee het." Johannes

Nadere informatie

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader, Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader, al my hulde bring. Lied 171:2 Heilig, heilig, heilig,

Nadere informatie

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei Ontdek God Saam (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei n Goeie leier verskaf nie die antwoorde nie, maar vra goeie vrae! Ontdekkingsgroepe is so eenvoudig dat enigeen so n groep kan begin. Enigeen kan

Nadere informatie

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK U alleen is my krag en skild Aan U alleen wy ek nou myself U alleen is

Nadere informatie

Bybelse Dissipelskap. Die Woord van God

Bybelse Dissipelskap. Die Woord van God Bybelse Dissipelskap Die Woord van God 2 Timotheüs 3:16-17 (16) Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en

Nadere informatie

Belydenis Teks 1933/53-vertaling 1983/91 vertaling. Ons glo dat God die mens uit die stof van die aarde geskep het;

Belydenis Teks 1933/53-vertaling 1983/91 vertaling. Ons glo dat God die mens uit die stof van die aarde geskep het; 4 ARTIKEL 4: DIE SKEPPING VAN DIE MENS, DIE SONDEVAL EN DIE GEVOLGE DAARVAN AN Belydenis Teks 933/53-vertaling 983/9 vertaling Genesis 2:7 En die HERE God het die mens geformeer uit die stof van die aarde

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

Baie welkom by vanoggend se erediens

Baie welkom by vanoggend se erediens Baie welkom by vanoggend se erediens Kerklike jaar: Lydenstyd Hoekom moes Jesus so ly? Jes 53 Jesaja - drie in een I - Jes 1-39 Verval voor ballingskap Jesaja II - Jes 40-55 Ballingskap in Babilonië III

Nadere informatie

14. Ek glo my sondes word vergewe 1 Johannes 1:5 2:2

14. Ek glo my sondes word vergewe 1 Johannes 1:5 2:2 1 14. Ek glo my sondes word vergewe 1 Johannes 1:5 2:2 Tema Wanneer ons bely dat ons sonde doen, vir God daarvan vertel en sê ons is jammer, verseker Hy ons dat Hy ons sonde vergewe. Agtergrond en interpretasie

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

SKRIFLESING: Romeine 8:31-39 (AV 1983) TEKS: Romeine 8:32b. Skrifberyming 24 (1-1) : 3. Psalm 62 : 4 (na gebed) Psalm 93 : 1, 4

SKRIFLESING: Romeine 8:31-39 (AV 1983) TEKS: Romeine 8:32b. Skrifberyming 24 (1-1) : 3. Psalm 62 : 4 (na gebed) Psalm 93 : 1, 4 SKRIFLESING: Romeine 8:31-39 (AV 1983) TEKS: Romeine 8:32b OPSKRIF: Grenslose liefde Skrifberyming 24 (1-1) : 3 Psalm 62 : 4 (na gebed) Psalm 93 : 1, 4 Skrifberyming 78 (13-3) 2 Vanoggend het ons gehoor

Nadere informatie

Preek Romeine 11:36. (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 26 Maart 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

Preek Romeine 11:36. (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 26 Maart 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff 1 Preek Romeine 11:36 (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 26 Maart 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Psalm 150-1:1,2,3 Sing: Psalm 99-1:1,2,5 Sing: Psalm

Nadere informatie

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Fokusteks = Efes. 3: 5-6; Kol. 1: 26-29. Tema = Christene wat Skinder. Voorafsang. Afkondiginge. Wydingslied (Sittende) = 157: 1, 2. Seëngroet. Votum = Efes.

Nadere informatie

DIE BRIEF AAN FILEMON

DIE BRIEF AAN FILEMON DIE BRIEF AAN FILEMON Inleiding Hierdie brief maak saam met die briewe aan die Efesiërs, Filippense en Kolossense die viertal geskrifte uit wat bekend staan as Paulus se gevangenskapsbriewe. By twee geleenthede

Nadere informatie

BYBELSTUDIE HEBREËRS 6:13-7:28.

BYBELSTUDIE HEBREËRS 6:13-7:28. 1 BYBELSTUDIE HEBREËRS 6:13-7:28. A. OPSOMMING. Hebreërs 6:13-20 verkondig dat God se beloftes vasstaan. Die skrywer gebruik 'n voorbeeld uit Abraham se lewe om die betekenis daarvan aan ons te verduidelik.

Nadere informatie

Dit is juis wat Paulus ook leer vir die gemeente in Kolosse. God hou mense vuil en onverdienstelik soos hulle is vas in sy arms.

Dit is juis wat Paulus ook leer vir die gemeente in Kolosse. God hou mense vuil en onverdienstelik soos hulle is vas in sy arms. Kolossense 1:15-29 Agtergrond Kolossense is deur Paulus geskryf terwyl hy in die tronk was in ± 61 n.c.. Hy het nooit die Gemeente in Kolosse besoek nie. Hy het deur Epafras hulle gemeenteleier gehoor

Nadere informatie

Begin Punt. Dennis de Wet 29 September 2013

Begin Punt. Dennis de Wet 29 September 2013 1 Begin Punt Dennis de Wet 29 September 2013 2 Here my Herder Ps 23 Herstel my Siel Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. 2Hy laat my neerlê in groen weivelde; na waters waar rus is, lei Hy

Nadere informatie

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 1 Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 Het jy dalk enige afgode of in jou huis? Miskien weet jy nie dat jy het nie, en dit is dalk die rede vir die konflik in jou huwelik, of dat jou kind

Nadere informatie

Preektema: God bring ons uit die lykshuis, skenk geloof om te leef tot sy eer! Skriflesing: Efesiërs 2:1-10

Preektema: God bring ons uit die lykshuis, skenk geloof om te leef tot sy eer! Skriflesing: Efesiërs 2:1-10 Preektema: God bring ons uit die lykshuis, skenk geloof om te leef tot sy eer! Skriflesing: Efesiërs 2:1-10 Inleiding Daar bestaan n spreekwoord in Afrikaans: Moenie doekies om draai nie. Praat reguit

Nadere informatie

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp. SKRIFLESING: Johannes 18:28-40 TEKS: TEMA: INHOUD: Johannes 18:37-38b Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp. Die waarheid verwerp Psalm 105 : 2, 3 Psalm 73 : 12 Skrifberyming 18 (17-2)

Nadere informatie

DIE FEESTYE VAN YHVH. Les 3: DIE EERSTE FEESSEISOEN: FEES VAN ONGESUURDE BROOD

DIE FEESTYE VAN YHVH. Les 3: DIE EERSTE FEESSEISOEN: FEES VAN ONGESUURDE BROOD 1 DIE FEESTYE VAN YHVH Les 3: DIE EERSTE FEESSEISOEN: FEES VAN ONGESUURDE BROOD INHOUD VAN LES 3: Inleiding en Hersiening. Instelling van die Fees van Ongesuurde Brood. Verwyder alle Suurdeeg. Sonde en

Nadere informatie

VRAE EN BESWARE WAT MENSE SOMS OOR DIE DOOP HET

VRAE EN BESWARE WAT MENSE SOMS OOR DIE DOOP HET VRAE EN BESWARE WAT MENSE SOMS OOR DIE DOOP HET! DIT STAAN NIE IN DIE BYBEL DAT KINDERS GEDOOP MOET WORD NIE. Dit is waar, daar staan nie êrens dat klein babatjies van gelowige ouers gedoop moet word nie.

Nadere informatie

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Les 2 vir 13 Oktober 2018 Les 2 vir 13 Oktober 2018 God wil hê dat sy mense verenig moet wees. Om God se wil te gehoorsaam, is noodsaaklik om eenheid te bereik. Wanneer ons verenig is, vul dit die Kerk met vreugde en voorspoed

Nadere informatie

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3. SKRIFLESING: Johannes 8 :12-20 TEKS: Johannes 8:12 TEMA: Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe Psalm 150 : 1, 2, 3 Psalm 43 : 3, 4 Skrifberyming 3 (4-7) : 1, 2 Skrifberyming 9 (18-1) : 1, 6 [Ook: Ps

Nadere informatie

Die historiese Jesus. Vertrekpunt

Die historiese Jesus. Vertrekpunt Die eerste e oorsprong o van hierdie e soeke e kom uit die mens se strewe om Jesus so konsekwent moontlik te volg (dus positief), maar... Reimarus (1694-1768) loods die eerste soektog na die historiese

Nadere informatie

Welkom by Die Storie God se storie

Welkom by Die Storie God se storie Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle

Nadere informatie

Preek Romeine 6:3-4. (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

Preek Romeine 6:3-4. (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff 1 Preek Romeine 6:3-4 (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Skrifberyming 8-3 Sing: Lied 510:1,2,3,4

Nadere informatie

Geroep vir Gemeenskap

Geroep vir Gemeenskap Geroep vir Gemeenskap Ef 4:15 in Hom wat die Hoof is, naamlik Christus, 16 uit wie die hele liggaam goed saamgevoeg en saamverbind deur die ondersteuning wat elke lid gee volgens die werking van elke afsonderlike

Nadere informatie

MEKAAR-TEKSTE IN DIE BYBEL

MEKAAR-TEKSTE IN DIE BYBEL MEKAAR-TEKSTE IN DIE BYBEL Die tweede element van ons gemeentevisie is dat ons n hegte en insluitende geloofsfamilie sal wees. Hierdie reeks fokus op hierdie uiters belangrike deel van dissipelskap: Hoe

Nadere informatie

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg SKRIFLESING: 1 Johannes 4:7-21 TEKS: 1 Johannes 4:17-18 TEMA: God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg Psalm 48 : 1 Psalm 99 : 1, 4 Psalm 103 : 6 (na doop) Psalm 43 : 3 Skrifberyming 10 (5-4) : 1,

Nadere informatie

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2 SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6:12-20 TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1 TEMA: Ook ons liggame behoort aan die Here Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2 Psalm 104 : 8, 9, 20 Skrifberyming 24 (1-1) : 7 2 Party mense

Nadere informatie

Die Groot Gebod dennis de wet

Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod Meester, wat is die groot gebod in die wet? En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.

Nadere informatie

sodat jy n gestuurde van die Here kan

sodat jy n gestuurde van die Here kan Welkom in die veilige ruimte van die Rooikerk waar jy omgee kan ervaar sodat jy n gestuurde van die Here kan gaan wees!!! Om te behoort!! 1 Korintiërs 12:12-27 Tema vir 2016: 9 Kernwaardes van n lewenskragtige

Nadere informatie

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Inhoudsopgawe. Voorwoord Inhoudsopgawe Voorwoord Januarie... In die begin Februarie... Jesus by ons Maart... Wat sou Jesus doen? April... Onderdanigheid en gehoorsaamheid Mei... Geestelike oorlogvoering Junie... Woorde wat lewe

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie