Dertien Geslagte Labusc(h)agne

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Dertien Geslagte Labusc(h)agne"

Transcriptie

1 Dertien Geslagte Labusc(h)agne Afstammingslyn van Casper Jeremiah Labuschagne (1929) Hoewel ons naam in die ou tyd sowel in Europa as in die Kaap de Goede Hoop op verskillende maniere gespel is, het ons stamvader Pierre self sy naam altyd as Labuscaigne geteken, die spelling wat hy van sy vader oorgeneem het. Op grond van die feit dat ons naam ontleen is aan n dorp in Frankryk, Labuscagne, of La Buscagne, kan ons met sekerheid vasstel dat dit die oorspronklike spelling is. Die familie in Frankryk het alleen hierdie spelling (met of sonder die i) gebruik. Vir die gemak gebruik ek daarom die oorspronklike spelling Labuscagne en Labuscaigne vir die Franssprekende voorouers (Abram, Estienne en Pierre). Vanaf die vierde en vyfde geslag in Suid-Afrika Jean en sy kinders en kleinkinders - gebruik ek Labuscagne of La Buscagne en probeer soveel moontlik die spelling te gebruik wat in die beskikbare dokumente te vinde is. Vir die sesde en sevende geslag vanaf Casper Jeremias (de Oude) wat sy naam as Labuschanie (met sch!) geteken het, gebruik ek Labusc(h)agne, omdat die sch-spelling toe ook al in my afstammingslyn ingesluip het. Hierdie skyfwyse het na die Groot Trek in Natal, die Oranje Vrystaat en Transvaal die gangbare vorm geword. Eintlik sou die spelling soos dit in die doopregisters voorkom, altyd vermeld moet word, maar helaas kon ek die registers self nie insien nie. Van Coenraad Labuscagne, self uit die Noord- Oos Kaap afkomstig, het ek gelukkig die presiese inskrywings in die doopregister van Cradock ( ) ontvang, waar die naam byna altyd as La Buscagne gespel is. Volgens Coenraad kom die spelling Labuscagne vanaf in die Kaap nie minder as 12 keer voor nie. Verdere navorsing is dringend nodig. n Probleem by die spelling van name is dat die spelling wat deur die skriba in die doopregister gebruik is, nie noodwendig dié is wat die mense self gebruik het nie. Dit blyk byvoorbeeld uit die feit dat Casper Jeremias, stamvader van die sesde geslag (ook Jan Soon en de Oude genoem) in Cradock by sy doop ingeskryf is as La Buscagne, maar sy naam as Labuschanie geteken het (in n opgaaf van sy besittinge, uit ± 1801), met n h en sonder die g. Dat hy die g weggelaat het, kan daarop wys dat hy die naam nog op die Franse manier uitgespreek het: Labuskaanië / Labuskaanjie. In ander dokumente uit die Kaap is die spelling de la Boscanje, Labus Canye en Labescanje aangetref, wat die oorspronklike Franse uitspraak bevestig. Vir n uitgebreide bespreking van die spelling, uitspraak en betekenis van ons naam verwys ek na die tweede hoofstuk in die Gedenkboek van ons Familieplanting in Suid-Afrika, ter geleentheid van die viering in Paarl van die 300 ste verjaardag van Pierre se aankoms in die Kaap. Dit is ook beskikbaar as n CD: Die Franse Voorouers van die Labuschagne Familie. In elke generasie word die stamvader en stammoeder in blou aangedui. Die grafte van die Labuschagne familielede wat in die Jakkalskop familiebegraafplaas begrawe is, is in geel aangedui met grafnommers soos in die dokument Uitleg van die Jakkalskop Familieplaasbegraafplaas gebruik Casper Labuschagne, Haren, Nederland labuschagne.cj@gmail.com Bygewerk:

2 Eerste Geslag (in Monbazillac, Frankryk) Abram Labuscagne ± 1615 gebore op die plaas Pontacq, Escassefort? Frankryk; getroud ± 1636 in Monbazillac, naby Bergerac met Jeanne Artieu in Monbazillac gebore en gedoop Jean Labuscagne gedoop in Monbazillac Isaac Labuscagne gedoop in Monbazillac Estienne Labuscagne vermoedelik ook in Monbazillac gebore en gedoop ± 1643 Tweede Geslag (in Bergerac, Frankryk) Estienne Labuscaigne in Bergerac getroud met Suzanne Fredet/Fradet (dogter van NN Fredet en Françoise Denugon) Isaac Labuscaigne gebore , gedoop in Bergerac Jacob Labuscaigne gebore 24 Julie 1666, gedoop in Bergerac Jean Labuscaigne gebore , gedoop in Bergerac (jong oorlede) David Labuscaigne gebore , gedoop in Bergerac Elizabeth Labuscaigne gebore , gedoop in Bergerac Pierre Labuscaigne (gebore vermoedelik , gedoop in Bergerac Abraham Labuscaigne gebore , gedoop in Bergerac Suzanne Labuscaigne gedoop in Bergerac Jean Labuscaigne gebore in Bergerac, gedoop in Lamonzie Catherine Labuscaigne gebore , katoliek gedoop in Bergerac Derde Geslag (in Nederland) Pierre Labuscaigne oorlede in Paarl ; getroud op met Maria Anna Bacot (Marie Anne) in Leeuwarden gebore en gedoop (dogter van Francois Bacot en Josine Hulscher) oorlede in Paarl na 1742 Jeanne Bernardine Labuscaigne in Enkhuizen gebore en gedoop Sondag ; oorlede in Paarl Junie Getroud met Johann Marisse/Maritz in 1724; stammoeder van familie Maritz Jean Labuscaigne in Enkhuizen gebore , gedoop 17-10; oorlede in Paarl François Labuscaigne in Enkhuizen gebore , gedoop ; oorlede in Paarl net voor of op 26 Mei 1730 Vierde Geslag (in Suid-Afrika) Jean Labuscaigne (Labuscagne, La Buscagne) in Paarl getroud op met Elisabeth Beysselance afkomstig uit Amsterdam, dogter van Pierre Beysselance, en vermoedelik gebore in Cork, Ierland, oorlede in Paarl op of net na (by geboorte van Pieter) Maria Anna Labuscagne (La Buscagne) gedoop in Paarl Anna Catharina Labuscagne (La Buscagne) gedoop in Paarl Pieter Labuscagne (La Buscagne) gedoop (getroud met Maria Nortjé , en later met Johanna Botha ), oorlede voor Casper Labuschagne, Haren, Nederland Bygewerk:

3 Jean Labuscaigne (Labuscagne, La Buscagne) in Paarl hertroud met Gesina Steenkamp in Drakenstein gebore en gedoop (dogter van Jan Harmenszoon Steenkamp en Jannetje van Eck) Jan Harm/Harmse Labuscagne (La Buscagne) in Paarl gebore en gedoop Casper Jeremias Labuscagne (La Buscagne) in Swartland gebore en gedoop ± 1746 Frans Labuscagne (La Buscagne) gedoop 6 April 1749, seker jong oorlede Johanna Labuscagne (La Buscagne) gedoop in Swartland Frans Labuscagne (La Buscagne) gedoop in Cradock(?) , vervangkind Vyfde Geslag Jan Harm Labuscagne (La Buscagne) in Paarl getroud met Johanna Dorothea Coetzer gebore (dogter van Johannes Jacobus Coetzer en Johanna Nel) Jan Labuscagne (La Buscagne, Lang Jan) in Kamdebo gebore, in Paarl gedoop Casper Jeremias Labuscagne (La Buscagne, Jan Soon, de Oude) gedoop in Cradock , oorlede op Kliprivier, distrik Ladysmith, Natal Johanna Maria Labuscagne (La Buscagne) in Kaapstad(?) gedoop Gesina Labuscagne (La Buscagne) in Paarl of Graaff Reinet gebore voor Frans Jacob Labuscagne (La Buscagne) in Swellendam gedoop Johannes Jacobus Labuscagne (La Buscagne) in Paarl gedoop Sesde Geslag Casper Jeremias Labusc(h)agne (La Buscagne) (Jan Soon, de Oude) getroud met Petronella Catharina Nel gedoop (dogter van Willem Nel en Petronella Catharina Botha) Jan Harm Labusc(h)agne (La Buscagne, Rooi Jan) in Graaff Reinet gedoop 2/ , oorlede op Bedrog, distrik Utrecht Willem Adriaan Labusc(h)agne (La Buscagne) in Graaff Reinet gedoop , oorlede op Elandskraal, Kliprivier, ditrik Ladysmith Casper Johannes Labusc(h)agne (La Buscagne) in Graaff Reinet gebore (tweelingbroer van Casper Jeremias), jong oorlede Casper Jeremias Labusc(h)agne (La Buscagne, Casper Soon, Veldkornet en Volksraadslid in Natal) in Graaff Reinet gebore , oorlede op Vaalbank, Harrismith/Warden Jacobus Johannes Christoffel Labusc(h)agne (La Buscagne) gebore , gedoop in Tulbach, oorlede Oktober 1868 (op Vaalpoort?) Harrismith/Warden Johanna Dorothea Aletta Labusc(h)agne (La Buscagne) in Graaff Reinet gebore , gedoop , oorlede in 1846 Frans Lourens Labusc(h)agne (La Buscagne) in Graaff Reinet gebore en gedoop , oorlede op Mains, Ladysmith Petronella Catharina Geertruida Gesina Labusc(h)agne (La Buscagne) in Graaff Reinet gebore en gedoop Casper Labuschagne, Haren, Nederland labuschagne.cj@gmail.com Bygewerk:

4 Sewende Geslag Casper Jeremias Labusc(h)agne (La Buscagne) (Casper Soon, Veldkornet en Volksraadslid in Natal twee foto s beskikbaar) in Cradock getroud met Catharina Sophia Steenkamp (oorlede in 1823 en ook hul kindjie Casparus Jeremias) en later, in , met Anna Susanna Duporetta Labusc(h)agne (La Buscagne) weduwee van Willem Botha (dogter van Jan Hendrik Labusc(h)agne (La Buscagne, Lang Jan) en Dorothea van Deventer) gebore te Tarkastad, gedoop , oorlede op Vaalbank, Harrismith/Warden. Geertruida Susanna Labusc(h)agne (La Buscagne) in Cradock gebore , gedoop Casper Jeremias Labusc(h)agne (La Buscagne) in Cradock geb , gedoop Petronella Catharina Johanna Aletta Labusc(h)agne (La Buscagne) Cradock geb Jan Hendrik Christoffel Labusc(h)agne (La Buscagne) in Cradock gebore en gedoop , oorlede Anna Susanna Elizabeth Labusc(h)agne (La Buschagne) in Cradock gebore en gedoop Johannes Jacobus Gerhardus Labusc(h)agne (La Buscagne) in Cradock gebore , gedoop Frederik Johannes Jacobus Labusc(h)agne in Ladysmith gedoop , oorlede op Vaalbank, Harrismith/Warden Casper Jeremias Labusc(h)agne (Groot Casper, Kommandant/Senator) in distrik Ladysmith gebore , gedoop Willem Adriaan Labusc(h)agne (Kommandant) in Weenen of Pietermaritzburg gebore , in Weenen gedoop , oorlede in Escourt Agtste Geslag Frederik Johannes Jacobus Labuschagne in Pietermaritzburg getroud met Anna Elizabeth Labuschagne gebore ± 1838 (dogter van Jan Harm Labuschagne en Hilla Delvina du Plessis) Casper Jeremiah Labuschagne in distrik Ladysmith gebore , gedoop , oorlede op Jakkalskop, Heilbron Pieter Labuschagne jong oorlede Jan Hendrik Christoffel Labuschagne in Weenen gebore , gedoop Frederik Jacobus Johannes Labuschagne in Weenen gebore , gedoop Anna Susanna Debretta/Deboretta Labuschagne in distrik Ladysmith gebore en gedoop Barend Christoffel Labuschagne (Bennie/Blou Bêrend) in Weenen gebore , gedoop , oorlede 1939 op Sodas, Heilbron Gerhardus Marthinus Labuschagne (Martiens) Willem Adriaan Labuschagne Susara Johanna Gesina Labuschagne gebore en later getroud met Louis Cornelius du Toit. Uit die huwelik is vyf kinders gebore waaronder Johannes Nicolaas du Toit gebore Jacobus Labuschagne (Groot Koos) 1 Graf 7, Jakkalskop Casper Labuschagne, Haren, Nederland labuschagne.cj@gmail.com Bygewerk:

5 Negende Geslag Casper Jeremiah Labuschagne in Weenen op getroud met Maria Susanna Dorothea van Greuning (dogter van Johannes van Greuning en Carolina Ignasina Jordaan) gebore , gedoop 24? , oorlede op Jakkalskop, Heilbron 2 Frederik Jacobus Labuschagne (Klein Koos, Ouboet) gebore op Jakkalskop, Heilbron, (getroud met Hester (Hettie) Smit en later met Isabella (Bellie) Keyter) Carolina Ignasina Labuschagne (Kerlina, Ousus, Outan) gebore op Jakkalskop, Heilbron, (getroud met Marthinus Petrus Wessel Maartens) 3 Jan Johannes Labuschagne gebore op Jakkalskop, Heilbron, ; oorlede (getroud met Catharina (Kitty) Steyn) Anna Elizabeth Labuschagne gebore op Jakkalskop, Heilbron, , oorlede in (getroud met Charles Petrus Malherbe) Casper Jeremiah Labuschagne (Cassie) gebore op Jakkalskop, Heilbron, (getroud met Marthina (Tienie) Geyser) Gerhardus Jacobus Albertus Labuschagne (Gert) gebore op Jakkalskop, Heilbron, ; oorlede (getroud met Johanna Catharina Maria (Hannie) Steyn, gebore in Brandfort ; oorlede ) Barend Christoffel Labuschagne (Ben/Man) gebore op Jakkalskop, Heilbron, , oorlede in Heilbron Ignatius Michael Brooks gebore , aangenome weeskind, oorlede Tiende Geslag Barend Christoffel Labuschagne getroud in Heilbron met Hester Maria Catharina Linde (dogter van Stefanus Lourens Linde [ ] en Maria Glaudina van der Merwe [ ]) gebore op McIvor, distrik Heilbron , oorlede in Heilbron 6 Maria Glaudina Labuschagne gebore Jakkalskop, Heilbron, , oorlede Maria Susanna Dorothea Labuschagne gebore op Jakkalskop, Heilbron, , oorlede (Dora, getroud met Paul Zylka en later met Petrus Johannes de Bruyn) Hester Maria Labuschagne gebore op Jakkalskop, Heilbron, (Hettie, getroud met Jan Adriaan Albertus Abraham Stoop). Uit die huwelik is sewe kinders gebore waaronder Thea Stoop gebore op Berdina Christina Labuschagne gebore op Hoopwel, Heilbron, (Berdien, getroud met Lucas Cornelis Viljoen) Casper Jeremiah Labuschagne (Cas, Boet) gebore op Hoopwel, Heilbron, Grafte 12 en 13, Jakkalskop. 3 Grafte 9 en 10, Jakkalskop. 4 Graf 14, Jakkalskop. 5 Graf 11, Jakkalskop. 6 Grafte 18 en 19, Jakkalskop. 7 Ook bekend as Dina, graf 15, Jakkalskop. 8 Graf 17, Jakkalskop Casper Labuschagne, Haren, Nederland labuschagne.cj@gmail.com Bygewerk:

6 Stefanus Lourens Labuschagne gebore en oorlede op Hoopwel, Heilbron, 1931 Barend Christoffel Labuschagne gebore en oorlede op Hoopwel, Heilbron, Carolina Ignasina Labuschagne gebore op Hoopwel, Heilbron, (Lien, getroud met Johannes (Hannes) Pretorius gebore op ) Maria Glaudina Labuschagne gebore op Hoopwel, Heilbron, (Marietjie, getroud met Gerhardus Rossouw) Anna Elisabeth Labuschagne gebore op Hoopwel, Heilbron, (getroud met John (Bill) van Rooyen 11 ) Elfde Geslag Casper Jeremiah Labuschagne in Pretoria op getroud met Helena Alida Spruijt (Lenie, dogter van Gerard Spruijt en Geertruida van der Spuij) gebore op in Heemstede, Nederland Barend Christoffel Labuschagne Bart, gebore in Pretoria op , gedoop in Brixton, Johannesburg, op Gertruida Johanna Christina Labuschagne Trudy, in Pretoria gebore op en gedoop op Twaalfde Geslag (in Nederland) Barend Christoffel Labuschagne in Haren, Nederland, getroud op met Maria Frederika Agnes van Hoffen (Marieke, dogter van Korstiaan van Hoffen en Janke Bosch) gebore in Zwolle Janke Elizabeth Labuschagne (Lisanne) gebore in Groningen , gedoop in Zuidlaren Helena Alida Labuschagne (Heleen) gebore in Leiden , gedoop Maria Johanna Labuschagne (Marjolein) gebore in Leiden , gedoop Gertruida Johanna Christina Labuschagne in Groningen getroud met Johannes Berend Thomas Kruiger (Johan, seun van Frans Kruiger en Wilmina Jantje Mulder) gebore in Ulrum Alida Hester Kruiger (Lily) gebore in Groningen , gedoop in Haren Johannes Frans Kruiger (Han) gebore in Groningen , gedoop in Haren Dertiende Geslag Alida Hester Kruiger (Lily, ) Janke Elizabeth Labuschagne (Lisanne, ) Johannes Frans Kruiger (Han, ) Helena Alida Labuschagne (Heleen, ) Maria Johanna Labuschagne (Marjolein, ) 9 Moontlik een of twee van grafte 1 tot 6, Jakkalskop. 10 Graf 20, Jakkalskop. 11 Graf 16, Jakkalskop Casper Labuschagne, Haren, Nederland labuschagne.cj@gmail.com Bygewerk:

Kroniek van Dertien Geslagte Labusc(h)agne

Kroniek van Dertien Geslagte Labusc(h)agne Kroniek van Dertien Geslagte Labusc(h)agne Ter inleiding Die afstammingslyn van Casper Jeremiah Labuschagne (1929) Die bedoeling van die kroniek is om in grote lyne n oorsig te gee van my familiegeskiedenis

Nadere informatie

Inhoudsopgawe.. Jan... Vorster...(Stamvader)... 1

Inhoudsopgawe.. Jan... Vorster...(Stamvader)... 1 Nasate Jan Vorster Inhoudsopgawe. Jan... Vorster.......(Stamvader)..................................................................... 1 Jan Vorster is gebore te Bern Switserland. Jan Vorster (Stamvader)

Nadere informatie

Blaai na die volgende bladsy, asb

Blaai na die volgende bladsy, asb 472 Blaai na die volgende bladsy, asb R. J. du Preez 473 Die Geskrewe Geslagsregister van Daniel Jacobus Strydom 1885 (1830 1912) Notas oor die geslagsregister: 1. Die oorspronklike geslagsregister is

Nadere informatie

VRYBURG KONSENTRASIEKAMP STERFTE LYS

VRYBURG KONSENTRASIEKAMP STERFTE LYS VAN NAAM OUDERDOM 1 Adam Jim (James) 29 2 Agenbach Gideon Jacobus 22 3 Agenbach Gideon Jacobus 22 4 Bakkus Baba 9 maande 5 Bakkus Jacoba Margaretha 17 6 Bakkus Johanna Wilhelmina 12 7 Ballot Cathrina W

Nadere informatie

Oorsig oor Koos en Annie se voorouers in Suid-Afrika

Oorsig oor Koos en Annie se voorouers in Suid-Afrika 15 Hoofstuk 1 Oorsig oor Koos en Annie se voorouers in Suid-Afrika Oriëntasie Die Van der Walts Veenwouden Koos is van die sewende Van der Walts in die land. Sy Van der Walt stamvader, Geele Andries van

Nadere informatie

KLOPPER FAMILIES VAN SA

KLOPPER FAMILIES VAN SA KLOPPER FAMILIES VAN SA 9 September 2013 Bloemfontein Johan J POTTAS Hendrik Frederik KLOPPER Jan Christoffel CLOFFERT Abraham KLOPPER? Johannes KLOPPERT O Dina Hendrika Johanna KLOPPERT Philippus Johannes

Nadere informatie

JUDITH SCHREUDER* - VROU VAN JOHANNES STRYDOM

JUDITH SCHREUDER* - VROU VAN JOHANNES STRYDOM JUDITH SCHREUDER* - VROU VAN JOHANNES STRYDOM (* Hierdie spelling van die naam word deurgaans gebruik, behalwe waar direk uit ander bronne aangehaal word.) In Hoge se Bydraes tot die genealogie van ou

Nadere informatie

DIE STEENKAMPS VAN SUIDELIKE-AFRIKA

DIE STEENKAMPS VAN SUIDELIKE-AFRIKA DIE STEENKAMPS VAN SUIDELIKE-AFRIKA BLADWYSER. Bladsy. Inleiding 1-11 Noemenswaardige Stukkies en Brokkies 1-11 Nageslag van b.7 12-54 Nageslag van b.8 55-104 Nageslag van b.10 105-140 Nageslag van b.11

Nadere informatie

De nakomelingen van Gerrit Cornelisse Fruijtier

De nakomelingen van Gerrit Cornelisse Fruijtier een genealogieonline publicatie De nakomelingen van Gerrit Cornelisse door 3 augustus 2017 De nakomelingen van Gerrit Cornelisse De nakomelingen van Gerrit Cornelisse Generatie 1 1. Gerrit Cornelisse.

Nadere informatie

Eerste generatie. Tweede generatie

Eerste generatie. Tweede generatie Eerste generatie 1. Johan Caspar Busch. Hij trouwde Veronica Theresia Wassenaar. 2. i. Benedictus Busch geb. 1754. Tweede generatie 2. Benedictus Busch, geb. 1754 te Utrecht, overl. 24-01-1827 te Groningen.

Nadere informatie

Die Appel wat onder die Botha-boom geval het

Die Appel wat onder die Botha-boom geval het GENEALOGIE Die Appel wat onder die Botha-boom geval het JACO M. GREEFF Vrydag 16 Augustus 2013 Toe die Kaapse burgers Jan Cornelitz en Maria Kickers se huwelik in 1700 ontbind is n seldsame gebeurtenis

Nadere informatie

Parenteel van Christoph Pilgram

Parenteel van Christoph Pilgram Parenteel van Christoph Pilgram 1 Christoph Pilgram is geboren in 1586 in Bad Sacha.Dl. Christoph is overleden, 51 of 52 jaar oud. Hij is begraven op donderdag 2 september 1638 in Bad Sacha.Dl. Christoph

Nadere informatie

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Paulus kritiseer sy tyd se manier . Datum: 25 Mei 2011 Oorspronklike artikel in Beeld. Kyk ook: - Vrouens en Hoede ********** Paulus kritiseer sy tyd se manier Paulus beveel nie die vroue om aan hul mans onderdanig te wees nie, hy kritiseer

Nadere informatie

Afstammelingen van Johannes Lütweiler/Leutweiler (Leutwylers von Lupfig)

Afstammelingen van Johannes Lütweiler/Leutweiler (Leutwylers von Lupfig) GENERATIE I = A 1 Afstammelingen van Johannes Lütweiler/Leutweiler (Leutwylers von Lupfig) A : Johannes Lütweiler/Leutweiler, geboren in Lupfig (Zwitserland), op 27 Maart 1718, Soldaat Berner Regiment

Nadere informatie

Die storie van Roelf en Sarie du Preez

Die storie van Roelf en Sarie du Preez 1 Die storie van Roelf en Sarie du Preez ( n Familiegeskiedenis) Vertel deur R. J. (Roelf) du Preez Uitgewer: R. J. du Preez Posbus 1723 Wapadrand 0050, Pretoria 2013 2 Die storie van Roelf en Sarie du

Nadere informatie

Andere "van den Worm" takken in Holland vanaf 1622 Gesorteerd naar geboortedatum en trouwdag Geb.datum Geb.plaats Trouwdag Trouwplaats

Andere van den Worm takken in Holland vanaf 1622 Gesorteerd naar geboortedatum en trouwdag Geb.datum Geb.plaats Trouwdag Trouwplaats Andere "van den Worm" takken in Holland vanaf 1622 Gesorteerd naar geboortedatum en trouwdag 03.12.2016 01.08.1622 Amsterdam Grietje Simon de Bok 14.03.1627 Velp Neeltje Joris Jorisse 02.11.1633 Valkenburg

Nadere informatie

HOOFSTUK 4 BRINK FOTO S EN DOKUMENTE. Skildery van Andries Brink

HOOFSTUK 4 BRINK FOTO S EN DOKUMENTE. Skildery van Andries Brink HOOFSTUK 4 BRINK FOTO S EN DOKUMENTE 4.1 Die Stamvader Andries en Alida de Waal Skildery van Andries Brink 185 Waar Andries Brink in Kaapstad gewoon het D.F. Fairbridge se Historic Homes of South Africa.

Nadere informatie

pagina 2 van 8 Holzappel. Johannes is overleden op vrijdag in Utrecht, 89 jaar oud. Johannes trouwde, 34 jaar oud, op woensdag i

pagina 2 van 8 Holzappel. Johannes is overleden op vrijdag in Utrecht, 89 jaar oud. Johannes trouwde, 34 jaar oud, op woensdag i pagina 1 van 8 Parenteel van Johannes Honig 1 Johannes Honig is geboren in 1620 in Oberdorfelden. Johannes is overleden vóór 1720, ten hoogste 100 jaar oud. Johannes trouwde met Anna Christina N. Kinderen

Nadere informatie

16 Dec Eerste generatie. 1. Johan Heinrich Michael 1 Schimmel, geboren CA hij trouwde Catharina Elizabeth Beltmann, getrouwd VR

16 Dec Eerste generatie. 1. Johan Heinrich Michael 1 Schimmel, geboren CA hij trouwde Catharina Elizabeth Beltmann, getrouwd VR Eerste generatie 1. Johan Heinrich Michael 1 Schimmel, geboren CA. 1720. hij trouwde Catharina Elizabeth Beltmann, getrouwd VR. 1752. 2. i. Frederik Willem Bernard 2 Schimmel geboren op CA. 1 april 1752.

Nadere informatie

Andries Johannes van der Walt (c2)

Andries Johannes van der Walt (c2) 317 Hoofstuk 13 Andries Johannes van der Walt (c2) (1781 c. 1855) Oriëntasie Andries 1 is gebore in 1781 en was 73 jaar oud toe hy in 1855 oorlede is. Hy was ʼn boer. Die 19-jarige Andries trou in 1800

Nadere informatie

Persoonlike inligting

Persoonlike inligting Persoonlike inligting Naam Adres Posadres Telefoon (Huis) (Werk) Faksnommer Selfoonnommer E-posadres Bestuurslisensienommer Vervaldatum Motorregistrasienommer Mediese inligting In geval van nood, skakel

Nadere informatie

Afstammelingen van Hanss Heinrich Castning

Afstammelingen van Hanss Heinrich Castning Afstammelingen van Hanss Heinrich 1635-1700 Hanss Heinrich 1635-1700 Johann Hermann Kasteninghk 1662 - Anna Mollers Gehuwd: 06/04/1684 Johann H. Gedoopt: 07/12/1684 Gedoopt: 15/09/1686 Gedoopt: 15/09/1686

Nadere informatie

De nakomelingen van Isak de Graaf

De nakomelingen van Isak de Graaf een genealogieonline publicatie De nakomelingen van Isak de Graaf door 28 mei 2016 De nakomelingen van Isak de Graaf Generatie 1 1. Isak de Graaf. Hij is getrouwd met Catrijn van Rijn. Zij kregen 3 kinderen:

Nadere informatie

abstract jaar verandering in het aantal voornamen officiële naam en roepnaam voornaamkeuze van traditie naar mode % traditionele vernoeming

abstract jaar verandering in het aantal voornamen officiële naam en roepnaam voornaamkeuze van traditie naar mode % traditionele vernoeming 7--05 60 50 jaar verandering in het aantal voornamen Gerrit Bloothooft en David Onland UiL OTS, Universiteit Utrecht abstract Een voornaam kiezen ouders niet zomaar voor hun kind. Ze worden in de keuze

Nadere informatie

Stamboom van Heeckeren

Stamboom van Heeckeren een genealogieonline publicatie Stamboom van Heeckeren door 3 maart 2017 Stamboom van Heeckeren Generatie 1 1. Evert van Heeckeren, zoon van Jacob van Heeker-Ruurlo en Elisabeth van Keppel, is geboren

Nadere informatie

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: 52629/2007 31 OCTOBER 2008 In die saak tussen: ETLO MOTORS CC h/a AUTO TRADERS APPLIKANT EN ABSA BANK BEPERK RESPONDENT

Nadere informatie

Eerste generatie. Tweede generatie

Eerste generatie. Tweede generatie Eerste generatie 1. Joannes Antonius Bakker, geb. 1773, overl. 26-11-1838 te Nijmegen. Huwelijksregister R.K. Statie der Minderbroeders Nijmegen 1659-1811 (RBS 1224/281) Van beroep winkelier. Hij trouwde

Nadere informatie

Parenteel van Ari (Arien) Jansz Kwant (ook: Quant)

Parenteel van Ari (Arien) Jansz Kwant (ook: Quant) Parenteel van Ari (Arien) Jansz Kwant (ook: Quant) I Ari (Arien) Jansz Kwant (ook: Quant) is geboren in 1790 in Heer Huijgenwaert, zoon van Joannes (Jan) Claasz Quant (Quand, Kwant) en Trijntje (Catherina)

Nadere informatie

Eerste generatie. Tweede generatie

Eerste generatie. Tweede generatie Eerste generatie 1. Adrianus de Keijser, geb. te Gastel. Afkomstig uit Gastel. Hij trouwde Petronilla Boerkens, getrouwd 07-01-1759 te Halsteren. i. Anna de Keijser, geb. 09-10-1759 te Halsteren. Getuigen

Nadere informatie

LIJST VAN TE ONTEIGENEN ONROERENDE ZAKEN ONTEIGENINGSPLAN HARNASCHPOLDER ZUID VERZOEKENDE INSTANTIE: BEDRIJVENSCHAP HARNASCHPOLDER

LIJST VAN TE ONTEIGENEN ONROERENDE ZAKEN ONTEIGENINGSPLAN HARNASCHPOLDER ZUID VERZOEKENDE INSTANTIE: BEDRIJVENSCHAP HARNASCHPOLDER LIJST VAN TE ONTEIGENEN ONROERENDE ZAKEN ONTEIGENINGSPLAN HARNASCHPOLDER ZUID VERZOEKENDE INSTANTIE: BEDRIJVENSCHAP HARNASCHPOLDER Van de onroerende zaak, kadastraal bekend, gemeente Schipluiden Grondplan

Nadere informatie

Werkgroep Genealogie

Werkgroep Genealogie Werkgroep Genealogie De werkgroep bestaat uit Bart van Schijndel en Anny Janssen. doelstelling: A. Het adviseren van (aankomende) genealogen. Voor vragen kunt u terecht bij de werkgroep. Gegevens uit het

Nadere informatie

1 Feb Eerste generatie

1 Feb Eerste generatie Eerste generatie 1. Joannes 1 Schimmel, overige namen Jan Schimmel, geboren CA. 1770 te Bussum (Gooise Meren), overleden 10 maart 1818 te Bussum (Gooise Meren). hij trouwde Antonia Schoonhoord, getrouwd

Nadere informatie

De nakomelingen van Jacob Jasperszoon Ulden Van

De nakomelingen van Jacob Jasperszoon Ulden Van een genealogieonline publicatie De nakomelingen van Jacob Jasperszoon Ulden Van door 1 mei 2016 De nakomelingen van Jacob Jasperszoon Ulden Van Generatie 1 1. Jacob Jasperszoon Ulden Van. Generatie 2 2.

Nadere informatie

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hallo, Katrina. Baie geluk met jou nuwe babatjie! Sy s pragtig. ELKE KIND MOET N GEBOORTESERTIFIKAAT HÊ! BESOEK DIE MINISTERIE VAN BINNELANDSE SAKE EN IMMIGRASIE

Nadere informatie

32 e en 33 e kwartier. Hermannus LUTGERINK. Geboorte

32 e en 33 e kwartier. Hermannus LUTGERINK. Geboorte 32 e en 33 e kwartier Hermannus LUTGERINK Geboorte 98 Overlijden 99 Elisabeth Wulffling Overlijden 100 Geboorte + huwelijk 101 34 e en 35 e kwartier Thijse HOF Geboorte 102 Overlijden 103 Regina Postma

Nadere informatie

Stamboom dossier. Petronella (Pieta) Theodora Schoenmakers ( ) Gehuwd Johan Bloemen ( )

Stamboom dossier. Petronella (Pieta) Theodora Schoenmakers ( ) Gehuwd Johan Bloemen ( ) Stamboom dossier Petronella (Pieta) Theodora (1906-1996) Gehuwd Johan Bloemen (1907-1986) Update 1.3 150518 door Ir. René A.M. Martens RI Msc Geboren Boxmeer - 29 mei 1906 Vader: Theodorus (1862-1945)

Nadere informatie

Tak CA. De nakomelingen van Cornelis Karsseboom ( )

Tak CA. De nakomelingen van Cornelis Karsseboom ( ) Tak CA De nakomelingen van Cornelis Karsseboom (1704-1768) 5 juni 1999 / 931 "De Witte Hond" GENERATIE VIII VIII-19. Cornelis Karsseboom, geb. Amsterdam 28 juli 1704, koopman, ald. 14 febr. 1768, zn.

Nadere informatie

2. Die skepping van die mens

2. Die skepping van die mens 2. Die skepping van die mens Génesis 1: 26 en 2: 7-25 Die mens as beelddraer van God Die bestaan en doel van die mens rus in God se skepping. Alleen omdat die mens skepsel van God is, is hy ook beelddraer

Nadere informatie

Die planeet aarde beweeg

Die planeet aarde beweeg Kwartaal 4: Planeet aarde en die ruimte Planeet aarde en die ruimte Die planeet aarde beweeg Fossiele Oppervlakte van die aarde Sedimentêre gesteentes Eenheid 1 Die planeet aarde beweeg Wentel om die son

Nadere informatie

Persone Indeks. Opgestel tot en met Hoofstuk 14

Persone Indeks. Opgestel tot en met Hoofstuk 14 Opgestel tot en met Hoofstuk 14 Persone Indeks Notas: 1. Die leeftye van persone word slegs aangedui in die geval van bepaalde persone waaroor genealogiese gegewens verstrek word en dan in die mate waarin

Nadere informatie

'n Man gestuur deur God

'n Man gestuur deur God Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Vertaal deur: Yvette Brits Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Storie 37 van 60 www.m1914.org

Nadere informatie

Parenteel van Luberts van Vollenhoven

Parenteel van Luberts van Vollenhoven Parenteel van Luberts van Vollenhoven 1 Familie Vollenhoven 1 Luberts van Vollenhoven (afb. 1). Luberts trouwde met N.N.. Kinderen van Luberts en N.N.: 1 Jacob Lubberts van Vollenhoven. Volgt 2. 2 Coenraedt

Nadere informatie

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van: Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2 Naam & Van: Gr.8 Eksaminator: Mnr H Smit Totaal: 100 Moderator: Mnr L Taute Tyd: 90 min Instruksies en Informasie:

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING

Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING Wet op Intestate Erfopvolging 81 van 1987 1 Oogmerk van die wet 1 2 Basiese beginsels 2 2.1 Die gade as enigste erfgenaam 2 2.2 (e) as enigste erfgenaam(e) 3 2.3 Gade

Nadere informatie

Hoofstuk 16 Petrus Jacobus Pretorius (g4) (1863 1906)

Hoofstuk 16 Petrus Jacobus Pretorius (g4) (1863 1906) Hoofstuk 16 Petrus Jacobus Pretorius (g4) (1863 1906) In hierdie hoofstuk Petrus, Huibreg en Magdalena Maarten Johannes Lodewikus bl. Johannes Jacobus Adrianus bl. Anna Sophia bl. Martha Johanna Levina

Nadere informatie

DIE SMITHS VAN GRAAFF-REINET

DIE SMITHS VAN GRAAFF-REINET DIE SMITHS VAN GRAAFF-REINET 07.08.2016 - NOTA VAN DIE OUTEUR Die werk wat hierna volg is, met enkele uitsonderings, in 1982 reeds voltooi en ook in n rekord tyd. Daar is dus baie leemtes (ook foute) en

Nadere informatie

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5) God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5) Wie is Jesus? Wie is Jesus vir die mense...? Godsdienste Boeddhisme Islam Judaïsme Hinduïsme New Age Wat sê die Woord van God? Joh 8:12-30

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

De nakomelingen van Albert Borman

De nakomelingen van Albert Borman een genealogieonline publicatie De nakomelingen van Albert Borman door 26 December 2018 De nakomelingen van Albert Borman Generatie 1 1. Albert Borman, is geboren op 1 januari 1795 te Baambrugge. Hij is

Nadere informatie

DIE OUDSTE BEGRAAFPLAAS VAN GEREFORMEERDE VOOROUERS VERDIEN BAIE

DIE OUDSTE BEGRAAFPLAAS VAN GEREFORMEERDE VOOROUERS VERDIEN BAIE Gereformeerde Kerk Pretoria Posbus 573 Pretoria 0001 Adres van kerkgebou H/v Kerk en Potgieter straat Pretoria Tel: 012-3262290 E-pos: kantoor@gkpretoria.org.za Predikant: Ds. PJ Venter Pastorie Tel: 012-3356130

Nadere informatie

Wie in die Here glo, vertrou Hom met die bestemming.

Wie in die Here glo, vertrou Hom met die bestemming. SKRIFLESING: Hebreërs 11:8-19 TEKS: Hebreërs 11:8 TEMA: Wie in die Here glo, vertrou Hom met die bestemming. Psalm 84 : 3, 4 Skrifberyming 28 (10-1) : 2, 3 Psalm 1 : 4 Psalm 37 : 2, 23 Skrifberyming 78

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Kwartierstaat van Henricus Joannes Wilhelmus (Henk) Degenhart

Kwartierstaat van Henricus Joannes Wilhelmus (Henk) Degenhart Kwartierstaat van Henricus Joannes Wilhelmus (Henk) Degenhart Generatie 1 ( kwartierdrager ) 1 Henricus Joannes Wilhelmus (Henk) Degenhart, geboren op vrijdag 13 februari 1942 om 15:00 in Amsterdam. Hij

Nadere informatie

De nakomelingen van Cornelis Sweersz ( van Zurk)

De nakomelingen van Cornelis Sweersz ( van Zurk) een genealogieonline publicatie De nakomelingen van Cornelis Sweersz ( van Zurk) door 2 mei 2016 De nakomelingen van Cornelis Sweersz ( van Zurk) Generatie 1 1. Cornelis Sweersz ( van Zurk), is gedoopt

Nadere informatie

De kwartierstaat van Johanna Gerritdina Kollenveld

De kwartierstaat van Johanna Gerritdina Kollenveld een genealogieonline publicatie De kwartierstaat van Johanna Gerritdina Kollenveld door 31 mei 2010 De kwartierstaat van Johanna Gerritdina Kollenveld Generatie 1 1. Johanna Gerritdina Kollenveld, dochter

Nadere informatie

Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart

Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart - Die sportdag word op die volgende terreine aangebied: - stro Hokkiebane van en Jim Fouchè Hoërskool word gebruik asook twee gras hokkievelde by Hoërskool Fichardtpark.

Nadere informatie

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels... 1 0:01:50-0:03:50 Gnomeo en Juliet se storie begin met twee families, rooi en blou wat nie van mekaar hou nie. Hulle noem die ander familie nooit op hul name nie, maar slegs rooies of bloues. Hierdie word

Nadere informatie

Hoofstuk 11. (c c. 1757)

Hoofstuk 11. (c c. 1757) 243 Hoofstuk 11 Geele Andries van der Walt (a) (c. 1705 c. 1757) Oriëntasie Geele Andries van der Walt kom in 1727 in die Kaap aan. Hy was afkomstig van Veenwouden in Friesland, ʼn provinsie van Nederland.

Nadere informatie

WRIGHT R et VAN DER MERWE R VAN DER MERWE R. [1] Die beskuldigde in hierdie hersieningsaak is op 26 Junie

WRIGHT R et VAN DER MERWE R VAN DER MERWE R. [1] Die beskuldigde in hierdie hersieningsaak is op 26 Junie IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) Hersiening Nr. : 1579/2004 In die hersiening van: DIE STAAT versus MOSES SEGOBO CORAM: WRIGHT R et VAN DER MERWE R UITSPRAAK:

Nadere informatie

Parenteel van Jasper Gijsberts van Namen

Parenteel van Jasper Gijsberts van Namen Parenteel van Jasper Gijsberts van Namen 1 Jasper Gijsberts van Namen. Kind van Jasper uit onbekende relatie: 1 Antonie Jaspers van Namen, geboren op 27-09-1637 in Oirschot. Volgt 1.1. 1.1 Antonie Jaspers

Nadere informatie

Eerste generatie. Tweede generatie. Derde generatie

Eerste generatie. Tweede generatie. Derde generatie 1. Antonius van Berkel. Hij trouwde Petronella Keth. 2. i. Peter van Berkel geb. 1788. Eerste generatie Tweede generatie 2. Peter van Berkel, geb. 1788, overl. 29-03-1865 te Uden. Hij trouwde Cornelia

Nadere informatie

Kanaal van Deurne Afwateringskanaal 1861

Kanaal van Deurne Afwateringskanaal 1861 1859 Geboren, gestorven, getrouwd en scheepvaart in Meijel Vanaf 1854 kende peeldorp Meijel volop scheepvaart. Daarvoor was in 1853 immers de Noordervaart uitgediept en de Helenavaart gegraven. In 1861

Nadere informatie

Huwelijken Rotterdam 1859-1926. RED = to be linked in the website

Huwelijken Rotterdam 1859-1926. RED = to be linked in the website Huwelijken 1859-1926 RED = to be linked in the website Nr Naam Datum Bron Rol 1 Petrus Frederik 2 Cornelis 3 Johannes Petrus Nicolaas 4 Cornelis 31-08- 1859 31-08- 1859 25-01- 1860 25-01- 1860 5 Abraham

Nadere informatie

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Inhoudsopgawe. Voorwoord Inhoudsopgawe Voorwoord Januarie... In die begin Februarie... Jesus by ons Maart... Wat sou Jesus doen? April... Onderdanigheid en gehoorsaamheid Mei... Geestelike oorlogvoering Junie... Woorde wat lewe

Nadere informatie

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

23. Reëls vir die pad die padgebruikers 23. Reëls vir die pad die padgebruikers Oorhoofse tema Die Here is saam met ons op pad. As die Padmaker het Hy vir ons tien padreëls of lewensreëls gegee sodat ons elke dag daarvolgens kan leef. Die eerste

Nadere informatie

Mr. Jacob van Lennep trouwt Jkvr. Henrietta Sophia Wilhelmina Röell Hun kinderen zie II

Mr. Jacob van Lennep trouwt Jkvr. Henrietta Sophia Wilhelmina Röell Hun kinderen zie II CARTES DE VISITE versie januari 2019 Cartes-de visite zijn op karton afgedrukte portretten. De cartes hebben meestal een grootte van 6 cm x 8,5 cm. en zijn voornamelijk gemaakt in de tweede helft van de

Nadere informatie

DIE LOOTSE VAN SUID-AFRIKA

DIE LOOTSE VAN SUID-AFRIKA DIE LOOTSE VAN SUID-AFRIKA ('n Genealogiese Studie) saamgestel deur PATRICK LOOTS VOORWOORD Sewe jaar se navorsing vind nou beslag in hierdie boek. Dit is gebaseer op inligting verkry uit genealogiese

Nadere informatie

Tee met my bokkie Boerbok op die tafel ek drink veel eerder tee met my bokkie Akriel op doek 101cm x 76cm

Tee met my bokkie Boerbok op die tafel ek drink veel eerder tee met my bokkie Akriel op doek 101cm x 76cm Tee met my bokkie Boerbok op die tafel ek drink veel eerder tee met my bokkie Akriel op doek 101cm x 76cm Preperations, preperations Kommunikeer die frustrasie as vrou en ma met die ewige take rondom kosmaak.

Nadere informatie

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Ons praat baie van dinge wat in verhouding tot mekaar is, sonder om dit regtig agter te kom! As jy byvoorbeeld sê dat jy twee van die ses stukke van n pizza geëet het, het jy n verhouding beskryf: Die

Nadere informatie

D E R GRONINGEN ONDERWEZEN WORDEN.

D E R GRONINGEN ONDERWEZEN WORDEN. N A A M L I J S T D E R D O O V E N EN S T O M M E N, WELKE OP HET INSTITUUT TE GRONINGEN ONDERWEZEN WORDEN. Johannes Lübberttis Mörfer, Zoon van H. C. K. Mörfer, Apotheker te Groenlo in Gelderland. Oud,

Nadere informatie

De nakomelingen van Mijndert Storm

De nakomelingen van Mijndert Storm een genealogieonline publicatie door 3 July 2019 Generatie 1 1. Mijndert Storm, is geboren 1745. Hij is getrouwd met Johanna Elisabeth Leeuwenberg. Zij kregen 7 kinderen: Elsie Storm, volg 2. Neeltje Storm,

Nadere informatie

De nakomelingen van Arnoldus Jacobus Legius (De Lege)

De nakomelingen van Arnoldus Jacobus Legius (De Lege) een genealogieonline publicatie De nakomelingen van Arnoldus Jacobus Legius (De Lege) door 11 november 2016 De nakomelingen van Arnoldus Jacobus Legius (De Lege) Generatie 1 1. Arnoldus Jacobus Legius

Nadere informatie

Man of vrouw Gehuwd met Jaar Plaats Generatie

Man of vrouw Gehuwd met Jaar Plaats Generatie Totaalindex Van Veen [Dit document is onderdeel van de omgekeerde parenteel Van Veen. Zie voor de verzamelde gegevens over mijn voorouders https://familiesporen.wordpress.com/.] Bij echtparen staan het

Nadere informatie

Naam Van Ges Oud Item Uitslag Plek ASA Rensche Janse van. D GS Rensburg Rensche Janse van

Naam Van Ges Oud Item Uitslag Plek ASA Rensche Janse van. D GS Rensburg Rensche Janse van Spanverslag Noord Kaap (NK) Rensche Janse van D 18 135 - GS 7.17 8 677 Rensburg Rensche Janse van D 18 216 - SG 18.81 5 345 Rensburg Marthie Maree D 18 51-400m 1:12.57 2 561 Marthie Maree D 18 270-200m

Nadere informatie

VRAE EN BESWARE WAT MENSE SOMS OOR DIE DOOP HET

VRAE EN BESWARE WAT MENSE SOMS OOR DIE DOOP HET VRAE EN BESWARE WAT MENSE SOMS OOR DIE DOOP HET! DIT STAAN NIE IN DIE BYBEL DAT KINDERS GEDOOP MOET WORD NIE. Dit is waar, daar staan nie êrens dat klein babatjies van gelowige ouers gedoop moet word nie.

Nadere informatie

Welkom by Die Storie God se storie

Welkom by Die Storie God se storie Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle

Nadere informatie

Genealogie van Guilielmus Cornelii Gabriëls. Generatie I. Generatie II. Generatie III. Generatie IV

Genealogie van Guilielmus Cornelii Gabriëls. Generatie I. Generatie II. Generatie III. Generatie IV Genealogie van Guilielmus Cornelii Gabriëls. Generatie I I. Guilielmus Cornelii Gabriëls, begr. te Meerle op 9 aug 1679, relatie met Margareta Huybrechts Vermeeren, begr. te Meerle op 9 nov 1679. Uit deze

Nadere informatie

Hoofstuk 5. (c <1720)

Hoofstuk 5. (c <1720) 81 Hoofstuk 5 Francois-Jean du Preez (b4) (c. 1677

Nadere informatie

De nakomelingen van Jean Gerard

De nakomelingen van Jean Gerard een genealogieonline publicatie De nakomelingen van Jean Gerard door 29 oktober 2014 De nakomelingen van Jean Gerard Generatie 1 1. Jean Gerard, is geboren rond 1500 te Gerardmer(Fr). Hij trouwde in met?

Nadere informatie

PERSBERICHT embargo tot 2 april 2014

PERSBERICHT embargo tot 2 april 2014 PERSBERICHT embargo tot 2 april 2014 Het Meertens Instituut heeft de Nederlandse Voornamenbank uitgebreid met populariteitslijsten. Voor Nederland, maar ook voor provincies, regio s en gemeenten worden

Nadere informatie

Godri[e] - Gadri[e] - Goderi[e] --------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Godri[e] - Gadri[e] - Goderi[e] -------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- Ouders 2 Joannes Stepanus Stevens X Joanna Adriana Sijmonssen Antwerpen - 02/03/1659 Geboren 02/12/1652 Zundert - 21/09/1681 Gehuwd Zundert - [< 1697] Overleden - 2.1 Maria X1 Gerardus Paschaelis Adriaensen

Nadere informatie

Matthias van Eijsden, omstreeks 1624 geboren in Maastricht, oudste bekende voorouder van Alberta Hendrika Antonia Jouai

Matthias van Eijsden, omstreeks 1624 geboren in Maastricht, oudste bekende voorouder van Alberta Hendrika Antonia Jouai een genealogieonline publicatie Matthias van Eijsden, omstreeks 1624 geboren in Maastricht, oudste bekende voorouder van Alberta Hendrika Antonia Jouai door 9 maart 2016 Matthias van Eijsden, omstreeks

Nadere informatie

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy VADERSDAG Teks: Markus 5:22 24, 35-42 Hulpmiddels: Sirkel en sirkel met vyfde uitgesny om saam met die verhaal te gebruik Split pin A4-kartonne A4-papier om hemp-kaartjies te vou Inkleurkryte en ander

Nadere informatie

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne: n Getallesin bestaan altyd uit die volgende: 1. Syfers of getalle; bv. 23; 567; 3,245; ens. 2. Bewerkingsteken; bv. 3. Verwantskap teken; bv. Getallesinne Ons kry twee soorte getallesinne: 1. Oop getallesin

Nadere informatie

GRAAD 6 NOVEMBER 2015

GRAAD 6 NOVEMBER 2015 1 GRAAD 6 NOVEMBER 2015 Vraag 1 1.1 Noem al die veelvoude van 4 tussen 25 en 40 1.2 Noem al die faktore van 36 1.3 Noem al die priemfaktore van die getal 30 1.4 Wat is die kleinste gemene veelvoud van

Nadere informatie

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF OOS-KAAPOnderwysdepartement GRAAFF-REINET DISTRIK GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF MEI/JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Eksaminator: M. Marais INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

De kwartierstaat van Jacobus Cornelis Strootman

De kwartierstaat van Jacobus Cornelis Strootman een genealogieonline publicatie De kwartierstaat van Jacobus Cornelis Strootman door 22 augustus 2017 De kwartierstaat van Jacobus Cornelis Strootman Generatie 1 1. Jacobus Cornelis Strootman, zoon van

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

Parenteel van Frederik Bruins

Parenteel van Frederik Bruins Page 1 of 6 Parenteel van Frederik Bruins I Frederik Bruins is geboren in 1825 in Wijhe, zoon van Hendrika Bruins. Frederik is overleden vóór 1883, ten hoogste 58 jaar oud. verwer Frederik trouwde, 23

Nadere informatie

De nakomelingen van Georg Philipp Schaefer

De nakomelingen van Georg Philipp Schaefer een genealogieonline publicatie De nakomelingen van Georg Philipp Schaefer door 14 november 2016 De nakomelingen van Georg Philipp Schaefer Generatie 1 1. Georg Philipp Schaefer, is geboren op 3 maart

Nadere informatie