JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE GRAAD 9

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE GRAAD 9"

Transcriptie

1 INLEIDING Die 2014-siklus van die Jaarlikse Nasionale Assessering (JNA 2014) sal toegepas word in alle publieke en aanbevole onafhanklike 1 skole vanaf 16 tot 19 September Gedurende hierdie periode sal alle leerders in Grade 1-9 toetse in Taal en Wiskunde skryf en die uitslae sal gebruik word om te kyk of die doelwitte wat daargestel is, bereik is soos uiteengesit in die Aksieplan 2014 Gerig op Aangesien leerders die JNA toets in die derde kwartaal skryf, voorsien die Departement van Basiese Onderwys assesseringsriglyne wat as gids vir elke graad en vak dien en die minimum kurrikuluminhoud aandui wat deur leerders gedek moet word voor die toetse geskryf word. Die assessieringsriglyne dui die omvang aan van die werk wat deur die toets gedek sal word. SENIOR FASE In Graad 7 9 sal die toetse die werk dek wat deur die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) voorgeskryf word vir die eerste drie kwartale. Die Assesseringsriglyne is in kolomme gerangskik: Inhoudsarea, Onderwerp, Begrippe en Vaardighede en Spesifiekasie van Inhoud. Dit is belangrik om daarop te let dat die 2014 Assesseringsriglyne n basiese minimum aandui en nie impliseer dat hierdie beperkte spesifikasie alles insluit wat in hierdie jaar geleer moet word nie. Onderwysers moet heirdie riglyne saam met ander onderwyshulpmiddels gebruik. 1 Aanbevole Onafhanklike skole is die skole wat aansoek gedoen het en hulle Graad 3 en 6 leerders geregistreer het om die JNA te skryf vir versekerde waarborg vir Staatsubsidie. Graad 9 Wiskunde Assesseringsriglyne Bladsy 1 van 10

2 Getalle, Bewerkings en Verwantskappe Telgetalle Eienskappe van getalle Identifiseer, beskryf en onderskei eienskappe van: natuurlike getalle telgetalle heelgetalle rasionale getalle irrasionale getalle Veelvoude en faktore Bepaal die GGD en/of die KGV van getalle deur gebruik te maak van faktorisering van priemgetalle. Oplossing van probleme met telgetalle wat die volgende insluit: verhouding en/of koers. direkte en/of indirekte eweredigheid Probleemoplossing Gebruik telgetalle, persentasies en desimale breuke in finansiele kontekse, om probleme op te los, soos: wins, verlies, korting en BTW enkelvoudige rente en huurkoop wisselkoerse en kommissie saamgestelde rente Graad 9 Wiskunde Assesseringsriglyne Bladsy 2 van 10

3 Heelgetalle Probleemoplossing Oplossing van probleme in konteks wat n verskeidenheid bewerkings met heelgetalle insluit. Egte breuke Bewerkings met breuke Die 4 basiese bewerkings met egte breuke en gemengde getalle doen Gebruik die 4 basiese bewerkings om berekeninge met vierkantgetalle, derdemagte, vierkantwortels en/of derdemagwortels van egte breuke, te doen. Oplos van probleme in konteks wat egte breuke, gemengde getalle en /of persentasies insluit. Bewerkings met desimale breuke n Verskeidenheid bewerkings met desimale breuke te doen met of sonder n sakrekenaar soos van toepassing. Desimale breuke n Verskeidenheid bewerkings doen met of sonder hakies, insluitend: vierkantsgetalle, derdemagte, vierkantwortels en derdemagwortels van desimale getalle.. Probleemoplossing Wetenskaplike notasie Oplos van probleme in konteks deur bewerkings wat desimale breuke insluit. Doen bewerkings met baie groot en baie klein getalle wat in wetenskaplike Graad 9 Wiskunde Assesseringsriglyne Bladsy 3 van 10

4 Eksponente notasie geskryf is. Eksponensiaalwette Probleemoplossing Eksponensiaalwette te gebruik om uitdrukkings te vereenvoudig, sowel as uit te brei. Oplos van probleme in konteks met of sonder n sakrekenaar, wat getalle in eksponensiaalvorm, sowel as wetenskaplike- notasie insluit. Patrone, Funksies en Algebra. Numeriese en meetkundige patrone. Ondersoek en ontwikkel patrone. Numeriese en meetkundige patrone te ondersoek en uit te brei, deur verwantskappe tussen getalle te identifiseer, insluitend die volgende patrone : diagrammatiese voorstellings wat nie beperk is tot rye met konstante verskille of verhoudings. voorstellings in tabelvorm algebraïese voorstellings Die algemene reël te beskryf en te motiveer vir n gegewe verwantskap tussen getalle, in eie woorde of in algebraïese taal. Funksies en verwantskappe Invoerwaardes en uitvoerwaardes. Bepaal invoerwaardes, uitvoerwaardes of reëls vir patrone of verwantskappe met behulp van: vloei diagramme. tabelle formules vergelykings Graad 9 Wiskunde Assesseringsriglyne Bladsy 4 van 10

5 Ekwivalente vorme Bepaal, interpreteer en motiveer ekwivalensie of alternatiewe beskrywings van voorstellings van dieselfde verwantskap of reël. in vloei diagramme in tabelle deur formules deur vergelykings deur grafieke op n Cartesese vlak. Algebraïese uitdrukkings Algebraïese taal Herken en identifiseer koëffisiënte en eksponente in algebraïse uitdrukkings Brei uit en vereenvoudig algebraïese uitdrukkings Brei uit en vereenvoudig algebraïese uitdrukkings Optel en aftrek van gelyksoortige terme. Vermenigvuldiging en deling van: heelgetalle monome (eenterme) binome (tweeterme) drieterme Die produk van 2 tweeterme te bepaal en om tweeterme te kwadreer. Graad 9 Wiskunde Assesseringsriglyne Bladsy 5 van 10

6 Algebraïese uitdrukkings te vereenvoudig deur optelling, aftrekking, vermenigvuldiging en/of deling Vierkante, derdemagte, vierkantwortels en derdemagwortels van enkele of gelyksoortige algebraïese terme, te bepaal. Faktoriseer algebraïese uitdrukkings. Faktoriseer algebraїese uitdrukkings Die numeriese waarde van algebraïese uitdrukkings deur substitusie (vervanging) te bepaal. Faktoriseer algebraïese uitdrukkings deur: gemeenskaplike faktor uit te haal verskil van vierkante drieterme in die vorm van: x + bx + c ax + bx + c waar a n gemeenskaplike faktor is. Algebraїse funksies en breuke te vereenvoudig deur faktorisering. Algebraïese vergelykings Vergelykings Vergelykings op te los: deur inspeksie deur optellings- en vermenigvuldiging- inverse. deur toepassing van eksponensiale wette. deur faktorisering om vergelykings te omskryf in die vorm van n Graad 9 Wiskunde Assesseringsriglyne Bladsy 6 van 10

7 Grafieke Vertolking van grafieke produk van faktore = 0 deur vervanging (substitusie) te gebruik in vergelykings om tabelle te genereer van geordende getalpare. Skryf en gebruik vergelykings om probleem situasies te beskryf Probleem situasies wat deur globale grafieke voorgestel word, te analiseer en te vertolk, met spesiale klem op die volgende neigings en kenmerke: lineêr of nie-lineêr konstant, stygend of dalend maksimum of minimum diskreet of kontinu Lineêre grafieke met spesiale klem op die volgende kenmerke: x afsnit en y afsnit Gradiënt (helling) Lineêre grafieke te teken vanuit gegewe vergelykings. Grafieke Vergelykings vir gegewe grafieke te bepaal. Graad 9 Wiskunde Assesseringsriglyne Bladsy 7 van 10

8 Hoekverwantskappe Hoekpare te herken en te beskryf wat gevorm word deur loodregte lyne, snylyne en/of ewewydige lyne. Meetkunde van reguit lyne. Meetkunde van 2-D vorms Probleemoplossing Klassifikasie van 2- D vorms Meetkundige probleme op te los deur die verwantskappe te gebruik tussen hoekpare wat gevorm word deur: loodregte lyne snylyne ewewydige lyne wat gesny word deur n snylyn. Meetkundige probleme op te los wat onbekende sye en hoeke in driehoeke en vierhoeke behels, deur gebruik van die eienskappe van driehoeke en vierhoeke, sowel as eienskappe van kongruente en gelykvormige driehoeke. Eienskappe en definisies van driehoeke in terme van hul sye en hoeke te herken en te kan onderskei tussen: gelyksydige driehoeke gelykbenige driehoeke reghoekige driehoeke. Graad 9 Wiskunde Assesseringsriglyne Bladsy 8 van 10

9 Voorwaardes van kongruensie vir driehoeke Voorwaardes vir gelykvormige driehoeke Bepaal die eienskappe en definisies van vierhoeke in terme van hul sye en hoeke, en onderskei tussen: n parallelogram n reghoek n vierkant n ruit n trapesuim n vlїeer Identifiseer, benoem en bewys kongruensie van driehoeke. Maak afleidings wat gebaseer is op gegewe kongruensie. Identifiseer, benoem en bewys gelykvormigheid in driehoeke. Maak afleidings wat gebaseer is op gegewe gelykvormigheid. Meting Stelling van Pythagoras Los probleme op deur gebruik en toepassing van die Stelling van Pythagoras Gebruik die stelling van Pythagoras om onbekende lengtes van sye in meetkundige figure, wat reghoekige driehoeke bevat,. op te los. Graad 9 Wiskunde Assesseringsriglyne Bladsy 9 van 10

10 Omtrek en oppervlakte van 2-D figure. Omtrek van veelhoeke en die oppervlakte van vierkante, reghoeke, driehoeke en/of sirkels. Gebruik toepaslike formules en herlei SI eenhede om probleme op te los en om die omtrek en oppervlakte te bereken, van veelhoeke sirkels. Ondersoek die uitwerking van verdubbeling van een of al die afmetings van n 2-D figuur op die omtrek en oppervlakte van die gegewe figuur. Graad 9 Wiskunde Assesseringsriglyne Bladsy 10 van 10

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE GRAAD 7

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE GRAAD 7 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE GRAAD 7 INLEIDING Die 2014-siklus van die Jaarlikse Nasionale Assessering (JNA 2014) sal toegepas word in alle publieke en aanbevole onafhanklike

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE GRAAD 8

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE GRAAD 8 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE GRAAD 8 INLEIDING Die 2014-siklus van die Jaarlikse Nasionale Assessering (JNA 2014) sal toegepas word in alle publieke en aanbevole onafhanklike

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 ASSESSERING RIGLYNE WISKUNDE GRAAD 8

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 ASSESSERING RIGLYNE WISKUNDE GRAAD 8 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 ASSESSERING RIGLYNE WISKUNDE GRAAD 8 INLEIDING Die 2015 siklus vir die Jaarlikse Nasionale Assessering (JNA) sal in September in alle staatskole en benoemde 1 onafhanklike

Nadere informatie

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. Graad 9_KABV kurrikulum

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. Graad 9_KABV kurrikulum ONDERWERP 1.1 Heelgetalle Graad 9_KABV kurrikulum INHOUD Eienskappe van heelgetalle Beskryf die reële getallesisteem deur eienskappe te herken, omskryf en identifiseer van: - natuurlike getalle - heelgetalle

Nadere informatie

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde - 1 - ONDERWERP 1.1 Heelgetalle Graad 7_KABV Kurrikulum TERMYN 1 INHOUD Hoofrekene Hersien die volgende werk van graad 6: Vermenigvuldiging van heelgetalle tot minstens 12 12 Vermenigvuldigingsfeite vir:

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE AFRIKAANS GRAAD 2

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE AFRIKAANS GRAAD 2 INLEIDING JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE AFRIKAANS GRAAD 2 Die 2014 siklus van die Jaarlikse Nasionale assessering (JNA 2014) sal administreer word in alle staat en privaatskole

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012, GRAAD 9, WISKUNDE MODELTOETS

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012, GRAAD 9, WISKUNDE MODELTOETS Die volgende vrae kom uit: JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 0, GRAAD, WISKUNDE MODELTOETS 0 ) Watter een van die volgende getalle is irrasionaal? A) 0, 8 B) 0, 5 3 D) 4 ) Watter van die volgende getalle

Nadere informatie

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. Graad 7_KABV Kurrikulum 1. Getalle, bewerkings en verhoudings

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. Graad 7_KABV Kurrikulum 1. Getalle, bewerkings en verhoudings ONDERWERP 1.1 Heelgetalle Graad 7_KABV Kurrikulum 1. Getalle, bewerkings en verhoudings INHOUD Hoofrekene Hersien die volgende werk van graad 6: Vermenigvuldiging van heelgetalle tot minstens 12 12 Vermenigvuldigingsfeite

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5 Inleiding JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5 Die 2015-siklus van die Jaarlikse Nasionale Assessering (JNA 2015) sal plaasvind in alle publieke en aanbevole

Nadere informatie

Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea 2 Patrone, Algebra & Grafieke

Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea 2 Patrone, Algebra & Grafieke Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea Patrone, Algebra & Grafieke VRAE Patrone Meestal vorige ANA eksameninhoud Algebraïese Uitdrukkings Faktorisering Algebraïese Vergelkings Grafieke Vrae: Patrone PATRONE ( Antwoorde

Nadere informatie

HANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9

HANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9 HANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder

Nadere informatie

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring WISKUNDE. Senior fase Graad 7-9

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring WISKUNDE. Senior fase Graad 7-9 Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring WISKUNDE Senior fase Graad 7-9 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING GRAAD 7-9 WISKUNDE 1 Departement van Basiese

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE GRAAD 6

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE GRAAD 6 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE GRAAD 6 INLEIDING Die 2014-siklus van die Jaarlikse Nasionale Assessering (ANA 2014) sal in alle openbare en aanbevole onafhanklike 1 skole

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8 ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 01 GRAAD 8 TOTAAL : 100 TYD : UUR Totale bladsye insluitende voorblad : 7 Wiskunde Graad 8 Junie 01 INSTRUKSIES EN INFORMASIE 1. Die vraestel bestaan

Nadere informatie

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek * OpenStax-CNX module: m31468 1 Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1

Nadere informatie

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Naam van leerder: Naam van skool: *7WISK* Die vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES 1. Lees al die

Nadere informatie

ALGEMENDE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 9

ALGEMENDE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 9 ALGEMENDE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 01 GRAAD 9 PUNTE : 100 TYD : UUR Totale bladsye insluitend voorblad: 8 Wiskunde Graad 9 Junie Eksamen 01 INSTRUKSIES EN INFORMASIE 1. Die vraestel

Nadere informatie

Graad 3 WISKUNDE. Kan die gepaste simbole in berekening gebruik om probleme wat die volgende behels, op te los:

Graad 3 WISKUNDE. Kan die gepaste simbole in berekening gebruik om probleme wat die volgende behels, op te los: LU 1 GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE Die leerder is in staat om getalle en die verhoudings daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue

Nadere informatie

CAMI Wiskunde gekoppel aan KABV

CAMI Wiskunde gekoppel aan KABV Graad 4_ Kurrikulum ONDERWERP INHOUD CAMI SLEUTELS GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE 1.1 Hoofberekeninge m.b.t.: Heelgetalle Optel en aftrek van: 1.9.6 - ene 3.3.3.1 tot - veelvoude van 10 3.3.3.9 -

Nadere informatie

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit. JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 GRAAD 8 WISKUNDE TOETS PUNTE: 125 TYD: 2 uur PUNTE PROVINSIE DISTRIK KRING SKOOL EMIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 8A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM

Nadere informatie

MEMORANDUM VRAESTEL 1

MEMORANDUM VRAESTEL 1 MEMORANDUM VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Die memorandum dien om moontlike oplossings vir die probleme in die vraestel aan die leerders duidelik te maak. Leerders moet bewus

Nadere informatie

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: WISKUNDE: Graad 5

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: WISKUNDE: Graad 5 - 1 - ONDERWERPE Hoofrekene GRAAD 5: KABV Kurrikulum Termyn 1 BEGRIPPE EN VAARDIGHEDE Hoofberekeninge m.b.t.: Optel en aftrek van: Ene Veelvoude van 10 Veelvoude van 100 Veelvoude van 1 000 Vermenigvuldiging

Nadere informatie

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 6

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 6 - 1 - ONDERWERP Hoofrekene GRAAD 6_KABV Kurrikulum TERMYN 1 BEGRIPPE EN VAARDIGHEDE Hoofberekeninge m.b.t. Optel en aftrek van Ene Veelvoude van 10 Veelvoude van 100 Veelvoude van 1 000 Vermenigvuldiging

Nadere informatie

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 6

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 6 - 1 - ONDERWERP Hoofrekene GRAAD 6_KABV Kurrikulum TERMYN 1 BEGRIPPE EN VAARDIGHEDE Hoofberekeninge m.b.t. Optel en aftrek van Ene Veelvoude van 10 Veelvoude van 100 Veelvoude van 1 000 Vermenigvuldiging

Nadere informatie

Wiskunde. Shuters PHOTOCOPIABLE BEPLANNING EN OPSPORING. Graad. Ook beskikbaar by OS

Wiskunde. Shuters PHOTOCOPIABLE BEPLANNING EN OPSPORING. Graad. Ook beskikbaar by   OS BEPLANNING EN OPSPORING Shuters Ook beskikbaar by www.shuters.com TOP KLAS Wiskunde Graad 5 PHOTOCOPIABLE OS1001281 CUSTOMER SERVICES HIERDIE REEKS IS OOK AS EBOEKE BESKIKBAAR www.shuters.com Tel: +27

Nadere informatie

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS i WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS 1 INHOUD Inleiding...3 1. Werkstuk...4 Rye en reekse

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 WISKUNDE DISTRIK NAAM VAN SKOOL KLAS (bv. 6A) NAAM EN VAN TYD: 1½ uur PUNTE: 75 14 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE SENIOR FSE GRD 9 NOVEMER 2016 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, insluitend ʼn inligtingsblad. 2 WISKUNDE (E/NOVEMER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die instruksies

Nadere informatie

Wiskunde (Gr 7-9) vs Wiskunde (Gr 10-12) vs Wiskundige Geletterdheid

Wiskunde (Gr 7-9) vs Wiskunde (Gr 10-12) vs Wiskundige Geletterdheid Wiskunde (Gr 7-9) vs Wiskunde (Gr 10-12) vs Wiskundige Geletterdheid 1. INHOUD Wiskunde Gr 7 9 Wiskunde Gr 10 12 Wisk Geletterdheid Gr 10 12 Getalle en berekenings met getalle, Finansies Getalpatrone,

Nadere informatie

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae 1 Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte Vraag 1: [10] Multikeuse vrae OMKRING DIE KORREKTE ANTWOORD BV. B 1.1 Wat is die waarde van die onderstreepte syfer in die volgende getal:

Nadere informatie

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei. Vereenvoudiging van veeltermige eksponensiële uitdrukkings As jy die volgende breuk kry: dan weet jy mos dat jy n KGV moet kry, sodat beide die getalle onder die lyn dieselfde sal wees Die twee breuke

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE V1 MODEL 2016 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en 1 diagramvel. Tegniese Wiskunde/V1 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 01 PUNTE: 150 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD GUTENGSE DEPRTEMENT VN ONDERWYS PROVINSILE EKSMEN JUNIE 2018 GRD 9 WISKUNDE NM VN LEERDER: GRD 9: TYD: 2 uur PUNTE: 100 18 bladsye + 1 formuleblad WISKUNDE GRD 9 2 GUTENGSE DEPRTEMENT VN ONDERWYS PROVINSILE

Nadere informatie

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt. As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE MEMORANDUM

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE MEMORANDUM Page 1 10 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 013 GRAAD 9 WISKUNDE MEMORANDUM PUNTE: 140 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Belangrike inligting Hierdie is ʼn merkriglyn. Waar leerders verskillende,

Nadere informatie

CAMI Wiskunde gekoppel aan KABV Graad 6_KABV Kurrikulum

CAMI Wiskunde gekoppel aan KABV Graad 6_KABV Kurrikulum ONDERWERP 1.1 Heelgetalle CAMI Wiskunde gekoppel aan Graad 6_ Kurrikulum INHOUD Hoofberekeninge m.b.t.: Optel en aftrek van: - ene - veelvoude van 10 - veelvoude van 100 - veelvoude van 1 000 Vermenigvuldiging

Nadere informatie

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1 HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 016 TOTAAL: 150 Eksaminator: P. Olivier INSTRUKSIES: GRAAD 11 VRAESTEL 1 TYD: 3UUR Moderator: E. Loedolff 1. Rond af tot desimale plekke, waar nodig.. n Goedgekeurde

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN NASIONALE SENIOR SERIFIKAA EKSAMEN WISKUNDE VRAESEL 1 GRAAD 10 OKOBER / NOVEMBER EKSAMEN 01 PUNE: 100 YD: URE Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye INSRUKSIES EN INLIGING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150 Wiskunde Graad 1 Vraestel 013 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae. Beantwoord

Nadere informatie

EKURHULENI NOORD DISTRIK

EKURHULENI NOORD DISTRIK EKURHULENI NOORD DISTRIK WISKUNDE GRAAD 8 NOVEMBER EKSAMEN 2017 DATUM: NOVEMBER 2017 TYD: 2 UUR TOTAAL: 100 NAAM VAN LEERDER: GRAAD 8: Vraagnommer 1 2 3 4 5 6 7 Totaal Totale punte 10 17 6 26 19 11 11

Nadere informatie

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT MATH ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT IIMVIWO ZEBANGA LESHUMI ELINANYE GRADE 11 EXAMINATIONS GRAAD 11-EKSAMEN NOVEMBER 2008 WISKUNDE EERSTE VRAESTEL

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODEL 01 PUNTE: 100 TYD: hours Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE JRLIKSE NSIONLE SSESSERING 014 GR 9 WISKUNE MOELVRE Hierdie boekie bestaan uit 16 bladsye, die voorblad uitgesluit. RIGLYNE Y IE GERUIK VN JRLIKSE NSIONLE SSESSERINGS (JN) MOELVRE 1. Hoe om die modelvrae

Nadere informatie

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150 - 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/01609/0 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 160 CRESTA, 118 TEL: + (11) 46-00 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com Wiskunde

Nadere informatie

GRAAD BASISLYN TOETS 2013

GRAAD BASISLYN TOETS 2013 GRAAD 2013 8 BASISLYN TOETS 2013 WISKUNDE 1 Uur 30 minute SKOOL: LEERDER:. KLASGROEP: 1 Grondlynassesseringsinstrument Gr 8 (135 punte) Lees noukeurig deur die vrae en beantwoord dit in die spasies voorsien,

Nadere informatie

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x VIERKANTSVOLTOOIING Jy het al verskeie maniere teëgekom waarmee jy kwadratiese vergelykings kan oplos, en een wat jy dalk nog nie gesien het nie, en wat ook goed werk, staan bekend as vierkantsvoltooiing.

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 140 TYD: 2 1 2 UUR *9WISK* Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye insluitend 2 bylae. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 ASSESSERINGSRIGLYNE AFRIKAANS HUISTAAL GRADE 8

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 ASSESSERINGSRIGLYNE AFRIKAANS HUISTAAL GRADE 8 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 ASSESSERINGSRIGLYNE AFRIKAANS HUISTAAL GRADE 8 INLEIDING Die 2015 siklus van die Jaarlikse Nasionale Assessering (JNA 2015) sal in alle openbare en benoemde onafhanklike

Nadere informatie

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is. Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 015 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

- 1 - CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 1. Gee redelike skatting van n aantal voorwerpe wat deur telling nagegaan kan word.

- 1 - CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 1. Gee redelike skatting van n aantal voorwerpe wat deur telling nagegaan kan word. - 1 - GRAAD 1_KABV Kurrikulum ONDERWERP INHOUD 1. Getalle etalle, bewerkings en verwantskappe Tel met heelgetalle. 1.1 Tel 10 konkrete voorwerpe. Tel voorwerpe Gee redelike skatting van n aantal voorwerpe

Nadere informatie

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150 Wiskunde Graad 12 Vraestel 1 2012 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae.

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

Alles in boek 1 Alle toetse Al die oefeninge aan die einde van elke hoofstuk in die handboek. Kwartaaltoetse in handboek Vraestelle in handboek

Alles in boek 1 Alle toetse Al die oefeninge aan die einde van elke hoofstuk in die handboek. Kwartaaltoetse in handboek Vraestelle in handboek HOËRSKOOL WONDERBOOM AFBAKENING : WISKUNDE GR.11 : VRAESTEL 1 (11 November 2016) Werk deur : Alles in boek 1 Alle toetse Al die oefeninge aan die einde van elke hoofstuk in die handboek. Kwartaaltoetse

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 NOVEMBER 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Wiskunde/V1 2 DBE/November 2015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende

Nadere informatie

MEMORANDUM VRAESTEL 1

MEMORANDUM VRAESTEL 1 Graad 11 klasse Graad 11 Oefenvraestel: V Memorandum MEMORANDUM VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Die doel van die memorandum is om moontlike oplossings vir die probleme in

Nadere informatie

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Hoërskool Strand Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November 2013 Eksaminator : Mev. P. Olivier Tyd: 2 uur Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Instruksies en inligting: 1. Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Kategorisering Dieselfde vraag kan b meer as een afdeling van die sillabus voorkom, of meer as een

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 2 Lees

Nadere informatie

- 1 - CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 2. Tel ten minste 100 alledaagse Tel voorwerpe

- 1 - CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 2. Tel ten minste 100 alledaagse Tel voorwerpe - 1 - GRAAD 2_KABV Kurrikulum ONDERWERP INHOUD 1. Getalle etalle, bewerkings en verwantskappe Tel met heelgetalle. 1.1 Tel ten minste 100 alledaagse Tel voorwerpe voorwerpe betroubaar. Gee n redelike skatting

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V2 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Grafiekpapier moet aan die kandidate voorsien word. 2 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V2 NOVEMBER 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n 16 bladsy-antwoordeboek. Wiskunde/V2 2 DBE/November 2015 INSTRUKSIES

Nadere informatie

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, diagramvel en formuleblad.

Nadere informatie

WISKUNDE VRAESTEL 2/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 MEMORANDUM

WISKUNDE VRAESTEL 2/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 MEMORANDUM WISKUNDE VRAESTEL 2/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 MEMORANDUM WISKUNDE VRAESTEL 2/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 MEMORANDUM Vraag 1 1.1.1 1 vir die totaal 789 gedeel met 30 Gee vol punte vir die antwoord

Nadere informatie

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 1-EKSAMEN NOVEMBER 017 GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA Tyd: uur 00 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Kategorisering Dieselfde vraag kan by meer as een afdeling van die sillabus voorkom, of meer as een

Nadere informatie

Naam: Getalgebied Graad 3 Kwartaal 3

Naam: Getalgebied Graad 3 Kwartaal 3 Naam: Getalgebied 600-700 Graad 3 Kwartaal 3 Taak 1 Tel in onewe 601-700 601 602 610 Voltooi die volgende tabel: Ons tel in. 602 604 606 610 614 618 626 700 654 650 678 2 Voltooi die volgende tabel. Ons

Nadere informatie

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 8 BLADSYE Bladsy 1 van 8 WISKUNDE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 INSTRUKSIES: Hierdie vraestel

Nadere informatie

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT TYD: 3 UUR PUNTE: 50 WISKUNDE V Oefen vraestel: Junie 04 Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en n formule blad. INSTRUKSIES Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye wat 2 diagramvelle insluit. 2 WISKUNDE V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS PUNTE: 140 TYD: 2 1 2 uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 9A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 WISKUNDE NASIENGIDS

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 WISKUNDE NASIENGIDS Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 01 WISKUNDE NASIENGIDS PUNTE: 100 Hierdie nasiengids bestaan uit 1 bladsye. WISKUNDE (NOVEMBER 01) VRAAG 1 1.1 D (1) 1. D (1) 1.3 B (1)

Nadere informatie

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk * OpenStax-CNX module: m22939 1 Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0

Nadere informatie

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde GRAAD 1_Kwartaal 1 1. Getalle, bewerkings en verwantskappe

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde GRAAD 1_Kwartaal 1 1. Getalle, bewerkings en verwantskappe ONDERWERP GRAAD 1_Kwartaal 1 1. Getalle, bewerkings en verwantskappe v INHOUD Beskryf, vergelyk en orden heelgetalle. 1.1 Tel 10 konkrete voorwerpe. Tel voorwerpe Gee n redelike skatting van n aantal voorwerpe

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE V2 MODEL 2016 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en 1 diagramvel. Tegniese Wiskunde/V2 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 2_Kwartaal 1 1. Getalle, bewerkings en verwantskappe

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 2_Kwartaal 1 1. Getalle, bewerkings en verwantskappe ONDERWERP Tel met heelgetalle. 1.1 Tel voorwerpe 1.2 Tel aan en terug GRAAD 2_Kwartaal 1 1. Getalle, bewerkings en verwantskappe INHOUD Tel ten minste 100 alledaagse voorwerpe betroubaar. Gee n redelike

Nadere informatie

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie? Jy moet verstaan dat daar, net soos in Afrikaans of Engels of Spaans, ook n nut is vir n Wiskunde Taal om mee te kan gesels wanneer ons wiskunde doen. Ons gaan nou nog meer daarna kyk, en die reëls vir

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 6 WISKUNDE MEMORANDUM

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 6 WISKUNDE MEMORANDUM JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD WISKUNDE MEMORANDUM STEL : VOORBEELD 0 GRAAD WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM VRAAG VERWAGTE ANTWOOORD(E) PUNTE TEL AAN EN TEL TERUG IN DESIMALE C C. B 0,5; 0,; 0,5;

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 01 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS PUNTE: 140 TYD: ½ uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL NASIONALE OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 9A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDE V2 MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDE V2 MEMORANDUM NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDE V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal Punte 2 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2015)

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10 jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MATHA1* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye, 3 diagramvelle en ʼn inligtingsblad.

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 WISKUNDE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees sorgvuldig deur

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V NOVEMBER 04 PUNTE: 50 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 4 bladsye. Wiskunde/V DBE/November 04 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur - 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 1260 CRESTA, 2118 TEL: +27 (11) 476-2020 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com

Nadere informatie

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit. PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESERING 2014 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PUNTE: 75 TYD: 90 minutes PROVINSIE DISTRIK NAAM VAN SKOOL EMIS-NOMMER (9 SYFERS) KLAS (bv. 6A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM

Nadere informatie

WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS

WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS 1 INHOUD 1. Inleiding 3 2. Doelstellings en doelwitte

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis1* Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. 2 WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD GAUTENGSE EPARTEMENT VAN ONERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 06 GRAA 9 WISKUNE TY: 0 minute PUNTE: 00 bladsye. WISKUNE Graad 9 GAUTENGSE EPARTEMENT VAN ONERWYS PROVINSIALE EKSAMEN WISKUNE Tyd: 0 minute Punte:

Nadere informatie

Meesters vir transparante. 5.1 Vaardighede

Meesters vir transparante. 5.1 Vaardighede Meesters vir transparante 5.1 Vaardighede VAARDIGHEDE VAARDIGHEDE VIR PRAKTIESE ONDERSOEKE Tipes navorsing Ontwikkeling van die wetenskap Veranderlikes Verwantskappe tussen die veranderlikes Tabelle Vaardighede

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V NOVEMBER 05 PUNTE: 50 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 5 bladsye en 'n 4 bladsy-antwoordeboek. Wiskunde/V DBE/November 05 KABV Graad INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt

Nadere informatie

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam

Nadere informatie

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne: n Getallesin bestaan altyd uit die volgende: 1. Syfers of getalle; bv. 23; 567; 3,245; ens. 2. Bewerkingsteken; bv. 3. Verwantskap teken; bv. Getallesinne Ons kry twee soorte getallesinne: 1. Oop getallesin

Nadere informatie

Somme sonder sukkel Graad 3 Wiskunde Onderwysershandleiding

Somme sonder sukkel Graad 3 Wiskunde Onderwysershandleiding Somme sonder sukkel Graad 3 Wiskunde Onderwysershandleiding Saamgestel in opdrag van Aros Uitgewery Posbus 31120, Totiusdal, 0134 Tel 012 332 3227/8 Kopiereg voorbehou Eerste druk 2012 Gedruk en gebind

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD ISKUNDE V MODEL 007 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye. iskunde/v DoE/Model/November 007 VRAAG.. Nee. Vir enige onderling uitsluitende gebeurtenisse A en, P(A )

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 MODELVRAE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 MODELVRAE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 MODELVRAE RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA) 1. Algemene oorsig Die Jaarlikse Nasionale

Nadere informatie