FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10"

Transcriptie

1 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Kopieregwet, mag geen gedeelte van hierdie boek gereproduseer of versend word in enige vorm of op enige manier, elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring en opname, sonder skriftelike toestemming van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk nie. KABV-aangepas Samesteller M Keyter Ë1510-A-AET-FG01 µ Î

2 INHOUDSOPGAWE LESELEMENTE... 7 VOORWOORD... 9 JAARPLAN EENHEID 1 IN DIE SPORTWÊRELD Les 1: Praat oor sportfoto s AKTIWITEIT 1: Les 2: Taal: Hoofletters en spelling AKTIWITEIT 2: Les 3: Leesbegrip (koerantartikel) AKTIWITEIT 3: Les 4: Skryf (paragraaf hoe n stophorlosie werk) AKTIWITEIT 4: Les 5: Luisterbegrip AKTIWITEIT 5: Les 6: Taal in konteks (woordeskat en samestellings) AKTIWITEIT 6: Les 7: Woordeskat AKTIWITEIT 7: Les 8: Taal in konteks (voorsetsels) AKTIWITEIT 8: Les 9: Lees en kyk (visuele lees) AKTIWITEIT 9: Les 10: Skryf (vriendskaplike brief) AKTIWITEIT 10: Les 11: Die opsomming (précis) AKTIWITEIT 11: Les 12: Taal (voegwoorde) AKTIWITEIT 12: Les 13: Lees: Letterkunde n Kortverhaal: Sweef (Jaco Jacobs) AKTIWITEIT 13: Les 14: Taal (woordvorming) AKTIWITEIT 14: Les 15: Lees: Letterkunde Gedig: Die ou bokser (Peter Blum) AKTIWITEIT 15: Les 16: Taal in konteks: stelsinne, feite en menings in die teenwoordige tyd AKTIWITEIT 16: Les 17: Taal: selfstandige naamwoorde (meervoud, verkleining, geslag) AKTIWITEIT 17.1: AKTIWITEIT 17.2: Les 18: Taal in konteks: byvoeglike naamwoorde (intensiewe vorme, attributief en predikatief, letterlike en figuurlike betekenis, idiomatiese taalgebruik, vergelykings) Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 1

3 AKTIWITEIT 18: Les 19: Skryf n verbeeldingsteks: n gedig AKTIWITEIT 19: Les 20: Luister en praat (groepbesprekings) AKTIWITEIT 20: Les 21: Skryf AKTIWITEIT 21.1: Invul van n vorm AKTIWITEIT 21.2: Skryf van n e-pos AKTIWITEIT 21.3: Die dialoog Les 22: Taal in konteks (gevoelstaal, stereotipering en veralgemening) AKTIWITEIT 22: Les 23: Taal in konteks (direk en indirekte rede en korrekte leestekens) AKTIWITEIT 23: Les 24: Soorte werkwoorde AKTIWITEIT 24.1: Tye AKTIWITEIT 24.2: Verwarrende werkwoord AKTIWITEIT 24.3: Hulpwerkwoord AKTIWITEIT 24.4: Skeibare werkwoord (deeltjiewerkwoord) Les 25: Luister en praat Literêre teks: Drama: Goed Beter Basjan AKTIWITEIT 25.1: Kontekstuele vrae: memorandum AKTIWITEIT 25.2: Karakterisering Les 26: Skryf: Verhalende opstel AKTIWITEIT 26: Les 27: Luister en praat Les 28: Lees: n Advertensie AKTIWITEIT 28: Les 29: Skryf: n Resensie AKTIWITEIT 29: Les 30: Taal in konteks: deelwoorde, homofone en homonieme AKTIWITEIT 30.1: Deelwoorde AKTIWITEIT 30.2: Homofone AKTIWITEIT 30.3: Homonieme Les 31: Skryf: ontwerp n plakkaat AKTIWITEIT 31: EENHEID 2 SUID-AFRIKAANSE MUSIEK ROCK! Les 32: Praat: Pas en bespreek foto s en beskrywings Les 33: Luister en praat: n Liedjie: Beloofde land (Die Heuwels Fantasties) AKTIWITEIT 33: Les 34: Lees: Letterkunde Kortverhaal: Die slot van die verhaal AKTIWITEIT 34: Les 35: Skryf n paragraaf oor n literêre teks AKTIWITEIT 35: Les 36: Taal in konteks: Stam, afleiding, samestellende afleiding en soorte sinne Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 2

4 AKTIWITEIT 36: Les 37: Lees- en luisterbegrip: Gedig: Kô laat ons sing (Adam Small) AKTIWITEIT 37: Les 38: Skryf van n voorbereide toespraak AKTIWITEIT 38: Les 39: Taal in konteks: Enkelvoudige sinne: bywoordelike bepalings van tyd, wyse en plek AKTIWITEIT 39: Les 40: Lees: Letterkunde Kortverhaal: Die sokkie AKTIWITEIT 40: Les 41: Skryf: Skep n advertensie AKTIWITEIT 41: Les 42: Luister en praat: Hardoplees AKTIWITEIT 42: Les 43: Lees: Visuele teks spotprent AKTIWITEIT 43: Les 44: Skryf n aanbeveling/verslag AKTIWITEIT 44: Les 45: Taal in konteks: Spelling: los of vas AKTIWITEIT 45: Les 46: Taal in konteks: Woordorde en woordkeuse AKTIWITEIT 46: Les 47: Taal in konteks: Ontkenning AKTIWITEIT 47: Les 48: Lees: Letterkunde n Gedig: Knipmes AKTIWITEIT 48: Les 49: Taal in konteks: Hersiening AKTIWITEIT 49: Les 50: Luister en praat: Onderhoud AKTIWITEIT 50: Les 51: Aandagtige lees AKTIWITEIT 51: Les 52: Skryf: n Persoonlike ervaring AKTIWITEIT 52: Les 53.1: Lees: n Inligtingsteks Les 53.2: Lees: Taal in konteks (sinonieme, antonieme, paronieme en woorde wat verwar) AKTIWITEIT 53: Les 54: Lees-en luistergrip: Gedig: Sprokies vir n stadskind AKTIWITEIT 54: Les 55: Lees: Letterkunde kortverhaal: Die brief AKTIWITEIT 55: Les 56: Skryf n formele brief (vra verskoning) AKTIWITEIT 56: Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 3

5 EENHEID 3 SLAAN MISDAAD HOK! Les 57: Praat: Bespreek prente AKTIWITEIT 57: Les 58: Praat: Gesels oor eie ervaringe Les 59: Praat: Lees hardop Les 60: Lees: Letterkunde Kortverhaal: Die beursie AKTIWITEIT 60: Les 61: Skryf: beskrywende opstel AKTIWITEIT 61: Les 62: Taal: Voornaamwoorde (persoonlik, besitlik en betreklik) AKTIWITEIT 62.1: AKTIWITEIT 62.2: Les 63: Lees-en luisterbegrip: Gedig: Die gesteelde TV AKTIWITEIT 63: Les 64: Luister: n Toespraak AKTIWITEIT 64: Les 65: Taal: byvoeglike naamwoord AKTIWITEIT 65.1: AKTIWITEIT 65.2: AKTIWITEIT 65.3: Les 66: Luister: debatprosedures Les 67: Lees: Letterkunde Kortverhaal: Sticks and stones AKTIWITEIT 67: Les 68: Skryf: n Uitnodiging AKTIWITEIT 68: Les 69: Taal in konteks: Hersiening (direk en indirekte rede, lydende en bedrywende vorm, veralgemening en stereotipering, woordsoorte en ontkenning) AKTIWITEIT 69: Les 70: Luister en praat: Hou n vergadering Les 71: Lees: Letterkunde: Gedig Om groot te word AKTIWITEIT 71: Les 72: Skryf: Kennisgewing van n vergadering, agenda en notule AKTIWITEIT 72: Les 73: Taal: Teenwoordige, verlede en toekomende tyd en infinitiewe vorm AKTIWITEIT 73: Les 74: Taal in konteks: Woordeboekgebruik AKTIWITEIT 74: Les 75: Taal in konteks: Afkortings en akronieme AKTIWITEIT 75: EENHEID 4 DIE LEWE IS N STROKIE Les 76: Praat: Bespreek strokies AKTIWITEIT 76: Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 4

6 4.2 Les 77: Aandagtige lees: n Koerantberig AKTIWITEIT 77: Les 78: Skryf: n Brief aan die pers AKTIWITEIT 78: Les 79: Taal in konteks: Woordeskat en lettergrepe AKTIWITEIT 79.1: AKTIWITEIT 79.2: Les 80: Luister vir waardering: n Liedjie: Spietkop (Wicus van der Merwe) AKTIWITEIT 80: Les 81: Lees en kyk: Lees strokiesprente aandagtig AKTIWITEIT 81: Les 82: Skryf: n Brief van waardering/bedanking AKTIWITEIT 82: Les 83: Taalhersiening AKTIWITEIT 83: EENHEID 5 HERSIENINGSVRAESTELLE INLEIDING TYDSBESTUUR HERSIENINGSVRAESTEL 1 (Lees- en taalbegrip) HERSIENINGSVRAESTEL 2 (Letterkunde) HERSIENINGSVRAESTEL 3 (Skryf) BIBLIOGRAFIE EN VERWYSINGS Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 5

7 Eenheid 1 EENHEID 1 In die sportwêreld LEERDOELWITTE: Nadat jy hierdie eenheid voltooi het, moet jy in staat wees om die volgende te doen: oor sport en die rol van sport in die samelewing praat; na n teks luister en ontbrekende woorde invul; n visuele teks in kan verduidelik; Luister en praat na n liedjie luister om betekenis te verstaan; deelneem aan n groepbespreking om eie mening en standpunt in te neem; na n literêre teks te luister en karakters te identifiseer; na n liriek te luister vir waardering; tekens en beskrywings by mekaar pas; n artikel vir inligting en begrip lees en vrae daaroor beantwoord; Lees en kyk: Begrip inligting op te som; en letterkunde letterkundige begrippe lees en toepas in n kortverhaal en beantwoord; literêre tekste aandagtig te lees en te bestudeer; advertensies te lees en te geniet; in n paragraaf kan verduidelik hoe n stophorlosie werk; Skryf en aanbied skryf van n vriendskaplike brief, n verbeeldingteks (gedig); invul van n vorm; n verhalende opstel; n resensie; en die ontwerp van n plakkaat; Taalstrukture enkonvensies spelling en hoofletters inoefen; voegwoorde reg gebruik en woordeskat uitbrei; met voorsetsels werk; met woordvorming deur afleiding, samestelling en samestellende afleiding werk; samestellings vorm; stelsinne, feite en menings in die teenwoordige tyd, selfstandige naamwoord (meervoud, verkleining en geslag), byvoeglike naamwoorde; gevoelstaal, stereotipering en veralgemening; direk en indirekte rede en korrekte leestekens; soorte werkwoorde (tye, verwarrende werkwoord, hulpwerkwoord, deeltjiewerkwoord); homofone en homonieme. Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 21

8 Eenheid 1 INLEIDING FASILITEERDER: In graad gaan u leerders voortbou op die mondelinge vaardighede wat in vroeër grade ontwikkel is. Die doel is om meer selfvertroue te kry en makliker te reageer op vrae. Ook sal u beter verstaan wat gepas is en wat nie. Hierdie aktiwiteit is ontwikkel om informele en formele praataktiwiteite te oefen. Die nodige woordeskat en taalstrukture word ontwikkel sodat alle leerders aan hierdie praatvorme kan deelneem. Die leeromgewing of klas moet ondersteunend en ontspanne wees. Bespreek die verskillende taalhandelinge met die leerder. Maak seker dat hy/sy die korrekte woordorde kan gebruik wanneer hy/sy hul kommunikasievaardighede oefen. 1.1 Les 1: Praat oor sportfoto s KERNINHOUD: Hierdie aktiwiteit is n informele bespreking/gesprek. Die doel hiervan is om idees, opinies en standpunte te deel. Die fasiliteerder moetsekere vrae stel om die leerder te help om kommunikasie vol te hou. Let op na taal, gebare en oogkontak. Toon belangstelling deur om op n gepaste wyse te reageer. Let op na die daaglikse taalhandelinge in sekere situasies. Sien die volgende ikoon: VIR DIE NUUSKIERIGES. Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 22

9 Eenheid Voorbeelde van taalhandelinge VIR DIE NUUSKIERIGES: Lees die onderstaande voorbeelde van taalhandelinge. Dit kan jou help om daaglikse mondelinge kommunikasie in Afrikaans te verbeter. VRA TOESTEMMING/VERSOEK Kan ek...? Mag ek...? Is dit moontlik om...? Is dit reg as...? Is dit goed as ek...? Gee jy om as...? Ek vra toestemming om... Laat my asseblief toe... Vergun my om... Veroorloof my... Sal jy my toelaat om...? HULP AANBIED Mag ek jou help? Kan ek jou help? Soek jy iets? Het jy hulp nodig? Wat kan ek vir jou doen? APOLOGIE / VERSKONING AANBIED Jammer. Ek is jammer omdat... Ek is spyt omdat... Vergewe my, asseblief. Ek bied verskoning aan vir... Ek vra om verskoning vir... Vergewe my. Verskoon my. Ekskuus. Verskoon my, asseblief. GESPREK ONDERBREEK Verskoon my, mag ek...? Jammer, dink jy ek kan...? Verskoon my, weet jy dalk...? Ekskuus, maar kan jy my help...? HULP VRA Kan jy my asseblief help met...? Sal jy my asseblief help om...? Ek het hulp nodig met... Ek benodig hulp... Help my asseblief... Verleen hulp aan... Help my om asseblief... KLA OOR IETS Ek is jammer, maar... Jammer om jou te pla, maar... Dalk het jy vergeet om... Ek dink jy het vergeet om... Verskoon my, maar... Moontlik bestaan daar n misverstand oor... Moenie my verkeerd verstaan nie, maar ek dink ons behoort... Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 23

10 Eenheid 1 AKTIWITEIT 1: MEMORANDUM (Voorgestelde antwoorde) 1.1 Watter sportsoort verteenwoordig elke spreker? krieket, fietsry, hekkies-atleet, branderplankry, muurklim en sokker 1.2 Noem soveel ander sportsoorte as waaraan jy kan dink. Laat leerder lei. (rugby, golf, netbal, tennis, perdry, ens.) 1.3 Aan watter bekende Suid-Afrikaanse sportsterre kan jy dink? Laat leerder lei. (Sportster hang van sy/haar belangstelling af, bv. rugby = Jean de Villiers) 1.4 Noem uitmuntende sportpersone van ander lande van wie jy weet. Laat leerder lei. Byvoorbeeld: Hussain Bolt = Atleet van Jamaica 1.5 Het jy n spesifieke sportheld of rolmodel? Indien wel, hoekom bewonder jy hierdie persoon? Eie antwoord met goeie motivering. Byvoorbeeld: Brian Habana, omdat hy so vinnig is en al baie drieë vir die springbokke gedruk het. 1.6 Uitmuntende beroepsportpersone verdien besonder baie geld. Dink jy hulle behoort soveel betaal te word? Hoekom sê jy so? Eie antwoord. Byvoorbeeld: Ja, want dis hulle beroep en hul moet n lewe maak. OF Nee, want mense raak te materialisties en kompeterend dan speel hulle nie meer vir die trots van die saak nie. 1.7 Wat is die vernaamste redes waarom daar geld is om beroepspelers soveel te betaal? Die ondersteuners (publiek) ondersteun die spelers. Borge betaal spelers om hul naam te verkoop. Unies (byvoorbeeld die springbokke), betaal die spelers om hul embleem te dra en om te presteer. Enige ander gepaste antwoord. 1.8 Sê ook of jy met die sprekers saamstem of nie. ONTHOU: menings moet goed gemotiveer word. (i) Alle leerders moet regdeur die skooljaar verplig word om aan een skoolsport deel te neem. Nee, almal is nie sportief nie. OF Ja, dis goed vir jou liggaam om fiks en gesond te wees. (ii) Sport gee jou geleentheid om jou talente te ontwikkel. Dit leer spanwerk, dissipline, verdraagsaamheid en vertroue. Ja ek stem saam. Dit leer ons om in harmonie saam te werk, ongeag wie jy is. (iii) Ek dink nie boks moet as sport beskou word nie. Dis onregverdig om sport oor een kam te skeer. Almal het verskeie talente gekry. Ook die bokser. Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 25

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7 HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4 HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

Afrikaans. Week Inligtingstuk, gediggie, storie Emosies

Afrikaans. Week Inligtingstuk, gediggie, storie Emosies 1 1 1 Inligtingstuk, gediggie, storie 1 2 2 Emosies 1 Sinonieme, trappe van vergelyking, plakkaat 3 3 Sprokie, lettergrepe, samestellings 2 Formele Assesseringstaak Luister en praat 4 4 Dramatiseer n storie

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 4 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 4 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL: TAALKUNDE GRAAD 10

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL: TAALKUNDE GRAAD 10 HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL: TAALKUNDE GRAAD 10 ʼn Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 7

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 7 HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 7 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6 HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4 FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg,

Nadere informatie

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies Ons leer saam met Manie Muis. 3 LU 1 AS4 Luister met genot na gedig (Vakansie jolyt) en lees saam met juffrou. 3 en 4 LU 2 AS1 AS5 Neem deel aan klas- en groepbesprekings: Praat oor gediggie en leerders

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5 Inleiding JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5 Die 2015-siklus van die Jaarlikse Nasionale Assessering (JNA 2015) sal plaasvind in alle publieke en aanbevole

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 1 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9 HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1 FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8 HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196

JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196 JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196 GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDIDIONELE TAAL KWARTAAL 1 Weke Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en Aanbied Taalstrukture en -konvensies Luister

Nadere informatie

HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4

HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4 HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4 ʼn Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM PUNTE: 40 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (NOVEMBER 2014) AFDELING A: LEESBEGRIP WENKE VIR NASIEN

Nadere informatie

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 7

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 7 HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 7 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS 2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS Jy gaan drie vraestelle skryf: Vraestel 1: Taal 80 punte tyd: 2 ure Vraestel 2: Letterkunde 70 punte tyd: 2ure Vraestel 3: Skryf 100 punte tyd: 2½ ure Vraestel

Nadere informatie

Inhoud. Taalstrukture en -konvensies. Wenke vir toetse en eksamens. Skryfvaardighede. Aan die leerder...4

Inhoud. Taalstrukture en -konvensies. Wenke vir toetse en eksamens. Skryfvaardighede. Aan die leerder...4 Inhoud Aan die leerder...4 Taalstrukture en -konvensies Spelling, lees- en skryftekens Leestekens...5 Skryftekens...9 Hoofletters...14 Spelling...16 Gebruik van woordeboeke...17 Afkortings, verkortings

Nadere informatie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan

Nadere informatie

Begripstoets - prosa leesteks van ± 600 woorde lank (22-24 punte) Visuele begrip - diagram, grafiek, prent, ens. (6-8 punte)

Begripstoets - prosa leesteks van ± 600 woorde lank (22-24 punte) Visuele begrip - diagram, grafiek, prent, ens. (6-8 punte) AFRIKAANS (EAT) VRAESTEL 1: TAAL IN KONTEKS (Let wel: Vraestel 1 verwys ALTYD na die taal vraestel en dit beteken NIE dat dit die eerste vraestel is wat geskryf gaan word nie. Raadpleeg jou eksamen rooster).

Nadere informatie

BARRETT SE TAKSONOMIE

BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak en gevolg, verhoudings, karaktereienskappe. Wie? Wat? Waar? Wanneer? Hoekom?

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6 FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 6

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 6 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 6 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014 ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014 GRAAD 4 AANTAL BLADSYE:10 PUNTE: 60 TYD: 1 UUR NAAM: AFDELING A: Leesbegrip 20 Poësie 18 38 AFDELING B: Taal in konteks

Nadere informatie

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80 HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80 TAAK 3: VRAESTEL 3 OPSTELLER: R. TOYER INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS HUISTAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 8 Termyn 1/ 2014

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS HUISTAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 8 Termyn 1/ 2014 GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS HUISTAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 8 Termyn 1/ 2014 DATUM Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en aanbied Taal strukture en -Konvensies Opmerkings % Voltooi Totaal

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5 FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 40 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 5 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2018) AFDELING A: LEESBEGRIP Nasien

Nadere informatie

Afdeling A: Begripstoets

Afdeling A: Begripstoets Afrikaans 1st Add Language: Test 1 Grade 5 Afdeling A: Begripstoets Lees aandagtig deur die volgende advertensie en beantwoord dan die vrae wat volg: Vraag 1: Begripsoefeninge 1. Onderstreep die korrekte

Nadere informatie

Vlotheid en intonasie

Vlotheid en intonasie Vlotheid en intonasie Marlene van der Berg 5/20/2012 2 Vlotheid Die gebrek aan vaardigheid in swak lesers is bewys deur hul stadige, hakkelrige en inkonsekwente tempo, swak frasering; en onvoldoende intonasie

Nadere informatie

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit / Vorm Leerder se punt Leerder % TOTAAL VAK: HUISTAAL FORMELE ASSESSERINGSTAAK

Nadere informatie

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum OpenStax-CNX module: m30314 1 Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 4 FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 4 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V NASIENRIGLYN PUNTE: 40 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 8 bladsye. AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V (EC/NOVEMBER 017) AFDELING

Nadere informatie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE PUNTE: 40 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 6 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING A: LEESBEGRIP Nasien

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Vraag 1 GROEPSDRUK Vul die ontbrekende woorde in. 1. Hierdie scenario is n voorbeeld van en groepsdruk vind hoofsaaklik plaas tussen mense van dieselfde

Nadere informatie

Hoe kies n mens n troeteldier?

Hoe kies n mens n troeteldier? Naam: Lees die onderstaande leesstuk aandagtig deur en beantwoord die vrae wat daarop volg. Hoe kies n mens n troeteldier? Honde en katte Knaagdiere n Hond kan jou beste vriend wees, maar onthou dat honde

Nadere informatie

JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196

JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196 JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196 GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL KWARTAAL 1 Luisterbegrip Kenmerke van tekste en dele van 'n boek Transaksionele teks: Vriendskaplike / formele

Nadere informatie

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS HUISTAAL - ONDERRIGPLANNE - Graad 7 Termyn 1 / 2014

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS HUISTAAL - ONDERRIGPLANNE - Graad 7 Termyn 1 / 2014 GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS HUISTAAL - ONDERRIGPLANNE - Graad 7 Termyn 1 / 2014 DATUM Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en aanbied Taal structure en - Konvensies Opmerkings % Volto oi Totaal

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL NOVEMBER 2103 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Bladsy 1 van 6 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1.

Nadere informatie

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 8

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 8 HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 8 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.

Nadere informatie

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2 Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2 UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller November 2014 Me.

Nadere informatie

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee Kinderwerf.co.za leesprodukte (2014) Evalueringsvorm Meer inligting Gratis diftongkaart Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Beantwoord die volgende vrae om te kyk of die leesmateriaal op julle van

Nadere informatie

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL* GRONDSLAGFASE GRAAD 3 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL PUNTE: 40 TYD: 1 uur *3AFHL* NAAM: VAN: Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 4 FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 4 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196

JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196 JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196 GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDIDIONELE TAAL KWARTAAL 1 Weke Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en Aanbied Taalstrukture en -konvensies Groepbespre-king

Nadere informatie

JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196

JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196 JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196 Weke 1 en 2 GRAAD 11 KWARTAAL 1 Luister vir begrip na 'n Leesstrategieë Skryf n informatiewe paragraaf. teks om inligting in te win vluglees,

Nadere informatie

Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal. Taal in konteks

Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal. Taal in konteks Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal Taal in konteks Die 2009 Eksamenriglyne vir Graad 12: Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) bepaal: Vraagstelling: n Verskeidenheid

Nadere informatie

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT DIREKTORAAT KURRIKULUM FET PROGRAMME LES PLANNE TERMYN 4 AFRIKAANS GRAAD 11 EAT VAK: AFRIKAANS EAT GRAAD: 11 LESPLAN 1 KWARTAAL 4 TYD: 9 Ure KERNINHOUD: ONS RYKE

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOVEMBER 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Skoolgereed in 10 weke: Week 1 Skoolgereed in 10 weke: Week 1 www.kinderwerf.co.za Vaardigheid 1: Kan jou kind al skoenveters vasmaak? Indien hy/sy nog sukkel, oefen dit met hierdie oulike skoenveter-rympie! Hasie-gaatjie om die draaitjie,

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2010 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. MIDDAGSESSIE Afrikaans Eerste Addisionele

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM: SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 Eksamen TYD: 120 min TOTAAL: 100 NAAM: Instruksies 1. Vul eerstens jou naam en van op die antwoordblaaie neer. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord. 3. Alle

Nadere informatie

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6 NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 40 TYD: 1 uur LEERDER: SKOOL: DISTRIK: AREA KANTOOR: Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 206 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM PUNTE: 60 Hierdie memorandum bestaan uit bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 206) AFDELING A: LEESBEGRIP

Nadere informatie

Telwoorde K 1 K 2 K 3 K 4 1. Hooftelwoorde: vyf, ses, twintig 2. Rangtelwoorde: eerste, tweede, derde. Lidwoorde K 1 K 2 K 3 K 4

Telwoorde K 1 K 2 K 3 K 4 1. Hooftelwoorde: vyf, ses, twintig 2. Rangtelwoorde: eerste, tweede, derde. Lidwoorde K 1 K 2 K 3 K 4 Gr. 10 2012 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Taalstrukture en konvensies Selfstandige naamwoorde 1. Soortnaam: (huis, man) 2. Eienaam: (Piet, Nonxeto, Gauteng, Suid-Afrika) 3. Versamelnaam: (swerm voëls,

Nadere informatie

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Week 3 Werkboek 1: bl. 19-30 Spellingboek: bl. 13-16 Skrifboek: bl. 10-12 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge

Nadere informatie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2 INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2 PUNTE: 40 TYD: 1 uur NAAM: *6AFHL2* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT Afdeling A: Leesbegrip EKURHULENI NORTH Lees die storie en beantwoord die vrae Samantha en Tinkerbel se nuwe maats 1 2 3 4 Eendag was daar n dogtertjie met die naam Samantha. Sy het saam met haar ma en

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

Die drie varkies. Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 6 3 Module 10 4 DIE DRIE VARKIES

Die drie varkies. Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 6 3 Module 10 4 DIE DRIE VARKIES OpenStax-CNX module: m23554 1 Die drie varkies Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Nadere informatie

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Week 5 Werkboek 1: bl. 39-52 Spellingboek: bl. 17-19 Skrifboek: bl. 16-18 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees L e s 4 Wat is geslag? Gedurende hierdie les sal jy: Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees Die verskil tussen seks as n biologiese

Nadere informatie

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl Tema 2: Water Week 4 Werkboek 1: bl. 31-38 Spellingboek: bl. 15-16 Skrifboek: bl. 13-15 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens

Nadere informatie

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek Uit Doelgerigte Gebed deur Bennie Mostert, CUM uitgewers Opdrag: Maak 'n keuse om in hierdie week wat kom minstens 5 dae te neem om 15-30 minute per dag

Nadere informatie

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I GRAAD 10 PROEFEKSAMEN 2006 AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I Tyd: 2 uur 80 punte INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en ʼn addendum met tekste van (i v) bladsye. Maak asseblief

Nadere informatie

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie fdeling : Leesbegrip Die emmer met die gaatjie 1. Eendag, lank, lank gelede was daar n nare monster wat in die bos gewoon het. n Dogtertjie met die naam Mamela het altyd in die bos gespeel. Elke dag, net

Nadere informatie

Alfabetiese volgorde, lettergrepe en paragraaf skryf

Alfabetiese volgorde, lettergrepe en paragraaf skryf OpenStax-CNX module: m25766 1 Alfabetiese volgorde, lettergrepe en paragraaf skryf Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0

Nadere informatie

Voorstelle vir informele assesseringsaktiwiteite

Voorstelle vir informele assesseringsaktiwiteite Week 9: Assessering Voorstelle vir informele assesseringsaktiwiteite Luister en praat (mondeling en/of prakties) Luister sonder om spreker te onderbreek, vra vrae vir duidelikheid en lewer kommentaar op

Nadere informatie

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 GRAAD 11 JUNIE 2017 LEERUITKOMS 3: SKRYF Punte:80 EN AANBIED ALGEMEEN Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

Die slaapkamer * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 4 3 MY WOONPLEK 4 Module 16 5 DIE SLAAPKAMER

Die slaapkamer * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 4 3 MY WOONPLEK 4 Module 16 5 DIE SLAAPKAMER OpenStax-CNX module: m26172 1 Die slaapkamer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Nadere informatie

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES: 1. Kies en beantwoord EEN vraag uit elke

Nadere informatie

Leerafrikaans123: Leeruitkomste vir Graad 2: Huistaal.

Leerafrikaans123: Leeruitkomste vir Graad 2: Huistaal. Leerafrikaans123: Leeruitkomste vir Graad 2: Huistaal. LU1 LUISTER: Die leerder is in staat om vir inligting en genot te luister en gepas en krities binne 'n wye verskeidenheid situasies te reageer. Ons

Nadere informatie

Abu Ali tel sy donkies

Abu Ali tel sy donkies 8 Abu Ali tel sy donkies Luistertyd: n Storie uit die Midde-Ooste Luister eers na die woorde en herhaal hulle. een twee drie vier vyf ses sewe agt nege Luister daarna na die kort storie. Abu Ali koop nege

Nadere informatie

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 204 GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM TOTAAL: 70 HIERDIE MEMORANDUM BESTAAN UIT 5 BLADSYE Geen halwe punte word toegeken By veelvoudigekeuse-vrae word punte toegeken

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Tema 3: Seisoene. Week Luister en praat. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Tema 3: Seisoene. Week Luister en praat. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl Tema 3: Seisoene Week 7 Werkboek 1: bl. 66-76 Spellingboek: bl. 22-24 Skrifboek: bl. 22-24 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan.

Nadere informatie

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6 NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 3 NOVEMBER 2017 PUNTE: 30 TYD: 1 uur LEERDER: SKOOL: DISTRIK: AREAKANTOOR: Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaaal/V3/Gr.6

Nadere informatie

GRAAD 12 AFRIKAANS VRAESTEL

GRAAD 12 AFRIKAANS VRAESTEL Bishops Afrikaans Departement JUNIE EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS VRAESTEL 1 JUNIE 2011 PUNTE: 80 TYD: 2 UUR DATUM: JUNIE 2011 EKSAMINATOR: D. SUDDING MODERATOR: B MAREE Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 ASSESSERINGSRIGLYNE AFRIKAANS HUISTAAL GRADE 8

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 ASSESSERINGSRIGLYNE AFRIKAANS HUISTAAL GRADE 8 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 ASSESSERINGSRIGLYNE AFRIKAANS HUISTAAL GRADE 8 INLEIDING Die 2015 siklus van die Jaarlikse Nasionale Assessering (JNA 2015) sal in alle openbare en benoemde onafhanklike

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2018 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie