Canola Paspoort Doel van dokument. Omvang van Canolapaspoort en prosedure. Stappe wat gevolg moet word

Save this PDF as:
 WORD  PNG  TXT  JPG

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Canola Paspoort Doel van dokument. Omvang van Canolapaspoort en prosedure. Stappe wat gevolg moet word"

Transcriptie

1 Canola Paspoort 2013 Doel van dokument Die doel van die prosedure is om te verseker dat alle produsente wat Canola aan SOILL lewer, die CANOLAPASPOORT korrek hanteer en VOLLEDIG invul ten einde die lewering van hul oes aan SOILL te verseker. SOILL is tans HACCP gesertifiseer en voldoen dus aan streng voedselveiligheidstandaarde. ʼn Besliste vereiste is die bewyslewering van die afwesigheid van ongewenste chemiese spuitmiddelresidu op alle inkomende saad. Die Canolapaspoortsisteem spreek dus hierdie aspek aan en dien as bewyslewering daarvan. Omvang van Canolapaspoort en prosedure Die prosedure is van toepassing op alle Canolaprodusente wat Canola aan Southern Oil (Edms) BPK lewer, die kwaliteitsafdeling van SOILL, asook die onderskeie Silo-eienaars en Werwingsagente. Stappe wat gevolg moet word 1. Die produsent sal deur SOILL of sy aangestelde Werwingsagent voorsien word van die Paspoortvorm asook ʼn lys van geregistreerde spuitmiddels vir die verbouing van Canola, soos wat verskaf is deur Croplife in samewerking met Graan SA. Die nuutste inligting en geregistreerde produkte sal deurentyd aan produsente aangestuur word soos daar moontlike veranderinge op die lys mag plaasvind. 2. Met elke van insek-, onkruid- en/of swamdoders, moet die nodige relevante inligting VOLLEDIG op die Paspoortvorm ingevul word. Let wel, dit is volgens wet die produsent se verantwoordelikheid om toe te sien dat slegs geregistreerde produkte gebruik word op Canola-aanplantings. 3. Die chemiese verteenwoordiger van die onderskeie produsente mag tydens sy/haar besoek(e) aan die plaas die produsent behulpsaam wees met die invul van die Paspoort vorm en verseker dat alle data reg en volledig op die vorms aangeteken is. Die data benodig sluit ondermeer die volgende in: Datum van bespuiting Kampnaam / No. Oppervlakte van kamp Verwagte opbrengs van kamp Handelsnaam van produk (etiket naam) wat gespuit is Lot ( Batch ) nommer Registrasie nommers (L nommers) van produkte Verskaffer van spesifieke produk Dosis wat gespuit is Rede waarvoor gespuit is 1

2 4. Alle lewerings van Canola is onderworpe aan die indiening van ʼn VOLLEDIG INGEVULDE PASPOORT, hetsy elektronies of hardekopie, nie later as TWEE WEKE VOORDAT CANOLA GELEWER WORD nie. Die doel van die proses is om te verseker dat geen Canola afgelaai sal word sonder dat n geldige Paspoort by SOILL op rekord is nie. Produsente se samewerking in hierdie verband word waardeer om die oesproses en die stresvolle tyd wat daarmee gepaard gaan vir almal te vergemaklik. 5. Die produsent kan die paspoort direk aan SOILL faks by , of epos na of by sy betrokke werwingsagent of landboubesigheid inhandig wat die paspoort aan SOILL sal aanstuur. Verwysings tot dokument Canolapaspoortvorm 2013 Elektroniese weergawe Canolapaspoortvorm 2013 Harde kopie Lys van geregistreerde middels vir Canola in Suid-Afrika U samewerking in die verband word opreg waardeer. Groete Franco le Roux Landboukundige Hulpbronbeampte Selfoon: Faks: Telefoon: Epos: 2

3 Canola Paspoort 2013 Boerdery naam: SOILL P Nommer: Plaasnaam: Kontakpersoon: Landboubesigheid/Koop: Koöp./Landbou Lidnommer: Punt van lewering: Selfoon no.: Kampe op dieselfde plaas van dieselfde kultivar wat dieselfde behandel is kan saam gegroepeer word in die tabel Kamp naam / No.: Verwagte opbrengs (Ton/Ha): Oppervlakte van kamp (Ha): Kultivar: Datum van Produk Handelsnaam L No. Batch No. Verskaffer Toedienings Kons. Rede vir Kamp naam / No.: Verwagte opbrengs (Ton/Ha): Oppervlakte van kamp (Ha): Kultivar: Datum van Produk Handelsnaam L No. Batch No. Verskaffer Toedienings Kons. Rede vir 3

4 Kamp naam / No.: Verwagte opbrengs (Ton/Ha): Oppervlakte van kamp (Ha): Kultivar: Datum van Produk Handelsnaam L No. Batch No. Verskaffer Toedienings Kons. Rede vir Kommentaar: Hiermee verklaar ek dat die inligting korrek is: Handtekening: Stuur VOLLEDIG voltooide vorm na SOILL of u graanwerwer 4

5 Chemiese middels geregistreer op Canola (asook verwante "All Crop" registrasies) Naam van produk Aktiewe bestandeel Konsentrasie Maatskappy Reg no. Groep: Insekbeheer Advance 150 SC Indoksakarb (Oksadiasien) 150 g/l Unversal Crop Protection L9147 Insekbeheer Bulldock 050 EC Beta-siflutrin (Piretroïed) 50 g/l Bayer L4192 Insekbeheer Bulldock 125 EC Beta-siflutrin (Piretroïed) 125 g/l Bayer L7612 Insekbeheer Cyperfos 500 EC Chlorpirifos (Organofosfaat) 450 g/l Sipermetrien (Piretroïed) 50 g/l Plaaskem L7606 Insekbeheer Decis Forte Deltametrien 100 g/l Bayer L6563 Insekbeheer Deltamethrin 25 EC Deltamethrin 25 g/l Tsunami L4798 Insekbeheer DiPel DF Bascillus Thuringensis Valent BioSciences L6441 Insekbeheer Klartan 240 EW Tau-Fluvalinaat (Piretroïed) 240 g/l Maktheshim Agan L5096 Insekbeheer Karate 10 CS Lambda Sihalotrin 100 g/l Syngenta L9023 Insekbeheer Karate Zeon Lambda Sihalotrin 50 g/l Syngenta L3752 Insekbeheer Mospilan 20 SP Asetamipried (Asetamidien) 240 g/l Nulandis L5899 Insekbeheer Lambda 50 EC Lambda Sihalotrin 50 g/l Villa Crop L7787 Insekbeheer Tamaron 585 SL Metamidofos (Organofosfaat) 585 g/l Bayer L2908 Insekbeheer Lambda Sihalotrin (Verskeie handelsname met All Crops registrasie Lambda Sihalotrin (Piretroïed) Snywurm vir Snywurms) Alpha-sipermetrien (Verskeie handelsname met all Crops registrasie Alfa-sipermetrien (Piretroïed) Snywurm vir Snywurms) Sipermetrien (Verskeie handelsname met all Crops registrasie vir Snywurms) Sipermetrien (Piretroïed) Snywurm Naam van produk Aktiewe bestandeel Konsentrasie Maatskappy Reg no. Groep: Onkruidbeheer Agil 100 EC Propaquizafop (Ariel-oksifenoksie propionaat) 100 g/l Maktheshim Agan L4694 Onkruidbeheer Aramo 50 Tepraloksidim (Sikloheksinoon) 50 g/l BASF L7717 Onkruidbeheer Atranex 90 WG Atrasien (Triasien) 900 g/kg Maktheshim Agan L8138 Onkruidbeheer Butisan S Metazachlor (Acetanilide) 500 g/l BASF L2449 Onkruidbeheer Co -Pilot Quizalofop - P etiel 100 g/l Sumitomo Corporation L5553 Onkruidbeheer Claw 500 SC Metazachlor (Acetanilide) 500 g/l Volcano Agroscience L7408 Onkruidbeheer Crew Trifluralin (Dinitroanilien) 330 g/l Nufarm L7278 Onkruidbeheer Cysure Imasamoks (Imidasolinoon) 40 g/l BASF L5779 Onkruidbeheer Focus Ultra (in kombinasie met Lomex) Sikloksidim (Sikloheksenoon) 100 g/l BASF L4319 Onkruidbeheer 5

6 Fopstar 100 Propaquizafop 100 g/l Meridian Agritech L7763 Onkruidbeheer Gallant Super Haloksifop-R metielester 108 g/l Dow AgroSciences L4962 Onkruidbeheer Kerb 500 WP Propisamied 500 g/kg Dow AgroSciences L0495 Onkruidbeheer Kerb Flo 400 SC Propisamied 400 g/l Dow AgroSciences L4065 Onkruidbeheer Lomex 75 DF Etametsulfuronmetiel (Sulfonielureum) 200 g/kg UAP Crop Care L7260 Onkruidbeheer Lontrel 100 SL Klopiralied 100 g/l Dow AgroSciences L4919 Onkruidbeheer Makhro Propafop Propaquizafop 100 g/l Makhro-Agro SA L7907 Onkruidbeheer Makhrosim 500 SC Simasien (Triasien) 500 g/l Makhro-Agro SA L8094 Onkruidbeheer Makhrotef 480 EC Trifluralin (Dinitroanilien) 480 g/l Makhro-Agro SA L8095 Onkruidbeheer Metaforce SC Metazachlor (Acetanilide) 500 g/l Villa Crop L8262 Onkruidbeheer Pantera Kwisalofop-P-tefuriel 40 g/l Cromptom L6451 Onkruidbeheer Rifle 480 EC Trifluralin (Dinitroanilien) 480 g/l Villa Crop L8137 Onkruidbeheer Savia SC Metazachloor (Chloorasetamied) 500 g/l Villa Crop L8240 Onkruidbeheer Scorp Haloksifop-R metielester 108 g/l Meridian Agritech L7764 Onkruidbeheer Simanex 500 SC Simasien (Triasien) 490 g/l Verwante aktiewe triasiene 10 g/l Maktheshim Agan L5335 Onkruidbeheer Simazol 500 SC Simasien (Triasien) 500 g/l Verwante aktiewe triasiene 10 g/l Sipcam L5672 Onkruidbeheer Simazine Simasien (Triasien) 500 g/l Volcano Agroscience L7201 Onkruidbeheer Simazine 900 WDG Simasien (Triasien) 900 g/l Volcano Agrosciences L8250 Onkruidbeheer Sultan 500 SC (Vermeng met Tylsimex) Metazachlor (Acetanilide) 500 g/l Maktheshim Agan L6892 Onkruidbeheer Tylsimex 90 WG Terbutilasien (Triasien) 450 g/kg Simasien (Triasien) 450 g/kg Maktheshim Agan L8191 Onkruidbeheer Tylsimex 500 SC Terbutilasien (Triasien) 287 g/l Simasien (Triasien) 213 g/l Maktheshim Agan L6805 Onkruidbeheer Triflurex 480 EC Trifluralin (Dinitroanilien) 480 g/l Maktheshim Agan L5350 Onkruidbeheer Triflutalin 480 EC Trifluralin (Dinitroanilien) 480 g/l Villa Crop L4555 Onkruidbeheer Naam van produk Aktiewe bestandeel Konsentrasie Maatskappy Reg no. Groep: Slakbeheer Elirex 50 g/kg Villa Crop L8657 Slakbeheer Makhro Slakke 30 g/kg Karbariel (Karbamaat) 20 g/kg Makhro-Agro SA L7095 Slakbeheer Makhro Slaklokaas 15 g/kg Makhro-Agro SA L7096 Slakbeheer MollXide 40 g/kg Chempac L6486 Slakbeheer Moer-Tu Metiokarb (Karbamaat) 5 g/kg 10 g/kg Agchem L7989 Slakbeheer Mesurol RB Metiokarb (Karbamaat) 5 g/kg Bayer L5615 Slakbeheer 6

7 10 g/kg SnailSpray 120 g/l Karbariel (Karbamaat) 80 g/l Ag-Chem L7894 Slakbeheer Sluggem 30 g/kg Karbariel (Karbamaat) 20 g/kg Orchard Suppliers L0084 Slakbeheer Sluggit 15 g/kg Orchard Suppliers L6660 Slakbeheer Speedy 30 g/kg Karbariel (Karbamaat) 20 g/kg Ag-Chem L8097 Slakbeheer Naam van produk Aktiewe bestandeel Konsentrasie Maatskappy Reg no. Groep: Saadbehandeling Cruiser OSR Tiametoksam Fludioksoniel Mefenoksam 280 g/l 8 g/l 33.3 g/l Syngenta L8451 Saadbehandeling Canolapak Thiram 75 g/kg Soygro B2978 Saadbehandeling Naam van produk Aktiewe bestandeel Konsentrasie Maatskappy Reg no. Groep: Oesbeheer Pod-Ceal Polimere van sikloheksaan 935 g/l Hygrotech L8275 Uitspring voorkomend Designer Sintetiese Latex UAP Cropcare L7378 Uitspring voorkomend Organosilikon 7

8 8