Week 8. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Week 8. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal"

Transcriptie

1 Dag 1 8 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart: ie Dubbelklankstorie: ie (bl. 8) Assosiasieprent ie vir mier (bl. 142) Letterkaartjies Leesstuk: Liewe Droompie (bl. 143) Leesboek 3 (Deel 2) bl. 13 en 14 Werkboek 3 bl Natrekvel ie (bl. 144) Aktiwiteit 1: Luister en praat Bespreek die weer en pas die Weerkaart aan. Wens die leerlinge wat verjaar geluk. Bespreek die spesiale geleenthede van die dag. Voltooi die register. Luister na n paar leerlinge se nuus. Skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant. Aktiwiteit 2: Klanke Die onderwyser stel klank vir die week bekend: ie. Die onderwyser sit die klankkaart van ie (Apparaat) teen die bord. Die onderwyser vertel die storie van ie uit die Dubbelklankstories op bl. 8 Die onderwyser sit die vergrote Assosiasieprent ie vir mier (bl. 143) teen die bord. Leerlinge lees saam met die onderwyser die ie-woorde. Vra een leerling om al die ie-klankies op die Assosiasieprent te omkring. Leerlinge sê nog ie-woorde en die onderwyser bou dit met letterkaartjies op die bord. Leerlinge bou hul eie woorde met letterkaartjies op hul tafeltjies. 1

2 Aktiwiteit 3: Gedeelde lees Die onderwyser lees die vergrote leesstuk Liewe Droompie vir die leerlinge. Die onderwyser lees dit vir n tweede keer en vra dan die volgende vrae: 1. As sy haar ogies toemaak, wat doen sy dan? 2. Waarvan droom sy die eerste keer? 3. Wat doen die hasie? 4. Waarvan droom sy die tweede keer? 5. Hoe proe die roomys? 6. Waarvan droom sy die derde keer? Verskeie leerlinge kry geleentheid om hul droom te vertel. 7. Noem al die ie-woorde in die teks. Aktiwiteit 4: Groeplees 3 Groep 1 en 2 kry geleentheid om uit Leesboek 3 bl. 13 en 14 te lees. Leerlinge lees die teks onder leiding van die onderwyser. Praat oor prente of illustrasies en wys belangrike inligting uit. Bespreek nuwe en moeilike woorde voordat die leerlinge die teks self lees. Stel vrae oor moontlike verloop en begrip. Die onderwyser beweeg van leerling tot leerling en luister na n kort teksgedeelte wat hardop gelees word. Aktiwiteite vir leerlinge wat nie deelneem aan groeplees nie: Leesaktiwiteit 1: Leerlinge kleur die ie-klank op bl. 127 van Werkboek 3 in. Leerlinge kleur die blokkies met ie-woorde in. Leesaktiwiteit 2: Leerlinge lees die storie op bl. 128 van Werkboek 3. Leerlinge kies die regte woord om die sin te voltooi en kleur die blokkie in. Leesaktiwiteit 3: Leerlinge vul die blokkiesraaisel op bl. 129 van Werkboek 3 in.

3 Aktiwiteit 5: Handskrif Doen vingeroefeninge: 1. Raak met jou duim aan elke vinger van jou hand. Doen oefening met linker- en regterhand. 2. Speel klavier: Maak jou hand in die vorm van n voël se nessie. Speel met jou vingers 1, 2, 3, 4, 5. Doen dit met beide hande apart. 3. Maak n vuis met jou hand en los die vingers een vir een 1, 2, 3, 4, 5. Doen dit met beide hande. 4. Maak n vuis en skiet al die vingers gelyk los. Herhaal. 5. Loop soos n spinnekop met jou vingers op jou tafeltjie. Die onderwyser wys beginpunte van i en e vir leerlinge. Leerlinge oefen met hul vingertjies in die lug en op die tafeltjies. Leerlinge oefen in groepe die ie groot op die swartbord. Leerlinge doen Natrekvel ie met witbordmerkers.

4 vier die tien tier hier sien mier 143

5 144

6 mier 4 fiets 145 vier

7 Dag 2 85 minute Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Leesboek 3 (Deel 2) bl. 13 en 14 Werkboek 3 bl Kleurpotlode Skrifboek bl. 74 Aktiwiteit 1: Luister en praat,- &'()*+ Bespreek die weer en pas die Weerkaart aan. Wens die leerlinge wat verjaar geluk. Bespreek die spesiale geleenthede van die dag. Voltooi die register. Luister na n paar leerlinge se nuus. Skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant en die leerling kan daarby teken. Aktiwiteit 2: Groeplees $% &'()*+ Groep 3 en 4 lees vandag uit Leesboek 3 bl. 13 en 14. Aktiwiteite van die vorige dag word vir die twee groepe herhaal. Aktiwiteite vir leerlinge wat nie deelneem aan groeplees nie: Leerlinge kyk na die prentjies op bl. 130 van Werkboek 3 en voltooi die sinne. Leerlinge kies en skryf die regte woord op bl. 131 van Werkboek 3.!"#

8 Aktiwiteit 3: Klanke 2< 5679:; Leerlinge klank en lees die ie-woorde saam met die onderwyser op bl. 132 van Werkboek 3. Leerlinge lees woorde op hulle eie. Leerlinge bou woordjies met letterkaartjies op hul tafeltjies. Leerlinge skryf hulle eie ie-woorde. Leerlinge teken twee woorde se prentjies onder op bl. 132 van Werkboek 3. Aktiwiteit 4: Handskrif 2< 5679:; Die onderwyser skryf weer die ie-klank op die bord. Lê weer klem op rigting. Leerlinge oefen in die lug en op hulle tafels. Leerlinge skryf strokie 13 op bl. 74 in die Skrifboek: ie - wie die nie vies Aktiwiteit 5: Selfstandig skryf :; Leerlinge skryf die sinne op bl. 133 van Werkboek 3 reg oor../0

9 Dag BCDEFG Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Werkboek 3 bl Leesstuk: Miem verjaar (bl. 150) Leesboek 3 (Deel 2) bl. 15 en 16 Kleurpotlode Aktiwiteit 1: Luister en praat HI BCDEFG Bespreek die weer en pas die Weerkaart aan. Wens die leerlinge wat verjaar geluk. Bespreek die spesiale geleenthede van die dag. Voltooi die register. Luister na n paar leerlinge se nuus. Skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant en die leerling kan daarby teken. Aktiwiteit 2: Klanke HA BCDEFG Leerlinge doen die aktiwiteite op bl. 134 van Werkboek 3: Leerlinge bou ie-woorde. Leerlinge vul ie in. Leerlinge lees en omkring die ie-woorde. Aktiwiteit 3: Gedeelde lees HA BCDEFG Die onderwyser lees die vergrote leesstuk Miem verjaar vir die leerlinge. Die leerlinge lees dan die leesstuk saam met die onderwyser. Vra die volgende vrae vir die leerlinge: 1. Wie verjaar? 2. Hoe oud is sy? 3. Wat gee Miems se maats vir haar? =>? Gedeelde skryf: Leerlinge skryf n boodskap vir n maatjie wat verjaar op bl. 135 van Werkboek 3.

10 Aktiwiteit 4: Groeplees UV OPQRST Groep 1 en 2 lees by die onderwyser uit Leesboek 3 bl. 15 en 16. Die onderwyser bespreek nuwe en moeilike woorde. Die onderwyser lees en leerlinge luister. Leerlinge lees individueel. Aktiwiteite vir leerlinge wat nie deelneem aan groeplees nie: Leesaktiwiteit 1: Leerlinge skryf die ie-woorde op bl. 136 van Werkboek 3. Leerlinge kies die woord wat by die prentjie pas en omkring dit. Leesaktiwiteit 2: Leerlinge lees die raaisels op bl. 137 van Werkboek 3 saam met n maat en raai die antwoord. Aktiwiteit 5: Selfstandig skryf MN OPQRST Leerlinge vul die regte woord in om die sin te voltooi op bl. 138 van Werkboek 3. JKL

11 150

12 Dag 4 YZ [\]^_` Leermateriaal: Weerkaart Klaskoerant Leesboek 3 (Deel 2) bl. 15 en 16 Werkboek 3 bl Natrekoefening: ie (bl. 153) Plastiese koeverte Witbordmerker Skrifboek bl. 74 Aktiwiteit 1: Luister en praat cz [\]^_` Bespreek die weer en pas die Weerkaart aan. Wens die leerlinge wat verjaar geluk. Bespreek die spesiale geleenthede van die dag. Voltooi die register. Luister na n paar leerlinge se nuus. Skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant en die leerling kan daarby teken. Aktiwiteit 2: Groeplees ab [\]^_` Groep 3 en 4 lees by die onderwyser uit Leesboek 3 bl. 15 en 16. Dieselfde aktiwiteite word herhaal wat reeds met groep 1 en 2 gedoen is. Aktiwiteite vir leerlinge wat nie deelneem aan groeplees nie: Leerlinge bou en skryf ie-woorde op bl. 139 van Werkboek 3. Leerlinge soek die ie-woorde en omkring dit op bl. 140 van Werkboek 3. Leerlinge skryf dan die ie-woorde neer. WXW

13 Aktiwiteit 3: Klanke go ijklmn Die onderwyser fotostateer Natrekoefening: ie (bl. 153) en deel vir elke leerling een uit. Leerlinge trek die ie-klank en ie-woorde na met witbordmerkers. Leerlinge kleur die prentjies in. Aktiwiteit 4: Handskrif go ijklmn Leerlinge oefen die ie-woorde op die witborde: mier, sien, vier, dier, kies, tier. Leerlinge skryf strokie 14 op bl. 74 in die Skrifboek: mier sien vier dier kies tier Aktiwiteit 5: Selfstandig skryf gh ijklmn Leerlinge maak die sinne reg op bl. 141 van Werkboek 3 met n rooi kleurpotlood. def

14 4

15 Dag 5 st uvwxyz Leermateriaal Werkboek 3 bl Leesstuk: (bl. 156) Leesboek 3 (Deel 2) bl Skrifboek bl. 75 A5 Woordeboekie Aktiwiteit 1: Klanke }t uvwxyz Leerlinge knip die ie-woorde uit tydskrifte en plak dit in Werkboek 3 op bl Aktiwiteite 2: Gedeelde lees en skryf }t uvwxyz Die onderwyser lees die vergrote leesstuk vir die leerlinge. Leerlinge lees die leesstuk saam met die onderwyser. Die onderwyser vra die volgende vrae: 2. Wanneer lui hy sy klokkie? Fotostateer bl. 157 vir elke leerling. Leerlinge skryf n kort sin oor Sarel se Die onderwyser plaas sinne in die leeshoekie. Aktiwiteit 3: Groeplees { uvwxyz Elke groep kom lees ± 5 minute by die onderwyser uit Leesboek 3 bl Gee geleentheid vir leerlinge wat individueel wil lees. Terwyl n groep lees, lees die ander leerlinge uit boeke/tydskrifte in leeshoekie. Alle leesaktiwiteite word voltooi. pqr

16 Aktiwiteit 4: Handskrif ˆ ƒ Leerlinge doen vingeroefeninge. Leerlinge skryf strokie 15 op bl. 75 in die Skrifboek: Is Issie se boek hier? Die tier is n slim dier Aktiwiteit 5: Selfstandig skryf ƒ Leerlinge lees die storie op bl. 143 van Werkboek 3 en beantwoord die vrae. Die onderwyser verleen hulp met invul van die antwoorde. Leerlinge skryf drie ie-woorde in hulle Woordeboekies. ~

17 156

18 Datum: Skryf n sin oor Sarel se fiets: Naam: Datum: Skryf n sin oor Sarel se fiets: 157

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart: oo (Apparaat) Dubbelklankstorie: oo (bl. 7) Assosiasieprent 1: oo vir oog (bl. 91) Assosiasieprent 2: oo vir boom (bl. 92) Letterkaarte Natrekvel oo

Nadere informatie

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal Dag 1 8 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart: ee Dubbelklankstorie: ee (bl. 7) Assosiasieprent 1: ee vir een (bl. 108) Assosiasieprent 2: ee vir beer (bl. 109) Rympie: Die beer (bl. 110) Natrekvel

Nadere informatie

Tema 8: Mense wat ons help

Tema 8: Mense wat ons help Tema 8: Mense wat ons help Dag 1 Week 4 8 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart aa (Apparaat) Dubbelklankstorie: aa (bl. 7) Assosiasieprent 1: aa vir aap (bl. 69) Assosiasieprent 2: aa vir haan

Nadere informatie

Tema 7: Stories van dapper helde

Tema 7: Stories van dapper helde DERDE KWARTAAL Week 1 Tema 7: Stories van dapper helde Dag 1 8 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Assosiasieprent y vir ys (bl. 13) Klankkaart: y Y Letterkaartjies Liedjie: Winter (bl. 14) Lees maak slim

Nadere informatie

VIERDE KWARTAAL Tema 10: Familielewe Week 1

VIERDE KWARTAAL Tema 10: Familielewe Week 1 VIERDE KWARTAAL Tema 10: Familielewe Week 1 Dag 1 8 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart: ui (Apparaat) Dubbelklankstorie: ui (bl. 8) Assosiasieprent ui vir muis (bl. 183) Letterkaartjies Storie:

Nadere informatie

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister. Week 8 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Letterkaart en prent v vir vis Klankstorie: v (bl. 13) Leesstuk: Ben en Vis (bl. 284) Leesboek 2 bl. 28 en 29 Werkboek 2 bl. 112 Witborde en witbordmerkers Aktiwiteit

Nadere informatie

TWEEDE KWARTAAL Tema 4: Vervoermiddels Week 1

TWEEDE KWARTAAL Tema 4: Vervoermiddels Week 1 TWEEDE KWARTAAL Tema 4: Vervoermiddels Week 1 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant 8 Klankkaart k K k met n prent van n kat Klankstorie: k (bl. 10) Leesstuk: Ans kry n maat (bl. 181) Sigwoorde die dit is ek

Nadere informatie

Onderwyser sit die assosiasieprent van die h-klank op die bord h vir hok

Onderwyser sit die assosiasieprent van die h-klank op die bord h vir hok Dag 1 8 Leermateriaal Klaskoerant Letterkaarte van h vir hok en Klankstorie: h (bl. 10) Leesstuk: Buks (bl. 165) Leesboek 1 bl. 38 en 39 Werkboek 1 bl. 151 en 152 Witborde en witbordmerkers Aktiwiteit

Nadere informatie

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Week 3 Werkboek 1: bl. 19-30 Spellingboek: bl. 13-16 Skrifboek: bl. 10-12 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge

Nadere informatie

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Aktiwiteit 3: Gedeelde lees. Leermateriaal:

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Aktiwiteit 3: Gedeelde lees. Leermateriaal: Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Klankstorie: m (bl. 9) Prent van m vir maan Letterkaartjie m Apparaat Leesstuk: m sê altyd m-m-m (bl. 119) Leesboek 1 Werkboek 1 bl. 104 en 105 Witbordjies Witbordmerkers

Nadere informatie

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl Tema 2: Water Week 4 Werkboek 1: bl. 31-38 Spellingboek: bl. 15-16 Skrifboek: bl. 13-15 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens

Nadere informatie

Skryf n sin by leerling se nuus. Wys a- en A-klanke uit indien die letters in die nuus voorkom.

Skryf n sin by leerling se nuus. Wys a- en A-klanke uit indien die letters in die nuus voorkom. Dag 1 Week 1 8 Leermateriaal: A3 Klaskoerant Ekstra stel woordkaarte vir voorwerpe in klas, byvoorbeeld: deur, tafel Woordkaart en prent insidentele lees A3 prent en naamkaart van Arno Klankstorie (bl.

Nadere informatie

Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge vertel naweek se nuus. Een leerling se nuus word in die Klaskoerant geskryf.

Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge vertel naweek se nuus. Een leerling se nuus word in die Klaskoerant geskryf. Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Klankstorie: f (bl. 12) Groot letterkaarte f vir fiets en f F Witborde en witbordmerkers Leesstuk: Faan en Frik (bl. 254) Leesboek 2 bl. 20 en 21 Werkboek 2 bl. 87 Aktiwiteit

Nadere informatie

Tema 3: Seisoene. Week Luister en praat. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Tema 3: Seisoene. Week Luister en praat. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl Tema 3: Seisoene Week 7 Werkboek 1: bl. 66-76 Spellingboek: bl. 22-24 Skrifboek: bl. 22-24 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan.

Nadere informatie

Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge vertel nuus van die naweek en onderwyser skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant.

Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge vertel nuus van die naweek en onderwyser skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant. Dag 1 8 Leermateriaal: Klaskoerant Klankkaarte l L en prentkaart l vir leer Klankstorie: l (bl. 12) Leesstuk: Let en kat (bl. 240) Leesboek 2 bl. 16 en 17 Werkboek 2 bl. 68-70 Aktiwiteit 1: Luister en

Nadere informatie

Week 2. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal: Klaskoerant Prent r vir roos

Week 2. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal: Klaskoerant Prent r vir roos Week 2 Dag 1 8 Leermateriaal: Klaskoerant Prent r vir roos Letterkaart Klankstorie: r (bl. 11) Witborde en witbordmerkers Leesstuk: Wie is Ben? (bl. 196) Leesboek 2 bl. 4 en 5 Werkboek 2 bl. 26-28 Kleurpotlode

Nadere informatie

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Week 5 Werkboek 1: bl. 39-52 Spellingboek: bl. 17-19 Skrifboek: bl. 16-18 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge

Nadere informatie

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) DERDE KWARTAAL Tema 7: Wilde diere Week 1 Werkboek 3: bl. 4-9 Spellingboek: bl. 66-68 Skrifboek: bl. 52-54 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart

Nadere informatie

Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 4: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 4: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl Week 8 Werkboek 4: bl. 77-89 Spellingboek: bl. 120-122 Skrifboek: bl. 100-102 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge

Nadere informatie

Tema 6: Troeteldiere. Week 7. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal:

Tema 6: Troeteldiere. Week 7. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal: Tema 6: Troeteldiere Week 7 Dag 1 8 Leermateriaal: Klaskoerant Klankstorie: u (bl. 12) Letterkaartjies u en prent van u Leesstuk: Sus en Buks (bl. 269) Leesboek 2 bl. 24 en 25 Werkboek 2 bl. 98 en 99 Aktiwiteit

Nadere informatie

Tema 3: Ek, my gesin, my familie

Tema 3: Ek, my gesin, my familie Tema 3: Ek, my gesin, my familie Week 7 Dag 1 8 Leermateriaal Klaskoerant Klankstorie: i (bl. 9) Prente van gesinslede Naamkaarte by prente Liedjie: My gesin (bl. 135) Leesboek 1 Werkboek 1 bl. 120-122

Nadere informatie

EERSTE KWARTAAL Tema 1: Klere en die materiaal waarvan dit gemaak is

EERSTE KWARTAAL Tema 1: Klere en die materiaal waarvan dit gemaak is EERSTE KWARTAAL Tema 1: Klere en die materiaal waarvan dit gemaak is Week 1: Wol Werkboek 1: bl. 4-11 Spellingboek: bl. 6-10 Skrifboek: bl. 5-6 1. Luister en praat Mondeling werk aan die begin van die

Nadere informatie

Tema 11: Hoe ek voel, wat ek moet doen, wat ek mag doen.

Tema 11: Hoe ek voel, wat ek moet doen, wat ek mag doen. Tema 11: Hoe ek voel, wat ek moet doen, wat ek mag doen. Week 4 Werkboek 4: bl. 34-47 Spellingboek: bl. 86-89 Skrifboek: bl. 65-66 1. Luister en praat 3 dae 15 minute Mondelinge werk aan die begin van

Nadere informatie

Tema 8: Besoedeling en Herwinning

Tema 8: Besoedeling en Herwinning Tema 8: Besoedeling en Herwinning Week 4 Werkboek 3: bl. 32-41 Spellingboek: bl. 60-61 Skrifboek: bl. 47-48 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart

Nadere informatie

Lees en Leesgereedheid

Lees en Leesgereedheid Lees en Leesgereedheid Leesgereedheid Dit is belangrik dat voordat met formele lees begin word om seker te maak dat u kind wel leesgereed is. Visuele en ouditiewe diskriminasie speel n uiters belangrike

Nadere informatie

Kom leer van klanke Graad 1 Afrikaans Huistaal Onderwysershandleiding 1

Kom leer van klanke Graad 1 Afrikaans Huistaal Onderwysershandleiding 1 Kom leer van klanke Graad 1 Afrikaans Huistaal Onderwysershandleiding 1 Saamgestel in opdrag van Aros Uitgewery Posbus 31120, Totiusdal, 0134 Tel 012 332 3227/8 Kopiereg voorbehou Eerste druk 2014 Gedruk

Nadere informatie

VIERDE KWARTAAL Tema 10: Rolmodelle van verskillende

VIERDE KWARTAAL Tema 10: Rolmodelle van verskillende VIERDE KWARTAAL Tema 10: Rolmodelle van verskillende kulture Week 1 Werkboek 4: bl. 4-13 Spellingboek: bl. 75-77 Skrifboek: bl. 59-60 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Nadere informatie

O, verdriet! Toe hulle die wiel wil vasdraai, is die moere. skoonveld. Hulle het seker in daardie rioolgat gerol, sê

O, verdriet! Toe hulle die wiel wil vasdraai, is die moere. skoonveld. Hulle het seker in daardie rioolgat gerol, sê O, verdriet! Toe hulle die wiel wil vasdraai, is die moere skoonveld. Hulle het seker in daardie rioolgat gerol, sê meneer Koekemoer. Gelukkig het meneer Oudeslot darem nog n klompie in die kattebak, maar

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit. PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS PUNTE: 20 TYD: 1 UUR PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 1A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER

Nadere informatie

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies Ons leer saam met Manie Muis. 3 LU 1 AS4 Luister met genot na gedig (Vakansie jolyt) en lees saam met juffrou. 3 en 4 LU 2 AS1 AS5 Neem deel aan klas- en groepbesprekings: Praat oor gediggie en leerders

Nadere informatie

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit / Vorm Leerder se punt Leerder % TOTAAL VAK: HUISTAAL FORMELE ASSESSERINGSTAAK

Nadere informatie

Tema 2: Plaasboerdery, landbou en produkte

Tema 2: Plaasboerdery, landbou en produkte Tema 2: Plaasboerdery, landbou en produkte Week 4: Graansoorte Werkboek 1: bl. 34-44 Spellingboek: bl. 17-19 Skrifboek: bl. 11-12 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Nadere informatie

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1 STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1 Fokus: Luister, vertel en illustreer. Nota: Versamel inligting en bou kennis op deur middel van kritiese luistervaardigheid. Leesvaardigheid dra by tot visualisering van

Nadere informatie

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer. Naam: 1 Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer. Waar jy die sterretjie sien is daar n opdrag. Kyk mooi!! Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan

Nadere informatie

Abu Ali tel sy donkies

Abu Ali tel sy donkies 8 Abu Ali tel sy donkies Luistertyd: n Storie uit die Midde-Ooste Luister eers na die woorde en herhaal hulle. een twee drie vier vyf ses sewe agt nege Luister daarna na die kort storie. Abu Ali koop nege

Nadere informatie

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum OpenStax-CNX module: m30314 1 Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS

Nadere informatie

TWEEDE KWARTAAL Tema 4: Kommunikasie: In die verlede en vandag

TWEEDE KWARTAAL Tema 4: Kommunikasie: In die verlede en vandag TWEEDE KWARTAAL Tema 4: Kommunikasie: In die verlede en vandag Week 1 Werkboek 2: bl. 4-13 Spellingboek: bl. 30-31 Skrifboek: bl. 23-24 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Nadere informatie

Tema 5: Aansteeklike siektes

Tema 5: Aansteeklike siektes Tema 5: Aansteeklike siektes Week 4 Werkboek 2: bl. 38-46 Spellingboek: bl. 36-37 Skrifboek: bl. 29-30 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en

Nadere informatie

Dit is pret! - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dit is Pret! 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Dit is pret! - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dit is Pret! 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum OpenStax-CNX module: m30240 1 Dit is pret! - 02 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dit is

Nadere informatie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan

Nadere informatie

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk. Hulpmiddels: Vir die speletjie: 8 koeverte en die Sjona-alfabet-flitskaarte wat saam met die projek inligting gestuur is. Kopieer die volgende flitskaarte 2 keer: B (Bhaibheri), C (china), D (dongi), G

Nadere informatie

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde? 14 Energie Wat weet ek van energie 1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde? 3. Gebruik die soorte energie in die blokkie en vul die regte

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Paulus en sy vriende vertel ander van God Ontmoeting 20 Paulus en sy vriende vertel ander van God In hierdie deel van Paulus se verhaal sien ons weereens hoe God vir ons sorg. Hy het vir Paulus vriende gegee om hom te help met sy taak om die boodskap

Nadere informatie

Les Plan Twee. Habitats

Les Plan Twee. Habitats Les Plan Twee Habitats KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #7:

Nadere informatie

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014 ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014 GRAAD 4 AANTAL BLADSYE:10 PUNTE: 60 TYD: 1 UUR NAAM: AFDELING A: Leesbegrip 20 Poësie 18 38 AFDELING B: Taal in konteks

Nadere informatie

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT Afdeling A: Leesbegrip EKURHULENI NORTH Lees die storie en beantwoord die vrae Samantha en Tinkerbel se nuwe maats 1 2 3 4 Eendag was daar n dogtertjie met die naam Samantha. Sy het saam met haar ma en

Nadere informatie

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit/ Vorm Leerder se punt Leerder % TOTAAL VAK: HUISTAAL FORMELE ASSESSERINGS TAAK

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Skoolgereed in 10 weke: Week 1 Skoolgereed in 10 weke: Week 1 www.kinderwerf.co.za Vaardigheid 1: Kan jou kind al skoenveters vasmaak? Indien hy/sy nog sukkel, oefen dit met hierdie oulike skoenveter-rympie! Hasie-gaatjie om die draaitjie,

Nadere informatie

Voorstelle vir informele assesseringsaktiwiteite

Voorstelle vir informele assesseringsaktiwiteite Week 9: Assessering Voorstelle vir informele assesseringsaktiwiteite Luister en praat (mondeling en/of prakties) Luister sonder om spreker te onderbreek, vra vrae vir duidelikheid en lewer kommentaar op

Nadere informatie

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

3-6 MAANDE BABAPROGRAM 3-6 MAANDE BABAPROGRAM Kopiereg Baby & Tots Guide 2017 Kommunikasie vaardighede ten minste twee verskillende klanke maak bv. ah, uh, eh, oh... Ek begin om klanke agter in my keel te maak bv. h, k, g...

Nadere informatie

Boodskappe. Leestyd: n Artikel oor boodskappe

Boodskappe. Leestyd: n Artikel oor boodskappe 16 Boodskappe Luister en praat Hou n klasbespreking. l l Hoe stuur mense boodskappe? Hoe stuur jy n boodskap? n Brief, n e-pos, n poskaart, n SMS, n telefoonoproep,... Leestyd: n Artikel oor boodskappe

Nadere informatie

Les Plan Vier. Voeding

Les Plan Vier. Voeding Les Plan Vier Voeding KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #3:

Nadere informatie

Nota vir die onderwyser/es:

Nota vir die onderwyser/es: 2010 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS GRAAD 2 GELETTERDHEID: AFRIKAANS VAN GESLAG (MERK!) SEUN DOGTER NAAM PROVINSIE GEBOORTEDATUM SKOOL SE NAAM EMIS NR. DISTRIK/STREEK Nota vir die onderwyser/es: Lees

Nadere informatie

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei. Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei. Voorgrond-Agtergrond Wat is voorgrond-agtergrond? Dit is die vermoë

Nadere informatie

Kom leer van klanke Graad 1 Afrikaans Huistaal Onderwysershandleiding 2

Kom leer van klanke Graad 1 Afrikaans Huistaal Onderwysershandleiding 2 Kom leer van klanke Graad 1 Afrikaans Huistaal Onderwysershandleiding 2 Aros Uitgewery Posbus 31120, Totiusdal, 0134 Tel 012 332 3227/8 Kopiereg voorbehou Eerste druk 2015 Geset in 12 pt Arial ISBN 978-1-920553-02-9

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE Hierdie boekie bestaan uit 19 bladsye, die voorblad uitgesluit. RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE

Nadere informatie

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb Leesbegrip nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer Dieretuine/Hannes en die koek/zak bak koekies tyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopas

Nadere informatie

Een oggend sê pappa: Kom ons gaan hou piekniek by die dam. Al die kinders roep: Ja pappa, ons hou van piekniek. Dan moet almal help, sê Pappa.

Een oggend sê pappa: Kom ons gaan hou piekniek by die dam. Al die kinders roep: Ja pappa, ons hou van piekniek. Dan moet almal help, sê Pappa. Week 9 Datum: _ Piekniek by die dam Een oggend sê pappa: Kom ons gaan hou piekniek by die dam. Al die kinders roep: Ja pappa, ons hou van piekniek. Dan moet almal help, sê Pappa. Mamma en sus maak broodjies

Nadere informatie

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks KWARTAAL OORSIG Kleuter & Peuter reeks Die Bybel is beter as Goud! Kinders sal tydens hierdie reeks, op ʼn interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar is as enige

Nadere informatie

Tema 6: Bekende plekke in Suid- Afrika

Tema 6: Bekende plekke in Suid- Afrika Tema 6: Bekende plekke in Suid- Afrika Week 7 Werkboek 2: bl. 69-77 Spellingboek: bl. 42-45 Skrifboek: bl. 35-36 1. Luister en praat 3 dae 15 minute Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Nadere informatie

Naam:. My naam is Faan. Ek is n haas. As jy met my praat raak ek baie skaam. My naam is Peet. Ek kuier by my neef. Ons klim n leer en eet n peer.

Naam:. My naam is Faan. Ek is n haas. As jy met my praat raak ek baie skaam. My naam is Peet. Ek kuier by my neef. Ons klim n leer en eet n peer. 1 Naam:. My naam is Faan. Ek is n haas. As jy met my praat raak ek baie skaam. My naam is Peet. Ek kuier by my neef. Ons klim n leer en eet n peer. 2 Jan en San vertel Les 1 1. Skrif: Doen skrifwerkkaart

Nadere informatie

Direkte en indirekte rede. Naam:

Direkte en indirekte rede. Naam: Direkte en indirekte rede Naam: Direkte en indirekte rede Direkte rede is iemand se eie woorde en dit staan in aanhalingstekens. Ryan sê: Ek weet nie wat die Afrikaanse woord beteken nie. Andrew sê: Ek

Nadere informatie

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL* GRONDSLAGFASE GRAAD 3 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL PUNTE: 40 TYD: 1 uur *3AFHL* NAAM: VAN: Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete - 8 - Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete L.1 INHOUDSOPGAWE BLADSY 1. Notebalk... 8 2. Toonhoogte... 9 3. Sleuteltekens... 10 4. Lettername van lyne en spasies in die diskantsleutel...

Nadere informatie

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek. Week 3 Datum: Bosluis se huis Ben Bosluis sit op n grassie. Hy wag vir n huis om verby te kom. Hy soek n huis, en hy soek kos. Hier kom Ietermagô verby. Sal ek lekker op sy skubbe bly? wonder Ben Bosluis.

Nadere informatie

Wat gebeur hier? Vertel vir jou maat.

Wat gebeur hier? Vertel vir jou maat. Week 3 Datum: Wat gebeur hier? Vertel vir jou maat. 25 Uittelrympies Lees die rympies vir jou maat. Wie is aan, en wie is uit? 1 Een, twee, drie, vier, vyf, ses, water in die fles, olie in die kan - weg

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi!

Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi! Naam: Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi! 1 As jy die prentjie sien is daar iets wat jy moet doen. So lees die opdrag mooi. Skryf al die

Nadere informatie

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.) Ontmoeting 40 Kinders kan vir grootmense van God vertel. Teks: 2 Konings 5; Jesaja 44:6 Hulpmiddels: Bordkryt om teen n muur of op die vloer te skryf (Of maak afwasbare kryt deur waspoeier met kleursel

Nadere informatie

Antonieme en sinonieme

Antonieme en sinonieme Antonieme en sinonieme Naam Oefening 1 1. Die motor is nie groot nie. smal 2. Die skaap is nie slim nie. buite 3. Die koffie is nie soet nie. naby 4. Die kind is nie soet nie. klein 5. Die straat is nie

Nadere informatie

Klein Klaas se avonture!

Klein Klaas se avonture! Voorbeeld NAAM: Klein Klaas se avonture! In die werkboek leer: ons wat n hipotese is en hoe om n onderhoud te voer, ons die ie- klank, ons woorde in alfabetiese volgorde rangskik, ons oor voorvoegsels,

Nadere informatie

Vlotheid en intonasie

Vlotheid en intonasie Vlotheid en intonasie Marlene van der Berg 5/20/2012 2 Vlotheid Die gebrek aan vaardigheid in swak lesers is bewys deur hul stadige, hakkelrige en inkonsekwente tempo, swak frasering; en onvoldoende intonasie

Nadere informatie

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak! Hoe kan ons ons babas ondersteun terwyl hulle leer? Babas word gebore met die wil om te leer. Selfs klein babatjies gebruik hulle sintuie om die wêreld om hulle te verken. Ouers, sorggewers en VKO-praktisyns

Nadere informatie

Naam: Gr. 6/ Datum: 2. Watter afleiding oor Fanie Lombaard se gestremdheid kan mens maak na aanleiding van die foto? (1)

Naam: Gr. 6/ Datum: 2. Watter afleiding oor Fanie Lombaard se gestremdheid kan mens maak na aanleiding van die foto? (1) Assesseringstaak 1 (Kwartaal 1; week 1) Werkkaart 1 : Lees en Kyk Gebruik die leesstuk in die klasboek en voltooi die volgende opdrag. volsinne, spel reg en werk netjies: Gebruik 1. Wanneer en watter toekennings

Nadere informatie

Tema 9: Natuurrampe. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 3: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl.

Tema 9: Natuurrampe. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 3: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl. Tema 9: Natuurrampe Week 7 Werkboek 3: bl. 60-70 Spellingboek: bl. 66-68 Skrifboek: bl. 53-54 1. Luister en praat 3 dae 15 minute Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Plantstruktuur en Plant Voedsel Plantstruktuur en Plant Voedsel Vraag 3: Kyk na die prentjies en beantwoord die vrae wat volg: Prentjie A Prentjie B Prentjie C 1. Prentjie A is n illustrasie van n plantsel soos gesien deur die lens van

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

LITURGIE VIR N OOP GESPREK LITURGIE VIR N OOP GESPREK 1 Liturgie vir ʼn oop gesprek Nota Hierdie liturgie kan gebruik word in ʼn erediens of vir groepgesprekke en vergaderings. Dit sal goed wees as daar 90 minute ingeruim kan word

Nadere informatie

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week Weeklikse lesbeplanning Eerste kwartaal 1. My skool Week 1 (Week 1 4 handel hoofsaaklik oor aftrek) Voorbeeld: 12 + 9 Werkkaart 1 19 getalkaarte gebruik vir hersiening. getalle te skryf, sodat u kan sien

Nadere informatie

Ontmoeting 13. roomystokkies plak.)

Ontmoeting 13. roomystokkies plak.) Ontmoeting 13 Kinders leer dat die Here nie dink een persoon is belangriker as n ander persoon nie. Hulpmiddels: Plakkaat met reëls op Uitgeknipte los prentjies van rein en onrein kosse; kleefband waarmee

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam

Nadere informatie

Tema 3: My gesin en familie Week 1

Tema 3: My gesin en familie Week 1 Tema 3: My gesin en familie Week 1 Dag 1 Leermateriaal Telrympie van getal 7 Tellers (verskillende kleure) Inkleurpenne Getal 7: Prentkaart, kolkaart, getal en getalnaam Witborde en penne 85 minute Sewe

Nadere informatie

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS 2011 GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS INSTRUKSIES AAN ONDERWYSERS 1. Daar is makliker en moeiliker items. 2. Die voorbeelditems is so saamgestel dat leerders hulself kan

Nadere informatie

Tema 3: Uitgestorwe en Bedreigde diere

Tema 3: Uitgestorwe en Bedreigde diere Tema 3: Uitgestorwe en Bedreigde diere Week 7 Werkboek 1: bl. 63-72 Spellingboek: bl. 24-25 Skrifboek: bl. 17-18 1. Luister en praat 3 dae 15 minute Mondeling werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Nadere informatie

Briewe van Johannes. Ontmoeting 22

Briewe van Johannes. Ontmoeting 22 Ontmoeting 22 Briewe van Johannes Hierdie ontmoeting word in die vorm van n gebedsreis gehou. Die Welkom, Wyding, Woord en Werskaf word geïntegreer. Teks: 1 Johannes, 2 Johannes en 3 Johannes Notas oor

Nadere informatie

Wie is ek? TEMA MAANDE

Wie is ek? TEMA MAANDE Wie is ek? TEMA 1 18-36 MAANDE Kopiereg Baby & Tots Guide 2018 TEMA 1 Week 1 en 2 WIE IS EK? Begin met gebed en kort gesels oor Liefde vir Jesus... Temabespreking: Wie is ek?... Konsep: Groot en klein...

Nadere informatie

12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15

12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15 1 12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15 Tema Jesus het die Heilige Gees gestuur om ons te help. Agtergrond en interpretasie Hierdie ontmoeting sluit by die voriges aan. Een artikel van

Nadere informatie

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM: SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 Eksamen TYD: 120 min TOTAAL: 100 NAAM: Instruksies 1. Vul eerstens jou naam en van op die antwoordblaaie neer. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord. 3. Alle

Nadere informatie

Welkom by Die Storie God se storie

Welkom by Die Storie God se storie Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle

Nadere informatie

Tema 12: Feesdae. Week Luister en praat. 2. Lees en Klanke. Werkboek 4: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl.

Tema 12: Feesdae. Week Luister en praat. 2. Lees en Klanke. Werkboek 4: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl. Tema 12: Feesdae Week 7 Werkboek 4: bl. 66-77 Spellingboek: bl. 95-97 Skrifboek: bl. 71-72 1. Luister en praat 3 dae 15 minute Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart

Nadere informatie

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee Kinderwerf.co.za leesprodukte (2014) Evalueringsvorm Meer inligting Gratis diftongkaart Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Beantwoord die volgende vrae om te kyk of die leesmateriaal op julle van

Nadere informatie